Cup tie Virsekerbeker A-team players?

Should the Virsekerbeker introduce a rule that stops an A-team school rugby player from representing two different schools in the same age-group?

How it would work:

An A-team representative who moved while the Virsekerbeker was in progress would have to sit out the rest of the competition.

An u14A, u15A or u16A youngster who switched schools after the rugby season was over would not feel the effects of the rule at all as he would naturally move up one age-group before the next rugby season.

Rugby players who had represented their old school at 1st XV level would then not qualify to run out for their new school’s 1st XV in the Virsekerbeker competition. They would not be blocked from changing schools and would still be permitted to play in the 2nd XV or a lower rugby team.

The rule would not have to be set in stone. A list of exceptions could be added or in unique cases, a delegated committee could be appointed to make a decision on whether or not to set aside the rule based on the circumstances of the transfer.

110 Comments

  1. avatar
    #110 Kuifie

    @Grizzly: Reg so sien jou by BerePark

    ReplyReply
    19 January, 2019 at 20:21
  2. avatar
    #109 Grizzly

    @Kuifie: Sorry @Kuifie,ek onthou nou,ons het gepraat daai tyd,bly om te hoor julle is gelukkig.Sien jou by BerePark.

    ReplyReply
    19 January, 2019 at 10:35
  3. avatar
    #108 boerboel

    @Kuifie: yip en toe..

    maar so be it.Good luck to him

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 12:14
  4. avatar
    #107 Kuifie

    @Grizzly: Dankie Grizzly my seun is al vanaf Aug 2018 in Garsfontein en geniet elke omblik daar van, die skool kyk baie mooi na die seun

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 12:08
  5. avatar
    #106 Grizzly

    @Kuifie: Baie geluk en Welkom,jy en jou seun gaan n fees he!Sterkte met Virseker,daars niks wat n rugbyspelende seun in Noordvaal meer koester as daai beker nie,punt.Sal ontmoet by BerePark..

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:57
  6. avatar
    #105 Kuifie

    @Andre T’tjie: Daar sal altyd skole wees wat nog teen Boishaai wil speel baie goeie rugby skool en speel harde rugby

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:51
  7. avatar
    #104 Andre T’tjie

    @Kuifie: Soos HJS wedstryde links en regs verloor gaan ons net interskole hoef te speel.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:44
  8. avatar
    #103 Kuifie

    @boerboel: Sover so wat ek dit het het my seun 6 games vir Boishaai se 1ste span gespeel

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:43
  9. avatar
    #102 Kuifie

    @Grizzly: Natuurlik Garsfontein

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:39
  10. avatar
    #101 Grizzly

    @Andre T’tjie: Nee,BH speel die beste wat die Leeus kan bied by NS,Helpies en Monnas.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:33
  11. avatar
    #100 Grizzly

    @boerboel: Sien julle wil in elkgeval nie teen ons speel nie :mrgreen: Boishaai sal nooit dit doen nie,net Soos Garsies Nie huil as hulle afstaan nie,wat elke Jaar gebeur,ons kerm net nie daaroor nie.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:25
  12. avatar
    #99 Andre T’tjie

    @Grizzly: Speel ons teen Gapsfontein?

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:25
  13. avatar
    #98 boerboel

    @Grizzly: ons gaan julle boikot :evil: :evil: :evil: :evil: :evil:

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:21
  14. avatar
    #97 Grizzly

    @boerboel: Fantasties as dit so is,hoop nie Bois is kwaad Vir ons Nie,daar Kom darem nou n paar al oor.Sal wag Vir @Kuifie voor ek amptelik reply.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:11
  15. avatar
    #96 boerboel

    @Grizzly: Garswannabees dink ek

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 11:06
  16. avatar
    #95 Grizzly

    @boerboel: Thanx @Google,Na wat se Skool?

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:56
  17. avatar
    #94 Skopgraaf243

    @boerboel: …het hy nie genoeg Houkswyn saam julle kon drink nie?

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:55
  18. avatar
    #93 Skopgraaf243

    @Andre T’tjie: Het jy nie Tiger-sh@rk of iets om te gaan vang of snoek om te sout eerder as om ander se neushare te kom trek nie :lol:

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:52
  19. avatar
    #92 boerboel

    @Grizzly: hjs-sy seun kon nie a span daar maak nie toe skuif hy

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:52
  20. avatar
    #91 CharlesZA

    @Dok F: More, hoe lyk dinge daar by julle die jaar?

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:49
  21. avatar
    #90 Grizzly

    @Kuifie: Goeie dag @Kuifie,wat se Skool?

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:48
  22. avatar
    #89 Cappie

    @sewes: Julle moet bietjie oefen vir daai atletiek ook. Menlo gaan weer almal se gatte skop hierdie jaar. hulle het goed bemark vir die atletiek. Dink selfs hulle seuns gaan dalk vir Affies ook ‘n go gee.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 10:31
  23. avatar
    #88 Andre T’tjie

    @Kuifie: Beker rugby is n vreeslike onding.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 09:58
  24. avatar
    #87 Kuifie

    Goeie dag al die bloggers. ek sien baie uit na die Virsekerbeker my seun was vir n paar jaar in die Kaap en het dit gemis om vir iets die speel ek dink om n beker in die lig te hou na n jaar se harde rugby is n cherry op die koek en maak rugby interessant. Alle senior rugby spelers speel elke jaar vir n beker (Super Rugby, Currie Cup, World Cup ens.) Daar is nie baie seuns wat die geleentheid kry om n Virsekerbeker vas the hou in sy skool loopbaan nie. Sterkte vir al die spanne ek weet ons gaan mooi skole rugby sien die jaar.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 09:51
  25. avatar
    #86 Dok F

    @Rugbyman. Is iemand ‘n geveg soek is dit maklik om jou in te trek. Ek dink jy raak betrokke sonder om te dink. Goeie raad vir 2019 – moet nie reageer op dinge wat hulle jou kwaad maak nie. Reageer op al die ander positiewe dinge in rugby.

