The Blue Bulls under-18 Craven Week / Academy Week trials takes place at Southdowns College on Tuesday 13 May 2014. 8 teams as well as two teams of reserves have been selected to participate.
* denotes under-19 player who can make Noordvaal u19 team.
FIRST TRIAL (15h00) | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Pieter van Wyk team | Jan Mollentze team | ||||||
# | NAME | SCHOOL | GR | # | NAME | SCHOOL | GR |
1 | DP du Plessis | Affies | 12 | 1 | C. Fielies | Waterkloof | 12 |
2 | A. Oosthuizen | Wonder | 12 | 2 | R. Liebenberg | Menlopark | 11 |
3 | A. Kwamu | St Alban’s | ? | 3 | D. Chemaly* | Wonder | 12 |
4 | L. Roets* | Garsfontein | 12 | 4 | A. Fortuin | Southdowns | 12 |
5 | J. Oosthuizen | Menlopark | 12 | 5 | D. Gouws | Centurion | 11 |
6 | T. Afrikaner | Garsfontein | 11 | 6 | PJ Toerien | Garsfontein | 12 |
7 | W. Hoffmeyer | Menlopark | 11 | 7 | S. Maye | Akasia | 11 |
8 | C. Van Rooyen | Erasmus | 12 | 8 | I. Kakea* | Wilgers | 12 |
9 | W. Botha | Eldoraigne | 12 | 9 | J. Van der Walt | Menlopark | 12 |
10 | E. Fouche | Affies | 11 | 10 | R. Ungerer | Eldoraigne | 12 |
11 | D. Le Roux | Garsfontein | ? | 11 | T. Ntsi | Southdowns | 10 |
12 | W. van der Bank | Menlopark | 11 | 12 | J. Rossouw | Tuine | 12 |
13 | S. Gans | Waterkloof | 11 | 13 | R. de Beer | Menlopark | 12 |
14 | S. Mahlangu | Pretoria BH | ? | 14 | S. Siquba | Southdowns | 11 |
15 | S. Spies | Eldoraigne | 12 | 15 | S. Fredericks | Garsfontein | 11 |
SECOND TRIAL (16h00) | |||||||
THIRD TRIAL (17h00) | |||||||
Andre Labuschagne team | Dean van der Watt team | ||||||
# | NAME | SCHOOL | GR | # | NAME | SCHOOL | GR |
1 | J. Jacobs | Centurion | 12 | 1 | J. Polydore | Waterkloof | 12 |
2 | S. Du Toit | Eldoraigne | 11 | 2 | V. Mong | Affies | 11 |
3 | R. Goosen | Affies | 12 | 3 | R. Goosen | Menlopark | 12 |
4 | J. Smit* | Wilgers | 12 | 4 | B. Verster | Garsfontein | 12 |
5 | E. Matthys | Centurion | 12 | 5 | JP Alberts | Oos-Moot | 11 |
6 | J. Meintjies | Menlopark | 12 | 6 | C. Jacobs | Centurion | 12 |
7 | B. Haymans | Garsfontein | 7 | M. Machua | Waterkloof | 12 | |
8 | JP Snyman | Waterkloof | 12 | 8 | H. Brits | Garsfontein | 12 |
9 | A. Papier | Garsfontein | 11 | 9 | L. Stander | Centurion | 12 |
10 | H. Mulder | Centurion | 12 | 10 | D. Hendricks | Affies | 12 |
11 | A. Buys | Menlopark | 12 | 11 | S. Phiri | Pretoria BH | 11 |
12 | C. Sias | Wilgers | 9 | 12 | J. Genis | Montana | 12 |
13 | H. Esterhuizen | Garsfontein | 12 | 13 | M. Coulsen | Affies | 11 |
14 | C. Poole | Garsfontein | 12 | 14 | R. Venter | Waterkloof | 11 |
15 | E. Keyter | Affies | 12 | 15 | A. Loubser | Menlopark | 11 |
FOURTH TRIAL (18h00) | |||||||
Wouter Burger team | Braam Pretorius team | ||||||
# | NAME | SCHOOL | GR | # | NAME | SCHOOL | GR |
1 | B. Ferreira | Garsfontein | 11 | 1 | M. Kumbarai | St Alban’s | 12 |
2 | J. Stimie | Tuine | 12 | 2 | JH Campher | Garsfontein | 12 |
3 | H. Van Dyk | Centurion | 11 | 3 | S. Smith | Eldoraigne | 12 |
4 | D. Malengela | Pretoria BH | 12 | 4 | T. Erasmus | Waterkloof | 12 |
5 | J. Bezuidenhout | Garsfontein | 11 | 5 | H. Bodenstein | Affies | 12 |
6 | W. March | Garsfontein | 12 | 6 | R. Louw | Pretoria BH | 11 |
