Update on 10 August 2024:
Due to France u18 withdrawing from the International Series, the SA “A” team will only play one match in the tournament against Georgia u18 on Monday, 12 August. As a result all SA “A” team players will be available to represent their schools on Saturday, 17 August 2024. This means 3 Grey College and 2 Paul Roos players out of the initial 10 will now be available to play in the massive test match on the Markotter.
Paul Roos and Grey College are still on course to compete in a South African schoolboy rugby national championship game on 17 August 2024.
However its worth noting that this 2024 edition is likely to be the most watered down 1st XV match in their interschools history due to 10 key players away on u18 international duty.
Ten players missing!
The best five players from each team will be missing. Therefore one-third of the players who take to the field will be second team PRG Bituas and GCB Cherries regulars.
PAUL ROOS | GREY COLLEGE | ||
1 | Oliver Reid – green light to play |
2 | Liam van Wyk – green light to play |
7 | Riley Norton | 5 | AJ Meyer – green light to play |
8 | Reuben Kruger | 10 | Alzeadon Felix – green light to play |
9 | Adeeb Borraine | 12 | Pieter vd Merwe |
12 | Samuel Badenhorst – green light to play |
13 | Ethan Adams |
@Kantman (Comment #117)
Ek sien in vanoggend se Burger Dobson soek nie meer Pollard en Boogy Man slip ups nie.Hy besef dat hy nie alle talent kan hou nie.
@OomPB (Comment #116)
Kobus Blanckenberg, Dylan Miller, Jack Benade ook by WP
Norton, Reid en Ahmed het by WP geteken.
Sal nice wees indien ons weet na watter provinsies die spelers gekontrakteer is.
@OomPB (Comment #113)
Einste.
@Deon (Comment #111)
Seker Louis van Wyk se maters.
@OomPB (Comment #110)
Hy speel die game net soos sy pa, Bles, dit gespeel het, net beter. Hy is groter en sterker ook as Bles. Sy pa het net na skool besluit hy verkies baseball. Dit was beide Bles, en Bles se pa (Gert se Oupa, as ek reg onthou was sy naam Oupa Boetie), en die klomp van der Stel manne se eerste keuse sport. Gert se pa het SA verteenwoordig en later in die VSA ook gespeel.
@agter_die_pale_pa (Comment #109)
Myns insiens het Gert ‘n ongelooflike toekoms. Hy het die fisiese tools: hy is 193cm, weeg reeds bo 90kg en het tonne spoed (hy het laasjaar in die sewes by Gim vir Ethan Adams en Alzeadon Felix weggehardloop). Hy speel ook reg oor die lostrio (6, 7 en 8) en spring goed in die lynstane. Ek het so spesmaas hy gaan volgende jaar op 8 aangewend word deur PRG, en beide hy en Josh Neill van Rondebosch gaan in die SA o18 lostrio volgende jaar wees.
@agter_die_pale_pa (Comment #109)
7 Gert Kemp
@Snelvuur (Comment #56)
Snelvuur, wie het toe Saterdag 7 gespeel? Hy was in my boeke fenomenaal en my man vd wedstryd. PSdT-vertoning gewees.
@Snelvuur (Comment #106)
Ek sien ja. die Iere het ons skrum verwoes en die loskop het nie n clue gehad nie. Het kon nie eens bind nie.
En so kom nog n seisoen tot n einde…amper. Nou moet die manne fokus op die akademie want dit is waaroor skool eindelik gaan MAAR die ruggas verskaf groot plesier.
My enigste meisiekind het in 2013 klaar met skool gemaak en ek is op hierdie blog al vanaf 2008/2009…..baie sien kom en gaan.
Smallies vrede vir jou – jy sal so af en toe kom inloer of dalk baie….. hierdie blog het nou maal 1 keer die vermoe om n nuuskierigheid te prikkel en altyd lekker om na n upset die manne en manninne se kommentaar te lees.
Mag die passie nooit geblus word nie!!!!!
Terloops, ek sien Oliver Reid is opgetrek SA o18 toe vir hulle wedstryd môre. Best of both worlds vir hom!
@Bungee (Comment #104)
Ek dink Jong Matie is sy multi.
