There was to be no fairytale finish for gutsy Transvalia. Head coach Tommy Roos’ surprise package of 2025 fought back from 14–0 down to earn a spirited 14-all draw with Noordheuwel, but the result was not enough to secure fourth place on the log.
That honour went to Menlopark, who pulled out all the stops in Pretoria to edge Rustenburg 30–26, ensuring they stayed ahead of the Vanderbijlparkers on the 1st XV log.
Waterkloof’s late charge also just-just fell short of the playoffs, while perennial Noordvaal powerhouse Monument likewise missed out.
At the top of the pile, defending champions Garsfontein — under the guidance of one of the best in the country in coach Johan du Plessis — once again finished first. Helpmekaar, who had opened their Cup campaign with back-to-back defeats, have since reeled off seven consecutive victories in the regular season and will head into their semifinal against Krugersdorp’s ever-improving Noordheuwel full of confidence.
Earlier in the season, during May 2025, Garsies beat Menlopark 40–27, while Helpmekaar produced one of the shocks of the year by blanking Nories 36–0.
@BereFan (Comment #22)
B-span Finale word op dieselfde plek as die A-spanne se finaal gespeel (seker maar op die B-veld). En dit sluit al die B-spanne + die 2de Span in.
@PietPompies (Comment #20)
ek het self gedink dit kan n groot probleem wees in die b span finals indien die skole nie n bietjie integriteit het nie maar nou ja mens kan niks daaraan doen hierdie jaar al soos wat jy se nie. Weet jy dalk waar die b span finals gespeel gaan word en is dit net o14-o16 of gaan die o19B spanne ook speel?
@Middies pa (Comment #13)
Dis net in die Beker Afdeling wat B-spanne ook uitspeel hierdie jaar. Nie in die ander afdelings nie.
@BereFan (Comment #17)
Die B-span uitspele tel nie vir die algehele logs nie. Net die A-spanne tel hierdie jaar. Noordvaal gaan op die die AJV die moontlikheid bespreek dat B-spanne se finals in 2026 tel, een van die kwelpunte is dat skole spanne kan laai met A-span spelers wat nie in hulle eie final speel nie. Daar is natuurlik maniere om dit te voorkom, maar in 2025 is daardie reëls nog nie uitgespel nie, so die B-span uitspele sal nie hierdie jaar tel nie. Nelspruit en Transvalia skuif definitief af. Zwartkop en Middelburg moet dit nog uitveg in die Plaat om te sien wie skuif op.
@tzavosky (Comment #18)
Thanks Tzavosky, sal gaan kyk
@Kaya 85 (Comment #15)
Check ssschoolsplus.co.za, click on “more rugby news” in the rugby section, if you then scroll down you’ll find the Noordvaal Cup logo, all the playoffs are in that one (actually the teams that will be involved).
@Kaya 85 (Comment #14)
Indien daar wel b span finale is en dit punte tel vir die promotion/relegation dink ek transvalia het dalk nog n skraal kans om verby menlo te gaan. Transvalia se o16B span het eerste geeindig en dan indien menlo se 16A en eerstes verloor in die semi finals kan Transvalia se 16B hulle final wen en moontlik genoeg punte bymekaar skraap…maar ja ek het geen idee presies hoe dit werk nie
@KatzRugga (Comment #9)
Think you’ve seen by now who is relegated so not gonna go there. In the 90s and 2000s, HTS was the one to go too. They were very competitive not just in cup competitions but in general, always among the top 15 in the country and broke into the top 10 on numerous occasions. Since 2010s it seems Middelburg has taken over, they started investing in more players outside of Middelburg, I know at one stage they were getting a lot of boys from the Lowveld. Unfortunately the divide is just gonna get bigger, cup vs premier league and in my opinion in a few years time the top 8 nationally is just gonna be so far ahead it will be difficult for the rest to catch up
@Beet
If you get the info, please could u post details of the Finals of the “Groups” or Divisions below Cup/Plate/Shield/Bowl … Groups 2, 3, 4 5a and 5b… also to find out where those finals will be played.
@HSBR (Comment #1)
Looks like Nelspruit and Transvalia will be relegated. Menlopark survived narrowly…
@Rugbyman (Comment #8)
Is dit net vir die beker, of die plaat en ondertoe ook? Ek vra maar net want hier klink dit of die b-spanne klaar is vir die jaar.
Menlo teen Rustenburg was kliphard. Welgedaan aan beide spanne. Uitslag in die balans tot die einde.
PLATE FINAL STANDING
Zwarries en Middies is steeds in die geveg vir promosie. Middies het 3 spanne in die semi’s en Zwarries 2. Interessante tye. Sterkte aan al die spanne.
@Rugbyman (Comment #8)
Dit klink soos n stap in die regte rigting! Waar sal die wedstryde gespeel word? Op die b veld van die skool waar die finale gaan plaasvind of sal die wedstryde alleenlik erens anders gespeel word?
PREMIER LEAGUE CUP VS. CUP PLATE
There seems to be a big gap between the Premier league and Cup Plate. What could be done to even this out as everyone wants to be competitive and no one wants to be the dreaded elevator team?
Middelburg. What is happening here? Which school is the rugby school of choice as they seem very equal on the field? What is the real difference between these two’s offering overall and off the field?
@BereFan (Comment #7)
Daar is wel finale (geen semi’s) vir die B-spanne die jaar… 1 teen 2
@HSBR (Comment #6)
Ek stem 100% saam met jou. Indien hulle dan nou regtig die uitklop rondtes se wedstryde wil laat tel moet daar semi finale en finale vir die b en c spanne ook wees om daardie skole wat hard werk by daardie spanne ook te beloon.
@BereFan (Comment #3)
Baie dankie. Nou gesien Nelspruit en Transvalia is definitief uit vir 2026. Maak net nie vir my sin hoe daar steeds punte op die spel kan wees gedurende die uitklop rondtes nie, die finaal is veronderstel om genoeg motivering vir die seuns te wees
@BereFan (Comment #3)
Menlo is veilig danksy die punte vir die uitspeel wedstryde
@Wonder (Comment #2)
Op hierdie stadium staan Zwartkop en Middelburg die beste kans glo ek
@HSBR (Comment #1)
Op hierdie stadium lyk dit soos nelspruit en transvalia, indien die uitspeelwedstryde nie punte tel nie dan sal dit menlo en nelspruit wees maar so ver ek weet tel die uitspeelwedstryde vir punte dan sal Nelspruit en Transvalia gerelegate word
Thanks for the info. Who will be promoted to the Cup division?
Enige indikasie/ sprake oor watter twee skole gereguleer gaan word?