    ReplyReply
    17 January, 2019 at 09:27
  26. avatar
    #85 Riempies

    @Leelu: Nee wat hom sien speel. Hy was puik.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 21:21
  27. avatar
    #84 Leelu

    Jammer – Graad 11 :oops:

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 17:00
  28. avatar
    #83 Leelu

    @Skopgraaf243: Hoop jy trek my been – of was dit @AbsolutMenlo: se idee :wink:

    ‘n Paar matriek ouers het my laas jaar vertel dat my Graad 9 seun nie in die eerste span hoort. Gelukkig was hulle die uitsondering op die reel.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 16:48
  29. avatar
    #82 Rugbyman

    @BlouLou: ?????

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 15:30
  30. avatar
    #81 sewes

    @Cappie: ja hulle oefen laat dit bars die atlete voel skoon uit gesluit

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 14:43
  31. avatar
    #80 Skopgraaf243

    @Leelu: wel as ek die klanke uit die gange kan ontsyfer gaan Menlo nie eers proewe hou nie 8-O
    1ste = u16 v 2017 met drie oppi bank v 2018 u16 groep.
    2des = u16 v 2018
    Dws res gaan moet woel vir plek in 3e span

    @AbsolutMenlo: …janee watt klink my julle het dit uitgefigure vir 2019 :roll:

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 14:04
  32. avatar
    #79 Leelu

    @Cappie: Net fiksheid en skills – geen kontak.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 13:59
  33. avatar
    #78 Cappie

    @Leelu: Sjoe, begin julle al oefen?

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 13:55
  34. avatar
    #77 Grizzly

    @Leelu: Nee gaan nie val vir daai een nie,jy sien dan BL se eks n intilektueele reus :mrgreen: Weet jy was ook by hom vir n kuiertjie :lol: Julle was klaar goed in onder ouderdomme.Niemand sal dit meer like as julle n masjien span het nie,vra ons vriend,hy sal vir my vouch.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 13:54
  35. avatar
    #76 Leelu

    @Grizzly: Daar is slegs 2 Waterkloof spelers wat deel is van die Blou Bul High Performance oefengroep terwyl daar baie Affies, Menlo en Garsfontein spelers is. Wil dus by voorbaat die “underdog” mantel eis.

    Ons spanne is nog nie gefinaliseer. In die verlede was dit maklik aangesien die span van Graad 8 amper onveranderd was. Ek is nuuskierig om Saterdag se oefening by te woon sodat ek die nuwe Klofies kan sien speel en besluit of die “hype” gegrond is. Jy ken die gesegde “Don’t count your chickens before they hatch” 8-O

    Moenie alles glo wat jou Waterkloof bron jou vertel – hy wil net bietjie met jou kop smokkel. :mrgreen:

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 13:40
  36. avatar
    #75 Andre T’tjie

    @BlouLou: Die wortel van die kwaad. Los die beker rugby spul. Ek dink daar kan baie geleer word by die Wes Kaap model van hoe skolerugby benader word.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 13:26
  37. avatar
    #74 BlouLou

    @Andre T’tjie: jip

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 13:09
  38. avatar
    #73 Oakdale supporter

    @Valkie: Ek stem saam met Riempies, jy verdien ‘n Bells. Al hierdie gehum en ha beteken niks. Wie vir wie kwaad is en wie teen wie wil speel of nie speel nie, nog minder. Alles oor SBR gaan op die ou end oor wat op die veld gebeur.

    Ek is jammer my span kan nie vanjaar teen PRG speel nie, maar volgende jaar verander dit dalk weer, wie weet. Ek is egter bly van die Grey Bloem fixture wat by kom. Oor tyd bly dit maar die span teen wie ‘n skool homself wil meet. Dan gaan Wildeklawer lekker wees om teen 2 groot honde uit Pretoria te speel.As ek reg lees is Garsies en Menlo warm vanjaar. Die bonus hier is dat al die ouderdoms groepe op dieselfde dag teen Menlo speel.

    Ek ken nie meer al die seuns persoonlik nie, maar ek gaan beslis oplet na die spel van Cornelius Rahl (aka Potlood) Ek vestaan die man is 2.07 meter en het die hart van ‘n leeu.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 12:34
  39. avatar
    #72 Grizzly

    @BlouLou: Spin jy lekker ou grote?Hoekom antwoord jy Nie vrae op vorige post om feite te weerle Nie?Die gewerfde ouer is om jou die feite te gee,uit die PERD se bek,so to speak.Nie hoorse of se wat die agenda of topic kan pas nie.Vir Geen ander rede nie.Baie mense op die blog ken my en nog meer het my geken by Kloof,Ek skuil Nie agter n Avatar nie.Die probleem wat mense Soos jy met Garsies se werwingsbeleid het is die FEIT dat die seuns wat gewerf word verdriet veroorsaak vir hul opponente vernaam in PTA.Garsies werf te goed,dis die probleem.My voorstel is ons ontmoet April as ons speel,gister met n pel by Kloof gepraat en tussen die lyne gelees hys net so opgewonde soos jy oor die game.Iets se vir my wat julle sien maak julle opgewonde,great,kan ook nie wag Nie…..

