Snelvuur, a long-term Paul Roos supporter and valued commenter on our blog offers his opinion on the next test match in SA Schoolboy Rugby:
The upcoming battle between Paul Roos (PRG) and Affies promises to be a classic. Here are five key areas that could shape the outcome:
1. Can PRG’s Front Row Hold Up Against Affies?
PRG’s front row is incredibly mobile—worth noting that their loosehead played eighthman until last year, and Altus Rabe could easily slot in at flank. However, mobility only gets you so far in the tight, and they came under real pressure in the scrums against Garsfontein. Affies will be eyeing dominance here and could target the set piece to gain ascendancy.
2. Can Affies Contain Jordan Steenkamp?
PRG’s left wing has been in electric form this season and must be one of the frontrunners for SA Schools honours. He’s scored in every match so far and is sitting on 14 tries—and counting. He added another brace this past weekend against Bishops, including a stunning 40-metre finish. Affies will need a plan to shut him down.
3. Will PRG’s Discipline Hold?
Discipline has often been an early-season concern for PRG sides. Last year’s fixture against Affies was marred by poor discipline, and they also battled with penalties at this year’s Noord-Suid tournament. Encouragingly, there were signs of improvement in the Bishops game—but keeping composure under pressure will be crucial.
4. The Tactical Kicking Battle
Affies’ Groenewald has been outstanding with the boot this year, especially in controlling territory. But PRG bring a different challenge—they kick a lot from the base, especially contestables from the 9, with their big wings applying intense pressure. This tactic played a major role in their win over Noordheuwel. They also pose a major threat from deep: two tries against Bishops came from counter-attacks, with Stoffels and Steenkamp particularly lethal. Groenewald and company will need to be clinical with their placement and chase lines.
5. The Affies Maul… and PRG’s Response
Affies’ maul has long been a weapon—and nearly undid PRG last year. To stop it, you either compete in the air or halt it early on the ground (legally). PRG may back themselves in the air this time. Kemp has been excellent at contesting lineouts this season, and with multiple strong jumpers in the squad, they could disrupt Affies’ maul before it gets going—especially since Affies don’t have the towering locks of previous years.
Really looking forward to seeing if this PRG side has the grit and structure to rise to the occasion. This one could be a thriller.
@beet (Comment #83)
Agreed. Big problem is that Ian Smith and Kleyn are both slow off the mark. I’d like Smith to sit out against EG to see Basson at centre with Lamprecht on the wing. I’d also start Le Roux at 6 with Van Wyk moving to 4 and Van Leeuwen dropping out. I want to get some more pace into the side. We won’t outmuscle teams, but we might out-pace them.
@beet (Comment #83)
I would like to see Lambrecht coming back in the wing and either Kleyn and Basson moving one in each or Basson straight to 12. You can see Basson is longing to play closer to the action
@Snelvuur (Comment #75)
One thing I think PRG have to address for the big matches ahead is the lack of impact of their centres on attack. They come across as flat-track bullies but there are situations where they need the D to be thinking about a lot more. It often feels like when Gert Kemp is in a wide position, PRG have more attacking threat purely through his ability to understand and exploit the defence. His footwork isn’t fancy but he lateral movement is good, he is swift and he has good hands as well. I think PRG will get the same production from Altus Rabe.
Not sure if its come up …Travis Pheiffer out of action due to a bust appendix last weekend
@4×4 (Comment #80)
Stem! Maar swak besluitneming speel ook ‘n rol: as jy drie keer probeer maul het en dit nie gewerk het nie, hoekom probeer jy weer ‘n vierde keer? PRG se vleuels se kick chases is ook puik, so dit was eintlik ‘n no brainer om Affies se agterste driehoek in daardie weer te probeer bom met hoë skoppe, maar om welke rede ook al het PRG dit omtrent glad nie gedoen nie.
Ek vat niks van Affies af weg nie – hulle was uitstaande, veral op verdediging – maar PRG se besluitneming moet beter wees.
@Snelvuur (Comment #75)
Jy is net so goed as wat jou opponente jou toelaat om te speel
@Beet, please open a thread for the junior Boks TRC. Can’t wait to see them play this afternoon
‘n Aspek waar ek wel vir Corné Uys en kie krediet moet gee is hoe mooi hulle na spelerwelvaart omsien. Altus Rabe is besig om terug te kom van ‘n besering af, so hulle het hom na 50min afgehaal – dit sou baie maklik gewees het vir hulle om hom in so ‘n naby wedstryd op te hou, maar dit was duidelik van die begin af die plan om hom nie die hele game te speel nie. Lehan Barnard was weer baie goed van die bank af – hy gaan ‘n groot jaar volgende jaar hê.
