| School Rugby fixtures & results – week ending 18 April 2026 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Tue.14Apr | BUL | x-x | LEO | Lightning. Montana won coin toss | ||
| WESTERN CAPE | ||||||
| Sat.18Apr | WP | Paarl Gim | 29-14 | Grey College | FS | |
| Sat.18Apr | WP | SACS | 22-17 | Bishops | WP | |
| Sat.18Apr | WP | Boland Landbou | 43-41 | Rondebosch | WP | |
| Sat.18Apr | WP | Paarl BH | 20-09 | Wynberg | WP | |
| Sat.18Apr | WP | Durbanville | 07-21 | Oakdale | SWD | |
| Sat.18Apr | WP | Milnerton | 15-15 | Brackenfell | WP | |
| Sat.18Apr | WP | Strand | 13-34 | Parel Vallei | WP | |
| Sat.18Apr | BOL | Hugenote | 21-22 | Bellville | WP | |
| Sat.18Apr | WP | Stellenberg | 64-00 | Melkbosstrand | WP | |
| Sat.18Apr | BOL | Charlie Hofmeyr | 29-10 | Hopefield | BOL | |
| Sat.18Apr | WP | DF Akademie | 24-27 | Tygerberg | WP | |
| Sat.18Apr | BOL | Swartland | 49-26 | Hermanus | BOL | |
| Sat.18Apr | BOL | Worcester Gim | 31-25 | Punt | SWD | |
| Sat.18Apr | BOL | Robertson | 31-25 | Bredasdorp | BOL | |
| KWAZULU-NATAL | ||||||
| Sat.18Apr | KZN | Maritzburg Coll | 61-05 | Pretoria BH | BUL | |
| Sat.18Apr | KZN | Northwood | 17-14 | Durban HS | KZN | |
| EASTERN CAPE | ||||||
| Sat.18Apr | BOR | Queen’s | 29-31 | Dale | BOR | |
| Sat.18Apr | BOR | Selborne | 36-24 | Graeme | EP | |
| Sat.18Apr | EP | Marlow | 26-15 | Hudson Park | BOR | |
| Sat.18Apr | SWD | Outeniqua | 62-00 | Pearson | EP | |
| Sat.18Apr | EP | Brandwag (EP) | 26-25 | Muir | EP | |
| Sat.18Apr | EP | Framesby | 34-35 | Nico Malan | EP | |
| Sat.18Apr | EP | Grey HS | 15-28 | Paul Roos | WP | |
| Sat.18Apr | EP | Daniel Pienaar | 33-10 | Otto du Plessis | EP | |
| Sat.18Apr | BOR | Port Rex | 10-24 | Cambridge | BOR | |
| FREE STATE – GRIQUAS | ||||||
| Sat.18Apr | FS | Fichardtpark | 31-38 | Sentraal | FS | Wesgrow SSR |
| Sat.18Apr | GRF | Goudveld | 21-38 | Trio | GRF | Wesgrow SSR |
| Sat.18Apr | GRF | Beth. Voortrekker | 30-36 | Welkom Gim | GRF | |
| Sat.18Apr | GRQ | Diamantveld | 31-05 | Upington | GRQ | |
| Sat.18Apr | GRF | Witteberg | 38-25 | Hentie Cilliers | GRF | |
| Sat.18Apr | FS | Landboudal | 19-31 | Jim Fouche | FS | |
| NOORDVAAL | ||||||
| Sat.18Apr | BUL | Zwartkop | 39-26 | Montana | BUL | NWU Prestige SF 1-4 |
| Sat.18Apr | VAL | Heidelberg VS | 26-15 | Wesvalia | LEO | NWU Prestige SF 1-4 |
| Sat.18Apr | LIM | Pietersburg | 12-11 | Wagpos | LEO | NWU Prestige SF 5-8 |
| Sat.18Apr | LIO | Marais Viljoen | 17-17 | Klerksdorp | LEO | NWU Prestige SF 5-8 |
| Sat.18Apr | LEO | Lichtenburg | 27-50 | Potch Volkskool | LEO | NWU Prestige SF 9-12 |
| Sat.18Apr | VAL | Jeugland | vs | Die Anker | VAL | NWU Prestige SF 9-12 |
| Sat.18Apr | PUM | Piet Retief | 42-10 | Eldoraigne | BUL | NWU Skolesportreeks Final 11-12 |
| Sat.18Apr | PUM | Nelspruit | 14-31 | Oos-Moot | BUL | NWU Skolesportreeks Final 3-4 |
