Western Province High Schools Rugby Association
RESOLUTION TAKEN BY AFFILIATES OF WPHSRA
RE: POACHING OF PLAYERS OF AFFILIATED SCHOOLS
We had many complaints about players being poached by other affiliates during the
rugby season. This causes much unhappiness and creates barriers between affiliates.
This has gone so far where affiliates refused to play against their opponents who might
have “poached” their player/s. We cannot, however, allow this to happen and WPHSRA
therefore are forced to introduce recommendations to prevent similar occurrences.
WPHSRA is aware of pupils/players moving between schools during a year for reasons
not related to poaching. Preventative recommendations should not have a negative
influence on such players’ participation in sport in the new school. Examples of such a
movement could be, but not limited to:
1. parents relocating to a residence within the catchment area of the new school;
2. Academically in the best interest for the learner to change schools (conclusive proof
required); etc.
The meaning of “poaching”
A pupil/player being enticed by any person or entity affiliated to the new school
(affiliated to WPHSRA), including coaches, sport organizers and alumni to move from
his registered school(affiliate of WPHSRA) to a new school(affiliate of WPHSRA) based
on such player’s sporting talent.
The complaint?
The Principal of the school from where the player has been poached may lay a
complaint in writing to the Secretary of WPHSRA.
Procedure following the receipt of a complaint:
The chairman will institute an investigation by interrogating relevant parties in order to
determine whether there is prima facie proof that the new school is guilty of poaching.
Should the chairman establish prima facie proof, he shall appoint a Judicial Committee
to determine whether the new school is guilty of poaching.
Sanction for poaching:
Should a player move to the new school during his Gr 8, Gr 9 or Grade 10 year, that
player shall not be invited to attend the trials of the u/16 Western Province Grant Khomo
team in any given year, and therefore will be ineligible for the u/16 Western Province
Grant Khomo team in any given year.
Should a player move to the new school any time after completion of the Grant Khomo
Youth Tournament and prior to the u/18 Craven Week, that player shall not be invited to
attend trials of the u/18 Craven Week in any given year and will therefore be ineligible for
the u/18 Western Province Craven Week team in any given year.
WPHSRA will send a separate letter to all affiliates for the Principal/Chairperson to
acknowledge and accept the above conditions and to return it before registration. This
will be done ahead of Registration in February of each year, commencing in 2025.
@Buthelezi2 (Comment #72)
Lol, mfowethu yomhlabathi, ungakhathazeki. You are 100% correct. Now you are the one being called a “hater”. Nxaa, these people.
@Buthelezi2 (Comment #72)
Haters will hate… knock yourself out my friend…
@Rugbyman (Comment #53)
Surprise surprise, if you buy a full A team, your B and C teams will be stronger. Who would’ve thought
@Deon (Comment #70)
Niks nie. Ek gaan jou los om aan te hou lewe in jou eie sprokieswereld. Shame hoe “vieslik” sal dit nou van my wees om die enigste genot in jou lewe weg te vat.
@BereFan (Comment #68)
Ek dink alles behalwe ek is beter as enige-iemand.Die hoofrede daarvoor is, ek is nie, ver van. Daarom is ek nie in die posisie om enige-iemand te boelie en verkleineer nie, en doen dit ook nie. Ek wys bloot ‘n baie belangrike punt uit waarvan julle klomp bly weghardloop.
Wat gaan jy daaraan doen ou beer? Herkalibreer eerder jou onakkurate persepsie oor my. Dan sal jy besef ek is nie jou vyand nie.
@BereFan (Comment #68)
Let wel Deon ek het my naam gaan verander spesiaal vir jou en Kantman sodat julle nie meer deurmekaar raak nie👍
@Deon (Comment #67)
Iemand wat n opinie het oor n skool of n sport is nie my probleem nie maar iemand wat dink hulle is beter as ander en wat mense afbreek is. Want dis net plain ongeskik en dit help nie n mens hou jou mond vir boelies nie. Ek worry nie of jy dink jys slimmer omdat jy groter woorde gebruik nie jy kan my ook maar laat dom lyk as jy regtig wil dit pla my min. Maar jy wat almal boelie en verkleineer is nou klaar.
@garsieboy (Comment #66)
Wys asseblief waar ek vieslik opgetree het? Begin by my eerste plasings in hierdie verband, en dan by Hansie van J-Bay.
As wat iemand anders sê nie jou saak is nie, en jy dit nie hoef te verdedig of bewys nie, hoe is my reaksie op iemand anders se vieslike plasing dan jou probleem en jy voel jy moet dit aanvat? Jy is onsamehangend en onlogies.
As julle nie aanhou ontken oor daardie een punt nie, maar persoonlik aanval, wat beteken dit vir jou? Stay in your lane
@Deon (Comment #65)
Besef jy dat jy glad nie hoor wat ek vir jou se nie? Om wat iemand anders gese het te verdedig of te bewys is nie my werk nie. Maar nee jy het een punt een maak nie saak wie wat se nie jy sal bly hammer op daardie een punt. Niemand is vieslik behalwe jy nie en jy veroorsaak self dat almal niks ooghare vir jou het nie.
