A formula-driven ranking system
Rank | Last Week | Team | Avg Pts / Game |
---|---|---|---|
1 | 1 | Paarl Gim | 4.38 |
2 | 2 | AHS (Affies) | 4.33 |
3 | 3 | Outeniqua | 4.05 |
4 | 4 | Grey College | 3.62 |
5 | 5 | Kearsney | 3.14 |
6 | 6 | EG Jansen | 3.00 |
7 | 7 | Garsfontein | 2.98 |
8 | 9 | HJS Paarl | 2.96 |
9 | 8 | Nelspruit | 2.89 |
10 | 12 | Monument | 2.75 |
11 | 11 | Westville BHS | 2.74 |
12 | 10 | Pretoria Boys High | 2.73 |
13 | 14 | Noord-Kaap | 2.67 |
14 | 19 | Rondebosch | 2.59 |
15 | 13 | Glenwood | 2.59 |
16 | 15 | HTS Middelburg | 2.57 |
17 | 17 | Waterkloof | 2.55 |
18 | 18 | HTS Drostdy | 2.46 |
19 | 21 | Oakdale | 2.45 |
20 | 16 | Grey PE | 2.39 |
21 | 22 | Maritzburg College | 2.36 |
22 | 20 | Marlow | 2.34 |
23 | 25 | Wynberg BHS | 2.26 |
24 | 26 | Paul Roos | 2.23 |
25 | 23 | Menlopark | 2.20 |
26 | 24 | Voortrekker (Bethlehem) | 2.17 |
27 | 27 | St Andrews | 2.15 |
28 | 28 | Hugenote (Well) | 2.08 |
29 | 29 | Queens College | 2.06 |
30 | 30 | AHS Kroonstad (Rooiskool) | 2.03 |
31 | 35 | Tygerberg | 2.02 |
32 | 43 | Selborne | 2.00 |
33 | 32 | Centurion | 1.95 |
34 | 33 | Kempton Park | 1.91 |
35 | 34 | Die Brandwag | 1.90 |
36 | 38 | Jeppe | 1.88 |
37 | 31 | Boland Landbou | 1.86 |
38 | 41 | Nico Malan | 1.85 |
39 | 39 | Durbanville | 1.83 |
40 | 42 | Jim Fouche | 1.77 |
41 | 40 | Bellville | 1.77 |
42 | 47 | Hilton | 1.75 |
43 | 37 | SACS | 1.73 |
44 | 36 | Eldoraigne | 1.70 |
45 | 44 | Stellenberg | 1.69 |
46 | 46 | Hentie Cilliers | 1.64 |
47 | 48 | Sentraal | 1.61 |
48 | 45 | Bishops | 1.61 |
49 | – | Framesby | 1.57 |
50 | 49 | Ben Vorster | 1.55 |
@Rugbyliefhebber: Ek het bewondering vir wat julle probeer doen. Sal dit met belangstelling dophou. Moet se met die besige seisoen van my eie kroos het ek lanklaas by ‘n noordelike voorstede rugby game uitgekom. Sal bietjie moeite doen.
@Maroon: Geen probleem Maroon. Die trots wat ons seuns het is great. Dit was een van die faktore wat ons beindruk het toe ons moes kies in graad 8. Ongelukig loop ons seuns gereeld deur onder kritiek soos ek genoem het. Soms onregverdig en soms nie. As my seun in 5 jaar NET die leuse deel van sy lewe kan maak, is dit elke sent werd om hom daarheen te stuur. Die ander goed is ekstras, maar dit weet jy mos!
@Koos Roos: Jammer as my stelling hoogmoedig voorgekom het, aangesien dit nie die bedoeling was nie. Daar is ‘n persepsie dat die wynlandse skole vreeslik bemarking doen, maar dit is nie waar nie. Huidige skoliere se netheid, respek, trots en gedrag is die bemarking. ‘n Skool soos PRG kan ongeveer 250 graad 8s neem, maar daar is 3 keer soveel aansoeke. Dit is dus nie ‘n geval van seuns loop werf nie. Werwing is nie volhoubaar in enige skool nie.
@CharlesZa. Ek glo inderdaad dat hierdie oud-spelers tog waarde toevoeg tot die oplewing by Stellenberg rugby. Dat daar nog tekortkominge is, stry ek nie. Ons werk verseker daaraan.
