Leave a Reply

77 Comments

  1. avatar
    #77 Gimnasias

    @OUD ANKER: As ek reg onthou het WP 15 tal laas amper Blou Bulle se A span gewen. Dan sou WP en die 15 tal teen mekaar in final gespeel het. Ja WP het baie diepte net as jy kyk na die skole by ons. SWD het ook goed gedoen laas. Hoop hul kan weer goed doen.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 16:48
  2. avatar
    #76 Gimnasias

    @Grizzly: En as dit by rugby na skool kom dan gryp die Bulle weer die kinders. Van Paarl af tot in George. Dis maar n wiel wat draai.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 12:58
  3. avatar
    #75 Grizzly

    @Deon: Hulle kan in Thembato ook bly,wat het dit met die prys van wat ook al uit te waai?Die Wynland skole is van die Boland,finish en klaar.

    Ek sien die Wyn land skole het n scout in Midstream Pta,Ewan Roos,2 boeties in Gim span die Jaar.Garsies werf ver maar hou dit binne die grense van RSA🤔🤔

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 05:53
  4. avatar
    #74 BlouLou

    Bulspanne is aangewys

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 18:46
  5. avatar
    #73 Djou

    @Deon: Geografie het nou ‘n nuwe betekenis gekry.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 18:29
  6. avatar
    #72 Smallies

    @Deon: ek hoor jou maar die argument kan dan ook gemaak word dat die Oos Rand deel is van die groter JHB metropool so ook Pretoria,ek het darem al ook al n slag of twee gery tussen die wynland en Kaapstad en daar is n defnitiewe skydslyn tussen die twee

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 17:01
  7. avatar
    #71 Deon

    @Smallies: Stellenbosch en Paarl is deel van Kaapstad, op so baie vlakke. Ek dink Stellenbosch is al lank deel van die Kaapse metropool en as jy kyk hoeveel mense wat in die stad werk woon in die Paarl sal jy verbaas wees.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 16:21
  8. avatar
    #70 Deon

    @OUD ANKER: Op Papier is die spelers van Vredendal, Citrusdal en Vredenburg is in Garsies en draf vir die Bulle uit.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 16:17
  9. avatar
    #69 Middies pa

    Pumas lekker ge-oefen teen Valke gister. Lyk na ‘n spannetjie met baie potensiaal net bietjie bekommerd dat die pak bietjie lig is, maar hulle man goed gestaan teen ‘n swaarder Valke pak.

    ReplyReply
    25 May, 2022 at 11:03
  10. avatar
    #68 Smallies

    @CharlesZA: Dankie hy jol lekker,ek laaik daai Fuller seun ook

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 17:22
  11. avatar
    #67 CharlesZA

    @Smallies: Nie familie van Juan nie en ja, hy is Francke se kleinboet.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 17:19
  12. avatar
    #66 Smallies

    @PRondersteuner: Griquas is nog deel vsn CW Griquas platteland het weg geval…

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:16
  13. avatar
    #65 BlouLou

    @TheGoose: bulle speel proewe ronde 2 vandag

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:12
  14. avatar
    #64 OUD ANKER

    @PRondersteuner: Nie heeltemal seker wat jy bedoel met Griekwas wat nie meer deel van CW is nie? Hulle speel op dag 1 teen die OP en is hulle ranked 15e.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:07
  15. avatar
    #63 PRondersteuner

    @OomPB: Ek kyk weer in my ooglede vas. Jammer.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:06
  16. avatar
    #62 OomPB

    @PRondersteuner: Kwaste is op hul eie?

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:02
  17. avatar
    #61 PRondersteuner

    @Smallies: Hoekom is Griekwas nie meer deel van CW nie?
    Is hulle swakker of minder platteland as Limpopo BB, Leopards of Griffons? Ek dink net agv van dit, gaan al daai Kimberley en Upington seuns eerder Grey toe as om daar te bly. Kyk net hoe goed het Diamantveld by WK gedoen.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 15:56
  18. avatar
    #60 PRondersteuner

    @OomPB: Die Strand se 2 laerskole speel ook alles WP, maar HS Strand speel net rugby in WP. Die res is Boland.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 15:48
  19. avatar
    #59 PRondersteuner

    @Smallies: Daai sal jy vir BoYs High manne moet vra. Ek het nie ‘n idee nie.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 15:46
  20. avatar
    #58 OomPB