| Sat.18Apr | PUM | HTS Middelburg | 15-12 | Middelburg | PUM | NWU Skolesportreeks Final 5-6 |
| Sat.18Apr | VAL | EG Jansen | 38-25 | Ben Vorster | LIM | NWU Skolesportreeks Final 7-8 |
| Sat.18Apr | VAL | Kempton Park | 13-21 | Transvalia | VAL | NWU Skolesportreeks Final 9-10 |
| Sat.18Apr | BUL | Waterkloof | 33-28 | Menlopark | BUL | NWU Skolesportreeks Final 1-2 |
| Sat.18Apr | LIO | Jeppe | 29-28 | Westville | KZN | |
| Sat.18Apr | BUL | Garsfontein | 38-34 | Affies | BUL | |
| Sat.18Apr | LIO | KES | 19-50 | Noordheuwel | LIO | |
| Sat.18Apr | LIO | Parktown | 20-27 | Rustenburg | LEO | |
| Sat.18Apr | LIO | Northcliff | 22-36 | Midstream | NV | |
@Kaya 85 (Comment #44) I agree . Afrikaner and the rest of the talented backline did not see enough ball. The strategy( new) seems to pass to Koopman in the pocket to kick into space. The problem is the chase and defensive line is not great and just gives opportunity to the opposition to gain momentum and keep in the game. Jeppe’s winning points came from another wayward kick that was not properly defended.
@Sisyphus1866 (Comment #59)
“Huursoldate” eerste spanne? Stellenberg se hele 2026 span/groep kom al min of meer van o/14 af saam…
@OUD ANKER (Comment #89)die seuns het die Guts gewys wat ons nog hele jaar van hulle soek…en ek stem saam Djou, die seums gaan nou begin jol!!!
@4×4 (Comment #88)
Rico absoluut fenominaal! In my opinie Affies se “man of the match”. Joshua Gouws en Dandre Brink het Saterdag bewys dat hulle net kwart kanse nodig het om amok te maak en met Rico op 12 met sy uitstekende bal verspreiding, kry hulle daai amok maak kanse . Ek het geen probleem vir Rico en Juan (met Marx beseer) omte pivot tussen binne en buite senter nie. Nommer 8 het ook ‘n reuse wedstryd gehad. Kan ons hoop vir ‘n onoorwonne res van die seisoen? wat oorwinnings oor onder andere Boishaai en Grey insluit…..?
@OUD ANKER (Comment #85)
Rico het na gespeel Graad 11 Bul, en met Matx wat beseer is kan hulle dalk oorweeg om vir Dandre op 13 te speel en Dehan Botha wat vleuel by Tiere gespeel het op vleuel. Hy het laasjaar al Wit Bulle gespeel maar het sy hammie seergemaak tydens proewe en maak nou eers sy terug keer. De 8ste man was ander vergadering ook Graad 11 Bul
@JongMatie (Comment #86)
Wat die waarheid is dat ek hoor julle poeierholle knyp washers oor Vrydagaand
@OUD ANKER (Comment #85) Garsfontein het nie diepte nie – die naweek is dit weer bewys – die tradisionele makro rugbyskole wil graag he hul HELE skool moet deelneem, en Garsfontein val eenvoudig uit die bus uit bloot op die kriteria. Dit klink soos n plaat wat vashaak al vir 5 jaar, maar dit is die waarheid.
@Grizzly (Comment #79)
Maar weereens baie geluk aan Garsfontein. Gemeet aan die totale 70 minute was Garsfontein die beter span en is dit ‘n jammerte dat Garsfontein en Gim mekaar nie die jaar gaan pak nie.
