SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 14 May 2022

# School Avg CAT P W L D WIN% PD TTL CAT
01 * Affies 4.44 5.0 10 9 1 0 90% 185 44.4 40.5
02 * Paarl Gim 4.28 5.0 9 7 2 0 78% 173 38.5 32.5
03 * Bishops 3.99 5.0 10 9 0 1 90% 181 39.9 39.0
04 * Grey College 3.93 5.0 10 8 1 1 80% 239 39.3 38.5
05 * Garsfontein 3.56 5.0 8 6 1 1 75% 125 28.5 28.5
06 * HJS Paarl BH 3.30 5.0 10 7 2 1 70% 186 33.0 33.0
07 * Paul Roos 3.30 5.0 10 6 3 1 60% 116 33.0 30.0
08 * Framesby 3.24 4.5 10 7 2 1 70% 86 32.4 29.4
09 * Hilton 3.21 5.0 8 7 1 0 88% 242 25.7 25.0
10 * Outeniqua 3.13 5.0 8 6 2 0 75% 153 25.0 25.0
11 * Monument 3.09 5.0 11 8 3 0 73% 88 34.0 34.0
12 * KES 2.78 5.0 10 8 2 0 80% 134 27.8 27.0
13 * Grey HS 2.72 5.0 11 7 4 0 64% 72 29.9 27.5
14 * Waterkloof 2.69 4.0 10 7 3 0 70% 29 26.9 24.5
15 * Rondebosch 2.67 4.5 9 6 3 0 67% 104 24.0 24.0
16 * Wynberg 2.61 4.0 8 6 2 0 75% 201 20.9 18.5
17 * Westville 2.58 4.0 12 9 3 0 75% 111 31.0 31.0
18 * Michaelhouse 2.49 4.5 11 7 4 0 64% 65 27.4 25.0
19 * Selborne 2.48 5.0 13 8 4 1 62% 84 32.3 29.3
20 * Helpmekaar 2.46 4.5 11 6 5 0 55% -48 27.1 25.0
21 * Durban HS 2.45 4.0 10 5 5 0 50% 37 24.5 21.5
22 * Noordheuwel 2.43 4.0 12 9 2 1 75% 178 29.2 29.2
23 * Nelspruit 2.42 4.0 10 6 4 0 60% 6 24.2 21.5
24 * Glenwood 2.42 5.0 12 7 5 0 58% -45 29.0 29.0
25 * Eldoraigne 2.35 3.0 11 8 3 0 73% 121 25.9 23.5
26 * Kingswood 2.30 3.5 10 6 4 0 60% 52 23.0 20.0
27 * Oakdale 2.29 5.0 7 3 3 1 43% -371 16.0 16.0
28 * Marlow 2.28 4.0 12 9 3 0 75% 143 27.4 25.0
29 * Stellenberg 2.25 4.5 10 6 4 0 60% 136 22.5 22.5
30 * Brandwag (Uitenhage) 2.23 4.0 13 10 3 0 77% 77 29.0 29.0
31 * Pearson 2.23 3.0 7 6 1 0 86% 178 15.6 15.0
32 * Jeppe 2.21 4.0 12 7 5 0 58% 30 26.5 23.5
33 * Middelburg 2.17 2.0 9 6 3 0 67% 94 19.5 19.5
34 * Volkskool Heidelberg 2.13 3.0 6 4 2 0 67% 53 12.8 11.0
35 * Queen’s 2.11 4.0 12 6 6 0 50% 109 25.3 17.5
36 * Hudson Park 2.09 2.0 11 8 3 0 73% 119 23.0 23.0
37 * Die Anker 2.08 3.0 6 5 1 0 83% 58 12.5 12.0
38 * Boland Landbou 2.07 4.5 13 8 4 1 62% 212 26.9 23.9
39 * Maritzburg College 2.06 4.5 12 6 6 0 50% 77 24.7 19.0
40 * Rustenburg 2.05 3.0 10 7 3 0 70% 66 20.5 20.5
41 * Klerksdorp 2.04 3.0 8 5 3 0 63% -16 16.3 14.5
42 * Drostdy 1.99 4.0 10 5 5 0 50% -11 19.9 17.5
43 * Strand 1.98 3.0 9 5 4 0 56% 49 17.8 13.0
44 * EG Jansen 1.91 4.5 7 3 4 0 43% 3 13.4 11.0
45 * Diamantveld 1.88 3.0 9 5 4 0 56% 32 16.9 14.5
46 * Witteberg 1.83 3.0 6 4 2 0 67% 26 11.0 11.0
47 * Graeme 1.83 3.0 11 5 5 1 45% 116 20.1 15.0
48 * St Andrew’s 1.78 4.0 12 5 7 0 42% -32 21.3 16.5
49 * Kearsney 1.73 4.0 14 7 7 0 50% 19 24.2 20.0
50 * Muir 1.71 2.0 7 5 2 0 71% 36 12.0 12.0

