Western Province School Rugby A-team Logs

PRG CAPPaarl Boys High have an astonishing school A-team record in Western Province inter-schools at the moment. They have lost one A-team game in sixteen matches this season. This puts them top of the pile in the province that we need not remind everyone, has won the under-18, under-16 and under-13 national provincial titles in 2013.

It’s also important to note that the going now starts to get really tough for the Galpille, beginning with a huge clash against Paul Roos (3rd) this weekend.The 1st XV match will be televised on SuperSport 5 at 16h45 on Saturday, 20 July compliments of Premier Interschools. As mentioned before the under-16 game should be a spectacle on it’s own. The two schools currently occupy the top two places on the under-16 log with HJS despite having numerous Grant Khomo representatives, being the Paarl school’s only A-team to have lost a local game so far this season. The Paul Roos under-16 team come into this one unbeaten and ranked amongst the top under-16 teams nationally.

The biggest school rugby derby in South Africa is just around the corner now. 03 August 2013 is the date for the Paarl Inter-schools. The winners of that match may also end up topping the WP logs for 2013 both at  1st XV level and overall.

Rank School P W D L GF GA GD Pts Avg Pts
Overall
1 HJS Paarl BH 16 15 0 1 564 113 451 45 2.81
2 Paarl Gim 16 13 1 2 343 158 185 40 2.50
3 Paul Roos 20 15 2 3 471 174 297 47 2.35
4 Boland Landbou 22 10 2 10 332 375 -43 32 1.45
5 Rondebosch 21 8 2 11 325 466 -141 26 1.24
6 Wynberg 24 7 1 16 308 556 -248 22 0.92
7 Bishops 26 6 2 18 397 559 -162 20 0.77
8 SACS 23 5 0 18 237 576 -339 15 0.65
1st XV
1 Paarl Gim 4 4 0 0 125 35 90 12 3.00
2 HJS Paarl BH 4 4 0 0 130 53 77 12 3.00
3 Boland Landbou 5 3 0 2 91 95 -4 9 1.80
4 Paul Roos 5 2 1 2 97 70 27 7 1.40
5 Rondebosch 5 2 1 2 92 80 12 7 1.40
6 Wynberg 6 2 1 3 124 177 -53 7 1.17
7 SACS 6 2 0 4 78 144 -66 6 1.00
8 Bishops 7 0 1 6 83 166 -83 1 0.14
u16A
1 Paul Roos 5 5 0 0 147 40 107 15 3.00
2 HJS Paarl BH 4 3 0 1 124 33 91 9 2.25
3 Boland Landbou 5 3 0 2 96 26 70 9 1.80
4 Rondebosch 5 3 0 2 128 86 42 9 1.80
5 Paarl Gim 4 2 1 1 79 54 25 7 1.75
6 Bishops 7 3 1 3 156 119 37 10 1.43
7 SACS 6 1 0 5 43 219 -176 3 0.50
8 Wynberg 6 0 0 6 12 208 -196 0 0.00
u15A
1 HJS Paarl BH 4 4 0 0 138 27 111 12 3.00
2 Paarl Gim 4 4 0 0 80 18 62 12 3.00
3 Paul Roos 5 3 1 1 94 54 40 10 2.00
4 Boland Landbou 5 3 1 1 56 61 -5 10 2.00
5 Wynberg 6 3 0 3 124 72 52 9 1.50
6 Bishops 7 2 0 5 134 146 -12 6 0.86
7 Rondebosch 5 1 0 4 30 192 -162 3 0.60
8 SACS 6 0 0 6 37 123 -86 0 0.00
u14A
1 Paul Roos 5 5 0 0 133 10 123 15 3.00
2 HJS Paarl BH 4 4 0 0 172 0 172 12 3.00
3 Paarl Gim 4 3 0 1 59 51 8 9 2.25
4 Rondebosch 6 2 1 3 75 108 -33 7 1.17
5 SACS 5 2 0 3 79 90 -11 6 1.20
6 Wynberg 6 2 0 4 48 99 -51 6 1.00
7 Boland Landbou 7 1 1 5 89 193 -104 4 0.57
8 Bishops 5 1 0 4 24 128 -104 3 0.60

Leave a Reply

101 Comments

  1. avatar
    #101 Koos Roos

    @bhkgpa: O ja , dankie. Ons hou maar styf duim vas vir hierdie groep en ‘n bietjie “bragging rights” in 2015.

    ReplyReply
    26 July, 2013 at 05:29
  2. avatar
    #100 Koos Roos

    @bhkgpa: Bottomline, ons woon in die Kaap en nat velde gaan altyd met ons wees. Dit befoeter net partykeer die kans om mooi rugby te sien. Genoeg daaroor. Lyk my ons is in vir nog ‘n gumboot naweek.

