HTS Middelburg and Hoërskool Middelburg have both pulled out of this weekend’s matches against Monument and Nelspruit respectively. Flu is the reason.
Since this was the second year running that the HTS Rooibulle had bailed on Monnas on the Thursday before the Saturday matchday, it prompted one media publication to refer to the sickness as “Monnasgriep”, a bit of humour which didn’t go down well amongst the Mpumalanga provincial town community, who are living through a bit of a crisis at the moment.
Everyone is on board that health and safety are paramount, so that is not where the debate lies.
Unfortunately with illness and injury having becoming part-and-parcel of the 2022 schoolboy rugby season, the question is do you forge on, play with what you’ve got and make the most of the opportunity (while it exists*) or do you withdraw/postpone?
The latter naturally results in the beaded-eye look and the suggestions that it is a manufactured situation to avoid a hard fixture when not at full strength.
Not an easy situation for the educators to manage but perhaps the standard should be to do everything in one’s power to honour a fixture commitment, and be proud of subscribing to this spirit.
Rustenburgers moet baie dankbaar wees oor Krugersdorp.
Dit is te danke aan al die Woesrand tappe dat plekke soos Hunter’s Rest, Kloof en Wigwam ontstaan het.
Is julle 2 nogsteeds aanmekaar hier in die 3de liga?
@Wonder: Dink nie Monnas het hulle geveel gesteur aan daai plakate nie.
@Rustie: Blaf blaf blaf….
@Rustie: Ek onthou so paar jaar gelede het Rustenburg tuis teen Monnas gespeel,die Rustenburg kinders het borde gemaak wat sê”Los ons kinders uit”.
@Second to None: Snaaks hoe die groot hondjie die ou klein hondjies se hulp nodig het om ‘n T bone te kan kry. Face dit maar ou Grote sonder ons klein brakkies is julle so goed soos straat brakke, blaf maar geen byt
@Rustie:
Klein hondjies moet saam groot honde kan piepie voor hulle aan die GROOT T – BONE kan kou!
Lekker kou aan aan die hoener beentjie.
@Rustie:
Daar kom ysters uit Rusties uit
Wonder ook net hoeveel getroue soldate het by hulle trotse noordvaalbeker skole gebly toe die beurse 2020/2021 opgedroog het.
@Mate: True man om te dink die 2min van die lions game wat ek gekyk het ‘n naweek terug het ek darem 2 ou monument manne raak gesien. Tuisdorp Rustenburg kan net trots wees om talentvolle rugbyspelers uit ons tuisdorpie te sien. Bly om te sien hulle klein koshuisie kon die 2 ysters darem huisves. Wonder of hulle nog getrou aan monument sou gewees het as daar nie vir hulle ‘n slaap plek was nie.
@Rustie:
Ag nee jong ou Rustie
Vanwaar die nydigheid?
Monnas het Rustenburg op die map gesit
@Second to None: Ai shamepies. Nooit geweet julle koshuisie weerhou die aantal spanne wat julle op die veld kan stoot nie. Ek is nou so trots om nog verder uit te vind dat julle rusties nodig het om naam te maak, sjoe nooit geweet ons Rustenburgers is sulke ysters nie. Dalk moet julle reel met julle gewone Krugersdorp mammas en papies om hul kinders eerder na ander skole te stuur en ons rusties in hulle huise te huisves dan kan julle darem meer spanne op die veld stoot. Lyk buitendien nie of julle regtig omgee oor julle plaaslike spelers nie.
@Rustie: Monnas kan baie meer spanne in die veld stoot maar het nie plek in koshuis vir al die Rusties seuns nie.
Hulle wil blykbaar graag in die Noordvaalbeker kompetisie speel!
@Rustie: 🤭🤣🤣
@Second to None: Julle kan nou nie eers met plaaslike Krugersdorp kinders speel nie. Hoe gemaak as julle moet staat maak op derde span spelers.
@Second to None: waterkloof het 8 covid gevalle gehad 2 weke terug. En dan nog n paar RS griep ook. Ons was lekker uitgehaal. Weet nie of Middelburg covid of gewone griep het nie (maar volgens Mate is dit mos eintlik dieselfde ding so maak dit rerig saak.) Either way as die hoof die hele skool gesluit het vir Donderdag en Vrydag (nie seker van die stelling nie) kan dit nie goed gaan daar tussen die steenkoolmyne nie. Anyhow….. sterkte Middies en HTSM. Hoop julle kry al die catchup games gedoen. Ons is self een agter.
@BlouLou: Dan speel Monnas met die Sables teen die opponente.
Dink jy ‘n top rugbyskool sal beserings en siektes (behalwe anptelike Covid lab toetse) gebruik as verskonings.
Natuurlik is daar empatie vir die regte redes.
Lekker djou honour
@Second to None: ons wag maar tot wanneer dit Monnas se beurt is om griep te kry. Dan hoor ons hoe jy voel as julle met 7 derdespan spelers moet speel om die fixtures to honnor.
@BlouLou:
Herhaal net asb
Verstaan nie lekker
@Mate: maak solank vir jou n foelie hoed en maak ‘n antenna van ‘n draadhanger. Dit sal jou beskerm teen die illuminati wat jou gedagtes wil lees en jou wil stilmaak om nie jou waarheid te wyd te laat sprei nie. Jy is mos so ouluk dat jy (en dalk nog n handvol ander) hierdie waarheid van jou ontdek het.
@Middies pa: sterkte vir julle kinders. Hoop hulle word vinnig gesond.
Manne, my gevoel was dat Middies moet speel met wat hulle het, maar uit die drie ope spanne kan ons nie ‘n vol span bymekaar sit nie. Julle verstaan nie, die skool is leeg. Ek kan dit nie glo nie. Ons het net 450 seuns. Selfs die hokkie is uitgestel en daar het jy net 11 nodig. Ek weet nie van HTSM, maar ons wil bitter graag teen Nellies speel.
Seker n ander Poerie
Poerie Snr
Poerie Jnr
Poerie III
Ek dog Poerie was baie langer by HTS
@Second to None: jy was dan tussen die jare 1999 tot 2003 op Monnas ?
@Mate: Ek rol rond in die nag. Kry nagmerries.
Ek sal bietjie vandag uitvind by Monnas se rugbybaas oor hoe die ware Witbulle voel oor hierdie katarsis.
Nou sien ek HS Middelburg se wedstryd is ook uitgestel vs Nellies?
Daai Tjaart man van Monnas het Garsies se nr lyk dit vir my.
Grey en Affies gaan lekker wees om te kyk. Hoop net nie daai ref blaas weer wat Pieter se troepe teen Affies gehanteer het nie.
Alles is nou deesdae Covid
Klomp bullshit
Selfs n pitsweer is Covid
Oor 10 jaar sal die waarheid uitkom oor hierdie belaglike sameswering
En hoeveel seuns het HTS nie?
As ‘n oud Monumentaar wat teen die Rooi Bulle gespeel het met legendariese afrigters soos Poerie van Rooyen en Chris Grobler, gaan hierdie kort kennisgewing van intrekking nie maklik af nie.
Moet nie virmy vertel anner skole het nie ook siektes nie?