@Grizzly (Comment #79)
Ja jy is heeltemal reg. Ek persoonlik weet nou nog nie of ek moet lag of huil oor daardie 2e helfte nie! Ons leunstoel “kenners” is redelik beoordeel of veroordeel met ons vrae oor die Affie spel patroon en span keuses, MAAR die punte wat gemaak is, is presies tydens die 2e helfte bewys toe dit ‘n totaal ander Affie span was wat die laaste 20 minute op die veld was. En ek moet ook saam Oud Affie stem, op 1e span vlak kan ‘n onbetroubare skopper eenvoudig nie bekostig word nie.
@Grizzly (Comment #78)
Buite senter van 2e span het gister 12 vir 1e span gespeel en toe Estian Marx, no 13 sy enkel in 2e helfte beseer het, is hy vervang met 2e span 12 en het die 2 “nuwe” senters gepivot tussen binne-en buite senter vir die res van die wedstryd.
@Mate (Comment #62) Lol….yeah I would have lost piles of cash. But… I got Jeppe right…and Garsfontein… And Maritzburg over PBH…but underestimated College’s margin… @Tang …yikes bro, it was a lot worse
@Grizzly (Comment #79)
Die rede vir frustrasie oor die skoppe is omrede Affies gister 6 driee gedruk het en Garsfontein 5. Die verskil – Skoppe(verdoele en strafskoppe). Ek gee nie die mis skoppe die rede hoekom Affies gister verloor het nie, daar is ander redes. Maar hel as jy ‘n skopper het dan kan jy wegkom met wedstryde waar jy nie noodwendig die beter span oor 70min was nie. Ruben Groenewald verlede jaar teen Gim en Jeppe kom na gedagte. Maar kom ons praat nie eers oor die gebruik van die agterlyn en die vleuls nie. Garsfontein het goed genoeg gespeel oor die duur van die wedstryd om die wen te verdien, en AS Affies daar aan die einde gedruk het, sou ek steeds so gevoel het. Nietemin het die Affie seuns baie veggees getoon en amper amper die wedstryd gewen, maar soos jy noem, hel frustrerend om ‘n Affie ondersteuner tans te wees.
Frustrating is one thing, pain is quite another. I was at Maritzburg yesterday, and that was the hardest watch since I first saw the Candies play in 1968 – aged 5 against KES. Age group A team results suggest much better times are on the way, but man, this in no good for my general demeanor. Until, then we must soldier on with unfailing support. ♥️💚
@Mate (Comment #77)
Yip, dit moet moer frustreerend wees om nou n Affies ondersteuner te wees.Ek verstaan nou oud Affie en Anker se frustasie.Hulle het geweet wat kan as Affies die regte game plan speel. Ek sal nie worry oor n skopper nie. As hulle so speel is dit nie nodig nie. 😂
@Grizzly (Comment #75)
n Nuwe senter paar beteken 1 oue of albei nuut?As die Affies manne kan help. Hoe ookal hy was uitstekend gister. So ook 10.
@Grizzly (Comment #76)
Die Affies agterlyn was ongelooflik in die 2 de helfte
@Mate (Comment #74)
Kommetators het gese hy en 13 is nuut. Ek gaan maar op dit. Nie 100% seker nie.
As daar n beter losvoorspeler(rugby speler) op die oomblik in SBR as van Der Vyfer is sal ek hom graag wil ontmoet. So ook die vaste 5.Scrums was weereens n joke wat my punt beaam met die 1.5 skole reel. Die verassing by die Bere is hul lynstane wat feitlik foutloos was. Die pak het nie sy gelyke nie. Dis meedoonlose aanval op aanval deur sterk baldraers. Agter krap die verdediging en maak n span kwesbaar om maklike punte af te staan. Sort die Bere dit uit gaan dit n span vat om hulle te klop.
@Grizzly (Comment #73)
Is dit n nuwe 12? Nie meer die hoofseun?