    ReplyReply
    26 July, 2013 at 05:26
  3. avatar
    #99 bhkgpa

    @Koos Roos: Jong hierdie veld was maar net soos wat julle Krieket velde lyk as ons in Sbos teen julle speel. Dis altyd natgemaka deur iemand sonder dat daar opdaag was. Dan hoop julle mos julle wen die loot en sodoende die game. Los nou maar die velde, as dit so baie reen soos in die Paarl, Dan gaan jou buite velde modder wees.

    ReplyReply
    24 July, 2013 at 08:56
  4. avatar
    #98 bhkgpa

    @Deon: beteken dit ons het die dag gewen op en af van die veld? Dan is dit great, dankie Deon vir die komplimente, dit is welkom van PR af

    ReplyReply
    24 July, 2013 at 08:53
  5. avatar
    #97 bhkgpa

    @Koos Roos: Jong Koos my seun het ook op die b veld gespeel en hulle het PR goed gewen, wat ek wil sê is dat die veld nie die oorsaak kon wees nie. Julle onder 16 span is goed en het verdien om te wen. Albei spanne het egter probeer om mooi rugby op die veld te speel. Daar was ook n lucky try aan julle kant, maar die beter span het gewen. Ek dink egter dat Boishaai in die 2de helfde beter as PR was. Geluk met die wen

    ReplyReply
    24 July, 2013 at 08:51
  6. avatar
    #96 Oom Kaspaas

    @Koos Roos: in daai geval wens ek julle sterkte toe vir die res vd seisoen. Good memories vir eendag.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 20:41
  7. avatar
    #95 Koos Roos

    @Oom Kaspaas: Ek gaan beslis nie lig slaap voor ons julle speel vlg jaar nie. Baie diepte by julle. Probleem is egter. Die outjies breek op vlg jaar en in Matriek is daar soms beter gr 11’s. Kind of sad dat dit hul laaste tydjie saam as groep is. Hulle bederf ons egter nou al 3 jaar met mooi rugby.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 19:35
  8. avatar
    #94 phat55

    @Oom Kaspaas: I get some of your sentiments but it was more to show the lengths some people went to for this unimportant gr10 game :wink:
    See you guys next year

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 19:29
  9. avatar
    #93 Oom Kaspaas

    @phat55: hmmm…..volgens jou opinie. Tog amusant hoe BH se sake jou interesseer.
    Geluk met julle oorwinning man.
    Probeer waardige wenners wees.
    Ons het verseker nie verdien om daai een te wen nie, al het die manne alles gegee. Wat meer kan mens van hulle vra? Relax. Dis net skoolseuns in gr 10.
    Eintlik nie vreeslik belangrik nie…….
    Sien julle volgende jaar op Markotter.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 17:49
  10. avatar
    #92 phat55

    @Oom Kaspaas: LOL ai ai ai.you forgot to add in the unusual trial games the u16s at PBH had to go through at the start of this week just so they could end the PRG unbeaten run :wink:
    ironic thing is,that trials you guys had actually meant 2 or 3 of your better players were left on the sidelines

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 16:46
  11. avatar
    #91 Oom Kaspaas

    Phat55, ek het gehoor die balle is te pap gepomp, die vlagman het veld gesteel en daar is slaappille in PR se water gegooi halftyd.

    Maar helaas, nie bg, die veld, skeidsregter en wolkbreuk Vrydag kon BH help nie.
    Julle is regtig goed! Well done!

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 16:35
  12. avatar
    #90 phat55

    @Koos Roos: 110% behind them! :-D

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 16:03
  13. avatar
    #89 Koos Roos

    @phat55: Lets just believe in our boys and give them the support they deserve!

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:54
  14. avatar
    #88 phat55

    @Koos Roos: Affies were a pretty close 2nd on the u16 rankings so a loss against Grey might see Affies leap-frog us,so hopefully we can cap off the season with a rare victory of the old foe & with that the no.1 ranking in SA + being unbeaten since Aug2011 iirc :)

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:51
  15. avatar
    #87 phat55

    @Koos Roos: at the end of the day all that gets recorded is the score on the board,so we’ll take the win and keep that unbeaten run intact :mrgreen:

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:46
  16. avatar
    #86 Koos Roos

    @phat55: Grey????????? Grap net. Hopelik na hul vertrek ook. :-D

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:44
  17. avatar
    #85 Koos Roos

    @phat55: Ek is nie seker of ek uitgetrap is oor my opmerking oor die nat velde of die grap met Boggie nie, maar lyk my Boishaai ontken dit. ‘n Wen bly ‘n wen!

