NB NOTE from BHP: Having looked at all the results and what our sliding scale produced in ranking outcomes, I have standardised the formula on the following:
- For a loss of 5 points or less – 70% of Opponents Category Points.
- For a loss of between 6 and 10 points – 40% of Opponents Category Points.
- Draw gives you 80% of Opponents Category points.
This has resulted in a slight change in the formula and therefore the need to recalculate last week’s Top 50 comparitive.
5 games required to qualify, therefore Boland Landbou appear on the rankings for the first time.
No. | 2015-Current | Pts | Cat | Last Result |
---|---|---|---|---|
01..►0 | Paul Roos | 4.60 | 5.00 | W34-3Grey HS |
02..►0 | HJS Paarl BH | 4.55 | 5.00 | W34-10Rondebo |
03..▲1 | Paarl Gim | 4.43 | 5.00 | W39-0Boland |
04..▼1 | Monument | 3.86 | 5.00 | L17-29EG Jans |
05..▲3 | Michaelhouse | 3.81 | 4.00 | W54-6DHS |
06..▲1 | Nelspruit | 3.80 | 5.00 | L26-31Garsfon |
07..▲4 | SACS | 3.75 | 4.00 | W26-17Bishops |
08..▲6 | Affies | 3.70 | 5.00 | W29-18Grey Co |
09..▲3 | EG Jansen | 3.68 | 5.00 | W29-17Monumen |
10..►0 | Selborne | 3.67 | 5.00 | W52-26Dale |
11..▼2 | Oakdale | 3.66 | 5.00 | L23-24HTS Mid |
12..▼6 | Grey College | 3.62 | 5.00 | L18-29Affies |
13..▼8 | Bishops | 3.60 | 5.00 | L17-26SACS |
14..▲2 | Jeppe | 3.53 | 4.50 | W39-24Pretori |
15..►0 | Outeniqua | 3.50 | 5.00 | W30-14Drostdy |
16..▲2 | Grey HS | 3.44 | 5.00 | W32-20Wynberg |
17..▲3 | Maritzburg College | 3.22 | 5.00 | W34-33KES |
18..▲1 | Kynoch Noord-Kaap | 3.20 | 4.00 | L26-27Glenwoo |
19..▼6 | Rondebosch | 3.19 | 4.50 | L10-34HJS Paa |
20..▲2 | Waterkloof | 3.16 | 5.00 | W23-9Menlopa |
21..▲4 | Eldoraigne | 3.14 | 4.00 | W13-10Kempton |
22..▼1 | KES | 3.09 | 4.50 | L33-34Maritzb |
23..▲4 | Worcester Gim | 3.09 | 3.00 | W20-18Drostdy |
24..►0 | Diamantveld | 2.99 | 4.00 | D17-17Selborn |
25..▲1 | Glenwood | 2.96 | 5.00 | W27-26Kynoch |
26..▲2 | Marlow | 2.95 | 4.00 | W34-23Jim Fou |
27..▼4 | Drostdy | 2.87 | 4.50 | L18-20Worcest |
28..▲new | Boland Landbou | 2.86 | 5.00 | L0-39Paarl G |
29..▲2 | HTS Middelburg | 2.84 | 5.00 | W48-15Pieters |
30..▲3 | AHS Kroonstad | 2.83 | 3.50 | W12-10Voortre |
31..▼14 | Dale | 2.76 | 4.50 | L26-52Selborn |
32..▼2 | Durbanville | 2.68 | 3.00 | L13-17Hugenot |
33..▲8 | Marais Viljoen | 2.68 | 2.00 | W47-6Ermelo |
34..▲1 | Potch Gim | 2.66 | 3.00 | W17-11Middelb |
35..▼1 | Stellenberg | 2.66 | 4.00 | W33-3Pearson |
36..▲3 | Queen’s | 2.64 | 4.50 | W43-35Kingswo |
37..▼1 | Volkskool Heidelberg | 2.60 | 3.00 | W52-7Hans Mo |
38..►0 | Bellville | 2.54 | 3.50 | W45-10HTS Bel |
39..▲4 | Oos-Moot | 2.52 | 3.00 | W17-16Overkru |
40..▼3 | Brackenfell | 2.50 | 3.00 | W40-10DF Mala |
41..▼1 | Rustenburg | 2.47 | 3.00 | L7-11Transva |
42..▲2 | Hugenote | 2.43 | 3.00 | W17-13Durbanv |
43..▲new | Wonderboom | 2.42 | 3.00 | W41-0Wesvali |
44..▼2 | St Andrew’s | 2.42 | 4.00 | L20-24Graeme |
45..▼16 | Middelburg | 2.40 | 3.00 | L11-17Potch G |
46..▼1 | Lichtenburg | 2.34 | 2.00 | W38-23De Kuil |
47..▲new | Westville | 2.33 | 4.50 | W24-17Kearsne |
48..▼16 | Wynberg | 2.29 | 5.00 | L20-32Grey HS |
49..▲new | Sentraal | 2.25 | 4.00 | W29-12Fichard |
50..►0 | Kempton Park | 2.22 | 4.50 | L10-13Eldorai |
@Playa: Unbelievable – world dominance
@McCulleys Workshop: Hahahahaha! Enjoy House’s super season, and be proud.
