Academy Week 2013: results

The 2013 Academy week will take place at Glenwood High School in Durban from the 01 July to 04 July this year. The KZN High Schools Rugby Association will host the tournament. 26 schools from around the country will play rugby making it the biggest tournament of its kind. Match Day 1 fixtures have been predetermined. Fixtures for Match Day 2 and 3 will be decided on after the conclusion of the preceding day’s games.

DAY TIME PROVINCE PROVINCE
3 08h00 Namibia 25 29 Red Valke
3 08h00 Limpopo Blue Bulls 17 20 Leopards
3 08h00 Griquas CD 21 33 Griffons CD
3 09h20 Free State 35 8 Golden Lions
3 09h20 SA LENS 48 5 Border CD
3 09h20 Griquas 39 70 EP CD
3 10h40 Blue Bulls 28 32 KwaZulu-Natal
3 10h40 Griffons 34 20 KZN CD
3 10h40 Border 76 10 Blue Valke
3 12h00 Western Province 24 5 Pumas
3 12h00 Boland 40 28 KZN “B”
3 12h00 Pumas CD 41 32 Leopards CD
3 13h20 Eastern Province 7 32 SWD
2 08h00 SA LENS 33 17 Griquas CD
2 08h00 Blue Valke 26 17 Griquas
2 09h20 EP CD 21 11 Pumas CD
2 09h20 Red Valke 48 6 Border CD
2 09h20 Free State 88 5 Limpopo Blue Bulls
2 10h40 Namibia 55 12 Griffons
2 10h40 KZN “B” 66 0 Leopards CD
2 12h00 Blue Bulls 24 20 Golden Lions
2 12h00 Pumas 22 14 Boland
2 13h20 KZN CD 24 3 Leopards
2 13h20 Griffons 25 7 Border
2 15h00 Eastern Province 24 17 KwaZulu-Natal
2 15h00 SWD 22 19 Western Province
1 08h00 Blue Valke 5 66 Eastern Province
1 08h00 Limpopo Blue Bulls 19 19 Border
1 09h20 Lions 33 38 SWD
1 09h20 Namibia 52 0 SA LSEN
1 09h20 Eastern Province CD 15 41 Griffons
1 10h40 Pumas 26 22 Free State
1 10h40 Griquas 25 39 Griffons CD
1 12h00 Red Valke 0 93 Western Province
1 12h00 KZN “B” 34 0 Griquas CD
1 13h20 Blue Bulls 12 13 Boland
1 13h20 Leopards CD 38 0 Border CD
1 15h00 KZN 54 20 Leopards
1 15h00 KZN CD 36 22 Pumas CD

Leave a Reply

155 Comments

  1. avatar
    #155 Queenian

    @badboy: A sad story boet

    ReplyReply
    9 July, 2013 at 07:08
  2. avatar
    #154 badboy

    @rugbyfan: Sorry did not no that when did this kid leave Queens?

    ReplyReply
    8 July, 2013 at 13:19
  3. avatar
    #153 rugbyfan

    @badboy: Ye sure that’s if you mean the Bulls pool of lock players includes Queenstown as this is were they bought Fortuin from so ye maybe Queens falls part of the Bulls feeder system these days. :twisted:

    ReplyReply
    8 July, 2013 at 13:17
  4. avatar
    #152 badboy

    Got to see 3 of the games the standard of play was very good watched the one Bulls game like the centre not sure of his name has a lot of talent also the lock Fontuin a star in the making not sure were the Bulls get all the Talent from with locks just seems like a never ending pool of locks coming out of Pretoria.

    KZN team also impressed me.

    ReplyReply
    8 July, 2013 at 13:09
  5. avatar
    #151 Tjoppa

    @Koos Roos: As jy enige invloed het by die Rooinek ek sal tot maroon dra. Praat met hom Koos.

    ReplyReply
    8 July, 2013 at 04:11
  6. avatar
    #150 Koos Roos

    @Woltrui: Sjoe, maar nou is die blog darem blou! Ietsie maroon vir kleur.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 22:34
  7. avatar
    #149 Woltrui

    @Rugbyman: Baie dankie!
    @Tjoppa: :mrgreen:

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 22:20
  8. avatar
    #148 Rugbyman

    @Woltrui: ja als is op supersport… sover ek weet speel ons manne in blou 12:30

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 21:31
  9. avatar
    #147 Tjoppa

    @Woltrui: Jou vrou seker op disprins, ‘n voorskrif van daardie dokter natuurlik.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 21:06
  10. avatar
    #146 Woltrui

    @Tjoppa: Tjop ek drink die whiskey maar op doktersvoorskrif. Lees ook die playboy vir die artikels 8)

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 20:59
  11. avatar
    #145 Tjoppa

    @Woltrui: Nee wat ou Wollas drank het my gelos. Blykbaar kry hy nie meer pret uit my nie. Maar weet darem wat die goed gekos het ‘n paar jaar terug. Glenfiddich is mos meer die drankie van ons voorheen benadeeldes nie waar nie? Maar nou ja as dit al is wat jy op die altaar wil sit is dit dit. Het maar net gewonder wat sou die Kapenaars oor die ou afskeep se.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 20:44
  12. avatar
    #144 Woltrui

    Weet iemand of die wedstryde op televisie vertoon word?

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 20:39
  13. avatar
    #143 Woltrui

    @Rugbyman: Rugbyman ek het reeds n botteltjie Johnnie Walker black label (volgens Tjopie n “goedkoop” whiskey. Die man is duidelik nie n whiskey drinker nie of n Glenfidich drinker??) :mrgreen:
    Predator moet bid hulle wen anders gaan die man n paar rand moet opdok.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 20:37
  14. avatar
    #142 Tjoppa

    @Ploegskaar: Hoe het my oupa altyd gese “Tot ‘n blinde man kan die aanwysings op daai pakkie lees”.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 14:06
  15. avatar
    #141 Koos Roos

    Sorry manne, eers gou karretjies kyk.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 14:03
  16. avatar
    #140 Koos Roos

    @Ploegskaar: Jy gaan die Valies mal maak. Gaan hulle vreksoek vir daai dis op ons menu’s!

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:58
  17. avatar
    #139 Koos Roos

    @Tjoppa: Een is perlemoen!

