SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 07 May 2022

# School P W L D PD PTS BP WIN% TTL AVG
1 Affies 9 8 1 0 179 35.5 5.1 88.9% 41.4 4.60
2 Paarl Gim 8 6 2 0 142 28.0 7.4 75.0% 35.4 4.43
3 Garsfontein 7 6 0 1 149 28.5 1.4 85.7% 30.5 4.36
4 Bishops 9 8 0 1 178 36.0 2.1 88.9% 38.9 4.32
5 HJS Paarl BH 9 7 1 1 195 33.0 4.1 77.8% 37.1 4.12
6 Grey College 9 7 1 1 230 33.5 1.4 77.8% 34.9 3.88
7 Rondebosch 8 6 2 0 135 24.0 6.8 75.0% 30.8 3.85
8 Hilton 7 6 1 0 227 20.5 2.8 85.7% 23.9 3.41
9 Paul Roos 9 5 3 1 108 26.0 4.4 55.6% 30.4 3.38
10 Framesby 9 6 2 1 74 25.4 3.7 66.7% 29.1 3.23
11 Outeniqua 7 5 2 0 87 21.0 1.4 71.4% 22.4 3.20
12 KES 9 8 1 0 140 25.0 0.7 88.9% 26.5 2.94
13 Monument 10 7 3 0 64 28.5 0.7 70.0% 29.2 2.92
14 Stellenberg 9 6 3 0 153 22.0 4.1 66.7% 26.1 2.90
15 Westville 11 9 2 0 115 31.0 0.0 81.8% 31.9 2.90
16 Brandwag (Uitenhage) 12 10 2 0 143 29.0 3.7 83.3% 33.7 2.81
17 Wynberg 7 5 2 0 180 14.0 5.2 71.4% 19.2 2.74
18 Michaelhouse 10 7 3 0 74 25.0 2.4 70.0% 27.4 2.74
19 Helpmekaar 10 6 4 0 -42 25.0 2.1 60.0% 27.1 2.71
20 Kingswood 9 6 3 0 64 20.0 3.7 66.7% 23.7 2.63
21 Grey HS 10 6 4 0 50 22.5 3.1 60.0% 25.6 2.56
22 Waterkloof 9 6 3 0 28 20.5 2.4 66.7% 22.9 2.54
23 Boland Landbou 12 8 3 1 233 23.9 6.5 66.7% 30.4 2.53
24 Eldoraigne 10 7 3 0 109 21.5 3.8 70.0% 25.3 2.53
25 Nelspruit 9 5 4 0 -22 18.0 4.5 55.6% 22.5 2.50
26 Selborne 12 7 4 1 70 25.3 4.4 58.3% 29.7 2.48
27 DHS 9 4 5 0 28 16.5 5.4 44.4% 21.9 2.43
28 Queen’s 11 6 5 0 131 18.0 8.6 54.5% 26.6 2.42
29 Marlow 11 8 3 0 137 22.5 3.8 72.7% 26.3 2.39
30 Glenwood 11 6 5 0 -46 24.5 0.0 54.5% 24.5 2.23

SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 07 May 2022
Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

Leave a Reply

117 Comments

  1. avatar
    #117 Ou crock

    Geluk aan Affies wat julle diepte betref.Die demografie van Grey het egter verander en minder seuns speel rugby- dink ek.Die Afr.seuns in Pta sal seker nie sommer sokker speel nie.

    Grey se diepte lyk nie goed nie…’n Paar groot tellings teen hulle.Miskien weer touchiess peel elke middag en naweke.

    Lank gelede was trend effens anders.Top 2/3 spanne van Affies altyd ‘n kans gehad en genoeg keer gewen,maar verder onder toe was meerendeels in Grey se guns as ek reg kan onthou.

    Grey se speelstyl ook effens verander( net wedstryd teen Paarl Gim- wildeklawer gekyk).Weet nie of ek so mal is daar oor nie,maar wat weet ek- dinosaurs sterf vining uit.

    Viva la Grey!

    ReplyReply
    21 May, 2022 at 20:00
  2. avatar
    #116 Djou

    @JongMatie: En vir oom Johnny – sonder hom gaan Sean ook sukkel. Hy is een van die beste recruiters.

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 17:34
  3. avatar
    #115 Mountainview

    @Djou: Dink jy het daai redelik spot-on van waar die spanne min of meer inpas..😉

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 12:09
  4. avatar
    #114 JongMatie

    @Djou: Soos almal al lank voorspel, gee vir Sean Erasmus n volle seisoen om dinge reg te ruk.

