School Rugby fixtures & results – week ending 07 May 2022

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Sat.07May Middelburg 21 32 Noordheuwel NWU Prestige Final
Sat.07May Oos-Moot 05 10 Lichtenburg NWU Prestige 3rd Place P/off
Sat.07May Die Anker 32 26 Rustenburg NWU Prestige 5th Place P/off
Sat.07May Zwartkop 10 26 Heidelberg VS NWU Prestige 7th Place P/off
Sat.07May Wesvalia 05 14 Montana NWU Prestige 9th Place P/off
Sat.07May Potch Volkskool 32 19 Potch Gim NWU Prestige 11th Place P/off
Sat.07May Marais Viljoen 17 28 Klerksdorp NWU Prestige 13th Place P/off
Sat.07May Oosterlig 07 47 Hugenote (Springs) NWU Prestige 15th Place P/off
Sat.07May Rondebosch 32 28 Stellenberg
Sat.07May Drostdy 27 38 Boland Landbou
Sat.07May Paarl Gim 24 26 Paul Roos
Sat.07May SACS 00 34 Bishops
Sat.07May Parel Vallei 14 22 Brackenfell
Sat.07May Strand 14 23 DF Malan
Sat.07May Durbanville 36 00 Melkbosstrand
Sat.07May Michaelhouse 22 09 Kearsney
Sat.07May Maritzburg College 29 21 Northwood
Sat.07May Durban HS 17 24 Hilton
Sat.07May Westville 22 07 Glenwood
Sat.07May Clifton 17 10 St Charles
Sat.07May Port Rex 06 51 Queen’s
Sat.07May Selborne 20 38 Grey College
Sat.07May St Andrew’s 05 11 Graeme
Sat.07May Cambridge 00 53 Dale
Sat.07May Hudson Park 06 34 Kingswood
Sat.07May Daniel Pienaar 13 22 Brandwag (Uitenhage)
Sat.07May Grey HS 16 18 Wynberg
Sat.07May Nico Malan 07 11 Pearson
Sat.07May Pretoria BH 14 07 Parktown
Sat.07May HTS Middelburg 26 38 Garsfontein
Sat.07May Monument x x Waterkloof Postponed
Sat.07May Menlopark 06 10 Helpmekaar
Sat.07May Kempton Park 07 21 Nelspruit
Sat.07May Ben Vorster 12 42 Transvalia
Sat.07May Jeppe 26 27 KES
Sat.07May St John’s 67 08 St Andrew’s School
Sat.07May St Benedict’s 31 34 St Stithians
Sat.07May St David’s 37 22 Northcliff
Sat.07May Eldoraigne 31 29 Centurion
Sat.07May Marlow 46 00 Landboudal
Sat.07May Sentraal 36 32 Fichardtpark
Sat.07May Witteberg 14 44 Welkom Gim
Sat.07May Jim Fouche 39 24 Louis Botha
Sat.07May Trio 00 20 Voortrekker (Beth)

Leave a Reply

179 Comments

  1. avatar
    #179 Smallies

    @jakes: Die Anker het nie bestaan toe ek daar skool gegaan het nie ,Ek verstaan dit is n samesmelting van hoërskool Hoogland en Brakpan tegnies? Beide was nogals harde games op hulle tyd ,Hoogland se truie het soos chappies papiere gelyk ,en Brakpan tech si was So n pukke geel as ek reg onthou, Stoffberg was Groen en goud

    ReplyReply
    10 May, 2022 at 17:21
  2. avatar
    #178 ForeverHorseFly

    @TheGoose: On the DHS side, the 13 and 11 stood out for me. On the Hilton side has to be their 8.

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 17:03
  3. avatar
    #177 Zion

    @Strepie:
    Lol ……. ek gaan liewers nie, wil nou nie iets begin wat kon gebly het nie :-D

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 16:53
  4. avatar
    #176 Strepie

    @Zion: Jou eerlike en gedetailleerde indrukke van die Gim vertoning teen Paul Roos?

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 14:18
  5. avatar
    #175 jakes

    Die Anker( Brakpan) 32-Rustenburg 26.

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 14:15
  6. avatar
    #174 Kantman

    @PRondersteuner: Na alles is dit waaroor dit gaan nê. Rugby stories vir die kinders om oor te gesels, wen en verloor. En die kans vir seuns om te leer hoe om dit te hanteer.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 21:29
  7. avatar
    #173 PRondersteuner

    @Zion: Dit was ‘n baie lekker dag. Oor die jare het die seuns pelle geraak. Na elke o19 game het die trane geloop, want dit was nou die laaste. Dankie vir julle gasvryheid.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:49
  8. avatar
    #172 Djou

    @Middies pa: My oom was skoolhoof by die laerskool. Baie daar gekuier ook.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:38
  9. avatar
    #171 Middies pa

    @Djou: Baie klubrugby daar gespeel.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:27
  10. avatar
    #170 4×4

    @OudAffie: stem saam met jou…voor die vd Merwe era was Affies die afgelope jare in die woestyn

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 23:01
  11. avatar
    #169 Zion

    Geluk aan al die Paul Roos ondersteuners met die 1ste span se oorwinning, dink dit gaan die span goed doen na n paar close wedstryde
    Baie lekker dag gewees met goeie rugby wat die res van die spanne gespeel het

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 19:52
  12. avatar
    #168 Djou

    @OomPB: Ja, Kriel in Mpumalanga?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 19:45
  13. avatar
    #167 Palma

    :lol: Lots of Heart shown by Selborne to keep the score respectable today. Congrats to the mighty u14D team on getting the only win for Selborne.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 19:34
  14. avatar
    #166 Skywalker

    @ForeverHorseFly: was rooting for DHS today, the 1st team came close! Big win for the u16s. Will be very interesting to see how Hilton respond. I expect there will need to be some mass recruitment happening to fix their 16A team. Seems they tapped off after the last few years intake. JHB schools watch out…

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 19:05
  15. avatar
    #165 OomPB