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:56
  18. avatar
    #138 Koos Roos

    @Tjoppa: Net Twee goed lyk soos perlemoen.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:55
  19. avatar
    #137 Ploegskaar

    @Tjoppa: Het jou al gese die kinders ken daai goed, Bosmossel.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:53
  20. avatar
    #136 Tjoppa

    @Koos Roos: Presies en dankie tog. Wil nie he ons moet aan die einde van die maand, dan is die Pretorium Trust Boekie eers weer oop, baklei oor wat die ware pryse waarop gewed was nie.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:48
  21. avatar
    #135 Koos Roos

    @Tjoppa: En perlemoen.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:39
  22. avatar
    #134 Koos Roos

    @Tjoppa: ‘Danville’ aktetassie?

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:38
  23. avatar
    #133 Tjoppa

    @Predator: Nou net die betekenis van kas/doos verduidelik moet asb nie van my verwag om die betekenis van snoek ook te verduidelik nie. Kinder lees ook hier.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:38
  24. avatar
    #132 Koos Roos

    @Predator: Drink dit liewers! Sal tog uitvind, maar ek weet die goed het gevlieg.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:37
  25. avatar
    #131 Tjoppa

    @Predator: @Rugbyman: Predator wil nie he die weddenskap moet mou ook ontaard in ‘n bekgeveg nie. Jy moet onthou ‘n kas wyn beteken 5l Tassies in die Ooste van Pretoria. Hulle sou mos nooit die woord “doos” in die openbaar gebruik nie. Dus anvaar die weddenskap vir wat dit is.
    Rugbyman my invloed is nul by Klub600.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:36
  26. avatar
    #130 Predator

    @Rugbyman: Deal,.. die vis is deesdae so skaars hier by ons , sal dit eerder self braai………mag die beste span wen!!

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 13:33
  27. avatar
    #129 Rugbyman

    @Predator: Dalk kry tjoppa sommer by klub 600 vir my n borg vir die wyn ook? Of dalk klub woltrui in om my te help finansier sou die nagmerrie waar word…

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 12:57
  28. avatar
    #128 Rugbyman

    @Predator: nee wat… n kas goeie rooiwyn is reg met my… as SWD die bulle stamp stuur ek jou n goeie kas… as ons julle stamp stuur jy my ene? Deal?

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 12:55
  29. avatar
    #127 Predator

    @Rugbyman: Se julle maar, ek kan selfs lekker vars kabeljou stuur ,…. ‘n visbraai daar bo moet iets spesiaals wees,…dink net die praatjies rondom die vuur oor die talentvolle seuns van die Suide wat oor julle gedraf het.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 12:27
  30. avatar
    #126 Rugbyman

    @Predator: en wat sit jy oppie tafel…? Daai kaapse 2L sal absoluut niks werd hierbo wees nie…

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 12:12
  31. avatar
    #125 Predator

    @Tjoppa: ‘n Kas van daai 2L bottels sal nogal nice wees, hulle behoort dit nie finansieel te voel nie, die kontrakte / beurse van ons seuns is baie duurder. Dit gaan ‘n interresante week wees!

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 12:07
  32. avatar
    #124 Predator

    @Koos Roos: Thanks, ek weet daai bottels haal altyd goeie pryse op manne-aande veilings. Sal ongelukkig die label moet verwyder, nou-nou word ek as ‘n verraaier gemerk.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 12:03
  33. avatar
    #123 Predator

    @Rugbyman: @ rugbyrealis Julle hoef my nie in te rope nie….ek staan by my voorspelling,….SWD eindig TOPS,…..dit gaan of ‘n WP -SWD final of ‘n BULLE-SWD final wees,….nodeloos om te se sal ek die WP support as hulle teen julle moet speel,……maar wat wil julle twee manne op die tafel sit,…ek hou van daai 2L bottel waarna Koos Roos verwys. sal maar die Label vervang met SWD foto. Ek drink nie maar sal die bottel laat opveil en die fondse gebruik om ons seuns hier te hou in die Suid Kaap.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 11:59
  34. avatar
    #122 Koos Roos

    @Tjoppa: Tjoppie, na daai hartroerende stuk prosa oor Pienk, nou in Blou? Enige filosofie oor Blou? Komaan jy het ‘n rede, ons wag!

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 11:46
  35. avatar
    #121 Koos Roos

    @Predator: Ek moet bietjie vir jou uitvind. Ons het laasjaar ‘n top rooiwynblend van De Zalze laat bottel in 2l. Met foto’s van o15’s , vanjaar se o 16’s. Dalk nog een oor. Jy sal nie in die foto’s daarop belangstel nie, maar ek weet die wyn is uitstekend. Ietsie uit ons wereld.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 11:37
  36. avatar
    #120 Rugbyman

    Bliks3m realia@Rugbyrealis: my bliksem realis… spring jy nou weer hier uit die kas uit! Ek is besig om predator in te rope in n weddenskap in sonner dat hy dit agterkom… Moet nou nie my fyn beplande gameplan kom oodonner soos die sharks byna die bulle gisteraand opgedonner het nie!

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 08:19
  37. avatar
    #119 Rugbyrealis

    Nee Rugbyman Jy behoort te weet die Bulle gaan die Cravenweek wen Ons mag nooit die BERGBOKKE n kans gee nie@Rugbyman:

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 08:11
  38. avatar
    #118 Rugbyman

    @Predator: My vorige post was natuurlik na jou ook gemik predatoor…

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 08:08
  39. avatar
    #117 Rugbyman

    @Tjoppa: mmmmmm

    Hoekom word ek nou ingesleep…? Ek sien baie uit na die cravenweek maar het my bedenkinge oor so een of twee posisies in die Bulle span… Of SWD die ding gaan wen betwyfel ek egter… Daar gaan my ou swak rubber armpie! Wat drink julle manne van George? Ek dink tog die Bulletjies het genoeg skietgoed om julle te piets… Maar ek vermoed die WP is in my hoek die manne om dop te hou..

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 08:06
  40. avatar
    #116 Tjoppa

    @Predator: @Predator: Maar dan sal julle ‘n kas rooiwyn moet wed. Ou Rugbyman en sy bende mind mos nie om te betaal vir goeters daar uit die Kaap nie.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 06:13
  41. avatar
    #115 Tjoppa

    @Woltrui: Daar is nie ‘n ons in hierdie een nie Wolla.

