Rank | Team | Avg |
---|---|---|
1 | HJS Paarl | 4.60 |
2 | Paarl Gim | 4.50 |
3 | Paul Roos | 4.44 |
4 | SACS | 3.84 |
5 | Monument | 3.83 |
6 | Affies | 3.83 |
7 | Michaelhouse | 3.79 |
8 | Nelspruit | 3.77 |
9 | Grey College | 3.75 |
10 | EG Jansen | 3.68 |
11 | Oakdale | 3.66 |
12 | Outeniqua | 3.56 |
13 | Bishops | 3.51 |
14 | Grey PE | 3.44 |
15 | Jeppe | 3.40 |
16 | Selborne | 3.34 |
17 | Maritzburg College | 3.21 |
18 | Noord-Kaap | 3.20 |
19 | Waterkloof | 3.19 |
20 | Worcester Gim | 3.16 |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Tolla: Ja, dit moes verbeter, maar nou speel hulle die week weer een van daai games wat, maak nie saak of jy met 100 wen nie, jou gemiddeld gaan sak.
@BoishaaiPa: moes oakdale se punt nie verbeter het na hul wen oor Drosdy nie?
Sekere ouens herhinner my sterk aan ou Julius (Malema). Groot bek wat te veel nonsens praat en hoe meer ouens vir hom n platform gee, hoe groter die bek EN die nonsens wat daar uitkom. Sê maar net
Ps @andreT en dit is nie v n suur verloorder nie!
@Andre T: Ek het nou net op Ruggas gehoor hoe sing jy “Sweet Caroline”. Jy klink nogal baie soos Neil Diamond. Miskien jouself Deal Niamond noem en op toer gaan en Bothaville sal n goeie plek wees om te begin
@Andre T: Ek sien baie uit na daai onderhoud met rom rom rom
Nee man dit is lekker om bietjie opwinding hier te he, mens moenie suurdruiwe kry as mens verloor het nie……….veral nie as mens voorheen selfs n luidrugtige Gim ondersteuner was
Jammer dat die forum nou in n kindertuin klas verander het.
Sal maar eers wag tot die gerom en gekommery klaar gemaak het.
Dankie Beet.
@GimmieGutsBo: Onthou nou ons telefoon onderhoud 12 uur ne………en jy mag maar woes windgat wees…….ek sal nie jou naam noem….belowe
Rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom LOTTER kom
@CharlesZA: Vissertjie was inderdaad MOM. Salie gaan speel, ‘watch this space’.
@GimmieGutsBo: Het gisteraand die wedstryd gekyk. Stem 100% saam. Die gimmie vaskop het daai mannetjie vlou geskrum, sal n skande wees as hy CW speel. Weet nie wie MoM was nie maar dit moet Gim 6 gewees het. Daai man was n yster.
@BuffelsCM: @BuffelsCM: Ek vra om verskoning. rom rom rom gimmies kom.
@GimmieGutsBo: Ek wil jou net na ‘n paar gedeeltes van die “House Rules” verwys. Jy lewer waarskynlik kommentaar om reaksie uit te lok maar dit behoort binne perke te wees. Ek haal ‘n klein gedeelte aan……kyk asb of jy hieraan voldoen:
“….RESPECT is encouraged:
• RESPECT towards schools
• RESPECT towards school players
• RESPECT towards school coaches, teachers and headmasters
• RESPECT towards fellow Users
All USERS must therefore please refrain from:
Running down players, coaches and headmasters.”
@Cappie: Nie geweet julle ondertrou daar by Edwards se skooltjie nie.
@GimmieGutsBo: “My ma” is jou ma waarvan ek praat. Haha!
@Maroon: Paul Roos = Chokers?
@Cappie: Myne sê weer moet niks sê as jy nie seker is van jou feite nie
Gim was baie goed Saterdag en het def. verdien om te wen. Daaroor is daar geen twyfel nie. PRG was ten minste 40% onder hulle vermoë op die dag en dit sal nie weer gebeur nie.
Die harde werk is tussen die ore en dit het Gim sommer vir die span gedoen Saterdag.
@Cappie: Ek dink regtig nie iemand hier gee om wat jou ma se of gese het of nog gaan se nie…
@GimmieGutsBo: My ma het altyd gesê as mens goed is, mag jy dit maar sê.
@Die Ken: Ons het daai *** geskrum dat hy hik hik hik, kyk hoe kry daardie perd nog craven week of ten minste akademie.