    @Djou: Het jy al rugby gespeel op die Kriel veld?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:55
  16. avatar
    #164 Rugbyman

    @Gemini: Ons respekteer elke opponent! Ek het al geleer dat in hierdie beker kompetisie kan mens nie waag om iemand te onderskat nie. Jy speel so goed soos jou opponent jou toelaat en Middelburg het goed gedoen vandag!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:43
  17. avatar
    #163 Gemini

    @Rugbyman: Die lekkerte van jou post, is dat daar geen verskonings is vir die kleiner as verwag punteverskil nie.
    Well done Rugbyman. Jy bou mooi aan ‘legacy.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:39
  18. avatar
    #162 PRondersteuner

    @OudAffie: Uit 20 wedstryde het PRG net 7 verloor. Dit is ‘n helse verbetering op vorige jare!!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:31
  19. avatar
    #161 TheGoose

    @ForeverHorseFly: Any players on either side in the first team game have really good games?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:17
  20. avatar
    #160 Rugbyman

    @Wondermaar: Kom ons gee HTS Middelburg die krediet wat hulle toekom! Hulle seuns het nooit ophou fight nie! Respek aan die manne! Dit was nog nooit maklik in Middelburg nie…

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:53
  21. avatar
    #159 Djou

    Grey 38 Selborne 20

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:33
  22. avatar
    #158 Djou

    :wink: @kantako: Exactly.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:29
  23. avatar
    #157 Djou

    @OomPB: Maklik om te antwoord. Wou dit nie aan die groot klok hang nie, maar aangesien jy vra, heelwat is siek en beseer. Baie seccies het gespeel. Maar die op die veld is jou 1ste span.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:28
  24. avatar
    #156 OomPB

    @Wonder: Wonder wat verkeerd gegaan het?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:55
  25. avatar
    #155 ForeverHorseFly

    DHS vs Hilton

    1st 17-24
    2nd 0-13
    U16A 73-0
    U15A 20-10
    U14A 26-0

    The DHS U16A played some brilliant rugby. A very good side and would love to see what they do in the next two years.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:53
  26. avatar
    #154 Wonder

    @kantako: Geen probleem,ek het self gedink Garsies gaan ver wen,wys jou net,rugby hou jou nederig.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:43
  27. avatar
    #153 Smallies

    @Grizzly: sal daai post gaan lees ,dink dit kan nogal interesant wees

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:42
  28. avatar
    #152 kantako

    @Djou: dis wanneer jy op pad terug, deur n road block gaan, en die speed cop wat jou aftrek is dieselfde ou wat die 1ste span game geblaas het

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:40
  29. avatar
    #151 Wonder

    @OomPB: Het jy nie gesê Gim met 50???

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:40
  30. avatar
    #150 OudAffie

    @4×4: ek verwys na die afgelope paar jaar. Nie hierdie jaar nie. My stelling is gerig op die uitslae van die ander spanne buiten die A spanne. Ook, jie hierdie jaar nie. Voor 2022 het ons A spanne bietjie gesukkel sê van 2018 tot 2021. Ek wou eintlik hoor oor Paul Roos se rugby diepte. Weereens. Ander spanne se uitlsae.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:20
  31. avatar
    #149 Grizzly

    @Smallies: Ek moet nog n Wynland interskole verkeerd predict.Hierdie was een van die maklikeres.Ek het net vir hierdie uitslag gewag….Nou Gaan ek vir Beet op die WK span tread uithaal…

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:16
  32. avatar
    #148 PRondersteuner

    @Mate: Jy praat seker nie van PRG nie. PRG het nog nooit ‘n wen soos hierdie aan die groot klok gehang. Kyk volgende keer bietjie rugby. Jy sal verbaas wees hoe lekker dit is.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:12
  33. avatar
    #147 Smallies

    @PRondersteuner: hy kan dit maar nog n maal se….

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:11
  34. avatar
    #146 PRondersteuner

    Wow. Wat ‘n wedstryd!! Ek kannie glo PRG het weer so ‘n comeback gemaak nie. Well done seuns!!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:09
  35. avatar
    #145 OomPB

    @Djou: Gim 24-26 PRG

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:04
  36. avatar
    #144 PRondersteuner

    @OudAffie: Jy kyk duidelik net op die a-veld!!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:03
  37. avatar
    #143 Djou

    @kantako: As jy Garsies vs HTS Middelburg op enige neutraleveld buite Mpumalanga speel sou die telling groot gewees het.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:59
  38. avatar
    #142 Smallies

    @Gemini: Selborne in Oos londen is n perd van n ander kleur ,Grey moet altyd fight om te wen daar,dis altyd close

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:59
  39. avatar
    #141 Djou

    @OomPB: score?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:58
  40. avatar
    #140 Gemini

    Jong Matie:
    Jy sal onthou dat ek na die Garsfontein verloor,vir jou gesê het dat Roos beter is as wat baie dink. Julle kan nog beter. Lurenzo Julius moet nou naby aan die heel beste wees.Ek sal hom op 12 ook oorweeg. Hy is ongelooflik.

    Smallies: Ek het Grey teen Selborne met my ander oog gekyk. Grey gaan nog ‘n verloor optel as dinge bly soos dit nou is.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:38
  41. avatar
    #139 4×4

    @All Black: baie goed geroep. Went to the brim!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:35
  42. avatar
    #138 4×4

    @OudAffie: het jy enige van Affies se junior wedstryde bygewoon nie jaar. Met uitsondering van die Onder 16 span glips teen Paul Roos het al die onderouderdom A spanne al hulle wedstryde tot dusver gewen

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:34
  43. avatar
    #137 OomPB

    Great performance van PRG. Julies is n yster. Hard luck Gim.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:32
  44. avatar
    #136 Smallies

    Jho PRG trek toe n Garsies op Gim

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:30
  45. avatar
    #135 Mate

    Ek dink nie HTS word maklik met 60 gestamp in Middelburg

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:30
  46. avatar
    #134 kantako

    @Wonder: ander het dit nie gemaak nie ek het dit gemaak, ek het gedink as Garsies vir PRG wen en Affies en baie mense meen hulle moet in die Top 3 wees, dan behoort hulle 60-0 op te sit teen n seak HTS MID span wat…….
    Gert verloor het Rustenburg toe, saam n hele klomp seuns wat hy saam getrek het, die pandemie met niemand wat kon werf nie, daarom my groot voorspelling.

