School Rugby fixtures & results – week ending 30 August 2025

School Rugby fixtures & results – week ending 30 August 2025
Sat.30Aug GRQ Diamantveld 45-42 Witteberg GRF Kovsies Final
Sat.30Aug BUL Garsfontein 30-19 Helpmekaar LIO NV Cup Final
Sat.30Aug PUM Middelburg 11-19 HTS Middelburg PUM NV Plate Final
Sat.30Aug BUL Montana 32-28 Pietersburg LIM NV Shield Final
Sat.30Aug LEO Potch Volkskool 22-17 Potch Gim LEO NV Bowl Final
Sat.30Aug WP Wynberg 41-10 SACS WP
Sat.30Aug WP Bishops 22-28 Rondebosch WP

Leave a Reply

17 Comments

  1. avatar
    #17 OUD ANKER

    @HSBR (Comment #15)
    Jy is heeltemal reg met jou Sunnyside en Proklamasieheuwel voorbeelde en is daar ook vele ander. Ek verwys meer spesifiek (en sonder om te patronise) na ouers wat tussen die “Sunnyside” en “kan Affies bekostig” kategorie val, daardie ouer wat wel ‘n Montana/Oos Moot/Zwartkops kan bekostig, maar Affies (weereens sonder omte patronise) net buite hule bereik is.

    ReplyReply
    28 August, 2025 at 09:14
  2. avatar
    #16 agter_die_pale_pa

    @tzavosky (Comment #14)
    Tyd sal leer, maar sonder die JSE-swaard oor hul koppe sal daar sekerlik minder druk op bestuur wees om n minimum opbrengs aan koue aandeelhouers te lewer. Dalk is hul self bekommerd oor die middelklas-tendens, wat ook in die artikel uitgewys is, en het besluit om pro-aktief strategie te verander terwyl daar nog n mate van waarde op die balansstaat is.
    Hoe dit ookal sy, hopelik sal dit tot voordeel van die leerders wees.

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 21:16
  3. avatar
    #15 HSBR

    @OUD ANKER (Comment #10)
    Affies maak voorsiening vir sulke gevalle waar die ouers nie hulle skoolgelde kan bekostig nie. Ek weet van gevalle van enkelouers uit bv Sunnyside en Proklamasieheuwel wat hulle seuns Affies toe gestuur het. Waterkloof het ook gevalle waar leerders in die skool is en net n gedeelte of selfs glad nie skoolgeld betaal nie. Ek dink net die ouers moet uitreik na die skole toe en vra watter opsies daar vir hulle is. Lyk my Affies en Menlo beloop die duurste en dan Garsfontein en Kloof

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 20:03
  4. avatar
    #14 tzavosky

    @agter_die_pale_pa (Comment #11)
    So gesien, ja. Dink jy dit gaan Curro skoolgelde verlaag?

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 17:12
  5. avatar
    #13 Warrior89

    NOORDVAAL FINALS

    I think it’s gonna be tight this years Noordvaal finals.
    Garsfontein vs Helpmekaar – Garsies will have the edge and at home

    Middelburg Derby – thinks Middelburg’s gonna take it! They know how to win in these game

    Montana vs Pietersburg – tough one maybe home advantage will give Montana the edge

    Potch Derby – now this is tuff, think maybe Volkies will edge this one. Altough Potch Gim is at top, I think they will still come in as underdogs…

    Going to be a big Saturday

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 14:01
  6. avatar
    #12 Rainier

    Die grootste finaal van die week vind more op Framesby plaas wanneer Sunridge en Jbay in die Super Rugby /13 finaal kragte meet.

    Sunridge het soos gewoonlik maar die wesenlike tuisveld voordeel, maar die Jbay span is giftig die jaar en dit gaan ‘n moerse stryd wees.

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 13:07
  7. avatar
    #11 agter_die_pale_pa

    @tzavosky (Comment #7)
    En net so betaal die Mouton’s gou R7bn vir Curro en verander dit in ‘n NPC..