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:41
  18. avatar
    #84 phat55

    spoke to a PBH parent at the game,who admitted the u16A game was put on the B-field for a reason & with a referee like that they almost pulled it off.i agree with Koos Roos that perhaps if it were played on the A-field there would have been clear daylight between the teams but i guess that is all part n parcel of being the top ranked team in SA,until Grey College arrives of course :twisted:

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:32
  19. avatar
    #83 Koos Roos

    @Maroon: Op die teenkant. As jou opmerking gaan oor my antwoord op Bog se opmerking oor PRG ma’s in opmerking 48. Hy verwys (hoop ek) na fiktiewe PRG ma’s wat in een of ander annex ingetrek het om hul seuns op te pas. My opmerking was daarop gemik. Nie op werklike ma’s nie. As ek iewers so ‘n indruk geskep het, dit was nie die bedoeling nie. Hoop ek het nou altwee moontlike situasies aangespreek.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:25
  20. avatar
    #82 Koos Roos

    @Tjoppa: Nee wat ou Tjop, kom ons praat oor Bulle se kanse vlg week. Die onderwerp is afgehandel. Die son skyn al weer. Na die Cheetahs se vertoning vanoggend lyk dit my ons gaan net een SA span kan ondersteun in die final.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:12
  21. avatar
    #81 Koos Roos

    @BoishaaiPa: Lees my opmerking mooi. Gee daarin toe dat albei spanne op dieselfde veld speel. My opmerking het oor die C veld gegaan en ons het albei wedstryde wat ek daar gekyk het, gewen. Dus nie suur druiwe nie nie. Sover ek weet is ek nie die eerste persoon wat iets daaroor se nie, en gaan klaarblyklik ook nie die laaste wees nie. Wonder maar net of daar nie iets aan gedoen kan word nie. Nou klink ek seker weer soos ‘n PRG ouer, ,,,,,,,,,,,,so klaargepraat hieroor.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 15:07
  22. avatar
    #80 Koos Roos

    @Maroon: Onderskei ons nou tussen oud skoliere en PRG ouers? Lyk vir my of jy dalk een van daai tipiese oud-skoliere is wat hopeloos te veel van jouself dink. ‘n Soort van Blou Bloed PRG houding. Geen nodigheid vir jou opmerking nie ou maat. Ek het twee games op daardie C veld gekyk en my observasie gegee. Ingeval jy nie weet nie , PRG het albei gewen. Gaan preek elders.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 14:59
  23. avatar
    #79 Tjoppa

    @Koos Roos: Het jy nie sproeiers al Sondag sien loop nie. Hoor daar is elke middag biduur gehou vir meer reen. Hoor een ouderling het so tekere gegaan met die versoeke, pleidooie en beloftes dat hy die Amen vervang het met “dan se ek maar eers koebaai Vader tot moremiddag se byeenkoms”. Snaaks hoe die land van ons werk in die Kaap bid hul vir nat velde om te speel en in Bloemfontein bid hulle vir nat velde om games uit te stel. AI tog :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 08:43
  24. avatar
    #78 Tjoppa

    @Woltrui: Ons moet RG na waarde skat. Groot seun met ‘n ongelooflike hoeveelheid ball in hom MAAR hy staan uit in ‘n span soos Affies wat met krag oorheers en dan flenters hardloop. Die CW het die “spelpatroon” se tekortkominge uitgewys en RG sy plek in die SA Skole gekos. ‘n Slot se eerste werk is daar voor. RG hou nie van, of word aangese, om voor die knocks te vat nie. Hy verkies om in die agterlyn te staan en die harde werk aan die donkies oor te laat. Dit is hoekom niemand ongelukkig kan voel dat hy nie SA Skole gehaal het nie. Of die manier van speel sy keuse is of hy aangese word om so te speel is debateerbaar. My kritiek oor Affies se “spelpatroon” is duidelik dus maak ek my eie afleidings.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 08:37
  25. avatar
    #77 Deon

    Mooi HJS. Knap gedaan op die veld, soos die scoreboard wys, en klaarblyklik, soos ek julle ken, van die veld af ook.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 08:32
  26. avatar
    #76 Tjoppa

    @Koos Roos: Nee wat hy werk soos met bome. Met die ou vuilgat tel jy die ringe om sy hol.