7 | V. Meyer | Affies | 11 | 7 | R. Ackerman* | Garsfontein | 12 |
8 | R. Nel | John Vorster | 12 | 8 | JH de Villiers | Eldoraigne | 12 |
9 | C. de Nysschen | Affies | 12 | 9 | S. Pienaar | Menlopark | 11 |
10 | R. Van der Wetering | Oos-Moot | 11 | 10 | JP Wegner | Garsfontein | 11 |
11 | C. Africa | Garsfontein | ? | 11 | Q. Archi | Cornwall | 10 |
12 | H. Jordaan | Affies | 11 | 12 | F. Naude | Garsfontein | 12 |
13 | J. van der Merwe | Affies | 11 | 13 | G. Pienaar | Centurion | 11 |
14 | L. Maloka | Prestige | ? | 14 | T. Schmalian | Affies | 12 |
15 | J. Makhari | Southdowns | 11 | 15 | A. Marais | Garsfontein | 12 |
FIFTH TRIAL (19h00) | |||||||
Fielies Coetzee team | Gert Deysel team | ||||||
# | NAME | SCHOOL | GR | # | NAME | SCHOOL | GR |
1 | JP Barnard | Eldoraigne | 12 | 1 | CJ de Wet | Menlopark | 12 |
2 | R. Jansen | Wilgers | 11 | 2 | R. Venter | Waterkloof | 12 |
3 | JD Burger | Waterkloof | 12 | 3 | T. Mukhari | Pretoria BH | ? |
4 | J. Basson | Affies | 11 | 4 | R. van Heerden | Affies | 11 |
5 | B. Zulu | Southdowns | 12 | 5 | J. Ludick | Wilgers | 12 |
6 | G. Forster | Affies | 12 | 6 | S. Smit | Waterkloof | 12 |
7 | R. Roelofse | Affies | 12 | 7 | A. Roets | Garsfontein | 12 |
8 | M. Sauer | Menlopark | 11 | 8 | E. Lubbe | Affies | 11 |
9 | J. Pieterse | Waterkloof | 12 | 9 | D. Henning | Affies | 11 |
10 | M. Donges | Menlopark | 12 | 10 | T. de Beer | Waterkloof | 12 |
11 | D. Lindeque | Waterkloof | 12 | 11 | L. Maart | Garsfontein | 12 |
12 | K. Tefo | Affies | 12 | 12 | E. Esterhuyse | Centurion | 11 |
13 | D. Hogg | Centurion | 12 | 13 | R. Lourens | Affies | 11 |
14 | B. Mutri | Southdowns | 12 | 14 | C. Jacobs | Garsfontein | ? |
15 | S. Swart | Wilgers | 12 | 15 | L. Temm | Wilgers | 12 |
RESERVE team | RESERVE team | ||||||
# | NAME | SCHOOL | GR | # | NAME | SCHOOL | GR |
1 | M. Erasmus | Oos-Moot | 12 | 1 | G. Snyders | Wonder | 11 |
2 | J. Henning | Menlopark | 12 | 2 | J. Grove | Montana | 11 |
3 | S. Pieterse | John Vorster | 11 | 3 | H. Smit | Garsfontein | 12 |
4 | F. Karg | Waterkloof | 11 | 4 | J. De Kock | Eldoraigne | 12 |
5 | JC van Wyk | Waterkloof | 12 | 5 | JD Gouws | John Vorster | 11 |
6 | W. Bezuidenhout | John Vorster | 11 | 6 | R. Liebenberg | Cull | 12 |
7 | B. Serepong | Southdowns | 12 | 7 | C. Du Toit | Centurion | 12 |
8 | C. Ras | Tuine | 12 | 8 | L. Tsabalala | Hendrik Verwoerd | 10 |
9 | Lee-Roy van Wielligh | Eras | 11 | 9 | T. Eve | Pretoria BH | 12 |
10 | J. Bayford | Midstream | 11 | 10 | SP Jordaan | Hendrik Verwoerd | 9 |
11 | R. Du Preez | Centurion | 12 | 14 | S. Erasmus | Centurion | 12 |
12 | A. Small | Eldoraigne | 11 | 12 | Z. Hill | Midstr | 11 |
13 | R. Viljoen | Oos-Moot | 11 | 13 | M. Du Toit | Eldoraigne | 11 |
14 | Z. Mhlunga-Kuyter | Midstr | 12 | 14 | M. Thulefo | Cornwall | 12 |
15 | W. Gunter | Waterkloof | 12 | 15 | W. Groenewald | Menlopark | 12 |
Die no 7 van Kloof se van is Michau – sy bynaam is Makou. Sy pa Jan het in die laat tagtigs vir Oostelikes gespeel. Hy het ook op ‘n stadium teen Kallie Knoetze geskerm om vir Kallie te help voorberei vir gevegte. Daar was ‘n paar keer wat hy vir Oom Kallie skrik gemaak het in die kryt. @Studebaker – stem saam die Affie seun wat genoem word verdien ‘n kans, en hy speel goeie rugby.