@BoishaaiPa: Ek het mos nou al baie kere vir jou voorstelle gemaak met die oog om die problem drasties te verminder. Hoekom vra jy ek moet iets na die tafel toe bring as ek dit telkemale gedoen het, maar jy kies om dit te ignoreer.
@Losbal: ‘n Mens kan die probleme redelik maklik oorkom. Die grootste probleem is nie die wen en verloor van sterk skole teen sterk skole nie, dit is dat minder sterk skole aanhou wen teen baie minder sterk skole en as gevolg daarvan beter gerank is as sterk skole wat verloor teen sterk skole. Die gevolg is dat skole wat bv. in die B-afdeling van ‘n streek speel en met 50 punte sal verloor teen die skool in die A-afdeling, 20 tot 30 plekke beter gerank is. Nou, dit is mos nie “common sense” nie, of is dit?
@Playa: @Playa: You Serious
@McCulleys Workshop: Hahahaha!
“Could probably…” not a definite. I don’t think one could call an outright winner if there were to be a ‘Tri-Schools’ competition between the 3. In fact, those who believe that other results agains similar opposition would probably say NW would come last.
2015 results:
Bosch drew with KES
KES went down 20-16 to a QC that put 50 against NW (50-19)
Bosch beat a DHS who beat NW
KES beat a Westville who beat NW
@Playa: Just beating my rankings drum – we all know roughly who the top 3 or 4 sides are, but outside of that, the swings from week to week make you realise you can’t place any reliance on past performance, and that there is no merit to the rankings. This is not a go at BHP, but just the fluidity of the game at school boy level where so many factors play a role.
@Playa: I’m astounded you think that …
@McCulleys Workshop: I wouldn’t say Rondebosch and KES are weak.Both, in my view could probably beat Northwood – so it would have been fair for you to include House as one of the teams that played weak opponents this past weekend.SACS and Affies, though the latter had a shaky start, are just strong this year, period.
@Die Ken: beste raad ooit!!
@Bere73: seuns nie opgedaag vd game nie, en Gimmies het takties ‘n goeie game gespeel…amper Brumbies tipe rugby, frustrerend maar baie effektief
@Die Ken: Ek dink julle is nogsteeds die beste span in die land …”die jaar” Die feit dat julle nie sterk opponente gespeel het nie…daar oor die waters…n groot rol gespeel het met jul verloor Saterdag.
My laaitie vra toe Saterdag, so noudat ons teen Gimmies verloor het, hoeveelste is ons op die rankings!? My antwoord aan hom was eenvoudig “Ignoreer daai kak, wen julle net vir Boishaai en GCB”
@Losbal: Klein korreksie… Boland Landbou is no.28 op die rankings…
@Djou: Sien, as ek nou so na Wonderboom en Garsfontein kyk dan sien ek Wonderboom is baie beter op die ranglys, maar is dit kommin sense?