@Die Ken: Nie bietjie nie…..BAIE
@GimmieGutsBo: Jy’s reg, daar’s werk voor
@Die Ken: Almal behalwe Gimmies moet eerder oefen en rugby wedstrydjies wen…..gimmies hoef nie te oefen nie. Rosies het baaaaaie oefening nodig voor hulle Bois aanvat, so sit asb.
Kom ons hou almal handjies vas en sing volksliedere
@pietretief: lol!!!!!! Se Pietie se hom!
@PaarlBok: lees bietjie mooi jou kommentaar en dink hoe nederig is jy, nederige mense kyk nie neer op ander al is hulle hoe commin. Dalk nie so nederig as wat jy dink nie.
@PaarlBok: ek weet, ek trek jou been
@PaarlBok: Bokkie, ons wen saam en ons verloor saam. Rom rom rom Gimmies kom! As ons wen (wat di meeste van die tyd maar gebeur in elkgeval) laat ons almal daarvan weet. Rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Lotter kom.
@Die Ken: Nee man eks n PRG ondersteuner.
GimmieGutsBo is n baie weird Gimmie ondersteuner. Hy is n moerse verleentheid vir opregte Gim ondersteuners.
(Moet sê ek het nogals n paar van sy soort saterdag daar by Makotter gesien en net dankbaar gewees dat ek nie by die soort veralgemeen word nie)
Die regte Gimmies is nederige mense wat respek verdien met hul optrede.
@Andre T: Kan ek erens na n heruitsending luister, ek was op die rugbyveld toe jy op die lug was pappa beer
@BoishaaiPa: Of sommer net ‘Dolfie’
@BOG: Nee, ek praat van die leerbaadjies waarmee hy omgekoop is. Relax, ek sal nie die Grey Ikoon slegse nie. Nou-nou vat ek vir Hofmyer ook aan, dan bebruin die Grey-manne hulself
@Andre T: dit was nou vir jou die mees vervelige onderhoud!
@PaarlBok: die knaap wat jou Pappa noem
@Tandem: dis nie korrek nie:
19A verloor 21-23
19B verloor 16-26
19C verloor 10-17
19D wen 24-13
19E verloor 10-17
19F wen 14-7
19G wen 15-10
19I wen 47-7 vs HS Bellville 19D
16A verloor 31-40
16B wen 17-12
16C wen 27-6
16D wen 46-0
16E wen 67-0 teen HHH 16B
15A verloor 12-14
15B wen 52-0
15C wen 34-0
15D wen 72-0
15E wen 29-0 teen HHH 15B
14A wen 43-0
14B wen 47-0
14C wen 19-17
14D wen 38-7
14E wen 50-7
@BoishaaiPa: Verminder dan net die verloor bonuspunt.
@BoishaaiPa: ek verstaan jou argument, maar beweeg jy dan nie weer in daai rigting in met die bonuspunte vir naby verloor nie? Ek het net ‘n voorstel wat joune bietjie fyner trek.
@Cappie: wie is garsfontein – rom rom rom gommies kom
@Cappie: Ons het daai formules al probeer en dan kry jy nogal n baie snaakse uitslag..dit sal dalk werk vir een of twee skole se uitslae maar dan trek dit 90% van die ander uitslae heeltemal skeef…jy kan n scenario kry waar n skool dan net teen Kat 4 en 5 skole speel, geen wedstryd wen nie, maar elke keer net-net verloor en n baie goeie gemiddelde van tussen 4 en 3.5 per wedsryd verdien,,dit sal hom sonder enige wenne binne die top 10 plaas..wat ook nie heeltemal reg is nie.
@GimmieGutsBo: Dis Mnr Pollard vir jou…tensy jy my baie goed ken anders sal baas ook werk.
@Cappie: SASchoolsports het vorige jare van my rankings gebruik gemaak wat ek aan hulle gestuur het. Toe steel hulle my metodologie en begin maak hulle eie somme..enigste probleem is dat ek soos n ou boervrou nie die hele resep vir hulle gegee het nie, maar so vital bestandeel uitgelos het…jy sal sien dat so nou en dan daar n ding platval en nie lekker rys nie!….Soos bv hulle huidige No 1..