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 11:06
  5. avatar
    #113 kantako

    @Djou: hier stem ek met jou 100% saam met jou, en enige iemand wat lief is vir rugby en skole rugby sal saam stem. As jy kyk oor die laaste 50 jaar dan sal daai skole soos jy genoem het altyd daar wees. Dan kom daar skole met n great jaargroep of in vandag se tyd skole met goeie werwing.
    Ek se altyd 30 en 20 jaar terug het net n paar skole gewerf en uitgestaan met n koshuis ens, vandag is die kompetisie sterk.
    Almal werf
    Meeste het n koshuis/rugbyhuis
    Almal het goeie coaches
    Almal het n rugby budget en sponsors

    En steeds val die skole nogteeds in die ranking soos jy genoem het. Hats off to them. Een ding is Virseker julle het nie n te kort aan rugby in SA nie. Jammer daar kan nie meers seuns na skool deur kom en n career maak nie.

    @wondermaar ek mis hom gewoonlik

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 10:54
  6. avatar
    #112 Djou

    @kantako: Hi
    Nee, daar is op die oomblik 2 skole ver voor die res. Hier praat ek nie net uitslae nie, want ongelukke gebeur en jy vind nou en dan ‘n ander skool wat ‘n droomjaar het, ens.
    Wanneer alles ontleed word – van afrigting, die manier van verdedig, hoe vinnig skoongemaak word, rolmale, game plan uitvoering en aanpassing, aanval, ontleding van teenstaanders, ens ens – vind jy daardie 2 skole.
    Dis Grey en Paarl Gim!
    ‘n Ent agter hulle kry jy vir Boishaai.
    Verder terug kry jy ‘n bondel wat insluit Paul Roos, Outeniqua, Oakdale, Affies, Garsies, Monnas, Glenwood, Stellenberg, Bishop, Bosch, ens.
    Verder terug kry jy nog ‘n bondel.
    ‘n Ranking wat werk is een waar geskiedenis en kategorieë die minimum rol speel sodat skole wat bv droomjare beleef wel die topskool kan wees.
    So, jy gaan uiteindelik op die manier ‘n jaarranking en langtermyn-ranking hê.
    Maar, soos ek sê, ‘n raking is ego-strelers vir die “insecured”.😓

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 10:21
  7. avatar
    #111 Strepie

    Soos al genoem @BoishaaiPa se stelsel en metodiek is al getoets en dit werk.
    Wag maar vir hom om die nuutste ranglyste uit te bring.

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 07:22
  8. avatar
    #110 Rainier

    En daar poef die ranking stelsels almal in die pomp die naweek.

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 07:10
  9. avatar
    #109 Wondermaar

    @kantako: 31 December gewoonlik🙄😁😂🤠

    ReplyReply
    14 May, 2022 at 18:46
  10. avatar
    #108 kantako

    @Mountainview: hahaha presies. Ek wonder hoe hierdie jaar gaan eindig.

    ReplyReply
    14 May, 2022 at 17:55
  11. avatar
    #107 Mountainview

    @kantako: Jy bedoel seker Monnas?… nee wag, hulle het teen HJS verloor, wie teen Rondebosch verloor het, wie teen Gim verloor het, wie teen PRG verloor het, wie teen Gars verloor het…ek dink los #1-5 op ranglys oop & maak almal #6! Sien Bishops darem onoorwonne gebly deur die magtige Strand 10-7 te klop!🤣

    ReplyReply
    14 May, 2022 at 17:25
  12. avatar
    #106 kantako

    @Djou: so daar wen Noordheuwel van Krugersdorp nou vir Helpmekaar, wat vir Paul Roos gewen het wat vir Gim gewen het wat vir Grey gewen het.

    So is Noordheuwel dan nou 2de in die land na Garsfontein ?

    ReplyReply
    14 May, 2022 at 14:16
  13. avatar
    #105 Gimnasias

    @BoishaaiPa: Ek het nie daai game gesien nie maar ek sien maar op.die uitslae. Hoe lyk dit my maat, gaan jou span ons Paarliete more trots maak?

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 21:25
  14. avatar
    #104 Djou

    @Kaya 85: Yeah, but my attention is on Grey tomorrow. They need a good win tomorrow!

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 19:36
  15. avatar
    #103 Rainier

    @JongMatie: And yet Affies played Garsies and Grey Waterkloof.

    Sounds more like a Western Cape thing.

    :lol:

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 17:03
  16. avatar
    #102 Rainier

    @NealW: I believe as schools embrace rugby as a viable career option and the “stigma” of recruitment fades the gap at the top will become smaller. Which is great.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 17:00
  17. avatar
    #101 NealW

    @Rainier: Agreed and isn’t it nice to have close competition like this year where many a result has been determined in the last minute. Better this than one team dominating and beating everyone by more than 20 points.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 11:03
  18. avatar
    #100 JongMatie

    @Rainier: I agree, and further to this, schools like PRG, PaarlBoys, Affies, GCB will simply not play schools that cannot entertain at least 18 rugby teams.
    The opportunity for a schoolboy to play on a Saturday FAR outweighs any ranking probability.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 10:13
  19. avatar
    #99 Rainier

    I honestly do not understand these arguments about rankings.

    I think it is safe to assume that there are a few schools that will always have strong underage and senior teams. GCB, Boishaai, Gim, Affies and maybe PRG.