Die net word inderdaad weier gespan wat betref bemarking soos @Ploegskaar inderdaad gesê het.
Kom ons ondersteun saam die rugby in die Noordelike Stadsgebiede! Waar julle as old boys probleme ervaar, bring dit onder die aandag van die skool.
Dankie vir die ondersteuning van ons rugby.
@Maroon: Dit is verkeerd om ‘n hemp wat uithang te verhef tot genoeg rede om ‘n skool in geheel af te kraak. Kom ons.fokus liewers op die feit dat ons soveel puik uiteenlopende skole in die Wes Kaap het wat in ons kinders se behoeftes voldoen. My dogter is lid van Durbies se dramagroep wat jaarliks presteerby toneelfeeste soos bv Fraserburg ens. Dit is hulle Wildeklawer! Stellies se kore. DF se akademie en atletiek. Dit is opmerkings soos die wat soms maak dat die persepsie ontstaan dat Paul Roos seuns windgat is. My seun (PRG) is steeds goeie vriende met al sy Durbie pelle. Oulike kinders. PRG Pride Respect en Gentlemanship. Ek meen respek vir ander skole is deel van ons leuse. As ek ‘n sweempie van hoogmoed by my seun bemerk sal hy k&k!
@Rooikat: @ Rooikat You can beat lower teams all day long but if you don’t play the top ranked teams it really dosen’t amount to a whole lot. This is exactly the problem. We would love to know how good the likes of Kearsney and Westville are but without testing themselves regularly we will never know.
@Queenian: Unfortunately they only list up to 55, so maybe they are somewhere between 55 – 100 :
21 Bishops
22 Kempton park
23 Glenwood
24 Linden
25 Grens
26 Potch Gim
27 Michaelhouse
28 Marais viljoen
29 Middelburg
30 EG Jansen
31 Waterkloof
32 Centurion
33 Hilton College
34 Westville
35 Secunda
36 Framesby
37 Eldoraigne
38 Diamantveld
39 Marlow Landbou
40 Montana
41 Oos Moot
42 Jim Fouchee
43 Strand
44 Pretoria Boys High
45 Potch Volkskool
46 Stellenberg
47 Volksrust
48 Witteberg
49 SACS
50 Northwood
51 Helpmekaar
52 Union
52 Ben Vorster
54 Voortrekker (Bet)
55 KES
55 Overkruin
@Rugbyliefhebber: Is my stelling oor die afrigting onsmaakvol of my opinie? Ek is sekerlik geregtig op my opinie. Die feit dat oud spelers betrek word beteken nie nood wendig dat hulle goeie afrigters maak.
Ek het verwys na Ploeg se opmerking oor spelers van verder as net GL en Eversdal probeer trek deur hulle aan te ry na die skool. Ek weet dat daar hard gewerk word om die spelers van daardie skole te hou. Het net gedink die skool moet dalk probeer om die net verder te span soos Ploeg vroer genoem het.
As dit wil gebeur vra ek omverskoning. Vir die rekord ek is seker een van die oud skoliere wat meer belangstelling toon in die skool se rugby as meeste. Ek help dalk nie self op die oomblik nie, my situasie by die huis laat dit nie toe op die oomblik nie, maar ek sal baie graag betrokke wil raak as ek tyd beskikbaar het.
Goeie kans ons twee het 2 weke terug met mekaar gesels toe ek die o14 span kom ondersteun het op n baie nat ek koud oggend. My sentjie is 11 maande so nog baie tyd om my mind te change.
@badboy: Ye Queens Under16A are not great this year suppose have never being great as they have come through the age groups.
@Kingcharles: How many boere are there at Grey these days.
@Rugbyliefhebber: Heeltemal korrek !
Om terug te kom om die seuns te behou: daar is ‘n seun wat ek ken wat vanjaar na een van die skole in die Wynland is. Hy speel ‘n sleutelposisie en sou ingestap het in Bellville se O/14A-span maar hy speel nou C-span. Ek glo die seun speel steeds saam met kwaliteitspelers en kry puik afrigting. Indien hy egter hier gebly het, sou hy beslis ‘n positiewe bydrae gemaak het.
