Leave a Reply

39 Comments

  1. avatar
    #39 Smallies

    @Ploegskaar: daai se ek al jare lank moenie altyd net dink die groit games is Julie in die Paarl of Aug in Stellies nie,Dinsdag wat verby is het Marlow teen Burgersdorp gespeel ,Aliwal Noord se eerste span wat aardsvyande van Burgersdorp is ,nou al vir meer as 100 jaar ,het gery en die Blikkies gaan ondersteun…

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 12:00
  2. avatar
    #38 Djou

    @OUD ANKER: Ek stem 100% saam – ‘n eer om eerstespan te speel vir enige skool.
    Jy het gepraat van die topskole, dus my verwysing daarna.
    Dis vir my heerlik om o.14C rugby, en klein skole en plattelandse skole ens te kyk. Oral ‘n ander atmosfeer en belewenis.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 11:43
  3. avatar
    #37 Ploegskaar

    @OUD ANKER: Ek stem saam dat mens maklik in die topskool snob slaggat kan trap. Om balans te hou, probeer ek dus elke seisoen om ‘n paar wedstryde van ander skole te gaan kyk en selfs ‘n kleiner toernooi hier en daar by te woon. Daar is geen twyfel dat die topskole besondere kultuur, tradisies en derbies het nie, maar die drif en gees by ‘n Stellenberg/Durbanville of Bellville/DF Malan interskole steek geensins af in my opinie nie

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 11:30
  4. avatar
    #36 OUD ANKER

    @Smallies: Daarmee stem ek saam.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 11:19
  5. avatar
    #35 Smallies

    @OUD ANKER: daarom se ek sit dan vir Jannie in die koshuis ,as hy nie regkom nie het pa hulle nog die huis en hoenders en als….nie nodig om die wereld te skuif 9m by Jannie in te pas nie.Skuif vir Jannie ,koshuis lewe is in elk geval wat alle gr7 laaities nodig het vandag

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 11:15
  6. avatar
    #34 OUD ANKER

    @Djou: Ek stem saam met jou wat betref die trots om ‘n 1e span trui oor jou kop te trek, maar ek kan jou waarborg daar is netsoveel trots by ‘n seun wat ‘n 1e span trui oor sy kop trek vir ‘n Vryheid of ‘n Langenhoven of watse klein plattelandse skooltjie iewers. Ons moet versigtig wees om topskool “snobs” te raak en te wees.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 10:48
  7. avatar
    #33 OUD ANKER

    @Smallies: 100% as dit gaan oor die “meer-as-rugby” ervaring van ‘n skool met ‘n +100 jaar tradisie, MAAR my bekommernis is Jannie van Pretoria wat in graad 7 is wil Grey toe gaan vir die RUGBY. Sy ouers verkoop hulle huise, karre, hoenders ens. en piekel agter Jannie aan vir sy rugby. Jannie daag by Grey op en moet skielik kompeteer teen 100 ander Jannies en onse Jannie van Pretoria eindig in Grey se 0.14D span op….gaan die die tradisies van ‘n Grey gala of musiekaand opmaak vir die ontnugtering….? My punt is net ouers moet baie mooi dink voordat hulle so drastiese besluit neem.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 10:43
  8. avatar
    #32 Djou

    @OUD ANKER: Goeie punt, maar ek verskil ook. Dit gaan ook oor die trots om daardie eerstespantrui van ‘n topskool oor jou kop te trek. Niks kan dit van daardie 720 en ander seuns wegvat nie.
    Die herhinneringe is kosbaar en bly vir altyd.
    En baie wil ander loopbane as rugby volg. Hulle weet net ‘n handvol gaan dit tot heelbo maak.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 09:49
  9. avatar
    #31 Smallies

    Grey is SOVEEL MEER as net rugby ,die rugby is dit wat julle sien ,dit wat julle nie sien en beleef nie is wat Grey spesiaal en uniek maak,gaan gesels met enige old boy hulle sal jou se , die Grey Gala ,jy het nog nooit so iets beleef nie ,die Grey Musiek fees mense staan tou vir kaarjies en dis gewoonlik n maand of twee voordie tyd al uitverkoop…sirkel uitslaap saam met die p Pa,s die eerste twee weke se koshuis vs stad wedywering ,daar is te veel om te noem
    Nee my ou Brakpan maat Grey is in sy geheel BAIE BAIE BAIE meer as rugby ….in my seun se woorde die beste jare van sy lewe tot dusver
    En natuurlik daardie klok seremonie …..

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 09:47
  10. avatar
    #30 Smallies

    @Wondermaar: nie nodig nie Grey se koshuise is hulle grootste bate….dis ook die hart en siel van die skool,my seun het altyd effens gespot en gese die seuns van die stad is dag besoekers….