@Maroon machine supporter (Comment #72)
Ja Gim se sport is tops die jaar. Die dogters het ook die netbal en hokkie gewen op Bloemfontein.
Dis goed vir Boland se hokkie die jaar
@Snelvuur (Comment #75)
Jy som dit baie goed op! Hoop maar iemand stuur die aan vir Corne en sy span…
@Maroon machine supporter (Comment #73)
Die grootste lesse vir my:
1. Jy moet aanpas by omstandighede: hulle het hopeloos te veel 50-50 offloads probeer force, veral in die eerste helfte, en hopeloos te min contestables geskop.
2. Moenie oor en oor dieselfde ding probeer as dit nie werk nie. Ek weet hulle het een maul drie gedruk, maar hulle het male sonder tal die bal op Affies se 5m lyn verloor as hulle probeer maul het. Hulle het soveel ander wapens dat dit nie nodig was nie.
3. Op hierdie vlak word jy gestraf as jy nie jou kanse gebruik nie. PRG het seker dubbeld soveel kanse soos Affies gehad, hulle het net almal verbrou.
@OomPB (Comment #70)
Hokkie is maar op en af ook. SACS moes sweet om te wen teen Pearson gister, terwyl Grey College hulle 7-0 gewen het, maar ek dink SACS sal steeds vir Grey gemaklik wen. Match-ups en taktieke is belangrik. PRG het wel nie ‘n goeie dragflicker hierdie jaar nie, en dit maak ‘n groot verskil. Maar hou gerus PRG se o14-hokkiespan dop – ek dink hulle het nog net een doel hierdie jaar afgestaan. Top spannetjie.
Hoop van harte Corne en die seuns het die nodige lesse geleer gisteraand. Harde werk wag voor die volgende groot toets op 10 Mei…
@OomPB (Comment #70)
Dan is daai Gim hokkiespan witwarm…as ek reg onthou was PRG vs Grey ‘n draw vroeër in April.
@4×4 (Comment #68)
Affies WitBMTulle
Well done Affies on winning a close one. These kids have to dig deep for these big games – fitness, physicality and composure all being tested in high pressure situations. The conditions in the night games are tricky enough. Add the wet and its having to play advanced SBR instead of regular SBR.
@Snelvuur (Comment #26)
Gim het hulle vandag 4-0 gestamp op hul tuisveld.
@4×4 (Comment #68)
Absoluut. Hulle is té goed om aan te hou die tight games verloor. Baie indrukwekkend onder druk vanaand.
So Affies het nou BMT na Paar Gim en PRG?
@Buthelezi2 (Comment #54)
Although if u discounted the other 2 big “Test teams”…(Grey and Paul Roos) you are basically guessing blind, because they have alternated 1 and 2 the last 2 years.
@Snelvuur (Comment #65)
100% reg, dink na die 33ste minuut het niemand buite Groenewald die bal gekry nie. Paul Roos, Gim, HJS het altyd hierdie spelers wat wat glad en seperig is, asof mense hulle net nie kan vasvat nie. Julle vleuls en 8 is puik, super puik!
@OudAffie (Comment #62)
Ek stry nie daarmee nie – ek sê net dat Affies min met bal in hand gewys het in die game.
@Kaya 85 (Comment #63)
50-50. That is what is soo stressful, those games can go either way.
@OudAffie (Comment #53)
Close…
Difficult conditions.
Well done both sides…warriors!!
Congrats to the mighty Affies!!
@Snelvuur (Comment #55)
nr 5. Sekerlik kan jy sê dat in daardie weer dryf en skop mens slegs. As jy in sulke weer wil verloor hardloop gerus en slaan die bal aan. Ek weet wat die steriotipe is van Affies rugby maar hierdie span kan ook met die bal hardloop en mooi agterlyn driee druk.
