DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.15Jul | Nico Malan | 31 | 05 | Barnard’s Castle (UK) | ||
Sat.29Jul | Affies | 57 | 31 | Waterkloof | ||
Sat.29Jul | Northwood | 05 | 27 | Durban HS | ||
Sat.29Jul | Maritzburg College | 43 | 12 | Pretoria BH | ||
Sat.29Jul | HJS Paarl BH | 22 | 12 | Bishops | ||
Sat.29Jul | Paarl Gim | 41 | 07 | Rondebosch | ||
Sat.29Jul | SACS | 22 | 32 | Boland Landbou | ||
Sat.29Jul | X | X | Cancelled | |||
Sat.29Jul | Drostdy | 24 | 31 | Oakdale | ||
Sat.29Jul | Outeniqua | 10 | 08 | Stellenberg | ||
Sat.29Jul | X | X | Cancelled | |||
Sat.29Jul | Grey HS | 14 | 38 | Grey College | ||
Sat.29Jul | Kingswood | 26 | 14 | Graeme | ||
Sat.29Jul | Pearson | 19 | 33 | Marlow | ||
Sat.29Jul | Dale | 22 | 37 | St Andrew’s | ||
Sat.29Jul | Daniel Pienaar | 19 | 22 | Nico Malan | ||
Sat.29Jul | Selborne | 17 | 21 | Queen’s | ||
Sat.29Jul | Stirling | 12 | 24 | Hudson Park | ||
Sat.29Jul | Monument | 31 | 38 | Helpmekaar | ||
Sat.29Jul | Menlopark | 15 | 48 | Marais Viljoen | ||
Sat.29Jul | Noordheuwel | 28 | 30 | Garsfontein | ||
Sat.29Jul | Nelspruit | 17 | 48 | EG Jansen | ||
Sat.29Jul | Zwartkop | 18 | 24 | Kempton Park | ||
Sat.29Jul | Middelburg | 19 | 17 | Montana | ||
Sat.29Jul | Rustenburg | 25 | 21 | Transvalia | ||
Sat.29Jul | HTS Middelburg | 33 | 22 | Klerksdorp | ||
Sat.29Jul | Oos-Moot | 41 | 45 | Secunda | ||
Sat.29Jul | Lichtenburg | 17 | 21 | Ligbron | ||
Sat.29Jul | Die Anker | 38 | 13 | Eldoraigne | ||
Sat.29Jul | Wesvalia | 31 | 22 | Pietersburg | ||
Sat.29Jul | Merensky | 64 | 05 | Dr Malan | ||
Sat.29Jul | Jeppe | 41 | 31 | KES | ||
Sat.29Jul | Welkom Gim | 59 | 12 | Noord-Kaap | ||
Sat.29Jul | Voortrekker (Beth) | 57 | 14 | Sentraal | ||
Sat.29Jul | Witteberg | 27 | 29 | Fichardtpark | ||
Sat.29Jul | Trio | 65 | 21 | Jim Fouche | ||
Sat.29Jul | Diamantveld | 07 | 41 | Framesby | ||
Tue.01Aug | Nico Malan | – | – | Whitgift (UK) |
@gimmie: Jou engels is seepglad vir n Gimmie.
@Djou: onthou Marais Viljoen nog twee games oor om punte te kry en Menlopark net 1 so Menlo kan dalk onder eindig
@gimmie: Van 16 nog nie interskole verkeerd gepredict nie.Die blog is my witness.BH se SA spelers debateerbaar…vat Garsies,nie een in nie…
Daars n verskil tussen motivering en op sweep…op sweep hou net 5 min na uit hardloop…Motivering die hele game…Gim het meer redes met Pieter onder druk.
@OomPB, just some perspective on the ‘mental block’, of the 15 players playing for Gim on Saturday, only 2 players have ever lost to Boishaai, namely nrs 4 and 7 that played last year for the 1st team. The matrics in the team played u/19 B/C/D last year and these teams won comfortably. Moreover, in their grade 8 year Gim won the u/14A and B games. The grade 9s only played in their grade 10 year (under 16) and won comfortably. So, there are no scars I can assure you. Having said that, there is great respect for Boishaai and their coaching staff. Sean has had great success against Gim, but the past will have no impact on Saturday. We have an exceptional coaching team, and the team will be well prepared.