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

Leave a Reply

33 Comments

  1. avatar
    #33 Bloktrui

    @Kantman: SchoolofRugby stel nooit teleur nie….

    ReplyReply
    20 May, 2022 at 06:35
  2. avatar
    #32 Kantman

    @Bloktrui: Ek twyfel of SchoolofRugby die week gaan uitkom met nuwe ranking.

    ReplyReply
    19 May, 2022 at 13:12
  3. avatar
    #31 Bloktrui

    Wag nog vir 1 webtuiste se rankings ……hoop om more oggend finale “ranking the rankers” vir die week te “post” …..vir die wat belangstel :wink: :lol:

    ReplyReply
    19 May, 2022 at 11:43
  4. avatar
    #30 jakes

    @JongMatie: nee jong. Beker rugby in Noordvaal is op ander vlak en bring die beste uit spanne uit. Almal het gedink Garsfontein gaan weghardloop met HTS Middelburg. Gaan kyk bietjie wat die score was. En toe kom Monnas laas week. Moet nie verbaas wees as nog een of twee verrassings opduik nie. As span nie op sy beste is op die dag nie, gebeur daar opskuddings.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 20:44
  5. avatar
    #29 Smallies

    @JongMatie: as julle oor die seun so praat dan klink dit vreeslik soos all your eggs in one basket

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 19:26
  6. avatar
    #28 Middies pa

    @jakes: Ek stem saam. Die Anker gaan skoonskip maak in hulle afdeling. Daar gebeur baie goeie dinge daar.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 09:42
  7. avatar
    #27 Djou

    @BoishaaiPa: Aaaah, nou verstaan ek!😃😃😃

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 09:09
  8. avatar
    #26 BoishaaiPa

    @Kaya 85: On no1..Who won between Gim and Grey?. Winratio is not the alpha factor.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 08:41
  9. avatar
    #25 BoishaaiPa

    :mrgreen: @Rainier: Daai is foktore…nie faktore nie

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 08:39
  10. avatar
    #24 BoishaaiPa

    :mrgreen: :mrgreen: @Djou: Hoekom dink jy is hulle al so ver daarbo…hulle het ekstra punte gekry vir beserings…

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 08:38
  11. avatar
    #23 Djou

    @Rainier: 😃😃😃😃😃😃😃😃😃😃😃

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 08:11
  12. avatar
    #22 Rainier

    @Djou: Ek dink BHP gaan binnekort ‘n beserings faktor moet inbring. En dan ook ‘n “Spelers wat SA skole speel en nie vir sekere wedstryde beskikbaar was nie” faktor gaan great wees. En ‘n “Seuns wat van Gr8 af in die skool is” faktor sal ook werk. En “Hoeveel spanne kry speelkans op ‘n naweek” faktor. En ‘n “Die skool bied ook hokkie en sokker aan” faktor.

    Oom Boy draai in sy graf om.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 07:43
  13. avatar
    #21 Steve K

    @Kaya 85: There’s a link to the explanation on the right hand side of the home page under ‘Links To’ section, under the ‘Fixtures & Results’.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 07:37
  14. avatar
    #20 JongMatie

    @Arend: Ek was onder die indruk die niggle sal weg wees voor Saterdag.
    Ons het hom nodig teen Boishaai, hulle is gekwes.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 06:59
  15. avatar
    #19 Djou

    @Arend: Dis mos hoekom ons hier is, om te krap. 😃😃😃

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 06:39
  16. avatar
    #18 Arend

    @JongMatie: Jurenzo se pa het my gister gebel en gesê hy weet nie of hy gaan reg wees die naweek. Hoe gaan dit met die rehab? Enige binnebaan nuus?