@Babbelas: Ai Meneer Babbelas, wonder wat die speler wat jy nou so by naam en nommer noem aan jou of iemand naby jou gedoen het vir die stukkie oningeligde kommentaar?
Soos jy weet is daar gewoonlik ‘n paar faktore betrokke by “begin span haal” al dan nie. Meeste van die faktore uit die speler self se hande. As ek my statistiek reg het is hierdie speler een van ongeveer 6 Affie-spelers op die oorspronklike lys hierbo wat dan nie gereelde “begin span haal” spelers is volgens jou meting nie. Indien my somme my nie in die steek laat nie is die spesifieke speler dan op ‘n 50% “begin span haal” telling.
Dit wil voorkom of hy dan nie te sleg gedoen het tydens die proewe om die keurders se keuse te wees vir die BB C-span begin span nie.
Gun elke kind nou maar sy plekkie in die son. “Begin-span-of-te-not”.
@CharlesZA: I follow this age group from Stellies because I know a few of them well…My daughter was at primary school with most of them.
I only make mention to the hooker from last year as I remember it made some headlines. Didnt really start following SBR in detail until this year so dont read to much into my views.
It would mean a lot to my school if we could get 2 guys into the team. Something that BH would see as a down year.
@CharlesZA: Well, that 2nd team hooker of last year had to compete with a SA Schools hooker for a 1st team spot, but was clearly good enough to play WP CW. Unfortunatly he is injured this year or he would have been the No 1 choice and most probably captain as well. There is sometimes method in the madness. The PR players in the squad are all good enough to be there on merit although I think only 5 or 6 will probably make the final team. I am glad to see the likes of Van Rensburg from Stellies there. I hope he makes it in at least one of the teams.
@BoishaaiPa: Was meant light hearted in reference to last year when the BH 2nd team hooker made the side. Im sure he is good enough and yes there are alot if PRG players. Have seen all 3 their tv games and didnt think they would dominate the trials like this. Should probably wait till I see BH and BL play before I comment in detail on who I would pick in CW team but didnt think anyone outside of Jantjies, vd Merwe or Korff would be a lock in the side.
@CharlesZA: They have all played 1st team at one stage and are good enough to be there. The one regular prop who keeps the 2nd team player out is u/19 and thus not eligible. What is the problem? I dont hear you complaining about the Paul Roos reserves who made the squad…Should they pick a prop who is not as good just because he plays 1st team in another school?…
@Rugbyman: En Kersvader, die Tande muis en Liewe Heksie is Superman se baas.
@Duppie: nee… werner is net n observer… hy het geen seggenskap nie…
@Rugbyman@Duppie: Ek is seker hy sal n great 13 maak, maar hy is verseker 1 van die beste heelagters in die land vir sy ouderdom, die ander beste heelagter het teen hom gespeel laas Saterdag. Ek verstaan nie heeltemal hoekom hulle hom meer as n 13 rate nie?