AFFIES TEEN PAUL ROOS ALL GAMES 2025
14A: Paul Roos wen 17-13
15A: Paul Roos wen 31-13
16A: Affies wen 25-24
1stes: Affies wen 20-18
Camp Discovery:
14C: Affies wen 17-10
15C: Affies wen 39-26
16C: Affies wen 26-7
4des: Gelykop 14-14
‘n Volle interskole gaan nog iets besonders wees eendag.
Ek se weer geluk aan Affies.
Julle het verdien om te wen.
@OudAffie (Comment #53)
Vat vyf meneer! ‘n grote het die keer nie weggekom nie.
@Snelvuur (Comment #52)
Ja, hats off vir @Jongmatie, geen verskonings van sy kant af nie.
@Wondermaar (Comment #56)
Stem, hulle het dosyne die laaste 2/3 jaar van hierdie games verloor. Nou vir die Bere!!
Goeie harde skole rugby, affies se beurt vir n 50:50 wedstryd Geluk affies en aan Paul Roos mooi manne
So, on the 5 points above:
1. PRG’s front row stood up well.
2. Affies contained Jordan Steenkamp.
3. PRG’s discipline was an issue in the first half.
4. Affies kicked better.
5. Affies rugby is maul rugby – offered little with ball in hand, but man, that maul is so, so difficult to stop.
4/5 for Affies.
Congrats Affies. Paarl Boys, Paarl Gim and Affies certainly the top 3 sides this year as I predicted.
Reën, Donner, spanning. 20-18
Laat daar lig wees!!!
@HSBR (Comment #51)
Haal asem. Kyk op die ander page. Hy het klaar nederig geluk gesê. Niks verskonings na die tyd nie.
@JongMatie (Comment #42)
😂😂😂 Wat is jou verskoning??? Onthou jy kan nie se PRG het nie al hulle spelers gehad nie want Affies het 4 spelers uit
@Grizzly (Comment #49)
Blykbaar gaan dit nie gebeur nie,hy het geweier om sy dreads af te skeer…
@Smallies (Comment #47)
Ek hoor hulle het hom in gevlieg. Sharks het 1mil gesoek toe se Rupert dis reg….. Half tyd Los laat as Affies voor is.
@Grizzly (Comment #46)
JM die verskoningkoning
@Grizzly (Comment #46)
Ja jy weet Jurenzo is hoeka nog nie heeltemal 100% nie
@Smallies (Comment #45)
O genade, daar begin dit reen. Nog n pyl in JM se verskonings koker. Onthou PRG is af die Kaap en Affies die droe Transvaal. Dink die eerste keer wat Affies in nat weer gespeel het van Bulletjie rugby was nou die dag by Gim.
@Jan Kriel (Comment #45)
My maat daai weer is par for the course die laaste twee maande in sentraal SA dis sopnat hier…
@Jan Kriel (Comment #40)
Baie geluk met jou span se vertoning Saterdag was n properse loesing
@Jan Kriel (Comment #40)
Voordeel vir Affies se pak, dink ek. PRG sal ‘n vinnige, los game wil hê, scheme ek.
@Jan Kriel (Comment #40)
Dit is nou n groot jammerte…
@JongMatie (Comment #39)
Die 16As het.
En nou reën dit in Kimberley, lyk soos Kaapse winterweer met reën en wind. Gaan ‘n gelykmaker wees.
Ons het nie teen die Donkies verloor nie.
@Bungee (Comment #37)
Is natuurlik die ander sy van die argument ne
@Smallies (Comment #30)
Maar imagine as PRG hul interskole teen Hottentots Holland sou behou het watse rampspul die nie sou wees nie
@OudAffie (Comment #27)
All good.
En as dit is waarop voorspellings gemaak word, verstaan ek dit!
@Snelvuur (Comment #34)
Dis ‘n jammer daar is geen meer ordentlike treine nie. In my dae het ons nog treintoere gehad en ek raai dit is effe meer bekostigbaar as vliegtuie.
@OudAffie (Comment #25)
Ek dink AHMS sou ook lekker interskole teen Bloemhof en/of Rhenish kon hou. Rhenish se hokkie veral is deesdae tops.
@Smallies (Comment #32)
Wildeklawer en NoordSuid is alreeds die top feeste, die Paasfeeste van ouds is alreeds nie meer wat dit was nie. En ja, dit is baie jammer. Wildeklawer het al die A spanne en baie ander sporte en NoordSuid het 2des.