@Andre T: Well done, jy en BoishaaiPa. Ek dink BoishaaiPa is beslis besig om ‘n baie goeie stelsel hier aan mekaar te sit. As ek my 1 sent mening kan gee om spanne soos Garsfontein wat teen goeie spanne verloor het nie te veel te penaliseer nie, en ook om skole wat per abuis teen ‘n lae kategorie skool móét speel nie te benadeel nie, sal ek die bonuspuntstelsel so bietjie uitbrei na iets soos byvoorbeeld die volgende:
Gelykop 80% van kategorie punt
Verloor met 5 of minder 70% van kategorie punt
Verloor met 6-10 50% van kategorie punt
Verloor met 11-15 30% van kategorie punt
Verloor met 16-20 15% van kategorie punt
Verloor met 21-25 10% van kategorie punt
Verloor met meer as 25 geen bonuspunt nie
Wen met tussen 10 en 20 10% van kategorie punt bonus
Wen met tussen 21 en 30 15% van kategorie punt bonus
Wen met tussen 31 en 40 20% van kategorie punt bonus
Wen met tussen 41 en 50 25% van kategorie punt bonus
Wen met meer as 50 30% kategorie punt bonus.
Dit sou beteken het dat Garsfontein en Menlo darem bietjie punte opgetel het vir die verlore teen die sterker skole, en waar ‘n skool teen ‘n laer gegradeerde skool speel en wen darem bietjie addisionele bonuspunte kan kry.
@Die Ken: Jy het my. Watter wedstryd het Hansie “gegooi”, soos jy dit stel?
AndreT, ek het nou die eerste keer geluister na radio ruggas..dis baie nice , well done met die innisiatief! Sal meer gereeld inskakel.
@Cappie: dis korrek.
@Tandem: Klink my jy is reg. Ek het die uitslae netso van ‘n schoolrugby website gekry. Hulle is verkeerd.
Hier is wat by Paul Roos se blad is:
Rugbyuitslae – 16 Mei 2015 teen Paarl Gimnasium
19A verloor 21-23
19B verloor 16-26
19C verloor 10-17
19D wen 24-13
19E verloor 10-17
19F wen 14-7
19G wen 15-10
19I wen 47-7 vs HS Bellville 19D
16A verloor 31-40
16B wen 17-12
16C wen 27-6
16D wen 46-0
16E wen 67-0 teen HHH 16B
15A verloor 12-14
15B wen 52-0
15C wen 34-0
15D wen 72-0
15E wen 29-0 teen HHH 15B
14A wen 43-0
14B wen 47-0
14C wen 19-17
14D wen 38-7
14E wen 50-7
Paul Roos het 14 wedstryde gewen teen Rom rom rom
@Andre T: sal draai gaan maak daar – dankie
@Losbal: Gaan na http://www.ruggas.co.za en kliek op Radio Ruggas………die program is daar
@Andre T: hoe skakel mens in by radio rugga?
Sien oakdale se ranking en algehele punt is onveranderd vanaf laas week?? Is dit reg?
@GimmieGutsBo: Ek sal hom vra daaroor vandag
@Andre T: Pollard pas maar die stats aan soos dit vir Boishaai pas.
Moenie vergeet vanmiddag 17h30 gesels ek met Boishaaipa oor die rankings.
@GimmieGutsBo: You should now ask Beet for Gim jersey next to your profile .
@Cappie: Die Ken / Paarl Bok can you confirm that these results are indeed correct ? I had some of the scores the other way around ? I thought that Paul Roos won the o/ 14 games ?
Gimmieguts bo het laat weet hy sal more op ons program wees……..dis great….ek kan nie wag……..rrom rom rom radio ruggas brom
Dis n gimmie ding, n lekker lekker gimmie ding!!
Rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Gimmies kom.
@PaarlBok: Babelse verwarring
@Tandem: Lotter laaste 10 jaar net een keer verloor, raak rustig pellie.
@Cappie: Iewers het jy verwar geword tussen Paarl Gim en Paul Roos.
@LAEVELDER: I agree . Let him Rom , Rom no problem. His heart is in the right place and he is passionate about his team . At least Mr GimmieGuts Bo is leaving no question about where his loyalty is . So let him continue to Rom Rom and RRRGK but I think this year it may turn into HKGK in August if you ask me.
@Die Ken: ???
@GarsieOuer: Jy is beter as ek! @GimmieGutsBo: Kom ons raak nie persoonlik nie!! Gaan doen jou huiswerk..of gaan leer,julle skryf mos nou toets!
@GimmieGutsBo: Te lank ja. Gaan nie byt nie.
@GarsieOuer: Sjoe, dit is bietjie lank terug mr plastiekskool?