@Djou: Boishaai het die naweek amper vasgeval teen Boland Landbou wat ook nie onder die top 50 is nie. Stellenberg het amper teen Kwaggas (wat 20 plekke bo hulle is) verras.
Punt is: sou hulle gewen het, beteken dit nie BH of Outenikwa moet baie plekke val, of Landbou en Stellenberg moet baie plekke opskuif nie.
N span wat die ranks wil klim moet GEREELD beter spanne klop. Nie nou en dan nie.
Die rankings kan in elk geval nooit te ernstig opgeneem word nie vir die eenvoudige rede dat spanne nie elke jaar teen dieselfde kompetisie speel
nie. En vele ander redes ook.
Maar ek sal graag na jul alternatiewe voorstelle en rankings wil kyk.
En hier dink ons almal dat niemand die rankings ersntig opvat nie….julle reaksie se alles…relax..
Djou..jy het altyd baie te se..bring something to the table dat ons kan gesels. Sover hoor ek net baie kritiek maar geen alternatief nie.. sit jou balle op die tafel en bring vir ons n oplossing…vertel my hoe jou formules gaan werk en publiseer dit asb.
1-3 behoort nou BH, Gim en PR te wees, maar tussen 4 en 13 gaan die gemiddeld almal binne 0,1 wees. Daar gaan nog een moerse fight vir plekke 4 en 5 wees.
@Anti Green: Of course it is. The real test of the formula will be this week, will MHS retain their rightful place after their convincing win which was cut short by dubious reffing standards, allowing their game to be stopped early, or will they be overrun by Nellies, SACS and Affies, who all played weak opponents.
@Djou: Ag jong, los tog maar vir ou BHP… Sy rankings, is sy rankings… Ons jol net die game en probeer ons bes!
05..▲3 Michaelhouse 3.81,Great team but this not a true reflection. 5 in the country?
@BoishaaiPa. Jy het vir Kempton op 50 gesit. Hulle hoort nie daar nie. Jy het gese Garsies moet net begin wen, maar nou wen hulle en hulle bly swak volgens jou. Cappie se berekenings het gewys dat al wen Garsies als dan is hulle op 46. Hulle en Menlo is swakker as die skole in Pretoria se B-afdeling gerank. Wenk: ‘n Formule is so goed as sy common sense.
@Rugbyman: Julle game volgende week behoort vlg die ranking ‘n mooi game te wees tussen 2 skole van onbekende sterkte wat in die gees van goeie buurmanskap gespeel gaan word!
Geluk met julle wen vandag.
@Bere73: Rustig my maat… ons moet nog menlo speel volgende naweek by hulle… dit gaan hard en ongenaakbaar wees!
@bloues: En julle moet nog daai swaeltjie wen die somer!! En ons almal weet wat laasjaar gebeur het
@bloues: Whatever!!! Moet asb nie begin afbreek nie! Gun almal hul plekkie onder die son! Well done Garsies! Ek dink ons het een wedstryd verloor vandag…
@BoishaaiPa: Huh, moet die span wat nie in die Top 50 is nie verloor teen die gerankde span nie?
@bloues: Um, dit was nou 2 swaeltjies in 2 weke.
Amper al ‘n nessie….
@bloues: whatever… garsies het o14, o15 en 1 tot 5 gewen… was vir ons n goeie dag… jammer as dit nie op affies standaarde was nie!
@Rugbyman:
Een swaeltjie maak nie n somer nie…..maar geluk met die wen
@BoishaaiPa: Gee rerig nie om wat jy dink nie… groot wen vir ons vandag! Vrede vir jou ou maat!
@akw: En ophou verloor teen No 50….
Kan Garsies asseblief ophou om skole in die Top 20 te klop, dit bring die ranglys onder verdenking……
@Rugbyman: Begin solank met Frans Ludeke praat. Ek vermoed sy moeilikheid is geboek na vanmore se game.
@Bonthuis: Pity, seems like there was no place in the schedule.
@Bonthuis: But they are (#47). The list you’re looking at is the one that ‘would have been’ last week if he used the refined formula, i.e. before WV beat Kearsney, so that win would not have been taken into account.