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 11:17
  40. avatar
    #71 Riempies

    @Valkie: Magtig as ek jou weer sien koop ek jou n bier met n jam broodjie.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 11:08
  41. avatar
    #70 Andre T’tjie

    @BlouLou: Is dit n beker rugby wedstryd of nie?

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 10:43
  42. avatar
    #69 BlouLou

    maar ek sien uit na Kloof vs Garsfontein…..

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 10:34
  43. avatar
    #68 BlouLou

    @sewes: I thought long and hard about what Rugbyman and Grizzly said. And I just cant seem to stoop down to Rugnymans level, and Grizzly’s intellect is just too much. So I give up, they win.

    So what can I learn from this:@Rugbyman: @Rugbyman: het obiviously n probleem met vroue onderklere. Hoop jy kom reg ou maat.

    @Grizzly: Kan almal asb nou vir eens besef, Grizzly is n gewerfde ouer. Hy het dit nou al so baie gese, maar lyk my niemand hoor hom nie. (of dalk impress dit niemand nie) Dis BAIE BAIE belangrik dat ons almal dit weet vir eens vir altyd. Grizzly is n gewerfde ouer. Jammer ou grote, daar is baie van ons hier wat gewerfde ouers is en wat ook self gewerf was. Jy is rerig nie so special nie, net omdat jou kind n beurs gehad het nie.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 10:32
  44. avatar
    #67 Hanswors

    @Valkie, @T’jie – ek stem saam!

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 10:21
  45. avatar
    #66 Valkie

    @Rainier: Ek is steeds slegs ‘n ouer by NHS, en nog vir die volgende vier jaar. My naam verskyn permanent in die ‘swartboekies’ van die Hoof en afrigters van die skool. My passie is rugby, en dit sal nie maklik verander nie. Ek veg teen onregverdigheid en gereeld is dit nie eers vir my eie kinders nie. Daar is maar situasies by elke liewe skool, werf of nie-werf nie. My siening is dat elke kind wat sport wil doen ‘n gelyke kans gegun moet word.

    Ek weet genoeg om te kan sê dat die skool (NHS) nie maklik sal terugstaan vir enige span nie. Ons sal jol teen enige span wat teen ons wil jol. Die laaste jaar of twee het ons gesukkel, maar dinge is besig om te draai…….

    Ek wil die ooms hier herinner dat ons in 2014 die Beeldtrofee gewen het teen die magtige Garsfontein en die semifinaal vir Monument geklop het.

    Al wat ek wil sê is dat werwing nie noodwendig bekers en oorwinnings verseker nie. Werwing gaan nie altyd net om ‘n kind ‘beter’ geleenthede te gee nie. Kom ons wees eerlik met mekaar, dit gaan ook oor die beeld van die skool. As dit net oor die ‘kind’ gegaan het, het skole nie so onder mekaar baklei nie. So die vraag is eintlik: Wie of wat is belangriker (a) die gewerfde kind, (b) die kind wat moet terugstaan vir die gewerfde kind, (c) die skool se beeld, (d) nie een van die bogenoemde?

    Dan stem ek saam met @Rugbyman, die gesprek is holrug gery. Nie een van ons kan meer waarde toevoeg tot die gesprek nie. Is dit regtig al wat ons vir mekaar te sê het….”julle werf oneerlik”…..”ons sal nie teen julle speel nie”….”julle steel nie wes-kaap leeg” …..en warra-warra-warra…..ag nee man!!!

    Vertel ons eerder van die verskeie tallentvolle spelers in julle spanne waarvoor ons kan uitkyk, wie is goeie afrigters en wat julle spanne se doelwitte vir die jaar is? Positiewe nuus, eerder as die ou natbroek gekerm. Ek doen genoeg ‘kerm’ vra die onnies… :mrgreen:

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 10:11
  46. avatar
    #65 Andre T’tjie

    @Hanswors: Probleem is, jy kan nie soos Kloof een jaar hier speel, een jaar daar speel soos dit jou pas nie itv hoe sterk jou rugby is op daardie oomblik nie. Hulle gaan nou maar waar die wind hulle waai blyk dit vir my.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 09:43
  47. avatar
    #64 Hanswors

    As ek die ding so bekyk is dit derby wedstryde wat nou wegval. Dit is n jammerte. Kloof het laasjaar bo sy gewig geboks met die feit dat hulle nie die laaste 4/5 jaar werklik gewerf het nie en die groot honde aangevat het met slegte resultate. Noudat hulle weer die lig gesien het sou hulle dalk beter gevaar het maar speel nou beker rugby.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 09:40
  48. avatar
    #63 Andre T’tjie

    @Hanswors: Bekerrugby is n onding.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 09:34
  49. avatar
    #62 Hanswors

    @Rainier: Lees weer sewes se post. Hy se as gevolg van Kloof wat weer Virseker speel, val van die wedstryde teen die skole wat hy genoem het weg.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 09:32
  50. avatar
    #61 Andre T’tjie

    @Rainier: Almal koop, almal werf. PaulRoos ingesluit.

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 09:04
  51. avatar
    #60 Rainier

    @sewes: Weier Jeppe, Outeniqua, Nelspruit en Glenwood om nou teen julle te speel agv julle aggresiewe werwings en koop beleid?

    ReplyReply
    16 January, 2019 at 08:57
  52. avatar
    #59 Skopgraaf243

    @Cappie: This list may grow watch this space!