@garsieboy (Comment #63)
Ek het hoeveel keer gevra hoe baie seuns en dogters julle trek uit die SADC wat nie eerstespan speel nie, vergelykende met GCB, Paarl HJS, Gim, PRG , Affies ens. Kan jy dit werklik nie onthou nie? Daar is 100de in ons almal se koshuise wat kom sonder om gekoop te word. En indien julle dit nie doen nie, so what, dis nie ‘n skande nie, julle is bitter jonk. Maar moet ons en wat kinders na ons trek dan asseblief net nie in dieselfde asem noem nie. Besef jy hoe vieslik julle reaksie daarop is en hoe julle julle vieslikheid en blinde oneerlikheid op my projekteer?
@Deon (Comment #60)
Jy lees duidelik nie of selektief. Ek het jou gesê jy is welkom om Beet te vra vir MY besonderhede, nie andersom nie. Jou redenasies is verstommend. Jy weier om te lees. Kom ek probeer weer: Ons sal nooit en kan nooit Affies se diepte hê nie. Dis ‘n eenvoudige som. Hulle het dubbel die hoeveelheid seuns. Hulle is ‘n skool NET vir seuns. Ons probeer nie affies wees nie. Dos wel vir ons ‘n eer om teen hulle te kan speel in rugby, hokkie en krieket en baie kompeterend te kan wees in al drie daai sporte.
I rest my case… ek het nou klaar met jou geredeneer vir die dag. Dit raak vir my rerig moeilik…
Logies sal jy reageer, jy soek altyd die laaste woord…
@Deon (Comment #61)
My bul watter vrae? Jyt geen vrae vir my gevra in die afgelope 2 maande nie. Ek sal jou graag bystaan met leesklasse indien jy nogsteeds nie die verskil tussen garsieboy en garsieoldboy kan raaksien nie. Ek het dit nou al duidelik gemaak dat ons nie dieselfde persoon is nie. Hou net tog op om elke keer as iemand jou op jou plek sit jou argument te wil verander jy maak die blog n onaangename plek jong.
@Rugbyman (Comment #58)
Ja, soos jy sê in ‘n ander van jou plasings, of was dit Garsieboy of Grizzly,nie belangrik, Affies ens is baie ouer en meer gevestig. Ek stem saam, dis my hele punt, dit is hoekom Garsieboy of Garsieoldboy of wat ookal asseblief nie ons skole se benadering tot koop/werf is een asem moet noem nie, want dit verkil ligjare. En dit was my enigste punt voor Hansie Cronje 2 uit J-Bay my begin persoonlik vieslik en persoonlik beswadder het sonder rede, gebaseer op gefabriseerde, ontwerpte leuens.
@garsieboy (Comment #59)
“Could have fooled me”. Antwoord my vrae. Wees ‘n man, net vir eens.
@Rugbyman (Comment #57)
Wanneer ek doen wat jy beweer, is dit bloot reaktief. Sonder uitsondering. Jy voel duidelik so bewus van wat julle werklik doen vergelykende met ander skole, en wat die werklike stand van julle diepte is, veral vergelykende met Affies ens, dat jy jou navraag oor my kontak besonderhede terugtrek en weghardloop. I rest my case.
@Deon (Comment #56)
Luister yster ek praat nie met jou nie niemand en ek bedoel NIEMAND op hierdie blog gee enigsins meer om oor enige iets wat jy te se het nie. Dankie bye.
@Deon (Comment #55)
Ek verstaan nie die term supra nie?
Neewat, jy kan my kontak as jy sou wou…
@Deon (Comment #54)
Ek kan eintlik net lag… jy is seker die een wat mense die meeste persoonlik aanvat en verkleineer op die blog… sjoe… die balk in die oog…
Ek was nie selektief nie, net feitlik. Jy sal altyd fout vind en ‘n steek probeer inkry…
Cheers, lekker dag
@garsieboy (Comment #52)
Natuurlik is jy ‘n troll. Met uitlokkende stellings en bisarre gelykstellings.
@Rugbyman (Comment #51)
Sien my uitnodiging supra
@Rugbyman (Comment #53)
Dankie vir sekere selektiewe feite. Blyk ek was in ‘n groot maat verkeerd oor die A-span skool. Altyd lekker vir my om te erken ek was verkeerd oor iets wat ek graag oor verkeerd wou wees. Miskien verwar ek jul uitslae teen Affies ens met die res. Die feit bly staan dat ons ook, nes julle, seuns trek van 1600km plus, maar anders as julle, speel hulle nie rugby nie. Jy is welkom om my via beet te kontak. Wat ek NOOIT sal verstaan nie, is dat julle nie kan sien ek is een van die grootste Garsies fans nie???? Ek weet julle is ‘n bitter jong skool, so hou miskien julle bloggers bietjie op toom. Feit is, ondanks wat al die Garsies bloggers plaas, on doen NIE dieselfde ding nie, en dit is al waaroor dit gaan. Baie dankie dat jy vir ‘n slag eerder my punt as my persoon aanvat en sleg maak, soos jy vantevore gedoen het.
FEITE
EK wil graag jou opmerking oor ons diepte aanspreek en oor jy reken ons is net ‘n A-span skool. Ek gaan onder andere die amptelike stats oor die afgelope Noordvaal reeks in afdeling A gebruik.
