Grey College – provisional fixture list for 2018

DATE SCHOOL SCHOOL INFO INFO
Sat.17Mar Grey College TBA
Sat.24Mar Grey College TBA
Sat.31Mar Garsfontein Grey College Noord-Suid Toernooi
Wed.04Apr Grey College TBA Boishaai 150th
Sat.07Apr Grey College TBA Boishaai 150th
Sat.14Apr Grey College Waterkloof
Sat.28Apr Grey College EG Jansen Wildeklawer
Mon.30Apr Grey College Monument Wildeklawer On Supersport
Sat.05May HJS Paarl BH Grey College
Sat.12May Grey College Selborne
Sat.19May Affies Grey College
Sat.28Jul Grey HS Grey College
Sat.04Aug Glenwood Grey College
Sat.18Aug Grey College Paul Roos
Sat.25Aug Grey College TBA Possible Kovsie Liga Final

Leave a Reply

49 Comments

  1. avatar
    #49 Playa

    @CharlesZA: Yeah, he coached Durbell in 2015/16. Lekker oke. A coach that needs to be watched – especially given our lack of senior coaches in SA. Rightly put, our lack of developing young coaches for senior positions.

    ReplyReply
    3 February, 2018 at 11:43
  2. avatar
    #48 CharlesZA

    @Snoek: He was the u15 coach at Stellenberg last year. Think he also coached at Durbell.

    ReplyReply
    29 January, 2018 at 22:14
  3. avatar
    #47 Snoek

    Is it true that Old-Grey Bobby Joubert, the 2017 Stellenberg head coach has joined the Grey College coaching staff ?
    I think he played centre for Griquas and SA under 19 in his early days.

    ReplyReply
    29 January, 2018 at 15:41
  4. avatar
    #46 Grizzly

    @oppimoot: Of soos Div gese het,om te wen moet jy meer punte as die ander span aanteken 8-O

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 15:28
  5. avatar
    #45 oppimoot

    Manne my seun sê ons maak rugby te ingewikkeld. Daar is net 2 dinge waaraan jy moet werk om enige skool in die land te klop, 1. aanval en 2 verdediging :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 12:15
  6. avatar
    #44 guts-and-glory

    @Rugbyman:Die pickup line wat ek gehoor het is:
    “Hey Sexy…..as jy water nodig het, kan ons by my plek gaan pomp, daar is ‘n boorgat.”

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 10:10
  7. avatar
    #43 Rainier

    Ek dink die bloudruk is seker om meer punte as GCB aan te teken as die eindfluitjie blaas.

    Dis objektief die bloudruk.

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:52
  8. avatar
    #42 Smallies

    @Rugbyman: classy ou daai hoor om sy water so weg te gee

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:35
  9. avatar
    #41 BoishaaiPa

    @Rugbyman: Dis net vir die ryk manne!…ons normales kan nie water so weggee nie!..

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:31
  10. avatar
    #40 Rugbyman

    @CharlesZA: @Smallies: @BoishaaiPa: Ek hoor die nuutste pickup line innie kaap is: “Hey sexy… wil jy water by my plek kom drink…?”

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:29
  11. avatar
    #39 Smallies

    @CharlesZA: as jy n cheap rev is sal 20l drinkwater ook seker werk

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:23
  12. avatar
    #38 BoishaaiPa

    @CharlesZA: n Jojo tenk sal ook deesdae werk..gevul natuurlik.

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:22
  13. avatar
    #37 Smallies

    @Rugbyman: daai triek werk net in gauteng, onthou in Bloem is slagskape net so volop soos 3l fords in brakpan

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:17
  14. avatar
    #36 CharlesZA

    @Rugbyman: In die kaap moet jy die ref se swembad gaan op top.

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:15
  15. avatar
    #35 Rugbyman

    @Smallies: Of die skaap in die ref se kattebak…?