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 12:52
  8. avatar
    #10 OUD ANKER

    @tzavosky (Comment #7)
    Ek stem saam dat finansieele druk beslis ‘n rol speel en dat die privaat skool tendens dalk besig is om weer te swaai na die ander kant toe. Ek het spesifieke voorbeelde tans van graad 7 laaities wat graag Affies wil join, maar hul ouers kan eenvoudig nie die Affie skoolfonds bekostig nie en Affies is nie eers ‘n privaat skool nie. Die ouers gaan die seuns nou in “goedkoper” skole plaas en gaan dit ‘n aanwins vir hierdie skole wees…gaan ons dus in die toekoms sien dat skole soos Oos Moot, Montana, Zwartkops die nuwe/ou Affies/Garsfontein/Waterkloofs gaan word?…ek praat natuurlik nou net uit ‘n Pretoria perspektief.

    ReplyReply
    27 August, 2025 at 12:30
  9. avatar
    #9 Kaya 85

    Also big RESPECT to Montana for achieving so well. Well done school leaders, teachers, coaches and community. By the way, a fantastic swimming set up there also, very exciting.

    ReplyReply
    26 August, 2025 at 07:32
  10. avatar
    #8 Kaya 85

    Witteberg have had a great season, would love to learn more about their system, school, coaches, depth of rugby program…
    Congrats on a good season. That whole community gets RESPECT.

    ReplyReply
    26 August, 2025 at 07:19
  11. avatar
    #7 tzavosky

    @agter_die_pale_pa (Comment #6)
    Die Nuustak wat 24uur per dag werk, het 3 dae gelede berig dat daar ‘n afname in leerders by Curro is. Blykbaar, volgens mark-analiste, omdat die middelklas toenemend finansiële druk ervaar weens die swak ekonomie. Hulle het nie gesê of dit spesifikieke skole raak nie, net ‘n syfer vir die totale groep.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 16:59
  12. avatar
    #6 agter_die_pale_pa

    @agter_die_pale_pa (Comment #5)
    Midstream College moet seker baie naby aan die Bowl afdeling wees volgende jaar? Dit is seker ‘n nog beter voorbeeld wat ek by my vorige post kon ingesluit het.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 14:39
  13. avatar
    #5 agter_die_pale_pa

    @Grizzly (Comment #4)
    Demografie en waarheen ‘n dorp uitbrei het verseker ‘n massiewe impak. Daar waar jou ou tradisionele rugbyskole koshuise het, was/is hul so bietjie beskerm. Middelburg en Potch is maar net 2 voorbeelde, Klerksdorp/Krugersdorp/Durban/Pretoria/Noordelike voorstede in Kaapstad.
    Ek voorsien dat oor die volgende generasie daar ‘n groot skuif na rugby in privaatskole gaan wees. 50 jaar terug het die staat nog skole in nuwe middelklas-buurte gevestig, maar nou gryp die Curro’s van die wereld die geleentheid aan. Pretoria Oos is ‘n baie goeie voorbeeld. Menlo en Waterkloof is nou in ouer dele, met Garsfontein die naaste model C Afrikaanse skool vir al die uitbreiding na die ooste. Curro Hazeldean doen reeds baie goed met atletiek. Rugby en ander sportsoorte sal outomaties volg soos wat Gen Z ouers meer gewoond raak aan die idee van privaatskole, veral as die school-runs in die stad/dorp in moeiliker raak.
    Dis nie pypdrome om die lewensvatbaarheid van ‘n “Pretoria Gimnasium” te verkoop nie.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 14:18
  14. avatar
    #4 Grizzly

    @agter_die_pale_pa (Comment #3)
    Stem. Ek kyk na OudAffie se lys en wonder oor die 2 stryd hoekom Gim net een keer kon wen teen Volkies se 7.Het die dinamika ook verander soos in Middelburg waar dit blyk dat Middleburg nou sterker as HTS is? Intresante tye.. By the way goeie post op die ander thread. Kan nie meer saam jou stem oor die onnie seun verhouding nie. As ek nou terug dink het al die Menere waarvan ek gehou het vir my rugby af gerig.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 13:24
  15. avatar
    #3 agter_die_pale_pa

    @Grizzly (Comment #2)
    Wonderlik vir rugby in die platteland, dit is wat SA rugby so sterk maak. Soos in die Paarl, is dit belangrik dat daar meer as een skool sterk is in ‘n dorp, hulle trek mekaar op.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 09:51
  16. avatar
    #2 Grizzly

    @BoishaaiPa (Comment #1)
    Ja, dit ook op gemerk. Gaan groot wees op die plateland.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 08:34
  17. avatar
    #1 BoishaaiPa

    Interresant dat die Bowl en Plaat finaal ook nog properse derbies tussen die skole is.

    ReplyReply
    25 August, 2025 at 06:38