Saturday, 03 August 2013 marks the date for the biggest schoolboy rugby match on the South African calendar. Paarl Gymnasium and HJS Paarl Boys High, two of the perennial powerhouse rugby schools in the country go head to head in the derby of derbies.
Left: the captains and two of the best under-18 players in the country, Thomas du Toit (Boishaai) and Rikus Bothma (Gimmies)
@BoishaaiPa: BoishaaiPa Ek wil darem net laat weet ek is nie ‘n roeier nie maar my oom en neefs wel. Geluk aan die Gimmies met hulle oorwinning vandag.
Voorspoed aan beide spanne. Tog wil my Klein Gim verlede dit he dat die Bloedworse wen!
Ek sien ou Paarlbok is maar traag vanoggend om ons te update!..Hier is die rugby uitslae van Laerskole…
U7C Boishaai 16 – 0
U7B Boishaai 4 – 0
U7A Boishaai 2 – 1
U8C Boishaai 7 – 0
U8B Boishaai 10 – 0
U8A Boishaai 2 – 1
U9C Boishaai 6 – 4
U9B Boishaai 7 – 0
U9A Gimmies 3 – 1
(U7-U9 1 point = 1try)
U10B – Boishaai 29 – 5
U13E – Boishaai 39 – 0
U13D – Draw 5 – 5
U13E – Boishaai 39 – 0
U10A – Boishaai 29 – 5
U13C – Gimnasium 14 – 12
U11A – Gimnasium 10 – 5
U13B – Boishaai 17 – 3
U13A – Boishaai 7 – 0
18 Played
Klein Boishaai won 14
Klein Gim Won 3
1 Draw
Well Done Klein Bois!.
ai watter plesier was dit nie gister om die laerskool se rugby interskole te kon kyk nie. daar is darem min dinge so mooi as die kleiener manne speel. Was bevoorreg om mooi weer te kry, mooi rugby te sien en mooier mammas te sien. laerskool rugby bo! Baie geluk klein boishaai met die onder 13A span, dit was n verdiende wen, maar mooiste rugby was Gim se onder 11A wat 10-5 gewen het, baie geluk manne.
@BoishaaiPa: Nee, nou het jy my in ‘n knoop, so baie weet ek darem nie, tel maar stompies op want alles word net met ma gedeel. Hy is wel tans ‘n baie prominente speler, maar duidelik reeds vergete, met ‘n Kearsney knaap wat die hartsnare tans roer
@Ploegskaar: Ou Ploeg..ek weet meer as wat jy dink…Daai Gim man is immers famielie van my!.. ..Alhoewel ons dit nie eintlik verkondig nie! …As dit nou dieselfde mannetjie is wat nou met die atleet en roeier se dogter uitgaan?
@BoishaaiPa: Jys reg ons moet nog twee skole in ons streek speel, maar ek wil maar bietjie windgat wees en aanvaar ons sal hulle wen. Ek is eintlik meer geinteresseerd wat in die Paarl aangaan, dit is tog eintlik waar ons sterkste kompetisie hierdie jaar is. Dit klink dalk bietjie verwaand maar ek kyk maar na die statistieke tot dusver. My geld is nog steeds op Boishaai.
@BoishaaiPa: Daai groot seun van Proviand het natuurlik lank hier gekuier, spog jongman. Dat ek daaraan dink was hier nog net laaties van Bois, PRG en Boland en die een van Gim wat belangestel het, was te skeitbang om te kom kuier! En as ek jou moet se wie dit is, sal jy op jou rug val
@PaarlBok: Dis net daar waar jy die punt mis..Boishaai en Girls High kom baie goed oor die weg en daar is nie probleme nie..Die twee skole is egter altwee entiteite op hulle eie en verkies om so gesien te word. Dit het niks met roem of rugry uit te waai nie.
@Ploegskaar: Ja ja…Daai ou grappie is nou al flou!
@PaarlBok: Toe my dogters in Girls’ High was, was daar gerugte dat hulle vir dieselfde Boifriends kompiteer
@BoishaaiPa: Ja Ja raak net rustig. Dis net daar wat Gim julle pakgee, ons meisies gee gees, klink sommer baie beter as daai klomp seun stemme. Vertel my hoekom kan baie Boishaaiers glad nie die Girlshaaiers vat nie? Is julle bang julle verloor die Larries of ry Girlshaai op jou roem?
