BHP Top 50 – week ending 02 May 2015

Using BHP’s updated formula that awards losing teams for competitiveness.
(5 local matches to qualify therefore Boland Landbou not ranked for the time being)

No. 2015-Current Pts Cat Last Result
01..►0 Paul Roos 4.60 5.00 W34-3Grey HS
02..▲1 HJS Paarl BH 4.54 5.00 W21-19Grey Co
03..▲1 Monument 4.53 5.00 W37-33Nelspru
04..▼2 Bishops 4.48 5.00 W59-0Pretori
05..►0 Paarl Gim 4.38 5.00 D22-22Affies
06..►0 Grey College 4.33 5.00 L19-21HJS Paa
07..►0 Nelspruit 4.06 5.00 L33-37Monumen
08..▲2 EG Jansen 3.95 5.00 W47-31Garsfon
09..►0 Outeniqua 3.94 5.00 W30-14Drostdy
10..▲2 Selborne 3.89 5.00 W25-9Queen’s
11..►0 SACS 3.81 4.00 W48-10St John
12..▲1 Oakdale 3.80 5.00 L23-24HTS Mid
13..▲2 Michaelhouse 3.77 4.00 W24-18Hilton
14..▲3 Jeppe 3.72 4.50 W27-20Westvil
15..▲3 Affies 3.54 5.00 D22-22Paarl G
16..▲3 Rondebosch 3.52 4.50 W26-10Upingto
17..▲3 Kynoch Noord-Kaap 3.50 4.00 L26-27Glenwoo
18..▲3 Diamantveld 3.44 4.00 D17-17Selborn
19..▲3 Marlow 3.41 4.00 W30-28Helpmek
20..▼4 Dale 3.40 4.50 W70-5Stirlin
21..▲5 Grey HS 3.36 5.00 W48-3Daniel
22..▲1 Glenwood 3.36 5.00 W27-26Kynoch
23..▲5 Waterkloof 3.18 5.00 L16-19Outeniq
24..▲9 Maritzburg College 3.15 5.00 W25-3Pretori
25..▲5 KES 3.13 4.50 W18-11Westvil
26..▲5 Bellville 3.11 3.50 W41-31Hugenot
27..▼13 Drostdy 3.04 4.50 L14-30Outeniq
28..▲1 Worcester Gim 3.01 3.00 W29-11Overber
29..▲6 Eldoraigne 2.99 4.00 W43-10Pieters
30..▲4 Voortrekker (Beth) 2.95 3.00 W24-18Brandwa
31..▲7 Westville 2.95 4.50 L20-27Jeppe
32..▼7 HTS Middelburg 2.93 5.00 L12-30Kempton
33..▲3 Rustenburg 2.92 3.00 W18-13Fichard
34..▲5 Middelburg 2.80 3.00 W16-13Wonderb
35..▲5 Durbanville 2.80 3.00 W31-19Milnert
36..▼4 DHS 2.78 3.50 L15-55Kearsne
37..▼10 Queen’s 2.76 4.50 L9-25Selborn
38..▼1 St Andrew’s 2.75 4.00 W34-22Pearson
39..▲3 Potch Gim 2.69 3.00 W55-3Wesvali
40..▲3 Sentraal 2.67 4.00 L10-26Worcest
41..▲3 Wynberg 2.67 5.00 W48-0St Stit
42..▲3 Stellenberg 2.66 4.00 W33-3Pearson
43..▲7 Hilton 2.64 4.00 L18-24Michael
44..▲new Brandwag 2.63 4.00 W62-20Union
45..▲new Marais Viljoen 2.59 2.00 W36-19Centuri
46..▲new Kempton Park 2.58 4.50 W30-12HTS Mid
47..▲1 AHS Kroonstad 2.58 3.50 L10-15Pionier
48..▲new Brackenfell 2.54 3.00 W21-3Swartla
49..▲new Lichtenburg 2.49 2.00 W17-14Montana
50..▲new Menlopark 2.47 4.50 L20-24Boland

46 Comments

  1. avatar
    #46 Die Ken

    @GimmieGutsBo: Pasop dat jul nie te vroeg kom nie, die plaas gaan nie ‘n grap wees nie

    ReplyReply
    8 May, 2015 at 10:07
  2. avatar
    #45 kosie

    @Soutie 1: It would probably not be a ranking for this blog! If you included rugby in your variables and wanted a rugby ranking it might be a blank page :mrgreen:

    ReplyReply
    7 May, 2015 at 19:09
  3. avatar
    #44 Soutie 1

    How about a ranking that is based on: started at the school in grade 8, pays school fees and is from the catchment area :twisted:

    ReplyReply
    7 May, 2015 at 18:59
  4. avatar
    #43 GimmieGutsBo

    Rom rom rom Gimmies kom!