@GimmieGutsBo: Op 14 Mei 2005 het ek langs ‘n ander WP supporter gesit, hy was tjoepstil. Hy is die dag vroeg huis toe, wonder nog steeds of daar ‘n noodgeval was…
@GarsieOuer: As jy vir die WP skree, het jy en is jy geregtig om baie te praat kaptein.
@GimmieGutsBo: Hy het vreethlik baie gepraat.
@LAEVELDER: Dit is hoekom ek in so n goeie bui is kaptein
@GarsieOuer: Hy het seker ook vir jou gese wie het nog die meeste currie bekers ook gewen?
@GimmieGutsBo:
Like jou passion vir Gimmies!! Rom voort… dis fine om rugby te geniet… soms is ons ernstig op die blog en respekvol maar in ons harte nie eintlik!! enjoy!
@CharlesZA: Onder andere ja
Dit was glad nie lekker nie. Elke keer as WP ‘n breek maak sê hy “Dithhh hoe menthhhh thpeeel” en ek vee sy spoeg van my wang af. Eers weer in 2005 daar gekom, toe wen Bulle 75-14. Dit was baie lekkerder.
@GarsieOuer: Dit was seker nie lekker omdat die manne in blou en wit gewen het.
@Cappie: As ek na daardie uitslae kyk sal PRG n paar extra bussies moet aanskaf.
@GimmieGutsBo: Ek het eendag langs ‘n ou soos jy gesit op Loftus se oospawiljoen.
Hy het so lelike blou en wit streep trui gedra, sy asem het na wyn geruik en hy het nie voortande gehad nie. As hy met my gepraat het, het die spoeg op my wange gespat. Hy wou heel tyd praat. Dit was nie vir my lekker nie.
(Grappie hoor!)
Gimmies met 20.
@GimmieGutsBo: Haha, ja moenie worry nie, daai SACS spook loop maar hoog hier by ons. Hulle het ons uitoorlê. Ek sal maar nie sê wat ons verkeerd gedoen het nie, want netnou tel Kloof dit op.
Ander goeie derby’s (@Andre T: ek weet ook nie wat is ‘n beter word daarvoor nie) is sekerlik:
Kes vs Westville
Klerksdorp vs Lichtenburg (tv)
Paarl Gim vs SACS (hoop maar vir Gim die spook is weg)
Reitz vs Vrede
Rondebosch vs Tygerberg
AHS Kroonstad vs Welkom Gim
Bishops vs Paarl Boishaai (Is hier nog ‘n verassing?)
Boland Landbou vs Framesby
@Die Ken: Rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Gimmies kom. 15 ysters tussen 4 lyne beteken moeilikheid.
@PaarlBok: geluk met die nuwe toevoeging tot jou huisgesin. Of is dit nou sterkte?
@Cappie: Jy mors jou asem..soos ek vroeer vir BuffelsCM laat weet het.
@Cappie: Gelukkig verloor ons biiiiiiiiter min. Wees bly julle speel nie gereeld teen SACS nie. Rom rom rom gimmies kom.
@GimmieGutsBo: Jy sal bly wees om die res van die uitslae tussen Paarl Gim en Paul Roos ook te sien.
Paul Roos vs Paarl Gim
1st XV: Paarl Gim won 23-21
2nd XV: Paarl Gim won 20-16
3rd XV: Paul Roos won 17-10
4th XV: Paarl Gim won 24-13
5th XV: Paul Roos won 17-10
6th XV: Paarl Gim won 14-7
7th XV: Paarl Gim won 15-10
Under-16A: Paul Roos won 40-31
Under-16B: Paarl Gim won 26-18
Under-16C: Paarl Gim won 27-8
Under-16D: Paarl Gim won 40-0
Under-15A: Paul Roos won 14-12
Under-15B: Paarl Gim won 52-0
Under-15C: Paarl Gim won 27-8
Under-15D: Paarl Gim won 67-0
Under-14A: Paarl Gim won 43-0
Under-14B: Paarl Gim won 47-0
Under-14C: Paarl Gim won 19-17
Ek weet van ander Mike’ies wat ook baie wintie was voor wedstryde wat maar stil was daarna. Dis maar altyd goed om nederig te bly, anders begin almal hoop jy verloor, dan gebeur dit ook sommer!
@Kempie Pa: praat van Noord Tranvaal, magtag maar daar is baie WP en Boland spelers daar, Bulle vs Leeus was daar nie een leerling in die Bulle BEGINspan wat in die Noordvaal matrikuleer het nie, SKANDE!!!