@PaarlBok: Daai man weet nie hoe werk Interskole nie…Mens tel nie die Seuns en Meisies se wenne bymekaar nie…Boishaai is nie “saam” met Girls high nie…Boishaai het Interskole teen Gim se seuns en Girls High het Interskole teen Gim se meisies!..Ons is nie gemengde skole nie!
@BoishaaiPa: Lyk my jy is ook babelaas vanoggend , gewoonlik so skerp met die syfers. Dink ons sal hom maar nou hier volg.
http://www.mycomlink.co.za/posting.php?i=3021
@PaarlBok: Dit was die 2008 Old Boys klas wat 6-5 gewen het..Golden Oldies het 7-3 gewen en dit was die Old Boy game wat toe 20-3 vir Gim was.
@BoishaaiPa: Ek was ongelukkig nie daar nie en die Gimmies wat my die scores gegee het, was seker maar nog babelaas na gisteraand. Vra groot omverskoning. Wat het die klas van 2008 gedoen?
@PaarlBok: Jou info verkeerd…HJS Old Boys het 6-5 gewen en HJS het Golden Oldies 7-3 gewen…Ek was daar…
@PaarlBok: eerste wedstryde is al 8 uur vanoggend met die onder 13 A spanne wat kwart oor 4 speel
Gim Old Boys wen 6-5, Golden Oldies 20-3. Girlshaai wen die netbal 24-17, Kleinbois die hokkie 4-0, KleinGim die meisies 3-0. Vanmiddag is dit KleinGim en KleinBois rugby. Afskop 16h00 by die Faure Stadium
@Predator: Moet julle nie nog uitspeel teen n span van OP voordat julle in Die Burger finaal kan kom nie?…WP en Boland wenner moet ook nog eers teen mekaar speel…
@Rugbyman: Goed om te sien iemand van die Noorde sien die talent van die Kwaggas raak. Sal baie graag Affies en Kwaggas teen mekaar wou sien, dit sal ‘n grote wees. “Talent in abundance” by albei spanne.
My geld is op Boishaai, dan kan die Kwaggas opskuif in die rankings, en dan speel ons Boishaai in die Burger finaal. dit gaan b@ll@S vat om Gim te klop maar hierdie derby is gewoonlik fenominaal. Die Kwaggas het nie meer sterk opposisie oor behalwe vir die Burger finaal nie, ek hoop so!!
@BoishaaiPa: ou grapjas. moet darem se ek is beindruk met ons nuwe skoolhoof en sy helpers. Hulle het vroeg gespring en al die mooiste bome in die dorp gekies om daai mooi klere aan te trek. Boishaai het bietjie lank gevat maar dis mooi om te sien dat die ou interskole gier weer terug is. Dis so deel van interskole soos en sit jou in die regte interskole gees. Sterkte vir julle GalPille en Girlshaai. Dit gaan ‘n taaie wees maar ek weet sommer by voorbaat dit gaan lekker wees.
@PaarlBok: @PaarlBok: Julle bloedworse moet asb ophou om van die bome in Suider Paarl ook in daai gim kleure te tooi..kos ons elke jaar nuwe bome plant want die arme goed vrek van skaamte.
Kraak vars http://www.rugby365.com/article/55433-schools-top-20-30-july
@Tjoppa: pls post some links of all the knowledgeable sites rankings
Akkers trek hul klere aan:
http://i219.photobucket.com/albums/cc309/PaarlBok/GimBome_zpsc02f7b47.jpg
@PaarlBok: Dis net jy wat glo Boishaai is die gunsteling!..Probeer jy jouself n kous oor die kop trek?..
@BoishaaiPa: Verseker, dit gaan ‘n moerse stryd wees in die A spanne van al die ouderdoms groepe. Gim se u14As doen baie beter as verwag. In die verlede het ons daar gesukkel maar lyk dit of dit nou baie beter gaan met ‘n gemiddelde jaargroep.