    ReplyReply
    7 July, 2013 at 06:11
  42. avatar
    #114 Predator

    @Woltrui: Nou wat nou WOLLE, bespeur ek ‘n twyfeling in die Magtige Bulle se twee grootste ondersteuners. Vra vir Rugbyman om ook by te dra, julle support mos almal dieselfde span,…of hoe?

    ReplyReply
    6 July, 2013 at 10:22
  43. avatar
    #113 Woltrui

    @Tjoppa: Nee pokit Tjop. Nou nou kry ons dalk slae :oops:

    ReplyReply
    6 July, 2013 at 09:50
  44. avatar
    #112 Tjoppa

    @Ploegskaar: Sal die nursie vra. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    6 July, 2013 at 07:29
  45. avatar
    #111 Tjoppa

    @Woltrui: Waar is jou trots of is jy wragtig so broke. Wed iets beter man.

    ReplyReply
    6 July, 2013 at 07:29
  46. avatar
    #110 bhkgpa

    @Predator: ja ek glo hulle sal iemand van die akademie span optrek

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 21:37
  47. avatar
    #109 Woltrui

    @Predator: Alles dan in orde Mnr Predatoor. Ons maak dit dan sommer n Black Label Johny Walker? Wat drink die Outenikwars? 8)

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 21:28
  48. avatar
    #108 Predator

    @bhkgpa: Stem , ons het nie nog ‘n Warrick Gelant nie ( briljante gamebreaker ). Hoop maar dat Duhan vd Merwe en Dewalt Human op al agt silinders vuur as dit nodig is. Die backline is goed maar ons gaan Warrick se onvoorspelbaarheid mis. Die pak forwards hoor ek speel baie goed saam ( ‘n goeie mix van die Oakdalers en Kwaggas ).. Hierdie is die span glo ek wat die beste kans het om hierdie jaar bo te eindig. Wonder of Akademie spelers gebruik kan word as die CW spelers beserings het?

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 20:07
  49. avatar
    #107 Predator

    @Woltrui: Nou dan is die weddenskap aan ou maat. SWD gaan die CW wen en jy glo die Magtige Bulle. Geen verskonings van PDI ,beserings of enige van die ander oorsake wat gewoonlik hier geopper word nie, dit sal net suiwer gaan oor die beste span op die dag. hoop jy vind dit in orde.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 19:56
  50. avatar
    #106 Woltrui

    @Predator: Mnr die Prefatoor. Die uwe is altyd bereid om n ietsie op die Magtige Bulle te verwed. Die rooiwyn ding werk ook nie vir my. Sal altyd n bottel Whiskey op die spel plaas. :wink:

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 18:36
  51. avatar
    #105 Woltrui

    @Tjoppa: Tjop moet se jy lyk flippin gesofistikeerd in die blou hemp. Lyk goed.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 18:25
  52. avatar
    #104 Ploegskaar

    @Tjoppa: Moet toegee…. dit lyk geweldig baie soos ‘n nagjurk…. miskien is dit Beet se ding…. hoop nie jou hol is oop agter nie PUNT

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 17:46
  53. avatar
    #103 BOG

    @BoishaaiPa: Jou eentonige herhaling van my s.g “verkramptheid” is maar n verwagte reaksie om die feite te diskrediteer. Ek het al vele male my agtergrond gedeel, maar net vir jou om met eentonige reelmaat te reageer- so verkeer maar gerus in jou onkunde. Ook duidelik dat jy nie die begrip “verkramptheid” verstaan nie. Jy verwar dit met kompromie en oorgawe. “Bottom line” is dit- jy gee toe dat julle streke bevoordeel word deur die immorele voorskrifte tov spankeuses En ek het nie net vd VS gepraat nie, maar van al die streke buite WP, Boland, SWD en OK

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 16:56
  54. avatar
    #102 Tjoppa

    @Ploegskaar: Ek wou jou nou net vra of jy nie met jou tjom wil praat nie. Die blou is nie so lekker nie. Maar nou ja soos ek gese het oor die pienk, as die gasheer dink dit is goed dan moet ek myself seker gedra.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 16:00
  55. avatar
    #101 Ploegskaar

    @Tjoppa: Ek merk jy dra nou ook so ‘n los t-hemp soos daai vettie Beet.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 15:22
  56. avatar
    #100 BoishaaiPa

    @BOG: Nee Ou Bog….Jy praat al om jou eie gat…Die feite is dat jy kwotas blameer vir OVS se onderprestasie by CW en ander kompetisies terwyl die ware feite is dat julle eers sedert kwotas ingestel is gereeld beter presteer..Hoe verklaar mens dan dit? Niemand ontken die feit dat WP, SWD Boland en OP meer bevoordeeld is as die res van die land as dit kom by PDI spelers nie want hier is daar meer n kultuur van rugby en dit is omdat ons nie so ingat was om alles vir onself te probeer hou in die vroee jare nie!…Dis nou ongelukkig so dat as jy verkramp was sal jy verkramp dink en dan die verkrampte vrugte pluk daarvan!…

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 13:20
  57. avatar
    #99 Tjoppa

    @Predator: Soos ek vandag voel kan jy my ‘n liter bokswyn gee dan swing ek verniet in jou kroeg.
    Blou hemp te spyt.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 13:01
  58. avatar
    #98 bhkgpa

    @Predator: Jong ek reken SWD gaan daardie 2 manne net so mis as wat WP hulle 2 sterre gaan mis. Ek dink egter steeds dat hulle onder die top 4 sal wees.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 11:31
  59. avatar
    #97 Predator

    Kom ons los nou al die stryery oor kwotas,…dit is so en gaan so bly,….wie is bereid om ‘n bottel wyn te verloor teen die SWD. Ek se ons gaan die CW wen in 2013,.. ons het ook beserings,.. maar gaan die wa deur die drif trek hierdie jaar. Ek drink nie wyn nie maar as PLOEG, BOISHAAIPA, BHKGPA, KOOS ROOS en BUITEBREEK hulle fondse saamgooi kan ek dalk een van daai vreeslike groot bottels wat so swing in my studeerkamer opsit ( ek sal die bottel laat opveil by KWAGGAS se 90ste vieringe ( met komplimente van die WP natuurlik ) en vra dat die fondse moet gebruik word vir rugby ontwikkeling, sodat ons julle weer volgende jaar kan aanvat.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 11:16
  60. avatar
    #96 BOG