Ek voorspel Affies sal nie die jaar weer verloor nie. Met die nuwe senter paar wat die bal deur die hande punte toe vat kan Baie spanne bly wees wat hulle klaar gespeel het. Verder verdedig hulle rotsvas agter met 13 wat jou hospitaal toe wil stuur.Wat n verdediger, saam 15 uit gestaan. Paar seer lywe in die Bere se agterlyn vandag. Nr 10 en 12 kan jy sien ken mekaar se spel met 12 wat n slim footballer is.Niemand gaan Affies voor rond stoot nie maar speel die agterlyn soos gister wag daar trane vir die teenstanders.
@Murrayfield (Comment #69)
Waars jy nou in die lewe? Nog by Monnas?
Ek moes ‘n ander wedstryd gekyk het as mense AHS se 10 blameer omdat hulle verloor het. Ek hoop regtig hulle speel meer met die bal in die hand, die 12, 15 en twee vleuels het baie spoed.
@Murrayfield (Comment #69)
Hi Wyn, jy is 100% reg! Dink wel Affies het U-draai gemaak!
Bly Monnas is terug. Sterkte by WK!
More Djou, Hierdie pint is al jare der jare gedebateer.
Wenners verduidelik nie!
Die Bere het gister gewen!
@4×4 (Comment #67)
100%!
Hy kry klokslag die bal op die agtervoet, en doen eintlik dan baie goed.
Mens kan skopwerk regstel.
@Mate (Comment #47) sekere volwassenes het maar net nie emosiinele intellegensie nie. Ruben se algenene spel oorskadu die foutjies wat hy hier en daar began en ons almal weet daar is ‘n helse stepup om te maak van Onder 16 rugby na XV, onthou hy is maar 16 jaar oud. Ek vir een ‘n Ruben fan en glo dat Affies ‘n skopafrigter sal kry om hom te help.
Ek kan jou ook waarborg die seuns sal nooit hulle eie Broer verkwalik vir enige verloor nie, en soos my seun sê: ‘n Affie gly dalk nou en dan…maar val nooit nie
I called it
@Perel (Comment #64)
The point you are making is Garsies don’t have the depth at u.19 level. Garsies never claimed that. So, a worthless point.
And anybody who knows a bit about SBR knows that no school has the depth of Affies, not even boy schools. Co-ed schools bar Paarl Gim will always struggle against boys only schools when it comes to depth.
@Djou (Comment #61)
Well done, your second team ships 55+ against HJS Paarl and 65 points against Affies, and yet the 1st team is competitive.
Aan al die Garsfontein manne, baie geluk met die oorwinning! ‘n Welverdiende wen inderdaad. Die wedstryd was weereens ‘n moerse vertoonvenster vir skoolseun rugby. Vir die Affie ondersteuners, die laaities het die wedstryd met die ballas gespeel waarvoor ons die hele seisoen al hoop. Om so te verloor was pynlik maar kan die koppe omhoog gehou word.
@Kaya 85 (Comment #5) Have you looked at your prediction results ? I wouldn’t recommend sports betting as a career. 😉
@Sisyphus1866 (Comment #59) Ek het dit vroeër genoem en is afgeskiet – o.16 en o.19B is nie uitsonderlike maatstawwe vir die volgende jaar se 1ste span nie. As dit so was moes Affies vandag maklik gewen het. Onthou ook verlede jaar was Garsies se 1ste span basies ‘n span vol graad 11’s. In Garsies se 1ste span is ook spelers wat verlede jaar 3e span gespeel het en hulle het ook toe ver verloor. Hulle het baie verbeter en is nou 1ste span staatmakers. o.16 uitslae kan verwarrend wees. As jy toer na bv die JdV o.16 toernooi dan kry almal speelkans in die eerste 2 games. Dis eers in wedstryd 3 dat jou sterkste span speel. So, jy speel teen 2 topskole in die Kaap met basies helfte A en helfte B-span en in die laaste game met jou A-span. En Affies sal saamstem dat Garsies vandag die o.16-game weggegooi het. Laastens, goed gedoen vandag Garsies. En ek dink die Affiespan het in die 2e helfte ‘n ommekeer gemaak en behoort baie goed te doen die res van die seisoen mits hulle daarop voortbou.