    ReplyReply
    6 May, 2015 at 07:40
  5. avatar
    #42 BuiteBreek

    @Org: Net soms man, net soms.

    ReplyReply
    5 May, 2015 at 12:24
  6. avatar
    #41 Org

    @BoishaaiPa: Dit…maak sin…dankie…

    ReplyReply
    5 May, 2015 at 11:49
  7. avatar
    #40 Org

    @BuiteBreek: Jy…weet waarvan jy praat…

    ReplyReply
    5 May, 2015 at 11:48
  8. avatar
    #39 BoishaaiPa

    @Org: Lees en jy sal ingelig wees!…
    (5 local matches to qualify therefore Boland Landbou not ranked for the time being) dit is hier bo in die artikel geskryf!

    Soos die seisoen vorder pas ons die min aantal games gespeel om te kwalifiseer vir die rankings aan. Dis nog vroeg so 5 is vir nou die minimum. Dit is om te voorkom dat spanne wat slegs een of twee games gespeel het en gewen het skielik opskiet….Teen einde van die seisoen is 10 games gespeel gewoonlik die minimum om te kwalifiseer vir ranking.

    ReplyReply
    5 May, 2015 at 10:24
  9. avatar
    #38 BuiteBreek

    @Org: Het die kalk op Koup stasie, langs N1, gaan haal, en die 40km trippie terug na Laingsburg met ‘n helske sonbrand aangepak.

    ReplyReply
    5 May, 2015 at 08:33
  10. avatar
    #37 Balikibaba

    @Speartackle: Hehe….have never been away. Just been watching instead of shouting. lol

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 22:00
  11. avatar
    #36 Org

    @BuiteBreek: Watter dorp…in die Koup…

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:56
  12. avatar
    #35 BuiteBreek

    @Org: Die Koup is seker een van die warmste plekke waar ek al was. Het een middag daar spandeer om kalk te kry, met Koup Kooperasie se vragmotor. Het gedink ek gaan dood. Daai plek is nie jou speelmaat nie

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:49
  13. avatar
    #34 Org

    @Speartackle: In die Koup…gooi ons op Dinsdag…voor Dinsdag…en na Dinsdag…maar dis Maandag…so ons gooi in elk geval

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:35
  14. avatar
    #33 Speartackle

    @Org: Jy klink vir my net so lekker geswaai soos ek. Ou Orgie jy weet dit is gevaarlik as mens al op n Dinsdagaand begin vat.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:26
  15. avatar
    #32 Org

    @Speartackle: As jy…so sê…vir my lyk dit elke keer…of almal op ‘n sappie is…

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:23
  16. avatar
    #31 Speartackle

    @Org: Die kinders, afrigters en ouers hier in die Noorde is ordentlike mense………..ons glo ook nie orgies nie

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:17
  17. avatar
    #30 Org

    @Speartackle Het jy onlangs langs die veld gestaan…en geluister na die seuns op die veld…en die pappas langs die veld…en die afrigters agter die pale…fok is ‘n matige rissie…in vergelyking…

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:15
  18. avatar
    #29 Speartackle

    @Org: Geen gekruide taal nie asb…………dit kan n orgie veroorsaak

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:10
  19. avatar
    #28 Org

    @Speartackle: Marlow…is ok

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:03
  20. avatar
    #27 Org

    @BoishaaiPa: Pappa…waar de fok is Landbouskool die week…was verlede week nog daar…

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 21:02
  21. avatar
    #26 Speartackle

    @PaulRoosPa: Wat dra ons experts dan?

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:58
  22. avatar
    #25 PaulRoosPa

    @Speartackle: Kenners soos ek dra Purple Caps :wink:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:56
  23. avatar
    #24 Speartackle

    @PaulRoosPa: Dra jy nogsteeds die Purple Cap?

