WP u13 CRAVEN WEEK | SCHOOL | |
---|---|---|
1 | Eric Basson | Paarl Gimnasium |
2 | Jaco Fourie | Brackenfell |
3 | Nizaar Nazier | Wynberg Boys |
4 | Connor Evans | Rhenish |
5 | Ebenhezer Tsimanga | Symphony |
6 | Rohan Smith | Bastion |
7 | Armand Maritz | L/S Durbanville |
8 | Rynhardt Botha | Bastion |
9 | Jack Cloete | Gene Louw |
10 | Jacobus Oosthuizen | De Tyger |
11 | Cassiem Kearns | Primrose |
12 | Eagan van der Rheede | Eikestad |
13 | Luke Burger | Stellenbosch |
14 | Luciano Custodio | Gene Louw |
15 | Duran Koevort | Fish Hoek |
16 | Ronaldo Ishmael | Apha |
17 | Andrio Stevens | Gordonsbaai |
18 | Kanhu Michaels | Hendrik Louw |
19 | Daniel Wildeman | Mikro |
20 | Quinn Visser | Lochnerhof |
21 | Logan de Bruyn | Goodwood Park |
22 | Ethan James | Paarl Gimnasium |
WP XV for Sasolburg | SCHOOL | |
1 | Sebastian Lombard | Paarl Seunskool |
2 | Ajay Adriaanse | Eikestad |
3 | Janlu Basson | Gene Louw |
4 | Kyle Doubell | Brackenfell |
5 | Neal Lategan | Curro Century City |
6 | Kyosuke Lukas | Marvin Park |
7 | Jabez Steenkamp | Paarl Gimnasium |
8 | Ian Agenbach | Gene Louw |
9 | Ashwill Horn | Pinedene |
10 | Chris Snyman | Lochnerhof |
11 | Luca Wienand | Brackenfell |
12 | Shane van Wyk | Paarl Gimnasium |
13 | Jett Marsberg | Paarl Seunskool |
14 | Josh Stewart | Gene Louw |
15 | Dylan Geduld | Pinedene |
16 | Yamkela Nxiwa | Monte Vista |
17 | Aohan Coetzee | Paarl Seunskool |
18 | Enos Ndiqo | Fish Hoek |
19 | Sebastian Swanepoel | L/S Durbanville |
20 | Bradley Davids | Paarl Gimnasium |
21 | Taufiq Dramat | Zonnebloem |
22 | Canan Moodie | Paarl Seunskool |
@disa: Dankie, speel hulle nog die suidelike provinsie toernooi. Sal interresant wees om te sien waar die seuns nou in die skool is.
@PaarlBok: Die WP O/12 spanne is nog nie gekies nie. Daar is ‘n groep van 60 spelers wat volgende kwartaal in die finale proewe gaan speel. Slegs daarna word die spanne gekies.
@ PaarlBok Indeed yes.
@CPhil: Hard luck. Pretty sure you’ll guide him to work harder then before.
Do anyone have the WP u12 team?
Very Sad cause our son didn’t make it through, but I’d like to congratulate the boys who did, go make us proud.
Thank you to the WP coaches and mentors for the opportunity our son got to be part of the team for a little while during tri-outs,
you’ve now laid a foundation for him and he can only grow from here. Our satisfaction and he’s comfort is the memories of the experience
and him scoring the only tri in the game he played on Saturday in Montague we believe that is an achievement on it’s own.
Thank you once again.
@Maroon: Lochnerhof ook.
Die Gene Louw mannetjies gaan meestal HJS toe volgende jaar.
Tussen Eikestad, De Hoop, Hendrik Louw ,Beaumont en Somerset College is daar nie pyne nie.
@Die Ken: moene worry oor De Hoop nie. Die skool is kerngesond. Die 0/13 CW span se keuring is baie meer ‘n geval van een vir jou en een vir my as enige van die hoërskoolspanne.
@Die Ken: Daars darem heelwat van die ander voederskole. De Hoop lewer goeie hokkiespelers ook.
Iets ernstig fout by De Hoop…een van ons grootste voedingskole…
Baie geluk aan die Gene Louw seuns Luciano, Jack, Janlu, Ian en Josh. Luciano se pa is plaaslike sokkerlegende Ricardo Custudio, so die seun het sportgene en gaan ‘n aanwins vir Boishaai wees
@disa: Ek weet dit is die geval, het gewonder if iemand dalk weet waarheen van die spesifieke spelers gaan. Het intussenn paar antwoorde gekry.
@CharlesZA: Die meeste spelers van die Suidelike voorstede gaan gewoonlik na Wynberg Boys, SACS of Rondebosch toe. Die ander spelers gaan meestal na die Paarl en Stellenbosch se skole. Weet Stellenberg doen deesdae moeite om van die spelers te probeer hou.
Anyone know where all these boys are going to High School? Quite a few from Gene Louw and Paarl Gim.