@Rugbyman: In aanhalingstekens. Almal weet Werner (*^*%@*^)(! p*(&^l
@Duppie: ek het ook die rumour van 13 gehoor aldus my vorige kommentaar… wyse manne se jy?
@Rugbyman: Keur komitee bestaan uit die een “wyse” man en sy sewe dwergies.
Keyter is in SA sewes span met Scmulian. Die “wyse” het klaar te kenne gegee dat Keyter eerder ‘n 13 senter is. Dus van redelike betroubare bronne gehoor die Vrystaat werk hard om die mannetjie Bloem toe te lok en blykbaar is fondse sopas beskikbaar gestel om die kaas geel genoeg te maak.
The number 15 for Affies didn’t play trails due to a concussion. He is also part of the SA 7’s to compete in the African Youth Games. And I hope he signs at the WP.@CharlesZA he was definitely one of the stand out players from last weekend.
Beet how about a thread on the WP trial teams?
See the obligatory BH 2nd team front row included in the last 66.
@Woltrui: daar is n amptelike keurkomitee… dis almal onderwysers van verskilende skole in die blou bul streek.
@BuffelsCM: I think the big score was more tongue in cheek but closer than I would have thought none the less.
We are going to need all the luck we can get against the Kwaggas.
@Rugbyman: Wie is die keurders Rugbyman?
Eldo’s darem 1 in A span en 3 in B span – nogal ‘n verassing
@Rugbyman: Ek wou nie nr of kinders noem nie maar deel jou sentiment. Ons was nie in die binnekring met die besluite nie so ons weet nie wat hulle raaksien nie of wil hê nie.
@Rugbyman: Ek wou nie nr of kinders noem nie maar deel jou sentiment. Ons was nie in die binnekring met die besluite nie so ons weet nie wat hulle raaksien nie of wil hê nie
@CharlesZA: Look at stoopstats for the group of 66 as well as the Boland sides.
What can I say ? You had a very good day !! Congratulations.
Some suggested a huge score for the 1st team but IMO Stellies must have been a little bit nervous towards the end of the match: 19 – 13 was quite a close score. Good luck against Outeniqua
Apparently our U/19D side won
@Rugbyman: Ah, sal dit darem nou nie goeie nuus wees nie. Met hom en EW viljoen kan dit net beter gaan as wat ons nou het. Arme Taute hardloop soos iemand wie se 1 been 5cm korter as ander 1 is na al sy beserings.
@kosie: uit posisie kan ek nog verstaan maar daar is sekere keuses wat my verstand te bowe gaan… ek gaan net een voorbeeld noem… die 7 flank van waterkloof, machau, hy is in die C-span… ek het die proewe gekyk en hy was briljant…
Ek skud maar net my kop…
@CharlesZA: dis net n rumour…. ek vermoed hy is in die SA 7s span en daarom uitgelaat vir die volgende game… sal maar sien…
ek het iewers n voeltjie hoor fluit dat hy volgende jaar WP toe gaan maar eks nie seker nie
@CharlesZA: Ja, jy is reg. Dan is daar ander manne wat uit posisie gekies word! Wat sê mens behalwe sterkte aan die manne wat daar is en gee elke ou die nodige ondersteuning.
@Rugbyman: Hulle kan hom maar kaap toe stuur, ons sal hom hier gebruik
Kyk as jy hom nie rate as n 15 dan weet ek nie so mooi nie.
@Woltrui: ek hoor so via die grapevine dat die keurders nie vir keyter rate as n 15 nie…
Laat mens nogal wonder en kopkrap…
@BuffelsCM: Saw him as the 3rd option in the F team.
Any idea if the WP trials have made any progress. Cant find anything on the net.
Oh and Buffel, it will be wrong of me not to ask you what you thought of last weekends results where Stellenberg won every single rugby match?
@CharlesZA: Eduan Keyter’s name is on one of the team sheets
You dont have to be the biggest rugby scout to know he was the best Affies player on the field on Saturday. Laat my baie aan myself dink.
@CharlesZA: As far as I know he is U/18. Don’t know why he is not on the lists.