Ongelukkig is sy pa effens verbitterd a.g.v ‘n ouer broer en het redelik “gestir” onder die ouers om nie hulle kinders Bellville toe te stuur nie. Natuurlik was dit sy keuse om die seun weg te stuur maar om ‘n ander skool af te kraak in die proses is nie aanvaarbaar nie (in elk geval nie in my boek nie)
@BuffelsCM. Harde werk om die seuns te behou is dit verseker. Goeie resultate is natuurlik ook baie belangrik, veral as jy die Premierliga A skole speel!
@Queenian: Looks like they not having a good season?
@Rugbyliefhebber: Ek dink ons in die Noordelike Voorstede moet ekstra hard werk om die beste seuns te behou. Allle skole probeer (ek glo in elk geval so) om die plaaslike talent te behou. Dit is ook my mening dat daar baie bekwame en goeie afrigters hier is. Dit is ook so dat al die seuns dit nie in die Paarl- en Bolandskole “maak” nie en dan later weer terugkom.
Vanjaar se O/14s van Stellenberg is regtig ‘n goeie klomp seuns. Dit is egter nodig om ‘n paar goeie jare na mekaar te hê om te verseker dat jy nog seuns gaan lok. Dit is na my mening een van die grootste probleme waarmee ons te doen het. Stellenberg sal ook volgende jaar ‘n goeie O/19-span in die veld kan stoot.
Ek glo CharlesZa het dalk nie so goed gedink voor hy sy mening gegee het nie.
@Ploegskaar: You might have to post the top 200 Under16 age group for me to see Queens they must be close to no 200 in that age group.
@Maroon: My opmerking was meer oor die algemeen bedoel alhoewel gerrig aan ploegskaar.(jammer) Daar is tog “n beter as jou houding ” by sommige ouers en kinders oor hul vorige klasmaats en hul plaaslike skole. Dit help beslis niemand nie.
@CharlesZa. As oud Stellie sal jy jou beter moet vergewis van jou feite voor jy oningeligte stellings maak op hierdie blog. Wat betref werwing en bemarking het Stellenberg net soos baie van die ander skole in die WP reeds vroeg vanjaar begin met bemarking onder die laerskole in die Noordelike Stadsgebiede. Wedstryde en toernooie is bygewoon, ouers is genooi vir onderhoude en laerskole het voorwedstryde by Stellenberg gespeel. Die skool en sy ouers probeer hulle uiterste bes om die leerders by Stellenberg te kry. 2012 was ñ uitstekende voorbeeld wat met bemarking gedoen is toe bykans die hele Eversdal en Gene Louw seuns Stellies toe gekom het. Daar moet nog baie werk gedoen word rondom bemarking, maar dinge begin werk in die regte rigting.
Wat betref afrigting by Stellenberg is jou opmerking oor ñ gebrek aan kwaliteit afrigting uiters onsmaakvol en een van iemand wat nie weet wat by die skool aangaan nie.
Die volgende afrigters is onder andere betrokke by die skool.
0/19A: Divan Batt (gewese WP o/20 skrumskakel), Giscard Pieters (gewese Bloubul vleuel), Philp Kellerman (gewese hulpafrigte by Maties). Konsultante soos Deon Carstens (Springbok stut), Francois van Schouwenburg(gewese Bloubul slot) en Bobby Joubert (Durbell afrigter) word op ñ weeklikse basis betrek om die manne af te rig. Theuns Kotze ( Namibie se losskakel is die skool se skopafrigter). Die gewese Griekwa senter Hanno Coetzee is die verdedigingsafrigter van die 0/14 en 0/15 spanne. Oud-leerders wat eerste span en Cravenweek gespeel het soos Jaco Laubscher is ook afrigters van die spanne. Vanaf September gaan die manne hulle eerste volledige preseason doen olv die skool se sportwetenskaplike Coenraad de Villiers. Die ouens maak ñ verskil en sit baie tyd in.
Ons nooi jou uit om oefeninge by te woon en dan kan jy weer jou stelling evalueer!
