School Rugby fixtures & results – week ending 23 July 2022

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Sat.23Jul Voortrekker (Beth) 40 17 Sentraal Wesgrow Semi-Final
Sat.23Jul Diamantveld 19 22 Witteberg Wesgrow Semi-Final
Sat.23Jul Goudveld Jim Fouche Wesgrow Playoff 5-8
Sat.23Jul Noord-Kaap Fichardtpark Wesgrow Playoff 5-8
Sat.23Jul Strand Parel Vallei
Sat.23Jul Brackenfell Hermanus
Sat.23Jul KES 17 14 Pretoria BH
Sat.23Jul Stellenberg 27 17 Outeniqua
Sat.23Jul Boland Landbou 13 29 Rondebosch
Sat.23Jul SACS 11 33 HJS Paarl BH
Sat.23Jul Paul Roos 32 17 Wynberg
Sat.23Jul Oakdale 22 20 Drostdy
Sat.23Jul Paarl Gim 57 26 Bishops
Sat.23Jul Bellville 33 43 Durbanville
Sat.23Jul Glenwood 54 13 Northwood
Sat.23Jul Maritzburg College 12 29 Affies
Sat.23Jul Grens 10 27 Queen’s
Sat.23Jul St Andrew’s 20 20 Marlow
Sat.23Jul Dale Stirling
Sat.23Jul Selborne 27 26 Hudson Park
Sat.23Jul Framesby 14 10 Grey HS
Sat.23Jul Kingswood 17 21 Nico Malan
Sat.23Jul Otto du Plessis 25 07 Muir
Sat.23Jul Graeme 24 10 Pearson
Sat.23Jul Daniel Pienaar 20 10 Port Rex
Sat.23Jul Brandwag (Uitenhage) 57 12 Ithembelihle
Sat.23Jul Marais Viljoen Monument
Sat.23Jul Menlopark 23 19 EG Jansen
Sat.23Jul Waterkloof 27 27 Noordheuwel
Sat.23Jul Garsfontein 34 10 Helpmekaar
Sat.23Jul Rustenburg 28 33 Nelspruit
Sat.23Jul Montana 29 19 Zwartkop
Sat.23Jul Middelburg 52 19 Kempton Park
Sat.23Jul Oos-Moot 24 24 Lichtenburg
Sat.23Jul Jeugland Hugenote (Springs)
Sat.23Jul Klerksdorp 29 25 Eldoraigne
Sat.23Jul Heidelberg VS Ligbron
Sat.23Jul Parktown 07 38 Jeppe

Leave a Reply

103 Comments

  1. avatar
    #103 Djou

    @4×4: 😀😀😀😀 Dis lekkerder om ‘n liefhebber te wees, dan geniet mens net die game!

    ReplyReply
    31 July, 2022 at 11:54
  2. avatar
    #102 4×4

    @Djou: weereens ‘n bewys dat ek ‘n rugbyliefhebber is en nie ‘n Kenner nie.

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 21:41
  3. avatar
    #101 Jakkals

    @Djou: ja definitief. Ek het ook gedink Menlo se opwaartse kurwe gaan maak dat hulle gemaklik wen..

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 19:12
  4. avatar
    #100 Djou

    @Jakkals: Well done! Bietjie van ‘n skok na Menlo vir EG gewen het.

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 18:56
  5. avatar
    #99 Djou

    @4×4: Jy het lyk my die weddenskap verloor 😄😄😄

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 18:56
  6. avatar
    #98 Jakkals

    @Djou: MV het hom deurgetrek! Die blou masjien!

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 18:46
  7. avatar
    #97 IemandOnbelangrik

    @4×4: Ek het baie slegte nuus…. :wink:

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 18:20
  8. avatar
    #96 Djou

    @Jakkals: Wie het toe gewen? Laas wat ek gehoor het was MV voor 20-13 teen Menlo!

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 18:13
  9. avatar
    #95 Djou

    @OudAffie: Jy seker hulle het op 39 Julie gespeel? 😃
    Ieder geval, well done!