@Smallies (Comment #97)
Nee man. Ons sou dit toe laat, maar nie na gister se resultaat nie. Nou lyk dit asof die verloor jou gebreuk het. @Smallies kan ons nie so verlaat nie. Jy sal ongelukkig moet wag tot Grey se volgende no1 seisoen voor jy mag uittree.
@Smallies (Comment #97)
Stront man, jy gaan nie vlug soos die Boishaaiers nie.
@Grizzly (Comment #101)
Kom ons challenge elke persoon wat hier lees, maar nie post nie, om asseblief vir Smallies te vra om aan te hou?
Kan ek nou se baie geluk PRG.Smallies jy gaan nerens nie.As jy nie een keer n dag post nie gaan ek goed oor Grey se wat ek nie bedoel nie want ek weet jy moet reply.
@Smallies (Comment #97) Daar blus jy nou heeltemal die vreugde vir my. Die blog sonder jou ……ek wil nie eers daaraan dink nie. Dis nou sleg.
@Smallies (Comment #97)
Nee, man, Smallies, ek hou nie daarvan om mense te smeek nie, maar ek wil net sê jy kan nie loop nie.
Ek het sedert 2010 nie meer ‘n seun op skool nie, en sedert 2016 ook nie ‘n meisiekind nie, maar die blog bly fun. PLUS, ons sien en hoor hier van toekomstige Springbokke lank voor die res van die land van hulle weet!
@Smallies (Comment #97)
Hierdie gaan nie vir my werk nie
Ok Chaps ,ek wou die op n wen noot gedoen het maar nou ja ….ek dink nou al n ruk hier oor en het nou maar tot die besef gekom dat my tyd as aktiewe blogger hier uit geloop het .Die hele rede waarom ek hier begin blog het is al 2018 klaar met skool, daarom dink ek dat die n goeie tyd sal wees om net so n bietjie rustiger te raak .
Die afgelope ruk se baklei met Grasshopper het die besluit ook vergemaklik.
Ek sal van tyd tot tyd nog so n eiertjie kom le maar nie naasteby so baie soos altyd nie .
Gaan julle manne goed gaan julle geweldig en hou die gesprekke aan die gang
Cheers boys…
@Smallies (Comment #95)
Ek dog ons wen meeste van die games elke jaar die afgelope 5 jaar, of praat jy net van die eerste spanne?
@tzavosky (Comment #91)
Laat ek maar een lae houtjie inkry sodat ek net bietjie beter voel…..PRG kan darrem nou se hulle het uit eintlik 10 games teen Grey gewen…
@Deon (Comment #93)
Ja, ek was nie verkeerd nie, maar @PRondersteuner in sy reply ook nie!
@tzavosky (Comment #91)
Dok was ons geheime wapen, ek het die raad deurgestuur. Die t-hemp storie het eintlik ‘n heel ander agtergrond as wat mense besef, het begin by ‘n plakkaat oor Piet Promises Koornhof.
@Kantman (Comment #90)
Boonop graad 11. Ek het altyd aan hom gedink as ‘n tweede Schalk Brits, maar nou dink ek hy is ‘n eerste Altus Rabie. Moer maar daardie seuns is groot, en groot van hart, al 30 op die veld. Sommige van daardie Cherries lyk of hulle sommer nou vir Drickus du Plessis kan aanvat. Ek is bly ek het myself vandag geforseer om die galjoene te laat rus. Sal maar moet gaan snoek koop.
Nog nooit Grey so gesien domineer word nie, welgedaan Paul Roos.
So, die vraag is, wat gaan PRG dié keer op hulle t-shirts laat print – 36-3, 363, of 3!?
@Deon (Comment #87)
Altus was baie goed!
@Kantman (Comment #88)
Ek dink nog nooit😭😭😭
When last did Grey only put 3 points on the scoreboard?
Dankie Grey broers vir die skouspel wat julle uitnemende skool vir almal moontlik gemaak het. Fantasties PRG, ek is bitter trots op wat julle die afgelope twee dae bereik het. Oliver Reid you were an absolutely brilliant captain today. I take my hat off to you Braveheart. Charl Holwill, Badenhorst, Kemp ens was fantasties, maar my persoonlike keuse vir man of the match was tussen Oliver Reid en Altus Rabie. Semper Splendidior.