    Dalk het hulle die laaste 3 maande in stilte voorberei, dalk is Garsfontein moeg en seer na n Affies en PRG en en en

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:28
  47. avatar
    #133 Wondermaar

    @Mate: paarl gim 17-9 prg 49 min verby

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:10
  48. avatar
    #132 Mate

    Wat gaan in die Paarl asb?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:02
  49. avatar
    #131 Djou

    @Wonder: In Middelburg wen jy nie sommer vroeg in die seisoen nie. Baie buite-faktore.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:51
  50. avatar
    #130 Wondermaar

    Al hierdie spanne wat maandag harde wedstryde gespeel het is nog nie weer reg vir goeie rugby nie.. Daarom Garsfontein vs HTS Mid telling en die is maar redelike swak rugby in eerste helfte tussen Gim en PRG.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:50
  51. avatar
    #129 Martin

    RBHS vs Stellenberg
    1st xv: 32 – 28
    2nd xv: 12 – 36
    U16A: 26 – 21
    U15A: 57 – 0
    U14A: 7 – 26

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:47
  52. avatar
    #128 Wonder

    @Djou: Was naby,soveel vir die 60/0 voorspellings wat ander gemaak het.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:46
  53. avatar
    #127 Djou

    Garsies 38 HTS Middelburg 26

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:35
  54. avatar
    #126 Ploegskaar

    Boland Landbouskool vs HTS Drostdy, Trappespark, Worcester:
    1st XV 38-27
    16a 12-10
    15a 18-7
    14a 3-7

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:05
  55. avatar
    #125 Mate

    Enige uitslae al of tellings?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 14:00
  56. avatar
    #124 OudAffie

    Ek het ‘n vraag vir die Paul Roos manne.

    Wag gaan aan by julle in terme van julle diepte in laer spanne. Ek meen as ‘n seunskool het julle diepte in spelers maar dit wil voorkom asof julle laer spanne slegs nommers opmaak teen Gim, Grey, Boishaai en ander groot interskole wanneer dit kom by resultate. My vraag is nie gemik op die A spanne nie maar al die ander spanne wat pak kry by die groot interskole. Hoe is dit moontlik by ‘n groot skool soos Paul Roos?

    Affies se A spanne het die laaste paar jaar swaar getrek maar byna al die ander spanne het 80% plus van hul wedstryde gewen. Slegs Grey en Gim se interskole is al die wedstryds uistlae 50/50 op ‘n gegewe dag.

    Geen kritiek ek vra net wat aangaan. Want Gim gee die ander spanne van julle tans pak.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 13:28
  57. avatar
    #123 Djou

    @All Black: Think a depleted Paul Roos also lost against Helpmekaar.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 11:21
  58. avatar
    #122 All Black

    Cracker coming up. Gim and Paul Roos. Money is on Paul Roos for this one. Two narrow losses against Affies and Garsies, this may just be their day

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 09:42
  59. avatar
    #121 Djou

    Looking forward to Stellenberg vs Rondebosch. Stellies is the one team that’s made steady progress over the past decade. They should now rightfully be a top 10 school.
    And then Rondebosch every now and then springs a surprise on you. 2022 is one of those years.
    Too close to call for me, but by heart is with Stellies.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 09:04
  60. avatar
    #120 Mate

    Hulle sal seker weer T Shirts laat druk

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:58
  61. avatar
    #119 Mate

    Ek haal my pet af vir Gim wat nie soos Waterkloof games uitstel
    Enigste nadeel is jy sal nie die einde van die Roos Koor hoor as hulle wen

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:57
  62. avatar
    #118 Zion

    @PRondersteuner:
    More, ja sterkte aan julle ook, en hoop jy geniet die dag daar saam met ons
    Gesien die meeste van julle ouderdoms groepe is goed op vorm en verwag maar ‘n moeilike dag vir Gim
    Ja sal maar sien hoe die velde lyk, gaan maar seker nat games wees
    Anyway gaan ook daar wees en solank alles in ‘n goeie gees gebeur kan ons seker nie vir meer vra nie.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 03:29
  63. avatar
    #117 kantako

    @OomPB: Gim is nou n hokkieskool en die 1stes het 5 beserings en my seun het nogsteeds nie n oproep van Pieter gekry nie. Ai

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 23:59
  64. avatar
    #116 OomPB

    Geluk aan Gim se hokkie wat die 1ste keer in geskiedenis PRG geklop het. Eindtelling 4-1. Gim is nou amptelik n hokkieskool.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 23:37
  65. avatar
    #115 PRondersteuner

    @Zion: Sterkte vir môre. Ek sal môre daar wees. Hoop die velde se dreinering is goed. Hier het baie water geval vandag.
    Baie nuuskierig om te sien hoe PRG se junior spanne speel. Ek hoop maar die senior seuns kan met kop hoog van die veld af stap.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 21:31
  66. avatar
    #114 Zion

    @Strepie:
    Dankie Strepie ons het dit nodig. Ja so lekker om die dae by te woon en te geniet. Net soos jy se …… dis spesiaal

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 21:21
  67. avatar
    #113 Strepie

    @Zion: Naand mede Wynlander. More is dit twee van die bielies van skole rugby wat mekaar pak in die Paarl.
    Sterkte daar, spesiaal en tradisieryk!