Bellville u/16a results season to date:
vs Rondebosch Lost 10-26
vs SACS Won 17-5
vs Brackenfell Won 26-3
vs Worcester Gym Won 14-3
vs Tygerberg Won 29-3
vs Bishops Won 36-33
vs Swartland Won 31-0
vs Durbanville Won 33-8
vs Milnerton Won 60-3
vs HTS Bellville Won 69-0
vs De Kuilen Won 53-0
P11 W10 D0 L1 PF 378 PA 84
SA U/14 Rankings 11 June 2013, courtesy of School Rugby Scores:
1 Paarl Boys High
2 Glenwood
3 Paul Roos
4 Monument (Monnas
4 AHS Pretoria
6 Grey College
7 Grey High
8 Paarl Gim
9 Menlopark
10 Stellenberg
11 Outeniqua
12 DHS
13 HTS Middelburg
13 Helpmekaar
15 Kearsney College
16 Boland landbou
17 Daniel Pienaar
18 St Stithains
19 Witteberg
20 SACS
SA U/15 Rankings 11 June 2013, courtesy of School Rugby Scores:
1 Monnas
2 Grey College
3 Paarl Boys High
4 Affies
5 Paarl Gim
6 Paul Roos
7 Jeppe Boys High
8 Wynberg
9 Westville
10 Boland Landbou
11 Selborne College
12 Oakdale
13 Glenwood
14 Pietersburg
15 Maritzburg College
16 Menlopark
17 Grey High
18 Outeniqua
19 Nelspruit
20 EG Jansen
SA U/16 Rankings 11 June 2013, courtesy of School Rugby Scores:
1 Paul Roos
2 AHS Pretoria (Affies)
3 Grey College
4 Grey High PE
5 Paarl Gim
6 Oakdale landbou
7 Monnas
8 Rondebosch
9 Outeniqua
10 Garsfontein
11 Boland landbou
12 HTS Middelburg
13 Nelspruit
14 Maritzburg college
15 Bellville
16 Daniel Pienaar
17 Menlopark
18 Paarl Boys High
19 Selborne College
20 Kearsney College
@BoishaaiPa: Snatched up? Dit nou die nuwe word daarvoor
Sjoe Oakdale (19) speel gelykop teen die beste en verloor 13-7 teen Outeniqua beide weg wedstryde. Glo hulle is seker beter as ‘n hele paar bokant hulle veral Rondebosch, Pretoria BH, Westville …
@Tigger and Star the only way any school who does not play the top schools can justify there top 10 position is by beating the weaker schools convincingly. Thats just my opinion. Think Kearsney was well beaten by Gim (30 points plus), one oppertunity they blew to prove their strength.
@Maroon: Nee man, 2 maal is ek nou onnodig hier ingetrek, my opinie oor D’ville Lskole en Hskole het ek hierbo gegee. My skrywe aan CharlesZA beaam die laaste deel van jou skrywe!
@Ploegskaar: ek het nooit die laerskole afgekraak nie. Jy lees ook maar sleg. Ek het ‘n probleem met die slapgat houding van Durbanville Hoërskool se seuns. Daar is baie noordelike voorstede seuns in Paul Roos en ook heelwat van Somerset Wes. Baie is daar vir verskeie ander redes as rugby.
@CharlesZA: Most schools only perform an academic education function nowadays, while general education and discipline is left to the parents. I believe the onus should still be on schools to fulfill all the educational needs, as is the case at the Winelands schools, which is also the main reason why parents still send their kids there, apart from their obvious sporting success. Only once the N/suburbs schools provide this full package, will they be able to compete for those learners, irrespective of their results on the sports fields.
@tandemfitarborsurculus: Ek het niks afgekraak nie, dink jy verwys hier na daai Stellenboscher Maroon se opmerking. Self is my oudste dogter tans in Stellenberg (sy was in LS Gene Louw), middel dogter tans in LS Gene Louw en die jongste begin oor 2 jaar daar. Ousus en middelsus was vir 3 jaar in Paarl Girls’ High ook, so ken skole aan beide kante en het net respek vir beide.
@Ploegskaar: Daar is n skool vir elke kind en ouer.( vir verskeie persoonlike redes ) Moenie Durbanville se skole ( tog ons gemeenskap en voerder skool van Bolandse skole ) onnodig afkraak nie. Die helfte van die o13a span van Durbanville, gaan HJS toe.
Doesnt really bother me, sure ti will be nice if my school do well but cant find fault in their decisions to pick other school. If I had a son in grade 7 this year i would send him to BH next year. The quality of coaching is not there at Stellenberg and it is clear they not really doing what is needed to get the guys attending our school.