@OudAffie (Comment #29)
Wat eiteindelik tot die ondergang van die feeste gaan lei ,want ongelukkig verwater die feeste dan…
@OudAffie (Comment #27)
Ek dink SASS se rankings met PRG 3de was bietjie ambisieus. NextGen het hulle 6de en ek dink dis meer in die kol. Reeds hierdie jaar teen Drostdy ook verloor.
@Snelvuur (Comment #26)
Jong mens moet maar na die geskiedenis agter die ding ook kyk,ek sal baie hartseer wees as Grey eendag sy Selborne interskole vaarwel toe roep ,die selde met sy Grey high een dis bande wat oor baie jare gesmee is ….en dan moet mens ook onthou vir baie PRG laaities is dit n moerse ding om elke tweede jaar in n see te swem wat nie leeukoud is nie…
@Smallies (Comment #28)
En dan ja dit is ook die ander gesprek. As AHS,GREY,HJS,GIM en PRG almal interskole, dan is daar geen van daai wedstryde by enige fees of week nie. En met die grootste respek teenoor al die ander skolespanne in SA.
@OudAffie (Comment #25)
Ja nee kyk Grey travel baie ,maar hulle is baie meer sentraal gelee en kan bus ry na al die dele van die land PTA Kaap is bietjie woes ver ,en dan moet ek ook se dat Grey Gim altyd vir my n hoogtepunt by Wildeklawer was ,dit was soos n permanente feature van die fees en nou is dit nie meer nie Affies PRG by either Wildeklawer of Noord Suid is n befokte game om te he …
@Bungee (Comment #22)
Dan is ek baie jammer as dit so voorkom, ek sal met liefde erken JongMatie kom net onder jou vel in; en met al sy WhatsApps is dit net te veel. Ek wil ook nie aanvallend wees nie, dit is ‘n groot ding vir Affies om Paul Roos te speel, en nog meer om te kan wen. Relatief tot ander Paul Roos spanne is die 16A span dalk die swakste een. Maar met al jul A spanne top 5 is dit groot om met die WEN weg te stap. 14A was Affies 1 en PRG 2 en 16A was Paul Roos 3 en Affies 4. Dit is waarop ek my voorspellings gemaak het, maar albie was so vrek naby dit kon enige kant toe gegaan het.
@Smallies (Comment #24)
Yes, Grey PE is kompeterend op die hokkieveld, maar dis moeilik om ‘n interskole oor so ‘n lang afstand te regverdig as elke rugbyspan op die Saterdag verloor.
@Smallies (Comment #24)
Die Gim interskole is juis gekies want AHS en AHMP kan Rugby, Netbal en Hokkie speel met al die spanne. In terme van totale diepte sou ‘n AHS en PRG interskole die antwoord gee vir rugbyskool met die meeste diepte. Maar ja, ongelukkig is koste die bepalende faktor op die oomblik.
@Snelvuur (Comment #20)
Ek hoor jou maar onthou n interskole gaan nie net oor ruggas nie…
@Snelvuur (Comment #20)
Moet saam stem dat die die mees logiese ene is om op te offer, wat n jammerte sou wees, maar wat ek ook dink eintlik die beste sal wees vir almal
@OudAffie (Comment #15)
Obviously praat ek relatief tot die res. Al werklike swak span wat Paul Roos al opgeoffer het was die 2013 ene.
Maar ja, dit voel asof JongMatie jou effens versuur het teen die res van ons in Maroon, want nerens in my ingesteltheid was enige iets meer as om n goeie gesprek te he nie terwyl dit voel asof jy al ons kommentaar wil draai tot verskoonings (weereens, met JongMatie kan ek dit verstaan, maar regtig waar)
@Smallies (Comment #19)
Dink van Affies se kant af is die bepalende faktor koste en nie ‘n ander interskole of wedstryde los nie. Dink nie tans is 2 Kaapse interskole in die begroting nie. Grey, Diamantveld en Maritzburg tans die ander. Affies het nie soos baie ander skole onderbroek borge nie, so dink net ongelukkig dit tans te duur is, alhoewel almal graag so interskole op die been wil bring.
@Smallies (Comment #19)
As daar ‘n toer opgeoffer moet word, behoort PRG redelik maklik die Grey PE interskole kan laat gaan. Dit sal jammer wees, maar Grey PE is nie meer deur-die-bank kompeterend op die rugbyveld nie.