    There are also schools like Pretoria Boys and Maritzburg College that are not as strong as they used to be, even if they can still field many teams.

    And then there are newcomers like Garsies and Stellenberg with fewer teams, but that can compete with “traditional” rugby powerhouse schools.

    This complicates ranking systems, as an important part is the weighting of opponents.

    So enjoy the rankings, but it really carries very little value.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 10:02
  20. avatar
    #98 Kaya 85

    @Jakkals: Hilton beat DHS, DHS lost only 7-5 to Monument and Monnas totally smashed Oakdale (but did lose to Outeniqua)

    KES beat Jeppe, Jeppe rolled R’bosch, and R’bosch beat Stellenberg.
    I must say, this did perplex me, because the KES pack does not look as rugged as those other teams, but there you go…KES have always known how to win by playing FIFTEEN man rugby

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 09:49
  21. avatar
    #97 Kaya 85

    @Djou: Garsfontein one of the top TWO in SA right now

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 09:45
  22. avatar
    #96 Djou

    @kantako: Dis waar.
    Al die top skole het!

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 08:21
  23. avatar
    #95 Wyvern

    @Jakkals: I don’t think there would be big scores but I would favour Outeniqua and Oakdale against KES and Hilton.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 03:26
  24. avatar
    #94 Vleis

    @Jakkals: Your comment re KES v Stellenberg et al is a moot point, as they aren’t playing each other this year. More importantly, you haven’t provided any evidence or logic to support your claim – I think that Reddam Bedfordview would inflict a lot of damage to Marais Viljoen this year.

    Were you surprised when Bosch beat Stellenberg and more surprised when Jeppe beat Bosch…and shocked when KES beat Jeppe? :lol: :lol:

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 00:16
  25. avatar
    #93 Roger

    @Cappie: I can’t believe they rank u16, 15 and 14 teams but anyway …..

    KES u16A team very strong – might be the only A team to win this weekend. Look out for the flyhalf – brilliant player.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 21:58
  26. avatar
    #92 Jakkals

    @Kaya 85: Makes sense to me

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 21:30
  27. avatar
    #91 Jakkals

    @Grizzly: KES sou 0/2 gewees het by wildeklawer….dalk 0/2 by Noord-Suid ook…

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 21:28
  28. avatar
    #90 Kaya 85

    As of this week (before Saturday’s games) the top 2 teams in South Africa are
    1. Bishops
    2. Garsfontein

    This is because these two teams are unbeaten right now, and having played 9 and 8 games respectively, against some top opposition, it is “late enough” in the season to make a claim for them.

    The ranking formula is pretty good but it isn’t perfect.
    Now if either or both of them lose a game or two…I’ll change my tune

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 20:51
  29. avatar
    #89 Wondermaar

    Ek is oortuig SA het agt skole gelyk in eerste plek op die finale rankings vir die jaar , dan travel almal in oktober colesberg toe en hou almal n groot partytjie..

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 20:20
  30. avatar
    #88 kantako

    @Djou: hahaha Garsies het elke jaar nuwe seuns.

    Ek moes net

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 19:57
  31. avatar
    #87 Grizzly

    @Cappie: Waar kry jy daai rankings?Net nie vir my se SA school sports nie.As jy volgengs hulle gaan is dit volgende jaar n maklike wen vir Affies teen die Bere…

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:58
  32. avatar
    #86 Djou

    @Jakkals: Ja, hoe ken jy vir Duppie?

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:48
  33. avatar
    #85 Djou

    @BoishaaiPa: Ja, Garsies het daarvolgens vanjaar nooit teen Affies, Paul Roos of Boishaai gespeel nie, maar 2 keer teen Welkom Gim. So jou rankings is verkeerd. 😂😂😂😂

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:46
  34. avatar
    #84 Gemini

    @BoishaaiPa: Dit was ‘n virtuele game wat eindig as ‘n wet dream.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:46
  35. avatar
    #83 BoishaaiPa

    @Djou: O bliksem..het ons almal daai game gemis?…lol..

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:40
  36. avatar
    #82 Grizzly

    @Jakkals: Waarsynlik…maar hulle 2 het net 1 keer verloor.Ek weet teen die opposisie….maar…gaan kyk die 3 skole wat jy noem se aantal verlore…

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:39
  37. avatar
    #81 Djou

    @Cappie: Wat die afgelope paar jaar gebeur het, het geen impak op Saterdag se wedstryd nie. Dis ‘n nuwe jaar en nuwe seuns en nuwe coaches ens.
    As mens volgens geskiedenis moes gaan moe Affies vir Garsies wen, Grey vir Oakdale, Paarl Gim vir Paul Roos ens.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:32
  38. avatar
    #80 Djou

    @kantako: Ja, dit is nie te versmaai nie. Maar jy kan ‘n fan word want hulle speel aanskoulike rugby. 😇

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:20
  39. avatar
    #79 Djou