@CharlesZA: You will have to look out for next years team…the current players have all been snatched up already…if you snooze, you loose!
@CharlesZA: Sorry, I confused your jersey with that of Grey High, but Im sure you get the message anyway Failing eyesight. I should demand from Beet, Large print
Ploegskaar,ek is n Soutie what in die Vrystaat groot geword het ,en na n Afrikaanse Skool toe gegaan het ( Hoerskool Kroonstad ) die rugby daai dae was kliphard gespeel op klipharde velde,toe ons in Bethlehem gespeel het,moes ons eers die ys van die veld afkap voor ons kon speel.Die spel deesdae is vir “Pansies” dis hoekom Grey so goed doen deesdae.Maar ek moet se ek is baie teleugesteld in die houding in mees Engelse skoole teenoor rugby,hulle se dis te rof,gaan kyk net na die sport spanne wat speel,enige sport in die Engelse skole hier in die Baai,dis net die swart en kleurling seuns wat sport speel,die wit seuns sal jy net voor n computer of TV sien,jammer dat sport nie virpligtend in die skole is nie,maar ek sien ook dat die Afrikaans skole sukkel ook om rugby spanne bymekaar te kry,Hoerskool Andrew Rabie in die virlede het 6 oope spanne gehad nou sukkel hulle om 3 spanne te kry,en die ander skole is maar die selde.
@CharlesZA: You are obviously canvassing support for the match at the end of July in Bloem. You must have seen that Ploeg will be in attendance. But if I can give you some advice, it would be the following. Rather look for support among some misguided local person,rather than visitors from the Cape. The latter are notorious for their bad behaviour at these events, eg Cape Crusaders, especially after a papsak, and I would not like to see you guys embarrassed through ignorance.
@Kingcharles: Sounds like a great mix, to be honest. Can assure you that at Boland both English and Xhosa are considered equally foreign languages though. BTW, you say it boils down to a lack of discipline sometimes, but that’s putting it nicely. From years of watching SBR I honestly think the boertjies just have more chutzpah and the players of colour play with more gusto. In the olden days we used to say the Soute do not want to look like they are making too much of an effort and were far to easily content with losing, or seemed like they were anyway.
That brings me to another point. Should the schools be held responsible for making sure these boys that they drive to school with busses also attend and pass school. The reason why I ask, a friend of mine teaches at a N/S school grade 10. There is a boy that gets driven to school with a bus in Grade 10 for the 3rd time. She said he hardly pitches for school, doesnt apply to the rules and the teachers dont mind cause he has WP athletics and cricket or some other sport. Is there not a good chance next year they say to him, so long buddy. Your turning 19 and thus mean nothing to the school.
@Ploeg Agree that the coaches need to get their hands dirty. It is a full time business for guys in our area to go out and scout/recruit the talent.
Ploegskaar,Grey are very much the same as SACS in that they blow hot and cold,when they are good ,they are very good and when they are bad they are rotten,i find that this is normal in English 1st tier schools as they are mostly from affluent parents and do not have the discipline of the Afrikaans schools,so what we do to counter this is buy a few “Boertjies”in important positions and Bobs your uncle we are competitive,if it wasnt for Afrikaans and Xhosa boys there would be no, or very few competitive English schools,just my opinion of course.
@CharlesZA: I have told the guys that are driving this thing that they will have to cast the net wider ala Tygerberg if they are serious about building through the age groups. You don’t need a hostel to succeed, believe me, just a few small buses running from Ruyterwacht, Elsies River, Serepta, Delft etc. Ryan Muller, GK full back from Bellville, is a case in point. He played for Kasselsvlei u/14, went to Bellville the next year and the rest is history. The guys will need to travel and get their hands dirty though, not just cherry pick the CW players from the leafy suburbs!
@Kingcharles: No doubt Grey will perform well and will be a tough proposition for all three Cape opponents for various reasons. On paper you should be too good for Boland, they are having an average season, SACS has blown hot and cold and who knows what team Gym will be able to pick. Like I said, some points on the table to collect if your boys pitch for every game.