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 18:05
  10. avatar
    #94 OudAffie

    AHS teen H/S Waterkloof Saterdag 39 Julie 2022

    O14A teen O/14A: WEN 53-0
    O14B teen O/14B: WEN 45-0
    O14E teen O/14C: WEN 55-0

    O15A teen O/15A: WEN 35-5
    O15B teen O/15B: WEN 78-0
    O15E teen O/15C: WEN 54-5

    O16A teen O/16A: WEN 36-7
    O16B teen O/16B: WEN 45-6
    O16E teen O/16C: WEN 24-0

    6DES teen 5DES: WEN 56-0
    5DES teen 4DES: WEN 15-7
    HARTE teen 3DES: WEN 8-6
    TIERE teen 2DES: WEN 46-3
    WITBULLE teen 1STES: WEN 60-15

    PUNTE VIR: 610
    PUNTE TEEN: 54
    GEM TELLING: 44-4

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 15:13
  11. avatar
    #93 Martin

    Landbouskool Boland 23 – Stellenberg 27

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 14:06
  12. avatar
    #92 Jakkals

    Menlo is in die moeilikheid daar in Alberton…..Die blou masjien is voor met 12 punte….3 minute oor

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 13:46
  13. avatar
    #91 Jakkals

    Sjoe…daar is baie gevoel in die affie waterkoof wedstryde….Affies O14A is net te groot en sterk vir Kloofies….paar bul seuns.

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 10:25
  14. avatar
    #90 Djou

    @Murrayfield: Dink dit was Helpmekaar wat die Monnastrui verbrand het.
    Ek het werklik gedink die skole het meer volwassenheid bereik, maar toe nou nie!
    Wanneer truie verbrand word dink die outjies blykbaar nie aan die handewerk van die mense wat die truie maak nie en waarop hulle trots is, nog minder aan diegene wat die trui dra en waarop hulle trots is.
    Eish, hoop Kloof tree op teen die leerders. En ja, dit gaan Affies net meer motiveer!

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 09:21
  15. avatar
    #89 OomPB

    @Trots HJS (Tandem): Sterkte daar. Gelukkig kan ons al die aksie volg op Super Schools. Gister selfs die netbal op 209 uitgesaai.

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 08:41
  16. avatar
    #88 Rugbyman

    @Murrayfield: Stem saam… dis baie swak…

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 06:21
  17. avatar
    #87 Trots HJS (Tandem)

    @OUD ANKER: Om die telling in ‘n HJS vs Gim interskole te voorspel is nie moontlik nie. Vir die wat nie daar gespeel het nie sal dit moeilik wees om die invloed van die geleentheid met die geassosieerde druk te verstaan. Enige iets kan gebeur. Daar gaan vandag ‘n fantastiese atmosfeer wees. Vir die wat nog nie fisies daar was nie , Faure straat sit in ‘n kom en die geraas van 20,000- 25,000 verwagte toeskouers in die stadium is iets besonders. Beide spanne gaan hul skole trots maak deur alles te gee en rugby gaan wen.Ek dank ons Vader om deel hiervan te kan wees.

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 05:10
  18. avatar
    #86 Murrayfield

    @Rugbyman: Dit is baie baie swak smaak. Daai Affies gaan vandag gaffel en dryf en ‘stampede” en goed platmaak!

    Laat my dink aan ‘n soortgelyke ‘brand jou vyand se trui’ by ‘n ‘ braai’ toe ‘n Monnas opwarmingshemp ‘up in smoke’ gegaan het.

    Lyk my dit is ” burn baby…burn” sekte!

    ReplyReply
    30 July, 2022 at 04:58
  19. avatar
    #85 4×4

    :twisted: Ek het al geleer, moet nooit verwaand wees met rugby voorspellings nie. Ek het weddenskap aan met groot vriend van my dat Affies 1 game in die onderouderdom groepe gaan verloor en die XV baie naby gaan wees wat Affies in dir doodsnikke gaan wen…
    Hoop Affies het nog truie nadat die Kloof leerders die truie verbrand het

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 23:24
  20. avatar
    #84 OUD ANKER

    @Grizzly: Eks met jou met jou voorspelling, ek dink ook HJS, met <6.

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 22:15
  21. avatar
    #83 Djou

    @Cappie: Ek kan so iets onthou, dankie!

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 21:25
  22. avatar
    #82 Djou

    @Ooorkant Loftus: Wanneer gaan ons weer klubrugby kyk jong!

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 21:22
  23. avatar
    #81 JPS_10

    @OudAffie: Ek aanvaar jy kry die wedstryd stats van Affies vs Waterkloof van die Affies Stats webwerf?