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:51
  24. avatar
    #23 Speartackle

    @Balikibaba: Bali………….I knew you’d come out of obscurity after that. I missed you man

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:50
  25. avatar
    #22 Balikibaba

    @Speartackle: Regarding Bishops, are you serious?!!!

    Beat St Andrews
    Beat Paarl Gym – The only game they have lost this year so far
    Beat KES
    Beat Pretoria Boys 59-0 in a game called off 12 minutes short.
    Lost to Grey PE

    Maybe just go check results before making a comment like that. You won’t have to look very far. its all on this blog! :) All you have to do is click on Bishops and it hyperlinks you to their results.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:48
  26. avatar
    #21 PaulRoosPa

    @AffieOuer: Ek lees hier en hou julle dop, veral vir ou T’tjie en sy familie!
    Die taai wedstryde begin nou. Ek dink ook 6 wedstryde in 8 dae is bietjie rof en dan speel ons nog Paarl Gim wanneer seuns terug is.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:41
  27. avatar
    #20 AffieOuer

    @PaulRoosPa: lanklaas v jou gehoor? Sien die manne gaan goed aan daar oor die water? n Ou wonder maar altyd net of dit goed is vir n span om sulke wegholtellings te kry, strawwer kompetisie sou dalk beter gewees het? Dit is nogtans n lekker lewenservaring vir die seuns (natuurlik teen heelwat minder ponde later in pappie en mammie se sak – wat ons darem nie vir ons kinders sal doen nie :wink: )

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 20:16
  28. avatar
    #19 PaulRoosPa

    Die fout wat mense maak is om te kyk na jou opponent se ranking ipv sy Cat. As jy byvoorbeeld vir Menlo wen wat tans nr 50 is gaan jy meer punte verdien as ‘n wen teen SACS wat tans nr 11 is. Die rede, SACS is ‘n Cat 4 en Menlo ‘n Cat 4.50. Ek weet BoishaaiPa hersien die Cat’s gereeld. Van al die duisende rankings is die verseker die mees betroubare een.

    PS: Spear ek hou jou dop!

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 17:42
  29. avatar
    #18 Pietie Passion

    @kosie: Hoor jou, jammer, my fout, maar ek stem saam, dit is interresant die rankings, en darem `n goeie aanduiding van top skole, Stem saam dat Garsfontein beslis onder top 50 skole hoort. Hulle is baie goed.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 16:45
  30. avatar
    #17 BOG

    @Cappie: Se vir die Oom- en jy moet maar hard skreeu

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 16:35
  31. avatar
    #16 Cappie

    @Speartackle: Ha-ha Oom Spear, jy stir nou lekker.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 16:07
  32. avatar
    #15 AffieOuer

    @BoishaaiPa: Jy doen ‘n ondankbare werk, en soos ons dikwels in die werksplek sê “om die kleiduif te wees na wie almal skiet” is beslis nie benydenswaardig nie. Ons steek sommer ‘n bietjie draak met jou … :lol:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 16:05
  33. avatar
    #14 Speartackle

    Ag wat na jare se gespartel en gestoei het ek vrede gemaak met ou Bolshaaipa se rankings. Dit is van al die 15 verskillende rankings beslis die mees betroubaarste.

    Al waaroor daar die week gekla kan word is dat:

    a) Paul Roos hopeloos te hoog is……….hulle het nog net vir Affies en Monnas gewen wat noemenswaardig was en Monnas was nog vlugflou na hul Ierse toer en vol griep en ja Affies was baie mediocre.

    b) Bishops……..het hulle al n volle wedstryd gespeel vanjaar en teen wie?……..Pretoria Boys High?

    c) Michaelhouse? Vanwaar is hulle? Ek lees Midlands en ek lees Midlands refs………..hulle wou nie eers Wildeklawer toe nie en speel net 13 wedstryde n jaar………….aikona

    d) Affies moet so nr 26 wees en as hulle nie Grey kan wen Saterdag moet hulle so 34ste beweeg

    e) Noordkaap nie n Top 30 span

    f) Marlow. Glenwood en Pietermaritzburg College beslis nie Top 30 materiaal nie

    g) DHS miskien in Top 70

    h) Dan is daar n paar baie dodgy Kaapse spanne soos Bellville, Durbanville, Stellenberg en Brackenfell wat sal sukkel om HTS Dieretuin te wen

    Vrede vir julle almal

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 15:46
  34. avatar
    #13 BoishaaiPa

    @AffieOuer: Weet jy hoe gatvol raak mens as jy oor en oor dieselfde ding moet verduidelik?..Jy kan ook glad nie een span se wen teenoor n ander vergelyk nie…as enige iemand enigsins iets weet van skolerugby sal dit die een ding wees… dat jy nie een span se telling en uitslag met n ander teen dieselfde span kan vergelyk nie. Daar is hopeloos te veel faktore wat n rol kan speel.