    @wakker akker: @BoishaaiPa: Bliksem, maar julle is stadig van begrip en boonop het ek bykans geen onderrig in kleuteronderrig nie. Maar laat ek weer probeer. Die samestelling van hierdie spanne bestaan uit twee duidelik voorgeskrewe (deur rassistiese voorskrifte) en waarneembare groepe- “Wit” en “gekleurd”. In die WP, Boland, SWD en OK, is beide groepe, wat betref belangstelling en vaardighede, gelyk. In die ander streke, is daar dieselfde voorskrifte, met die verskil: Die gekleurde spelers is uiters beperk in BEIDE belangstelling en vaardighede. Neem dit nou werklik n kernwetenskaplike om te bepaal watter streek die voordele het? Wakker Kakker- ek het nie gepraat van sokker in die “kaap” nie- ek praat van Outeniqua. En net terloops- daar is 3 professionele sokkerspanne in die VS. BHP, vir n statsmannetjie, is jy darem baie selektief. Jy verwys na die 70s, 80s — Het jy vergeet dat CW eers in 1964 begin het en die ander later. Al sou mens veronderstel dat jou “getalletjies” van 4 uit 20 jaar korrek is, verteenwoordig dit steeds 20% vir een span. Nie te vrot nie en hoeveel Springbokke het hulle opgelewer? Gepraat van n argument “wat deur die mat val” !

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 11:10
  61. avatar
    #95 BoishaaiPa

    @BOG: Jou hele redenasie val deur die mat as jy kyk na die OVS se resultate op CW…hulle suksesvolste jare is sedert laat 90’s en veral sedert 2004..Toe kwota sisteme baie goed in plek was!…So jou “ten spyte van” redenasie dra geen water nie. Gaan soek verskonings op n ander plek. Toe daar geen kwotas was in die 70’s en 80’s nie was die OFS in meer as 20 jaar maar 4 keer in die finaal?..Hoe dan nou?

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 08:57
  62. avatar
    #94 wakker akker

    @BOG: ons sokker in die Kaap is van baie beter gehalte as daar in Die Staat .Ten Spyte van rassisme se jy. Nou wat gaan die jaar en laas jaar aan ten spyte van rassisme. Geskiedenis is verlede. Ons leef vir die toekoms. Lyk maar duister vir julle.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 08:34
  63. avatar
    #93 BOG

    @Predator: Dankie, jy bevestig eintlik wat ek se. Met rugby as eerste keuse onder gekleurde spelers, is julle( ook WP, Boland en OK) nie onderworpe aan kwotas nie. Die stelsel bind eintlik die hande van spanne buite daardie streke en wanneer hulle wen, is dit “tsv” die handicaps.@wakker akker: Maggies, maar jy is stadig (van begrip) Die VS, naas die WP, het die beste rekord op CW, TEN SPYTE VAN die(rassistiese) reels vir spankeuses vir CW. GCB het heelwat gekleurde leerlinge, maar speel bykans almal sokker. Terloops, hoe lyk julle sokker? Die antwoord op die laaste vraag behoort vir jou insig te gee in die probleme waarvan ek praat. So, word groot voordat jy hier van jou mishoop kom kraai.@Ploegskaar: Portugese hamburgers werk net vir sokker

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 05:54
  64. avatar
    #92 Predator

    @Ploegskaar: Iets kry hulle in,… en talent het hulle wel. Lyk so half of die ander manne diep delf om die probleem te soek vir hulle swak vertonings hierdie jaar. 2013 se skolerugby behoort aan die SUIDE………’n applous sal genoeg wees.

    ReplyReply
    5 July, 2013 at 00:02
  65. avatar
    #91 Ploegskaar

    @Predator: Dalk eerder Watson’s se beeshol en vark tongwortel wors of Hartman’s se sappige ingevoerde hoender dye?

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 23:23
  66. avatar
    #90 Predator

    @BOG: Ek stem dat dit ons manne se eerste keuse is , maar die feit bly staan dat hulle beslis die beste in hulle posisie is, by SWD natuurlik. Baie lekker om die onvoorspelbaarheid en talent van hierdie seuns op die veld te sien. Hulle is in baie gevalle die manne wat die games vir ons wen. BOG julle het ook baie talentvolle manne by julle, maar ons het die room van hierdie groep seuns in die SWD. By die Kwaggas word daar baie Kentucky burgers geeet, hulle is reg oorkant die skool,… wonder of dit nie die geheime voeding is wat hulle so uitsonderlik maak nie.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 23:15
  67. avatar
    #89 wakker akker

    @BOG: Watse hamburgers het die Bulle laas jaar gebruik toe hulle top geeindig het.Miskien moet julle rugby meer ernstig neem daar in die Staat wat julle woon .Alles draai ongelukkig net om een skool .En dan verloor hulle nog die twee wedstryde wat hulle n bietjie kompetisie kon gee Affies enKwaggas.As julle so benadeel word moet julle miskien vra vir wedstryde teen swakker kompetisie soos bv .ZIMBABWE .MOSAMBIEK OF SELFS LESOTHO.Verder kan ek jou nie help nie .Jammer ou vriend.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 20:53
  68. avatar
    #88 BuiteBreek

    En so gaan SWD sonder Warrick Gelant en Remu Malan Cravenweek toe. Ek is onder korreksie. Dit kan interessant wees.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 20:34
  69. avatar
    #87 Ploegskaar

    @BOG: Miskien moet jy ‘n Brito’s burger probeer, werk elke keer vir my hier innie Kaap :mrgreen:

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 20:30
  70. avatar
    #86 BOG

    @wakker akker: Wanneer gaan julle besef dat die immorele en rassistiese reels wat die keuse van “verteenwoordigende” Onder ouderdomspanne reel, die spanne van WP, Boland, SWD en OK begunstig ? In daardie streke is rugby eerste keuse onder gekleurde spelers, terwyl in die res kan jy hulle nie eers met n hamburger na die spel kan lok nie. Om onder hierdie omstandighede te kraai,is maar power van jou. So, lag vir jou gat!

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 20:27
  71. avatar
    #85 Predator

    Die Suide kraai koning. SWD CW gaan bo eindig met WP tweede. As julle dink die Akademie span was goed,…watch this space. Geluk aan die WP met die fantastiese resultate,…nou moet iemand net die keurders convince dat daar oorgenoeg talent in die Suide is om die WP op alle levels te laat perform, kyk net om julle rond manne daar is hope talent in ons midde .