    ReplyReply
    21 July, 2013 at 08:27
  27. avatar
    #75 BoishaaiPa

    @Koos Roos: @Koos Roos: Baie geluk met daai wenne..dit was seker die veld gewees..altwee spanne speel op dieselfde veld sover ek weet. Die games wat Boishaai gewen was agv die veld voordeel…veral 0/14 en O/15

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 23:39
  28. avatar
    #74 Maroon

    @Koos Roos: gedra jou soos ‘n Paul Rooser, of kies vir jou ‘n ander trui! Ek neem aan jy is ‘n ouer en nie ‘n oud skolier nie?

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 23:34
  29. avatar
    #73 BoishaaiPa

    @Koos Roos: ag tog…kry n pokken lewe..dis net skoolvelde en n game..moet asb tog nou nie versteekde agendas probeer opbring nie…dit gaan oor al die games in tyd te kry vir supersport. Almal kan nie op die a veld speel nie.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 23:33
  30. avatar
    #72 Koos Roos

    @BOG: Boggie, daai PRG ma’s. Is dit nou wat ons deesdae ken as MILF’s? Mom I’d Like to ********? Ons o 16’s wag nederig en geduldig.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:56
  31. avatar
    #71 Koos Roos

    @Tjoppa: Sorry Tjop. Het jy ‘n C veld? Nie vir jou bedoel.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:50
  32. avatar
    #70 Koos Roos

    @Ploegskaar: Was ja. Net die Roos se Tweedes het weggehol met hul game. Het egter op die enigste ordentlike veld gespeel. Was egter naby in al die games. O 16 A 10 – 9/ B 18-3/C 7-5. Almal PRG wenne.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:48
  33. avatar
    #69 Koos Roos

    @Tjoppa: @BoishaaiPa: A nee a man. Julle C veld was ‘n Varkhok! 3 o 16 games. Hoekom nie ligter outjies soos o 14 nie. Lyk my julle WIL die speelveld bietjie toor. O 16 A op B veld en nie op A veld wat ten minste dreinering het nie. Mag verkeerd wees, maar lyk of julle tog beplan as die velde so lyk. Wonder of die o 16 games so close sou gewees het in normale omstandighede. Anyway, seker dieselfde vir almal. Waar is julle boere met dreineringstelsels ens. Kry hulp manne!

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:42
  34. avatar
    #68 Ploegskaar

    @Koos Roos: Dalk skeef gekyk op Twitter, lyk my al die games was bitter close.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:32
  35. avatar
    #67 Ploegskaar

    @Woltrui: Die een beteken bitter baie teen Bosch, Boere was weer uitgedun met skitter 12 Adriaan Fokkof Speedbump Louw wat die week knieligamente gedoen het. Enige span sou sukkel sonder sterre soos Thysa Basson en Charlton Fortune, maar die 2013 ken nie van gaan le nie. Manne soos Liam The Cleaner Wessels, Conrad Fourie en LJ Venter het hand opgesteek, terwyl Kaptein Buhr en Generaal Nel voor gevat het. Weens beserings het 45 manne hierdie jaar al 1stes gespeel, en om in perspektief te sit, uit ‘n skool van 339 en ‘n gr11/12 poel van so 120.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:28
  36. avatar
    #66 Koos Roos

    @Predator: Hy is beslis ‘n besondere speler. Goeie leier ook, lyk dit my. Jerome Korf , ons vaskop is egter beseer. Hoewel hy in graad 11 is, is hy bitter sterk. Het verlede jaar 4 of meer wereldrekords in “powerlifting” gebreek. Hoewel verskillende tegnieke, tog ‘n aanduiding van krag meen ek. Sou hom teen Thomas in skoolverband wou sien. Nou hoor ek beide gaan Bulle toe. Hoop maar Jerome is net “rumour”. Tog het ek meer dominansie verwag van ‘n voorry wat 2 SA skole spelers in het, teen minder gerekende seuns. Die Hamman seun is Os Hamman van Maties se jonger broer.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:24
  37. avatar
    #65 Koos Roos

    @Ploegskaar: Ploegie, ek het die o14 game as 10 – 5. Tensy die bord verkeerd was. Steeds ‘n eerste verloor vir die seisoen egter.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:15
  38. avatar
    #64 Koos Roos

    @Klofie Pa: Was weereens net ‘n plesier om die seuns tekon dophou. Spelers en toeskouers! Seunsskole bly maar spesiaal. Welgedaan aan Boishaai! Ook aan al die spanne wat gewen het. 3 o 16 spanne, al was al die games close. Tweedes wat glo 40 – 13 gewen het. 2015 begin al beter lyk.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:13
  39. avatar
    #63 Woltrui

    @Ploegskaar: Dankie Ploeg. Goeie oorwining vir julle boere vandag.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 21:06
  40. avatar
    #62 Klofie Pa

    Net so Ploeggie!!