Ek antwoord jou want mense lees die goed wat jy skryf en ek sal graag die feite wil weergee. Alles op die blog moet nie oor Garsfontein gaan nie, maar dit pas baie mense omdat dit die aandag van hulle aftrek. How do you hide an elephant in the room? By distraction…
Garsfontein het oor die laaste paar jaar geweldig baie aandag aan ons B, C en D spanne gegee en die resultate spreek vanself. Ons bring ons kant rondom rugby ontwikkeling op laer vlakke en het goeie afrigters daar betrokke. Hier wil ek graag ons rugby direkteur Sylvester Booysen en vir Gustav Theunissen uitlig wat dit hard dryf. So paar dinge wat jy in konteks moet sien:
1. Ons gaan ongelukkig nie dieper as D-spanne want ons het eenvoudig net nie die kapasiteit in terme van velde nie.
2. Die Noordvaal reeks se amptelike liga is net A tot C spanne en 1 tot 3. Ons reel egter vriendskaplike wedstryde vir ons D spanne en 4de/5de span. Ongelukkig het al die Noordvaal skole nie tot by daai vlak spanne nie.
3. Sover ek weet het ons D-spanne en 4de span net teen Affies verloor.
Hiermee dan die feite:
Gespeel Gewen Wen %
14B 9 9 100%
14C 9 9 100%
15B 9 8 89%
15C 9 8 89%
16B 9 6 67%
16C 9 8 89%
3de 9 8 89%
2de 9 8 89%
Gemiddelde Wen % 89%
Algeheel wen Garsfontein die Noordvaal reeks. In 2022 was ons 6de, 2023 gelyk 4de en die jaar het ons gewen. Ek dink dis goeie vordering en die program begin vrugte toon. Daarmee saam het ons, ons koshuis vergroot en het steeds ‘n stewige waglys vir koshuis plek. En nee, dis nie beurshouers nie… Die mite dat elke seun in Garsfontein se A-span ‘n beurs het is nie eers die moeite werd om te antwoord nie.
In opsomming. Die skool se rugby is gesond. Die seuns oefen almal reeds hard vir volgende jaar, insluitende ‘n baie groot groep o/13s wat volgende jaar o/14 is. Ons wil aanhou verbeter en rugby groei. Rugby is onder druk in die Noorde vd land weens verskeie redes, maar ek dink dit is besig om op te tel. Ons wil en kan nooit met seuns skole kompeteer in terme van diepte nie. Dis net nie moontlike nie. In Pretoria as ek reg gehoor het gaan Affies volgende jaar meer as 1500 seuns he…
Ek dink ook jy moet in ag neem dat ons BAIE jonk as skool is… Die jongste van al die top 20 skole in terme van alle sporte in die land. Ons het maar in 1988 begin. Ons doen glad nie sleg vir so jong skool nie. Ek hoop Garsfontein gaan van krag tot krag en bly goeie kompetisie vir al die ou tradisionele skole. Daar is plek vir ons ook onder die son, al gun BAIE ons dit nie. Dit gaan goed by ons skool!
Hierdie is nie geskryf om ‘n debat te ontlok nie. Ek gee graag net feite deur. Daarmee volstaan ek.
@Kantman (Comment #50)
Troll? Ek reken julle moet almal begin lees. Ek(garsieboy) en garsieoldboy is verskillende mense. So dankie vir jou raad maar dis glad nie op toepassing van my nie. Alles en ek bedoel ALLES wat ek se is feite en of dit nou jy of Deon of gertjie van Bloemfontein is wat bewyse soek is pla my min. Julle jaloesie en afbreekende houdings pla my min julle is grootmense wat niks beter het om met julle tyd te doen nie🤣
@Deon (Comment #15)
Doen my ‘n guns… kry my kontak details be Beet. Dan kan ek en jy sommer direk en eerlik met mekaar praat. Dalk as ons gessels het, kom jy tot ander insigte. Ek sal graag so paar van jou persepsies wil uithoor en jou dan van meer feite wil verskaf.
@garsieboy (Comment #46)
Ek twyfel of sy dit gesê het – verseker het jy nie geluister na die goeie raad nie. Bietjie minder troll, en meer insiggewende posts sou my raad wees.
@garsieboy (Comment #46)
If the shoe fits…🤐
@Grizzly (Comment #47)
Jammer man jys reg. Die Bere se wen kultuur was definitief daar teen Stellenberg en Nelspruit.
@Buthelezi2 (Comment #45)
Ai ou Pepsi,al kultuur wat die Bere het is wen kultuur….Tradiesies kan jy maar hou.
@Buthelezi2 (Comment #45)
Ek reken jy se maar net so biejtie te veel. My ma het my altyd geleer as jy niks goed te se het nie bly eerder stil ek reken dis n filosofie waarby jy verskriklik baie kan baat!
