@Couchmavin: en JJ se girls was die mooiste aan die oos rand en hulle rokkies was altyd die kortste, ons almal se tonge het gesleep as jj tydens inter hoer Pam Brink ingekom het??
In my skooljare was Johan Jurgens n meisieskool wat spyseniering as n vak aangebied het. Slegs enkele seuns was in die skool wat tik en spyseniering as vakke gevat het. Die groot interskole was tussen Springs Tegnies en Hugenote. Die seuns van Tegnies het ook tik gevat ,maar nie as n vak nie.Pam Brink was nog n ordentlike stadion.2seuns van Johan Jurgens en geen van Tegnies of Hugenote nie,sjoe.
@Couchmavin: dis hulle daai…. En vir die een of ander rede het hulle net Springs boys high laaitys gesmaak
Jollie Jumpers
@Couchmavin: en JJ se girls was die mooiste aan die oos rand en hulle rokkies was altyd die kortste, ons almal se tonge het gesleep as jj tydens inter hoer Pam Brink ingekom het??
In my skooljare was Johan Jurgens n meisieskool wat spyseniering as n vak aangebied het. Slegs enkele seuns was in die skool wat tik en spyseniering as vakke gevat het. Die groot interskole was tussen Springs Tegnies en Hugenote. Die seuns van Tegnies het ook tik gevat ,maar nie as n vak nie.Pam Brink was nog n ordentlike stadion.2seuns van Johan Jurgens en geen van Tegnies of Hugenote nie,sjoe.
Nie eens een speler van die Mighty Stoffberg nie
??