@McCulleys Workshop: Why are Westville not playing Michaelhouse this year? This has been a standing fixture for pretty much all sports and a great rivalry over the last 30 years or so…
@BoishaaiPa: I think you left Westville off your list, they certainly in the top 50 having beaten SACS (no.11), narrowly losing to College and beating Kearsney (no. 49) this last weekend.
@BoishaaiPa: Ek het die MP en Garsies uitslae met Waterkloof vergelyk, nie met EG nie.
‘n Swak begin in enige seisoen, haal jou aan die einde beslis in. Vra die Saarks, Reds, Blues, Welwitchias, ens. Gooi sommer die Crusaders ook daar in. In ‘n baie kompeterende jaar gaan een of twee glipse jou kos op enige ranking. Wat nog te sê van meer glipse. Thats the way the cookie crumbles.
@Barry: nee geen hou op jou gemik nie… ek probeer illustreer dat die nommer 6 in die land nie behoort te verloor teen n span buite die top 50 nie… soos cappie hierbo wys, kan ons eintlik als wen van nou af vorentoe en ons kan baie min styg op die ranglys… soos ek gese het, ons kan die beeld trofee wen en dalk net net in die top 40 wees…
@Rugbyman: Ek weet nie of jy nou ‘n hou na my toe slinger omdat Nellies Saterdag teen julle verloor het nie, en dit ‘n ‘skande’ noem nie. Enige span kan enige dag ‘n ander span wen, ons ken rugby so. Ons (Nellies) het die hou op die ken gevat, maar ons beweeg aan want hierdie week se wedstryd is vir ons net so belangrik soos die vorige weke se wedstryde. Dit help ons treur oor een uitslag nie.
Enige spannetjie wat dink hulle is onoorwone lewe in ‘fool’s paradise’, dit vat ‘guts’ om elke wedstryd te benader met die motivering om beter te doen as die vorige wedstryd, wie ookal jou oposisie is. Nellies speel met ‘guts’ soos dit hoort. Sterkte daar.
@Rugbyman: Dis die storie! So kan julle vordering lyk as julle nou rerig top class presteer oor die volgende geskeduleerde wedstryde:
Wen teen Waterkloof met minder as 30: punt skuif na 2.05
Wen teen Menlopark met minder as 30: skuif na 2.24 (bring julle no P50)
Wen teen Ben Vorster met meer as 30: skuif na 2.26 (P49. Ek het BV as kategorie 2 geraai, want ek kan nie dink hulle kan hoër as Lichtenburg wees nie)
Wen teen Helpmekaar met meer as 30: skuif op na 2.38 (bring julle na P46)
Natuurlik kan die ander spanne se punte laer word en kan julle hoër inskuif. Die uitspeelwedstryde vir die Beeld kan ook later help, maar dis maar treetjie vir treetjie soos jy sien. Die geheim is om nie te verloor nie…
@Cappie: Ja as ons gelukkig is… nellies het teen n span buite die top 50 verloor saterdag! Wat n skande!
Ek dink jou sommetjie staaf my punt… dis eintlik onmoontlik vir ons om in die top 40 in te beweeg al wen ons als van nou af vorentoe… ons kan dalk die Beeld trofee wen en steeds nie in die top 40 wees nie
Maar nou ja, wie is ek nou om prakties te dink…
@Rugbyman: As Garsfontein saterdag wen skuif hulle punt van 1.79 op na 2.05 toe. Verloor julle egter met meer as 10, sak julle na 1.64. Verloor julle met tussen 5-10, skuif die punt op na 1.80, verloor julle met 5 en minder skuif hulle op na 1.93. Haha, ek dink ek verstaan @BoishaaiPa: se formules nou. As julle met 30 of meer wen word julle puntetotaal 2.10, en kan julle amper in die top 50 begin inbeweeg.
Hoe lyk dit @BoishaaiPa: verstaan hierdie ingenieur jou somme reg?
@akw: Hoe verklaar jy dan EG se ranking?..Hulle het ook teen taai opposisie verloor..maar ook goeie opposisie en gemiddelde opposisie gewen…Help nie jy wen net maklike games nie.