Interesting how it’s always the people from schools with practically no rugby heritage and tradition that complain when regulations are put in place to stop poaching? Ek sê maar net
@Grizzly (Comment #43)
100% korrek
@Deon (Comment #42)Die groot vraag nou met Bela ens is hoe dit vernaam skole in Gauteng gaan beinvloed oor se maar 10 jaar.Die ander partye droom as hulle dink hulle gaan art 4 en 5 na hulle smaak verander.Groter as Eskom,al die SOE is die feit dat daar nie skole gebou is die afgelop 30 jaar nie.Ek dink nie ons besef die problem,vernaam Gauteng en KZN nie.Die skole sal moet af stig.Hulle het daai 1000+ betalende skoliere se geld en vir die kort termyn sal die huidige leerlinge moet vas byt tot nuwe skole gebou word met daai geld.Ek sien nie n ander uit weg nie.Die golf is net te groot.
@Snelvuur (Comment #40)
In my matriek klas was ons maar 612, want Eikestad, voorheen Laerskool Paul Roos, plus Laerskool Bloemhof, plus Laerskool Rhenish Boys (dit is hoe min Engelse mense op Stellenbosch gewoon het), het ons spasie benut. Ons was goed, ok, het vir beide Gim en HJS gewen, maar niks soos nou nie. Dis waar Stellenberg dit reg doen. Wetenskaplik. Sinvol. Ek haal my hoed af vir hulle. Ek hoop net nie hulle is soos DF Malan, JG Meiring, Tygerberg, Durbanville, Eben Donges, President, Strand, Brackenfell, Bellville ens wat monster spanne uitgebring het 70’s en 80’s en dan net insink nie.
@agter_die_pale_pa (Comment #39)
Plasing van 2024 sover, 100% korrek. Gelukkig het ons in die Wes-Kaap (nog) nie ‘n Afrikaans hater soos Panyaza Lesufi nie. Hy is een van die redes hoekom ek so ‘n groot Garsfontein fan is. Garsies weet hoe om hom aan te vat sonder dat hy weet hy word aangevat.
@agter_die_pale_pa (Comment #39)
Ek dink dit is egter ‘n model wat gerepliseer kan word – nie noodwendig die telkaart nie, maar die stelselmatige ontwikkeling in alle fasette. Die belangriker belegging is in die strukture wat die sukses onderbou, liewer as die spelers wat hier-en-nou korttermynsukses lewer. Dis iets wat ek dink ‘n skool soos Stellenberg tans baie goed reg kry: hulle het nog nie volwaardig die sprong gemaak na ‘n groothond wees nie, maar hulle raak elke jaar beter (hulle diepte ook). As hulle op daai trajek voortbou, sal hulle binne die volgende 10 jaar van die Kaapse skole heeltemal verby gaan (indien hulle nie reeds verby hulle is nie). Dit sal natuurlik moeilik wees vir die nie-tradisionele skole om die aantrekking van ‘n Grey, PRG of Affies teen te werk, maar ek dink daar is ook baie kinders binne nie-tradisionele skole se opvanggebiede wat graag nader aan die huis sal wil skool gaan indien hulle min of meer dieselfde geleenthede kry. Vir party ouens is dit ook baie lekkerder om saam met meisies in ‘n klas te wees (party is dalk ‘n understatement 😂). Ek dink so stelselmatige ontwikkeling sal ook meer deur die breër skolegemeenskap ondersteun word.
@Snelvuur (Comment #37)
Dankie, ja dit is verseker ‘n uitstekende praktyk om top talent regdeur alle fasette van skoolwees te nader. Iets wat PRG gewis regkry deur baie dekades en dit weerspieel in hul leerders se suksesse, tydens asook na skool.
Ek dink die punt wat ek wil maak, is dat sekere skole se rugbyprogramme nie op dieselfde voet in graad 8 begin nie, as gevolg van administratiewe vereistes/praktyke/demografie. Daardie skole moet “aanvul” soos tyd aangaan, om te probeer kompeteer met skole wat einde graad 7 ‘n sterk deurdagte siftingsproses deurgaan, met die fokus op watookal op daardie stadium vir die skool belangrik is. Wanneer hierdie topic opkom, kan mens dit nie ignoreer nie.
@Grizzly (Comment #16)
Jammer ou broer, het jou plasing se inhoud gemis. Hoeveel uit die Kaap/SADC wat nie top rugby speel nie trek julle?. Honderde by PRG. Ons koop nie hele dorpe om ons rugby bo blink (A spanne) te laat lyk nie, want ons is blink regdeur uit die hele SADC sonder om dorpe te koop. Hulle kom vanself. Build it, and they will come. Wat Garsies doen is fine, en ek bedoel nie my mening tel nie, moet net nie maak asof julle dieselfde doen as ons nie.
@agter_die_pale_pa (Comment #34)
Dit sou dit verander indien rugby ‘n deurslaggewende gewig getel het op die telkaart, en as jy aanneem dat die meerderheid van kinders wat van ver af kom vir rugby kom. Dit was egter nie die geval nie: akademie het ‘n baie swaarder gewig as sport gehad (wat op dieselfde vlak as kultuur was – d.w.s., ‘n ou wat nasionaal aan Eisteddfod deelgeneem het, het dieselfde punte gekry as ‘n ou wat o13 CW rugby gespeel het). Ek betwyfel nie dat die Gautengse Departement nogal simpel is nie – dit is gewis so – maar ek is nie seker dat die telkaart so ‘n groot rol in die rugbyprogram speel nie. Dit help liewer om seker te maak dat jy toppresterende kinders kry, maar daar is niks wat dit skeeftrek in rugby se guns bo ander aktiwiteite nie.