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 19:21
  72. avatar
    #84 BoishaaiPa

    @wakker akker: 3 uit 4 nie te sleg vir WP nie..Ek kan met redelike sekerheid se hulle was 2de beste op Akademieweek as ek na die uitslae kyk. Dus is dit net CW waar die Noorde ons kan ore aansit!…Al maak ons dit nie daar nie, het WP nog steeds baie goed gedoen regdeur die verskeie kompetisies. SWD het ook goed gevaar, behalwe vir hulle o/13’s wat bietjie uit die bus geval het.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 17:40
  73. avatar
    #83 wakker akker

    Wp u13 champs. Wp lsen champs .Wp u 16 champs. Swd academy champs. Donner maar dit is lekker. .Bog en jou maters wat te f$& gaan aan. Haha

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 16:29
  74. avatar
    #82 bhkgpa

    @wakker akker: geweet jy sou reageer, trek n bietjie jou siel uit

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 15:43
  75. avatar
    #81 RBugger

    Well done to KZN on their win against the Bulls – awesome result

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 14:36
  76. avatar
    #80 BoishaaiPa

    Goeie wen vir WP teen Pumas!..Well Done WP!..

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 14:34
  77. avatar
    #79 wakker akker

    @bhkgpa: Waar wil jy wees.@BoishaaiPa: Ons praat weer

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 14:03
  78. avatar
    #78 bhkgpa

    My prediction not looking good at this stage, SWD raced into a lead.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 13:49
  79. avatar
    #77 bhkgpa

    What a great win by EP against SWD. Well done

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 13:44
  80. avatar
    #76 Predator

    @beet: Not sure of this, but I can assure you that in SWD the PDI players are usually the best in their position. If this was the case then we played WP with a weaker side. The system definately have some flaws but as far as PDI’s are concerned we got that pretty much under control in SWD.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 12:49
  81. avatar
    #75 beet

    I’m hearing that SWD fielded 3 PDI’s short (5 instead of 8) in their win against WP on Tuesday.

    Interesting. Obviously with injuries this becomes a contentious issue as a team can actually gain an advantage out of this situation. Not saying this is how it went down in this game but we can’t ignore reality that there are a number of situations in which the playing field automatically become uneven when this rule is not adhered to.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 12:36
  82. avatar
    #74 Predator

    @BoishaaiPa: Ja maar Riversdal is beslis nie die finale produk van ons rugby nie. Daar word baie kombinasies op die proef gestel om die span vir CW reg te kry. Is dit nie juis ‘n toernooi om ons Suide se manne bietjie ge-olie te kry nie, dit geld sekerlik vir julle ook,..of hoe. Ek voorspel SWD, WP of Bulle in die finaal. Enige van die 3 miskien dalk nog die Cheetas. dit is ook in lyn met die SBR rankings.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 11:57
  83. avatar
    #73 BoishaaiPa

    @Predator: Het julle nie al klaar daar op Riversdal teen WP verloor nie?

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 11:29
  84. avatar
    #72 Predator

    @GROOTKROKODIL: Dankie daar ook. Dit is eintlik lekker om te sien dat die fokus nie heeltyd by die groot unies is soos in die verlede nie,,op die platteland word daar ook groot rugby gespeel,..en ons skop baie van hulle se gatte.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 08:48
  85. avatar
    #71 wakker akker

    Go SWD .Lekker om hierdie jaar akademie en cravenweek te kan wen .Pumas moet vandag vir grootkrokodil reg of verkeerd bewys.Sterkte aan al vier top spanne.Ook maar min van die noord spanne .Hulle lees ook seker maar die blog en sien al die gekerm en gesjank van hul bloggers.

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 08:17
  86. avatar
    #70 GROOTKROKODIL

    @ Predator ek hoor jou maar om 2011 en 2012 en tot nou toe in 2013 nie `n wedstryd te verloor nie en elke keer die kort stokkie te trek is `n bietjie snaaks. Ek hoop ons CW span kan kompeteer want daar `n paar snaakse//onverklaarbare keuses gemaak.Sterkte vir vandag en volgende week se wedstryde vir julle

    ReplyReply
    4 July, 2013 at 08:00
  87. avatar
    #69 Predator

    @GROOTKROKODIL: Ek dink die SWD is nog kleiner as julle en ons het die hoofwedstryd gehaal. Dis nie altyd so bad om die kleinste te wees nie. ons was regtig bevoorreg hierdie jaar,..hou ons CW span dop ( dis werklik die room van SWD ).

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 21:54
  88. avatar
    #68 bhkgpa

    @BuiteBreek: indien dit so is dan is eindstryd dieselfde as akademie week

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 19:05
  89. avatar
    #67 BuiteBreek

    @Predator: Kom ons hoop eers net eers dat al die SWD spelers kan speel. Beserings is en bly maar ‘n blixem.

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 18:26
  90. avatar
    #66 Predator

    @Woltrui: Geagte Mnr Wolle, ek bly by my voorspelling en sal eintlik nie kan verwag dat die Noorde anders dink nie. Kyk na die uitslae van ons Akademie en die Grant Khomo spanne,…wees verseker die o/18 CW span is 5 keer beter. SWD het ‘n baie goeie span hierdie jaar,..hier kom moeilikheid vir die Noorde.

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 18:18
  91. avatar
    #65 BuiteBreek

    @Ploeg: LOL

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 18:04
  92. avatar
    #64 Ploegskaar

    @BuiteBreek: So ja, en die Pumas teen die flat track donkeys, mooi man.

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 18:01
  93. avatar
    #63 BuiteBreek

    @Ploeg: SWD en OP in finaal met Pumas en WP in voorwedstryd.

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 17:53
  94. avatar
    #62 Ploegskaar

    @bhkgpa: Verkieslik onoorwonne spanne en beslis nie sogenaamde groot unies wat pak vat by kleiner unies en bure nie, so OP teen SWD klink reg, met die Pumas wat ongelukkig kan voel.

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 16:01
  95. avatar
    #61 bhkgpa

    @Woltrui: ek glo SWD, WP of EP in finaal teen bulle, SWD met kortkop die gunsteling. Hulle forwards moet net hulle deel doen vir die woeilige agterlyn.