@Bungee (Comment #14)
Vraag is watter game offer Affies en PRG op om dit n interskole te maak?En dan ook soos met die aanvang van die Grey ,Gim interskole teen wie speel Affies en PRG dan by Noord Suid of Wildeklawer?
@Snelvuur (Comment #17)
Baie beter coaching by ons 016s.
Ons begin hom optel hier van graad 10 af..
@OudAffie (Comment #15)
In Bungee se defence, hierdie span het laasjaar teen Rondebosch verloor en teen SACS gelykop gespeel. Hulle is ongelooflik wisselvallig. Dit is alles relatief en daar is baie goeie spelers daar, maar tussen die ander groepe, is dit die swakste een.
@Bungee (Comment #14)
Om te praat van ‘n swak groep is maar relatief as al julle spanne top 5 spanne is in die land. Selfde met Grey, en Gim en HJS.
@Bungee (Comment #14)
Ek moet een ding sê, tussen al die Paul Roosers op die blog, sal mens sweer julle het nooit ‘n goeie span nie. Swak groepe, 44 beserings, ens, ens, ens.
@OudAffie (Comment #13)
Die 16A’s van Paul Roos is maar ons swak groep, so verbaas om te hoor dat jy gedink het Affies sou dit vat. Ek moet wel erken ek weet nie veel van die Affies 16As af nie. My call was dat Affies die gelyk talle sou vat en PRG die ongelykes.
Ek dink al wat die wedstryde so ver bewys is dat die ‘n jaarlikse stryd moet wees wat voor beide skole se ondersteuners gespeel moet word. Well done vir al die spelers so ver wat wys hoe baie dit vir hulle beteken
AFFIES TEEN PAUL ROOS
16A: Affies wen 25-24
Rugby is maar ‘n vreemde sport soms. Wen albei skole die wedstryde wie ek gedink het hulle gaan verloor. Sal nie sê skokke nie, maar gedink AHS 14A sterker en PRG 16A sterker. Beide wedstryde was maar 50/50
15A gaan nog speel.
@Kaya 85 (Comment #11)
Generally, I would agree with you, but I think PRG’s ultra-mobile pack might enjoy being out of the mud, and the outside backs have pace to burn. Given Affies’ strength upfront, I think they might have preferred a wet affair (like against Gim). That being said though, your prediction may well be correct.
Prediction
Affies 24 – 19 Paul Roos
Battle of the giants.
“When the elephants fight the grass suffers” …Affies will adapt better to the harder Kimberley playing surface, and because their guys are used to falling on hard fields, while PR have the soft fields and mud to usually soften the fall…..
@Bungee (Comment #9)
That is exactly what is happening.
Clever thinking by the school 💪🏻
@Snelvuur (Comment #8)
I think it is one of those things where the first player comes through and the school gets the reputation in the area and the rest follow. It would be fun if in a couple of years we see a few old boys in the Netherlands team (I know of one there already in Fortuin, former Maties and Cheetahs 10/12) and the school becoming a bit of an academy for Netherlands
@beet (Comment #5)
It’s been quite a production line: Mink Scharink, Jesse Stegehuis, Manus van Leeuwen. Not quite sure how, but they keep rocking up!
@JongMatie (Comment #6)
I feel like you are leaving out a huge chunk of the story
@beet (Comment #5)
Excellent world class exchange programs
@Snelvuur (Comment #3)
Where do PRG find these giants from Netherlands
Injury update: Truspe not playing
@beet (Comment #1)
If he plays, it will be interesting to see how this PRG team plays with a proper fetcher. Last year they often played Kemp at 6, Norton at 7 and Kruger at 8 (i.e., three giants). This year, they’ve played 196cm, 105kg Dylan van Wyk at 6, 189cm, 100kg Luke Kent at 7 and Gert Kemp (also in excess of 190cm) at 8 – i.e., three giants. It was interesting when Le Roux came on vs Bishops that Van Wyk actually moved to lock and Van Leeuwen (the real giant – 204cm and 115kgs) was substituted. I suspect that’s the way they’ll line up once Le Roux’s fully fit too.
Dankie Snelvuur. Sien uit na die een.
Very very excited to watch how Christiaan le Roux goes against this formidable Affies backrow now. Affies 6 Lohan Potgieter is top brace. And Stefan McDonald vs Gert Kemp is going to be special. Just a pity about Albert Smit’s injury ruling him out for the season.