@Rugbyman:
Jammer ek rate nie Menlo park so hoog nie. Die HTS Middelburg teen NHS in Middelburg game en Affies teen Waterkloof wel.
@Die Ken:
Miskien minder nou dat die Kaapstad skole soveel beter begin te presteer. Miskien kan WP nou met hulle eie kalwers begin ploeg.
Dit sal Boland CD ook versterk.
Ek lees iewers dat ons weer interskole gaan wen en nr 1 in SA gaan wees. RRRGK.
@GimmieGutsBo: Ek lees iewers dat die gimmies trein in die ouderdoms groepe by plaasopstal uit stoom geraak het laas week.grom grom grom die gimmies brom brom brom!
Ek het geen idee wat met die ander wedstryde gebeur het nie, ons het die een gewen wat saakmaak, die een op tv, wat almal sien wat nie by die veld was nie, wie gee om oor die res. RRRGK (rom rom rom gimmies kom)
@GimmieGutsBo: As ek so na die dag se uitslae kyk lyk dit my het Gimmies 14 wedstryde gewen en net vier verloor teen Paul Roos. Is dit waar?
@Andre T: Rom rom rom Gimmies kom. Gimmieguts bo. Ons is net oor die 500 seuns waarvan almal nie eers rugby speel nie, geen skool kan hiermee saampraat nie, rom rom rom Gimmies kom.
@PaarlBok: Pappa ek is ouer as jy
@GimmieGutsBo: Vra jou onnie of jy more 12 uur ‘live’ op die show kan wees. Ek is seker Mnr Bateman sal jou toestemming gee.
@GimmieGutsBo: Die beste het darem gelykop gespeel teen die beste. Wat het daar teen Bishops gebeur?
@GimmieGutsBo: In watter graad is jy?
Gimmies is die beste. Gimmie guts weer gewys saterdag. Ons het ook diepte gewys agv n paar beserings. Bois slaap nie lekker nie, interskole wen ons op n draftstap!!
@LAEVELDER: Jaaaa, dis ook ‘n grootte!
Nog n grote die nwk is HTS Middelburg teen NHS in Middelburg. HTS se Beeldspan verskil merkwaardig van hul Tuksreeks span .. en die Rooibulle lyk gevaarlik met geen beserings (volgens hul kaptein @ rugby365 voor derby teen MHS). Ja die Oceans van Noordvaal skole rugby is verby nou wag die Comrades!! Sterkte Rhino’s! Go for gold !!
@GimmieGutsBo: lekker man, se hulle! Doen dinge op die gim manier.
Jou comment laat met dan met die vraag: Hoe goed moet Bishops se afrigter dan nie wees nie?
Garsies darem op daardie lys.
Sien êrens anders praat hulle van die Garsies v Menlo game komende Saterdag as “The battle of the Wallets”. Maak my sommer oproerig.
Ek sien saschoolsport se nuutste rankings het gister uitgekom! Dis ook deur formules beheer.
@Andre T: Sal verseker kom inloer.
Ek gesels ook vanmiddag 17h30 met Boishaaipa oor die ranglyste op Radio Ruggas
@Cappie: In die kommentaarhokkie
@Andre T: Sal so maak, waar gaan julle wees?
Ek sal vir ons plek hou by Affies klub 600 as jy wil join direk na die Menlo Garsies game.
@Cappie: Kom se dan hallo
@Andre T: Affies teen KES het 14h00 begin. Kan weer dieselfde teen Kloof wees. Dit mag dus dalk moontlik wees om beide te sien.
@Cappie: Ek weet nie hoe laat die Affie game is maar Menlo is 12h30
@Andre T: Het jy al die tye vir daai twee wedstryde, want dit kan moontlik wees om albei by te woon as hulle nie gelyktydig plaas vind nie. Hulle speel by Menlo en Affies wat 10 minute uit mekaar is.
@Kempie Pa: sjoe ek dink die kloof vs affies en garsies vs menlo games is net so groot! Sterkte vir julle!
@Kempie Pa: Ja, dis waar, Kempton Park en EG Jansen gaan ‘n taaie wees.
@Die Ken: Ja, Monnas het ‘n af naweek gehad en die arme Rustenburgers ook. Ek dink Monnas was maar net weer ingestel na hulle teen EG Jansen verloor het.