    @JongMatie: daar was n CW waar die Paarl skole en Boland landbou vir Boland gespeel het (Schalk Burger en Derick Hougaard se jaar) dink die Boland politiek het dit verhoed verder. Daar was ook sprake n paar jaar gelede waar Usassa alle provinsies soos hul nou is wou opdeel. Weet nie wat gebeur het nie. Die manne hou seker nou nog meetings.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 15:42
  21. avatar
    #57 OomPB

    @PRondersteuner: Somerset College se Laerskool speel hokkie vir WP maar die HS vir Boland.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 15:34
  22. avatar
    #56 Smallies

    @PRondersteuner: van die punt af ,die twee De Jong knapies in Boishaai,is hulle familie van Juan De Jong ,en die Horn knaap is dit Francke se kleinboet

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:34
  23. avatar
    #55 Smallies

    @OUD ANKER: dit is ongelukkig die realityd ,vir n provinsie soos die Vrystaat wat basies net Bloemfontein is ,is dit vrek moeilik.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:31
  24. avatar
    #54 Kaya 85

    In senior provincial rugby the WP / Boland dividing line was for one reason only. It was always to ensure that the University of Stellenbosch, that great nursery of future Springboks, falls under Western Province. Probably the strongest rugby club in the country (along with Tuks), Maties was allocated as WP, to ensure WP dominance in provincial rugby. Based on that principle, the WP schools followed suit.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:30
  25. avatar
    #53 OUD ANKER

    @Smallies: Nou raak jy ‘n baie teer punt aan en moet mens baie versigtig wees hoe mens dit verwoord, want ek vra altyd die vraag watse groep word geklassifiseer as ontwikkelings spelers? In sekere provinsies is dit baie maklik om met blerrie goeie spelers ontwikkelings teikens te haal bloot weens die demografie van die area. In ander areas soos die Vrystaat en selfs die Blou Bul streek maak dit vrek moeilik.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:21
  26. avatar
    #52 Smallies

    Ek moet se ek verkies deesdae om games soos bv Griquas vs die Griffons te kyk ,daar is partykeer spelers daar wat groot en hoog hand op steek,ons huidige opvolger vir Duane ,Jasper Wiese was so n speler ,Rudi Beytel ook Handre Stassen ,Renso Du Plessis ,Prince Nkabinde om n paar te noem

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:17
  27. avatar
    #51 OUD ANKER

    @PRondersteuner: Fair enough and you are most probably correct with regards the spread of schools representation in the provinces you mentioned. To me personally the CW is boring (and that is just my personal opinion), because it is always the WP and Free State in the final and only every now and again the Bulls or one of the other provinces.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:13
  28. avatar
    #50 PRondersteuner

    @CharlesZA: Dis korrek ja. By Gim. o16 en 019. Dit reën sommer lekker vandag.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:10
  29. avatar
    #49 PRondersteuner

    @OUD ANKER: It might make it more interesting, but it won’t work in Free State and SWD. You will be surprised at the number of schools that make up WP, Bulls, Sharks and Lions teams. Not many times there are more than 5 from a school.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:09
  30. avatar
    #48 OUD ANKER

    Only 10 times in the history of the CW, which if I’m not mistaken started in 1971, that is north of 50 years have the final day not been contested by either WP, Free State or the Blue Bulls as one of the final day teams, therefore my point about the CW being boring…..

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:04
  31. avatar
    #47 Smallies

    @OUD ANKER:Hartseer saak is dat die Vrystaat stadig maar seker besig is om terug te sak soos wat SARU se ontwikkelings teikens meer word….

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 14:03
  32. avatar
    #46 OUD ANKER

    @PRondersteuner: PRondersteuner/Smallies/TheGoose, on another CW point, what is your opinion/s that the CW is boring, because it is basically always a 2 horse (WP and Free State) race for the final/last game, every now and again the Bulls might pop in as a 3rd horse, but basically it is always a 2 horse race. I suppose we can argue till the cows come home with regards where the Paarl and Stellenbosch schools fit in (WP or Boland), but won’t it make the CW that more interesting if each province is only allowed to pick a maximum of say 5 players from a specific school. That will prevent the Free State to have all their players from Grey and indeed prevent the WP to have the majority of their team from Gym/Bois High/PRG?…..just a question.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:53
  33. avatar
    #45 CharlesZA

    @PRondersteuner: In Paarl!

