DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.18Jun | Michaelhouse | 22 | 30 | Hilton | ||
Sat.18Jun | St Andrew’s | 20 | 03 | Kingswood | ||
Sat.18Jun | Selborne | 64 | 05 | Stirling | ||
Sat.18Jun | Graeme | 55 | 03 | Union | ||
Wed.15Jun | Monument | 64 | 17 | Waterkloof | ||
Sat.18Jun | St Benedict’s | 21 | 29 | St Charles | ||
Thu.16Jun | Bulls CW | – | – | Pumas CW | ||
Thu.16Jun | Sharks GK | 26 | 00 | Griffons GK | ||
Thu.16Jun | Sharks AW | 53 | 10 | Griffons AW | ||
Thu.16Jun | Sharks CW | 29 | 07 | Griffons CW | ||
Thu.16Jun | Lions CW | – | – | Valke CW | ||
Thu.16Jun | SWD GK | 14 | 17 | EP GK | ||
Thu.16Jun | SWD AW | – | – | Boland AW | ||
Thu.16Jun | SWD CW | 42 | 24 | EP CW | ||
Thu.16Jun | Boland CW | 38 | 10 | EP AW | ||
Thu.16Jun | EP GK B-team | 61 | 00 | Boland GK B-team | ||
Fri.17Jun | EP GK | 17 | 26 | Boland GK | ||
Fri.17Jun | SWD AW | 41 | 49 | EP CW | ||
Fri.17Jun | SWD CW | 29 | 19 | Boland CW | ||
Fri.17Jun | SWD GK | 26 | 07 | EP GK B-team | ||
Fri.17Jun | Boland AW | 29 | 34 | EP AW |
@Rainier: they both in SA schools….sam photo…different shades of green blazers
@Jakkals: SA Schools – Green. SA Schools A – Blue
Any idea why Zachary Porthen & Ruan Swart have different shades of green for their springbok blazers? Dean Moodley (team manager) seems to have the same colour as well.
@JongMatie: Ja en AS julle nie so baie beserings gehad het nie, het julle nie so baie verloor nie.En AS julle nie so baie verskonings gehad het nie,sou julle meer rugby as hokkie gespeel het.
@Strepie: hulle sal nie in die interskole kan speel nie Daars n SA skole wedstryd daai naweek
Baie geluk aan al die seuns van die Hoër Jongeskool Paarl wat vir die SA skole spanne gekies is.
Julle manne verdien dit!
Nou vir die Paarl derby einde van die maand.
🔵⚪️
@OomPB: As Jorenzo in die ‘finaal’ gespeel het was die WP wentelling nog groter.
Sien Julius was gekies maar moes onttrek weeks n besering. Verstaan ons gaan weer die internasionale toernooi he.
https://ruggas.co.za/brilliant-news-for-schoolboy-rugby-stars/
@OomPB: WP mooi gespeel. Twee spanne onoorwonne, WP en Pumas.
WP bo oor die Bulle in die final
@apple: SA teams for sure not selected at Craven Week. Pumas end CW without a loss. Well done guys!!!
@apple: Well done WP 15 – some of the players are 4th choice players in their province and could still overcome a team that play together at school with 5 SA school reps.
@OomPB: Interesting – clearly not selected on craven week performance alone…some bulls players can feel unlucky. Lets hope the free state beats the WP 15 tomorrow, given that the free state have the most in the team.
@Middies pa: stem.
@OomPB: Hartseer dat die kleiner unies alweer geboelie word. Pumas wen altwee wedstryde oortuigend maar word uitgeskuif na die b-veld vir môre.
SA Schools teams
https://www.sarugby.co.za/news-features/articles/2022/07/08/sa-schools-squads-named-for-2022/
So dis WP teen Bulle nes soos die URC.
Dok Craven het altyd gese as die twee spanne sterk is, dan is Springbok rugby gesond.
@OomPB: ek wou maar net dit sien as ek na die wedstryde kyk om te sien wie is wie en waar hulle vandaan kom. Maar die week is nou amper verby so dis ok.
@Jakkals: watter provinsie se spelers se skole soek jy?
@OomPB: Dankie oom
@OUD ANKER:
Kon nie die 2022 spanne vind nie maar jy sal dit op die individuele provinsies kan search by WP
@OomPB: Jakkals het gevra vir die 2022 CW spanlyste met die skole wat die seuns verteenwoordig. Ek dink die lys wat jy aangeheg het is die 2018 CW spanne.