    @BoishaaiPa: Gaan kyk op Noordvaal se uitslae. Volgens Beet was die score 43-13. 😄😄😄😄

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:19
  40. avatar
    #78 Bloktrui

    12 van die top20 spanne speel hierdie naweek teen mekaar , liplekker skole rugby….my top wedstryde vir die naweek is Grey College vs Paarl Boys , Bosch vs Paarl Gim , Monnas vs Garsies en Affies vs KES …….ek glo dat volgende week se rankings beslis anders sal lyk …..maar daar is nog ‘n paar naweke oor voordat die finale “bragging rights” ge-claim kan word

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 18:14
  41. avatar
    #77 BoishaaiPa

    @Gimnasias: Mis ek iets?.Wanneer het Garsies vir Grey ver gewen?.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 17:28
  42. avatar
    #76 kantako

    @Djou: ek is gladnie n Garsfontein fan nie, maar dis nie elke dag wat n bekerskool die geleentheid kry om teen HJS, Affies en Paul Roos in een jaar te speel nie, dan om deur daai 3 wedstryde te kom onoorwonnne, well done.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 17:06
  43. avatar
    #75 Cappie

    @Roger: KES vs Affies going to be competitive in all age groups if I am looking at the rankings of both.
    1st: KES 12th – Affies top 5
    u16: KES 4th – Affies 6th
    u15: KES 17th – Affies 1st
    u14: KES 21st – Affies 2nd

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 16:30
  44. avatar
    #74 Smallies

    @Jakkals: stem saam met jou

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 13:54
  45. avatar
    #73 Jakkals

    @Grizzly: Ek dink Oakdale, Outeniquq en Stellenberg sal vir KES en Hilton seermaak…

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 13:19
  46. avatar
    #72 Jakkals

    @Djou: So Garsies is onoorwonne die jaar? Net die een gelykop met HJS?

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 13:16
  47. avatar
    #71 Gimnasias

    @Grizzly: Ek gee nie om wie wat sé nie, enige span wat vir Grey so ver wen moet aanspraak kan maak op nr 1 posisie. En Garsies is konstant daarby. Hou hul al n paar jaar dop. Affies ook nie ver agter nie.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 13:10
  48. avatar
    #70 Gimnasias

    @JongMatie: Ja ons sal nou sien hoe goed Bosch werklik is. Gaan n taai game wees.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 12:57
  49. avatar
    #69 Grizzly

    Sien School of rugby het Garsies 1 en Affies 6…. Intresant.My top 10 sal so lyk tot vandag.

    1.Garsfontein
    2.Bishops
    3.Affies
    4.Gim
    5.Grey
    6.Boishaai
    7.Rondebosch
    8.PRG
    9.KES
    10.Hilton

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 12:46
  50. avatar
    #68 Cappie

    KES, Bishops en Affies het die beste wen persentasies in die rankings. Die KES-Affies wedstryd gaan interessant wees. En soos @Roger: dit wel stel, KES het Affies se nommer oor die afgelope paar jaar.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 12:08
  51. avatar
    #67 Wondermaar

    @JongMatie: Wat dink die manne van die suide …. telling??

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 12:05
  52. avatar
    #66 Wondermaar

    @Jakkals: Jakkalas😁 waar droom jy jou drome😁😂

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 12:03
  53. avatar
    #65 Djou

    @Jakkals:
    Van die uitslae:
    HTS Drostdy 67-0
    Paarl Boys 16-16
    Affies 20-19
    Paul Roos 21-18
    Framesby – ver gewen.
    Bethlehem Voortrekker 38-0
    HTS Middelburg 38-26

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 11:35
  54. avatar
    #64 JongMatie

    Bosch vs Gim

    GROOT!

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 07:55
  55. avatar
    #63 Mate

    @OomPB:
    Deurdringende reën al van gisteraand af
    Reën hou my wakker
    Wag vir die reenboog

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 07:24
  56. avatar
    #62 OomPB

    @Mate: half 4 in die oggend. Jy moet dat die dokter na jou prostaat kyk.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 07:18
  57. avatar
    #61 Jakkals

    Waar kan ek Garsfontein se uitslae vir die jaar sien….lyk soos ou uitslae as ek op hulle click…

    Ek dink die naweek gaan klomp upsets opdis. HJS gaan Grey klop en Monnas gaan Garsies troef…

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 05:24
  58. avatar
    #60 Mate

    Genade ek het nounet gedroom Monnas en Garsies speel gelykop

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 03:38
  59. avatar
    #59 Strepie

    @Wondermaar: Well done aan Garsfontein!
    As gemengde skool is Kwaggas en Paarl Gim sekerlik uitstekende opsies in die toekoms mits daar ten minste 18 rugbyspanne in die veld gestoot kan word.

    Dan kom daar nog hokkie ook by.

    Terug by my hoof punt,

    Garsies is die nuwe kinders op die blok, well done, baie geluk en welkom!!