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 08:13
  16. avatar
    #34 Smallies

    @Die Ken: in elke rugby game in elke land reg oor die wereld is daar n matr van geluk nodig om te wen…. The bounce of the ball soos die souties se

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 07:58
  17. avatar
    #33 Die Ken

    Ek het nie gese dis maklik uitvoerbaar nie, maar dis defnitief nie gebaseer op geluk nie

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 07:51
  18. avatar
    #32 Smallies

    @Rugbyman: dit weet mens eers na die game…. Maar dis ma net so n bietjie banter gewees, niks windgat daarmee bedoel nie

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 07:46
  19. avatar
    #31 Rugbyman

    @Smallies: Aitsa… ons sal dan seker maar vir afdeling A mik… :cry:

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 07:35
  20. avatar
    #30 Smallies

    @Die Ken: ja jy is reg die bloudruk het dan ook twee afdelings nlk A, ongelooflike geluk, en B n ongelooflike goeie span, hjs maak van afdeling B gebruik die laaste drie jaar, die res van die land steun maar swaaaaaaaaaaaaar op afdeling A

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 07:24
  21. avatar
    #29 Rainier

    @Die Ken: Jy moet smileys gebruik as jy grappies maak.

    :lol:

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 07:17
  22. avatar
    #28 Die Ken

    Daar bestaan wel ‘n “bloudruk” wat oor die jare gebruik is om GCB te klop. Dis ook nie moeilik om daardie bloudruk in die hande te kry nie

    ReplyReply
    24 January, 2018 at 05:59
  23. avatar
    #27 Smallies

    @Djou: in graad 10?

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 23:19
  24. avatar
    #26 Hooit

    @Djou: Geen Monnas ondersteuner het die beste spot geclaim nie. As ek reg lees en onthou is die beste Noordvaal span die jaar tussen Garsies en Menlo.

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 22:54
  25. avatar
    #25 Djou

    @Smallies: En Embrose Papier wat ‘n skrumskakel is het dit in 10.5 gedoen. Nie net vleuels wat vinnig is nie.

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 22:32
  26. avatar
    #24 Djou

    @Wonder: Dis altyd moeilik om tussen jou alma mater en jou kinders se skool te kies. Maar my vrinne in Bloem is baie opgewonde oor Grey vanjaar. ‘n Baie goeie kans om onoorwonne te wees. En dan is Garsies nie eers die gunstelinge in Noordvaal nie
    Daardie mantel is Menlo en Monnas s’n.

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 22:29
  27. avatar
    #23 Grizzly

    @Wonder: Miskien gaan ons nie die game wen nie,dis Grey met na bewering een van hul beste spanne in jare.Wat ek wel weet is dat niemand vir Garsies gaan rondstoot hierdie jaar nie,jys 100% reg in daai opsig.Hoe gaan dit met ons kaptein se besering,gaan hy reg wees vir die begin van die seisoen?

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 22:16
  28. avatar
    #22 Wonder

    @Djou: Dit sal seker dan ‘n Wonderwerk wees as Garsies vir Grey wen :mrgreen:

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 19:55
  29. avatar
    #21 Wonder

    @BoishaaiPa: Geen arrogansie in my post nie, net my opinie. Moenie my aanvat as daar issues tussen jou en Rugbyman is nie

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 19:54
  30. avatar
    #20 Wonder

    @Djou: Nooit gesê Garsies gaan vir Grey wen nie, net dat dit Grey se moelikste game gaan wees. Noudat jy vir Garsies geen kans gee nie.. wel ek verskil van jou. Ons het verlede jaar gebou. Ek ken meeste van die seuns op hul name en ek is baie positief dat die jaar ‘n baie goeie jaar gaan wees.My seun vertel dat hy vandag paar nuwe ouens by die atletiek gesien het, blykbaar manne met wiele. Sonder die nuwe ouens kan ek reeds ‘n baie goeie span kies, so ek is baie positief en het baie vertroue in die afrigters en die spelers. Tyd sal leer.

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 19:48
  31. avatar
    #19 Djou

    Ek is ‘n trotse Grey en Garsie-ondersteuner. Maar van wat ek uit Bloem en Pretoria hoor gekoppel aan my kennis van meeste spelers is die kans dat Garsies gaan wen … 0.
    Jammer Garsies!
    Hoop egtet vir ‘n goeie wedstryd.