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 20:53
  41. avatar
    #61 Ploegskaar

    @Klofie Pa: Dus jy dink ‘n flat track bully, soos PS?

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 20:19
  42. avatar
    #60 Ploegskaar

    @Woltrui: Boishaai vs PRG
    O14 Bois 15 PRG 5
    O15 Bois 3 PRG 0
    O16 Bois 9 PRG 10

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 20:16
  43. avatar
    #59 Predator

    @Koos Roos: Julle het goed gespeel vandag, ek dink Thomas du Toit het die verskil gemaak voor. Dir het vir my gelyk of hy baie meer kere binnetoe geskrum het op julle vasskop , maar is nie geblaas daarvoor nie, dit het ‘n swak eerste fase bal vir die backline gegee,…miskien was dit deel van die Boishaai gameplan,…en het gewerk ! Wat het by die o/16 game gebeur?

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 20:15
  44. avatar
    #58 Predator

    @BOG: Ou BOG jy het al die dinamika van die samestellings genoem in ‘n vorige blog, ek stem saam dat ons ‘n voordeel het, maar ons manne van die Suide is HIERDIE jaar beter as die res van die land, …en dis blerrie lekker en goed vir ons seuns se selfvertroue. Dalk is julle weer volgende jaar die konings. Laat nou maar toe dat ons haan die kraai-werk op die werf doen hierdie jaar.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 20:09
  45. avatar
    #57 Woltrui

    @Woltrui: Geagte heer Kloofpa. Ek vermoed U onderskat die MC span. Onderskat hulle en hulle sal jou looi. Amper iets in die lyn van Noord Kaap wie Kloof met 14 spelers klop 8-O

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 19:30
  46. avatar
    #56 Woltrui

    @Woltrui: Sorry Mr Muzi. If I say he must be more involved in the game I mean that at 5 it is difficult to utilize his speed, hands and vission. The boy is an amazing talent. Calvin Allison also getting in top form. He crossed the advantage line almost at will and gave Affies a lot of momentum.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 19:25
  47. avatar
    #55 Klofie Pa

    @Woltrui:
    Against MC…….

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 19:25
  48. avatar
    #54 Klofie Pa

    Toe nou Muzi.
    Wat verwag jy??
    And no disrespect to MC.
    ??

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 19:21
  49. avatar
    #53 Woltrui

    @Muzi: Mr Muzi. RG was brilliant. By far the best performance of a number 5 I saw in 2013. A travesty that he was not included in SA schools side. I still believe he needs to be more involved in the game. In my opinion he will be a brilliant no 8. His coversion of his last try was the cherry on the cake. It was Affies last game at home. Lot of sentiment in that conversion. Looking forward to see the kid play for the Mighty Bulls. He is going to make the SA schools selectors
    look like fools 8-O

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 19:18
  50. avatar
    #52 Muzi

    @Woltrui:
    Evening sir….I see RG Snyman scored hattrick and converted a try 8-O against Maritzburg College he must be really pissed off at the SA schools selectors. :mrgreen:

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 18:30
  51. avatar
    #51 Klofie Pa

    Nou net die game klaar gekyk en dit was wonderlike rugby gewees. Welgedaan Bois!! Jammer PRG!! Naalbyt!!
    Bliksem daai Thomas is n flippen unit!! Dis presies hoe die hedendaagse stutte moet lyk.
    En die gees onder die kinders kon die grou weer nie eers demp nie!!

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 18:24
  52. avatar
    #50 Woltrui

    Ai, julle visvoete ons nie maar laat weet wat het in die ouderdomsgroepe tussen PR en BoisHigh gebeur nie asseblief? Sal die tellings waardeur. By voorbaat dankie.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 16:25
  53. avatar
    #49 Deon

    @BOG, ek bly gelukkig nie in Europa (tans België) nie, werk net (te) gereeld in Europa. 30 voel hier, en in die VK, vir my beslis warmer as 30 tuis. Boonop is hier tans smog wat dit nog meer drukkend maak. DV sien ek volgende week weer die Groot Suidersterre, Tafelberg , en elke dag die see. In Desember stoei ek weer met ‘n weergawe van die Napoleontiese Kodes onder die Poolster. Dan is dit steeds naby 30 hier, maar in Fahrenheit. Op geen manier woon ek ooit permanent hier, of in ‘n plek waar my kinders aan iets soos die Vrystaatse of Hoëveldse onbeskryfbare koue ontbloot word nie. Wanneer die water in die krane, die visdamme in die tuine, die vee se drinktrôe vries. Ek ken dit goed- ek is ‘n Kovsie, Matie, maar hoofsaaklik Tukkie, al is ek terug in die Boland. Die annexe is steeds daar in die prag en praal van Stellenbosch. Dit word gebruik om die druk te hanteer wat op die US geplaas word deur die strome blikoortjies wat darem ‘n tydjie in ‘n plek te woon wat sag op die oog is. Op Stellenbosch noem die annexe nou “BEE annexe”. Blikoor Educational Empowerment annexe.