@Grizzly (Comment #31)
Ek sê nie daar is genoeg om daai skole en die ander skole vol te maak nie – lees weer. Ek sê daar is genoeg om die Wynlandskole vol te maak. Die ander skole het juis ontstaan ná die Wynlandskole om die kinders wat nie daar skoolgaan nie, te akkommodeer (sien, bv., HS Stellenbosch, Labori, Bridge House, New Orleans, Klein Nederburg, ens., ens.). Anders as Garsieboy, deel ek graag die statistieke: ons was 240 wat in graad 8 geplaas is en daar was tussen 900 en 1000 aansoeke (as ek reg onthou was dit 956, maar jy sal my seker verskoon dat ek nie met sekerheid die presiese getal kan onthou nie). Selfs al werk jy op 900, is dit net 26% van ouens wat aansoek doen wat inkom – dus, 1 uit 4. En voor jy vra hoe ek dit weet: die statistieke was op die eerste dag van skool met ons gedeel om juis die punt te maak van hoe bevoorreg ons is om daar te kon wees.
@Grizzly (Comment #32)
Ek stem 100% saam, ek vra bloot dat ons BENADERING nie as dieselfde genoem word soos wel gedoen was nie. Dis al. Dis dramaties verskillend. lees die aanvanklike plasings deur Garsie OB. Ons koop nie hele dorpe 1600 km buite Stellenbosch nie.
@Snelvuur (Comment #29)
Indien ‘n skool 100% hul eie toelating/punte-sisteem kan gebruik, is dit ‘n reuse veranderlike in hierdie hele argument. As ek reg verstaan, is in Gauteng jou fisiese adres al punt wat tel om jou toelating tot ‘n spesifieke skool te gee. Skole sal seker koshuisplasings kan beinvloed, maar weereens, dit is baie beperk in hierdie co-eds. Dink dit speel ‘n groot rol in hierdie skole se rugby-programme se strategiee.
@Deon (Comment #28)
Hierdie gaan nou my laaste reply wees want jy verander elke liewe keer die ding waaroor jy wil debateer. Jy het gesê ons is n A span skool en ek het jou verkeerd bewys. Nou bring jy meisies koshuise, affies se J span en wie weet wat nog hier in 🤦♂️. Julle koop om julle A span te verbeter en kompeterend te wees, nes ons doen. Julle het klomp kinders wat van ver kom, soos ek gesê het ek ontken daai nie. Julle kry dalk kinders van ver wat nie gekoop is nie maar soos jy gesê het speel hulle G,H en I span. Want A span kinders is gekoop. Ons probeer ook nie om met Affies te kompeteer met die hoeveelheid spanne wat ons op die veld kan sit nie. Dis onmoontlik as jy n Co-ed skool is. Ons doen wel ons beste om kompeterend te wees tot op D span vlak. En ons begin dit baie mooi reg te kry. Ons is in die regte lane maar dankie vir die advies. Kom maak n draai by volgende jaar se Noord Suid dan hou ons n lekker gesprek hieroor. Dalk, net dalk,oortuig ek jou dat ek nie n dom d**s is nie. Maar een wat weet waarvan hy praat.
@Deon (Comment #28)
Deon Garsies is nie in kompetisie met ander skole wat betref tradisie en ethos ens nie.Dis n bloed Jong skool.Enige iemand wat dink ons wil iemand soos Affies wat 100 jaar oud is aan vat op daai gebied sit die pot mis.Garsies wil bloot die beste doen met die kaarte wat hulle gedeel is.Niks minder,niks meer.
@agter_die_pale_pa (Comment #24)
Goeie post.Jyt wat ek bedoel net beter verduidelik.@Snelvuur (Comment #29)
So wat jy vir my se is daars genoeg kinders in Skelmbos en Paarl om daai skole vol te maak plus die ander skole wat daar is.So hoekom die hele Namibia daar en waar gaan daai kinders van Skelmbos dan skool?.Vier keer se jy?As Garsie boy moet verduidelik dan moet jy ook😂😂
@agter_die_pale_pa (Comment #24)
Goeie post.Jyt wat ek bedoel net beter verduidelik.
@agter_die_pale_pa (Comment #24)
Ek is nie seker hoe die skool en die departement interact nie. Toe ek aansoek gedoen het, was ons egter op ‘n telkaart “gescore” om te kyk wie inkom. Of jy in die opvanggebied bly het baie punte getel en akademie het baie punte getel. Dan het sport en kultuur en leierskap ook getel, maar minder as die ander twee groot kategorieë. Daar was ook punte toegeken as jou familie ook in PRG was. Met hoe die puntetoekenning gewerk het, soos ek onthou, sou iemand van buite die opvanggebied bitter goed in alles anders moes doen om bo ‘n gemiddelde kind van binne die opvanggebied in te kom, weens die weighting van die telkaart.