@OUD ANKER: sorry man, ek en Google watter span soek jy?
@OomPB: Daardie is beslis nie 2022 se Craven week span lyste nie.
@Jakkals:
Ruggas
https://ruggas.co.za/u18-craven-week-teams/
Bulle lyk heel tuis in die reen teen SWD.
Wat gaan aan met die Cheetahs?
@OUD ANKER: Leeus is besig om die katte flenters te speel.
Where can we see all the craven week teams with details of which schools they are from?
@OomPB: Grens is verdonderstel om n wp (b) span te klop…
@Playa: True dat.
@OUD ANKER: Grens was die beste span vandag.
@OomPB: WP A teen Bulle/SWD in finaal….finale wedstryd…hoof wedstryd.
@Middies pa: En ‘n semi opskudding, die Valke klop die Griekwas!
WP A het ook maar gesukkel om die Sharks onder te kry.
@OomPB: Groot opskudding. Grens wen WP XV-tal.
Grens is indrukwekkend teen WP B.
@Rainier: opinions are like assholes.Everyone has one and some stink more than others
@JongMatie: Hy het goeie game gehad. Ek geniet die rugby. Mooi skool hierdie Rondebosch. Pumas lekker gespeel, maar kan nog beter. Sal môre sien.
@OomPB: Jorenzo duidelik in die verkeerde WP span.
Was awesome!
@apple: Oakdale & Outeniqua are definitely two quality sides this year…both top 10 in my opinion. My point was merely that the FS team had certain weak links that cost them…like the lineout throwing was quite poor…scrummaging too at times. I also don’t see Grey 1st team players miss 1 on 1 tackles like what happened yesterday. Just an observation….and I thought the ref was overly harsh on the men from Bloem….in that I am not saying FS are a better team than SWD…SWD might just be the best team at CW this year…we will see.
@Jakkals: @Jakkals: Perhaps the Oakdale Grey game was not an outlier or plaas bias. If there was only one school in SWD, they may have been nr 1 in the country given the importance of structures and execution according to the experts.
@Jakkals: Waar kry hulle hierdie skeidsregters?. Die Bulle staan iets soos 20 strafskoppe af, 2 geel kaarte, Leeus iets soos 16 strafskoppe. GEEN skoolseun op hierdie vlak kan so ongedissiplineerd wees nie! Hierdie tipe skeidsregters gaan die CW as skouspel sink!.
@AntonT: Paar goeie vertonings van die swd manne (1,2,8,13)….so paar swak skakels in VS span…(Seker die ouens wat nie in Grey is of Grey 3e span speel)…
Skeidsregter het VS stukkend geblaas
Blou Bulle lyk goed teen Leeus. Goeie oorwinning. Skeidsregter in die betrokke wedstryd was egter shocking.
Waar kan ons al die name en skole sien van die craven week spanne?
@AntonT:
Dis n verrassing. Griekwas was ook lekker gister.
@Carpe diem: dis op die hoof rugby kanaal 211.
Baie geluk SWD met jul oorwinning oor Vrystaat. Dit gebeur nie baie nie. Goeie mengsel van Oakdale en Outeniqua spelers. Afrigting is baie goed. Sien uit na die res van die Cravenweek.
Dit lyk nie of die Craven Week op Super Sport Schools ge”stream” word nie ?
WP B look stronger then WP A.
4 boys that played in the Jbay /13 team in 2017 was involved in the youth weeks yesterday.
2xEP, 1xEP Academy and 1xWP Academy.
All forwards and all scored tries yesterday – the odds on that must have been very low.
@OomPB: Hulle het genoem dis Sean se seun.
Is die reserwe haker van die Sharks familie van hul afrigter. Lyk na n yster
@NieZandbergNie: Both the flyhalf and Ethan are /15 this year. And I have been following the careers of Pieter van der Merwe and Ethan Adams since both were /11. I believe both have the potential to be exceptional going forward.
@Rainier: They were good, but made look better being part of a strong team and playing behind a good pack of forwards. The no12 of the Bulls also played well, even more so when considering the strength (or lack thereof) of the Bulls team.
@Rainier: Ek stem saam. Ek was Woensdag daar. Daardie hele Cheetah agterlyn was iets besonders. PRG gaan die duiksakke moet uitkry vir interskole!! 🤦♂️🤦♂️
@Kantman: You are entitled to your opinion.