Stellenberg and Garsfontein are definitely (fantastic) rugby schools. But @Snelvuur sums it up. The Affies point of difference is their depth of skill across all teams and age groups, and over decades. If a “rising program” is looking to recruit good, fast, skillful, players with rugby brains, go and recruit Affies u16B and u15B maybe even C guys… In two years they would make most school first XVs …(outside other PH5 teams).
@Rainier (Comment #52) Watter deel van my kommentaar is feitlik verkeerd? Wat het hulle vermag? Huursoldaat eerste spanne…? Skole soos Wynberg, Bishops, Rondebosch, Boland Landbou , en ‘n magdom ander in die land, ontwikkel ook jaar na jaar spelers van /14 vlak tot /19. Dis die definisie van ‘n “rugby skool.” Dis ‘n onderwerp wat al tot vervelens toe op die forum bespreek is, maar ook ek het ‘n probleem met skole wat spelers net vir hul /19 A span “huisves”….As Garsfontein en Stellenberg nie beduidende “huisvesting” bied aan /19 spelers tussen nou en die 2027 seisoen nie, gaan dinge maar swaar daarna uitsien wanneer hulle teen die top skole speel. Paarl Gim, Paul Roos en Grey College sal die 2026 seisoen onthou, en die vertonings van Stellenberg en Garsfontein se /16A en /19B spanne sover die jaar dui nie noodwendig op enige vuurwerke volgende jaar nie.
@Snelvuur (Comment #55)
Ek dink enige skool wat erns het om sy rugby program te verbeter is n ware rugby skool….
@Snelvuur (Comment #56) Ja, Paul Roos lyk al heel jaar kwesbaar op die punte. Ons hoop maar vir die beste, maar persoonlik dink ek Garsfontein sal te veel skietgoed vir hulle hê.
@Sisyphus1866 (Comment #49)
Ek dink nie ons het goed vandag gelyk teen Grey PE nie – veral nie aangesien Affies meer as 60 teen hulle aangeteken het nie. Basson en Pheiffer is beide gevoelige verliese en ek dink Garsfontein sal op huidige vorm definitief gunstelinge wees volgende week. Maar ons manne sal scramble en fight soos hulle elke week doen, en ons sal hoop vir die beste! Ons pak sal moet hard werk teen ‘n bitter sterk Garsies pak en ons agterste driehoek sal ‘n groot step-up moet maak.
@Smallies (Comment #53)
Wyl ek dink die term “ware rugbyskole” is nie die regte term om te gebruik nie; is die onderliggende punt nie noodwendig verkeerd nie – daar is ‘n verskil tussen skole wat deur die bank kan kompeteer en die wat in een of twee jaargroepe kan kompeteer. En ek praat nie van diepte tot by die F-span nie; ek bedoel net op A-span vlak jaar na jaar. Dink ook nie Gim kan in daardie kamp geplaas word nie: hulle het voor Covid meer games gewen as verloor teen Affies en kompeteer altyd in elke jaargroep sterk teen enige opponent.
@Rainier (Comment #52) Ek dink daar is in elk geval bietjie van ‘n onderskeid te maak tussen Garsfontein en Stellenberg: Garsies nou al van 2019 af elke jaar in die top 10, terwyl hierdie jaar sover bietjie na ‘n uitsonderlike jaar vir Stellenberg lyk (as mens kyk na hulle vorige rankings en die uitslae van hulle juniorspanne). Garsies se o16-groep was redelik naby aan Affies s’n, en Affies is 2de in die land daar.
@Rainier (Comment #52) Paarl Gim sal seker dan ok nie kwalifiseer as n ware rugby skool nie aangesien hulle ook die meerderheid games teen Affies verloor het….
@Sisyphus1866 (Comment #49)
Nee regtig. Ware rugby skole? Is dit so moeilik om skole soos Stellenberg en Garsfontein krediet te gee wat hulle vermag? Dis kleingeestig.