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 20:54
  24. avatar
    #80 Rugbyman

    Ek sien daars die week so bietjie affie truie by kloof gebrand en lelike poster rondgeplak… Wonder hoe die affies daaroor voel… BlouLou is seker trots… Dit sal nou glad nie moeilik wees om die affie manne te motiveer nie, enige coach se droom… ek gaan my score nou aanpas… Affies met 35+

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 20:08
  25. avatar
    #79 PRondersteuner

    @OomPB: Gim se agterlyn is ook goed. Ek dink die game gaan voor gewen/verloor word.

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 16:32
  26. avatar
    #78 Grizzly

    Boishaai met 6

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 16:24
  27. avatar
    #77 Kerveros

    @Rainier: Ek pos bietjie laat oor die wedstryd tussen Garsfonetein en Helpmekaar. Eerstens dankie aan Garsfontein met hulle gasvryheid Saterdag. Goeie kinders met goeie maniere. Dit wat ek uit die wedstryd gekry het is slegs een ding. Helpmekaar se span kompeteer nie. Nie in die los spel of in vedediging nie. Kan wel hulle haker en flank uitsonder. Twee spelers maak nie ‘n span nie. Daar kort iets met hulle afrigting. Bal word net gespeel op hulle nr 5 slot en vandaar niks verder nie. Alle potspel draai om hom. Kan niks positief sien op die oomblik in die groep vir volgende jaar nie. So asof hulle wag vir die ander spanne om te speel. Iemand moet tog vir hulle afrigters vertel dat hulle liewer die seuns moet los om op hulle eie te vertoon sonder afrigters afrigting. Dink die senior groep by Helpmekaar se motivering is nou heeltemal stukkend.

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 13:55
  28. avatar
    #76 OomPB

    @PRondersteuner: Stem. Boishaai se backline lyk giftig

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 09:23
  29. avatar
    #75 Rugbyman

    @OuWoerie: Dis jammer om te hoor… Die Woeries sal maar altyd ‘n sagte plekkie in my hart hê

    ReplyReply
    29 July, 2022 at 06:11
  30. avatar
    #74 OuWoerie

    @Cappie:Centurion se rugby en atletiek saam met ander winterskole het die laast2 6 tot 7 jaar net aanhoudend agteruit gegaan weens swak skool bestuur en slegte behandeling van goeie afrigters. verkeerde mense met te veel krag in die skool.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 21:50
  31. avatar
    #73 AbsolutMenlo

    @4×4: Dit kan jy weer sê … baie talent en karakter in die span. Kaarte nie reg geval aan die begin van die seisoen vir die spelers net bly die verandering wys die potensiaal van die groep.
    As die deur groot genoeg oop maak … wie weet … 😂

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 21:19
  32. avatar
    #72 AbsolutMenlo

    @OUD ANKER: Dit kan jy weer sê … Menlo totaal ‘n ander span. Sien uit na die laaste twee wedstryde en net dalk nog ‘n play off.

    Baie hoop vir 2023!

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 21:10
  33. avatar
    #71 AbsolutMenlo

    @Kantman: Ek het respek vir die skole wat hier verteenwoordig word … instellings wat nog werk weens aanhoudende positiewe effort!
    Re SA skole spelers dit is wat dit is … interesting end to the season.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 21:06
  34. avatar
    #70 PRondersteuner

    @OomPB: Ek sien Klein Boishaai het alles gewen.
    Moelike call Saterdag, maar ek dink Gim gaan hom vat.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 21:01
  35. avatar
    #69 OomPB

    Klein Boishaai 47-15 Kleingim

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 20:37
  36. avatar
    #68 OuWoerie

    @Seanfour2: Skuus winter sporte*

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 19:50
  37. avatar
    #67 OUD ANKER

    @Ooorkant Loftus: Ek stem 100% saam jou. Verwag dat Kloof Saterdag weer soos elke jaar die wedstryd van hulle seisoen teen Affies sal speel EN natuurlik het Kloof die tuisveld voordeel ook.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 19:02
  38. avatar
    #66 OUD ANKER

    @Cappie: Dit mag dalk op vriendskaplike basis wees, maar dit gaan beslis nie vriendelik wees tussen daai 2 spanne Saterdag nie.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 18:58
  39. avatar
    #65 Cappie