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 13:08
  54. avatar
    #48 BOG

    @Predator: Die spanne wat jy daar noem, dws sg verteenwoordigende provinsiale spanne, is almal VERSWAK buite WP, Boland, SWD en in n mindere mate die OP/Grens. Di waar rugby die eerste keuse is onder sg gekleurde spelers. Elders in die land, is die skoolspanne sterker as die provinsiale spanne wat deur keusevoorskrifte (kwotas) verswak is. As voorbeeld, het Grey vroeer, teen HJS gespeel en slegs die O 14 span van Grey het verloor. Hou maar ook die uitslae dop volgende maand teen PRG. Baie belangstelling in veral die O16 kragmeting. In n neutedop, kan jy dus nie die provinsiale spanne in berekening bring by die bepaling en vergelyking van die sterkte van rugby nie. En dieselfde geld maar vir die SA skolespan- daarom sal 80% van hulle in die volgende 2-3 jaar vd toneel verdwyn. Hulle moes in die eerste plek nooit daar gewees het nie.@Deon: My seun woon in Wimbledon in Londen, waar ek self vir 7 jaar was en ek staan daarby dat 30 in die VK “warmer” is as 30 in SA- dit “voel” beslis so. Toe ek op US aankom destyds, het ek gewonder waarom daar n annexe was aan die koshuis. Hulle verduidelik toe vir my dat dit spesiaal is vir die PRG seuns se mas wie hulle vergesel het. Is dit nog steeds so?

    ReplyReply
    20 July, 2013 at 07:18
  55. avatar
    #47 Deon

    @BOG oor skoene. Gedurende die dae van diensplig kon die Vrystaat skoliere nooit wag vir hul diensplig nie; sodat hulle hul hare kon laat groei, laat opstaan, en skoene dra. Hier in Brussels was dit die afgelope tyd heeltyd amper elke dag 30 grade C plus, en gaan nog lank so bly.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 23:30
  56. avatar
    #46 Koos Roos

    @Predator: Dankie man. Soos ek al tevore gese het. Wat ‘n voorreg het ons nie! Solank hulle mooi rugby speel en geen ernstige beserings opdoen nie, bly skolerugby tussen ons top Wes-Kaapse skole iets besonders. Julle natuurlik ook daar en ook die manne van Riversdal. Soos jy heeltemal tereg opmerk. SA skolespan reflekteer hierdie jaar presies dit. Oom Boy Louw het immers gese: Check die scorebord!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 21:38
  57. avatar
    #45 Predator

    @Koos Roos: Die score is op die bord!!!,..wens julle voorspoed toe more, dit gaan ‘n grote wees. Amper 50% van SA skole span kom uit ons kusstreek,…( Kwaggas, PBH, PG, PRG ),..K@K soek of nie ,..hierdie is eintlik ‘n rugbyles, sorry BOG!!!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 21:27
  58. avatar
    #44 Koos Roos

    @Predator: Nou soek jy mos k%k ou Roofdier! LOL! Maak jou reg vir ‘n geskiedenisles.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 21:11
  59. avatar
    #43 Koos Roos

    @Predator: Boland@Predator: Boland het jaarliks moeilike games in die o 14 en 15 groepe. O 16 kom hulle deur. Klop maar by ou Ploeg aan. Hulle het ‘n goeie resep.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 21:08
  60. avatar
    #42 Koos Roos

    @Predator: Spelers ontwikkel van o 14 na o 16. Mens moet maar van o16 begin ernstig kyk. Dan is Tweede en Derde spanne natuurlik ook belangrik want daar kruip van die vlg jaar se Eerste en Tweede span outjies weg. PRG en Boland ook albei sterk daar vanjaar. Maar kom ons kyk PRG en Boishaai se games in daardie spanne more. Soos hulle mos maar se. Money buys the whiskey.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 21:04
  61. avatar
    #41 Predator

    @BOG: As ek so na die res van die statistieke kyk, CW,Grand Khomo, SA Skole en die kaalvoet manne, en die premier rankings,… lyk dit vir my ,… (dis nou as ek die afleidings reg intepreteer) dan word rugby bietjie op ‘n hoër prestasie vlak hier in die Kaap gespeel. Sê maar net!!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 20:58
  62. avatar
    #40 Predator