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 14:07
  96. avatar
    #60 Woltrui

    Mole mole mole. Hoekom staan julle met julle vole in julle ole??@Predator: Geagte Mnr die Predatoor; Die kenners van die ovaal bal sport noord van die Vaal maak die volgende voorspelling vir die Craven Week: Finaal: Magtige Bulle teen die Valke!! Hoe’s daai enetjie vir julle spekskieters??@GROOTKROKODIL: Grootkrokodil wat is hierdie storie dat die Pumas nie in die finaal speel nie. Hulle is tog, soos ons beide weet, kop en skouers die beste span by die Akademie week. Onoorwonne. Ek vermoed ‘n goeie 10 punte beter as die souties van die Kolonie(wie buitendien net teen sagte oposisie gespeel het-of hoe Mnr Beet). Natuurlik skeep die sg goeroes die kleiner plattelandse distrikte weer af. :evil:
    @BoishaaiPa: Niks fout om deur ‘n blou bril na die rugby te kyk Mnr BoishaaiPa. Mens geniet dit dan soveel meer :wink:

    ReplyReply
    3 July, 2013 at 11:35
  97. avatar
    #59 bhkgpa

    @BoishaaiPa: indien regte span op draf Dan behoort WP dit te doen.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 22:33
  98. avatar
    #58 bhkgpa

    @BoishaaiPa: die regte span behoort die ding te doen, kom ons glo dat al die regte manne weer gekies sal word

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 22:31
  99. avatar
    #57 BoishaaiPa

    @bhkgpa: Ek gaan maar op SA Rugby se site se info…JY moet weet ek kyk maar deur n blouerige bril!. :mrgreen: ..Ek aanvaar dat die span op die dag maar net nie goed genoeg was nie…SWD speel teen KZN in die final dink ek…WP teen Pumas…Miskien kan Grootkrokkedil rustig slaap more aand…indien WP wen gaan ek hom beslis gas gee! :mrgreen:

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 22:04
  100. avatar
    #56 Predator

    @bhkgpa: Regtig jammer oor daai twee talentvolle manne. Ek dink die Bulle kan dalk deurkom maar ek glo nie die Vrystaat sal dit maak nie,….. nou gaan BOG my afslag.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:46
  101. avatar
    #55 bhkgpa

    @BoishaaiPa: stemsaam hiermee , ons het regtig baie swak in lynstane gedoen, die timing tussen haker en slotte was nie goed nie. daar kan seker verskeie redes hiervoor wees. Hierdie is egter n goeie span as die regte span op die veld is. Hopelik click die manne Donderdag.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:35
  102. avatar
    #54 bhkgpa

    @Predator: jy moenie bulle of greystaat weggooi nie. OP ook nie te sleg nie. WP ongelukkig om Oosthuisen en Schickerling te verloor, hulle sou groot verskil gemaak het, is egter steeds n goeie span.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:30
  103. avatar
    #53 bhkgpa

    @BoishaaiPa: opdraf span het bietjie anders voor gelyk, boishaai vaskop, slot en agsteman het gespeel. hulle het egter redelik goed vertoon.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:27
  104. avatar
    #52 Predator

    @BoishaaiPa: Het by ‘n baie vertroulike bron gehoor dat die pak forwards ongelooflik goed perform het as ‘n eenheid vir die CW voorbereiding, kan nie wag om die ware resultate te sien nie. die backline soos julle weet is baie gevaarlik op die aanval. Ek voorspel dat SWD en WP in die final sal speel.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:21
  105. avatar
    #51 BoishaaiPa

    @bhkgpa: Ek sien daar was net 3 Boishaaiers in die begin WP span..in vergelying met 7 teen Valke.en met Luan wat na 6 minute as was…Dus net 2 in die span en net 1 in die forwards!..I rest my case!…..Manne kan maar kommentaar lewer soos hulle wil, maar as jy nie kwaliteit spelers gebruik nie gebeur sulke dinge!..SWD forwards bestaan uit Kwaggas en Oakdale…Jy kan nie second hand forwards teen daai outjies inspan nie!

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:09
  106. avatar
    #50 bhkgpa

    @Predator: stem maar SWD sal sy man in die forwards moet staan volgende week om daardie goeie agterlyn aan die gang te kry. hulle sal nie net op foute kan speel nie.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 21:01
  107. avatar
    #49 Predator

    SWD het baie talent in beide die akademie en CW spanne en sal in altwee die toernooie baie moeilik geklop word. Die unie se kwaliteit bestuurspan en afrigters hanteer en coach hierdie talentvolle seuns baie goed. Ons laerskool CW span is in choas,..meestal die bestuurspan en swak coaching,…gelukkig word die regte seuns deur Outeniqua en Oakdale geidentifiseer en dit kan in rankings en die CW prestasie van ons spanne gesien word. Die kleinste unie met die grootste “skop”.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:57
  108. avatar
    #48 bhkgpa

    @valke: @BoishaaiPa: jip was daar. ons het te veel besit verloor. het kanse geskep om wedstryd te wen maar swd het regtig goed verdedig en het spel beter dikteer toe dit nodig was

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:54
  109. avatar
    #47 valke

    @bhkgpa: So gesien. So bietjie van SWD vergeet vroeer.
    Sien hulle speel hoof wedstryd teen OP.
    Pumas in voor wedstryd teen WP.
    Gaan 2 mooi wedstryde wees.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:32
  110. avatar
    #46 BoishaaiPa

    @bhkgpa: As ek moet aflei van jou post moes jy by die game gewees het…basics is nog steeds belangrik…!