@gimmie: asb my maat, vat dit tog net kalm. Boishaai is die gunsteling vir saterdag en met rede ook. 8)
@Deon: Ek onthou die 2010 onderonsie…ek het darem jou tweede post gelees, maar moes ten minste antwoord!…Ek het al jare lank n broertjie dood aan iemand wat iets wil afbreek om sy eie te laat goed lyk, so dit was my eerste reaksie “way back then”…n Rep het jare terug n baie goeie produk aan my probeer verkoop, maar pleks van konsentreer op sy eie produk se goeie eienskappe en kwaliteite het hy die opposisie se produk probeer afkraak en tekorte uitwys…Ek het hom daarop gewys dat indien hy nie op sy eie produk se kwaliteite kan staatmaak om dit te verkoop nie, hoe wil hy he ek moet hom glo?…In any case, ek verstaan nou waarvandaan jy kom en ek geniet die gespot…mens weet net nie altyd hoe errnstig is die skywer nie en of jy dit met n knippie sout moet neem nie!…Dis hoekom ek ou Beet se gesiggies waardeer!…At least kan ek nou wys in watter gesindheid ek iets se!
@Tjoppa: praat, praat, praat…
@Rugbyman: As jy nie pasop nie saag ek iets anders af, of nee wat ‘n naelknippertjie is genoeg om daai piepie af te saag. Pleks is jy die tyd al op die oefenvelde want dit is al hoe jy Affies dalk kan wen Oefen Oefen Oefen en hope gebde en geluk.
@gimmie: Bog jou bliksem asb hou by Grey want waar ek altyd terugverwys word na die geskiedenis weet ons almal dit is jy. Aanvaar asb Affies word as nr 1 erken. Punt klaar toe ons tweede was het ons geskimp maar wragtig nie so tekere gegaan soos julle nie.
@Tjoppa: Bliksem maar jy het n donnerse obsessie met Affies… Om eerlik te wees dink ek paarl gim sal hulle pomp met 12 tot 15 punte… en daarby sal outeniqua hulle ook moontlik met 10 klop… op een of ander bisare manier het booishaaipa hierdie idee in sy kop dat affies no.1 is en jy spring op hierdie wa met als wat jy het… goeie genade dit raak nou afgesaag…
@tjoppa, chill my friend Paarl Gym is unfortunately not behind Affies…we have beaten all and sundry…you have ducked playing Outeniqua who we destroyed..like WP destroyed the Bulle at Craven week…we are ready to play you anywhere anytime…bring it on…just do yourself a favour and look at our number of Springboks compared to yours and maybe then you will start understanding who you are dealing with..we have made a far bigger contribution than your school…and there is a reason why…
@phat55: So you are the only clown left on that site. Let me rephrase. All the knowledgeable rankings have Affies @ 1 with Paarl Gym at a distant 2. And after Boishaai whipped them they will even be below Grey.
@Deon: Hy op ons ouderdom is dit al wat oorbly. So ons is ernstig as ons daardie dames praat. Tande of te not.
@Tandem: Flying down with the old age home’s jet on Thursday. Will definitely watch.
@Tjoppa: I think u recall incorrectly……Paarl Gim is no.1
http://www.rugby365.com/article/55433-schools-top-20-30-july
@BoishaaiPa, ek het om verskoning gevra. Ek het dit nie werklik dit lelik bedoel nie en dit steek my nie dwars in die krop nie. Dink jy ek sou van die ou tannies met die valstande gepraat het as ek ernstig was. Eintlik, eintlik was dit maar vir my sus en jou oë bedoel, omdat sy in die Paarl bly, en sy weet dis ek wat skryf, en haar dogter ‘n gimmie is. Vir jou het ek met omtrent die identiese comment gevang so paar jaar gelede op ‘n ander blog, ek dink 2010. Toe was jou reaksie heftig. ongelukkig het jy kalmeer met die ouderdom en kon ek nie weer dieselfde reaksie uitlok nie. Sal volgende jaar weer probeer. So vir oulaas, verkoning, enjoy, dis waar SBR gaan, en mag die seunskool wen. Sien jou moontlik by die game. Ek is die ou met die boep, bles, pt short vellies en BH trui. Ek los my valstande tuis.