See you again in 2024.
@Rainier: i agree they may be good, but they will be challenged. No shock and awe though
@Rainier: Klein Pretoors Ekeji jol ook lekker
I am very excited about the 2024 GCB centre pairing, all things being equal. The effortless play of Pieter van der Merwe at 12 and the explosiveness of Ethan Adams at 13 will be a display of shock and awe – cannot wait.
Watch the GK games for confirmation.
@Playa: And the beauty of these 1,3,3,1 and 2,4,2 patterns are that if 1 boy breaks the pattern, because he actually wants to play what he sees in front of him at that very moment in the match he gets into big trouble with his coaches, because now all of a sudden the following 2,4,2 cant be played because this boy broke the previous 1,3,3,1 pattern, which obviously then confuses everybody….but again what do I know, all teams are apparently playing this way,….except off course the Pumas.
@Playa: 1,3,3,1 and 2,4,2 are complicated patterns that who knows worked out to make rugby ultra boring and over complicated. It has something to do with props and locks running at the opposition and the hookers and flankers hanging around the wings to confuse the opposition…..but when you really want to confuse the opposition and your team mates you switch it around somewhat and you let the props hang around the wingers and then you call it a 2,4,2 and not a 1,3,3,1….as you can gather I know as little as you…and I bet you contradictory to popular opinion the majority of school boys playing CW and 1st team rugby dont understand it either. Jimmy Stonehouse couldn’t figure it out, so he just went on without it and won the currie cup.
@OUD ANKER: What is this 1,3,3,1 and 2,4,2?please explai n this to me,i honestly have no idea
@Rainier: Stem saam. Bietjie langer gevat om ritme te kry en toe is daar geen keer nie. Ek dink net dat ‘n mens dit sal verwag van Boland.
@Middies pa: Boland was effe meer kookwaterder…
@Middies pa: Hulle het seker ‘n diamant gevind in Kimberley.
https://youtu.be/1rGqaMkoiyg
@OUD ANKER: Moenie IPT ook vergeet nie. Spanne van klub rugby.
@Smallies: Bokkie week. Gou Bok, Go Bok. Sweet Caroline. Beste tye. Uithalerspelers. Potgieterrus. Verkies dit baie meer as Craven Week.
@OUD ANKER: My vriend spelers kom nie meer van die veld af en se “ek het vandag my alles gegee”. Ek stem saam met jou oor die patroon rugby. Dit vat die briljantheid van hard werk op die veld weg en vervang dit met kies wanneer wil jy speel en wanneer wil jy rus. Niemand slaan afbreukpunte meer hard nie. Kan net sowel 20c mintstuk in pac man masjien gooi en rugby speel.
@Kerveros: Jislaak, maar hierdie o13 Griekwas spannetjie speel kookwater rugby. Ek wonder wie is hulle afrigter.
@OUD ANKER:Jorenzo het volkome herstel.
Akademie span gehaal.
Nie sleg vir n seun wat nie eers aan proewe deelgeneem het nie.
@Smallies: In my opinie (om die prestige van die sweetpak te behou) moet daar slegs 3 verteenwoordigende spanne per provinsie wees, ‘n 0/18, 0/16 en 0/13 span. Kies dan ook ‘n ontwikkelings/akademie span, MAAR die ontwikkelingspan kry nie vol provinsiale klere nie. 11 spanne en almal kry provinsiale klere is ‘n absolute joke!
@OUD ANKER: toe my seun by OP was het hulle 2x craven week spanne 2X akademie week ,1 Vkb ,1 Grant khomo ,1 o16 vkb week ,1 o13 craven week en 1 Special needs span gekies ,dan praat ons nie eens van die Bokkie week ,Rhino week ,Nike week nie
Verstaan ek reg en lees ek reg dat die Blou Bulle tot 11 verskillende “Youth week” spanne gekies het? 2 x 0/18, 1 x 0/17, 4 x 0/16!!, 2 x 0/13, 2 x 0/12? Dit kan seer sekerlik nie reg wees nie. As dit waar is word hierdie die top punt om ‘n prestige trui/sweetpak BAIE goedkoop te maak. Elke 2e seun in Pretoria loop dan met ‘n Blou Bul sweetpak rond. Ek sal graag wil hoor of dit waar is? en die ander unies ook hierdie absolute sotheid beleef?