@Rugbyman: Ek sien uit na die ‘log’ volgende week. Ons (Nelspruit) speel teen HTS Witbank Saterdag en sou ons wen wonder ek of dit enige invloed gaan hê op ons posisie.
Eish Cappie…….(ha-ha)
@Rugbyman: Nou vir wie in daai top 50 sien julle kans. Het nr 50 julle nie gewen nie? Lol
@BoishaaiPa: Baie dankie vir die verduideliking. Ek verstaan die teorie… die praktyk is bietjie anders… ek weet jy doen n ondankbare werk absoluut vrywillig. Ek kritiseer jou nie. Ek dink net die rankings is nie heeltemal akkuraat nie want in praktyk is dit nie heeltemal realisties nie… die top 20 dink ek werk mooi… dis die laer rankings wat nie heeltemal werk nie… dis net my opinie! Lekker dag
As mens dus makliker wedstryde wen tel dit meer in jou guns as om teen taai opposisie te verloor.
Dit is maar my interpretasie van hoekom MP en Garsies nie in die Top 50 verskyn nie, maar Waterkloof wel.
Moeilike besluit vir opkomende rugby skole om te maak, jaag ons ranglys prestige of meet ons ons vordering teen die top skole?
Saterdag teen Kloof gaan insiggewend wees.
@BoishaaiPa: You are correct sir . Just teasing.
@Tandem: Dear Tandem, Unfortunatly I cannot manipulate the outcomes of the games!…We have a slightly lower avg per game than PR due to us playing slightly lower category teams early in the season. If we keep winning..or our Paarl Neighbors surprise them at Markotter we can still slip in at No 1. For now I am just happy for us to be in the Top 10. There is still plenty of difficult games to come..We have played 5 of the current top 20…still have to play another 5!
@Bonthuis: The only two other sides that should be in the top 10 are Volkskool Heidelberg, unbeaten this season and should maybe share 5th spot with MHS and Potch Gym, who have only lost 1 game.
@Bonthuis: All fact, College are definitely miles ahead of Glenwood – bad day at the office for them at KP, the field was too big. And MHS in its rightful position, no doubt. And the ZAR will weaken today by 36 bps and Anglos is going to leap 22% on a weaker ZAR.
@bloues: Bang om teen ons rugby te speel?
@CharlesZA: dalk moet julle maar eerder op netbal fokus…
I can see why Westville are out of the top 20 given how inconsistent they’ve been this season, but, are College really the number 2 side in KZN or did they just have an off day getting given 50 by Glenwood. Secondly, Michaelhouse number 5 in the country, are they really that good this year? Seems a little high to be in the top 5.
@Monte Bello 84: Dit is korrek.
@Tandem: No problem my dearest, if you win all your remaining games, you will without doubt be moved to number one! I still pity the fact that we could not meet one another at Wildeklawer.
Dear Boishaai Pa : If Boishaai win all their games , including against Paul Roos and Gym , then please will you please consider to move us to a position one up . You look very determine to keep Paul
Roos at number 1 sir ?
@BoishaaiPa: Dankie, ek moet sê, hoe meer wedstryde daar gaan wees, hoe beter gaan jou formule dinge regtrek.
@Cappie: Ja..jy kry nog steeds 0.5 bonuspunt vir n wen bo 30.
@Rugbyman: Ek verstaan dat jy so voel, maar onthou net dat julle verlore ongelukkig op die oomblik teen julle tel. …Ander spanne se suksesse bepaal ongelukkig ook die ranglys en druk ander spanne verder af ondertoe. Mens kan nie in isolasie na een of twee wedstryde kyk nie. Sodra julle meer begin wen sal julle opskuif. Hier is julle ontleding per game.