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:49
  34. avatar
    #44 Smallies

    @JongMatie: stem saam met jou ,maar sal WP dit toelaat

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:45
  35. avatar
    #43 PRondersteuner

    @TheGoose: The final WP trials is today

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:32
  36. avatar
    #42 JongMatie

    @Smallies: Daar moet n WP Winelands CW span wees, sal al die probleme oplos.
    Oorgenoeg spelers om beide WP CW en WP WL vol te maak.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:30
  37. avatar
    #41 Smallies

    @OUD ANKER: @OUD ANKER: Jy gaan ou mev. Venter mal maak as jy dit doen,dan kry jy weer n halfuur lange speech oor hoe min respek jy vir grootmense het

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:27
  38. avatar
    #40 OUD ANKER

    @TheGoose: WP still figuring out who is eligible to play in their trials. They not sure if the Paarl and Stellenbosch boys are allowed.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:21
  39. avatar
    #39 OUD ANKER

    @PRondersteuner: Die punte wat jy nou maak bevestig nog meer hoe belaglik die indeling van veral die dag 1 wedstryde dan is, want is WP XV dan nou Boland en is Boland dan nou WP XV of andersom? of is WP 1 dalk Boland of andersom? Ek is verseker nou oppad na my laerskool Aardryksunde juffrou toe.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:19
  40. avatar
    #38 PRondersteuner

    @Smallies: Ek kan jou belowe Boland sal kla daaroor. Die politiek in daai unie is baie erg. Ek gaan liewers nie uitbrei daarop nie.
    Mbt jou 2de vraag: Al wat gaan gebeur is Stellenberg, Durbanville, Bellville, ens gaan baie sterker spanne hê. So dis ‘n moeilike vraag om te antwoord.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:17
  41. avatar
    #37 Smallies

    @Smallies: daai kaartografer wat wp rugby se grense opgestel het was seker heavy gerook of was n voorouer van die Guptas

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:12
  42. avatar
    #36 TheGoose

    @beet: Any sign of the WP, Lions and Bulls CW Team announcements?

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:11
  43. avatar
    #35 Smallies

    @Gemini: ja ek het daarvan vergeet

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:09
  44. avatar
    #34 Gemini

    @OUD ANKER: Nog erger is dat sommige skole in die Paarl,onder Boland val en die twee sterkes in WP.
    Op klubvlak gebeur dieselfde.
    As Dok Craven nog geleef het,kon jy vir hom of Bliksem gevra het.
    Aardrykskunde het in elk geval onder Staatskaping gesneuwel.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:05
  45. avatar
    #33 Smallies

    @PRondersteuner: ek wil jou n vraag vra ,as jy baie baie eerlik moet wees dink jy Boland gaan kla as Gim Boishaai Landbou en PRG cravenweek spelers kan lewer vir Boland en dink jy WP gaan naastenby die selfde rugby krag wees was hulle nou in skole rugby is ?

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 13:04
  46. avatar
    #32 PRondersteuner

    @OUD ANKER: Maties en die Paarl klubs speel al die jare rugby in die WP kompetisies, maar krieket in Boland kompetisies. So dit is nie net skole nie @Smallies: 1983 en 1984 het Boland Landbou teen Boland skole gespeel en albei jare so domineer, dat Boland Skole Rugby Unie begin kla het. Toe is hulle maar weer terug WP toe. En daardie jare was daar nie in die platteland “gekoop” soos nou nie. Toe het Swartland, Hugenote, Worcester nog baie goeie spanne gehad.
    HS Strand speel rugby as ‘n WP skool, maar krieket as ‘n Boland skool, maar HHH (Somerset Wes) speel albei as WP skole.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:59
  47. avatar
    #31 Gemini

    @PRondersteuner: Dit is mos deesdae ‘n algemene tendens om die Cheetahs te spyker. Ook op senior vlak.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:56
  48. avatar
    #30 OUD ANKER

    @beet: Your point regarding SWD is exactly why Smallies’ gripe is so valid. SWD (Outeniqua, Oakdale), Free State (Grey obviously), Blue Bulls (Affies, Garsfontein, Waterkloof, PBHS etc), Lions (KES, Monnas, Jeppe etc) being in the same group is so rediculous.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:55
  49. avatar
    #29 beet

    @OUD ANKER: I would not write off SWD that quickly this year. I think if they gel they will be hot property. More so than any other of the smaller unions, they are capable of producing teams that can win two in a row and get to the final.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:49
  50. avatar
    #28 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, jy vergeet Die Anker is ‘n feeder skool vir die Valke, so hoe kan jy die stelling maak dat die Sharks ‘n “soft” 1e wedstryd het. LOL!