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 06:26
  17. avatar
    #17 Arend

    @Djou: 🤣🤣🤣 jy krap nou waar dit nie jeuk. :lol: :lol: :lol: :mrgreen:

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 06:20
  18. avatar
    #16 Arend

    @BoishaaiPa: goed gesê BoishaaiPa. As iemand aan iets wil waarde heg kan hulle na jou formules kyk. Baie betroubaar soos jy ook is.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 06:17
  19. avatar
    #15 Arend

    @JongMatie: die enigste man met die regte formules. Jy kan maar lees wat hy skryf.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 06:15
  20. avatar
    #14 Djou

    @Kaya 85: Framesby is constantly good. Every now and then they have a bit weaker squad, but more often than not they field strong teams.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 05:17
  21. avatar
    #13 Djou

    @BoishaaiPa: Nee man, dis bietjie goedige banter gemik na Jong Maat/Maat.
    Jou formule maak ook nie voorsiening vir al Paul Roos se beseerdes nie.😄😄😄😄

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 05:15
  22. avatar
    #12 Wondermaar

    Gebaseer op die laaste wedstryde van affies en Grey , behoort Grey DV met 20+ te wen die naweek. Affies sal n baie kliniese, taktiese wedstryd plan moet uitvoer en dan kan ons DV n verassing sien.

    ReplyReply
    18 May, 2022 at 01:41
  23. avatar
    #11 JongMatie

    Garsfontein se moeilike wedstryde nou iets van die verlede of kan daar nog n paar strawwe teenstanders in bekerrugby wees?

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 22:22
  24. avatar
    #10 jakes

    Glad to see Die Anker from Brakpan in 37th position. Maybe even a bit unlucky as they beat Middelburg and Heidelberg Volkskool higher ranked as them. But they will end up even higher later in the season. Strong possibility that they can win in their league of Virseker beker.

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:56
  25. avatar
    #9 jakes

    EG Jansen a bit unlucky to be in 44th spot as 3 of their games was lost in the last two minutes with 5 points and less(Nelspruit,DHS and Framesby) and could have gone either way. Not the true reflection of their strength actually.

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:52
  26. avatar
    #8 Wonder

    Geen HTS Middelburg of Menlo in top 50?

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:46
  27. avatar
    #7 Kaya 85

    Prediction:
    Grey will comfortably beat Affies this weekend, which intuitively, should take them to the top of the rankings … but I’ve got a feeling it won’t.

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:45
  28. avatar
    #6 Kaya 85

    Big shout out to Framesby whose performance strong this year.

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:40
  29. avatar
    #5 Kaya 85

    It looks like a fairly accurate system, much more reliable than some others I have seen.

    But a few observations:
    1.) I battle to see how Gim on 78% win ratio is higher than Grey on an 80% ratio. I think the bonus points might carry too much weight.

    2.) How is Middelburg a lower ‘category’ (2) than Heidelberg Volkies (3) … surely they compete in a higher league, so should at least be a 3.5 in comparison to Volkies

    I’m not sure how the categories influence things, but e.g. Hudson should be a higher than 2 – based on their solid performances over a number of years.

    I don’t know enough about the system’s algorithms although I believe you have explained it before.

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:38
  30. avatar
    #4 BoishaaiPa

    :mrgreen: :mrgreen: @Djou: Jy vergeet van bonuspunte wat inkom. Beet wys ongelukkig nie al die kolomme nie..gewoonlik as n ou se span nie is waar jy gedink het hulle gaan wees nie vind mens maar altyd fout of hoe?

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:04
  31. avatar
    #3 Kantman

    As Affies die naweek vir Grey wen gaan hulle moeilik die nommer 1 posisie afstaan. Maar verrassings is volop hierdie jaar.

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 20:01
  32. avatar
    #2 Djou

    @JongMatie: Paul Roos se posisie wys waarom jy nie die rankings moet glo nie Maat 😃.
    10 gespeel, 6 gewen en ewe veel punte as Paarl Bois.
    Interessante info vir die insecured!
    😃😃

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 19:25
  33. avatar
    #1 JongMatie

    Weereens @BoishaaiPa, SPOT ON!

    ReplyReply
    17 May, 2022 at 14:41