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 21:05
  60. avatar
    #58 Wondermaar

    Garsfontein werk in regte rigting , indien daar konstant top 5 rugby deur hulle gespeel word behoort daar meer wedstryde teen die top suidelike skole en bestes noord gespeel te word, maar n jaar se skolerugby is so vinnig verby en sal dit in my opinie die doel van skool gaan oorskadu om in n skooljaar te veel van rugby te probeer maak( meer as wat reeds gedoen word is moeilik, veral in jou matriekjaar)

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 20:32
  61. avatar
    #57 PRondersteuner

    Jy kom nie terug van 0-18, 9-24, 7-31, 10-26 af as jy ‘n swak span is nie. ‘n Span waar almal in dieselfde rigting trek, speel vir die trots van die trui, speel vir die coach. En in my beskeie opinie is Garsfontein een van daardie skole. Dit sal baie goed wees as hulle ook ‘n toer of wat Bloemfontein, Paarl, Stellenbosch, Durban of PE toe kan doen, maar well done Garsfontein.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 20:21
  62. avatar
    #56 Playa

    Two surprises for me-Queens and Garsfontein. Happy for QC, they’ve been tasteless the last few years, with some corners saying we had seen the end of their rugby. A few losses could have gone the other way this year but glad to see them performing on the field and not just on the stands.

    Garsies have been super. I thought. They’d be top of the list.lets see how this unfolds

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 19:57
  63. avatar
    #55 Djou

    @Wondermaar: Saterdag teen Monnas by Monnas. Gaan ‘n grote wees want jy wen nie sommer in Krugersdorp nie. Ek dink Affies het ook nog net Grey oor – van die topspanne.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 19:53
  64. avatar
    #54 Wondermaar

    As ek reg is speel garsfontein nie regtig verder in die jaar teen van die top 10 spanne nie of is ek verkeerd? , maar weldone garsfontein n goeie span in vergelyking met ander top 5-10 skole spanne die jaar is julle beslis.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 19:50
  65. avatar
    #53 Djou

    Nee man, ek is so relaxed as wat jy kan kry. Jy hoef rerig nie so bekommerd te wees oor my nie, maar ek waardeer nogtans jou besrgdheid – veral in COVID-tye. Dinge is rof met 100 000 sterftes en nog 300 000 excess deaths.
    Praat nie net van boerboel nie – hy kan in elk geval oor niks anders as Garsfontein blog nie. Apple kan nie ‘n post doen sonder om Garsfontein te noem nie. Ditto Strepie wat kort-kort ‘n steelhou inkry.
    Nietemin, die gekerm word eintlik verwelkom. Hoe meer hulle kerm, hoe meer is die aandag en hoe meer ouers stel belang.
    Jy ken mos syfers – as jy 5 jaar ‘n beurs kry en skoolfonds is vas teen R30 000 per jaar, dan spaar jy R150 000.
    Jy kan jou kind se hele universiteitsloopbaan befonds daarmee indien jy dit sou spaar. En as jy voortgaan en verder spaar in jou seun se eerste 2 jaar van universiteit, dan is dit R210 000 wat sommer vir die honneurs ook sal betaal.
    Ek sou dit baie sterk oorweeg in Suid-Afrika waar die aantal jeug wat tersiêre opleiding het minder is as in jou en my tyd.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 19:49
  66. avatar
    #52 BoishaaiPa

    @Djou: Een ou maak nie n garde nie. En hy verteenwoordig niemand nie..en my stats kan nie iemand bevoordeel of benadeel as dieselfde kriteria toegepas word nie. So relax en hou op dink daar is n vendetta uit teen Garsies…hou aan wen en julle eindig dalk nog steeds no 1.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 19:23
  67. avatar
    #51 apple

    @Djou: Ironic that a number of the Capitec executives were in Paarl…the most important match will always remain Interschools, whether you lose against Grey with 15 (which is probably the likelihood), if you beat Gym with one, your year is memorable. Garsfontein deserves to be nr 1, but it also seems that you want it a bit too much, as if it was one or other KPI.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 19:12
  68. avatar
    #50 Smallies

    @Djou: Feit is Boishaai Gim PRG Grey Queens Selborne Maritzburg…al daai skole was op n tyd ook jong skole ….ek laaik Garsies juis omdat hulle voor ons oë besig is om n legacy te bou vir die generasies wat nog moet kom …..well done julle Doen so voort

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 18:58
  69. avatar
    #49 Djou

    @JongMatie: 100% reg. Rankings is niks anders nie as ‘n egobeker.
    Maar die Wêreldbeker, Curriebeker, URC-beker, Bledisloebeker, ens gaan nie sommer verdwyn nie.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 18:32
  70. avatar
    #48 Djou

    Snaaks, dis eintlik die Paarl Boys garde wat probleme het met Garsfontein (en soms Stellenberg) en hier en daar ‘n ander jaloerse blogger.
    Vir hulle mag ‘n jong skool nie durf betree op die ouer skole se turf nie.
    Jaloesie is ‘n lelike ding.
    Nes Capitec nie die speelveld van die groot 4 banke mog betree het nie.
    Maar Garsies gaan nie weggaan nie – so die gekerm en kla moet maar aangaan. Gelukkig steur al minder mense hulle daaraan.
    Ons wil net skolerugby geniet en nuwe talentvolle en hardwerkende skoolseuns sien speel. Meer as om ‘n spesifieke skool te sien wen of verloor.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 18:27
  71. avatar
    #47 Grizzly

    @BoishaaiPa: Djou het basies my antwoord gegee.