    ReplyReply
    15 January, 2019 at 16:56
  53. avatar
    #58 sewes

    @Rugbyman: Ek verwys na post no 3 gaan lees dit gerus.Ek het dit al genoem,as iemnand iets negatief volgens julle norm se volg iets soos rooilou onderrokke wat uit hang die al ewege snedige terug verwys van goed wat in die verlede is en hoort. Kan ons nie net ooreenkom om te verskil nie al klink die ou met wie jy verskil se storie soos stront.
    Ek verwys terug toe die jeppe man ons so aan gevat het ek dink daai een het mooi uit gedraai want ons het ons verskille bespreek en saam gestem om te verskil.Die jamerte is dat die jeppe game op die stadium wegval agv verseker.
    so ook lyk my outeniqua,nelspruit en glenwood.

    ReplyReply
    15 January, 2019 at 16:52
  54. avatar
    #57 AbsolutMenlo

    @Cappie: Three went to Monnas of which two did play first team during the year. They had their reasons but personally I think they followed @Murrayfield.

    What can we expect from Affies?

    ReplyReply
    15 January, 2019 at 11:21
  55. avatar
    #56 Cappie

    @AbsolutMenlo: Two or three players I know went to Monnas. One was elected as prefect just before he left. Apparently they were not satisfied with the election criteria of the first team during 2018. Maybe you can enlighten us.

    ReplyReply
    15 January, 2019 at 10:59
  56. avatar
    #55 AbsolutMenlo

    @odie15: Only one that I know of. He already left last year just before the Vireseker semi-finals. Very talented 10!
    I have to add that when he left a specific Menlo player immediately stepped up in that position.

    ReplyReply
    15 January, 2019 at 10:24
  57. avatar
    #54 odie15

    @AbsolutMenlo: is it true 2 of your u16A players went to Grey?

    ReplyReply
    15 January, 2019 at 09:19
  58. avatar
    #53 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Ek eweskielik ook nie :evil: :lol:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 22:08
  59. avatar
    #52 AbsolutMenlo

    …. tyd dat die seisoen begin … dit gaan Virseker Lekker Wees hier in die Noorde! 8))

    Konsentreer op die positiewe van SBR daar is baie …

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 22:00
  60. avatar
    #51 Grizzly

    @BlouLou: Ag regtig,nou hoe werf Garsfontein?In die Kol sal ek se!Ek was n gewerfde ouer en ken baie ander,Nie een deel jou sentiment Nie.Wat maak julle werwing so ydel?Is Daar kontrakte wat geteken moet word by Kloof as daar beurse aan gebied word,Nie by Garsfontein Nie!Ek het julle beurse onder oe gehad en belowe jou dis ver van ydel af.Geen swaard oor my kind se kop Nie dankie.Wat se reputasie dink jy het Kloof op gebou die laaste paar Jaar? Hoe gou het julle tune verander?Nee ons werf ook nou maar baie edel,Nie Soos toe ons die blou druk geskryf het oor werf in Dr Bekker se dae nie,ook nie soos Garsies nou nie…e,e,u,uh net anders,eerlik…Jy laat my lag man.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 21:34
  61. avatar
    #50 Rugbyman

    @sewes: Verwys jy nou na my reaksie op BlouLou? Eks nie seker nie, mis ek iets? Was sy skrywe aan my vir jou beskaafd en aanvaarbaar? Het jy dit nie gelees nie?

    Ek som dit vir jou op hoe ek sy skrywe verstaan: So vir BlouLou is werwing aanvaarbaar by waterkloof want julle doen dit reg… maar nie garsfontein nie… daarby saam dink ek sy skrywe was nogal aanvallig en eintlik net onbeskof…. ek reageer dus maar net in dieselfde trant… of verstaan ek jou verkeerd?

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 21:31
  62. avatar
    #49 sewes

    @Rugbyman: As ek nou al n patetiese kinderagtige reaksie gesien of gehoor het was dit nou.Kyk ons verskil om watter redes ook al, of dit nou oor self gewin is of vir watter rede ook al kom ons hou dit net beskaaf.
    @BlouLou: Jy sal die ouens met jou beste intensies of redes nie anders laat dink nie die alter egos speel hier te n belangrike rol dit gaan bloot nie om die kind nie die kind is die instrument vir die skool en die afrigter se gewin PUNT so ons mors ons asems.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 21:27
  63. avatar
    #48 Rugbyman

    @BlouLou: Janee… daar kom die ware kleure uit… sit jy my nou op my plek… fantasties maat, fantasties! Ek kou sommer my polse af met my nat panty en al… die dag as jou opinie vir my tel is die dag wat die hoenders slagtande kry so moenie jouself te veel flatter nie…

    Hulle sê mens kan by almal ietsie leer, wel ek leer mooi by ‘n anonieme yster soos jy hoe om NIE te wees nie… gaan speel jy nou so bietjie in jou kloof pajamas met jou rattle en karretjies en as jy eendag groot word en uit jou anonieme kassie geklim het laat weet jy my… tot later dan FlouLouw jou ou yster jy!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 21:13
  64. avatar
    #47 BlouLou

    @Rugbyman: ja boet. Dit izzz….. jou glas huis argument raak nou rerig afgesaag. Skole het reputasies vir goeie redes. Period.

    Eks baie op hoogte van wat by Kloof aangaan. Die verskil is dat julle steeds die slegte reputasie het en Kloof nie. Dis die verskil ou grote.