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 21:11
  68. avatar
    #112 Zion

    @Strepie:
    😄 Naand Strepie, sien julle het bietjie los looitjie die naweek. As jy in die kaap is moet jy maar kaggel aansteek en rooi wyn oop maak

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 21:07
  69. avatar
    #111 Strepie

    @Zion: Daar is baie bekerrugby geesdriftiges op die webbladsy wat vreeslik fyngevoelig is.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:59
  70. avatar
    #110 Djou

    @kantako: Ek sê mos jy praat sense, soos jou antwoord weer bewys.👌

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:23
  71. avatar
    #109 Zion

    @BlouLou:
    Wie het gese daar is n argument
    Die stelling is dat n groot gedeelte van die eerste keuse nie speel nie. Niks se bybedoelings nie

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:09
  72. avatar
    #108 VaskopVleuel

    @BlouLou: Dankie vir jou mooi volwasse manier van debatteer. Geniet jou aand en af-naweek. Sterkte teen Menlo volgende naweek

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:22
  73. avatar
    #107 BlouLou

    @Zion: met ons 6 beserings en 8 covid gevalle is ons by 14. Dit is 2.8 keer (twee punt agt keer) meer as julle 5 spelers. Wats jou argument?

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:17
  74. avatar
    #106 BlouLou

    @VaskopVleuel: ja reg. En ons wie se seuns in die span is het nie die afgelope 3 dae soos mal mense rongehardloop soos een na die ander postiewe toetse deurkom nie. Maar dis reg. Eks seker jy weet beter as die ouers van die 1ste span.

    Ek het weer gehoor Monnas is so desperaat vir n wen dat hulle nie wou bes gee nie. Ons moes 10 tiwe gevalle hê voordat die monnas coach sou instem. Hy was bang sy spelers raak te gedemoraliseerd sou hulle nog n 3de game in n ry verloor. Hulle o.16 span het al Dinsdag ingestem om die game uit te stel. Maar die 1stes eers vandag. Bleikbaar is daar issues by Monnas se o.16 span en was hulle maar net te gelukkig om die versoek te kry om die game uit te stel.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:11
  75. avatar
    #105 BlouLou

    @Zion: julle is so braaf!

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:09
  76. avatar
    #104 Zion

    @CharlesZA:
    Derde (5 manne) van die span
    Maar ons speel maar met wat ons het op die dag

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:08
  77. avatar
    #103 CharlesZA

    @Zion: Hoeveel manne uit?

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:48
  78. avatar
    #102 Zion

    As ek so lees deur die comments, dan moet Gim se eerste span ook nie more teen Paul Roos speel nie

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:45
  79. avatar
    #101 Rugbyman

    @VaskopVleuel: sou graag monnas se amptelike weergawe wou sien wat uitgestuur is…

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:30
  80. avatar
    #100 Rugbyman

    @VaskopVleuel: okay… dan verstaan ek beter

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:25
  81. avatar
    #99 VaskopVleuel

    Die kommunikasie vanaf Monnas aan die 1e span seuns oor hoekom hulle nie meer more speel nie was baie deeglik.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:19
  82. avatar
    #98 Rugbyman

    @VaskopVleuel: Magties, maar jy is ingelig…

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:12
  83. avatar
    #97 VaskopVleuel

    @BlouLou: kom ons gooi gou feite: Vanoggend was daar 1 positiewe geval. ‘n Eerstespan reserwe. Vandag 10h30 het ‘n dokter na die skool gekom om die hele 1e span groep te toets waar daar nog 3 positiewe toetse was.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:03
  84. avatar
    #96 BlouLou

    @VaskopVleuel: probeer 8. Nie paar of n handvol nie.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 17:03
  85. avatar
    #95 kantako

    @Strepie: eaxctly. Think you answered my other post,but yes I agree.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:36
  86. avatar
    #94 Strepie

    @kantako: Puts the GREY/PRG into perspective.
    GREY playing each year without 3/4/5 SAS players, consistently beating PRG over the years.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:31
  87. avatar
    #93 kantako

    @Djou: thanx. Not my intention to talk sense, or nonsense, or stir. Just like talking rugby. I dont know anyone here but can definitely feel that there is a lot of rugby coaches and knowledge hidden amongst the bloggers.

    My opinion is that its fair to have a fully strong Kloof team if they want any chance of beating Monnas.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:26
  88. avatar
    #92 Jakkals

    @beet: ok wow I didn’t know that. I imagine that NF team was much better in those days than what it is now….

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 14:19
  89. avatar
    #91 Strepie

    @Gimnasias: Ek dink hulle het al n lang pad gekom met hul rugby.
    Werf nou goed, Oud Bond begin ook mooi op die been kom.
    Indien spelers in Noordelike voorstede gaan bly, kan dit moontlik die speelveld baie meer gelyk maak in vergeleke met die Wynland skole.

    Dit sal maar net altyd moeilik bly om 100 plus jaar se tradisie en passie in te haal, indien ooit.

    Batt doen skitterende werk by die ‘Jade Brigade’!

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 13:38
  90. avatar
    #90 Djou

    @kantako: I don’t know who you are, but you are talking a lot of sense in your posts.
    But Monnas would have beaten a bit depleted Waterkloof if the match was played tomorrow. The postponement might however give some of Kloof’s injured players a chance to recover.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 13:32
  91. avatar
    #89 Kaya 85

    I just think the intense physicality of Stellenberg can unsettle Rondebosch

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 12:54
  92. avatar
    #88 VaskopVleuel

    @BlouLou: @beet:

    Waterkloof are not willing to play their First team and u16A sides due to a handful Covid cases. They are however more than willing to play their 2nds, 3rds, u16B etc.

    What happend to using 2nd XV players when 1st XV players are unavailble due to Injury/Illness?

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 12:37
  93. avatar
    #87 Gemini

    @BlouLou: @BlouLou: C-19???

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 12:35
  94. avatar
    #86 beet

    @BlouLou: I hope its not a sign of things to come

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 12:26
  95. avatar
    #85 Gimnasias

    @Strepie: Ons is albei Paarl ondersteuners maar wat dink jy van Stellenberg? Lyk na n gevaarlike buiteperd.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 12:16
  96. avatar
    #84 BlouLou

    @beet: just confirmed the game is postponed

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 11:55
  97. avatar
    #83 Strepie

    There is actually just one Macro School game this weekend of real significance,

    Paarl Gim vs Paul Roos.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 11:13
  98. avatar
    #82 beet

    @BlouLou: What is the problem. I asked an official at Klofies for comment. No reply yet.