    @Djou: As ek dit reg het, het al die Blou Bulle skole met die uitsondering van Waterkloof en Eldoraigne in 2007 onttrek van die Admin-beker (of Beeld Trofee soos dit toe bekendgestaan het). Buiten Affies het al die Blou Bul skole weer teruggekeer na die Beeld Trofee reeks toe in 2011. Sedert 2012 speel Affies en Waterkloof ook weer teenmekaar op vriendskaplike basis.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 13:27
  40. avatar
    #64 Cappie

    @Rugbyman: Daar moet groot fout wees by Centurion. Hoe verloor hulle 3de span 103-0 teen Die Anker? Hulle 2des en 1stes het ook groot pak slae gekry. Hulle het nie eers ‘n 015B span om in die veld te stoot nie. Nie te lank terug nie het Centurion die meeste Cravenweekspelers in die Blou Bulle span gehad. Dit is ‘n baie groot agteruitgang wat rugby aanbetref by Centurion.

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 13:05
  41. avatar
    #63 Ooorkant Loftus

    Kloof speel altyd n baie goeie game as hul teen Affies speel en gee niks op n skinkbord weg nie. Verwag weer so n game die Saterdag.
    @Djou – bly jy verstaan Ou!…oor die onderbreking soos @OudAffie verduidelik het ..:lol:

    ReplyReply
    28 July, 2022 at 12:25
  42. avatar
    #62 Rugbyman

    @OUD ANKER: kom ons kyk maar…

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 20:08
  43. avatar
    #61 OUD ANKER

    @Rugbyman: Affies is bekend daarvoor dat hulle Grey College met 3 punte sal wen, maar ‘n week later ‘n 2e rangse nie-rugby skool ook met 3 punte sal wen! Ek voorspel dus ‘n Affie wen, MAAR met < 7 punte.

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 18:33
  44. avatar
    #60 Djou

    @Rugbyman: Dink dit kan 10-15 wees!
    Maar as daai Affie rolmaalmasjien werk, kan die telling groter wees!

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 15:52
  45. avatar
    #59 Djou

    @OudAffie: Ok, dankie, sien wat jy bedoel! 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 15:49
  46. avatar
    #58 OomPB

    Waars al die Paarl bloggers? Die tyd van die jaar is die forum wit warm.

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 14:24
  47. avatar
    #57 Jakkals

    @4×4: lol….ok wow…ek het net die O16s en 1e span gekyk….my indruk was egter dat Affies heelwat sterker gelyk het itv hoe hulle die kontak, skrums en lynstane oorheers het. Vir my gevoel hulle maak slordige foute, forseer offloads en het ook bietjie moeg begin lyk tweede helfde…Ek het geen probleem met ieder van die skole dit was maar net ń obserwasie. Miskien weet julle beter…

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 13:59
  48. avatar
    #56 OudAffie

    @Djou: Ek verwys na twee afsonderlike preodes omdat daar 2 afsonderlike preodes van interskole tussen die skole was/is. (dus met ‘n onderbrekening)

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 13:14
  49. avatar
    #55 OudAffie

    @Djou, Affies en Kloof het nie gespeel in daardie jare nie. Daai statistiek is AL die wedstryde wat die twee skole al ooit teen mekaar gespeel het. Die skole het na 2006 ophou speel teen mekaar en eers in 2012 die wedstryd hervat. Daar was te veel politiek en nare verhoudings tussen die skole, dit was te vyandig en sleg en toe besluit die magte wat kon dat dit veel beter sal wees om mekaar in Pretoria net te vermei. En dit is mooi gestel.

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 13:07
  50. avatar
    #54 Rugbyman

    @OUD ANKER: kyk… ons is sensitief, maar nie soooo sensitief nie… 😉

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 12:41
  51. avatar
    #53 Djou

    @OudAffie:
    Deur net na spesifieke peeiodes te verwys word ‘n skrywer se narratief bevestig. Hier is ‘n ander een.
    2006 tot 2012
    Speel: 10
    Kloof wen: 6
    Affies wen: 4
    Gelykop: 0
    Waarom is daar nie wedstryde gespeel tussen 2007 en 2011 nie?