@Garsieoldboy (Comment #26)
PRG maak my beslis nie beter nie, veral nie vir my nie. Hoe? Ek het dit onder geen omstandighede genoem of ge-insinueer nie. Ek het Garsies selfs ‘n super briljante skool genoem. Ek het bloot begin deur te vra hoeveel ver-reisende seuns by julle nie top rugby speel nie. By PRG is daar baie (amper almal) wat van ver kom om G, H, I te speel, want hulle is nie gekoop soos by julle nie. Ek het nie eers gedink om te vra oor meisies in die koshuise nie, dit sal oge laat rek. B en C spanne Julle het geen diepte vergelykend met Affies en hul J (as ek reg onthou) spanne op onder 19 vlak nie want julle is genoop om kinders te kommersialiseer om rugby gesig te wen. Dis fine. AL wat ek vra is om ons nie saam met julle te ag en groepeer wanneer dit gaan oor BENADERING nie. Stay in your lane.
@agter_die_pale_pa (Comment #21)
Ek dink die spanning word veroorsaak deur die feit dat skole “hier-en-nou” saam met die groothonde wil kompeteer, liewer as om oor jare ‘n volhoubare, kompeterende program te bou. Vat PRG se hokkieprogram as ‘n voorbeeld – hulle was vir lank maar redelik power gewees, maar het oor die afgelope twee-en-‘n-half dekades stelselmatig belê in die program en stukkie-vir-stukkie beter geword en is nou een van die top 5 (moontlik top 3) hokkieskole in die land. As mens daai stelselmatige verbetering wil leapfrog, moet mens egter koop. Getalle maak natuurlik ‘n verskil, maar daar speel ook maar minder as die helfte van die ouens in PRG rugby – daar is vreeslik baie ander sporte (insluitend hokkie en sokker) wat baie manne trek.
@Deon (Comment #23)
Nee goed dan, as jy jouself kan oortuig daarvan dan gun ek jou dit. Hoeveel van ons spanne wat nie A spanne is nie: 14B, 14C, 16C, 19C almal hulle Noordvaal ligas gewen. 19B tweede geeindig oordat hulle die laaste wedstryd verloor het anders het hulle ook die liga gewen. Garsfontein het die Cup afdeling oor die algheel gewen wat beteken AL jou spanne moet kompeterend wees. Jy is doodreg, ons is nie dieselfde nie. Julle is n seunskool ons is nie. Stay in your lane? 😂 Broer, net oordat jy Paul Roos Gimnasium is maak jou nie beter nie of verhewe bo die res nie. Garsfontein is nou hier en ons word net beter en dit maak jou en die res van julle wat daai mentaliteit en siening het baie baie bang. En selfs al betaal jy, gaan niemand van jou hou nie.
I think beet should prepare to add some server-capacity around the week of 29 March 2025
@Snelvuur (Comment #19)
Snelvuur, hoe sal dit werk in die Weskaap? Indien ‘n skool byvoorbeeld 4 keer “oversubscribed” is, wie doen die finale plasings, die skool of die Dept?
@Garsieoldboy (Comment #22)
Hey broer, jy raak geen senuwees aan nie. Jy noem persentasies, en kan nie substansieer nie. Wanneer ek persentasies noem vra ek JOU bloot daaroor, en jy hardloop weg, stert tussen die bene. Al wat ek moet vra is hoeveel kompeterende spanne anders as A spanne julle het (FOKOL lmao)en hoekom? (Want julle trek niemand wat julle nie betaal om van julle te hou nie)
Doen wat julle doen. So onbelangrik soos ek is, ek ondersteun dit. Moet GROOT asseblief nie ons benadering en julle s’n onder een kam skeer nie. skeer enige tyd die kwaliteit van die skole onder een kam want Garsies is ‘n super briljante skool. Dit is my enigste objeksie. “Stay in your lane” al wen jy elke A span game. Ons is NIE dieselfde nie, ver van. PRG, Affies, HJS en Gim ens wen meer as 90% games teen GCB op alle vlakke. Omdat koop nie ons red nie. Ons naam en benadering onderhou ons.
@Snelvuur (Comment #19)
Net n mooi ronde getal, kan dalk 63% ook wees.
@Deon (Comment #20)
Hit a nerve soos die engelsman sal sê. “Wie beweer moet bewys”. Snaaks hoe jy dit sê terwyl jy klomp snert uit jou duim suig rakende Garsfontein. Gee my jou bewyse (ek daag jou uit) dan gee ek jou myne. Jy raak baie persoonlik jong, nie dat dit my enigsins pla of skrik maak nie. Wonder maar net hoe jy wil praat van eer en gentlemanshipens. Ek gaan jou geen name noem nie want ek was ordentlik groot gemaak en ek het respek en my skool het my geleer hoe om n gentleman te wees. Die woord waarna jy verwys het in jou tweede laaste sin.
Ons speel ook nie teen Grey interskole nie so kan hulle nie wen met A tot C/D spanne nie, nevermind 25 spanne. Dog jy sou dit weet aangesien jy so slim is 😉
@Grizzly (Comment #16)
Verseker ‘n baie interessante onderwerp, indien mens die emosie uithaal. Verskoon my opstel, lekker om weer SBR te praat.