@Mate (Comment #47)
Gal braak is effe sterk. Almal kan maar self gaan lees. Dis 7 onder die House Rules.
@Wonder (Comment #48)
Hele 2de span game in die tou gestaan
@OudAffie (Comment #39) As ek so na dié telllings kyk, lyk dit baie dieselfde as Paul Roos vs Stellenberg verlede Saterdag. Paul Roos het 17 uit 19 gewen, maar die belangrikste een verloor, en dis waaroor almal praat. Dis maar die “een swaeltjie is somer, en dis genoeg vir ons” verskynsel… Die ware rugby skole bou en ontwikkel spelers van /14 af regdeur tot /19A….jaar na jaar na jaar…. Tough one Affies, volgende Vrydag is dit Paul Roos se beurt teen Garsfontein…die Stellenbosse boys sal moer diep delf…Hulle het laasweek hul kaptein Tiaan Basson verloor, hy is uit vir 6 weke en vandag is Travis Pheiffer van die veld met harsingskudding, so hy is ook uit vir die Garsforntein game. Hoe dit ookal sy, daar is by my geen twyfel dat Paarl Gim vanjaar ligjare voor die res is, hul Stellenberg verloor ten spyt. Gim was klinies teen Grey vandag.
@Mate (Comment #46) Was jy by Garsies se snoepie?
@Rainier (Comment #38) Verduidelik asb vir my daai Reel 7 of 8 waaroor jy eendag hier gal gebraak het. Lyk my dit is in orde dat Affies se 10 hier openlik blameer en kritiseer word.
@HSBR (Comment #43) Vergeet dit Van die Waterkloof game word die 10 genoem Jou tjom het dit weer gedoen vandag Hou maar aan om spelers uit te sonder Dit is lyk my n Affie ding En lyk my dan is dit maar okay om spelers hier te noem. Wat het geword van die kamstige Reel 7 waaroor Rainier eendag so tekere gegaan het?
I’m not surprised that Noordheuwel beat KES but I am a little surprised at that margin which is a big hiding. @SB Rugby called it.
@wanza_15 (Comment #21) Jeppe good value for the win. I felt at 21-14 up they had a chance to go further into the lead, but they let Westville back in. Then they equalised, and when the classy Westville 13 scored his 2nd beauty to take WV to 28 – 21 it looked like a win for Jeppe was fading. That last try was amazing, but they almost hashed the overlap…then the penalty to win it after a high tackle from WV. Well deserved win, but the best player on the field was Afrikaner for WV….he just didn’t see enough ball.
@Mate (Comment #42) As jy vir my spesifiek kan wys waar hulle vandag gese het, “Affies het verloor agv hulle 10”, dan sal ek helemal saam jou stem. n Blote rugby obserwasie is gemaak deur om te se jy kan nie verwag om so n groot wedstryd te wen maar jou skopwerk pale toe is 2 uit 8 nie en weereens, dit was nie net hy wat geskop het nie.
@HSBR (Comment #41)
Nou gaan lees jou mede Affie se post hier onder en verduidelik vir my in plein afrikaans wat hy daarmee bedoel. Vir my lees dit as met die 10 volhard word gaan Affies geen of min wedstryde hierdie jaar wen.
Komaan man, julle outjies kan beter doen as om jul spelers so in die openbaar te verneder.
Post #35 as jy sukkel met lees
@Mate (Comment #40) Niemand het gese die rede vir die verloor is sy skuld nie en hy het ook nie al die skoppe pale toe gevat nie. Wat wel die waarheid is, is dat 2 uit 8 bitter swak is, maak nie saak of dit 0/14 F of eerste span is nie. Geluk aan Garsfontein se eerstes, welverdiende wen
Weereens word Affies se 10 blameer. Ek dink hy het n groot wedstryd gehad. Nat, swaar veld het Affies baie gehelp. Kan beslis vir HJS en Grey klop.