    Dis glad nie sleg om te noem of erken as jou skool nuwe spelers gewerf het nie. Weereens, dis die manier hoe dit gedoen word. Dis julle swak styl mbt werwing wat jylle so n slegte reputasies gee.

    Die enigste een hier wat lyk of hy sy panty nat maak is jy. My ou onderrokkie is heel goed weggesteek. Hou jou panty droog. Jou alewige gekla en kerm as ons die afrokkel van spelers bepsreek raak nou afgesaag. Bepaal jou dan liewers by gesprekke wat jou agenda pas en laat ons mans praat. Jou is wel welkom om te lees. Miskien leer jy eendag iets

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 20:42
  65. avatar
    #46 sewes

    @Murrayfield: Dit sal nog al, kom ons kyk na die top spelers waar kom bv n Mosterd vaandaan ek weet ook van n Ermelo man en daar is nog veel meer.Alle top spelers is nie noodwendig van Kloof of Garsies nie.Ek kan die manne op een hand tel.
    @Murrayfield: Ja want hulle weet hulle poep teen wind

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 20:32
  66. avatar
    #45 Murrayfield

    @Grizzly: Dit sal n interresante top pic wees!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 19:48
  67. avatar
    #44 Grizzly

    @Murrayfield: :lol: Niemand weet of skryf van die wat bly,wat gelukkig is of wat eenvoudig nie kans sien vir die onbekende nie…Enkeles neem die besluit,bitter min,dan is dit die norm…mind blowing…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 17:55
  68. avatar
    #43 Murrayfield

    @Grizzly: ??? en die swemgala, trompoppies, wisk olimpiade, dambord ens.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 17:25
  69. avatar
    #42 Grizzly

    @Murrayfield: Hulle gaan seker nou hulle interskool teen Kloof kanseleer.. :-P Pa gaan seker nou van die boerevereniging geskop word…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 17:11
  70. avatar
    #41 Murrayfield

    @sewes: Die Noordwes seun is van HS Wolmeranstad… En is hulle ni kwaad vir Waterkloof nie!!!!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 17:01
  71. avatar
    #40 sewes

    @Rugbyman: Ja daar is gewerf en nie almal stem daarmee saam nie.Glo n agsteman(gr12) van Grey maar wat uit noord wes kom.
    Daar is ook twee seuns (GR11) en twee seuns (GR8) wat uit die Kaap en Noord Kaap kom.Ek het nog altyd n probleem met werwing na gr8 in alby gevalle as die kind in n ander nie buur provinsie gewerf is.
    Did nie te se as Kloof en die res dit doen dit reg is nie daar is vir my net te min voordeel daar in en te veel nadeel. As jy dit in die geheel vat en die persoonlike kortsigtige gewin weg vat is dit nie dit werd nie maar ek glo ons verskil daaroor en dis ook reg so
    Net ten laaste as iemand voordeel trek word iemand benadeel.
    @BrotherBear: Ek hoor juis daar is gerugte van BB agente wat by Kloof se werwing betrokke was weet nou nie of dit die selfde ou in die garsfonteinkloof debakel betrokke was nie :roll:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 16:07
  72. avatar
    #39 BrotherBear

    @Ploegskaar: kyk, van die makro gekonkelry kan niemand die leeus skole bestuur en keurders + afrigters iets vertel nie. Dis waar dit baie keer begin. Skool is hand om blaas met unie en kan dan groot beloftes maak. Unie manne net te bly want hulle word in poste gehou.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 15:19
  73. avatar
    #38 BrotherBear

    @Rugbyman: “ryk” is maak relatief. Na my kinders en vrou se kostes deur is hier by 5e van die maand is ek armer as ‘n ysboer in die Kalahari. Verstaan van die Kaapse manne betaal tot R250 per kg vir AAA tjoppies – true’s bob. Het self hierdie vakansie ervaar. Seker die vet wat so duur is. Dink ook die Kaapse rand is sterker as die rand hier bo.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 15:13
  74. avatar
    #37 Ploegskaar

    @Riempies: Dit plaas onnodige fokus op ‘n praktyk wat nog altyd diskreet hanteer is. Die negatiewe publisiteit en bekgevegte is beslis nie goed vir skolerugby nie, maar my grootste probleem is hoe openlik en ongesofistikeerd hierdie nuwegeld optree. Dis hulle wat hierdie nuwe mark van grootbek ouers en grootkop laaties geskep het

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 14:51
  75. avatar
    #36 Riempies

    @Ploegskaar: Stem saam met jou. Daarom my aanmerking atlyd selfde klomp skole. Of miskien moet dit carte blanche word vir almal. Nog nie n wetgewing gesien wat iemand stop om dit te doen nie??