@PaarlBok: Ou Paarl Bok you are a funny guy . I like you more and more .
@Tjoppa: Hi Tjoppa you must come and watch this interschools one day .It is great . Regarding Affies of course they are a great school no question .
Good luck to both these teams on Saturday. Sounds like it will be a passionate affair. Might just tune in for this one – SS8 I believe?
Great thing about SBR is that form and history go out the window at these very big games – on the day anything can happen imho.
@PaarlBok: Al wat ek kan aflei uit al die logs van al die spanne is dat die rugby redelik gesond is in die Paarl…veral aan die Suidekant!..
u15 http://www.mycomlink.co.za/posting.php?i=3013
u14 http://www.mycomlink.co.za/posting.php?i=3014
u16: http://www.mycomlink.co.za/posting.php?i=3010
Nuutste WP u19 log: http://www.mycomlink.co.za/posting.php?i=3009
@PaarlBok: haha lyk maar net klein teen sy groot gespierde lyf, is die teenoorgestelde hoekom Rikus sin so groot lyk? Gewoonlik die ouens met die groot hart wat wen , vuiste is irrelevant, behalwe as jy Tyson is.
@Tjoppa: Spasie laat my nie toe om in te veel detail in te gaan nie, maar laat ek probeer om jou vraag te beantwoord. My direkte familie- wederkerig. n Uitgebreide vriendekring. My uitgebreide gesin van kinders vir wie ons sorg. Is daar ander van belang? My kommentaar hierbo, is gebaseer op persoonlike kennis en ervaring en ek kan dit rugsteun met feite en aanhalings wat jy nie in die media sal sien nie, maar hierdie is nie die forum daarvoor nie. Ek is dus dankbaar dat ek nie afhanklik is van propaganda en verdraaiings nie. En ek ook, is nie lelik hiermee nie.
om terug te kom na die foto hierbo. Die Galpil kaptein het maar klein vuiste.
@BoishaaiPa: Hy het laasweek sy kans gehad en dit opgemors. Die druiwe het suur geword in Stellenbosch, vrot getrap deur die Pêgel se kêgels.
@Deon: Ag ou Deon..as dit jou so dwars in die krop steek ignoreer dit net man..Dis belangrik vir duisende ander old boys, old girls, ouers en ondersteuners. Indien jy nie self betrokke was of n kind gehad het wat daar betrokke was nie, is dit seker moeilik om te begryp waaroor die hype gaan, maar gun elkeeen maar sy plekkie in die son. Die eerste naweek in Aug is die Paarl se sn…julle kan al die ander naweke kry!
@PaarlBok: Boishaai met 9. Kom wind of weer, wonderwerke is egter altyd welkom.
@Tjoppa: Dankie Tjoppa dat jy Tandem geantwoord het, Affies nr1, Boishaai ‘n distant second, Gim nie eens op jou ranking nie. Dis hoekom Boishaai die gunsteling by verre is.
@Ploegskaar: Mail jou later vandag.
@Tjoppa: Tjops, as jy nog besig is om wees-rugbyspelers op te tel, moet jy die Velties 9 en 10 onder oë kry. ‘n 9 met ‘n moerse pass, wat na beide kante kan uitgee sonder om ‘n ekstra tree te gee en ‘n 10 wat met ‘n 40m snapdrop en ‘n 60m strafskop geslaag het. Boonop het lg. net-net met ‘n 65m poging misluk (rigting, nie afstand nie). Skoppe uit die hand was nie ver agter (afstand en akkuraatheid). Beide se aanvoeling om die rigting van die spel te bepaal ook uitstekend.
@BOG: Nie lelik bedoel nie hou jy van enigiemand Bog en belangriker wie hou van jou?
@Ploegskaar: Ja, ek merk dat GCB n wenner was onder die kore, maar dit is nie n gebied waar ek eintlik uitgestyg het nie. Selfs my pogings in die stort het my familie nie juis beindruk nie. Dankie vir die aanwysing na die standbeelde, maar ek sal dit n “miss” gee. Te veel met hom te doen gekry in lewende lywe om hom nog te wil besoek in brons. Ongelukkig het ons paaie al n paar keer gekruis en mi verskil die werklikheid iewat van die gepoedste openbare weergawe vd karakter.
