Hoërskool Bellville and Tygerberg, two Northern Suburbs schools in Cape Town that have seemingly been on the back foot due to losing rugby talent to other schools in the Western Province, have voiced their support for the recent decision by the WP High Schools Rugby Association to curb recruitment within the province. (Read here)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Deon (Comment #18)
Just as I expected.
You can’t answer on my post because you were wrong!
So, remove yourself!
Or are you as cowardlike as a liar!
Because it seems you thrive on both – oh yeah, on being nasty too! Somehow, however, I don’t expect you to honour your word.
Any case, you got the message, people don’t want you here – and you just give Paul Roos a bad name!
@Rugbyman (Comment #16)
Ek lees nie in die verklaring dat enige skuif gestop sal word nie, dit is steeds vrye keuse – die sanksie is slegs dat die speler nie genooi word vir proewe nie. Daar was in die verlede reeds ‘n president hieroor waar spelers reeds by ander unies geteken het. Ek sal ook wil sien hoe hierdie in praktyk gaan werk
@Chronicle (Comment #17)
Skryf eerder in ‘n taal waarmee jy gemaklik is. Tweede tale is duidelik buite jou bereik. “Name calling”. Kyk na jou aanvangsplasing as jy “name calling” wil sien. Pateties.
@Deon (Comment #15)
Shame, you just proved my point, without realising it.
I spoke about your ranting behaviour and you replied about right and wrong. Off the point, can you see it?
But you don’t stop there. You, again, resort to name calling. Many people asked you to calm down, but you seem incapable.
The problem clearly is you!
So, you can now remove yourself so that we can talk school rugby.
LEGALITIES
I struggle to see how this will hold up in a court of law… Step back for a moment and ignore your personal sentiment… we have constitutional laws in this country and this type of decisions, by bodies without much legal knowledge are usually, are sometimes taken without considering whether it would stand up in court. I doubt that. It infringes on too many human rights. This will be challenged at some point in time. You cannot take away an individual’s choice and basically force a person to remain at a certain school for the 5 years. What if that boy is unhappy, being bullied, has aspirations to move to a better social situation, is looking for better coaching or better education… I cannot see this stand up in court when, not if, it is being challenged.
Have a peaceful Sunday
@Chronicle (Comment #15)
Ek sal myself enige tyd verwyder van dié blog as julle presies wys waar ek verkeerd was, en in die geval van Rainier, waar hy reg was. Hy is SIEK. Die probleem is jy is nie die skerpste potlood in die pakkie nie, en jy is geen man nie, maar ‘n muis, soos Rainier. So ek daag jou uit, wys my waar ek soos Rainier gelieg het tirades gevoer het, of die GCB/Hansie ding gedoen het. Jy sal nie want jy het geen ruggraat nie ou grootbek. Ek wens jy wil die blog verlaat want jy is oneerlik. Die uitdaging staan. Wees ‘n man of ‘n GCB of Baba Grey PE muis.
@Deon (Comment #10)
Wow, you deserve to be removed from this blog.
It is not the first, second or third time that you resorted to this type of behaviour.
The sorry thing is lots of bloggers don’t speak out because they are either nice people or tolerant of this type of behaviour.
Shame on you!!!!
🙈🙈🙈🙈🙈🙈🙈🙈🙈🙈🙈
@tzavosky (Comment #12)
Dis jammer dat mense soos jy dit moes aanskou, maar dis nodig as mens so uit die bloute onbillik beswadder word Dok.
Eish, manne, is hierdie nou rêrig nodig?!
@Rainier (Comment #9)
Jou vroutjie het werklik hulp nodig Hansie V. Sy val te veel en jy weet voor jou siel dis jou fout, VERMAAKLIK of nie. Kyk na die J-Bay polisierekords. Hou op boelie. Gaan jy nou uitwys waar ek gevloek het en tirades geskep het, of gaan jy Grey wees
@Deon (Comment #7)
Jy was seker vir ‘n verandering nugter toe ons mekaar ontmoet het.
Kry hulp Deon.
@Rainier (Comment #6)
Ek het gou bietjie navorsing gedoen. Salem en Ocean Bay Rehabs is naby jou en kan jou vrou en kind help. Die bure kla lol. Oog vir ‘n oog……
@Rainier (Comment #6) Jy is so ver verkeerd, en om dit kwyt te raak, sonder enige rede of substansiering wanneer jy uitgedaag word, getuig van tipiese Grey lafhartigheid en ‘n totale gebrek aan integriteit. Wie beweer moet bewys. Om te dink ek het jou al in persoon ontmoet en ons het baie goed klaar gekom. Mens sou, gebaseer op jou vlak van integriteit sweer jy is opgevoed op dieselfde skool as Hansie Cronje, Deon Steenkamp en MOONTLIK (ek kan nie genoeg omgee oor pavement apes om na te vors nie) Inge Lotze se moordenaar. Stabilis. Alles word toegesmeer. Bo klein bietjie blink, res net stink en minderwaardig. Jy en jou vrou kort albei hulp, permanent vallend in Pradysstrand.
@Deon (Comment #5)
Te laat, jy vat duidelik die papsak deesdae net na ontbyt.
Jy moet hulp kry Deon.
@Rainier (Comment #4)
Is jy op die regte blog?, want jy is nie eers op die regte artikel nie en niks wat jy genoem het is waar nie. Wys my die tirades en gevloek. Of is jy nog Phuza-faced gesuip so vroeg? Of net swak opgevoed? Of blaas jy nog stoom af oor julle enkele spanoorwinning in Augustus.
Ai tog, sodra Deon weer te diep in die bottel gekyk het gaan hier weer tirade op tirade wees met vloekwoorde voor en agter.
@Grizzly (Comment #2)
😂😂😂😂😂
@Kantman (Comment #1)
Garsfontein,nie die wynland skole nie.As hulle daar is het hulle self gegaan….
Hmmm – wonder wie het by hulle gaan spelers haal?