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:32
  111. avatar
    #45 BoishaaiPa

    @GROOTKROKODIL: Daar kry julle nou die geleentheid om teen WP te speel na ons verloor teen SWD…..Sterkte met die game and may the best team win!…

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:29
  112. avatar
    #44 bhkgpa

    @GROOTKROKODIL: ek reken hulle kan dalk teen SWD of OP speel. SWD verdien egter om in finaal te speel

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:11
  113. avatar
    #43 bhkgpa

    @valke: SWD het die teendeel bewys. Hulle het die basics baie beter as die WP gedoen en dit is hoekom hulle gewen het. WP se lynstane was baie swak en het baie geleenthede laat verlore gaan agv dit. Ook nie goedgenoeg by afbreekpunte nie en hier het SWD baie omgekeerde besit gewen. Losskakel van WP het nie goedgenoeg gedoen nie en Cupido se verspreiding hopeloos te stadig toe hy later opgekom het. Eerste helfde was WP nog goed maar 2de helfde het aan SWD behoort en het met goeie verdediging die wedstryd gewen. Dante weer baie goed.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 20:10
  114. avatar
    #42 GROOTKROKODIL

    Met almal se baie gepratery het die PUMAS stil stil weer gewen en is nog steeds onoorwonne op die week. Net jammer ons mag nie in die hoof wedstryd speel nie want ons is mos `n kleeeeiiiin unie(2de jaar in `n ry) Dirkie strydom afrigtings span julle is ysters. Pumas 24 Boland 14

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 19:57
  115. avatar
    #41 valke

    Wil darem ook net byvoeg dat die Rooi Valke teen ‘n baie goeie WP span verloor het.
    Geluk aan die WP manne !
    Ek dink die volgende paar dae gaan wys dat hulle die beste span by die week is.
    OP en KZN mag dalk nie saamstem nie. Ek dink hulle spanne is ook baie goed.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 13:51
  116. avatar
    #40 BuffelsCM

    @vatikaki: If only we knew where and to whom to ask the questions !! It seems that this is said every year but nothing is done about it.

    If more players are exposed to provincial rugby, it can only serve to improve our standards.

    Something else: I read in the newspaper on Monday that the WP u/13 team was so inspired by the presence of the union’s president. He (I guess he was joined by some other “dignitaries” as well) attended the whole tournament. I’m sure he did not stay in “economy class”.
    My point is that if officials can attend these tournaments, why not find some more money and take more team to these tournaments !!

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 13:29
  117. avatar
    #39 vatikaki

    @BuffelsCM:

    Might be worth asking a few questions about why this has not already happened.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 13:20
  118. avatar
    #38 BuffelsCM

    @valke: Dankie Valke ! Dis regtig jammer en eintlik skokkend om te hoor !!

    @sacssupporter: @vatikaki: I am with you on that !!

    I don’t care what we call them but we should surely be allowed to field more teams ! All of the teams will be competitive as well !

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 13:16
  119. avatar
    #37 sacssupporter

    @vatikaki: Yes, that’s what I mean.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 13:00
  120. avatar
    #36 vatikaki

    @sacssupporter:

    Country Districts being where?

    Best way forward I reckon is:
    Let the Paarl & Stellenbosch schools play as Western Province.
    Give the Cape Town schools a new title. Western Province “Central Districts” doesn’t sound quite right but could work.

    I assume this is what you meant?

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 12:44
  121. avatar
    #35 sacssupporter

    I really think the time has come for the WP and Boland junior bosses put their heads together with all premier school league 1st team coaches/director’s of rugby to thrash out a way forward for WP U18 rugby. we are all tired of the way the WP teams are picked – the trials system and the make up of selectors & coaches coming from one or two schools only!
    Here we have five or six of the countries top rugby playing schools – all vying to play in two WP teams – 1 Craven week side and 1 Academy week side. Then you have the Falke who are able to have 1 Craven Week side and 2 Academy week sides – the results will prove this.
    It is time for WP to be properly split between Cape Town schools, Boland schools and “Country Districts” Schools – WP/Boland can easily field three very competitive teams in both the Craven Week and Academy Weeks.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 12:35
  122. avatar
    #34 valke

    @beet: Beet, Thanks for the mistake. It made me feel better for 3 seconds.
    At least on your scoreboard we won !

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 12:27
  123. avatar
    #33 valke

    @Maroon: Hi Maroon. Ek het op die Grant Khomo my opinie gelewer, so gaan dit nie weer doen nie.
    Wil net se, ek dink nie die WP het kwota spelers nie. Hulle is briljant.
    So glo ek ook nie OP, SWD, Grens, Griekwas, KZN het kwota spelers nie.
    Vrystaat, Leeus, Pumas en nog ‘n paar ander het, maar hulle is van goeie gehalte.
    Valke het nie. Van hulle speel 3 de span by hulle skole.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 12:21
  124. avatar
    #32 Maroon

    Die verskil is dat die meeste “kwotaspelers” op meriete eerstespan speel in die WP.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:55
  125. avatar
    #31 valke

    @BuffelsCM: Die tellings was heel voorspelbaar. Ek wil nie betrokke raak oor die hele Kwota ding nie, maar ongelukkig is dit nou maar so, as die Craven Week span hulle 9 gevat het, bly daar niks oor nie.
    Die Valke het geen ander spelers van kleur wat goed genoeg is om provinsiaal te speel nie.
    Om dinge nog erger te maak besluit ‘n paar slim manne om sommer meeste van die reserwes ook te gebruik teen WP. Ek dink ‘n span soos WP verdien meer respek as dit.
    Nadat hulle in ‘n opwarm wedstryd met amper 50 punte teen die leeus verloor het, besluit hulle toe om ook nie weer te oefen voor die toernooi nie.
    9;10;12 het mekaar op die bus ontmoet. Na 2 wedestryde weet die meeste spelers nog nie wie die een vleuel is nie ! Ken hom van geen kant af nie.
    Voor die toer het ons geweet hier gaan net reputasies gebreek word, nie gebou word nie.
    Daar was 30+ ontrekkings uit die verskeie Valke spanne voor die toernooie. Ek kan verstaan hoekom.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:51
  126. avatar
    #30 Koos Roos

    @Woltrui: Gelukkig is daar getuies dat ou Beet verantwoordelik vir die hospitaalkostes sou wees. No prob, Beet, maar waak teen herhaling.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:49
  127. avatar
    #29 BuffelsCM

    @Maroon: Thanks for that ! – still a huge score against the B team by Western Province. IMO this can’t be good for any of the 2 teams involved. (Obviously I’m delighted with the score from a WP perspective)

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:40
  128. avatar
    #28 Maroon

    @BuffelsCM: you have the teams mixed up. Province played the Red Valke, which is the B team. The blue valke is the C team.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:37
  129. avatar
    #27 BuffelsCM

    @Woltrui: Was dit regtig sinvol vir die WP om teen die Valke se C-span te speel (soos hierbo deur “Valke” verduidelik is) ? Wie is verantwoordelik vir die opstel van die wedstrydbepalings ? Dit moes tog lyk na ‘n “mismatch” ??

    Die B-span van die Valke het ook sleg verloor teen die OP.