@Tandem: Escuse me sir. The best? If I recall correctly Affies is the no1 1st team in the country. You a distant second.
Ma julle Kapenaars laat my dink aan die baie bumper stickers. Paarl Gim sticker is found on a Landrover “Best 4x4xfar” and Boishaai above towbar “Attach Landrover here”. En die ergste is nie een se 4×4 is die beste nie.
Maar ek hoop die regte span, Boishaai, wen. Bogger die beste span.
Jislike ou vriend, ek verstaan die relevansie vir die Paarl, en vra om verskoning as ek verkeerd oorgekom het. Ek was al by drie interskoles, en vir my as Stellenboscher/Overberger/Belgiër was dit alyd ‘n skouspel, en sonder twyfel ‘n hoogtepunt op julle kalender, en op die van die Paarl. Ek is lief om te terg, en het ‘n kameraadskap opgebou met my buurskole. ek werk onverwags in Switzerland die week, heel onbepland. Ek prober my bes om dit uit te stel om die game te kyk. Ek verstaan die hype vir julle, en besef dis belangrike nuus, maar flippit, na al die tyd in Europa, sal ek graag met my laaitie em dogtertjie op die beach in Hermanus wil deurbring. Jammer, ek trek onnodige venynige woorde terug, dit was ongevraagd. Net moeg, en SBR is ‘n soort van afleiding, en die interskole dekking kan net tot op ‘n stadium verteer word. voorspoed. ek moet nou gaan lê. Deon.
@deon, ek dink nie jou opinie is werklike relevant nie. Almal in die Paarl is baie trots op ons twee spogskole en ons verplig niemand om enige belangstelling te toon nie. By the way, ek was bevoorreg om 3 intervarsities vir Maties te speel en twee 019a interskoles en ek kan jou verseker dat Interskole n baie meer spesiale geleentheid is. Doen jou self n guns en kom kyk saterdag…jy mag dalk net verbaas wees…
O gosh, hier gaan ons al weer met die arm man (nie letterlik bedoel) se weergawe van die Stellenbosch Intervarsity. Die enigste werklike groot rugbygebeurtenis in die Pêgel. Dis ‘n dorpsokkasie in die gatkant van die Boland wat maar net groot is omdat die enigste twee Paarl (nie agter Paarl) skole wat kan rugby speel in ‘n groot dorp soos die Pêgel ‘n oormaat publisiteit ontvang en ‘n toerismefoefie en verskoning vir jongerige Old Boys is om gesuip rond te hang -‘n dekadelange tradisie. Die Old Boys van albei skole verander dit op die stadion op die pawiljoen, en ook ou tannies sonder selfs hul valstande beroerd tekeregaan. Enige game teen byv GCB en Affies dra ver meer gewig buite die Pêgel. Die Paarl maak ‘n hype en die res van ons lees maar. dis slegs in jare soos laas jaar en die relevant wat die uitslag werklik van belang is, want meestal (statistieke bewys dit) is HJS nie ‘n match vir Gim. ek het in my matriekjaar die eerste keer van die interskole gehoor. Ek hoop julle wen HJS, en ek wens ‘n beseringsvrye, memorable game vir al die spanne.
@oom kaspaas..ek het nie skoene nodig nie dankie..ek is maar net nuuskierig wat jy bedoel..So dis n dood gewone vraag sonder enige bymoetiewe…ek het doodeenvoudig nie verstaan wat jy bedoel nie…
@Vleis: Vleis , it is going to be a sell out . There is no big rugby on TV so we expect 25,000 plus . Rather come early . It is fantastic to experience the passion so I really think you should do your best to be there at 2 pm .
@PaarlBok: You must be smoking something ! Paarl Gym is in 2013 the best rugby team by far in SA . They are the number 1 team on all logs , they have the best rugby coach in school rugby , the best nr 7,8 in SA and incredible talent throughout the first 3 teams . The ” underdog ” rubbish has been put to bed 10 years ago . Yes of course Boishaai can win on Saturday , anything in life is possible but the chances are 5 out 100 and anyone knowing rugby will say that Gym is more than likely going to win by 10 +. Are you ok or do you need some medical help ?