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:46
  51. avatar
    #27 beet

    @Smallies: Under the circumstances I’m sure The Sharks Schools would love to play in the high profile match even if it against WP in Cape Town near Newlands in July when chances of rain are high and the fields are heavy and with their reputation at youth weeks :-D

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:46
  52. avatar
    #26 Smallies

    @OUD ANKER: Hullensal nooit daai kans vat na wat in 2016 Grant Khomo gebeur het nie .
    WP was die hosts en totale gunstelinge ,met spelers soos Evan Roos in die span ,die week was in die Paarl en Gim het gehost….WP word toe geloot om teen Boland te jol dag een ……toe skop Boland hulle gatte vir hulle….van daardie Grant Khomo af kry WP sulke lekker opwarmings games op dag een

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:41
  53. avatar
    #25 beet

    @OUD ANKER: Yeah good points made.

    I was going to say play Academy Week the week before and select two invitation teams to attend CW – it would give AW a huge boost not to mention what it would do for the players who felt they were good enough to go to CW.

    Than at CW put the Top 10 in the Monday group. If need be use the warm-up matches leading up to CW to determine who gets place in the Top 10 eg Sharks vs Pumas. WP XV vs Boland. Free State vs Griffons, Lions vs Valke, Bulls vs Leopards.

    Rate the Top 10 after the Monday games like you said and like they do at good festivals like the Oakdale Fest and the Tony Stoops Rugby Fest and set the matchups for the Wednesday.

    Tuesday group would be the 6 other unions and the AW invite teams = 8 teams.

    With the current format I have always felt that the extra rest day between Wed and Sat is an advantage to the teams in that day Mon/Wed group.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:40
  54. avatar
    #24 OUD ANKER

    Now if the argument is that you cannot have the WP and Free State (most probably the destined finalist) playing one another during the 1st or 2nd day, then don’t use this stupid ranking system in the first place!

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:38
  55. avatar
    #23 Smallies

    @beet: yea I suspect it does ,my gripe however is with the Sharks and WP getting soft first games ,they should at least play each other for fairness sake ,otherwise either the Bulls lions Cheetahs or SWD should be moved over

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:35
  56. avatar
    #22 beet

    @Smallies: I think they used the ranking formula from that one website :mrgreen:

    Jokes. I really do no know how its calculated. I suspect Free State losing 2 out of 3 in 2019 plays a part.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:32
  57. avatar
    #21 OUD ANKER

    @beet: Beet, fair enough if the decided the rankings would be according 2019 Craven Week and if rankings 9-16 don’t stand a chance (I will argue that), why aren’t the teams for the first and second days not played as is the case for the URC quarter finals, i.e. rank 1 and against rank 8 (WP vs Free State), rank 2 against rank 7 (Blue Bulls vs Boland), rank 3 against rank 6 (WP B vs Lions), rank 4 against rank 5 (SWD vs Border), strength against strength….

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:30
  58. avatar
    #20 Smallies

    @beet: I hear you and understand your point ,However Freestate played in the “Semi Final ” against Wp if not mistaken That should at least rank them 4.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:22
  59. avatar
    #19 Smallies

    @OUD ANKER: Daai is n vraag wat al flippen baie gevra is en die kort eenvoudige antwoord is dat WP eerder in hulle broeke sal k@k as daai skole opgee….jy sal baie stories hoor van dit werk nie met daai skole in die boland nie en al sulke crap verskonings …..lang storie kort WP kan nie sonder hulle die CW domineer nie en hulle sal eerder in die aarde weg sink as om teen Boland bv in n Finaal te verloor….

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:19
  60. avatar
    #18 beet

    So apparently the rankings are based on the 2019 Craven Week.

    Normally its those ranked 1 – 8 that battle it out for places in the CW final so unless there is a change from the norm, The Sharks, EP and Pumas are not in contention to play in a semifinal and therefore not in line for a chance at the final as well.

    The system is outdated.

    But the way the finances are going, one really just has to be grateful that there is going to be an u18 Craven Week.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:16
  61. avatar
    #17 OUD ANKER

    @PRondersteuner: PRondersteuner, waarom is Paarl Bois, Gym en Paul Roos dan nie ook in die Boland streek ingedeel nie. Die Paarl en Stellenbosch is dan in die Boland?? (of moet ek my laerskool Aadrykskunde juffrou gaan opsoek?)