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 14:38
  76. avatar
    #35 Ploegskaar

    @Riempies: Ek verskil, daar is baie wat nooit opskrifte maak nie en dan dieselfde ou groepie wat altyd in die kollig is vir die verkeerde redes. Dalk moet laasgenoemde hul metodes hersien of verfyn, of aanhou voortneuk maar ophou kerm en kak as hulle pakvat

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 14:33
  77. avatar
    #34 Riempies

    @Ploegskaar: Hulle almal staan agter die deur. Dit my punt. Baie soos politikuste. Sommiges word uitgevang terwyl ander daarmee wegkom. So hoe maar selfde vir almal.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 14:07
  78. avatar
    #33 Riempies

    @Skopgraaf243: Niks dubbelsinnig aan my avatar nie :(

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 14:04
  79. avatar
    #32 Ploegskaar

    @Riempies: Gaan nie oor die wat nie, gaan oor die hoe. Tot die wat jaarliks die nuus vir die verkeerde redes maak dit besef, sal hulle aanhou slegte publisiteit kry, en met reg. As jy jou vir ‘n toffie uitgee, gaan jy gelek word.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:34
  80. avatar
    #31 Skopgraaf243

    @Riempies: Rieme, jou siening is so dubbelsinnig soos jou avatar.
    Sterkte met julle aanslag ook, sien by atletiek darem eers en dan weer 1ste Junie!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:15
  81. avatar
    #30 Rugbyman

    @BrotherBear: Skaap is bietjie duur vir ons gewone ouens hier in Petoorsdorp… Julle ryk privaatskool manne moet maar vir ons bietjie vd cheaper snitte oorstuur as julle in oormaat aankoop… Ek het lanklaas ‘n tjoppie kon bekostig…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:14
  82. avatar
    #29 Rugbyman

    @Skopgraaf243: As jy my dan ken bel my of stuur ‘n whatsapp… Of is die anoniemiteit so belangrik? Ek maak nie die geraas nie, ek het bloot my punt gemaak waarna jy so paar snaakse gedraaide gevolgtrekkings gemaak het…

    Ons sien uit om na julle te kyk die jaar… Dis die jaar van Menlo! Daar kom groot dinge hoor ek… Nou is Kloof ook deel daarvan, het laasweek gehoor die jaar is Kloof terug met ‘n BANG! Soos ek gesê het… die jaar se Virseker Beker is die taaiste in BAIE jare…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:13
  83. avatar
    #28 Riempies

    Moet saam met@Rugbyman: stem. Die is nou al so afgesaag soos my bank rekening.
    Dit is vir my snaaks dat die bohaai net altyd rondom n paar skole gaan? Helpmekaar en Monnas werf net so graag. Hulle doen dit al jare. Sien nie dat enige iemand so daaroor tekere gaan soos die manne van Pretoria nie.
    As die skool die beste vir kind bied sal hy nerens heen gaan nie. Sommige skole moet miskien so bietjie introspeksie vind.
    :idea:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:06
  84. avatar
    #27 Grizzly

    @Andre T’tjie: Slimfontein meer gepas! :mrgreen: Jy kan nie kinders gaps nie,teen die wet!Ek weet niemand wil dit hoor nie maar Garsies werf nie meer eintlik Nie,hulle se Ja en nee as hulle genader word… :lol: :wink:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:05
  85. avatar
    #26 Skopgraaf243

    @Grizzly: Garsfontein het niks daarmee uit te waai nie.
    Dis algemene konsep, nie alles gaan oor Garsfontein nie.
    My vraag wel aan skole is, met al die talent oppi bank, hoe lank gaan hulle tweede/B span geniet voor hulle ook gatvol wees om stampsakke vas te hou.
    Nee nie almal kan a span kry nie.

    Eenvoudige punt is dit:
    Werf vir gr8
    Werk met wat jy het

    Niks met persepsie uit te waai nie, en daai persepsie is maar verstroosting vir hoe ver elkeen sal gaan vir dié se doel te bereik.

    Eks seker julle is deeglik in wat julle doen :twisted:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:04
  86. avatar
    #25 Smallies

    @BrotherBear: whaaaaaaahahahahahahahaha

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 12:01
  87. avatar
    #24 Skopgraaf243

    @Rugbyman: Jy probeer te hard Dup. Erkenning vir wat jy doen word lankal gesien en word heinde en verre waardeer.
    Hou jou kop af en doen jou ding.
    My verwysing van “julle”=afrigters het boggerol met skole name te doen so klim van jou Garsfontein leer af.
    As ek jou nie beter geken het nie sou ek dink jy kompenseer :-P om so lawaai op te skop.
    Sterkte vir Garsfontein se GROOT 2019!
    Sien uit, ek is seker julle gaan geraas maak!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 11:52
  88. avatar
    #23 Andre T'tjie

    @Grizzly: Ek hoor hulle roep hom ‘Gapsfontein’ of ‘Gapsies’…is dit waar?

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 11:46
  89. avatar
    #22 BrotherBear

    @Rugbyman: so van Clifton gepraat; ek glo werklik nie Garsies het iets te doen gehad met die openbare skaapslagting nie. Pretorianers ken mos hul vleis en weet hy moet eers bietjie “hang” om sag te word. ;-)

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 11:28
  90. avatar
    #21 Grizzly

    @Rugbyman: Persepsies,the mother of all evil!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 11:00
  91. avatar
    #20 Rugbyman

    @Grizzly: Ek dink die persepsie bestaan dat as jy in garsfontein is en jy speel rugby het jy ‘n beurs… as jy nuut is in garsfontein en jy doen sport het jy ‘n beurs, is jy gewerf, het ons vir jou ma ‘n kar gekoop, betaal ons jou 20k per maand kontrak geld, sny jou hare gratis by hannon ensovoorts… Sjoe maar Garsfontein is dan by verre die rykste skool in RSA… en hulle betaal my R500k per maand om daar af te rig en ek vlieg met ‘n private jet in van my strandhuis by clifton af op ‘n daaglikse basis om te kom coach en dan parachute ek sommer in… ????