Is the 15 for Affies not u18 anymore?
Beet,
The A – F teams to take part in the next round of trials are available on the Blue Bulls Schools facebook page. Makes for interesting reading!
@verster: ja hy was ook goed! So ook die slot van affies… hy het ook vir my bal gedra, geclean en lynstane gewen. Mos in my post gese ek kon dalk n paar manne mis gekyk het! Eks in elk geval nie n keurder nie, het maar net my opinie gelewer op wat ek gesien… my opinie tel niks vir die keurders nie
Andre T, nr 7 van Waterkloof is Machua nie Michau, so is dus nie familie van die rooikop OP krieket speler van die 80’s, Vlam Michau nie….
@verster:Daar was darem ander 4 slotte wat ook balle in lynstane geneem het en skoongemaak het. Proewe is altyd moeilik omdat die ouens nie altyd mekaar ken nie en is die samespel dus moeilik.
@Woltrui: @Rugbyman: JA DEFNITIEF MISGEKYK WAT VAN NO4 VAN GARSFONTEIN, ENIGTE SLOT WAT LYNSTAAN BALLE GEVAT HET LOSSKRUMS SKOON GEMAAK HET EN BAL GEDRA HET
@Woltrui: baie goeie span as die ouens maar net die oogklappe afhaal.
@BoishaaiPa: En as die Bogprater bykom is dit steak en slap chips.
Mens kan ook nie julle Transvalers allen loslaat sonder toesig nie!..Die gesprek verloop van proewe tot by steak in n oogwink!..
@Duppie:
@Woltrui: Jy misverstaan die ou se Afrikaans heeltemal. Sy opmerking heel onskuldig het eintlik bedoel die njamma net duskant die gwarra. Soos gese onskuldig. As jou gedagtes lelik is is dit jou skuld.
@Woltrui: Ek gaan nou maar hoekie toe
@Speartackle:Jy loop op dun ys. Beet gaan jou sensor. Wonder of Beet al iemand gediskwalifiseer het van deelname op SBR?? Ek hoop hy hou jou fyn dop. 8)
@Rugbyman: Als is naby die 224 ja Loftus ook
@Woltrui: Wat eet? Steak wat grond toe kyk?
@Andre T: Laat ons dit so probeer verduidelik. As jy klaar by Teazers ge-eet het en jy ry na Flamingo’s. Die genoemde skole is aan die linkerkant van daai pad.
Al die nagkruipers bymekaar?@Andre T: My aanstelling het net n dag gehou, toe ek ala Schuster, van n kangaroo tjie se, “my goodness, what a mouse”
Als is naby die 224…
@Babbelas: Jy dink seker aan Adelle’s waar die pro golfer van Monument Golfklub in die tagtigs van die trappe af geval en sy nek gebreek het.
@Babbelas: Nee dis daar onder naby Colbyn Driving Range oppad Silverton toe. Daar waar Bees Roux stront aangejaag het.
Is Flamingos naby die Hotel 224? Is dit die plekkie wat mens aan hits om die horisontale plesiere van die lewe te ervaar…..
@Andre T: @Andre T: Daar is 2 Flamingo’s in Pta. Die een is uitsluitlik vir diplomate waar drank “duty free” gekoop kan word.Die ander is ‘n “establishment for night experiences”. Vir die rekord bedoel babbelas suid van beide
@BOG: Ek het betroubaar verneem jy is die nuwe Krokodil Labuscagne by Australia Zoo.
@Andre T: Ek voorsien hulle met swart jasse, hoedjies en donker brille. Uitsluitlik Brisbane.
@Andre T: geen idee…
Geen idee….
@Rugbyman: Wat het van Timothy Something geword van Leipies? Hy was massive in standerd 5. Ek dink 8ste man op laerskool en toe haker van Zwartkop.