With regards to the pansies comment and the powder blue track suits, I can only go on very reliable and unbiased information from a QC OB, hence a person of undoubted standing and character
@Ludz: @QC86: The EC schools (at least the Border schools) apply the school comes first principle.It’s usually the WC schools that bring half-baked sides to Cape Schools.Outeniqua even pulled out in the 11th hour in 2011.
@Mike: I agree, the Pyjama Boys have been hard done by BHP’s formula.Looking at the schools above them, they should be at least 5 positions above where they are.Maybe BHP just doesn’t like the “moffie powder blue” colours
@star: I always ask this…when one critics a teams position, I think it would be worthwhile to name a team/teams that is/are ranked below them that should be above them.Maybe 5 is a bit high, but to say they shouldn’t be in the top 10 is a bit harsh.
@ Star Agree with you 100%. With respect to Kearsney, they are a wonderful side and play wonderful rugby, but I don’t think they have done enough to be at 5. Same goes for Westville, not a bad side just not sure that they should be at 11. I really believe that if you want to be considered to be in the top 10 or 20 then you have to be testing yourself against those sides regularly. I do understand that this is simpler that it sounds in terms of having to play other province schools which involves a great amount of organisation, expenses and time but how else do you measure it?
@ Queenian – Kearsney have not beaten anyone in the top 12. Their top performances are against GW( 15) and Boland Landbou(37) and both had home ground advantage. Look this is a great team with X-factor all over the place but you cannot be a top 10 team on paper.I made the same comment last year about MHS who ended the year in the top 10 but did not play a single top 20 team.
Mike !! Grey 40% Afrikaans? maybe the 1stxv,but the school is still 90% English,the rest divided into 5% Afrikaans and 5% isixhosa. Going through the regular 1st xv the only Afrikaans speaking boys are Ebersohn,Groenewald,van Niekerk,Vers ,thats 27% of the 1st xv.Not that it matters much, as the kids today are all fully bilingual anyway.
@QC86: likewise Queen’s, it’s always a full strength squad for Cape Schools Week
Mike ,i must agree with you,Grey PE are much better than there current standing,also Westville and Noord Kaap way to high,but we will see after Cape Schools Week i see the Gym faithful already making excuses @Ploegskaar Grey very deffinately not Pansies,have got some very big boys of our own.Looking forward to the clash with Gimmies and Boland Landbou we should take the SACS game without too much fuss.
@Queenian: No all Selborne CW players will play at CSW,Selborne work on a system of school comes first,
@Ploegskaar: See there are 3 Gene Louw and 1 Durbanville players in u13 CW side. Need to get the rectruiting going. Maybe try and lure in the 3 Panorama players while we at it.
@CharlesZA: Stellenberg u/14a results season to date:
P12 W12 D0 L0 PF300 PA114
vs Rustenburg Won 22-7
vs Kempton Park Won 13-10
vs Eldorainge Won 22-14
vs HTS Drostdy Won 17-15
vs Strand Won 22-15
vs Rondebosch Won 15-14
vs Brackenfell Won 29-5
vs Boland Landbou Won 17-7
vs Punt Won 71-0
vs SACS Won 19-10
vs Hugenote Won 20-10
vs Tygerberg Won 33-7
@Mike: That’s settled then, a good game between two mild mannered, Afrikaans farm schools to look forward to
@Koos Roos: Hierdie jaar se o14 span van Stellenberg het al Eversdal en Gene Louw se manne van laas jaar behalwe 1 mannetjie en kyk hoe goed doen hulle. Trek nog so paar van Durbanville by en mens sal jaar in jaar uit n top 15 span he. Durbanville het n koshuis wat hulle beter moet gebruik. Stellenberg se manne sal wat gee om n koshuis op hulle gronde te he.
@Mike: Grey is a well run school and will continue to draw high quality kids from the Eastern Cape.
Anybody have all Kearsney,s results for this year being at No 5 they must have had a cracker of a season so far and have the beaten any of the Top 10 or 12 teams.
Nothing against MC but how do they deserve there raking or do they get a handicap because of there 150 year.
I think Selborne and Queens will have quite a lot of boys missing as well if they don’t use there Craven Week players.
@Ploegskaar: I think Warren is right.
@Mike: Agree with you on Grey PE ranking they should be at least 5 positions higher also they should get full points for Brandwag pulling out of there fixture bunch of cowards. Also think Marlow should be penalized for pulling out of there fixture against Queens funny how the excuses always come when the have to travel to the Rec.