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:57
  92. avatar
    #19 Grizzly

    @Skopgraaf243: Ma se suster maar jys om gekrap!Menlo het mos n goeie span die Jaar,homebrewed!Mos lekker as jy dan wen.Kinders gaan altyd skuif,dit het nog altyd gebeur.As rugbyman more Menlo toe gaan,gaan daar spelers saam,punt.Niks wat Garsfontein of die Minister van die presidensie kan doen nie.Garsies het nie budget om almal met n badge beurse aan te bied nie.Dis hoekom hul,hul huiswerk so deeglik doen.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:49
  93. avatar
    #18 Rugbyman

    @Andre T: ??????????

    Touché

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:46
  94. avatar
    #17 Andre T

    @Rugbyman: Dit raak moeilik om jou uit te lok
    :-D :-D

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:41
  95. avatar
    #16 Rugbyman

    @Andre T: niks verander nie… :mrgreen:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:33
  96. avatar
    #15 Rugbyman

    @Skopgraaf243: Jy lê woorde in my mond… waar kom jy nou aan die wen ten alle koste? Jy ken my nie en weet nie waarvoor ek staan en wat ek al in my lewe vir verskeie seuns en “klein jannies” gedoen het nie… so moenie net oordeel nie… dis maklik om vd kantlyn af te kritisseer as jy iemand nie ken nie… Kry gerus my details by Beet as jy persoonlik met my wil kontak maak om my beter te keer ken, dalk kom jy dan tot ander insigte…

    En dan verwys jy alte lekker na “julle” terwyl jy en ek ewe goed weet menlo soek ook maar alte gretig na nuwe bloed… en het ook juis die jaar nuwe bloed bygekry…

    Net so ter inligting, baie, baie jare terug laaaaaaaaank voor jy by skole rugby betrokke geraak het en laaaaaaaank voor die werwings bohaai begin het was daar ook klein jannies wat hard gewerk het maar nooit kon a-span haal nie… hulle het lekker in die b-span gespeel… netso is daar ouens wat husein bolt wil wees en al oefen hulle hoe hard dit sal net nie gebeur nie en dan word daai outjie ‘n dokter of ingenieur… dis hoe die lewe is, elkeen vind op die ou einde sy plek in die lewe… having said that, daar was nog altyd plek in my span vir seuns met potensiaal wat hard werk en as jy rondvra sal jy dalk uitvind dat ons inderdaad so werk…

    Maar jy het jou mind opgemaak dat ek en ons slegte mense is… miskien luister jy te lank na menlo braai stories… ek nooi jou uit, kontak my gerus…

    Wat betref die klub ding, ja dit kan dalk oor 10 of wat jaar gebeur… dis nie vergesog nie… maar dit sal hartseer wees want dan gaan ons regtig die talent in ons land verloor…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:26
  97. avatar
    #14 Andre T

    My volk het in n bordeel ontaard

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:25
  98. avatar
    #13 Skopgraaf243

    WERF JULLE GRAAD 8’s MANNE !!!

    What does any kid learn from being part of a bargaining/bartering system to his detriment, the extend of being shifted from pillar to post for the satisfaction of teacher/coach solution of his problem/shortcomings.

    So when kid grow up, and instead of fighting the good, fight, he was taught to pack your bags if you don’t like it, resulting job hopping,not finishing projects and list goes on.
    Puts things in whole different perspective doesn’t it.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:15
  99. avatar
    #12 Skopgraaf243

    @Rugbyman: ..ek sien wen ten alle koste dan. Wat word van klein Jannie wat nie ontwikkel word nie en watse beloning hou dit vir hom in wat alles insit en kompiterend word, net om voorgespring te word deur gekoopte speler/ of diegene wat nie koop nie, die kind wat soos verlore seun deur oop hekke aangestap kom”

    Daar is baie meer as dit waarmee julle besig is, om werwing of grens drade laat sak/ hekke ooplos ens.

    Rugby sal beste baatvind om beter afrigters en beamptes te kry, dis “no-brainer”.

    Die enigste ding wat my verwysing na verlede was die punt waar jy drie 9’s het en een senter, dan maak jy van een van 9’s n senter. Dit het boggerol met skole en sterktes te doen gehad van Motsjavi tot Put sonder water.

    Die enigste oplossing om die onderwerp finaal boek toe te maak, sal wees as sport by skole totaal klub status gaan en weg van skole beweeg.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 10:08
  100. avatar
    #11 Stier

    @Rugbyman: I agree kids have the freedom to move, some schools obviously don’t agree. It will only be an administrative proses and like I said no school can refuse to give a clean letter. At the very least it will stop the arguments and schools cutting relationships with other schools. Like you say, you guys have some protocol in place but it should be nation wide.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 09:25
  101. avatar
    #10 Rugbyman

    @Skopgraaf243: Die probleem is dat “in die ou dae” was die rugbykrag versprei vanaf Zeerust tot Rob Ferreira… dis deesdae nie meer so nie… daarmee saam het sport skole se bemarking geword en ook heel moontlik beteken goeie sportspanne vol klaskamers en voortbestaan… dit gaan nie verander nie… ek sou ook graag wou tyd terugdraai na die dae voor selfone, instagram en die internet want ons was sekerlik toe beter af… maar die realiteit is dat dit gaan nie gebeur nie…

    En dan is daar ouers en hulle verwagtinge… ek weet nie of jy al ooit gecoach het nie, maar daar is min mense so kundig oor rugby soos skole se ouers… aan die einde vd jaar word die coach gefire as hy nie die slot van 1.75m na 2.00m kon ontwikkel nie… of omdat hy die vleuel nie kon ontwikkel om sy 12sek op die 100m kon ontwikkel tot ‘n 10.5sek nie… en oor hy nie die 60kg senter kon leer om oor of verby die ander skool se 105kg monster te kom nie… aan die einde vd seisoen tel net results… geen ouer worry dan oor ontwikkeling nie…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 09:19
  102. avatar
    #9 Rugbyman

    @Stier: So all power then lies in the school that is left behind’s headmaster? Can you imagine the power trip and games they would play… That would be unconstitutional… I think not… freedom of choice and opportunities to all, I say…

    But you know my point of view… if a kid wants to move I will not stand in his way… nothing stronger than the heart of a volunteer… so let the boy go where he wants to… forcing him to stay and punnishing him by not allowing him to play A-team in a new school, how is that fair to a kid?