    Is the match still going ahead.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 10:32
  99. avatar
    #81 beet

    @Jakkals: Yes I think Sean Erasmus and another great product Andre Tredoux, now of Shimlas Varsity Cup fame both worked together at New Forest High once upon a time.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 10:30
  100. avatar
    #80 Kaya 85

    Jeppe – KES is going to be a very interesting game. Jeppe lost most of their preseason games, then went and rolled Rondebosch. They have powerful, abrasive players who prevented Rondebosch from playing…they don’t always stay in a structure and can be prone to individualism and off-the-cuff, but will be determined and will front up physically, especially since they are playing at home. The northern end at Jeppe, and the north west corner of that field in particular is VERY intimidating with the spectators and rowdy supporters right on TOP of the field.

    But KES, with what looked like a very limited group of players this year (no offense), have been very well drilled and disciplined in their play, and have won all but one I think so far this year, losing narrowly to Grey PE at their memorial tournament. KES’s forwards don’t seem like a threat at all, but there is something in their cohesion, structural discipline, with a touch of flair and ability to inject pace at key times that makes this KES team one to watch. Nowhere nearly as good as the side that beat Affies at Affies in 2019, but it will be interesting to see how they go this weekend …

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 10:30
  101. avatar
    #79 Cappie

    @Kaya 85: I agree with most of your predictions but…
    Maritzburg over Northwood
    DHS to beat Hilton
    Helpmekaar to beat Menlo
    KES to beat Jeppe

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 09:47
  102. avatar
    #78 Middies pa

    @Kaya 85: Piet Retief always contribute some good players to the Puma Craven Week teams. They are not a team to be taken lightly.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 09:46
  103. avatar
    #77 Jakkals

    @beet: Correct. Many top coaches in the province have earned their stripes at small schools and working their way up. Jeremy was at Gelofte before moving to Kloof. Noel and Gerald have both moved up in the world from their George Campbell days…

    Zander and Skye both did well at Kuswag & TMC before getting a gap at Westville. Mike de Kock went from Curro Hillcrest to Kearsney…And Mr BoisHaai structures Shaun Erasmus himself started at lowly club harlequins and westville B team before getting his big break at Glenwood….many examples. And this is great motivation to young aspiring coaches.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 09:02
  104. avatar
    #76 BlouLou

    @kantako: Hold your horses regarding Waterkloof. Houston we have a problem. More info shortly……………..

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 09:02
  105. avatar
    #75 Jakkals

    @Kaya 85: great predictions…I’ll back all of them except two. I think College will take Northwood and I also think Helpies are going to roll Menlo….

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 08:52
  106. avatar
    #74 beet

    @Middies pa: On the plus side a big positive is people are talking about Middies rugby. I doubt it would have happened without hard work being done at the school and the achievements of the team.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 21:40
  107. avatar
    #73 kantako

    @beet: I also like Kaya 85 predictions of Menlo beating Helpies, I dont like either but given that this gr12 year group of Helpies won the Virsekerbeker every year I have to give it to them with a bad heart.

    @middies pa
    I hold thumbs for you guys to win it, believe me I do, my brain just tells me NH should obviously be too strong

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 21:29
  108. avatar
    #72 Grizzly

    @Kaya 85: Helpies 38 Menlo 12

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 21:26
  109. avatar
    #71 beet

    @Kaya 85: I’m going to call Menlo beating Helpies a brave prediction. :mrgreen:

    An interesting one is what Northwood can achieve against Maritzburg College. College’s two best attacking players won’t start on Saturday. One may get limited time but won’t be at his best. It does over NW an outside chance to cause an upset.

    Last time Bosch came back from the Eastern Cape having lost a match everyone expected them to win, they toppled Boishaai, so the Jade Brigade had better be ready for another of those backlashes.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 21:22
  110. avatar
    #70 Middies pa

    I read your predictions to the team. Thanks for the motivation.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 21:18
  111. avatar
    #69 beet

    @Kaya 85: It would be great to give more schools exposure as there are some people working in these institutions. For example our former KZN Craven Week coach once worked at a school called Kloof. The SAS chairman once coached a local school named George Campbell for 22 years who were on the radar up to recently thanks to great enthusiastic coaches like Antonie Prinsloo.

    I unfortunately only have a limited amount of time to dedicate to this website, as its a hobby. I have a full-time job.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 21:01
  112. avatar
    #68 beet

    @Gemini: I believe he is. I think finances are the key to success. Here is KZN a few years back many folks were also of the opinion that the demographic changes were the chief reason for DHS’s rugby demise. Now several years later, DHS rugby is looking a lot stronger due to numerous changes and improvements that would not have been possible with a large budget.

    In the Western Cape where rugby is the first choice sport of many, I’m sure a school like Tygerberg could get quite far if they had a sustainable injection of money into their rugby programme.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 20:52
  113. avatar
    #67 Kaya 85

    Beet,
    Last week I managed to catch Wolmaransstad v Piet Retief – the game was streamed …
    Please could you track these teams too this season.
    They are both small town teams but they both played superbly in a fantastic, attractive and attacking game last week with Retief running out winners

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:57
  114. avatar
    #66 kantako

    @beet: hahaha apologies Beet I dont know too mich about the private boys schools in Gauteng.

    Ever since the big Newspaper article WK has just always seem to have Monnas number. And if I read the thread about WK seeing so many Garsie players,Im putting my money on Kloof.

    If ever Westville had a chance, now will be it.

    Trio went big in recruiting DOR l3ts hope he gets his first big win against Bethl. Will also be good again for Kroonstad.