@agter_die_pale_pa (Comment #83)
@Kantman (Comment #82) Ek het reeds op die results thread my se gese ,ek voel net dat ek dit hier ook moet doen ,Baie geluk PRG julle het Grey in alle fasette van die game vandag oorheers ,ongetwyfeld die bencmark die jaar en as ek na julle jnr spanne kyk gaan dit goed gaan vir n hele ruk met julle weereen well done
Ek kan nog nie glo hoe n speler soos Oliver Reid nie in die SA skole span is nie.
Incredible from PRG. Good to be an old Matie today
Stil broers, daar gaan n span verby. Hierdie PRG-groep het hulself vandag in die geskiedenisboeke vasgelê. They waited for GCB to enter the trenches and never let them out.
Welgedaan op n uitstekende seisoen.
Well done PRG! Perfect game plan and relentless defence. Well deserved number one in SA for 2024.
Cherries wen
PRG wen u14, u15 en u16 A-span wedstryde
Derde span wen vir PRG – nog ‘n close game.
@Kantman (Comment #77)
Dankie vir die updates.Sal jy ons op hoogte hou?
@Kantman (Comment #76)
En PRG antwoord met ‘n wen vir die D span
En daar skiet Grey die eerste skote by die U19 E-span …
PRG 2-0 Grey hokkie. Baie goeie game gewees.
@OomPB (Comment #73)
Dis mos van volgende jaar af nie meer hier nie, so kan nie dink dat dit sal inmeng nie.
@Snelvuur (Comment #70)
JWC is daardie tyd
@agter_die_pale_pa (Comment #71)
Seuns verloor ook nie n week se skoolwerk nie ….saru dink blykbaar nie daaraan dat hierdie seuns besig is om voor te berei vir rekord en eind eksamen nie
@Snelvuur (Comment #70)
Hou daarvan. Die seuns oefen in elk geval die hele vakansie. Sien, maklik..
Dan kan hul sommer ook wegdoen met twee verskillende spanne en net een o18 SA-span aankondig.
@agter_die_pale_pa (Comment #69)
Vir my is dit eenvoudig: skuif Craven Week twee weke vroeër in die vakansie en hou die SA o18 week in die laaste week van die Julie vakansie.
@Smallies (Comment #67)
Ek hoor jou. As ‘n neutrale SBR-liefhebber sal ek net graag ‘n oplossing wou sien, en ek weet op wie is my geld om met ‘n oplossing vorendag te kom tussen die betrokke partye.
Sterkte vir die naweek, gaan baie mooi rugby wees, ongeag wie uiteindelik opdraf of die eindtelling.
@Grizzly (Comment #64)
PRG en Grey het 3 spelers elk uit. Wynberg se belangrikste speler is uit. Boland Landbou moes sonder ‘n baie goeie speler speel verlede week. So waar begin jy om games te skuif? Baie ander spanne in Gauteng verloor ook spelers. Niks sal verander nie. Om spelers aan SA o18 af te staan het nou al ‘n tradisie geword by PRG en Grey. Sekere jare word Grey meer benadeel. Ander jare weer PRG. Dis nie lekker nie, maar dit is wat dit is.
@agter_die_pale_pa (Comment #66)
Waarom moet die skole “wat die produk verskaf ontwikkel en kweek”by saru aanpas,ek dink ma net dit moet andersom wees ,saru “wat totaal pokkol doen vir skole rugby behalwe die vier ou wekies in Julie ,moet by die skole aanpas, waarom moet skole hulle HELE jaar program verander om saru te behaag….beide daardie skole het baie baie meer hooi op hulle vurke as net rugby…
@Smallies (Comment #65)
Volgende jaar gaan weer dieselfde storie wees en almal weet dit. As dit vir die skole belangrik is dat al hul spelers die geleentheid het om beide interskole en o18 te speel, kan daar sekerlik ‘n oplossing gevind word. Kom nou al met SARU die “international window” ooreen, soos met senior rugby, en beplan daarom as jy dink dit is nodig.
Smallies, ek dink nie mens moet dit sien as SARU wat “wen” nie. The only constant is change. Tye verander. Ek is seker dit sal nie die eerste keer in 150+ jaar wees wat skole soos PRG en GCB genoodsaak word om aan te pas en kreatief te dink nie.