@gimmie: As die skoen jou pas, trek hom aan. As dit nie pas nie, ignoreer.
@oom kaspaas, verskoon my maar ek volg jou nie…wat bedoel jy dat sekere skole makliker oor morele hekkies spring?
@BOG: As ‘n liefhebber van amateur rugby is ek op no.99 deur ‘n kennis van ‘n Tralie coach omgepraat om die Tralies/Velties wedstryd te gaan kyk. Lekker rugby en gees, met Velties wat 28-23 gewen het. Wat die kore betref, was middelsus se Gene Louw LS algehele wenners van die LS afdeling vir ervare kore en ousus se Stellenberg Meisies Koor algehele wenners van die HS afdeling vir ervare kore. Geluk aan Menlo, algeheel 2de en Kearsney, algeheel 3de. As jy weer in Bloem kom moet jy asb. Mandela se standbeeld op Naval Hill en die bronsbeelde in Oliewenhuis se tuin gaan besigtig, beide is ongelooflik.
Nee wat ek spot net, eintlik nie, maar my eie familie is GIMMIES en my skoon familie is almal BOIS HIGH mense. Moeilik man, moeilik.
Aan altwee die skole , geniet dit , ek weet dit is waaroor dit gaan. Tussen Gimmies en PBH skree ek natuurlik vir Boland Landbou, my Gimmie Pa draai in sy graf om maar ek is mal oor skole wat die game vir passie speel en nie met geld nie. Hoop nie daar is ernstige beserings nie. Geniet dit en maak jul geliefdes (Skole)trots.
@Ploegskaar: Ek merk dat jy iewat stil is na jou naweekbesoek aan die Rosestad. Seker oorkom deur emosie na die rugby, die terrein en sommer die atmosfeer in die algemeen. Toe ontdek jy nog boonop dat daardie manne kan sing. Het sussie darem n bietjie rondgekyk in die rigting vd Grey gentlemen, of nie so dat pa dit kon agterkom nie? Maar ek is darem bly dat jy nie saam met die rugby op die “hilite package” verkyn nie.
As n GROOT aanhanger van Schalk Burger sal ek vir sy alma mater skreeu. Skuus BHP. Go Gimmies!! Hoop ek kry eendag die geleentheid om die wedstryd by te woon.
Groot game vir beide skole. Burger van Niekerk, speel hy vir PBH se 1 ste span of is hy tans beseer?
Wanneer word die spanne bekenkgemaak vir die groot dag? Sodra dit bekend is, kan iemand dit asb op die blog sit.
@phat55: don’t agree i think the Gim 2nd team will also win easily, also their under15 team will easily take the game
@Grasshopper: Tickets cost R30. Oosthuizen is back.
Good luck guys – to many this will be their biggest match ever – remember it with pride and play with passion.
Either way, both sides deserve huge respect not only for the way they play but also for their behaviour on and off the field.
Enjoy!
Might go to this one too, how much are the tickets? In derbies like this form normally does not count for anything. With Schinkerling out it swings it even closer. Is Oosthuizen fit again? On paper Gim should win comfortably by 10…but we know paper means nothing….
@Vleis: The schools sell tickets. It wont be a sell out. The only time that happened was in 2008 with Paarl Gyms 150th birthday.
Ai ek is nou al so op vir die debat oor Glenwood vs Affies dat ek nou elders geselskap kom opsoek!
Ek hou stuif duimvas vir die Paarl Boys span, sal beslis die pvr stel dat ek later kan kyk! Jammer Gimmies maar ek hou net meer van blou!
my money would be on Paarl Gym’s 1st team and u16A’s to take the win and Paarl Boys High to clean up the rest
@PaarlBok:
Hy’s nie ‘n klein ou nie. Lekker om te sien hy het geteken vir die WP vir volgende jaar ook!
@PaarlBok: Dankie man.
I assume that it will not be sold out. If so, is there a way to find out beforehand, rather than at the gate after driving all the way from CT?
Vleis just make sure you stand at the far side of the Stadium.