@Smallies: Presies!
@OUD ANKER: doen die basics eers reg voor jy met tricks begin….ek is nie n groot kenner van formasies en al daai goed nie ,maar wat ek weet is as jy nie jou lynstaan bal,jou scrum bal en jou ruck bak bemester nie is jy in die moeilikheid …
@Kerveros: Dit is van te veel patrone dat die seuns so deurmekaar raak. Skielik is dit nie meer 1,3,3,1 nie maar 2,4,2 of is dit nou andersom? Ek sê weer gaan kyk wat Jimmy Stonehouse met die Pumas gedoen het. Miskien is ou Jimmy netsoos baie van ons te dom om die 1,3,3,1s en alewige box kicks ens. te verstaan OF dalk is hy die briljante visionêr. Laat die seuns behoorlik skrum, behoorlik tekkel, behoorlik spring, behoorlik dummy en skip pass en dan laat jy hulle toe om te speel wat hulle voor hulle sien. Die Pumas het so die Curriebeker gewen. Obviously moet jy ‘n basiese spelpatroon hê, maar as jy vir my sê die seuns moet nou vinnig afleer wat hulle skole afrigters hulle nou vir 6 maande geleer het, maak jy my baie bekommerd, want rugby is nie veronderstel om so ingewikkeld te wees nie. Vra vir Jimmy, hy sal dit bevestig…..
@Kerveros: Die Pumas se lynstane het ook die Bulle oorheers totdat die veranderings gemaak is. Sharks speel met die meeste ritme. Daar is nie meer baie tyd om foute reg te maak nie, maar hoor meeste spanne gaan hierdie week nog oefenkampe hou om af te rond.
@Middies pa: Ek sal daardie stut van Monnas op flank speel Sifiso Mgwasa.
@Middies pa: Die seuns sukkel nog om aan te pas in nuwe patrone. Dit is waar gehalte nou begin toon. Seuns wat vinnig moet begin click. Baie onnodige strafskoppe wat afgestaan is in al die wedstryde. Hulle sal nou moet begin afskud wat hulle by skool afrigters geleer het. Het baie spelers gesien wat met rug na bal hardloop om te sien waar hulle spanmaat aanvallers geposisioneer is. Sharks lyk skerp en die ou Suid Oos Transvaal Pumas speel met guts. Goue leeus het probleem met diepte op voor ry. Die stutte wat 2de helfte opgekom het, het 4 strafskoppe in die eerste 2 minute afgestaan. Uit die groel lyk Sharks die beste. Dink die Leeus gaan sukkel. Blou Bulle sal hulle skrums moet uitsorteer. Pumas het hulle vernietig.
@Rugby 4 Life: Daar doen die o/13 Griekwas spannetjie dit weer, tem die Blou Bulle. Baie goeie wedstryd.
@Kerveros: Wat het jy van die wedstryde gedink op Bekker?
@Wyvern: I had a few beers at the Highlander on Friday evening, but on Saturday I was mostly on the side of the sport fields, so not at the Highlander. That said, I did pop into the Albany to blow the froth off a few beers during the 3rd team game, which was being shown live on TV in the bar.
As it was a home game for SAC, the Wyvern was not really an option. If I make it down next year, I will certainly pop in to the Wyvern!
@OUD ANKER: Goeie dag. Jammer ek het nie die wedstryd gekyk nie. Was besig by Bekker skool in Magalies die naweek. Groete.
@OUD ANKER: ja nee jis al is ek n groot Giquas fan moet ek se die Pumas is welverdiende wenners…wys jou net SARU moet baie baie meer doen om die CB gesond te hou dit is was en moet altyd die fondasie van ons rugby in suid afrika bly….
@Kerveros: En daar gooi Jimmy Stonehouse 2 weke in ‘n ry alle konvensie by die venster uit. Geen 1,3,3,1 of 2,4,2 nie. Dit is wat innovasie beteken. Well done Pumas!
Pierre Spies – A Life changed. Die seuns wat nou Craven week speel en die wat nie, kan gerus kyk na die episodes op YouTube. 2 Episodes.
Faith in jouself, Faith in jou geloof, Faith in jou ouers.
Maak tyd om dit te kyk.
