The last Saturday of the second term sees one of the biggest games on the annual schoolboy rugby calendar taking place when Paarl Boys High (1) and Paul Roos (2) square off at Brug Straat, Paarl. Although there is still a lot of third term inter-schools rugby to be played including a number of high profile games, it’s not inconceivable that this particular televised match between two traditional powerhouses will be looked back at as the unofficial final of 2015 once the season concludes. In terms of the race to be crowned the number one schoolboy rugby team in South Africa, it is a derby that has a huge implication. Unbeaten Boishaai is currently at the top of the national leaderboard. A victory against the Maroon Machine gives them a one-and-a-half games won buffer over their nearest threat, neighbours Paarl Gim, provided the in-form Gimmies can stay on track by overcoming difficult customers Oakdale in Paarl. The Oakdale Bulle have themselves only lost one game but Gimmies will undoubtedly be their biggest test of the season to date. Getting back to Paul Roos, if the Sanix champions beat Boishaai, it’s game on – the title race for 2015 will be thrown wide open. So far Paul Roos has lost only once this season, to Paarl Gim, so if the Stellenbosch school and Boishaai both finish 2015 with just one defeat apiece, one surely has to overlook any ranking formulae and regard the victory Paul Roos achieved against Boishaai in Paarl, as the ultimate decider that they are number one for 2015. As mentioned above, there is still a lot of rugby to come but this does puts into perspective just how massive a match Saturday’s game will be. Kickoff is at 14h00 and will feature a number of top players.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@BoishaaiPa: As ek so na die uitslae kyk sal dit seker nog 10 jaar vat. Soos wat PRG groot tellings met die hokkie vrydag opgesit het, het julle dit met rugby saterdag gedoen. Geluk met jou span, hulle was net te goed en hier kom n moerse interskole in Aug.
Geluk Boishaai
Geluk Boishaai. PRG het geen afdag gehad. Boishaai se verdediging het PRG Frustreer en toe maak hulle foute. Daardie foute het hulle 15 punte gekos.
Interessante stats: Boishaai wen 13 en PRG 11 wedstryde. Punte verskil is 14 oor 24 wedstryde. Al het PRG nie goed vertoon in A Spanne , sê hierdie baie van die 2 skole se rugbykrag. Hokkie wen PRG alles. Miskien moet PRG rugby bietjie kers opsteek by hokkie. Vlg paar jaar gaan o/19A swaarkry, Hoekom?
@The Scout: Hi The Scout . Although we feel very blessed to have performed so well it is way to early to call Boishaai the best team in the country . Still big games ahead for Boishaai against Sacs , Drostdy and Oakdale away in Riversdal and obviously also the big game of the season against Paarl Gim . The team have to take it game by game . We will see mid August and not in June .
Manne, miskien is ek misverstaan. Boishaai het welverdient gewen. Druk veroorsaak foute, heel korrek. Takties dink ek dit was miskien ‘n fout om Dean af te haal halftyd, aangesien hy goed gedoen het vir PRG in die los in die eeste helfde. Willemse op 10 was indrukwekkend, maar hy het nie die kwaliteit bal in die 2de helfde gekry, soos in die eerste nie. Die direkte gevolg van die druk van Boishaai se pak.
Snaaks dat Paul Roos eers hul afdag na halftyd beleef het. Rustyd was hulle nog voor na n baie goeie drie en baie goeie spel. . En jy is reg Kattes Strofes toe kom druk deur en die sg sagte driee n resultaat van al die harde werk en n slim stukkie taktiese wedstryd plan verandering deur n baie puik afrigter. 15 man teen n squad sisteem van 23 span, Well done HJS.
@BoishaaiPa: Ek het nie die wedstryd gesien nie, maar met daardie telling kan daar geen twyfel wees nie. Baie geluk!
@BoishaaiPa: Natuurlik veroorsaak druk foute en Boishaai het deurentyd baie goeie druk toegepas. Maar enigeen kon sien dat PR nie op hul stukke was nie en beslis ‘n afdag gehad het. As jy dan Boishaai se druk voeg by PR se afdag, dan verlaar dit die groot wentelling.
@Tandem, you can be proud of your boys. Best team in the country this year. Sean Erasmus is carrying on with the great work.
Yes he is a very special person .
Seems Sean Erasmus is doing some good stuff down there in Paarl!
@Maroon: In my beskeie oppinie het dieBoishaai se pak voorspelers op die ou end die deurslag gegee, Die vaste fassete was gelyk maar dit was die tuis span se groot manne , Rubin De Villiers, Salmaan Moerat, Wikus Groenewald, Leo Kruger en Andreas Van Wyk se dryfspel wat op die ou end baie druk op PR geplaas het. Daarmee saam het Boishaai weer eens baie goed verdedig, wat gehelp het om omkeer besitt te verseker.Die druk het op die ou end getel en ek hoop die Paul Roos i manne besef hoe hul kinders hul betegee.
@Maroon: Ek het nou 4 keer na daai hoogvat claim van jou gekyk…ek dink jy moet weer gaan kyk…Hy was klaar getackle toe kom n ou bo-oor hom..dis maar harde kontak. Reg voor die lynregter gebeur en hy het ook niks fout gesien nie. Ook nie die kommentators nie. Maar ons sal maar die “soft tries” vat…Net jammer mens moet altyd hoor die ander span het n “afdag” gehad en geen krediet word gegee aan die span wat so gespeel het dat die ander span 70% onder druk was nie.
@Maroon: Kom nou..druk veroorsaak foute…gee darem krediet vir die wenspan…As ek dan nou so na al die games op die A veld moet kyk het PR orals n afdag gehad en ons was lucky met al die games.
@Djou: Stem saam. Boishaai op ‘n goeie dag is hard genoeg. Om teen hulle te speel op ‘n af dag is ‘n onbegonne taak. Twee sagte drieë, die eerste na ‘n hoogvat op PRG 15. Baie geluk aan my Boishaai maters met ‘n goeie dag se rugby op Brugstraat. Dink die vakansie kom op die regte tyd.
Jammer om dit te sê, maar soos PR gespeel het, sou baie spanne hulle vandag gewen het. Hulle het teen hulself en Boishaai gespeel met al die foute en besit wat afgestaan is. Goeie wen vir Boishaai.
@PaarlBok: Sal maar nog 2 jaar moet wag om daai Jolla bolla op Brug te doen…dink dit was 2003 laas wat dit gebeur het..
@PRondersteuner: OK. As niemand van Boishaai iets wil se nie, gaan ek n bietjie stir om lewe in die blog te blaas.
‘Rom,Rom,Rom, Die Blou Trein Kom.
@PaarlBok: Ek stem saam. Dis tyd!!!
Weer is lieflik in die Paarl. Hierdie is n grote. Baie op die spel en n moet wen wedstryd vir PRG om die 150 Jaar feesvieringe op dreef te kry. Wanneer is daar gejolla bolla laas by Brugstraat? Tyd is ryp.
@PRondersteuner: Die weer lyk baie goed vir more, maar soos ek die Paarl ken sal die velde steeds nat en modderig wees. 2 Moerse games more in die Paarl.
Yes, this is a massive game for both teams, but I feel it’s too early to make a call for the year. PR still have a few difficult games in the 3rd term. Bishops, Oakdale, Boland (oppie plaas) and then of course GC. Boishaai still got interschools to get through. The top 3 sides are very close together, so anything can still happen. Good luck to both teams. It seems like the weather will be great as well!!!