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 12:32
  52. avatar
    #52 Rugbyman

    @OudAffie: Dankie vir die stats! Nogal interessante leesstof! Die 1994 telling is closer as wat ek kon onthou!

    My voorspelling vir die jaar… AHS met 20 tot 25

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 12:30
  53. avatar
    #51 OudAffie

    Afrikaanse Hoër Seunskool teen Hoërskool Waterkloof

    1987: AHS WEN 20-9
    1988: AHS WEN 20-6
    1989: AHS WEN 9-6
    1990: AHS WEN 18-9
    1991: AHS WEN 12-6
    1992: AHS WEN 7-3
    WATERKLOOF WEN 17-7
    1993: AHS WEN 75-6
    1994: AHS WEN 32-24
    AHS WEN 21-7
    1995: AHS WEN 35-5
    1996: AHS WEN 3-0
    AHS WEN 25-8
    1997: AHS WEN 24-12
    AHS WEN 22-12
    1998: AHS WEN 47-8
    AHS WEN 44-15
    AHS WEN 43-23
    1999: AHS WEN 29-0
    WATERKLOOF WEN 21-20
    AHS WEN 41-10
    2000: AHS WEN 27-10
    2001: AHS WEN 26-8
    AHS WEN 37-13
    2002: AHS WEN 9-8
    AHS WEN 37-28
    AHS WEN 19-16
    2003: WATERKLOOF WEN 11-6
    WATERKLOOF WEN 33-16
    2004: AHS WEN 26-19
    2005: AHS WEN 29-22
    WATERKLOOF WEN 20-12
    2006: WATERKLOOF WEN 45-20
    AHS WEN 28-24
    WATERKLOOF WEN 21-18
    AHS WEN 17-7

    2012: WATERKLOOF WEN 23-16
    2013: AHS WEN 19-18
    2014: WATERKLOOF WEN 38-21
    2015: AHS WEN 28-15
    2016: AHS WEN 48-14
    2017: WATERKLOOF WEN 24-15
    2018: AHS WEN 34-26
    2019: AHS WEN 44-27

    1987 – 2019
    GESPEEL: 44
    AHS WEN: 34
    KLOOF WEN: 10
    GELYKOP: 0
    AHS PUNTE: 1106
    KLOOF PUNTE: 678
    GEM TELLING: 25-15 vir AHS

    2012 – 2019
    GESPEEL: 8
    AHS WEN: 5
    KLOOF WEN: 3
    GELYKOP: 0

    AHS PUNTE: 225
    KLOOF PUNTE: 185
    GEM TELLING: 28-23 vir AHS

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 10:56
  54. avatar
  55. avatar
    #49 OUD ANKER

    @Rainier: Gevaarlike stelling omdat dit Kloof, Menlo en Garsfontein ondersteuners mag upset dat alle goeie laerskool spelers NET na Affies toe gaan volgens jou stelling, maar ek is seker jy is nie bang vir daardie gevaar nie.

    ReplyReply
    27 July, 2022 at 07:21
  56. avatar
    #48 Rainier

    Ek is jammer ek het ‘n hiperbool gebruik.

    Ek besef dat nie 100% van ALLE laerskool seuns in die Centurion area NET AHS toe gaan nie.

    Weet ook nie hoekom dit ‘n gevaarlike stelling is nie – hoop dat die internet waarheidspolisie my nie gaan opspoor nie.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 22:09
  57. avatar
    #47 OUD ANKER

    @Rugbyman: Jy is 100% reg. Onthou ek sê nie vir een oomblik dat die Centurion outjies NIE Affies toe gaan nie. Ek sê net dit is verkeerd om die stelling te maak dat AL Centurion se goeie laerskool spelers by Affies opeindig, want dit is feitlik nie korrek nie.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 21:34
  58. avatar
    #46 OUD ANKER

    @Djou: Ek het die punt aan Rainier gemaak dat dit gevaarlik is omte sê dat AL Centurion se graad 7s by Affies opeindig. My stelling is gebasseer op die feite van Affies, Kloof, Menlo en Garsfontein se laerskool voeder skole se getalle wat dan by die betrokke hoërskole in graad 8 opeindig.
    Ja, Tuks se probleem is dat baie van hulle top spelers net Varsity beker speel en sodra die Carlton beker dan begin hou hulle vir watter duistere redes dan vir daardie tydperk van die seisoen op speel EN natuurlik moet mens nie die krag van die sg. oop klubs onderskat nie.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 21:31
  59. avatar
    #45 Rugbyman