@Wyvern: Howzot Wyvern.Been a long time since I’ve seen you in these streets.I can just imagine the frustration from that game.
@Vleis: My first time in 30 years not attending a Kday, ah missed it but glad it’s all streamed now! Were you being watered at the Wyvern or that sorry excuse of a vibe, Highlander
@Playa: Incredibly frustrating game to watch as a KC supporter, but hats off to SAC they deserved the win.
@OUD ANKER: you stand to be corrected, KZN Schools mostly consists off Glenwood Boys, but since the new Headmaster, they have been reduced to a academical institution. DHS is shopping in Pretoria, apparently on a 50% discounted basis, and Westville is dependent on Theo van Rensburg influance…in summary KZN Schools and their Craven Week Team will be nowhere, almost like their Currie Cup Team playing B -Division in the 90’s
@boerboel: ai kom ek teken tog weer vir jou die prentjie….die dop het seker jou brein bietjie gekook al….ek het gese dat mens kan sien dat Grey baie meer passie het vir die skool as vir Cravenweek en dat mens dit kan sien aan die manier hoe hulle op draf ,maw daar is baie meer emosie sigbaar op hulle gesigte en aan hulle body language,enige iemand wat al bietjie met mense gewerk het sal dit raak sien,jy is welkom om my verkeerd te probeer bewys ,as jy dit kan doen ,well done ,andersins hou jou bek van my af ,ons het n deal drol hou daarby asb…
@Smallies:
ekherinner jou net hoe jy n paar jaar terug in trane vertel het hoe grey opdraf- dit was glo anders
vreemd
@Kaya 85: Dare I comment that the Sharks have the most balanced i.e. representatives from the most schools in their youth teams? It will therefore be very interesting to see how especially the Sharks CW will perform. We’ve debated to length on this forum the fact that the Natal schools dont play enough games against schools outside their province. I think this CW week will go a long way to settle that debate.
@Rugby 4 Life: big supporter legend
@PRondersteuner: some big matches coming up … very exciting
@Strepie: It’s a pity if Nienaber and Rassie don’t use Roos. On form, in 2022 so far the Bok 8thman contenders on FORM are: 1. Evan 2. Duane 3. Jasper 4. Elrigh 5. Pepsi …it’s a narrow minded coach who won’t consider Evan because he doesn’t fit a ‘mould’
@OomPB: Voor Grey is dit eers Wynberg, Oakdale en Boland Landbou. Hy gaan daar net so nodig wees.
@PRondersteuner: solank hy reg is vir Grey Kollege
@Strepie: Hy wou 2des speel teen Rondebosch, maar die afrigter het geweier. Hy was by die oefenkamp.
Sal maar sien hoe reg hy is met CW.
@OomPB: Hy het glad nie aan proewe deelgeneem nie, herstel van n besering.
@boerboel: hopelik sal Julius in die interskole kan speel.
@Smallies: Boerboel is ‘n HJS man…behoort vir jou ‘n antwoord te verskaf
@AntonT: 19 out of 23 Grey players in Free state – experts say they have the best structure and execute it the best in the world, so it will be tough for any team against the Free state. WP eg have 7 schools reps, so won’t have a chance given lack of structure and the second class execution.
@OomPB: hoekom soek die dude kak met my ….flok ek skree nou sommer vir Gim…
@Smallies: raak interskole tyd.
@boerboel: kyk hier ouboet ons het mos besluit om nie met mekaar te chat nie ,nie waar nie…..so los my uit en gaan soek geselskap erns anders ,loop praat kak daar by die Amber en die stoepkakkers groepie op fb
@boerboel: op n ernstiger nooit ek sien wp cweek spanne uit
7hjs 5 gimmies in a span
jlius reserwe in b span
@Smallies: hoe draf hy op?
meer belangrik
@Strepie: Ek kan vir Roos nogal op sewe ook sien hoor….
@Strepie: Hy herinder my nogal aan Pierre Spies voor sy “long kwaal”
@Smallies: Roos pas nie heeltemal in hoe Jacques wil speel nie. Sal nie verbaas wees as hy ook oorsee gaan nie.
@Strepie:Evan Roos het die potensiaal om 100 toetse te speel, op die staduim dink ek egter hy staan nog agter Vermeulen en Wiese in die ry ,Wiese was die naweek yster hard gewees vir sy club…Teen Wallis behoort Wiese te start en Roos behoort te bench.Dis maar hoe ek dink
@Rugby 4 Life: Roos het vir Louw STIL gespeel.