Wat die NV betref, is my opinie ook dat die finale verlede naweek al moes wees. Volgens my kan al die ligas 2-3 spanne minder wees, dus minder RR wedstryde. Dan kan die seuns sommer ook behoorlik rus en herstel voor vir die voorseisoen weer begin.
@Grizzly (Comment #64)
Waarom moet die skole,wat die meeste doen om rugbyspelers te ontwikkel,agteroor buig om saru ,wat totaal niks doen om skole rugby te ontwikkel nie ,te akkomodeer ….nee pel sodra die twee skole ingee gaan dit beteken dat saru gewen het …
@Smallies (Comment #63)
Ek praat nie van games wat julle klaar comit het aan die begin van die seisoen nie,nooit nie!Ek praat van volgende seisoen beplanning. Laat die skole by mekaar kom en dan sorteer.Speel dan later.My vertel dit kan nie gesort word nie.
@Grizzly (Comment #62)
Jong ja Grey en PRG is nou nie Die Menlo nie,hulle cancell nie sommer net games willy nilly nie…
Georgia??Hierdie is onaanvaarbaar.Maar Grey en PRG dis elke jaar se storie.So maak julle nou maar die plan en cancel n paar games vroeer want niemand anders gaan dit vir julle doen nie.
Grey Kollege het 13 matrieks en PRG 7 in hul span.
@Bungee (Comment #59)
Lyk so ja. PRG se SA A manne is in. Bloemfontein is maar altyd n bietjie stadiger.
@OomPB (Comment #57)
Ek dink dit is die span voor die SA A’s terug aangekondig is
@OomPB (Comment #57)
Ek twyfel …
So Felix is nie in die span nie
https://issuu.com/tiemedia/docs/paul_roos_gimnasium_vs_grey_kollege_-_awsum_specia?fr=sMmY5NzYzMjY5ODE&sfnsn=scwspwa
@Kantman (Comment #55)
Nog nie bekend sover ek weet nie. As ek die span moes voorspel:
1. Reid
2. Rabe
3. Du Plessis
4. Schoeman
5. Holwill
6. Erasmus
7. Kemp (indien fiks)
8. Kolbe
9. De Silva
10. Dampies
11. Stoffels
12. Smith
13. Badenhorst
14. Lambrecht
15. Seymore (indien fiks)
Paar moontlike veranderinge:
Iemand in Kemp se plek op 7 – wie, weet ek nie.
Indien Kleyn fiks is, sal hy 13 speel met Badenhorst op 12.
Indien Seymore nie reg is nie, sal Stoffels 15 speel met Coetzee of Steenkamp op die vleuel. Dit mag dalk selfs in elk geval die roep wees – Stoffels teen Ekeji lyk nogal soos ‘n mismatch op verdediging tans.
@Snelvuur (Comment #51)
Hoe lyk PRG se span of is dit geheim?
@Snelvuur (Comment #51)
Wonder waar is Marcell Coetzee
@Bungee (Comment #52)
#6 was gekies as die back-up haker, maar het heel CW op 6 flank gespeel 😂
@Snelvuur (Comment #51)
Kyk ek reg dat die #6 en #12 nie CW of AW gemaak het nie? Was daar n besering vir hulle daai tyd of is dit n groot leemte in die span?
GREY XV ANNOUNCED
2. Liam van Wyk
3. Danie Kruger
4. Heinrich Theron
5. Renier Grobler
6. Xander Smit
7. Juliun Cosmo
8. Liam Santos
9. Philip McLaren
10. Alzeadon Felix
11. Ruben Cilliers
12. Jean Rossouw
13. Thristan Maree
14. Pretorius Ekeji
15. Heinz Stockenström
@OomPB (Comment #49)
Moet wees
@Smallies (Comment #48)
Was net om die getalle reg te kry.
@Kantman (Comment #47)
Praat van rondfok, eers speel hy SA skole ,dan SA A dan word hy vrygestel en nou weer SA 0 18 ….saru is regtig n spesiale soort fuctap ,hulle kon hom mos maar gehou het in die kaap….maar nee toe soek hulle vir Theron ….nou weer vir meyer …
I see that AJ Meyer has been called up to the SA U18 side, assume he will miss the game.