    Om eerlik te wees weet ek as Garsies nie nou bo was nie,al was dit net vir n week…gegewe die geskiedenis van die top 5….die waarskynlikheid dat dit in die nabye toekoms gaan gebeur skraal is…

    Gaan jy Djou aan vat op sy aanbod van die laer ranking games?

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 18:23
  72. avatar
    #46 Mate

    @BoishaaiPa:
    Nee ek kla nog nie
    Ek is eintlik nog bitter kalm
    Maar as Garsies volgende week weer benadeel word omdat hul nog onoorwonne ( skies Monnas ) is gaan ek my liederlik vervies
    Dan gaan haal ek sommer vir BOG en Spear om my af te koel

    Grappies op n stokkie

    Jammer om te hoor van Roelf
    Hy was n goeie ou
    Nes jy

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 16:25
  73. avatar
    #45 BoishaaiPa

    :mrgreen: @Mate: Wesenlike verskil is dat dit eintlik net jy is wat kla oor dit..soos van ouds!..jy darem weer iewers uitgeval waar daar sein is?.Geworry dat jy dalk weggespoel het in KZN want dis mos waar jy laas opgeduik het!

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:55
  74. avatar
    #44 BoishaaiPa

    :mrgreen: @Rainier: Ongelukkig sal Grey met hulle rugby geskiedenis nooit die underdog tag kan claim nie!!

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:49
  75. avatar
    #43 Rainier

    @BoishaaiPa: Yes Sir. Playing the underdog card has its advantages…

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:40
  76. avatar
    #42 JongMatie

    @Mate: Stem saam, skrap alle ranglyste (en bekers).
    Ons weet mos wie wen wie, en hoe meet jy in elkgeval as almal nie teen almal speel nie.

    Blymaar n duimsuig storie.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:22
  77. avatar
    #41 JongMatie

    Genade, hier word darem vreeslik aannames gemaak dat individue, gemeenskappe, skole, provinsies en regerings vir die Garsie Bere wil kortwiek.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:20
  78. avatar
    #40 Mate

    Ranglyste is in elk geval n onding in skolerugby
    Julle almal hik en kerm oor bekerrugby maar gooi tantrums oor rankings
    Wat is die wesenlike verskil?

    Laat die seuns die game net speel

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:08
  79. avatar
    #39 Mate

    @BoishaaiPa:
    Ek praat nie van jou rankings
    In elk geval as jy wen moet jy vergoed word
    Of dit met n halwe punt of in die laaste sekonde
    Jy kan nie n span benadeel wat wen nie
    Ek dink Garsfontein sal vir Toulouse wen en dan sal daar steeds tegniese crap wees

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 15:04
  80. avatar
    #38 BoishaaiPa

    @Mate: Feit is al die wedstryde is feitlik in laaste minute beslis en kon enige kant toe swaai..dis hoe gelyk die spanne is vanjaar en die waarskynlikheid dat jy n korrekte voorspelling kan maak gegewe die opposisie teen wie jy gespeel het se uitslae raak al hoe minder. Absoluut niks met spesifieke skool uit te maak nie, maar wel onvoorspelbaarheid van vanjaar se uitslae.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:50
  81. avatar
    #37 Smallies

    @Mate: vir n verandering stem ek saam met jou

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:41
  82. avatar
    #36 Roger

    1 versus 12 this weekend at KES. KES have managed to beat Affies in three of the last five games played between the schools – I wonder if another upset is on the cards? Affies huge favourites but stranger things have happened :twisted:

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:41
  83. avatar
    #35 Mate

    Die afrikaners is n nydige nasie
    Maar ons sing Psalms en Gesange uit volle bors Sondae

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:39
  84. avatar
    #34 Mate

    Of jy nou in die 1 ste minuut score of in die doodsnikke, n wedstryd is 60/70 minute
    Punte is punte
    Of jy amper wen of amper verloor, die telbord wys die uitslag
    Die publiek wil nie hê Garsies moet presteer en ek dink dit maak hul meer vasbeslote

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:36
  85. avatar
    #33 Djou