@Rugbyman: Iemand se ook vir my Grey se agente loop met balaklawes rond, blykbaar deesdae selfs in Perth en Auckland. As ek hulle was sou ek die Suidsee eilande nie uitsluit
@Rugbyman: Dit klink vir my of jy onlangs na n versameling van 007 movies gekyk het. Tot n tyd gelede, was daar altyd n redelike komponent leerders van Tshwane op GCB,maar hulle bydrae was seker meer op die gebied van kultuur- skaak en Voortrekkers.@Andre T: Jy is verward. Ons weet dat jy saam met Anton Van Wouw groot geword het, maar hulle praat vd laerskool wat na hom vernoem is@Babbelas: Nou waarom sou hulle nie die kilotjie kan stap nie? Slegte paaie? Seker nie misdaad nie? Indien wel, dink net hoe dit sal wees in 10 of 15 jaar?
@Babbelas: in die 80s en 90s was louis leipoldt wild!
@Babbelas: Watse berg praat jy van? In Pretoria?
Verduidelik eerder vir my of dit noord of suid is van Flamingo’s asb.
@ Andre T, Anton von Wouw speel nie in die top liga nie, immers het nie 5 jaar terug nie!
Spanne Suid vd Berg was altyd Wierdapark, Hennopspark, Elarduspark, Constantiapark, Garsfontein en Menlopark. Later het Lynwood Menlopark vervang. Nog later is Elarduspark ook uit en ek dink Monumentpark het hulle vervang. Rooihuiskraal het verkies om nie liga te speel nie!
Noord van die berg was die sterk spanne Wonderboom en Stephanus Roos!
Ons bly 1 km van die skool af en my kinders word af gelaai. Stem saam hulle is gemaklik maar in nuwe SA is dit nie meer nie lekker om te stap skool toe nie!
Ek wonder of nr 7 van Kloof familie is van Vlam Michau.
@Babbelas: Is daar enige wat ook skooltoe stap? Die lewe het darem lekker geword.
Kosie, ek het nie gese almal is oud Wieries nie. Ek het gese “dat ‘n hele paar van Laerskool Wierdapark” is!
RHK en Bakenkop het self ‘n paar seuns in die proewe!
Eldo’s doen goed vir ‘n skool sonder ‘n koshuis, sogenaamde gemeenskap skool, al die seuns word elke dag deur hulle ouers by die skool af gelaai!
@kosie: Koos, Is daar nie eers n paar Anton van Wouwtjies of Leipies in die spanne nie. Ek onthou in my dae was Anton van Wouw die groot leweransier vir Bloubul sport.
@Babbelas: Nie al die Eldo manne wat op die lyste is is oud Wieries nie. Die Nr 8, 4 en 2 van Eldo was in Rooihuiskraal, die nr 3 was in Hennopspark. Net die 8 en 4 het egter gespeel weens beserings
Hanswors, as ek sien dat C de de Nysschen in is wat nie eers Affies se begin span haal as skrumskakel nie, lyk dit vir my ook na oeverblindery…
@BOG: hel ons moet maar besig wees… snaaks dat ons en grey se geheime agente mekaar laasjaar by dieselfde huis raakgeloop het… toe ons uit stap toe stap die grey manne in… ons het natuurlik nie kans gestaan nie… onthou die agente van grey bestaan mos eintlik nie… hulle loop met uitveers en hulle name word net gefluister in donker kamertjies…
Ek dink nie die manne in loftus se skadu sal so dom skuif maak nie… dis pragtig in petoorsdorp!
Interesant dat ‘n hele paar van Laerskool Wierdapark se span wat 5 jaar terug die Blou Bulle liga gewen het nou ingesluit is in die proewe spanne. Almal van Eldoraigne behalwe Tinus de Beer en Jandre Michau wat in Kloof is.
Tinus se ouers het op Laerskool al Elarduspark toe getrek maar hy het klaar gemaak by Wieries.
Daai jaar het hulle naelskraap teen Grey verloor in Bloem .
@BOG: Ek verstaan nie presies wat die ander aktiwiteite is waarna jy verwys nie maar maak ‘n afleiding dat dit weerspiël word in die demografie soos jy dit noem! As ek ‘n verkeerde afleiding maak, jammer, in Pta praat ons reguit en ondubbelsinnig.