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 09:39
  11. avatar
    #29 Amalekite

    I am sure that most of the provincial unions would love to have a crowd of this size watching their franchise. Our stadiums have been empty for years, even before Covid. Maybe the administrators and coaches should take a leaf out of the schoolboy matches – the freedom of their brand of rugby, and the passion of the players and their supporters.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 09:28
  12. avatar
    #28 OUD ANKER

    @Wondermaar: Nee, nee, dit is so verkeerd. Ek sal altyd die volgend aan so ouer voorhou. Gebruik die Grey voorbeeld. Sedert 1974 tot 2022 het 48 jaar verloop. Kom ons vergeet van Covid en kom ons werk net op die begin 15 tal, m.a.w sedert 1974 tot 2022 het 48×15=720 skool laaities die Grey 1e span trui oor hulle kop getrek. Waar is daar die 720 kinders vandag? Hoeveel van hulle het met rugby as loopbaan opgeeindig?? Ouers moet BAIE mooi dink, want die kans is goed dat hulle briljante Jannie graad 7 rugbyspeler nie so briljant is nie….

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 09:24
  13. avatar
    #27 Wondermaar

    Met 116 sa skole spelers vanaf 1974 meer as dubbel as 2de plek. Behoort Grey min te verloor en so is dit ook. Ek ontmoet mense gister hier in pta wat hul huis wil verkoop , want hul graad 7 seun ,speel goeie rugby , hulle beplan om bloem toe te trek sodat hy grey toe kan gaan. Net n bevestiging van hoekom die statistiek so is.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 09:15
  14. avatar
    #26 Grizzly

    @Smallies: Grey is almal se taaiste teenstand teen wie hulle speel.Gim en Bois sal jou se hulle wil liewers mekaar wen maar ons weet van beter.

    N wen oor Grey is die bench,full stop.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 06:03
  15. avatar
    #25 Grizzly

    @OUD ANKER: Jip,korek,by the way refreshing om n skole rugby fan by te kry op die blog en nie n troll nie,Welkom.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 05:59
  16. avatar
    #24 Smallies

    @OUD ANKER: ek sekondeer die stelling

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 17:04
  17. avatar
    #23 OUD ANKER

    @OudAffie: Die hardste teenstander dus in my opinie is Grey, die moet wen is PBHS en dan die “skande-as-jy-verloor” wedstryd is Kloof.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 13:41
  18. avatar
    #22 OUD ANKER

    @OudAffie: Stem saam jou dat Grey wel Affies se hardste teenstander is, MAAR ek dink die MOET wen van die seisoen is PBHS, en ek dink die rede daarvoor is dat dit altyd die laaste wedstryd van die seisoen is MAAR ook die laaste emosionele keer dat meeste van daardie seuns die Wit trui OOIT op “Die Plaas” of op Brooks oor hulle koppe trek. Daar is altyd trane by groot uitgevrete Graad 12 bulle na daardie laaste wedstryd teen die “souties”. As PBHS dan nog wen ook soos in 2019 is daardie trane net soveel intens.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 13:40
  19. avatar
    #21 OudAffie

    Affies se rekord teen die Boland skole:

    Paarl Gimnasium:
    GESPEEL: 22
    AHS 7
    GELYKOP: 2
    PAARL GIM: 11

    Hoër Jongenskool Paarl:
    Gespeel: 23
    AHS: 12
    PAARL BOISHAAI: 11

    Paul Roos:
    GESPEEL: 22
    AHS: 10
    GELYKOP: 2
    PAUL ROOS: 10

    Boland Landbou:
    Gespeel: 6
    AHS: 5
    Boland: 1

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 13:23
  20. avatar
    #20 OudAffie

    Affies se interskole met Monument en HTS Middelburg is heeltemal dood, Waterkloof is sedert 2012 hervestig.

    Naas Pretoria Boys High is Affies se interskole teen Helpmekaat die tweede groote in terme van wedstrdye gespeel. 65 gespeel, Affies wen 40 en verloor 20 met 5 gelykop,het in 1998 laas verloor teen Helpies.

    Menlopark was ook groot met amper 40 gespeel maar laas in 2006.

    In terme van hardste opponent en wie enige Affie die graagste wil wen, Grey en kort daaragter PBHS.

    Maar kan ook nie van Paul Roos, Gim en Jongenskool vergeet nie. Alhoewel teen elkeen net so 20-25 gespeel.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 13:15
  21. avatar
    #19 OudAffie

    AFFIES teen GREY KOLLEGE sedert 1992 toe hierdie interskole permanent ge-hervestig is:

    GESPEEL: 29
    AHS: 6
    GELYKOP: 5
    GREY KOLLEGE: 19

    PUTNTE VIR AHS: 570
    PUNTE VIR GREY KOLLEGE: 822
    GEMIDDELDE TELLING: 20-28 VIR GREY

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 12:59
  22. avatar
    #18 Smallies

    @Grizzly: ek persoonlik dink dis Affies ,as mens die uitslae kyk oor die hele spekrum van spanne

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 12:57
  23. avatar
    #17 Grizzly

    @Wondermaar: Ek wonder Wie ag Grey as hul taaiste teenstanders.Vir Affies is dit n maklike vraag.Ek kan nie glo ek was nie daar nie,was onmoontlik vir my.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 12:48
  24. avatar
    #16 OudAffie

    Ek wil net iets besonders uitlig tussen hierdie twee skole. Sedert 2012 het iets gebeur en die tellings in hierdie interskole is aansienlik hoog. Voor 2012 was die tellings eensydig hoog of baie naby, maar sedert 2012 is die wedstryde iets anders:

    2012: 35-29 AHS
    2013: 38-31 AHS
    2014: 31-42 GREY
    2015: 29-18 AHS
    2016: 29-53 GREY
    2017: 32-35 GREY
    2018: 28-39 GREY
    2019: 28-50 GREY
    2022: 24-43 GREY

    Dit gee ‘n gemiddelde telling van 30-38 vir Grey.