Opp BP Cat Points
Lions Inv 0.5 2
Nelspruit 0 0
HJS Paarl 0 0
Nelspruit 0 5
Marais Viljoen 0.5 2
EG Jansen 0 0
Outeniqua 0 0
Paarl Gim 0 0
Kempton Park 3.15 0
Pietersburg 0 3
Ermelo 0 3.5
Dus in total het julle 5 wenne uit 11. Bonuspunt van 4.15 en wedstrydpunte van 15.5 bymekaar gemaak. Dit gee n total van 19.65 punte vir n gemiddeld van 1.79 punte per westryd verdien. Vergelyk dit met die gem punte verdien vir die spanne hierbo en miskien verstaan jy waarom julle nog nie die top 50 kan breek nie.
Volgens uitslae wat ek gesien het, het Stellenberg 0:16 vir Paul Roos laas week gewen 21-17 !!
@Dok F: Jy het vergeet om Netbal te noem. Ons is die nr1 span in die land.
@CharlesZA. Ja die Bellville span het deur die ranks gekom en sal interresant wees om hulle prestasie vanjaar dop te hou. Stellenberg het vanjaar vir die eerste keer in jare vir Tygerberg gewen. Maar Stellenberg is definitief die sterkste span in Noordelike Voorstede. Ek dink dit gaan nog vir jare so wees, want in al die ouderdomsgroepe is hulle baie sterk. Dit bewys julle struktuur daar is baie reg en gesond. So ook in al julle ander sporte soos hokkie en atletiek. Daarom hou ek baie van Stellenberg want julle het alles in plek gesit sonder om ander kinders te gaps. Ek haal my hoed af vir julle. Verder het al die skole in die Noordelike voorstede ‘n goeie gees teenoor mekaar – iets wat die Pretoria skole nie kan sê nie. Ek het nog nooit gesien dat ons klomp baklei nie. So hats off vir julle buurman. Julle maak ons ook trots.
Sorry Guys
In an effort to get the Rankings out in a hurry yesterday, I omitted an adjustment of last week’s rankings.
Also the Stellenberg vs WCSS result had not been updated.
Boland Landbou appear for the first time because they had not played the 5 game minimum last week.
@QBE: Hierdie Bellville span het net 3 keer as ouderdom span verloor. Hulle het ten minste 3 CW spelers in hul span.
@GimmieGutsBo: Ons wag
@CharlesZA: Ek weet nie so mooi van Bellville se goue jaar nie. Stellenberg is witwarm en het nog niks verloor nie. Bellville is seker redelik benoud om teen hulle te speel. Stellenberg is by ver die jaar se krag in die noorde.Virseker die span.
@GimmieGutsBo:
*cough* Bishops *cough*
Dit is veronderstel om n goue jaar vir Bellville te wees so hulle is seker die favourites.
@Dok F: wie van Durbanville, Stellenberg of Bellville dink jy het die beste kans om die krag van Noordelike voorstede te wees vanjaar?
@Maroon: Nee wat ons sal daar wees, deur dik en dun. Rom rom rom Gimmies kom. Lotties is reg vir julle. Julle pak is niks werd nie.
@GimmieGutsBo: julle is welkom. julle moet net julle self gedra hoor. Wil ook nie weer sien dat julle ondersteuners die wedstryd halftyd verlaat as julle span agter is nie.
@BoishaaiPa: jy moet wragtig hare op jou tande he met sommige van hierdie spesiale klas kinders wat nou nog nie die relatiwiteit van die ranglys wil (of kan?) verstaan nie.
@maroon rom rom rom Gimmies kom! Rom rom rom Gimmies kom!!
@BoishaaiPa: Is daar nie soos in die verlede bonuspunte as jy met meer as 30, 40 en 50 wen nie? Die ranglys begin al meer en meer na iets lyk om op staat te maak.
Ek sê nog steeds die top 5 gaan die huidige top 4 + Affies wees.
@QBE: Correct, most of the junior games took place against PRG and Stellenberg 1st xv played against WCSS.
@CharlesZA: I’m sorry,last I heard their game against PRG was cancelled because of the PRG overseas trip.Well done Stellenberg.
@Rugbyman: Het hulle nie verlede week iets genoem soos dat Garsfontein teen Affies moet speel om in die top 50 te kom nie? Hoe korrek dit is weet ek nie?