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 17:11
  32. avatar
    #18 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Baie slim ingeligte ondersteuner! Dont sell yourself short here

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 10:53
  33. avatar
    #17 BoishaaiPa

    @Rugbyman: n Ingeligte ondersteuner wel…

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 10:30
  34. avatar
    #16 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Ek weet nie… jys dan so ingelig… is jy nie dan meer as net ‘n ondersteuner nie?

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 10:20
  35. avatar
    #15 Rugbyman

    @boerboel: of die haves and havenots…?

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 10:18
  36. avatar
    #14 BoishaaiPa

    @Rugbyman: So is ek ook net n ondersteuner…

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 09:52
  37. avatar
    #13 boerboel

    @Rugbyman: ai die ou issues van die wannabees :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 09:49
  38. avatar
    #12 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Jy het mos my reply gelees? Of het jy dit selektief gemis? Wonder is slegs n ondersteuner… Ons weet dat Grey die jaar baie naby aan nommer een in die land gaan wees en dat ons, ons werk uitgeknip gaan hê net om in die game te wees…

    Alhoewel jy sê die arrogansie saak raak afgesaag, sien ek dit boor tog maar ‘n ou senuweetjie raak?

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 09:33
  39. avatar
    #11 Grizzly

    @BoishaaiPa: Dis presies dit @Wonder se comment,lees dan @Rugbyman se reply op daai comment.

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 07:18
  40. avatar
    #10 BoishaaiPa

    @Rugbyman: Praat van arrogansie..het jy Wonder se comment gelees?..Vee maar eers voor jou eie deur ou mater!

    ReplyReply
    23 January, 2018 at 07:05
  41. avatar
    #9 Smallies

    @Wonder: jong Grey speel al die gauteng groot kanonne die jaar, dan praat ons nog nie eers van daai seunskooltjies in die Paarl en Stellies nie, ek dink Grey se moeilikste games die jaar is in geen spesifieke orde die volgende Monnas Hjs Prg Garsies Affies die feit dat HJS Garsies en Affies weg games is maak hulle die taaiste

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 22:17
  42. avatar
    #8 Grizzly

    @Rugbyman: Ek weet.Great!Weet hulle gaan ons trots maak….

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 21:00
  43. avatar
    #7 Rugbyman

    @Wonder: dankie vir jou vote of confidence… maar ek hoor grey het hul beste span in jare…

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 20:56
  44. avatar
    #6 Rugbyman

    @Grizzly: Die manne oefen baie hard!

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 20:53
  45. avatar
    #5 Grizzly

    @Wonder: Op papier moet ek se dit lyk belowend.Ek dink die beste opsomming is joune van versigtig optimisties.Die ding is net daar is heelwat spanne net in Noordvaal wat ook baie goed gaan wees.Dan die grote,hoe was die oorgang van 0/16 na oop spanne.Ons vir een was n klein span op 0/16 vlak in vergelyking met bv Monnas,Menlo en vernaam Kempton.So kan nie wag om te sien of hulle n kilo of 2 op getel het nie :wink:

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 20:29
  46. avatar
    #4 Wonder

    @Rugbyman: Versigtig baie optimisties. Ek kan geen rede sien hoekom die jaar nie ‘n baie goeie jaar kan wees nie. Baie goeie spelers en goeie afrigting, nee wat Garsies kan gatskop.

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 20:01
  47. avatar
    #3 Rugbyman

    @Wonder: Kalm broer… ons gaan harde bene teen grey kou… Dis net vir ons ‘n reuse eer om teen Grey te kan speel

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 19:56
  48. avatar
    #2 Wonder

    @Smallies: Grey se moelikste game van die jaar? 31 Maart teen Garsies.

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 19:17
  49. avatar
    #1 Smallies

    Joubert Schoeman Grey college o16 vleuel van verlede jaar het vandag op die jaarlikse interhuis beeenkoms n 10.73sec 100m afgeblits…. Ek hoop Grey openente het vinnige vleuels

    ReplyReply
    22 January, 2018 at 15:12