Affies teen Garsfontein Saterdag 18 April 2026
14A: Affies wen 59-10
14B: Affies wen 64-0
14D teen C: Affies wen 42-0
14E teen D: Affies wen 85-0
15A: Affies wen 47-18
15B: Affies wen 29-0
15D teen C: Affies wen 90-3
15E teen D: Affies wen 81-0
16A: Affies wen 34-24
16B: Garsfontein wen 19-17
16D teen C: Affies wen 17-8
16E teen D: Affies wen 59-0
7des teen 5des: Affies wen 37-5
5des teen 4des: Affies wen 40-0
3des: Affies wen 33-7
2des: Affies wen 65-7
1stes: Garsfontein wen 38-34
@OudAffie (Comment #37) Ja, skopwerk is belangrik in sulke wedstryde. Affies het dom rugby gespeel in die 1ste helfde en dit het hulle die game gekos. Die Bere se agterste 3 is dodelik met spasie en bal in die hand, maar hulle verdediging teen groot vinnige vleuels kan problematies wees agv hulle grootte. Was ‘n great game gewees.
@Rainier (Comment #36)
Dink Affies het 2 van die 8 skoppe oorgeskop, Garsfontein ongelooflik slim met hul skoppe vandag, ook hul stelskopper met die strafskoppe is waar die wedstryd gewen was. Dis waar jy groot wedstryde wen.
En Affies het toe daai les geleer. Hulle lyk baie goed met die bal in die hand en albei vleuels is fantasties. Die Bere 6 was immense. Ek sien uit na WK.
14A: Affies wen 59-10
15A: Affies wen 47-18
16A: Affies wen 34-26
1stes: Garsfontein 38-34
Al tellings wat ek het tans.
Baie geluk aan Garsfontein met die wen vandag. Puik! Alhoewel dit naby was aan die einde, het dit nie gevoel asof Affies in die wedstryd was nie. Dit voel asof Affies se eerstespan afrigters by elke wedstryd eenvoudig uitoorlê word.
Interne kritiek is eenvoudig: Affie nie goed genoeg nie!!! As die afrigters wil aanhou met die 10, dan moet hulle bereid wees om hierdie seisoen sonder nog ‘n wen af te sluit.
Ek sê weer, Baie geluk aan Garsfontein!
Holy crap, wat ‘n 2de helfte.
Wow…Affies was literally a few millimeters from snatching victory at the death.
Bere 30-10 Bulle halftyd. Ek weet nie baie van rugby nie, maar as ek teen die Bere ge-coach het sou ek enige speler wat op hulle agterste 3 skop die dood voor die oë gesweer het. Maar Affies leer nie daai les nie.
@Palma (Comment #26)
Classy performance. Respect.
@SB Rugby (Comment #19) Well played Noordheuwel. Dominant performance. Also nice confidence builder before Wildeklawer.
@Smallies (Comment #27)
As ek dit nie mis het nie, het Gim nou 4 uit die laaste 6 teen Grey gewen. 2021, 2022, 2025 en 2026.
@Smallies (Comment #23)
Nie soseer die uitslag nie.
@OudAffie (Comment #24)
Oh well back to the drawing board…moet ook se geluk aan Gim 2 jaar in n ry nie baie skole kan dit se nie
Selborne 34-26 Graeme. Massive win. Well done boys after a very difficult week for the school.
@OudAffie (Comment #24)
Ouch….
Gim 29-14 Grey
Voltyd
@Rainier (Comment #22) Score?
GCB is in trouble.
Jeppe 29-28 Westville
Ecstatic with the win
Thought it could have been more and we could have handled our big moments better.
Our kicker stepped up with a minute left trailing 26-28 and slotted it! Yes! Our kicker won us the game. He got a bit emotional after as the boys and support swarmed him in jubilation.. This will do wonders (I hope) for his confidence. I enjoyed the urgency on show today, I feared we’d suffer from a post derby hangover of sort but really, they looked fresher than ever and well prepped for the dangers the Ville backs pose. I did allude to the fact that this team have rested for a full 7 days for the first time in a while and it looked like it’s been a factor.