Ek dink die konsentrasie Afrikaanse huisgesinne in Pretoria Oos het verseker ‘n groot impak op die jaarlikse inname van hierdie skole, asook natuurlik Gauteng se sentrale plasingsisteem (Hoe werk ander provinsies se plasings deur die Dept?) Dus is co-ed skole soos waarna Grizzly verwys al vol nog voordat al die kinders in sy onmiddelike voedingsarea plek gekry het. Deel dit verder met 2 aangesien 50% dogters is. Hierdie co-ed skole werk dus grootendeels met die talent wat hul kry uit die onmiddelike buurte om hulle, en dit vorm die bulk van die B en C spanne. Ja daar is bussies, maar weereens maak die Dept se plasingstelsel dit bietjie moeiliker om wesenlike nommers hierdeur te kry. Dan bly daar koshuise oor, maar dit is beperk agv beperkte spasie. Ek dink as Kloof/GF/Menlo, waarna Grizzly verwys, nog 10 koshuise elk bou, is dit binne ‘n jaar vol uit die platteland. Maar dit vereis meer klaskamers, onderwysers ens, dus nie realisties nie.
So wat staan ‘n co-ed in Gauteng te doen as hy wil kompeteer met tradisionele seunsskool rugbyreuse? Natuurlik gaan hy die bietjie koshuisplek wat hy het gebruik om sterk sporttalent te lok. Is nie nie maar die geval by al die ander rugbyskole nie? En is dit dan so groot sonde indien hy dit dalk regkry om op A-span vlak te kompeteer? Weens die diverse aard van hul inname, moet rugby konstant kompeteer vir hulpbronne, wat reg is want rugby is net nog ‘n aktiwiteit vir ‘n beperkte deel van 50% van die skoliere. Rugby-borge help, maar kom en gaan soos die wind waai. Om ‘n rugbyprogram op die rug van ‘n enkele borg te bou, het sy risiko’s.
Kan ‘n co-ed ooit konstant met ‘n tradisionele rugby seunsskool kompeteer buiten A (en dalk B) span? Ek dink nie so nie. En dit is ook nie die einde van die wereld nie. Horses for courses..
@Garsieoldboy (Comment #18)
Substansieer jou stellings oor PRG en die 60%. Ek daag jou uit. Wie beweer moet bewys. As jy nie kan nie, is jy ‘n dom doos en ‘n lafaard lol. As jy kan, is ek ‘n dom doos ens. Die % asb. Julle het niks, fokol, behalwe die klomp op die super-oppervlak wat julle gekoop het. Al wat julle het is wat julle gekommersialiseer het, soos voorraad voorhande. Dit is hoekom julle ZERO seuns vanaf verder as seker so 100km radius het wat nie rugby “top belangstel in julle instansie nie”. Doen wat julle doen, ek ondersteun dit, maar wees asb meer wetenskaplik en moet asseblief Garsies se benadering onder dieselfde kam skeer as die res van ons nie. Ons praat weer wanneer amper 100% van Garsfontein se “”””””25 “”””””spanne (julle het f0k0l lol) Grey wen, soos die Wynland spanne. Moet ons benadering asseblief nie in een asem met julle s’n noem nie. Julle is uit die Twilight Zone lyk dit my. Weereens , ek ondersteun julle big time, maar moet groot asseblief ons nie eers “remotely” aftrek tot julle vlak nie. Selfs al wen julle ons 50 jaar in ‘n ry op A-span vlak. Dit gaan oor eer en gentlemanship.Dit kan nie gekoop word nie. Julle het dit nie en jy is ‘n bewys daarvan. Doen so voort, moet ons net nie as dieselfde uitbeeld nie. Asseblief nie. Bitter min van ons ver afstand seuns speel eers rugby. By julle is dit 100%.
@Grizzly (Comment #16)
Ek dink darem nie dis reg om te sê dat dit oor die Wynlandse skole se ligging dat mense van ver af kom nie? Daar is in beide die Paarl en Stellenbosch verskeie ander hoërskole buiten die “groot skole” wat ook seuns in het – daar is dus definitief genoeg kinders om die skole vol te maak. Inteendeel, die skole is heeltemal oversubscribe en kan basies 1 uit elke 4 seuns wat aansoek doen akkommodeer (in elk geval, dit was die statistiek toe ek in PRG ingekom het). Daar is vir seker ‘n legio ander redes hoekom leerders van regoor die land (en aangrensende lande) na daardie skole toe stroom.
@Garsieoldboy (Comment #18)
Het jy die nodige rugsteunende statistiek vir daai 60% claim, of is dit maar net ‘n mooi ronde getal anderkant die helfte?
@Deon (Comment #15)
Natuurlik het julle meer kinders wat landwyd kom net oordat julle skool n naam het, ek stry nie daaroor nie. MAAR, julle A rugbyspanne bestaan 60% uit outjies wat gekoop is en ongelukkig meet niemand jou skool se sukses aan B span en C span vertonings nie stry maar soveel as wat jy wil. Daar is seuns en meisies in die koshuis wat B/C/D span in hulle onderskeie sporte speel wat nie beurse het nie en van ver af kom. Moet nie valse inligting versprei nie toe. Ons skole se benaderings is baie dieselfde, koop vir sukses😉
@Deon (Comment #15)
korrek Carike-
@Deon (Comment #15)
Net die regte topic om die blog uit n winter slaap te ruk.Deon daai wat jy se die skole wat jy noem wat leering trek anders as vir rugby is common knowledge. Jy noem hulle skool gaande kinders.Garsies het 1800 van hulle wat nie rugby speel nie.Belowe jou hulle betaal hulle eie skool geld en nog vir die fris rugby program se budget.Dis oor daai skole wat jy noem se ligging dat van die leerders ver bly.Garsies,Kloof,Menlo ens het genoeg kinders wat in die omgewing bly.