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 09:15
  103. avatar
    #8 Skopgraaf243

    Ek wil net ook noem dat die beter afrigter is die een wat soos die in ou dae spelers ontwikkel vir daai posisies waar leemtes in span is, eerder as die “shopping spree” gaan.
    #justsaying, ongeag wat jy van Noordvaal weet.
    Dis geen kuns om soos ‘n beursie van ‘n skool in ooste my laasjaar so verbaas vra “waar kan ons slotte gaan koop vir die u16’s?”. Die hardeware was toe nie die regte antwoord nie. :-P

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 09:14
  104. avatar
    #7 Stier

    @Rugbyman: I think we need a nation wide proses. The big problem seem to be that the communication between parents and schools are the big problem. My suggestion is that each school should register bursaries for rugby players with their local union. If a school then say it’s not a bursary but only financial assistance or whatever they want to call it,then they have no claim. If a player that are registered with a rugby bursary wants to move, his parents must get a clean letter from the school, the letter should give the reason for moving. No school can refuse to give a clean letter. If the parents don’t ask for the clean letter the player won’t be able to play A team or first team rugby till such a letter is obtained, he can also not represent his province. This way there will be more transparency and parents will know they have to inform schools if they leave. It won’t stop “poaching” but it will make things more transparent. If the right proses was followed and a school wants to cut ties with other schools such school should then be cut from their provincial programs.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 09:08
  105. avatar
    #6 Rugbyman

    @Hanswors: Ja ek dink die skole in Noordvaal is oor dit en daar is reels in plek… Dalk weet ou Lou nie dat sy skool van keuse bes moontlik die meeste nuwe gesiigies het wat natuurlik op eie stoom daar opgedaag het… :wink:

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 08:36
  106. avatar
    #5 Hanswors

    @Bloulou . Ek dink dit was bietjie n steelhou na Rugbyman en sy skool van keuse. Die skole in die Noordvaal is laaankal verby daai punt (so hoop ek). Soos Rugbyman tereg opmerk – stadig oor die klippe maat!

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 08:19
  107. avatar
    #4 Rugbyman

    @BlouLou: Tweedens… die feit dat jy dit hier post dat jou skool van keuse versterkings ingekry het nie hopelik nie negatiewe kritiek gaan ontlok nie mag dalk jou skool van keuse in ‘n swak lig plaas… hoekom wil jy wat een van hulle supporters is dit hier post? Wil jy hulle ontbloot of regverdig? Wil jy hê almal moet sê dis warerkloof so dis okay? Of wil jy vir almal sê julle gaan ‘n baie sterk span hê?

    Ek dink julle span gaan BAIE sterk wees… veral met die nuwe toevallige aankomelinge… maar soos ek sê omtrent al die skole in die reeks het so paar nuwe gesigte… my voorstel is, moenie ‘n storm in a teacup begin nie… of gaan praat met die powers that be by kloof… use it, dobt use it…

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 08:15
  108. avatar
    #3 Rugbyman

    @BlouLou: Izzit… Dis nou tipies… Is jy op hoogte van wat by jou glashuis aangaan? Berugte skole… jy laat my lag… Asseblief maat… bêre die klippies… julle glavensters is lekker groot daar by Kloof… ek weet gelukkig presies wat julle bygekry het by julle senior groep en glo my hulle is gewerf… moenie jou naam krater maak voor jy nie weet wat by jou skool aangaan nie… Anders verander jou naam dalk van skaamte na Rooilou

    Net soos waterkloof het meeste van die makro skole in die reeks winste ingekry… Soos ek genoem het is daar reeds ‘n reel in plek rondom skuif van spelers in Noordvaal…

    Steek die ou blou onderrokkie liewer weg tot jy meer weet… anders as heelwat ander op die blog is ek redelik ingelig van die stand van skolesake in die Noorvaal

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 08:04
  109. avatar
    #2 BlouLou

    @Rugbyman: lyk my jy ( en dalk nog een of twee ander manne van berugte skole) wil graag die issue stil maak. Seker maar omdat dit jou skool van voorkeur minder as goed laat lyk.

    Beet. Keep it coming please. I heard that my school of choice also decided to use reinforcements for 2019 to some degree. Hopefully it can and will be done in a manner that does not attrack attention in the manner that our neighbours have been attracting negative attention.

    ReplyReply
    14 January, 2019 at 06:08
  110. avatar
    #1 Rugbyman

    @Beet

    Dont you think we have had enough of this subject?

    FYI There is a rule in place and have been in place for a few years that if any player in Noordvaal moves to any other school in the Noordvaal region after 31 March in a specific year that player may only play for his new school in the Virseker cup with the previous school’s headmaster’s written concent…

    Please lets put this to bed now… the subject is really becoming too much…

    ReplyReply
    9 January, 2019 at 22:33

Leave a Reply