@Cappie: Ja ek doen Garsies vs Menlo en ons het iemand wat Affies vs Waterkloof ook gaan uitsaai
Lol…..ek doen die nederige skole
@Cappie: Die St Terion span behoort nie te sukkel nie want ek sien hulle het so paar manne in die a span vir vanmiddag se proewe
Miskien gaan AndreT die Classic Clash wedstryd in Centurion uitsaai
@Cappie: @Andre T: siende dat jy noem “Monnas het weer ‘n afnaweek” neem ek aan jy glo die afgelope naweek teen Rusties, was ‘n afnaweek
@Kempie Pa: dit was al voorheen die geval, as ek reg onthou in 2001. WP sal dan erg agteruitgaan….
@Cappie:
The biggest Noordvaal game this week end is EG versus Kempies this weekend. This should start being recognised as a Valke Derby or even FNB classic clash.
@Andre T: nonsens, het daar mos vir jare gebly…n bruin coke is genoeg, dan luister die manne
@Tandem:
Perhaps the Paarl and Stellenbosch school teams should start playing for Boland since they are situated in the Boland region. Then the WP CW team can be selected from what remains.
@Andre T: Gaan julle Menlo vs Garsies uitsaai? Daar is ook Affies vs Kloof wat groot gaan wees. Ek weet nie waste ander groot wedstyde is daar in Noordvaal die naweek nie.
Ek sien Monnas het hierdie naweek weer ‘n af naweek voor hulle volgende naweek EG Jansen vir die derde keer hierdie jaar speel.
Ek sien die Saint skole sukkel almal, St Albans, St Davids, St Johns, St Stitians en St Terion.
@BuffelsCM: moet saamstem… die rom rom rommery sal nogal vir boishaai motiveer… plaas nogal druk op die span…
@Die Ken: Die Woesrand is nie omkoopbaar
@Andre T: so gepraat, miskien ‘n goeie idee om die game teen EGJ in die uistpeelfase te gooi, ala Hansie…
@Andre T: jy is darem baie lief vir die kontroversiele….
@Die Ken: Well no doubt of there his loyalty is ! No room for misunderstanding his opinion !!
@GimmieGutsBo: Ek het gehoop jy gaan n groter bohaai opskop………..gehoop ek kan bietjie met jou op die lug gesels………..e pos my…………..andret@ruggas.co.za
@Die Ken: Ek moet darem probeer
@BuffelsCM: jy poep teen donderweer.
@GimmieGutsBo: Stadig met die grootpratery asb. Ek weet vir ‘n feit Christoff waardeer dit nie…..dit plaas net (meer) druk op die span
@Die Ken: Mos geweet dit is eintlik net n formaliteit, jy kan nie vir Christoff Lotter klop nie,al probeer jy hoe hard.
@GimmieGutsBo: geluk met jul wen
Rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Lotties kom rom rom rom Gimmies kom. Boishaai moet pasop pappa!
@Tandem: I think Boishaai by 15 or so. Bishops have gone off the boil.
@Cappie: For ?
@Balikibaba: Huge win!
@Balikibaba: What is your prediction for Saturday Bali ?
@Cappie: In that case I love it that Bishops beat number 2.
I agree100 % . The huge pool of talent and the big number of big schools in the catchment area makes it more difficult with WP however. And the million dollar question sometimes is do you go with combinations or determine who is the best in every position even if that makes the team less balanced? Difficult situation which is why it in my mind requires at least one extra team from the WP area . Frankly a team selected from the Southern suburbs ( Bishops , SACS , Rondebosch , Wynberg etc ) will give most teams at Craven Week a huge go or a team from the Southern and Northern suburbs together with Boishaai ,Gim , Landbou , Paul Roos , Strand area as a WP Country side . Why not ?
@Tandem: Ek dink dit tel soms teen ‘n GW span as spelers van soveel verskillende skole saam gegooi word. SWD met spelers uit basies 2 skole gaan makliker gel.
Although these rankings still will change over time it is awesome to see the top 4 teams playing for the same Cravenweek team ! The WP selectors will have their hands full to pick a team between all these quality players not forgetting great players in the Landbou , Bishops , Rondebosch and other teams . And then quality Western Cape born players now educated in some Pretoria institutions!
Ek sien ons begin al nader beweeg aan my voorspelling van die top 5.
Daar is ‘n redelike gaping tussen die boonste drie en die res.
BHP, gaan jy weer `n Top 50 publiseer?
Hierdie ‘rankings’ begin nou vir my al meer realisties lyk. Dink Michaelhouse is nog te hoog en dink ook Garsfontein moet in die top 20 wees. Verstaan egter jou sisteem so dit is wat dit is vir nou.