@Garsieoldboy (Comment #14)
Hoeveel kinders is daar in Garsfontein van die Kaap wat NIE top rugby speel nie? Niemand, want niemand sal so ver kom vir Garsies sonder om omgekoop te word nie. Terwyl by PRG, Grey/s, Gim, HJS ens trek almal kinders van regoor die hele SADC waarvan ‘n klein persentasie top sport be-oefen, en nie gekoop word nie. Hulle kom vir die skool en betaal hulle eie weg oop. Dis hoekom Garsies ZERO diepte het verby die A-spanne nie. “Delusions of grandeur” is dodelik gevaarlik want mense lag daarvoor. Moet ons skole se benaderings asseblief nie so nonchalant in dieselfde asem noem nie.
@Kantman (Comment #12)
Kan ek meer spesifiek wees? Was ek nie spesifiek genoeg nie? Ek sê dan duidelik dat ek nie saamstem met die feit dat niemand skole soos Garsfontein, Paul Roos, Paarl Gim ens. wat kinders koop en sukses daarmee bereik, respekteer nie. Dis eenvoudig nie waar nie want ek en baie ander mense het groot respek vir die geleenthede wat gebied word, vir die afrigters wat hulle alles gee om sukses te bereik met die kinders en sommer maar alles wat daarmee saam gaan. Jys egter geregtig op jou opinie en buitestaander ook. Ek het hom net reg gehelp met die dat hy sê niemand respekteer dit nie. Volgens my soos ek reeds gesê het, respekteer daar baie mense die onderskeie skole wat ek genoem het.
SBR LOOP DEE LOOP
I guess there is always a loophole like the seen before case where School A desperately wants local rival School B’s player and so arranges for the player to move to School C in another province, where he is totally “miserable” so quickly returns home and joins School A.
@Garsieoldboy (Comment #11)
Kan jy dalk meer spesifiek wees oor wat nie waar is nie?
@buitestaander (Comment #9)
Well that’s just not true. I respect Paul Roos/Paarl Gim/Monument just as much as I would respect a school that doesn’t “buy their success” (whichever school claims that). Not everyone shares your views unfortunately.
@buitestaander (Comment #9)
Well said. Also think starting at Grade 9 would be easier to manage – the big poachers start from Grade 10 onwards because player development is easier to confirm and the investment cost is lower.
The WP Rugby Union will never allow the Paarl and Stellenbosch schools to affiliate to Boland as it is constitutionally not possible. For various reasons poaching can never be justified. However, at the end of the day, players will still move between schools, and eventually its is about the integrity of schools to deal with it in an educational sound way. Do not do to others what you do not want others to do to you. If learners move between schools out of choice, no one can prevent it. It will never pass any legal challenge. May schools respond responsibly, ethically and educationally sound at all times. After all, no one respects success that was bought.
@Deon (Comment #6)
😂😂😂😂Eendag sal jy mooi grootword, n mens kan maar net hoop.
@agter_die_pale_pa (Comment #5)
Ongelukkig kan Stellenbosch en Paarl nooit ooit in die Boland wees vir daardie doeleindes nie. Onmoontlik. 1938……
Dit het geen effek op skole wat nie ‘n magneet is bloot as gevolg van hulle naam en track record op alle vlakke nie, soos Garsfontein, wat geen alternatief het as poach nie, want hulle is in Gauteng.
Gelukkig vir Stellenbosch en Paarl het hul die opsie om by Boland in te val indien nodig ;)
Maak sin vir my om belaglikheid te stop van skole wat nie teen mekaar speel nie – ten minste sal daar nou ondersoek wees.
Die speler/ouers mag nie ‘entice’ (ek verstaan dit as scouting) word nie, maar hulle kan vir eie redes skuif. Dit laat dus steeds opsie oop vir speler wat meer geleenthede wil kry uit eie wil.
Gaan moeilik wees om te bewys as iemand nie ‘affiliated’ is met ‘n skool nie, maar seuns praat en almal weet uiteindelik wat die ware rede is.
Sal graag wil weet hoekom dit nou issue is – iets moes gebeur het. Vermoed dit is veral Southern Suburbs waar hierdie hom tans uitspeel.
So WP is basically sending more and more of their players up to Gauteng/Kzn/North West? Not a smart move but I guess we should be used to that from WP by now.
The WPHSRA have just shot themselves in the foot. If they thought a lot of their players were going to other provinces before this they are about to experience this on a whole new level.
Noble idea, but I foresee various challenges here. Unfortunately the ship has sailed, SBR in SA is semi-professional.
Strange that the sanctions are fully directed on the child, and not the adults (schools) involved. So if a boy develops as a potential rugby star during high school, and he wants to move to an environment which will 1) help him develop better, 2) give him more game-time against top opposition, 3) increase his chances to get selected for WP, that boy is disqualified to represent WP?? So the only way to get to GK/CW, will be to move to another union’s catchment area..