    My heart bleeds for HTS MID who once was the power of the Mpumalanga region for many years.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:49
  115. avatar
    #65 Kaya 85

    My predictions@kantako:

    Middelburg 16 – 30 Noordheuwel
    Rondebosch 18 – 28 Stellenberg
    Drostdy 12 – 32 Bolandbou
    Paarl Gim 27 – 22 Paul Roos
    SACS 22 – 42 Bishops
    Michaelhouse 30 – 30 Kearsney
    Maritzburg 21 – 22 Northwood
    DHS 18 – 28 Hilton
    Westville 12 – 20 Glenwood
    Clifton – St Charles (yawn)
    Selborne 15 – 38 Grey Bloem
    Grey Gceberha 21 – 16 Whineberg
    Pretoria BH 19 – 12 Parktown
    HTS Middelburg 8 – Garsfontein 45
    Monument 36 – 16 Waterkloof
    Menlopark 22 – 19 Helpmekaar
    Jeppe 24 – 21 KES
    Trio 18 – Bethlehem Voortrekker 25

    My win predictions will be 80% +
    My score estimates will be about 60% accurate to within 5 points per team of estimate

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:49
  116. avatar
    #64 Gemini

    @beet: Gavin Beresford still there?
    I think demographics caught up with the mighty Tiere.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:46
  117. avatar
    #63 beet

    @kantako: Some nice predictions there Kantako

    It looks like Nories have hit their straps based on the big win over Liggies. Middies are a good team though. Should be good but agree Nories favourites.

    Paul Roos are playing well. I’d like to think that altho they are the underdogs, they will give Gim a decent run for their money.

    I’m not quite sure what’s happened to the Donkeys but at WK they were not the same team that impressed at the start of the season. They need to recapture some better form. Bolandbou have a well rounded game now but hopefully the injuries stay away. BL favourites but if its in Worcester, HTSD will probably run them close.

    DHS-Hilton what a matchup now. Can’t wait. Hilton have a great pack but DHS are battle hardened now. In the backs DHS has the more dangerous combos. Hilton favourites only because they have been more consistent this year.

    Glenwood are unlikely to be dominated by the Westville pack. That will offer their backline more chances. Westville have to plug the holes on D. A more structured game will suit them better. Glenwood favourites.

    The Rooibulle are going through some tough times. They will do well to keep it to 60 esp with Garsies not having delivered their most convincing performance during the last game. Expect the Garsies lineout to work a lot better than vs PRG and them to make plenty of visits to the in-goal area.

    Monnas needs to find a fix for their backrow. Missing two high quality players there really set them back at WK. I think they will be too strong for Klofies. Hopefully Klofies can get max out of their players who stand up well in contact – 6,8,12,15.

    I guess Nico Luus has his work cut out for him as the new HoR at Menlo. Helpies will enjoy playing against them.

    Nellies to win by more against Kempies

    No ways Trio is beating Beth Vories unless the latter has injuries.

    Selborne a bit limited in attacking options. Grey to win comfortably.

    Jeppe vs KES – can’t believe you didn’t include them :mrgreen: Should be a super game.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:41
  118. avatar
    #62 Wonder

    @kantako: Ek kan nie sien hoe Kloof vir Monnas wen nie. Hoop PRG wen maar twyfel,glo dit gaan close wees.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:23
  119. avatar
    #61 beet

    @Gemini: Yes remember around the early 2010’s, they were where the likes of Stellenberg and Durbanville are now. A-team capable of holding their own against the WP Prem A schools.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 19:18
  120. avatar
    #60 Gemini

    Wat het fout gegaan by Tygerberg Hoërskool? Lyk of hulle rugby nêrens is nie.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 18:31
  121. avatar
    #59 BlueMoon

    @OomPB: Paarl Gim is goed en behoort te wen, Paul Roos is egter darem nie vrot nie. So 50 punte is vergesog.@Gimnasias: Stem saam die Bosch – Stellenberg game behoort bitter interesant te wees.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 13:07
  122. avatar
    #58 BlueMoon

    @OomPB: Paarl Gim is goed en behoort te wen, Paul Roos is egter darem nie vrot nie. So 50 punte is vergesog.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 12:54
  123. avatar
    #57 Gimnasias

    Die twee games om dop te hou hier onder is PG vs PRG en die ander een is Rondebosch vs Stellenberg. Gim en PR altyd n close game alhoewel ek dink Gim sal hulle looi. Goed afgerig. Hoop eintlik daai nr 10 van Gim speel nog n hele paar wedstryde. Ek wil nou amper sê dat hy vir my beter is as Koen. Rondebosch het vir Boishaai gewen maar hul sal hul storie moet ken teen Stellenberg. Stellenberg gaan nog n paar spanne skrikmaak vorentoe.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 12:52
  124. avatar
    #56 kantako

    My predictions vir so paar games die naweek
    NH 20-15 MHS
    Gim 40-10 PRG
    Donkies 15-30 BL
    DHS 20-18 Hilton
    Westville 15-7 Glenwood
    Garsf 60-0 HTS MID
    Wk 18-15 Monnas
    Help 21-5 Menlo
    Nellies 20-10 Kempies
    Trio 21-15 Bethl
    Grey 45-12 Selborne

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 10:57
  125. avatar
    #55 Cappie

    Affies Kobras playing St Alban’s on Saturday. 12 Games scheduled between Affies and St Alban’s across all age groups. Also 2 games against Wagpos.

    Also playing Pretoria Boys High today, all the dirt trackers, 11 games across all age groups.

    25 Games in total which do not involve any A or B teams. Rough competition for the lower teams.

    ReplyReply
    5 May, 2022 at 10:45
  126. avatar
    #54 Smallies

    @Martin: het nogal gedink dit is die geval ,dankie

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 15:47
  127. avatar
    #53 Martin

    @Smallies: Hy is Japie se kleinseun

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 15:23
  128. avatar
    #52 Kaya 85

    @ Beet

    When are your next rankings coming out?

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 15:19
  129. avatar
    #51 Mate

    @Gimnasias:
    Dankie oom Sias

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 13:58
  130. avatar
    #50 Smallies

    Kan die manne van die kaap my uithelp asseblief, die Liedeman seun wat scrummy vir Gimmies is ,is hy familie van Japie Liedeman ….