@kosie: Ja, ek is vertroud met die demografiese tendense- dat meer as 50% vd land nou onder 25 jr is, dat die bevolking gaan verdubbel in 20 jr ens. ens. Maar as jy kyk na uitsluitlik Pretoria , kan ek nie sien hoe dit rugby kan bevoordeel nie. Eerste keuse bly mos maar sokker (en ander aktiwiteite)@Rugbyman: Bly om te sien jy het n vry oomblik. Julle is seker druk besig met julle gapslysie vir 2015? Maar hoekom so ver gaan kyk? Die talent daar in die skaduwee van Loftus op O14 en 15 lyk goed. Net vinnig spring anders besluit hulle miskien om die vars lug van Bloem op te soek.
Ek het oom al die proewe gister gaan kyk en so paar manne wat vir my uitgestaan het in geen spesifieke volgorde nie is:
15 van Garsies
15 van Eldoraigne
15 van Southdowns
14 van Garsies
13 van Menlo
12 van Garsies
12 van Wilgers
10 van Kloof
10 van Garsies
9 van Garsies
9 van Eldoraigne
9 van Affies
9 van Menlo
8 van Eldoraigne
8 van Affies
7 van Menlo
7 van Kloof
7 van Garsies
6 van Garsies
5 van Oos Moot
4 van Affies
3 van Menlo
2 van Garsies
2 van Menlo
1 van Tuine
Dis nou glad nie n span nie en ek het seker n paar manne mis gekyk, maar dis so paar manne wat die my en die manne om my se oog gevang het…
@Woltrui: papier is nog o/17 maar hy hardloop die 100m in 10.8 sekondes… by the way, die manne wat reken thinus is klein het dit mis! Dis n fris mannetjie daai! Hy het gister n krag drie ook gaan druk!
@kosie: die spies fullbackie is baie goed en so ook die 8 van eldoraigne… dis jammer dat eldos hulle nie reg aanwend nie! Verskoon maar vir BOG… sy verwysingsraamwerk is maar redelik grey-ish…
@BOG: Ek ook. Ek verstaan dat jy oorweldig word deur baie mense, maar Pta het BAIE en meer as 55% van die mense is onder 18. Jy sal nog 2 sulke lyste kan maak en dan is daar nog O/18 RUGBY spelers wat jy gemis het
@kosie: Ek praat van O18 RUGBY spelers- nie netbal, sokker, jukskei en ysskaatsdeelnemers nie.
de Beer is Springbok kwaliteit…..cravenweek afrigters asook SA skole afrigters kan hom nie , miskyk nie !
Sjoe I can’t wait to watch de Beer play. Very one says he is special. Dynamite in a small package.
@Woltrui: Ek het al die games gekyk en sou op 15 Spies van Eldoraigne ook in berekening bring. De Beer het nie gelyke in Pta nie. Die bakleiery gaan oor wie die reserwe 10 gaan wees.
@BOG: Daar is nie genoeg papier vir so ‘n lang lys nie!
As n buitestaander, kan ons miskien n lys kry van O18 spelers wie NIE op een vd lyste is nie?
Hou die Kloof dop
Ek is jammer om dit te se maar hierdie is net oe verblindery!
@beet: The no 9 of Garsies is a talent. Very similar to the 9 of Paul Roos. Would like to see a 25m sprint between those two.
@Woltrui:
4. Aston Fortuin (Southdowns)
For that matter I think you have to keep on any name that has Southdowns after it.
Also I’m sure the PBHS scrumhalf Eve would start for Affies if he was at the school. Hard to believe he is just in the reserve team.
My spannetjie sal soos volg daar uit sien:
1. DP Du Plessis(Affies)/Fereira (Gapsies)
2. Campher (Gapsies)
3. Klofies se vasskop
4. Nog een
5. Bodenstein (Affies)
6. Gapsies se 6
7. Michau (Klofies)/Rohan Roelofse (Affies)(Kaptein)
8. JP Snyman (Klofies)
9. Papier (Gapsies). Kies hom ook by voorbaat in die SA skole span.
10. Tinus De Beer (Klofies) Ditto tov die SA skole span
11. Gapsies se 11
12. F Naude (Gapsies)
13. Schmullian (Affies)
14. Gapsies se 14
15. Keyter (Affies)/ Gapsies se 15/Gunter(Klofies) (O/Kaptein)
Dan bid ons vir Tinus en miskien kan ons die Strepies, wie ek op die vroee stadium as volslae gunstelinge beskou, dan deur genade opvou en in ‘n boks terug Kaapstad toe stuur.