u18 CRAVEN WEEK | SCHOOL | u18 ACADEMY WEEK | SCHOOL | ||
---|---|---|---|---|---|
1 | SW Odendaal | Oakdale. | 1 | Riaan Kleyn | Outeniqua |
2 | Le Roux Baard | Outeniqua | 2 | Cian Wagenaar | Oakdale |
3 | Wynand de Necker | Outeniqua | 3 | Litho Ferreira | Uniondale |
4 | Anton Smit | Outeniqua | 4 | St Swanepoel | Oakdale |
5 | Eduan Zandberg | Outeniqua | 5 | Lohan Potgieter | Punt |
6 | Christopher Roelofse | Outeniqua | 6 | Zailan Green | Beaufort West |
7 | Armand Heunis | Oakdale | 7 | Neil Otto | Outeniqua |
8 | Nevada Jacobs | Langenhoven Gim | 8 | Renaldo Ferreira | Oakdale |
9 | Dominic Smit | Oudtshoorn | 9 | Maurice White | Oakdale |
10 | Boeta Hamman | Oakdale | 10 | Francois McKnight | Oudtshoorn |
11 | Shadward Fillies | São Bras | 11 | Clayton Kiewietz | Outeniqua |
12 | JT Jackson | Oakdale | 12 | JP Duvenhage | Outeniqua |
13 | Curtley Prins | Outeniqua | 13 | Lucian Jones | Oudtshoorn |
14 | Corné de Klerk | Outeniqua | 14 | Sheldon Dyssel | Langenhoven Gim |
15 | Ruan Barnard | Oakdale | 15 | Logan Stoffels | Outeniqua |
16 | Vogien Talmaggies | Oakdale | 16 | Jacques Williams | George HS |
17 | Andrew Kuhn | Outeniqua | 17 | Janlo Swanepoel | Punt |
18 | Roux Swart | Outeniqua | 18 | Chrisjan du Toit | Oakdale |
19 | Abre Smith | Oakdale | 19 | Ayabonga Moshani | Pacaltsdorp |
20 | Levuju Ndevu | Outeniqua | 20 | Curtley de Laan | Langenhoven Gim |
21 | Niven Langdon | Outeniqua | 21 | Sherwin Laws | Sentraal |
22 | Manie Libbok | Outeniqua | 22 | Craig Booysen | Parkdene |
u16 GRANT KHOMO | SCHOOL | |
---|---|---|
1 | Joshua Reid | Outeniqua. |
2 | Sean | Outeniqua |
3 | Winrich Kennedy | Groot-Brak |
4 | JP Stopforth | Outeniqua |
5 | Daniel Victor | Oakdale |
6 | Wilco du Preez | Outeniqua |
7 | Hano Olivier | Oakdale |
8 | WP van Heerden | Oakdale |
9 | Zendine Booysen | Oakdale |
10 | Darren Adonis | Oakdale |
11 | Leighton Smart | Outeniqua |
12 | Lance Lampbrecht | Outeniqua |
13 | Bradley Kiewietz | Outeniqua |
14 | Lyle Matembo | Oudtshoorn |
15 | Xavier Swartbooi | Oakdale |
16 | Byron Booysen | Outeniqua |
17 | Marco van der Merwe | Oakdale |
18 | Franco Boshof | Outeniqua |
19 | Justin Levendal | Outeniqua |
20 | Ronald Damons | São Bras |
21 | Nicholas van Eeden | Oakdale |
22 | Garrick Pedro | Oudtshoorn |
En daar wen Oakdale gister vir Outeniqua met een punt. Wat ‘n game!
@BuiteBreek: Nee Man!!! Gelykop is soos om jou sussie te soen. Laat iemand maar met 1 punt wen.
@Ploegskaar: Daar is oulike spelers in Oakdale se span.
Dink Interskole gaan ‘n moerse game daar oppie Plaas wees. Sal ongelukkig nie voor dit ‘n kans kry om die uitstappie Kaap toe te maak nie.
Gelykop score klink vir my na ‘n regverdige uitslag.
@BuiteBreek: Doodreg. Verstaan Barnard is ook goed op stryk en Hamman het ‘n moerse boot op hom. Maree is egter nog uit met ‘n besering as ek reg verstaan. Ons hou maar die manne dop, die 23ste Augustus lê nog voor. As jy hierdie jaar weer in die Kaap is moet jy by ‘n Boland game probeer uitkom, jong span maar hulle jol ‘n lekker hoë-tempo game, baie goed afgerig en staan hierdie jaar vir niemand terug nie.
@Ploegskaar: JP en JT behoort mekaar lekker gas te gee Satedag. Albei van hulle is sterk hardlopers en goeie verdedigers.
Ek sien uit na ‘n harde 1ste span game. Die o/14’s en o/16’s behoort ook goeie wedstryde te wees.
Kans is goed ek gaan my gesig daar wys. Sal so maak met die tellings. As ek nie gaan nie, sal ek jou vroegtydig laat weet.
@BuffelsCM: Wou sê ek onthou so iets.
@BuiteBreek: Hy is in graad 10. Ek het toevallig langs sy ouers gesit by ‘n toernooi en het met hulle aan die gesels geraak.
@BuiteBreek: Dan voorsien ek nog 2 jaar van swarigheid vir die 10/12 kanaal van ‘n hele paar opponente. Gaan jy Akkerfees toe? Sal waardeer as jy weer vir my die tellings kan rol!
Die Grand Khomo span is ‘n grap. Dis beslis nie die beste spelers van kleur of wit wat gekies is nie. Ek het altwee die proewe bygewoon en is uiters teleurgesteld in die integriteit van twee van die keurders. Daar is wyd bespiegel oor die keuses en die onreg wat sekere spelers aangedoen is. Daar is selfs ‘n speler gekies wat nie eers die finale proewe gespeel het nie, en verseker nie die beste in sy posisie in die SWD is nie. Hierdie span sal verseker geen impak op die GK week maak nie,..miskien teen Zimbabwe
@Ploegskaar: Ek sit netnou en dink, dat JP nou eers in Gr 10 is. Ek kan verkeerd wees, maar ek dink hy is ‘n jaar laat skool toe.
@Ploegskaar: Tarentaal is een van die name wat ek mis. Dalk is hy beseer?
@BuiteBreek: JP (Afrikaanse uitspraak, nê) Duvenahage is ‘n witwarm speler, steeds in gr. 11 sover ek weet, so een om dop te hou volgende jaar. Waar is Tarentaal, of is hy o/19?
Die o/18’s lyk na ‘n stewige groepie. Weet Daniel Maree (8) is beseer of is nog besig om te herstel. Dis nogals ‘n groot jammerte dink ek. Kan aan so drie name dink wat ook nie so afbreek doen aan die o/18 spanne nie.
Lekker om te sien hoeveel van hierdie seuns het deur die ranks gekom vanaf o/12, o/13 en o/16. Welgedaan.
Sterkte seuns, hoop julle het ‘n grote.