    Die resultate word ook nie aangepas of afleidings van gemaak soos beweer word nie…Die regte resultaat word ingevoer en gebasseer om teen wie jy wen en wat die resultaat is word n wedstrydpunt toegeken deur n formule..dieselfde formule geld vir almal!. ..Kwaliteit opposisie is wat saakmaak en nie kwantiteit nie.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 15:28
  35. avatar
    #12 kosie

    @Pietie Passion: Ek hoor was jy sê en verstaan baie mooi jou post.

    Net vir die rekord: Garsies het PHS gewen 46-17 wat ‘n punte verskil is van 29. Eldo het PHS gewen 43-10 wat ‘n punte verskil is van 33.

    Stem tog saam dat Garsies darem op die tabel behoort te wees. Wil nie veel meer sê oor die rankings nie aangesien ek reeds daaroor berispe is :mrgreen:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 15:24
  36. avatar
    #11 AffieOuer

    @speartackle daar het jy dit nou uit die perd se bek (@boishaaipa) – dit sal nie help ons speel Garsies nie – sal moet wag dat hulle top 50 maak :lol:
    @boishaaipa toe toe, stadig oor die klippe met jou kommentaar. Jy reageer nou erger as ta Stienie van ouds in agter elke man!! :mrgreen: Daai bymekaarskrap span waarna jy so likraak verwys … verloor 50-0 teen Affies, wen Louis Botha 31-9 (met 22 punte) terwyl Boishaai hulle ook wen met slegs 19 punte (26-7)….laat ‘n ou wonder…. :wink:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 15:04
  37. avatar
    #10 Pietie Passion

    Ai, Eldoraigne spring skielik 6 plekke na `n wen teen Pietersburg wat nie eers in die 50 is nie. Die uitspeel was vir 5-8. Garsfontein het Pietersburg met `n groter telling gewen, het uitgespeel vir 1-4 die Vrydag wat verby is, en is nie eers in die rankings nie 8-O , Marais Viljoen het skielik weer `n wen, alhoewel hulle uitspeel vir 9 tot wat ookal, en die een wen teen Kempton bring hulle skielik in top 50. Ek kritiseer nie, en weet dit is maar `n mengsel van raai, luck en hoe die persoon wat die lys opstel na uitslae kyk en afleidings maak. Sal die lys nog steeds dophou, maar net om my daaglikse dosis humor in te kry. En vir die wat nou dink ek sinspeel daarop dat Pietersburg ook in top 50 moet wees, glad nie, ons laaste uitslae regverdig dit nie. Ons het wel in die begin Florida, Vereeniging Gim gewen, en maar met 9 punte teen Nelspruit op hulle veld verloor, met `n laaste drie wat ek dink net geluk was, anders was die telling eintlik 25-21. Nie te sleg teen `n skool wat 7de op die rankings is nie!!

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 14:51
  38. avatar
    #9 Barry

    @Bosveldpa: Ek stem 100% saam met jou oor die ‘rankings’, dis so onnodig. Daar is egter mense wat vir dood in die ‘rankings’ glo en glo my dit maak weining saak vir die meeste seuns want al wat hulle wil doen is rugby speel. Wat my betref is die ‘rankings’ irrelevant, maar dis net ek.

    @Speartackle: Het Dr Edwards nie verlede jaar iets gesê oor die Affies en Grasfontein spelery nie? Verbeel my so iets, ek dink dit was in die media vir almal om te lees? :mrgreen:

    Ek wou komende Saterdag Tuks toe ry om ‘n paar wedstryde te kyk maar volgens die program speel Nellies se O/16 A en Eerstespan feitlik op dieselfde tyd, dus gaan maar by die huis bly want ek wou graag beide wedstryde gekyk het.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 14:32
  39. avatar
    #8 Cappie

    Ek sien Menlopark met sy een oorwinning uit nege hierdie jaar het in die top 50 ingekom, dit terwyl Garsfontein nog op die kantlyn sit met sy vier oorwinnings uit tien.