    @Beet; is it a sensible thing to have the B and C sides of the Valke playing in the Academy Week ?

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:30
  130. avatar
    #26 Woltrui

    @Koos Roos: Eish Mnr Roos. Weet jy hoe sleg voel ek. Die magtige bloues se aartsvyande wen 93 – 0 en hulle ondersteuners “huil” daaroor :mrgreen:
    Gelukkig sien ek darem jy was onder die ondruk julle het 93 – 0 verloor. Dit moes ‘n helse skok gewees het?? So foutjie kan ‘n ondersteuner dalk in die hospitaal laat beland met n ligte hartprobleempie. 8-O

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 11:19
  131. avatar
    #25 beet

    Sorry Koos. Big mistake. WenPee doen dit alweer. :)

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:51
  132. avatar
    #24 vatikaki

    @RBugger:

    Shame they couldn’t have played Border CD first up.

    Just got smashed 48 – 6 by the Red Falcons.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:40
  133. avatar
    #23 Koos Roos

    @Woltrui: Sorry Wollie, jy en Boggie huil alleen! Wou die telling bevraagteken, maar die grote Beet het mos baie foute, maar om ‘n fout te maak is nie een van hulle nie. Sjoe, dankie Vatikaki!

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:36
  134. avatar
    #22 RBugger

    @Woltrui: :mrgreen: Was a surprise that.

    How about WP – 93 to zip… Feel sorry for the teams that have to play them!!!

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:33
  135. avatar
    #21 Maroon

    Dante van der Merwe en Edwill van der Merwe het elk drie drieë gedruk..

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:17
  136. avatar
    #20 Maroon

    Dis reg ja, WP het 93-0 gewen, nie verloor nie!

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:15
  137. avatar
    #19 vatikaki

    Beet! Supposed to show…

    WP 93
    Red Falcons 0

    Het eers groot geskrik toe ek dit sien.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 10:12
  138. avatar
    #18 Koos Roos

    @Woltrui: Ten minste is ons nie alleen nie! Ou Boggie se treurmare duur voort. Toemaar Bog, verder as die vloer kan mens nie val nie. Behoort julle reg te kry vir Augustus in die Bosch.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 09:59
  139. avatar
    #17 Koos Roos

    @Woltrui: Wollie, kom ons huil maar saam jong. Ten minste het julle nie amper krieket gespeel nie.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 09:56
  140. avatar
    #16 Koos Roos

    @valke: Welgedaan! Baie diepte lyk dit my. WP teleurstellend.

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 09:54
  141. avatar
    #15 Woltrui

    @RBugger: Please mr RPukker. It hurts. Don’t rub our noses in the loss :wink:

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 09:28
  142. avatar
    #14 RBugger

    What happened to the Mighty Bulls???

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 08:35
  143. avatar
    #13 RBugger

    Great results for the KZN teams, all winning and winning well. Nice to see KC boy Lines getting over for 2 :-D

    ReplyReply
    2 July, 2013 at 08:34
  144. avatar
    #12 BuffelsCM

    @TheGoose: Thanks for the link to the scores ! Some big scores on day one !

    ReplyReply
    1 July, 2013 at 17:31
  145. avatar
    #11 TheGoose

    @TheGoose: Sorry – I see Ellse made the side originally.

    Where is Lindokuhle Ntombela from? Not in the original team.

    ReplyReply
    1 July, 2013 at 16:51
  146. avatar
    #10 TheGoose

    @TheGoose: I have…

    Game 11: KZN 54 – 20 Leopards

    KZN
    Tries:
    Conversions: Waelon Hippolite, Chris Lines (2), Christopher Schoeman, Bradley Ellse (2), Masikane Mazwi, Nkululeko Mcuma, Jacques Conradie, Lindokuhle Ntombela

    Leopards:
    Tries: John Larkins, Albertus Stander, Daniel Crafford
    Conversion: Johan Erasmus
    Penalty: Johan Erasmus

    Awesome showing from the team….well done to Chris Lines and nice to see Brad Ellse coming through. Anyone know who he replaced, or who went up to the CW side?

    Thanks to http://www.schoolsportsnews.co.za/rugby/day-1-u18-academy-week/

    ReplyReply
    1 July, 2013 at 16:46
  147. avatar
    #9 TheGoose

    Anyone have the KZN vs Leopards score?

    ReplyReply
    1 July, 2013 at 16:25
  148. avatar
    #8 TheGoose

    From http://www.schoolsportsnews.co.za/rugby/day-1-u18-academy-week/

    Game 8: KZN XV 34 – 0 Griquas CD

    KZN XV
    Tries: Jordan Martin, Mabhutana Peter, Robert Baldwin (2), Sam Matiwane
    Conversions: Lukas Booysen (3)
    Penalty: Lukas Booysen

    Griquas CD
    none

    ReplyReply
    1 July, 2013 at 15:31
  149. avatar
    #7 Woltrui

    Geluk aan die Pumas!! Noordvaal Plattelandertjies wys die groot kanon in ding of twee. Klop die Greystaat 26 – 22. 8)

    ReplyReply
    1 July, 2013 at 12:18
  150. avatar
    #6 jakes

    @ Tjoppa- dankie vir daai waardevolle inligting. Ek verstaan nou soveel beter:)haha. :mrgreen: Valke-Thanks. Neem aan die hele EG Jansen span kry waardevolle oefening vir BEeld met die Craven week A B en C span

    ReplyReply
    30 June, 2013 at 21:00
  151. avatar
    #5 valke

    @jakesRooi valke is die ” B” span na die Craven Week span. Blou span is die “C” span.

    ReplyReply
    30 June, 2013 at 10:42
  152. avatar
    #4 Tjoppa

    @jakes: One team is wearing red jerseys and the others blue jerseys. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    30 June, 2013 at 06:51
  153. avatar
    #3 GREENMOM

    Looking forward to KZN vs Pumas! Gonna be a great game!
    :mrgreen:

    ReplyReply
    29 June, 2013 at 12:48
  154. avatar
    #2 jakes

    @ valke- wat is die verskil tussen die blou en rooi valke??

    ReplyReply
    28 June, 2013 at 16:40
  155. avatar
    #1 valke

    Albei Valke spanne begin met moeilike wedstryde. Die Rooi span gaan hulle hande vol he teen WP.
    Sterkte aan albei spanne !

    ReplyReply
    28 June, 2013 at 09:57