Spare a thought for Grey College.
While other high profile teams gear up to complete the 2022 season on their own terms (including fellow top contenders Paarl Gim who have lined up only two matches), Grey has seen their interschools schedule halved from from four to two along the way.
The two third term fixtures that have disappeared are Pretoria Boys’ High and Glenwood, who have opted for interschools clashes against KES and Maritzburg College respectively, on the dates they were originally set to play Grey.
To compound the problem, whereas a school like Paarl Gim will play two in two weeks, Grey will play Grey High on 30 July 2022 and then wait a 21-day eternity before squaring off against Paul Roos, at the traditional season-ender minus the SA Schools players.
Grey are expected to be without at least 8 regular starters for the Maroons match.
@just4fun: Ongelukkig begin kostes ‘n baie groot rol speel in waar jy speel. Enige skool sal natuurlik bitter graag teen Grey wil speel en weet ek vir ‘n feit dat ‘n ou soos Paul Anthony van PBHS ‘n groot rol gespeel het om die wedstryd tussen Grey en PBHS te laat gebeur, MAAR ongelukkig het kostes ‘n baie groot invloed gehad in die kansellasie. PBHS het ‘n keuse gehad, stuur slegs 1e rugby en hokkie span Grey Kollege toe en die res van die 30 rugby, hokkie, muurbal, kettie skiet, bokdrol spoeg, skaak, tafeltennis ens. spanne bly tuis OF speel lokaal teen KES en al bg. seuns kan ook deelneem. PBHS is nie ‘n sg. rugby skool nie en is deelname vir almal vir hulle belangriker as die prestige om teen Grey rugby te speel. Ek dink ons moet respek he vir daardie siening. PS: Onthou die diesel prys het min of meer verdubbel sedert die fixtures in die begin van die jaar vasgemaak is en met so fixture is daar ten minste 15-20 busse wat sou moes afsuiker Bloem toe…maak die somme.
Ek vermoed Glenwood se rede was dalk baie dieselfde.
@just4fun: Nee. Ek dink byvoorbeeld skole soos Stellenberg en Garsfontein sal spring vir die geleentheid. As jy jouself nie teen GCB wil meet nie is jy gemaklik in jou situasie.
Daar is egter ‘n koste aspek om teen GCB te speel, Bloem is naby aan nerens.
Dit blyk dat daar deesdae enige verskoning uitgedink kan word. Is dit die toekoms van Grey dat al minder skole teen hulle sal wil speel?
as jy ‘n “fixture” teen Grey College kan kry dan kanseleer jy al jou ander verpligtinge. Dit is ‘n ongelooflike voorreg om teen hulle te speel. Ek kan nie verstaan hoe enige van daai skole onttrek het nie, PBH en Glenwood. PBH het hoeka al vroêr die jaar teen KES gespeel. Hoekom ‘n tweede wedstryd speel ten koste van games teen Grey. Daar moet geldige redes wees.
So GW and PBH confirmed fixtures vs GCB and then just went and pulled out of them? Is there a good reason why they did this? If just for convenience then that is quite poor….
It is great that MC and Glenwood is playing one another.
That is the way the GCB cookie crumbles. They will sort it out for 2023.
according to bloggers across the country, i thought they were playing as the free state team at the craven week, so a well deserved rest?
Bly julle is terug van vakansie.