Ek reken Boishaai gaan dit vat. Daai span het te veel kwaliteit en het vanjaar nog glad nie geclick nie. Gim het so n effense mental blok ook.
@gimmie: dit is presies hkm ek my voorspelling gemaak het, om aan te sluit by my comment op die SE post. Hoe het Booishaai soveel SA skole spelers dan ? Dit beteken hulle het goeie spelers, is hulle dan nie afgerig nie ?
Nee wat die jaar is Gim reg vir hulle, daai motivering gaan met die eerste helfte hou. Elke jaar is dit nog die span wat die beste as n SPAN speel wat die gane wen.
@Djou: dis maar 6 in die een hand en n halfdosyn in die ander. Ek dink Rustenburg en Middelburg het algeheel bo Marais Viljoen in die Pukreeks ge-eindig of andersom, maar dit is baie naby.
So die volgende skool wat opkom gaan net weer afskuif en n paar houe vat. Is daar n moontlikheid dat Marais nog verby Menlo kan skuif ?
Ek dink persoonlik 9 spanne in die Cup afdeling is te veel. Die ander afdelings is baie nader. Dalk moet hulle Marais en Menlo afskuif en net 7 hou in die Cup afdeling. Dit gee die seuns se lywe bietjie rus aangesien die spanne in Cup meestal in Noord/Suid en Wildeklawer en Easter Festivals speel, meeste seuns by Cravenweek en SA skole het, so die seuns kan maar bietjie rus kry. Dink ek 🤷🏼♂️
@kantako: Het ook pas gekry by vriend.
Ja, Helpmekaar heelbo en Marais Viljoen laaste. Lyk of Marais Viljoen gerelegeer gaan word en Rustenburg gaan opskuif.
@kantako – wow, I am very surprised by your comments. Looking at the history of this fixture there has been very few comprehensive victories. I certainly expect a close game with the game being won and lost on small margins. Boishaai has a very good team with 4 SA schools players. They have several game breakers that can win the game for them. Gim, on the other hand, has fewer stars but function brilliantly as a team. I saw Boishaai’s game against Bishops and I thought they played really well. Keen to hear more comments on Saturday’s game…
@OomPB: ek glo vas vanjaar gaan Gim vir Booishaai ordentlik afstof. Gaan n lekker interskole wees, soos altyd koud en nat
@Djou: dankie ek het dit gekry by n pel. Ek het vir Beet aangestuur, dalk kan hy dit opsom en hier plaas. Baie interessant.
@Kaya 85: Not if you live in the Westwrn Cape. They hate Cup rugby.
@kantako: Check-e-log het blykbaar al die logs.
Sien jy moet R156 betaal vir subscription!
Final stages, semis and finals of NV Cup always very very exciting! You get explosive games, a large number of teams and variables to keep anyone interested…high drama and the unabashed glory of victory…It’s a fantastic breeding ground for the tough, uncompromising breed of SA schoolboy talent.
@Kantman: thanks ou Kantman…if I was a betting man…
@Boishaaipa dis interskole week en julle het nog niks gelaai nie?
Enige iemand dalk met updates op die Noordvaal Cup logs van al die spanne ?
@Wonder: Praat jy🤣🤣🤣
@Djou: Helpmekaar het ‘n goeie span,voorspelers is baie sterk.
@Wonder: Monnas 31-17 voor en toe kom Helpmekaar met 2 voorspelerdrieë en ‘n afstormdrie en wen. Wys net weer hoe NB daai laaste 15m in die tipe wedstryde is.
@Djou: Ek wag in spanning vir @Monnas for life se verslag oor Helpies vs Monnas🤐🤐
@Kantman: Sover ek weet ja… Maar beide sal kan aansoek doen om die game te skuif as hulle semi speel
@jakes: Kloof vs Monnas gaan bepaal wie die 4e span in semi-finale is.
EG, Garsfontein en Helpmekaar is reeds daar.
@Wonder: Ja, goed gedoen. Ook die coaches.