    @Koos Roos: Die O/16 span van Boishaai en hulle tweede span van hierdie jaar is baie goed, dan is die huidige o/15 span ook propvol talent. Ek weet die ander skole het ook diepte ( PR by o/16) ( PG o/15) maar in my opinie het Boishaai meer spelers wat baie talent het. Die Kwaggas gaan ‘n moeilike tyd vorentoe hê op die huidige stats van uitslae by die jonger spanne.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 20:51
  63. avatar
    #39 Koos Roos

    @Tjoppa: Het jy ‘n verweerde strandsak daar rond gesien? Probeer Boggie se ouderdom bepaal.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 20:11
  64. avatar
    #38 Koos Roos

    @Ploegskaar: Ploeg, sien die skerpwees pille werk. Oor Landbou se ek fo%&@l. Goeie werk!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 20:08
  65. avatar
    #37 Tjoppa

    @BOG: Maar as dit reen gebruik julle dit blitsig as verskoning. As die geskiedenis nou nie lieg nie,

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 19:28
  66. avatar
    #36 BoishaaiPa

    Ja Maroon…myne is nie meer so skoon nie…ek het spesiaal my hare nou vir 2 weke nie gewas nie en myne permanentn gedra…of jy nou myne dra of ek joune..ek gaan nog steeds wen!.. :-D

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 19:00
  67. avatar
    #35 Maroon

    Love it Beet !!!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 18:44
  68. avatar
    #34 Ploegskaar

    @BOG: Ook waar Oom, ek knoop die hare op my voetbrug soos veters en siedaar.Oom het beslis my nommer!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 18:27
  69. avatar
    #33 BOG

    @Ploegskaar: “12 maande van lowergroen natuurskoon en sorgelose dae” ? Is jy dan weg uit die Kaap? Seker windstil ook daar waar jy nou is. Jy het natuurlik die voordeel- jy loop kaalvoet en die mense dink jy het krokkodilvelskoene aan.@Tjoppa: Duidelik is die nagsuster weer naweek-af. As daar gekyk word na die tellings oor die jare, is dit duidelik dat dit nie veel reen in die winter in Bloem of Pretoria nie.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 18:16
  70. avatar
    #32 Tjoppa

    @Ploegskaar: Ek lees nou die dag dat Sandy Bay sy sand aan die verlore is. Onthou nog soos gister toe ek en my groot tjom daar kom kyk het. Ai my ou groot tjom ek mis hom verskriklik baie. Maar solank die kostuums verdwyn is die sand maar mos net ‘n bysaak.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:31
  71. avatar
    #31 Ploegskaar

    @BOG: Oom weet darem seker ons Kapenaars ruil 3 maande van nat met graagte vir 12 maande van lowergroen natuurskoon en sorgelose dae, in die heerlike sonskyn, op die nudistestrande. Oom moet volgende keer hier onder een besoek, op Oom se ouderdom sal Oom mooi gekamofleer wees as ‘n ou verweerde leer strandsak.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:27
  72. avatar
    #30 Tjoppa

    @BOG: Maar Boggie ons weet as dit bietjie drup daar by julle stel julle mos die games uit veral as julle baie beserings het en Affies moet speel. Die GESKIEDENIS bewys dit mos.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:24
  73. avatar
    #29 Tjoppa

    @Ploegskaar: Groot pret ou Ploegie. Tot die weduwees sou hul draad tuinstoele uitgepak het met ‘n plastiek koelboks vol dooswyn. Lekker man lekker.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:22
  74. avatar
    #28 BOG

    @Koos Roos: Ek het nou weliswaar nie veel klas geloop op US in toestande wat gumboots vereis het nie, maar in die VK het ons “Wellies” gedra in nat weer.Waar ek bly, dra ons skoene, meestal Gucci of andersins krokkodilvel. Vir diegene wie NZ oorweeg as n emigrasiebestemming, beveel ek altyd n twee maande lange vakansie in julle kontrei. Maar soos julle altyd se- “spoilt for choice” By die rugby nat word of elders. Verbaas my nie dat daar nog meer gedrink word nie.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:19
  75. avatar
    #27 Ploegskaar

    @Tjoppa: Sê eerder al wat ‘n tappet is sou op hulle 5.7l jet-ski’s op en af gesnol het…

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:10
  76. avatar
    #26 Ploegskaar

    @PaarlBok: Is jy alweer daar by die Brito’s slaghuis in Mbekweni?

