Bombshell: Garsfontein’s ace coach Johan du Plessis resigns

In a shock development, long-serving coach Johan “Duppie” du Plessis — the SDC Noordvaal Cup Coach of the Year 2025 — has resigned from his role at Garsfontein. The details remain unclear, but after 16 years of service — including 11 years as 1st XV head coach — the news is set to send ripples through the school’s rugby community.

Under Duppie’s leadership, the young co-ed carved out a national reputation as a rising rugby force, securing five Noordvaal Cups and consistently mixing it with the cream of the crop — the elite rugby schools of South Africa with their vast resources and deeply established rugby cultures and traditions. His influence went well beyond results. His passion for the game helped forge a winning mindset, inspired countless players, and cemented him as one of Garsies’ most loyal Old Boys and supporters.

While his departure signals the end of a remarkable chapter and will be sad news for all who had the pleasure of interacting with him, he leaves behind a legacy and foundation strong enough to propel Garsies rugby confidently into its next era.

Read Koos Venter’s article about Duppie written on 30 September 2025 after The Bere’s Noordvaal Cup three-peat (2023,2024 & 2025).

https://www.citizen.co.za/rekord/sports-news/local-sports/2025/09/30/garsie-bere-se-hoofafrigter-deel-sy-rugbyfilosofie/

Garsfontein’s impressive overall national ranking 2019-2025:

Leave a Reply

17 Comments

  1. avatar
    #17 Richard Lowe

    Ek het iewers gelees dat hy Menlo toe gaan,hoe waar dit is, weet ek nie, maar dit sal virseker n groot aanpassing vir
    hom wees, ek hoop egter hy kan bydra tot die vestiging van n rugby kultuur.
    In ander nuus sien ek Kwagga is nou na Waterkloof, die man is n verkleur mannetjie, spring van een skool na die ander, in die afgelope 10 jaar was dit Kempton, EG, weer Kempton, Menlo, Garsies en nou Waterkloof

    ReplyReply
    7 January, 2026 at 19:19
  2. avatar
    #16 BereFan

    Is daar al enige nuus oor die nuwe coaching structures by garsies met Sylvester wat nou die hoof coach gaan word? Sou blykbaar verlede week woensdag al aangekondig geword het.

    ReplyReply
    19 December, 2025 at 19:50
  3. avatar
    #15 4×4

    Persoonlik dink ek Duppie het fout gemaak om by ‘n Tier 2 skool in te skakel, dink sy seun seun se ou alma mater sou beter “fit” wees….hopelik het hy atletiek afrigting ondervinding

    ReplyReply
    15 December, 2025 at 21:06
  4. avatar
    #14 BereFan

    @Garsieoldboy (Comment #13)
    En die BELANGRIKSTE vraag wat nog niemand gevra het nie…waar gaan ons garsie manne nou al ons inside info vandaan kry jong? Grappie!!
    Sterkte Duppie al die beste daardie kant mag julle groot sukses behaal solank dit net nie teen ons is nie!!

    ReplyReply
    15 December, 2025 at 20:40
  5. avatar
    #13 Garsieoldboy

    @Loubser (Comment #12)
    Well done aan Menlo, puik aanstelling. Glo Duppie gaan n massiewe verskil kan maak daar en het volgende jaar n WARM agterlyn waarmee hy gaan kan werk so dit kan net goeie goed beteken. Dink garsies gaan hulself wil skop volgende jaar maar soos hulle sê… only time will tell

    ReplyReply
    15 December, 2025 at 14:44
  6. avatar
    #12 Loubser

    Duppie kom Menlo toe!!

    ReplyReply
    15 December, 2025 at 12:43
  7. avatar
    #11 HSBR

    @BereFan (Comment #10)
    Ek stem. Ek het onder Duppie afgerig toe hy nog by die ouderdoms groepe was en sy passie vir Garsfontein is ongelooflik en glo dis steeds daar en dis hoekom die eweskielike bedanking geensins sin maak nie

    ReplyReply
    14 December, 2025 at 21:40
  8. avatar
    #10 BereFan

    @HSBR (Comment #9)
    Indien dit waar is moet daar ernstige vrae gevra word oor sylvester se benadering vandat hy by garsies oorgeneem het…

    ReplyReply
    14 December, 2025 at 18:38
  9. avatar
    #9 HSBR

    Ek het n artikel gelees wat se Sylverster sal die 1ste span afrig in 2026 en dat Duppie uitkyk vir ander afrigtings poste. As dit waar is dan beteken dit Duppie nie per keuse bedank het nie

    ReplyReply
    14 December, 2025 at 10:27
  10. avatar
    #8 Hanswors

    Baie goeie afrigter wat BAIE gemis gaan word by Garsies. Hy kan met seuns werk! Baie sterkte Mnr du Plessis.

    ReplyReply
    10 December, 2025 at 10:52
  11. avatar
    #7 Grizzly

    @boerboel (Comment #6)
    Jy mag seker nooit Hennies toe gaan nie. Jy breek reel 1 en die laaste een. As jy n dop wil gaan drink maak kontak dat ons kyk of dit die geval is.

    ReplyReply
    10 December, 2025 at 06:28
  12. avatar
    #6 boerboel

    @Grizzly (Comment #5)
    sal darem n paar Rand spaar op die catering bill :wink:

    ReplyReply
    9 December, 2025 at 18:50
  13. avatar
    #5 Grizzly

    @BereFan (Comment #1)
    @Garsieoldboy (Comment #2)
    Eers Retief, toe Leon en nou Duppie. Dinge kan net vir solank dieselfde bly. Is die nuwe hoof al aan gestel? Wie is hy. Glo Duppie sal post hoekom hy aan beweeg.

    ReplyReply
    9 December, 2025 at 08:11
  14. avatar
    #4 Loubser

    Ek is nie n Garsie ouer nie, maar ek moet se die is vir Garsies n moerse loss, Duppie in my oe seker die beste coach in die Noorde, die tipe rugby wat hulle speel en hy afrig is lekker “flair” rugby wat buite die norm van BlouBul stampkar rugby is en alhowel ons nie semis kon wen teen Garsies nie (ja ek is n Menlo ouer) moet ek se ek was daar vir die final en my longe uitgeskree vir Garsies. Net tyd sal sien wat maak Sylvester met die 1stes, ons het al gesien in die verlede jy kan als in plek he maar n coach maak of breek n ding.

    ReplyReply
    8 December, 2025 at 13:53
  15. avatar
    #3 4×4

    Rugby was nog altyd net Duppie se passie 😄
    Sy dagwerk is by Tolcon, waar hy verkeer bestuur, nie net verdediging nie.

    En nou, met Neil Jacobs uit by Affies en ’n seun wat ’n ou Affie is… 👀

    Sterkte met die nuwe pad, Coach ’n briljante afrigter én ’n ware professional 🏉😉…wie ookal by hom oorvat het groot skoene wat volgestaan moet word!

    ReplyReply
    7 December, 2025 at 07:17
  16. avatar
    #2 Garsieoldboy

    @BereFan (Comment #1)
    Stem 100% saam jou. Nuwe hoof, nuwe hoof afrigter. Gaan n interessante seisoen wees volgende jaar. Wonder wie in die running is om 1ste span afrigter te wees? Iemand van buite of iemand klaar betrokke by die skool?

    ReplyReply
    6 December, 2025 at 16:55
  17. avatar
    #1 BereFan

    Huge loss for Garsfontein this!!

    ReplyReply
    6 December, 2025 at 13:31