Dankie RP vir die rangorde, voorwaar akkuraat
Thanks BHP – great that you are updating – hope the teething issues all get ironed out. Keep up the good work .
How KES are at 22 and Dale at 31 is not right.
@BoishaaiPa: Goeie more, ek wil nie kla nie, net vra… Ten spyte van ons oorwinning teen die huidige nommer 6 skool in die land is ons steeds nie in die top 50 nie…? Nou gaan jy seker weer my kop afbyt…
Ons het dan seker nie te sleg gedoen as ‘n skool buite die top 50 die nommer 6 skool wen nie…. Maar dit moet darem ook vir jou sê dat daar met groot respek iets nie reg is met die ranglys nie… en asseblief, ek het respek vir jou en die ranglys! Dis bloot net ‘n opmerking…. Use it, dont use it…
Please remember that the formula for close losses has changed…we were busy experimenting with it the last two weeks and is only now stabilizing. Last week and this week cannot be compared in reality. This is what last weeks ranking would have looked like based on the now stabilized formule we used from this week…
Beet confused us all by using last week’s ranking as a base for movement which he should not have, We did say we are busy with fine tuning.
Rank Team
1 Paul Roos
2 HJS Paarl
3 Monument
4 Paarl Gim
5 Bishops
6 Grey College
7 Nelspruit
8 Michaelhouse
9 Oakdale
10 Selborne
11 SACS
12 EG Jansen
13 Rondebosch
14 Affies
15 Outeniqua
16 Jeppe
17 Dale College
18 Grey PE
19 Noord-Kaap
20 Maritzburg College
21 KES
22 Waterkloof
23 HTS Drostdy
24 Diamantveld
25 Eldoraigne
26 Glenwood
27 Worcester Gim
28 Marlow
29 Middelburg
30 Durbanville
31 HTS Middelburg
32 Wynberg BHS
33 AHS Kroonstad (Rooiskool)
34 Stellenberg
35 Potchefstroom Gimnasium
36 Heidelberg Volkskool
37 Brackenfell
38 Bellville
39 Queens College
40 Rustenburg
41 Marais Viljoen
42 St Andrews
43 Oos-Moot
44 Hugenote (Well)
45 Lichtenburg
46 Hudson Park
47 Kingswood
48 Hentie Cilliers
49 Kearsney
50 Kempton Park
Still no sign of Garsies in the Top50, even after beating the No.6 ranked team this weekend. Hopefully that changes during the Beeld….
@QBE: The ratio gained for losses changed..Teams can move up and down because their avg changed less or more over the period and in relation to other teams around them. Bellville avg points per game will be lower even after the win as they played a very lowly ranked team in HTS.
Rom rom rom Gimmies kom, rom rom rom Gimmies kom!!!!
Volgende is die Rosies, Lotties kap julle een na die ander, beste afrigter in die land
rom rom rom gimmies kom, rom rom rom gimmies kom.
Ek wil nou nie verdedig nie maar wonder of mense besef dat n formule soos die aan die begin meer volatile gaan wees omdat 1 wedstryd n span se avg baie kan verander. Gee hom nog so paar weke kans.
EG J win but go down – seems odd – but such is life.
Westville win and fall 16!
Sorry BHP didnt see your post.
@QBE: Stellenberg did play against Western Cape Sport School and won 86-0.
@QBE: Stellenberg played Western Cape Sports School and won 89-0 for your information.
@Dok F: Die grap is eintlik al julle slim mense wat van beter weet. Boland kwalifiseer die eerste keer om in die rankings te kom omdat hulel genoeg games gespeel het..kan jy asb aandui waar hulle in vorige ranking was en hoe jy weet hulle het gestyg?..
@QBE die beste is. Boland Landbou verloor ver teen Paarl Gim en kom in op die ranglys – tot nommer 28. Wat ‘n grap
Beet
Glenwood paying the price for not playing that many games ?
This must be the least number of games played so far in a season
Beet, help me here please. Durbanville up 3 with a loss. Stellenberg did not play, but up 7 places.Brackenfell up 10 with a win against DFM and Bellville down 12 places with a win against THS Bellville. I am lost, sorry.