@beet (Comment #40)
Grey will have their pack at full strength, and they have 9/10 back. They will compensate for 12/13 and play according to their strength.
Felix gaan n groot verskil maak vir Grey.
@Wonder (Comment #38)
Het gesien dat Brooklyn en Junaid altwee in die squad is. Great nuus vir die Bere!!
Ek wonder hoe die die spanne se voorbereiding gaan beinvloed…
@beet (Comment #40)
A big factor will be whether Kemp is fit to play for PRG. Reid is a big one to get back: he’s been ever-present at loosehead for PRG. If Kemp is fit, then PRG’s likely loose-trio will be Erasmus, Kemp and Kolbe – who have all played first team already this year. Also cannot overstate how important Badenhorst is to PRG’s backline. But Boraine is a massive miss, I think.
Wonder what match fees the u 18 team gets…
@Kantman (Comment #39)
Not convinced about this.
Pieter and Ethan have been instrumental in test match wins for Grey College this season. Their undeniable influence will be sorely missed by Grey.
The quality and ability to lift their games of the respective fill-in players for both schools is going to be crucial.
@OomPB (Comment #37)
Yes, PRG now serious underdogs
@Snelvuur (Comment #36)
Dan moet twee van Garsies se spelers ook vrygestel word.
@Snelvuur (Comment #36)
Making Grey the big favorites
PLAYERS RELEASED
Bituas vs Grey, it seems.
Another player set to miss the big derby is top-rated Grey lock Heinrich Theron who missed CW due to injury. Heinrich will replace injured Tom Barnard (Rondebosch).
The other replacement is Torren February (Wynberg) in for injured Kebotile Maake (KES)
@tzavosky (Comment #33)
Kan baie maklik wees….
@Smallies (Comment #32)
Ek het’n vermoede Jong Matie is net nog ‘n alias van een van ons ou maters met vele aliases oor baie jare…
@OomPB (Comment #31)
Ek het ook nogals gewonder…
Wat het geword van Jong Matie?
@OomPB (Comment #29)
Grey se hoof veld het nie n pitch nie….
@Smallies (Comment #26)
Daai krieket pitch veld in Bloemfontein.
@Ploegskaar (Comment #25)
Twee weke terug het die veld goed gehou na 10 dae se reën, so ek dink dit sal ok wees na die hele week se sonskyn.
@Smallies (Comment #26)
Moet die mense wat seisoenkaartjies op die pawiljoene het waarde vir geld gee!
@Ploegskaar (Comment #25)
Hulle doen dit aspris…
@Snelvuur (Comment #19)
Ek merk daar is 5 wedstryde geskeduleer op die hoofveld vir julle oefenlopie teen Landbou Saterdag. Weet hy rus dan ‘n week, maar 5 wedstryde kan ‘n veld vir maande opmors
@Kaya 85 (Comment #23)
Waiting for the frost to stop so I can start planting middle September
@Smallies (Comment #22)
How’s the veggie garden?
@Rainier (Comment #17)
Ek kan nie stry met daai een nie 🤣🤣🤣🤣 ,kan egter… flok daar verloor ek weer my sin toe die …uhhhhhhmmmmmm toema
@Snelvuur (Comment #19)
As daai veld so nat is hoop ek Grey se spelers speel nie met blades nie die kleigrond het n manier om daai blades in ou plakkies te verander ….eerder gewone toks met vier studs voor en twee agter
@Rainier (Comment #17)
Goed gesê.
@Kaya 85 (Comment #18)
The fields in the Western Cape have had so much rain that it would probably be muddy even if it’s sunny every day until then. Agreed on McLaren – really good player. In difficult conditions, kicking from the base could be really important.
McLaren at 9 is going to be key for Grey. He has to dictate tactically. I would play Ekeji at 13…
It also depends if the field us going to be heavy and muddy…that will favour PRG.
Cosmo needs a big shift, Grey’s loosies must play a tight controlled game, none of that chicken-wing stuff.
GC still has plenty of class…Stockenstroom will show what he’s made of.
The winner takes the title of Best in SA 2024!