    @Cappie: Ja… dis BAIE hartseer… eks nie presies seker hoekom dit gebeur het nie… Ek het die 1ste span daar afgerig in 2004 en 2005 en die woeries het nog baie goed gedoen tot hier rondom 2014 en selfs nog paar spanne verras in 2017… dit is vir my hartseer

    Ek hoop werklik hulle kan die skip omdraai…

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 19:31
  60. avatar
    #44 Rugbyman

    @OUD ANKER: In my opinie lewer Hennopspark en Wierdapark baie Affies op… dis al n ruk lank so…

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 19:28
  61. avatar
    #43 Djou

    @OUD ANKER: Interessante stellings wat jy maak. Sal graag wil weet waar jy jou inligting oor Centurion kry.
    En jy weet Tuks is tans 5e in die klubkompetisie. Lyk of die klubs die Varsitybekerspanne lelik skrik sal maak.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 18:27
  62. avatar
    #42 PRondersteuner

    @BoschBoy: You are lucky to have Wynberg and Bishops at home. Bishops had an excellent start to the season, but then had some bad losses.
    PRG visit Oakdale this weekend, then Boland Landbou and Grey come to Stellenbosch on 13 & 20 Aug.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 12:05
  63. avatar
    #41 BoschBoy

    @PRondersteuner: It’s the local derbies for us against SACS (away), Berg (home) and Bishops (home).

    Expecting a challenge, as always in derbies, from all three games – SACS, despite the results, have grown as the season has gone on and won’t be pushovers. However, I’d still expect us to win that one. Berg and Bishops will be tough, but at home, am hoping we’ll have the edge. Really could go either way.

    How about you guys?

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 11:27
  64. avatar
    #40 JongMatie

    @OomPB: Alles hang af of hy beseringsvry kan bly.
    Puik speler. n bate vir ENIGE span.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 10:24
  65. avatar
    #39 OUD ANKER

    Groot wedstryd die naweek in Pretoria ook. Affies vs. Waterkloof. Dit is vir geen beker nie, maar 1 wedstryd wat jy as Affie nie in jou hoërskool loopbaan as speler of toeskouer MAG verloor nie en 1 wedstryd as Klofie wat jy as speler of toeskouer MOET wen.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 09:12
  66. avatar
    #38 OUD ANKER

    @4×4: En moenie vergeet wat ‘n goeie afrigter vir ‘n span beteken nie. Menlo se seisoen het begin draai na Nico Luus se aankoms.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 09:05
  67. avatar
    #37 OUD ANKER

    @Rainier: Effens gevaarlike stelling wat jy maak dat AL Centurion se laerskool outjies by AHS opeindig. Kloof en Menlo trek jaarliks meer graad 7s uit Centurion uit as AHS of Garsfontein.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 09:02
  68. avatar
    #36 OUD ANKER

    @4×4: Ek stem saam jou, Maritzburg het ‘n baie goeie en inteendeel onderskatte span. Ek verkies om krediet te gee vir hulle goeie spel as om “verskonings” te gebruik waarom Affies nie verder gewen het nie.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 08:58
  69. avatar
    #35 OUD ANKER

    @Cappie: Ja, dankie Cappie, Die Anker doen bo verwagting goed. Daars ‘n goeie afrigting span en gees. Dit maak ‘n wêreld se verskil in enige span. Kom ons hoop hulle kan die “poachers” van die deur weghou sodat daar so paar goeie jare voorlê.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 08:51
  70. avatar
    #34 Rainier

    @Cappie: Daai krieket tellings vir die 2des en 3des moet kommerwekkend wees.

    Baie goeie laerskool spanne uit daai area – hulle eindig almal by AHS op.

    ReplyReply
    26 July, 2022 at 08:19
  71. avatar
    #33 Middies pa

    Mooi Middies. “Good day at the office” teen ‘n goeie Kempies span. Hoed af vir Kempies wat skitterende rugby speel. Dinge het gewerk vir Middies op die dag.
    Rusties kan sleg voel oor hulle wedstryd teen Nellies. Hulle was die beter span op die dag.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 22:21
  72. avatar
    #32 4×4

    @AbsolutMenlo: Baie geluk met julle wen! Ek het gedink julle speel nog hele jaar onder julle vermoe. Sien julle het nog agterdeur om in playoffs te kom, mag julle so paar spanne verras!!