@Ploegskaar: my pad werk toe gaan ongellukkig daar verby. Stem 100% saam met jou vorige stelling oor trots en tradisie.
@Ploegskaar: Haha well the colour of the track suits haven’t changed too much ! Its crazy how most people still think that all Grey boys are still doctors and attorneys sons out of Mill Park. Much has changed, I’d go as far as to say Grey is 40 percent afrikaans now. I’ve heard the Boland boys are well mannered , as are the Grey boys. Looking forward to the game !
@Maroon: Hoekom ry jy elke dag verby die skool en hoekom kyk jy vir die seuns? Jy weet wat hulle van ouens se wat in seunsskole was…. Ek dink natuurlik dis bog, maar hoop jy het nie ‘n sak stokkielekkers in jou kar nie
@Koos Roos: ‘n Pypdroom voorwaar, tradisie, geskiedenis en sukses wat die seuns saamsnoer en ‘n gevoel van samehorigheid gee, bly egter die wortel. Ek weet waarheen my laatie sou gaan
@Mike: I know bud, old Warren Cullinan told me many of the farmers send their boys to Grey nowadays, he also said many other unflattering things, as expected by a QC OB, specifically dwelling on the moffie powder blue track suits Grey wore in the ’80’s. With regards to the Boland boys, all nice guys, mild mannered and will get bliksemed if they chirp!
@Koos Roos: Elke oggend as ek verby Durbanville Hoërskool ry sê ek dankie vir die feit dat ek in Paul Roos was en op Stellenbosch kon groot word. Slapgatte wie se hempde uithang en se baadjies losgeknoop is. Jy hoef nie eers na sport te kyk nie.
@Ploegskaar: Haha I hope one of the Boland guys throws a soutie chirp during the game because its always funny to see the reaction when the Grey boy replies in fluent afrikaans. I know the Humansdorp/Patensie/Kirkwood boere are looking forward to seeing how tough the Boland boere are. All tough games for Grey at Cape Schools.
@Ploegskaar:Lotsa boere in the pansies side Very nice ring
@Ploegskaar: Veronderstel in ‘n droomwereld ons kon al die o16 outjies van die Noordelike voorstede wat by Roos, Gim, Boishaai, Landbou, Drosdy, Rondebosch by Bellville, Stellenberg en Tygerberg in een o16 groep he? Lekker man! Voor almal my gesel! Dis net dagdromery.
@Ploegskaar: Ja hulle het goeie jaar. Een CW speler en 1 outjie in sg. B span. Gedog Gene Louw was o13 groep vanjaar. Toe klop Durbies hulle ook. Baie guts glo gewys. Nou vir die uittog! Veroordeel nie. Was self skuldig daaraan 3 jaar terug! Ons het regtig ‘n krag in Noordelike Voorstede wat vir die manne ‘n vesting kan raak. Dit sal egter georganiseerd met groot groepe spelers in die ouderdomsgroepe gedoen moet word. Dan sal jy die vereiste spanne en diepte he. Een of 2 goeie spelers of selfs een goeie span gaan nie die droom laat waar word nie.
@Koos Roos: Sien D’ville LS het Klein Bois ordentlik gemoer o11, o12 & o13 die naweek!
@bhkgpa: Boland het net vir Stella uit, ‘Bosh, SACS en ‘Berg 1-2 elk, so Gim en Grey seker die ergste geaffekteer. Sien egter steeds uit om die manne te sien jol!
Durbanville bo Stellenberg? Bietjie onverwags. Het goeie span 2jaar terug gehad. Nietemin welgedaan Durbies!
@Ploegskaar: pity that cape schools are not between full strengh teams.
@Mike: Not to worry Mike, some easy points to pick up against a depleted no1, no 37 and no 43 at Cape Schools Week. I know no 37 is looking forward to play your prestigious school, the Boere vs the Pansies has got a nice ring to it, not?
Unfortunate that Grey PE drops down 4 places after winning by 68 points. I get that Ithembilhle isn’t in the top 100, but Grey should have been playing Brandwag who cancelled and who didn’t play a game this weekend but move down only 1 spot. I get there’s a formula to this but it just seems very unfair to me. Seems no matter what it was a lose-lose situation for Grey High in the rankings.