@OomPB (Comment #15)
Hulle is so aandag-afleibaar soos katte en ‘n bol wol – hulle hou hulself besig.
@OomPB (Comment #15)
Ek byt nie aan flou aas nie ,jy sal jou fishing skills moet opskerp …..
@Rainier (Comment #14)
Ek probeer vir Smallies en Deon besig hou.
@OomPB (Comment #12) Dis beter om stil te bly en mense te laat wonder oor jou intellek as om jou mond oop te maak en hul bedenkinge te bevestig.
@OomPB (Comment #12)
Die interskole is in Stellenbosch
Sou werk as PRG n WP ref kon saamvat.
Dit moet moontlik wees om ‘n beter plan te maak vir ‘n kragmeting wat in die toekoms net groter gaan word.
@beet (Comment #8)
As sad as it will be to not see full-strength sides, it does bring a fascinating twist to the game (glass half full).
I have to agree with beet, Grey’s 10-12-13 has been brutal the whole season and will have a massive impact on the day. I will not be surprised if Grey sees the forwards as their biggest chance to topple this great PR-side. Especially without Reid, Norton and Kruger. That will provide Mclaren and Shambreel ample opportunities, especially without Adeep and Samuel to check them.
However should PR’s forward replacements hold their own, it will be advantage to the home team on a heavy pitch and the slow poison could be lethal.
@Kantman (Comment #4)
Ek dink ons sal die naweek teen Oakdale n Idee kry van hoe d8e span teen PRG gaan lyk
100% agree that the quality of the players coming up from the respective 2nd XV’s may ultimately decide the outcome. I recall in 2018 when both schools went into this last match unbeaten. Paul Roos did not have the depth they have now, meaning Hanru Jacobs and especially that yster JJ Kotze were badly missed.
For the players missing its hard to look past the nucleus of Felix-vd Merwe-Adams as the biggest point scoring threat that has been removed from the big sold out derby.
@Raps (Comment #6)
3 of PRG’s 5 have been injured or unavailable for stretches this year. Boraine missed at least two games (SACS and Stellenberg), Kruger missed a few and Badenhorst missed 3 or 4 games. All of their replacements have been exposed to first team rugby this year. Norton will be a big miss, but it will coincide with Kemp coming back from injury, so can be covered. Loosehead is the only really big issue for PRG.
I think Grey can cope without their first choice players. I’m not sure if Paul Roos can. Especially with the Grey replacements already having featured at some point this year
@Snelvuur (Comment #2)
As ek dink oor wat jy en Smallies oor kommentaar lewer – dan dink ek die SA U18 spelers gaan nie veel gemis word nie. Daai interskole wedstryd gaan groot wees.
@Smallies (Comment #3)
Wessels sou ook goed op 9 gewees het. Kan Schambreel, Van der Linden en Stockenstroom op 10 speel, en Maree op 15. Uitdaging gaan 12 wees, jy vervang nie vir vd Merwe maklik nie.
@Snelvuur (Comment #2)
The “selectors” at saru did Grey a moerse favor by dropping McLaren, Shambreel will go to 10 12 I think Ruben Cilliers who played against Monument at 13,13 I’ll play Ikeje with Kenny at 11,Wan Wyk at 2 is a massive loss ,I believe that he is the finest lineout thrower in schoolboy rugby this year…Coetzee will replace Meyer ….
@Kantman (Comment #1)
Very difficult to tell. Olly Reid is a big miss: he has been the only loosehead that has played for PRG all season. Much more depth at tighthead than loosehead. Think there are decent replacements at 7 (Kemp, returning from injury) and 8 (Kolbe, who’s played a few games already). Boraine is a massive miss at 9 – the backups are relatively untested. Will probably see Smith at 12 and Kleyn at 13, or Steenkamp (who played Academy Week too). Suspect Grey won’t miss Felix as much: Schambreel is a fabulous backup. Don’t know what the rest of their depth is like.
Hard to decide who will be impacted most. PRG more impacted in the pack, while Grey will have to shuffle the backline a lot.
Both still have big games against landbou skole this coming weekend and then a week off.
My gut says PRG has a little more depth this year, and home ground advantage. They also do not have to put the sprinklers on this year, Markotter is already slow and soft.