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 20:26
  73. avatar
    #31 4×4

    @Jakkals: Net 1 rugby wedstryd verloor en ander redelik maklik gewen. Jy is ‘n moelike mens om tevrede te stel.
    Moet egter opmerk dat MC werklik ‘n goeie span het en het ek die wedstryd baie geniet. Kon sien dat Affies hulle 6,7, en 8 gemis het, maar dit is rugby!!

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 20:24
  74. avatar
    #30 OomPB

    @JongMatie: sal hy interskole kan speel.

    Sien NZ stuur u19s in Oktober vir 4 wedstryde

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 18:45
  75. avatar
    #29 OomPB

    @Trots HJS (Tandem): die bloggers hou nog vakansie. Sien alle interskole sport word op Super Schools uitgesaai. Dis darem lekker vir ons om te volg.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 18:44
  76. avatar
    #28 Cappie

    @OUD ANKER: Baie goeie wenne in alle oudersdomgroepe vir die Anker oor Centurion. Meeste was sommer groot oorwinnings. Centurion was net so paar jaar terug een van die top rugbyskole in Pretoria.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 16:40
  77. avatar
    #27 PRondersteuner

    @BoschBoy: Thank you. What games have you got left?

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 14:38
  78. avatar
    #26 BoschBoy

    @PRondersteuner: I was streaming it online and the camera wasn’t great, but I think he may have been missing as saw someone else playing at flyhalf.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 14:15
  79. avatar
    #25 JongMatie

    @BoschBoy: Jorenzo maak maar die verskil.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 13:50
  80. avatar
    #24 PRondersteuner

    @BoschBoy: Yes, it was an unexpected, but great win. Wynberg’s dangerous backline failed to fire with too many mistakes.
    Did Jooste play on Saturday? I saw he did not play CW.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 13:38
  81. avatar
    #23 BoschBoy

    @PRondersteuner: Good win for Paul Roos, Berg have a very competitive team this year and aren’t easy to beat.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 13:21
  82. avatar
    #22 BoschBoy

    @OomPB: Absolutely, winning away to Landbou or any of the Winelands schools is never easy.

    Bosch’s impressive season continues, winning 3/4 against the Winelands schools (Paul Roos, Boishaai, Landbou – lost to Gym). I can’t recall when last a team from the Southern Suburbs has actually done this…? If anyone knows, I’d be really interested.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 12:44
  83. avatar
    #21 Trots HJS (Tandem)

    @JongMatie: Baie dankie , dit gaan baie taai wees. Gim het baie sterk span met sleutel beseerde spelers terug.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 10:51
  84. avatar
    #20 JongMatie

    @Trots HJS (Tandem): Sterkte daar in die Paarl met die grootste interskole ter wereld.
    Dit is beslis iets om op trots te wees.

    Paul Roos het n haas uit die hoed geruk teen Wynberg.

    Amper tyd vir die grootte op die AF Markotter.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 09:06
  85. avatar
    #19 Trots HJS (Tandem)

    @OomPB: I have been told all entry tickets have been sold out so big interest.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 08:02
  86. avatar
    #18 Deon

    Ek hoop ek lees volgende week hier, indien ek onthou om in te loer, dat die Gimmieguts wat die sewe of so dekades voor die aanvang van die koop-era die toon aangegee het in die Wynland, nie net interskole gewen het nie, maar die beursie totaal en al gedomineer het.

    ReplyReply
    25 July, 2022 at 06:55
  87. avatar
    #17 apple

    @OomPB: Given Pieter’s record against Sean, this will be a big one. And given all the stars that are back for PG that missed out on Craven week and SA Schools, theirs to win.

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 22:19
  88. avatar
    #16 OomPB

    Goeie wen vir Bosch oppie plaas

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 16:23
  89. avatar
    #15 OomPB

    Alle paaie lei na Paarl die week. Dit gaan n Grote wees.