@Vleis: You can buy tickets at the gate otherwise it will be on SS8. First teams always kick off at 16h00. Faure Stadium is pretty easy to find.
It turns out that I will be in Cape Town this weekend, so may pop in to watch the inter-school game. I will only be able to decide in the last minute though, as I’ll be watching my daughter’s sport. I’m not sure how it works – i.e. is one able to simply arrive and watch, or does one need to have tickets? What time does the 1st team game start?
@PaarlBok: Sorry die link https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/999397_156947817831338_613327927_n.jpg
@Ploegskaar: Dankie swaer, goeie sportmangees soos kan verwag van ons Landbou buurmanne. Saterdag is die grote, die een wat die seisoen sal maak en gaan voorwaar nie maklik wees nie. Weer lyk goed die week, so die gum boots kan gebere word.
@Ploegskaar: Wyse woorde en dit gaan heel moontlik ook waar wees vir BH na die naweek.
Om ‘n hedendaagse suksesvolle rugbyskool te wees, en jou werklik van die res te onderskei, vereis ‘n kopskuif, nuwe denke, ens.
Ongelukkig vereis dit ook dat daar n ander manier van doen moet plaasvind en selfs oor ‘n paar morele hekkies gespring word.
Sommige skole kom meer gemaklik oor die hekkies as ander.
@vatikaki: Ryan het saterdag gespeel teen Landbou https://www.facebook.com/#!/photo.php?fbid=156947817831338&set=oa.632643576747289&type=1&theater
@PaarlBok: Waar is my maniere, hartluk geluk met julle puik oorwinnings deur die bank Saterdag, het die 1stes se game op Twitter gevolg en Boland is binne 30. minute van die veld geblaas. Voorwaar ‘n spesiale groep Gim manne hierdie jaar, maar ons probeer volgende jaar weer op die Kriel.
Hopeluk is hierdie ‘n tydige wekroep vir die Boland manne ook, ‘n geleentheid vir introspeksie, vernuwing en ‘n kopskuif oor die vereistes vir ‘n hedendaagse suksesvolle rugbyskool. Verlede jaar se groep was goed, maar sedert 2009 raak die gaping net groter tussen Boland en die groot honde in my opinie. Tyd sal leer.
Sterkte vir Saterdag.
2011 was die jaar vir die opskudding. http://www.youtube.com/watch?v=IEO0Dyrevdw
@vatikaki:
Meant Johan Momsen at Gimmies – not Burger van Niekerk.
@CharlesZA:
?
Craven Week players –
Gim: Burger van Niekerk, Jacques Vermeulen, Rikus Bothma, Grant Hermanus, Gavin van den Berg. JD Shickerling injured of course. Ryan Oosthuizen?
Boys’ High: Thomas du Toit, Ruan Brits, Daniel du Plessis, Francois van der Merwe, Burger van Niekerk, Charlton Jonas, Damian Stevens, Dewald Naudé, Danté van der Merwe
@CharlesZA: Interskole wedstryde tussen die twee skole is altyd baie taai. Boishaai het vier van WP se CW vaste 5 en dis hoekom ek hulle die gunsteling noem. Stats deur die jaar beteken absoluut niks wanneer daar afgeskop word.
@Ploegskaar: nee jy lees verkeerd tussen die lyne
@bhkgpa: Aitsa, fyn stekie, ek bêre hom vir die toekoms.
@CharlesZA: jy ken duidelik nie vir paarlbok nie
@PaarlBok: heeltemal reg as jy na interskole in geheel kyk. Boishaai behoort weer omtrent alles te wen maar by die eerste spanne is Gim by verre die gunsteling. Well done met julle baie suksesvolle seisoen so ver, Saterdag behoort blote formaliteit vir julle te wees. Hopelik kan boishaai die telling laer hou as wat landbou kon. Geniet dit.
Is Boishaai regtig n gunstelling met al daardie CW spelers wat Gim het?
Alles van die beste vir hierdie twee spogskole van die Paarl, mag die weer en wedstrydbeamptes saamspeel om hierdie weer ‘n skouspel te maak.
Boishaai die groot gunsteling die jaar.
GO GIMMIES!!!!!!