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:07
  77. avatar
    #25 Tjoppa

    @PaarlBok: Kan sien dit is in die Kaap. Het dit so gelyk in Pretoria sou die kinders lankal koelbokse uitgepak het en ‘n ordentlike braai aangesit het. Die vis stokke sou net vir die show gewees het.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:07
  78. avatar
    #24 PaarlBok

    :lol: Joke sommer. :wink:

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:04
  79. avatar
    #23 Tjoppa

    @Koos Roos: Jammer om u edele teleur te stel. Sal nie die eerste keer wees lat ek die tyd van die jaar langs die velde inie Kaap ga wesie nie. Soe sorry ne.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:04
  80. avatar
    #22 PaarlBok

    @Ploegskaar: van Riebeek rylaan, nie te ver van Brugstraat

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 16:03
  81. avatar
    #21 Ploegskaar

    @PaarlBok: Lyk my die foto is gelukkig aan die verkeerde kant van Lady Grey geneem, behoort beter te lyk in die beter suidelike deel….

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 15:56
  82. avatar
  83. avatar
    #19 PaarlBok

    @Koos Roos: Geniet dit, ek ondersteun vir Gim eintlik net miskien kom kyk ek bietjie more, notes vat vir die interskole.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 15:06
  84. avatar
    #18 Koos Roos

    @Woltrui: Het die skapie mooi gevormde agterpootjies?

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 14:02
  85. avatar
    #17 Woltrui

    Lekker weer daar in die Kaap? Die sonnetjie bak lekker warm hier in die hange van die Magalies. Geniet die Kaap :twisted:

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 13:59
  86. avatar
    #16 Koos Roos

    @BoishaaiPa: Miskien moet jy net eers vir Tjoppie, Woljol en Bogpraat verduidelik waar gumboots in rugby inpas. Hulle sien mos skaap agterpootjies as hulle aan gumboots dink.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 13:06
  87. avatar
    #15 Koos Roos

    @PaarlBok: Het hulle nie eers skoongemaak nie. Mors nie my tyd nie. Lekker man. Kan nie wag. Altyd lekker in die Paarl. Julle Eerstes lyk goed vir hierdie een.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 13:03
  88. avatar
    #14 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Soos die 3 apies langs mekaar dan, wat in plaas van oë/ore/mond toehou, tanne wys/rigting aanwys/tjoepstil sit :mrgreen:

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:59
  89. avatar
    #13 BoishaaiPa

    Gumboots, Check….

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:58
  90. avatar
    #12 PaarlBok

    @Koos Roos: Ja sterkte aan Boishaai en Paul Roos. Als spoel weg op die oomblik, so bring maar die gumboots en paddavoete saam.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:48
  91. avatar
    #11 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Ek sien net 1 wat tanne wys en 1 wat rigting aandui…die ander een is stil…

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:45
  92. avatar
    #10 Koos Roos

    Aan al die PRG en Boishaai spanne: Sterkte more en mag ons ten spyte van die weer, mooi en beseringlose rugby sien. Mag die beste spanne wen. Wat ‘n voorreg!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:41
  93. avatar
    #9 Koos Roos

    @Ploegskaar: Ons grom nie Ploeg. Wys net tandjies. Soos ek reeds gese het in die verlede. Oor 2 jaar gaan julle ook Bulle he.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:39
  94. avatar
    #8 BOG

    @Predator: Gaan hulle dan in die toekoms slegs in die WP meeding?

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 12:06
  95. avatar
    #7 Ploegskaar

    Lekker as die drie “groot” honde so vir mekaar grom, lekker man, lekker.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 11:57
  96. avatar
    #6 PaarlBok

    @Koos Roos: Jy is reg ja, u19 seccies speel ook ‘n groot rol want dis meestal volgende jaar se eerstes.

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 11:06
  97. avatar
    #5 Koos Roos

    @Predator: Hoe kom jy tot daardie gevolgtrekking. PRG is no 1 in twee goepe en 3 in een??????????????? :lol:

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 11:03
  98. avatar
    #4 PaarlBok

    alle paaie lei oor twee weke na Faure!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 10:59
  99. avatar
    #3 Predator

    As ek hierdie statistiek statisties moet ontleed kan ek net tot een gevolgtrekking kom en dit is dat Boishaai baie moeilik in die toekoms geklop gaan word op eerste span vlak, daar is baie diepte in die jonger manne wat moet deurkom. Lekker jaloers op hulle!!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 08:31
  100. avatar
    #2 Playa

    Bishops, once again find themselves in unfamiliar territory (starting to be familiar territory now).The ebb and flow of schoolboy rugby. No doubt the Platinum Blues will dig themselves out of this in the years to come…when will that be though,looking at their age group poisitions?

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 08:27
  101. avatar
    #1 BoishaaiPa

    Good work Beet…Next 3 weeks is going to be very tough for the Boys!

    ReplyReply
    19 July, 2013 at 07:39