Sorry Kaya
Port Rex play Cambridge at Cambridge
@Rod (Comment #16)
They are very dangerous. Like 3 Kolbe’s! So nippy and quick. Good skills and good kicking out of hand. Good team defence can contain them though and if you find touch! No wayward kicks and broken play…They can hurt you in a flash boet
Those red scum caps are lethal! – particulalry No. 15
Sterkte aan Boishaai vir more se moeilike hekkie teen Wynberg.
Nooit n maklike wedstryd in die WesKaap premier skolerugby liga nie.
Week in week uit – taai soos ons dit gewoond is.
Mag daar geen ernstige beserings wees nie.
ETFG
@wanza_15 (Comment #10) I feel you would have had a chance last year. Your team was excellent as well. Both NW and MBCollege came within 2-5 points of a win againt Ville last year. Even this year, they have a great team, but they scored some tries off NW errors, and NW missed 6 points in conversions, and we are not as good as we were 2 years ago, and were missing some key players. So if Jeppe comes ready to play, keeps it tight and dont kick to the back three of Ville (with the red scrum caps) I wouldnt rule out a tight game or even a surprise win. Should be a great game.
@Kaya 85 (Comment #5)
Paarl Gim to take this one by 12 +
@Kaya 85 (Comment #6)
Noordheuwel on home ground without a doubt
I THINK IT WILL BE A LITTLE CLOSER THAN 36-16.
The Candies starting 15 tomorrow are very young and are clearly still learning at this level. Mncube is not playing tomorrow and Heinz has not returned. There is also a key change at 9 with Fourie out (hopefully not too long). Having said all of that, this team were far better defensively against Parktown last week. My prediction is 28-20 or 32-22 to College. If the Boys High back three get good ball, they can carve the best sides open.
@Skywalker (Comment #9)
Not confident at all really.
The boys will at least have had a full week to rest for the first time in what feels like forever, so good for them.
Westville look solid, bulky forwards and very dangerous backs who’ll run you ragged if you allow them.
I don’t think we would have won last years game had it gone ahead, and I think we will do really really well if we are win this too.
The Jeppe vs Westville game will be a big one. Unfortunately last years match got rained out here in KZN, and Westville went on to have an unbeaten season, and i think Jeppe would have liked to have a crack at them. Maybe some unfinished business for both sides. Jeppe lost to MBCollege, yet put KES away quite well on Sat, so not sure what to expect. Will be a very meaty match up.
@Kaya 85 (Comment #5)
Interesting picks. I hope you’re right, but my gut says Paarl Gym and Paarl Boy’s to win well over Wynberg.
@Kaya 85 (Comment #1)
It looks like HTS might have a better start to the season than Middies. HTS lost two key players during last weekend, but I think they are still the favourites.
Interesting that two ex-head boys from the two schools were part of the UP Tuks team that won the Varsity Cup on Monday. Both played for the Pumas as well.
Noord van die Vaalrivier:
Jeppe 30 – 27 Westville (altitude & attitude too much)
KES 21 – 20 Noordheuwel (gon be close)
Garsies 28 – 25 Affies (Bere baas in Pta)
HTS Middelburg 30 – 32 Middelburg (Groen muise tops)
Cape
Paarl Gim 25 – 30 Grey College (return of the Jedi)
Boland LB 22 – 25 Rondebosch (3 points)
HJS Paarl 21 – 25 Wynberg (4 points)
Durbanville 20 – 20 Oakdale (= points)
KZN
Maritzburg 36 – 16 Pretoria Boys High (home team beatdown)
Northwood 20 – 38 Durban High School (visitors boss it)
Kaya’s Eastern Cape predictions
Queens 26 – 19 Dale (rival friends)
Selborne 10 – 31 Graeme (opposing trajectories)
Marlow 18 – 20 Hudson (differing styles)
Grey HS 6 – 49 Paul Roos (another class)
Pearson 15 – 23 Outeniqua (Pearson closing the gap)
Noordheuwel VS KES @ Noordheuwel going to be a tough nut to crack.
** Middelburg is playing HTS Middelburg on Saturday 18 April.