@Murrayfield: Ek is bly die onder 16 het n bietjie beter teen Waterkloof gelyk. Maar die ding wat my worry is dat hulle op n stadium 33 – 14 voor was en kyk die omswaai, selfde as die 10 – 5 halftyd teen Grey en later met 50 punte verloor. Wys potentiaal is daar maar issues ook nog daar. Anyway geluk met hulle wen teen Waterkloof! Mooi dag! Ps. Kan die URC spanne nie maar n bietjie SA skole games kyk sodat hulle kan sien wat mooi rugby is…
@Murrayfield: Hello Murrayfield. Ek hoop dit gaan goed ou maat. Ja sulke dinge soos off the field issues wat n span se resultate op bogger maak my sad. Dis nie lekker om n goeie span te sien in n jaar so baie verander nie. Ek moet jou se ou maat as ek terug dink aan hulle games laas jaar teenoor hierdie jaar is daar baie veranderings. Ek sien n hele paar spelers wat vir my persoonlik nie in die regte posisies speel nie. Verder lyk dit vir my of hulle basiese strukture n bietjie missing is. Dit is asof hulle baie kere hardloop sonder doel of rigting op attack en defense waar n mens duidelik n spesifieke plan in hulle spel laas jaar kon sien. Dis sad maar hierdie jaar is dit vir my missing. Laas jaar het hulle ook vir my gelyk soos n span met confidence wat vir hulle coaches en ook mekaar speel. Hulle het synergy en confidence gehad in hulle coaches en mekaar. Mens kon dit sien! Dit lyk vir my missing hierdie jaar. Die kinders se koppe hang. Hulle lyk vir my low in confidence. Maar ek glo nogsteeds dit begin by die coach of coaches. Ek glo n goeie coach of coaches moet vir sulke dinge veratwoordlikheid neem. Hierdie seuns is maar net seuns, n mens moet dit onthou. Hel ek het eers op 25 soos n grootmens begin dink. Kan nie dieselfde verwag van n seun van 16 nie. Die coaches moet hulle direksie gee. As die coaches nie hulle kan lig nie dan bly die probleme daar. As daar geen synergy is tussen die coaches en die span nie kan mens maar vergeet want dit filter af dwarsdeur die span en affekteer selfs hulle oefeninge. Anyway ou maat ek hoop julle kry dit uitgesorteer want ek wil weer julle onder 16’s sien waar hulle behoort! Ek moet vir jou se ek is mal oor julle onder 14 span! Ek kyk maklik meer as 30 games n jaar en hulle is een van die spanne wat ek closely volg. Ek glo as dit nie vir die 3 soft tries was nie dan sou hulle vir Grey gewen het in Bloemfontein. En dit was nommer 1 teen 4. Hulle kan maklik challenge vir die nommer een spot. Ek dink hulle is n bietjie vulnerable op die edges. As hulle dit uitsorteer toekoms gewys gaan daar min spanne wees wat hulle sal wen. Baie geluk met die werwing daar! Ek hoop julle het n mooi dag manne! Sorry ek julle ore afgechat maar alles rugby dinge.
@AntonT: daai nr 8 van die kwaggas beindruk my geweldig baie
@Murrayfield: tweede helfte teen Grey is maar gewoonlik n kararsis vir meeste skole….in alle spanne
Great! Thanks for adding the Monnas result guys! I guess it has always been about consistency with Monnas. If they played like they played against Garsies and Waterkloof on a more consistent basis I have no doubt that they would be in the top 3. Anyway mooi dag manne!
@Rugby 4 Life: Monnas se O16’s het ook 38 – 31 gewen. Die Monnas Witbulle het gekook, was die grootste wen ooit teen Kloof.
Monnas O16 was 10 ‘ 5 agter halftyd vs Grey. Tweede helfte’n Katarsis#
“Off the field” probleme en beplanning lei meeste kere tot choas.
SWD het goed gelyk teen Boland en OP. Die eerste wedstryd op Cravenweek gaan ‘n grote wees teen Vrystaat. Ek dink ook SWD sal nie ‘n probleem he met hoe, en op watse dag , watse span te kies nie. Soos met van die ander spanne sal kleur nie ‘n probleem wees nie. Outeniqua het deur die jaar tussen 12 en 13 spelers van kleur in hul span gehad wat elke week teen top kompetisie gespeel het.
