Waterkloof & Affies meet for the 40th time

The form book suggests that home team Affies are the overwhelming favourites to beat Klofies for the 31st time on Saturday. Klofies was only established in 1979 but they quickly rose to become a major force in the Blue Bulls region. Although they didn’t enjoy much success against Affies initially, since 2003 Klofies has become very competitive, helping to grow this inter-schools into one of the best schoolboy rugby derbies anywhere in SA.

As is normally the case these stats were acquired from the top Affies site : www.affiesrugby.co.za

Affies vs Klofies since 2003:

Affies Klofies
2003 Affies 6 11 Waterkloof 1
2003 Affies 16 33 Waterkloof 1
2004 Affies 26 19 Waterkloof 1
2005 Affies 29 22 Waterkloof 1
2005 Affies 12 20 Waterkloof 1
2006 Affies 20 45 Waterkloof 1
2006 Affies 28 24 Waterkloof 1
2006 Affies 18 21 Waterkloof 1
2006 Affies 17 7 Waterkloof 1
2012 Affies 16 23 Waterkloof 1
2013 Affies 19 18 Waterkloof 1
2014 Affies 21 38 Waterkloof 1
2015 Affies Waterkloof
TOTAL 5 7

12 Comments

  1. avatar
    #12 Woltrui

    Goeie harde wedstryd tussen Kloof en Affies gister. Hoekom Kloof nie met soveel oorgawe speel op wildeklawer etc nie, weet nugter alleen. Die manne van Kloof het Affies behoorlik laat bontstaan. Goed om n skole wedstryd te sien wat in sulke goeie gees gespeel word.
    TOV die laer spanne. Affies kan hulle maar reg maak vir n harde stryd tussen die 1 ste spanne die komende jare. Kloof het die gaping tussen die ouderdom spanne wat laasjaar bestaan het baie laat krimp. Veral Kloof se O/15, wie as O/14’s met 40 punte teen Affies verloor het, het baie goed gedoen.
    Ter afsluiting. Flippit die Kloof meisies kan mooi sing. Wat n verandering om meisies stemme op die paviljoene te hoor.

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 21:50
  2. avatar
    #11 Speartackle

    Was hierdie game op TV gister?

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 18:58
  3. avatar
    #10 4×4

    Kosie…die albasters wat ons speel is nou viral en op lyn beskikbaar vir die manne wat nie x-box of playstation het nie.

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 15:17
  4. avatar
    #9 kosie

    @Djou: Dink ons mag sukkel om genoeg spanne bymekaar te kan kry, want sien, mens moet kan hurk om albasters te kan speel! Tussen die groot mae (ek sluit myself hierby in), knie en heup vervangings gaan dit knor om genoeg “kompeterende” ouers te kry! :mrgreen:

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 13:01
  5. avatar
    #8 Cappie

    Kloof was baie goed gewees gister. Dankie vir julle gees en alles!

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 11:29
  6. avatar
    #7 Djou

    @AffieOuer: Dit is so mooi woorde en so goed dat die tipe dinge wel raakgesien word.
    @Kosie@AffieOuer: Albasters is vir die ouers, want dit is iets wat hulle nog kan speel – so dalk kan mens dit reel vir volgende jaar. :lol:

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 08:55
  7. avatar
    #6 AffieOuer

    Dankie @kosie

    Gedink ek wil graag hierdie uittreksel v n berig v Johan Snyman oor gister se game met julle deel:

    Laastens die man van die dag was JP Bezuidenhout. Ten spyte van beperkings wat hy het om te beweeg was hy vandag vanaf die eerste wedstryd (08:00) die baljoggie op die A veld aan die Affie ondersteuners kant van die veld tot aan die einde van die laaste wedstryd om 15:30.
    JP het ook al vanjaar vir die 0/14G span gespeel en is ‘n voorbeeld van die hoof se woorde en ek haal hom weer aan “As jou seun wil rugby speel, is daar vir hom in Affies n span om in te speel”

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 07:55
  8. avatar
    #5 kosie

    @AffieOuer: :mrgreen: Geluk met die wen gister.

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 07:40
  9. avatar
    #4 AffieOuer

    @kosie: jong wees n te kort aan belangstelling gekanselleer :mrgreen:

    ReplyReply
    24 May, 2015 at 07:34
  10. avatar
    #3 kosie

    @AffieOuer: En die albaster uitslae? :mrgreen:

    ReplyReply
    23 May, 2015 at 21:05
  11. avatar
  12. avatar
    #1 AffieOuer 23 May, 2015 at 19:58

Leave a Reply