    My punt is dus die wedstryde is baie aanskoulik met baie meer drieë as ander groot interskole.

    ReplyReply
    26 May, 2022 at 12:36
  25. avatar
    #15 Wondermaar

    @Grizzly: Kan net sê daar was 10 jaar laas so opwin dende rugbywedstryd in n round robin wedsryd ( ek dink op enige provinsiale stadion)

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:39
  26. avatar
    #14 JongMatie

    @Grizzly: 8)) 8)) 8))

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 09:23
  27. avatar
    #13 Grizzly

    @odie15: Fantastic show.This now officially the biggest inter schools in the world?🤔🤔😂

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 05:42
  28. avatar
    #12 odie15

    Excellent show! Affies been on fire to date. Unfortunately looks like they shot their bolt and went in too confident!

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 21:53
  29. avatar
    #11 OUD ANKER

    @Kaya 85: Kaya 85, all I can say is AMEN to that!

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 13:42
  30. avatar
    #10 Smallies

    @Kaya 85: It will be a very sad day when SARU starts meddeling in schoolboy rugby

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 13:33
  31. avatar
    #9 Kaya 85

    Very very special. Schools rugby is a treasure … hopefully Supersport and/or SARU does not try hijack it for themselves. It belongs to the communities, schools, educators/coaches, players, parents, and old boys …

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:57
  32. avatar
    #8 Smallies

    @OUD ANKER: 2018 Grey teen PRG in Bloem was net so n fris skare mense gewees laaste game van die seisoen beide skole was onoorwonne ,wenner sou nr 1 wees die jaar ,ek gaan die youtube link kry sal opsit hier….ook oor die 20 000 mense gewees.Maar Saterdag sin was spesiaal omdat dit Grey teen Affies was eerste keer in 2 jaar …Dis net so n spesiale interskole omdat die twee skole ook groot vriende is van die veld af…

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 11:35
  33. avatar
    #7 Rainier

    Dit was ‘n voorreg om die game te kon bywoon. Die ’85 GCB/Maritzburg College en ’15 Garsies/Monnas games se atmosfeer was iets anders – dink nie ek sal sommer weer so iets ervaar nie. Maar hierdie was loshande die grootste skare by ‘n skool game waarby ek al was.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 10:24
  34. avatar
    #6 OUD ANKER

    @Smallies: Skole rugby het WEEREENS gewen! Mens kan dit dit nie eers vergelyk met URC/Currie Cup of wat ookal nie. Grootste skare nog ooit in die geskiedenis by ‘n skole wedstryd noord van die Oranje. Sover ek verstaan was daar nog net 1 keer meer toeskouers by ‘n skole wedstryd en dit was ‘n wedstryd tussen Paarl Gym en Paarl Boois. Die wedstryd het als gehad, ‘n weghol begin vir Grey, ‘n helse fight back van Affies, geel kaarte, contentious skeidsregter beslissings, you name it, MAAR aan die einde het daar 30+ seuns van daardie veld afgestap en kan hulle trots wees, want hulle het gespeel vir die wapen op daai trui.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 10:02
  35. avatar
    #5 Smallies

    @OudAffie: en dan is die Affies hoof veld een van die beter skole rugby venues ook nog ,mis egter die wit heining…well done julle vir n puik dag ….🤘🤘🤘

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 09:45
  36. avatar
    #4 Arend

    @OudAffie: 👏👏👏👏 dit is ‘n famielie ding!

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 09:40
  37. avatar
    #3 Arend

    Hierdie sê vir my skolerugby is gesond. SARU kom na skole dat hulle julle leer hoe!
    Pragtige wedstryd Affies en Grey, vir my was dit lekker om te kon kyk. Die gees waarin dit gespeel is sê baie. 👏👏👏👏

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 09:34
  38. avatar
    #2 OudAffie

    @Smallies; I was amazing. I have seen some big crowds at Affies before but Saturday was something else. Just something else. It was an amazing weekend in total. It was reported that 30k watched the game on youtube as well.

    Daar was rugby, hokkie, skaak, tennis, fietsry en gholf. Daar was Vrydagaand ‘n kultuuraand en Oranje Meisies was ook in Pretoria om teen Meisies Hoër deel te neem. Daar was altesaam tussen al 4 skole oor die 2000 leerlinge wat aan iets deelgeneem het. ABSOLUUT FANTASIES!

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 09:32
  39. avatar
    #1 Smallies

    Wow 15 to 20k easy, it was a hell of a game as wel

    ReplyReply
    22 May, 2022 at 23:25