    @AffieOuer: Ek is heel tevrede met Affies se posisie. Hulle verdien nog nie om hoër te wees nie, veral nie na hulle nederlaag teen SACS nie. Hulle moet hulself maar nog bewys hierdie jaar, beginnende by hierdie eerskomende naweek. Verder hoop ek het @BoishaaiPa: nie vir die SARU span ‘n laer kategorietelling gegee as vir Louis Botha nie, want dit sou maar net nie sin maak nie. As dit die geval is kan die rankings baie maklik gemanupileer word.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 14:25
  40. avatar
    #7 AffieOuer

    @Speartackle: jy stir darem lekker vir ‘n ou wat “vrede” op sy bors tatoo, of hoe? Ek dink ons moet maar liewer vir @boishaaipa vra om met voorstelle te kom…hy maak mos die somme :mrgreen:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 14:19
  41. avatar
    #6 Bosveldpa

    Hartseer dat daar ooit met “rankings” begin is op skole vlak.
    Meer hartseer dat daar omtrent 10 verskillende rankings bestaan.
    Hartseerste dat daar ook nou al ‘n o/14 ranking is.

    “Pik by” het hulle in die ou dae gesê…
    “Sommer ‘n klomp k#k man” word vandag gesê…

    Grey se hoof skryf mooi…

    “Die rol wat buitemuurse aktiwiteite in skole speel, moet tog sekerlik wees om ‘n bydraende rol te speel in die holistiese opvoeding van ‘n individu? Oud-leerlinge van ‘n betrokke skool moet waak om nie in dieselfde slaggat as sekere ouers te val, naamlik om hul skooljare weer deur die huidige generasie van leerders te probeer herleef nie. In baie gevalle was die opposisie asook die uitslae van die oud-leerlinge se “glorieryke skooljare” nie naastenby op dieselfde standaard as wat die huidige generasie van seuns ervaar nie. Kom ons ondersteun eerder mekaar as om oor ‘n afstand kritiek uit te spreek wat dikwels ongegrond is.”

    http://www.ruggas.co.za/?p=1605

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 13:35
  42. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @AffieOuer: Liewe genade maar julle Affie ouens kan kla..weet jy hoeveel emails ek nou al gekry het?. Eerstens moet jy besef dat jy nie net na Affies se resultate in isolasie kan kyk nie…ander spanne se uitslae en sukses het n invloed waar jy eindig! Kom ons kyk teen wie het Affies sover gewen vanjaar..Helpmekaar, Framesby (nie in top 50 nie) en n bymekaarskraap span op Wildeklawer en dan EG Jansen..laasgenoemde die enigste goeie wen wat hulle sover gehad het. Die twee verlore en draw tel ongelukkig teen hulle…Almal word onder dieslfde kam en met dieselfde forumules bereken. Julle het goeie kans om lekker te spring hierdie naweek wat kom. Al wat julle hoef te doen is om Grey te wen.

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 13:30
  43. avatar
    #4 Stripes

    Kearsney not in the top 50 but DHS and Hilton are! Must agree with Buffel does seem a bit strange?

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 10:51
  44. avatar
    #3 Speartackle

    @AffieOuer: Affies sal eers vir Garstfontein moet speel en klop om enigsens hul posisie te wil verbeter

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 10:47
  45. avatar
    #2 Buffel

    who does KEARSNEY need to beat to break into the top 50.Paul Roos???
    Come now Beet. :mrgreen:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 10:40
  46. avatar
    #1 AffieOuer

    mmmmm hierdie rankings darem…Grey beklee die no 6 posisie maar verloor 2 (huidige no 3 en 2) en speel gelykop teen no 18.

    Affies sit op no 15 – verloor teen no 1 en 11 en speel gelykop teen no 5??

    Jammer ouens maar die somme klop nie….en nee ek het nie ‘n beter voorstel nie. My dosent het op varsity gesê met statistiek kan jy ENIGE IETS bewys. Partykeer moet logika so ‘n bietjie ook inskop of hoe? :mrgreen:

    ReplyReply
    4 May, 2015 at 10:34

Leave a Reply