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 13:35
  131. avatar
    #49 Gimnasias

    @Mate: Riversdal, net buite die dorp.@Studentofthegame: Dit sal natuurlik die sinvolste opsie wees maar natuurlik kan dit nie so gebeur nie. Dis maar soos by enige provinsie, jy moet hier en daar n ou van n ander skool ook kies. As jy in die WP net Gim, PRG en Boishaai ouens kies sal daar Kaapse skole wees wat moan. Al sou dit die beste opsie wees. Die Bulle kan net uit Affies en Garsies kies maar so 2 ander skole se mense sal moan. Ek moet ook net sê dat so paar jaar gelede het Vrystaat n CW span gekies met net Grey spelers teen WP en WP het maklik gewen as ek reg onthou. Dis asof die Grey spelers nie dieselfde kon speel as toe hul as skolespan speel nie. Dalk met die afrigter te doen?

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 10:22
  132. avatar
    #48 Gimnasias

    @Mate: Riversdal, net buite die dorp.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 10:11
  133. avatar
    #47 Smallies

    @OomPB: soos PRG kom hulle sommer self ….ek weet wan geen skool wat spelers koop nie ….meeste skole werf egter spelers en bied beurse aan ….

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 09:52
  134. avatar
    #46 Smallies

    @Studentofthegame: ek spot glad nie dit was in 2019 al reeds die geval

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 09:49
  135. avatar
    #45 OomPB

    @Studentofthegame: Dan beter hulle nog PoC spelers koop.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 09:46
  136. avatar
    #44 Rainier

    @Gemini: Ek het al die debatte en argumente gehoor, maar nog nooit ‘n sinvolle antwoord nie.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 09:08
  137. avatar
    #43 Studentofthegame

    @Smallies: Julle spot,maar daar is `n groot kans dat Grey al 23 van die CW sal he

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 09:00
  138. avatar
    #42 sharpshooter

    @Grizzly: Moenie Gim se 13 weggooi nie, hy tackle soos n masjien en kry gaps waar daar nie gaps is nie. In my oë moet PRG pasop vir hom want hy maak heeltyd geleenthede vir Gim se agterste 3. Spoed en agility teen size en strength, gaan goed wees.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 08:22
  139. avatar
    #41 sharpshooter

    @Wondermaar: Ek stem! Ek het ook die tweede span game gekyk teen Affies en hy was brilliant! Hy speel soos n senter op 10 maar skeep nie sy pligte van n 10 af nie. Hy dra die bal op lyn toe op regte tye en pass op regte tye. Gim is bevoorreg om so goeie 10 as “reserwe” te hê.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 08:20
  140. avatar
    #40 Jong Matie

    @Gimnasias: Ryno se hand is duidelik sigbaar.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 07:51
  141. avatar
    #39 Jong Matie

    @Grizzly: 13 is n sleutelspeler ja, hoop hy word fiks verklaar.

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 07:48
  142. avatar
    #38 Mate

    Waar presies is hierdie Oakdale skool?
    Ek nog die week in die Herm Anus area en dan oppad Georg toe
    Wil n Oakdale game gasn kyk op n plaas
    Wil dit vergelyk met die Affies Plaas

    ReplyReply
    4 May, 2022 at 04:45
  143. avatar
    #37 Gimnasias

    Hy is n klas outjie. Sommer van die begin af gesien hy gaan besig wees. As mens kyk na die min seuns wat Oakdale het haal ek my hoed af vir hulle. En onthou, daar is manne wat toutrek wat nie rugby speel nie.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 22:34
  144. avatar
    #36 Gimnasias

    Na ek vandag se rankings gesien het is ek van mening dat Affies ook by nommer 2 kan draai. Ek dink hul kan Grey College bietjie vasvat. Affies het n goeie span en is goed afgerig.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 22:25
  145. avatar
    #35 Smallies

    @Wondermaar: jong as daai spook eers op jou rug geklim het ry hy jou bloots

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 20:35
  146. avatar
    #34 Wondermaar

    @Smallies: Kan wees?, maar daatdie dag by affies in 2de span se wedstryd was dit duidelik wat daardie 10 van gim se talent is en gim ondersteuners stem nogal eens, hy is die beter 10 nou daar by Gim. Ek lees van Koen se beserings spopk miskien hoj dit hom baie terug.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 20:24
  147. avatar
    #33 Smallies

    @Grizzly: PRG gaan moet baie goed jol …..Almal gaan so aan oor Gim se backs ,my siening is dat dit hulle voories is wat die backline goed maak ,hulle het n bul pak…

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:52
  148. avatar
    #32 Gemini

    @Smallies: Dan gaan jy moet rondkrap by Peaches en Playboys.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:48
  149. avatar
    #31 Gemini

    @Rainier: Dis ‘n debat wat al baie gevoer is. As ek reg lees tussen jou lyne.
    Is CJ en CL eintlik in die Boland?
    Miskien moet ons vir Anzel in die Boland vra.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:38
  150. avatar
    #30 Grizzly

    @Smallies: My prediction vir die groot game die naweek is n wen vir PRG.Dis tyd en hulle het die span…mits…hulle 13 fiks is.

    Ja in hierdie geval maak een swaeltjie n somer.Gim se 13 Gaan sy hande vol he.