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 12:07
  62. avatar
    #16 PRondersteuner

    @OUD ANKER: Vredendal, Citrusdal, ens kom in aanmerking vir Boland skole. Saam met Drostdy, Swartland, Wellington, ens.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:47
  63. avatar
    #15 PRondersteuner

    @Smallies: Ek stem 100% saam met jou. Kyk heel bo na my vraag oor die rankings. Hierdie is belaglik.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:45
  64. avatar
    #14 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, die WP of WP B moet in die finale/hoofwedstryd speel aangesien die CW in die Kaap is. Die organiseerders kan dus nie die risiko vat dat die WP 1 game of dalk altwee “groep wedstryde” verloor nie, want ‘n span wat 1 of 2 keer verloor kan nie in die hoof wedstryd speel nie. Dit is waarom die fixtures en rankings so “vreemd” is.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:39
  65. avatar
    #13 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, maar dit is juis die punt. WP A span gaan uit spelers bestaan uit Paarl Gym, Paarl Bois, Paarl Roos, Bishops, Rondebosh en WP B span gaan bestaan uit die res van die spelers van Paarl Gym, Paarl Bois, Paarl Roos, Bishops en Rondebosch…waar is die spelers van Vredendal, Citrusdal, Vredenburg ens ens…..i.e. waar is die “ontwikkeling”?

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:34
  66. avatar
    #12 Smallies

    SO wp en die Sharks kry basies n vrypas na die volgende ronte terwyl SWD ,Vrystaat ,die Bulle en die Leeus hulle eerste skeuse spanne gaan moet speel.Daarna gaan hulle hulle eerste keuse spelers weer moet speel ,maar hulle mag nie want die reels bepaal elke seun moet n volle game speel …..baie skeef in een rigting opgestel ou maat ….

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:30
  67. avatar
    #11 Smallies

    Met alle respek aan wie die wise ass was wat die bepalings opgestel het ….in Pool A op dag 1 is daar net 1 krag teen krag game ,WP lights teen Boland ,die res gaan one way traffic wees

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:26
  68. avatar
    #10 Smallies

    @PRondersteuner: Stem jy saam dat Dag 1 se groep baie sagter as dag 2 se groep is

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:23
  69. avatar
    #9 PRondersteuner

    @Smallies: Hahaha!! Geweet jy sou so iets sê. Cheetahs sal te sterk wees vir SWD. En as ek so na skole uitslae kyk, behoort Bulle teen Lions te wen.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:20
  70. avatar
    #8 Smallies

    @OUD ANKER: saru het in hulle wysheid n paar jaar gelede al die platteland spanne weg gemaak …WP die leeus die Bulle het toe n ekstra span gekry ,maar die bulle en Leeus het nie genoeg diepte gehad nie en het gesukkel WP het genoeg diepte en daai XV span sal enige tyd van die dag WP A n run gee as hulle nie sal wen nie,net jammer klein plekkies is nou nie meer belangrik genoeg vir SARU nie ….een van die dae gaan dit net die WP Leeus Bulls en Sharks wees wat gaan jol ….jy weet mos die special ouens wat mag maak en breek soos hulle wil

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:19
  71. avatar
    #7 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, en waarom 2 spanne vir die WP?? Hulle kon die WP XV plek eerder aan ‘n streek soos Stellaland toegeken aangesien een van die Craven week mottos “development” is.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:13
  72. avatar
    #6 Smallies

    @PRondersteuner: mmmmmmmmmmmmm nou maak als sin ……

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 11:02
  73. avatar
    #5 PRondersteuner

    @Smallies: Rondebosch

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 10:40
  74. avatar
    #4 Smallies

    @PRondersteuner: waar is die CW die jaar?

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 10:34
  75. avatar
    #3 PRondersteuner

    @Smallies: Ek stem saam met jou. Hierdie moet verander. daar is nog genoeg tyd daarvoor.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 09:54
  76. avatar
    #2 Smallies

    So n bietjie bias met die bepalings op die eerste dag….WP kry n lekker game teen Grens ,maar op dag twee moet Vrystaat SWD die Bulle en leeus Sake uit spook ,die laaste twee games is dag twee games in my oè,wie ook al die groepe opgestel het is gerook gewees

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 09:30
  77. avatar
    #1 PRondersteuner

    Am I missing something? Why is Cheetahs ranked 8 and Lions 6?

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 09:20