    @BoishaaiPa: Jy is reg – nes Grey vir Paarl Gim en Oakdale kon wen, Paarl Gim vir Paul Roos en Affies kon wen, Paarl Boys vir Bosh kon wen, PR vir Bishops kon wen en andersom, ens. Maar hulle het ongelukkig nie.
    Wedstyde duur 70 minute (behalwe Wildeklawer, ens), so of jy in die doodsnikke wen of verloor maak nie saak nie.
    Enige suksesvolle projek waaraan mens werk is eers klaar as hy klaar is, nie ‘n sekonde voor die tyd nie.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:31
  86. avatar
    #32 Cappie

    Daar gaan nog baie water in die see loop voor die finale gradering uitkom. Ons is nou eers halfpad deur die seisoen.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:13
  87. avatar
    #31 BoishaaiPa

    @Grizzly: Garsies het met tyd al verstreke teen BH gedraw en PR in doodsnikke gewen net soos PR vir Gim reg op einde gewen het. Garsies kon net sowel teen Affies, PR en BH verloor het en die oorwig van waarskynlikheid dat hulle dit sou wen met 5 games teen top opposisie raak dan skraler…Tot en wanneer almal teen almal speel bly dit maar lekker onderwerp om oor te gesels en redeneer.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 14:06
  88. avatar
    #30 Djou

    @BoishaaiPa: Jy moet in ag neem, volgens Beet se rekords het Garsies vir Grey ver gewen, en glad nie teen Affies gespeel nie. Gaan kyk, dis daar. 😁😁😁😁😁😁😁😁😄😄😄😄😄😄
    As jy belangstel, daar is ‘n metode om te “equalise”, maw voorsiening maak vir top spanne wat nie teen sterker opposisie speel nie en vir minder sterk spanne wat topspanne speel.
    Sterkte daar!

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:36
  89. avatar
    #29 Grizzly

    @OudAffie: Daars niks wat Garsies kan doen aan die bepalings nie.Dis juis almal se verskoning ja maar op die dag….so wat van toepassing is hier is die waarskynlikheids teorie…daars niks ander om op te werk nie.

    Die enigste 1:1 is dood.Al die ander goed gaan af op die waarskynlikheids glyskaal.So is daar n kans dat die son nie more oggend gaan op kom nie,hoe Klein ookal.

    So eks nie n aap nie,ek weet enige iets is moontlik,soos die Bokke wat teen Japan verloor het.MAAR as jy niks anders het as geskiedenis nie waamee werk jy?

    So ek se gegewe die geskiedenis sover die seisoen en daar moet n besluit gemaak word,se ek op n oorwig van waarskynlikheid dat Garsies vir Gim en Grey sal wen…as jy verskil gee my asb konkrete redes.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:27
  90. avatar
    #28 Smallies

    @JongMatie: beker rugby het sy voordele ook ,van die beste skole games wat ek al gesien het was in die ou Administrateurs/ Direkteurs beker dae on die ou tranvaal,enig ou wat in daardie tyd indie Tranvaal groot geword het kon jou se wie Hugenote springs was of FA Odendaal in PTA ,hoeveel mense weet vandag nog van daardie skole

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:25
  91. avatar
    #27 JongMatie

    @Smallies: Rankings laat my baie aan beker rugby dink.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:20
  92. avatar
    #26 Smallies

    @JongMatie: nee wat,maar dis nice om bragging rights te he …

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:18
  93. avatar
    #25 Smallies

    @Smallies: Dit was die Volkskas skild gewees 1988

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:17
  94. avatar
    #24 JongMatie

    Maak die ‘rankings’ werklik soveel saak?

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:16
  95. avatar
    #23 Smallies

    @kantako: Daar was hier in die 80,s n SA cup of so iets gewees ,Grey en Queens het in die finaal gespeel 1987 of 86 is nie seker nie

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:15
  96. avatar
    #22 OudAffie

    @Grizzly: Dit is waar, Affies het verloor teen Garsfontein, en Garsfontein het vir Paul Roos gewen. Beide AHS en PR het vir Paarl Gim gewen. Ek gaan dan net kan sê, maar kan ook net deur Beet bevestig word, dat Affies en Paarl Gim se totale bepalings en dus wedstryde gewen meer gewig dra as Garsfontein sin.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:06
  97. avatar
    #21 Wonder

    @BoishaaiPa: Ek stem,maar dan is Grey se bonus punte seker verkeerd. Hulle moes tog 4 punte gekry het vir die verloor teen Gim

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 13:05
  98. avatar
    #20 BoishaaiPa

    @Wonder: Jy kan darem nie niks punte verdien as jy met n punt of 2 verloor teen n sterk span nie.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:32
  99. avatar
    #19 Grizzly

    @BoishaaiPa: Ek weet,jammer vir julle loss daar in die Kaap,almal wat geraak word.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:32
  100. avatar
    #18 BoishaaiPa

    @Wonder: Jy kry bonuspunte vir verloor met minder as 7 ook en opponente se kategoriepunt tel.. Ek sal eers weer die hele ontleding moet gaan trek.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:31
  101. avatar
    #17 Wonder