    PRG se saam speel by WK Gaan hulle baat.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:36
  151. avatar
    #29 Smallies

    @Wondermaar: ek dink Liam Koen se besering het die wind teen Affies uit hulle seile gehaal ,teen Grey het hulle sonder hom begin…

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:12
  152. avatar
    #28 Smallies

    @Jong Matie: sal nou nie se baas nie ,meer soos overall 1% beter in alle fasette ,hulle was wel Helpies se baas gewees Saterdag

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:10
  153. avatar
    #27 Jong Matie

    Gim was Grey se baas, gister. :(

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 19:00
  154. avatar
    #26 Wondermaar

    @OomPB: Ek verstaan wat jy sê hul moes seker nooit , maar Affies baie goed om die tempo van die aanvallende span op
    verdediging te smoor. Affies het nie geweet in 1ste helfte hoe nie , maar onverklaarbaar kon gim die 2 de helfte nie affies wyd genoeg klop nie.
    Grey het probeer om gim op hul sterkpunt, Wyd met enorme tempo aan te vat en daar was gim beter.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 18:53
  155. avatar
    #25 Rainier

    Eintlik kan die Boland elke jaar ‘n asemrowende CW span kies.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 18:35
  156. avatar
    #24 Smallies

    @Gemini: nee wat ons kies sommer almal uit Grey uit….

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 18:28
  157. avatar
    #23 Gemini

    @Smallies: 2022 is ekstra spesiaal vir WP.
    Hoe gaan die Vrystaat sy “samestellings voorskrifte” sinvol bereik hierdie jaar? Lyk my of Louis Botha gegly het.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 18:26
  158. avatar
    #22 Smallies

    @Gemini: Wp kan elke jaar n asemrowende span kies die diepte wat hulle het op skole vlak is ongelooflik partykeer dink ek hulle neem dit as vanselfsprekend aan

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 17:17
  159. avatar
    #21 Jong Matie

    @Gemini: Dit is juis my punt.
    Met Corne het ons tyd nodig – gee net kans.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 17:03
  160. avatar
    #20 Gemini

    Paul Roos is baie beter as wat die uitslag teen Garsfontein wys. Een of twee wysigings aan strategie en dalk selfs ‘n posisionele skuif agter,en Gim kan knor om die pyp te rook.
    Op ‘n ander noot: WP kan hierdie jaar ‘n span vir Cweek kies wat asemrowend kan wees.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 16:54
  161. avatar
    #19 Jong Matie

    @Oakdale supporter: Ramon Uys is yster

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 16:40
  162. avatar
    #18 Oakdale supporter

    @Jong Matie: Ek het nou ‘n blonde oomblik gehad. Ek lees ‘Sukkel met ‘n Niggie”. Dog toe eers dis dalk Mate se post, maar kom toe darem agter dis “niggle’. Brille is nie meer aldag genoem ondersteuning nie!

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 16:16
  163. avatar
    #17 Jong Matie

    @Bloktrui: Praat van Boishaai, hulle beweeg omtrent onder radar.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 15:34
  164. avatar
    #16 Bloktrui

    Wanneer post Boyshigh Pa weer vir ons sy rankings?

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 15:30
  165. avatar
    #15 Jong Matie

    @sharpshooter: Sukkel met n niggle, hoop hy is reg vir die naweek.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 14:44
  166. avatar
    #14 OomPB

    @BlouLou: Nee wat Gim is uitstekend afgerig en speel soos n dream team. Hulle moes nooit teen Affies verloor het nie. PRG sal 200% moet beter speel.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 14:44
  167. avatar
    #13 sharpshooter

    @Jong Matie: Daardie 3 van julle is n bul! PRG self n paar lekker forwards.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 14:16
  168. avatar
    #12 BlouLou

    @OomPB: jy klink nou soos ek met my Affies voorspellings. PASOP!!!

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 14:15
  169. avatar
    #11 sharpshooter

    @Zion: Ek het gesien ja, verander dinge so bietjie. Ons hoop maar die reën beweeg oor tot Sondag. Reën altyd n gelykmaker so Paul Roos sal hoop vir reën maar Gim se pak is goed.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 14:14
  170. avatar
    #10 Jong Matie

    @Zion: Weer pas Gim se makro pak.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 13:26
  171. avatar
    #9 Zion

    @sharpshooter:
    Ja sien uit na ‘n lekker dag ……. sien wel die weer voorspelling wys redelike reen?

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 13:16
  172. avatar
    #8 Wondermaar

    Paarl Gim 27-paul roos 17…

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 12:35
  173. avatar
    #7 sharpshooter

    @OomPB: Nee wat daai 50 kan jy maar vir jouself hou. PRG en Gim is altyd close maak nie saak wie favorites is nie. PRG gaan honger wees na die Garsies verloor en hulle performance teen Garsies was baie goed, onthou Garsies is n top span en dit kon enige kant toe gegaan het. Mens wil altyd in so groot game gaan as die underdog so PRG gaan kom met alles! PRG begin nou goeie vorm wys en as hulle nog so paar goed uitsorteer soos hulle backline wat nog nie lekker saam speel nie gaan hulle gevaarlik wees. Sien baie uit na die game, Gim se eerste tuis game van die jaar. Die atmosfeer gaan amazing wees!

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 12:34
  174. avatar
    #6 Jong Matie

    @OomPB: Ons rekord is POWER teen die Paarl skole. Hulle het eenvoudig ons nommer die laaste 30 jaar. Dit is scary en hartseer.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 12:08
  175. avatar
    #5 OomPB

    @Zion: Gim se hokkie is net so goed die jaar. Sou graag in die Paarl wou wees met al die lynloop, gelukkig kan ons als nou op live stream kyk. Van u14 tot 1st teams.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 11:47
  176. avatar
    #4 Mate

    @Zion:
    Lyk my nie Gim kan 2 goeie games na mekaar speel
    Ek dink ek sal R5 op Roos moet sit

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 11:22
  177. avatar
    #3 Zion

    @OomPB:
    My 2 sents is dat die local derby tussen die Paarl en Wynland skole altyd baie close is, maak nie saak wie die gunsteling/underdog is nie of waar iemand op die ranglyste le nie.
    Ek het al te veel upsets in my lewe gesien

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 10:58
  178. avatar
    #2 PRondersteuner

    @OomPB: Daar is seker niks fout daarmee om baie selfvertroue te hê nie!!

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 10:53
  179. avatar
    #1 OomPB

    Paarl Gim die groot gunsteling teen PRG. PRG sal gelukkig wees om dit onder 50 te hou.

    ReplyReply
    3 May, 2022 at 09:03