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 11:23
  90. avatar
    #14 Jakkals

    @OUD ANKER: College was braaf en het nooit gaan lê nie. Moet ek egter noem ek dink affies het meer geroes en onfiks gelyk as College….dink hulle moes met meer gewen het…ek praat spesfiek van 1e span…dink ook O16s moes gewen het…

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 10:29
  91. avatar
    #13 OUD ANKER

    @Jakkals:Ek dink ons moet krediet gee waar krrdiet verdien word. Maritzburg het ‘n baie goeie wedstryd gespeel en veroorsaak dat Affies sukkel. Well done aan Maritzburg vir hulle veggees. Well done aan Affies met die wen. Dis nooit maklik om op Goldstone te gaan wen nie.

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 09:19
  92. avatar
    #12 PRondersteuner

    @OomPB: Ek stem saam. Hy het definitief ‘n plek in een van die WP spanne verdien.
    Ek dink 9 het ‘n goeie wedstryd gehad. Die ref het hom bietjie genail in 2de helfte. Ons almal het gewonder wat daar aangaan.
    Ja, daai geelkaart was maar een van die vele beslissings waar almal maar net hulle koppe geskud het. ‘n Provinsiale rugbyspeler het voor ons gesit en ook gesê die ref maak baie snaakse calls. Beide kante toe.

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 09:05
  93. avatar
    #11 Rainier

    Was lekker om op Garsfontein te gaan rugby kyk, die fasiliteite is nou wonderlik en die gees en entoesiasme van die personeel, kinders en skare lekker om te beleef.

    Ek het nie die vroeëre wedstryde gesien nie – die Bere 1ste span het maklik gewen maar daar was baie roes en hulle het baie punte op die veld gelos. Helpies het hard probeer tot die einde toe maar die verskil in talent was te groot.

    Baie geluk aan Framesby wat die eerste keer in 11 jaar vir Grey High klop en Nico Malan wat vir Kingwood weg klop.

    Ek dink ek gaan nou al my kaartjie bespreek vir Nico Malan v Framesby – dit gaan tight wees.

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 08:40
  94. avatar
    #10 OomPB

    @PRondersteuner: die Pak was goed. Verstaan nog nie hoe die vaskop nie CW gekry het nie. PRG benodig n 9 wat net kan Skakel speel. Die huidige een sal nie Kleingim se span haal nie. Julius se geelkaart was n grap.

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 08:31
  95. avatar
    #9 Jakkals

    Affies het maar gesukkel hier by die souties in Natal…nie net die 1e span nie…

    ReplyReply
    24 July, 2022 at 07:25
  96. avatar
    #8 Kantman

    @AbsolutMenlo: Altyd balans in jou kommentaar, nooit negatief oor ander skole. Geniet jou posts Absolut!
    Ek dink hierdie jaar in Noordvaal gaan vinnig baie interessant raak gegewe SA Skole impak teen middel Augustus. Jammer daar is nie sinvolle oplossing, glo die spanne meeste geraak het planne in plek.

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 20:57
  97. avatar
    #7 PRondersteuner

    Well done PRG. Nie gedink julle gaan die een wen nie, maar julle verras my nog heeljaar. Baie trots op julle!! 💪💪

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 16:54
  98. avatar
    #6 Palma

    Selborne 27-26 Hudson. I feel like I’ve aged 10 years after that game.

    What an incredible match. Hudson can hold their heads up high after that performance.

    Best Selborne game I’ve watched since we beat Grey Bloem in 2017.

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 16:16
  99. avatar
    #5 AbsolutMenlo

    Well done MenloBoys and that with 14 players most of the game. Red card that looked like a good hard tackle from my angle.

    Verseker nie dieselfde span as aan die begin van die seisoen. Well done spelers en afrigters!

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 16:00
  100. avatar
    #4 Martin

    Stellenberg 27 – Outeniqua 17

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 15:21
  101. avatar
    #3 jakes

    Menlopark 23 EGJansen 19. EGJ not having the best day today seems like it. Menlopark although most of their games they lost closely this year, this time they pulled it through.They might still have a chance to reach the semis as Waterkloof and Noordheuwel had a draw today. Position for 3rd and 4th place now very close on the log for semi final place. Those bonus points for close losses might pull them through

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 15:15
  102. avatar
    #2 OomPB

    PRG 32-17 WBBHS

    ReplyReply
    23 July, 2022 at 14:17
  103. avatar
    #1 Palma

    Port Rex play Daniel Pienar this weekend.

    ReplyReply
    21 July, 2022 at 08:18