    @BoishaaiPa: Baie dankie vir die rekord hou van tellings en die rakings. Ek probeer die bonus punte verstaan. Gim het 6/8 gewen,onder 80%. Indien hulle al 6 games met meer as 30 punte gewen het kon hulle maksimum van 3 bonus punte verdien. Hoe kom het hulle 7.4? Volgens my kan Affies maksimum 4.9 bonus punte he maar het 5.1v,Garsies het 1.4,volgens die formule met hulle 2.0 he vir 4 wenne met meer as 30 en nog 0.7 vir games gespeel met wen % bo 80. Help my asb verstaan.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:27
  102. avatar
    #16 Grizzly

    @Smallies: Nee beslis…ek wag vir School of rugby sin.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:25
  103. avatar
    #15 BoishaaiPa

    @Grizzly: Garsies het ook gedraw teen n span wat onder hulle is..margins is bitter klein.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:23
  104. avatar
    #14 kantako

    @Smallies: stem.

    So hier is die oplossing. As die rankings vir jou as skool waarde toevoeg tot jou bemarking en en en, dan moet jy inskryf om in n toernooi te speel wat jou kan rank.

    16 skole skryf in (skole moet darem realsitsies wees) wat dink hulle 1ste span staan n kans om in die Top 10 gerank te word. Hierdie 16 skole vat die plek van die politieke Cravenweek en hulle gaan bly vir 3 weke tydens die Julie vakansie by Camp Discovery, oefen daar en speel daar in n world cup formaat. 4 poele van 4. Elke skool kry 3 poelwedstryde, kwartfinaal, halffinaal en finaal. 6 wedstryde elke skool oor 3 weke. Dan word jy gerank van 1 tot 16.

    Camp discovery betaal die verblyf, en etes, in ruil vir TV regte (want almal sal kyk). Hekgelde en kosverkope, gaan aan kostes vir skole se vervoer.

    JA EK WEET. Dit kan gebeur dat Gim/HJS teen mekaar speel op die toernooi en later op interskole weer, dit maak nie saak nie. Rankings op die toernooi is die rankings vir die jaar.

    Res van skole se tradisionele fixtures bly dieselfde.

    Indien enige blogger hierdie besigheids model by my wil koop, ek is oop vir die hoogste offer.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 12:23
  105. avatar
    #13 Smallies

    @Grizzly: daar sal nooit enigheid wees oor rankings nie…behalwe al almal teen almal speel

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 11:55
  106. avatar
    #12 Grizzly

    @OudAffie: Wat van die verloor teen Garsies?Garsies het vir Affies gewen asook die 2 skole wat vir Gim gestamp het maar beide is bo hulle…huh??

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 11:41
  107. avatar
    #11 BoishaaiPa

    @Rainier: You know and I know that is not how it works. This is a relative reflection based on results against opposition.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 11:40
  108. avatar
    #10 JongMatie

    @OudAffie: PUIK PRESTASIE, VOORWAR!

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 11:07
  109. avatar
    #9 OudAffie

    Ek het nie dit verwag nie. Maar is baie bly AHS is bo. Ek sal persoonlik eers AS (GROOT AS) ons Grey Kollege kan klop aanspraak maak op die nommer 1 plek. Dan kan ons sê ons het Gim, Grey en Paul Roos in 1 jaar geklop. Dit gebeur beslis nie baie om dit te kan sê nie, enige skool nou.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 10:59
  110. avatar
    #8 Oakdale supporter

    @Cappie: I would also like to see that.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 10:43
  111. avatar
    #7 Oakdale supporter

    @Rainier: Oaddale het geen punte teen Monnas, Affies of Boishaai gekry nie. As hulle vir Stellenberg en Outeniqua kan wen behoort hulle so by 20 te kom. As hul een wen en een close verloor dalk 30.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 10:42
  112. avatar
    #6 Cappie

    Thank you Beet. I am interested to see the Category points allocated to each school. Will it be possible to post it, otherwise mail it to me.

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 09:18
  113. avatar
    #5 Rainier

    That makes Boishaai prohibitive favorites against GCB this weekend – I hope Grey can keep the score down.

    Where is Oakdale ranked?

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 07:57
  114. avatar
    #4 JongMatie

    Die enigste, werklike, betroubare stelsel.
    100% in die kol!
    Keer op keer!

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 07:50
  115. avatar
    #3 Knight_CHS07

    :mrgreen: @beet: come on now, you can’t still be struggling with HTML

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 07:15
  116. avatar
    #2 Grizzly

    Mmmmmmmm….. interesting..
    Kom ons kyk maar….

    ReplyReply
    11 May, 2022 at 05:35
  117. avatar
    #1 beet

    Apologies everyone. I got my HTML settings all wrong and produced the wrong stats to support the rankings. :cry:

    This has been fixed now.

    Sorry for pending all the comments but it was easier as the comments would look out of place now that the table has been fixed

    ReplyReply
    10 May, 2022 at 22:15