@beet: The Northern provinces Bondedag will only happen this weekend (25 June) at Hoërskool Bekker.
@Rainier: I was routing for House to do the improbable in that game.It mist have been a great game bythe sound of things
@Vleis: Its a lekker vibe indeed that K-Day.Its been a while since i attended one.I really thought Kingswood had it in the bag given College’s poor form this year.
@Rainier: agreed, 100% and then the missed penalty that turned into a try was completely against run of play. Had that conversion gone over, MH would have been a converted try away from winning but we know what that say about “would have, could have…but didn’t”
@ICEMAN: Tx, I thought the team competed well. But the tries just before half time killed them, especially the second one.
@Rainier: small correction, Michaelhouse scored with the last move of the game to make it 30-22 to Hilton. It was a great team try and nothing less than they deserved for a very gutsy performance in front of around 12000 people I reckon.
@Jakkals: Michael House was impressive yesterday in the scrums. They lost the game because of the passing aspects. You have 2 aspects in passing. Spin pass and floating pass. Spin pass is more for getting ball fast and accurate over distance and floating pass is for short passes. Michaelhouse lost many balls because of killing close passes with strong Spin passes.
@Playa: Howzit Playa. I attended my first ever K-Day! It was a very lekker occasion, which St Andrew’s won by 20 to 3, I think. The St Andrew’s boys were a lot smaller and came into the game as underdogs…but they tackled like absolute demons and executed their key plays better than Kingswood, who often took the wrong option, or muffed the last pass.
@Rainier: Michaelhouse is indeed an impressive campus and atmosphere. By the looks of the junior and lower teams House will be inflicting some pain on Hilton in the next couple of seasons.
@Playa: Hilton beat House 30-15, two soft tries right before halftime ended an impressive House display.
Must admit that the atmosphere looked amazing – attending one of these matches went onto my bucket list.
Anyone know what happened in the snobs derbies in Balgowan and Grahamstown?
@Kerveros: Hello Kerveros. Ek hoop dit gaan goed ou maat. Dit is n moeilike vraag om te antwoord omdat dit afhang van skool tot skool, hoe sterk hulle rugby programme is, aantal 17 jariges in tweede span, diepte, aantal skool seuns in die skool, en die aantal seuns wat rugby speel, hoe goed die coach of coaches is hel en nog baie meer faktore…Net om een te noem, n skool soos Grey byvoorbeeld met oor die 1200 seuns se tweede span sal meeste 1ste spanne vermorsel waar miskien net 600 seuns of minder in die skool het en dan natuurlik afhangende van hoeveel ook nog rugby speel. So ja moeilike vraag om te beantwoord omdat daar baie faktore betrokke is. Mooi dag!
@Rugby 4 Life: Hoever apart sal jy sè is die 1ste en 2de span spelers van skole spanne?
Hello almal ek hoop dit gaan goed. Ek kyk onsettend baie skole rugby van onder 14 tot eerste spanne. Het lanklaas senior rugby gekyk tot my seun my convince het om gisteraand se URC final te kyk. Ek is bly n Suid Afrikaanse span was n wenner maar goodness me hulle speel boring rugby. Dit het my net remind hoekom ek so mal is oor skole rugby. Op die slegste dag 10 keer meer exciting! Wil ook noem hierdie afgelope Woensdag het Monnas se eerstes teen Waterkloof gespeel. Die final score was 64 – 17 vir Monnas, kon 80 plus gewees het as Monnas nie baie van hulle top spelers vroeg in die tweede helfte vervang het om enige beserings vir Cravenweek te verhoed nie. Wou net resultaat deel want sien sien dit nie in hierdie resultate nie. Anyway mooi dag almal! Schoolboy rugby rocks! Wens senior rugby wil n bietjie leer daaruit
@Far Meadows: most of your juniors and lower teams gave Hilton a smack earlier the year didn’t they?…just need that win over their 1sts to make the day a huge success.
@Far Meadows: Indeed a tough one for you guys. As a neutral Hilton must be the favourites, however you never know and stranger things have happened. I always love an underdog upset, no matter who it is.
It’s a big day at Balgowan tomorrow, hoping for an upset from House.
@beet – have seen all the CW Team announcements, except for WP. Any idea when those teams will be announced?