@Djou: Wil net sê,ek dink die manne wat tans in die beseerdes se plek speel doen baie goed,getuig van diepte en puik afrigting wat natuurlike talent ontsluit
@Rugbyman: Het ek dit reg, slegs Monnas en Noordheuwel het elk een SA u18 verteenwoordiger? Noordvaal kan dus op normale Saterdag voortgaan?
@Djou: baie dankie. Ek was bietjie deurmekaar. Ek het nou besef daar is nog twee rondtes voor die semis. Helpmekaar het al hul games klaar gespeel en sal moet wag om te sien of hul dit gaan maak. Die game tussen Klofies en Monnas gaan groot bepalende faktor wees.
@beet is there any way to show us the full log and remaining fixtures for the Noordvaal Cup.
All ages ?
Much appreciated if you can find this, it looks more hard to find than the holy grail
@jakes: EG speel Noordheuwel Saterdag en Garsfontein teen Nelspruit.
Hulle speel eers oor 2 weke teen mekaar.
@Snelvuur: dankie, soek heeltyd vir info.
@Rugbyman: okay dankie. Ek het myself deurmekaar gehad met die bepalings. Sien nou EGJ en Garsfontein pak mekaar ‘n week voor die semi finale. EGJ sal eers vir Noordheuwel moet speel en dan Garsies. Twee harde games.
@Kaya 85: Above 90% on this week’s predictions – well done sir!
@jakes: Ons speel Saterdag teen Nelspruit… eers week daarna teen EG…
@Wonder: en Rugbyman. Groot game saterdag. EGJ en Garsfontein. Maar ek wonder nou hoe gaan EGJansen en Garsfontein die semi finale benader siende dat altwee heel waarskynlik nou klaar die semi finale by die huis het volgens Rugbyman. Ons sal maar moet wag en sien.
@Rugbyman: Die Bere het gister weer baie guts gewys om so goed terug te kom. Baie geluk,groot wen gewees. Hoop die beseerdes is reg vir EG.
@kantako: Ons sal dan maar verskil op die punt. Mys insiens is Helpmekaar ook deur na die semis dit gaan net bepaal word of hulle 3 of 4 sal wees. Die fight vir die ander spot is tussen Monnas, Kloof en Noordheuwel. Enige iets kan nog gebeur…
@Rugbyman: ok dankie. En wie kan nog moontlik die ander 2 plekke inneem vir die semi ?
Ek het dit vroeer die jaar ook genoem. Ek dink Nories het n great span met baie talent. Hulle het 2 SA skole seuns in daai agterlyn en nog baie gevaarlike seuns. Ek verskil egter van jou, ek dink hulle is gladnie afgerig nie. As jy kyk hoeveel wedstryde hulle vanjaar verloor het binne 7 punte, en die dom tegniese foute wat hulle gemaak het. Dit is waar afrigting moes inkom. Ek dink hulle speel net goed op natuurlike talent. Hulle kon defnitief vanjaar in die Top 10 gewees het.
Sal graag wil sien hoe doen hulle junior spanne, ek het die dag teen Monnas gekyk en alles was lekker hard en naby.
@kantako: Noordheuwel het ‘n baie goeie span met ‘n uiters gevaarlike agterlyn en is baie goed afgerig. Ons het altyd geweet dit gaan kliphard wees. Pap geduik? Eks nou nie so seker daarvan nie. Kliphard en baie fisies van beide spanne – Ja verseker! Dit was beker rugby op sy beste! Daars geen maklike game in die SDC Noordvaal Cup nie!
Wat betref jou kommentaar oor waterkloof, ek sal sukkel om te glo dat hulle manne sou rus vir die Affies game. Ek dink jou vriende mislei jou dalk so bietjie.
Dit lyk wel of EG Jansen en Garsfontein tuis semis gaan hê. As ek na die permutasies kyk al verloor ons en EG altwee die laaste games is dit amper onmoontlik dat ons nie tuis semi’s kan hê nie. Garsfontein en EG het beide 30 punte en net Waterkloof kan nog by 30 uitkom as hulle altwee wen. Dan sal die punte verskil in berekening kom en EG en Garsies sin is baie meer as Kloof. So die 2 semis sal by EG en Berepark wees…
Paar goeie games gewees, Gim was in alle aspekte beter as Bosch en het vir n slag goeie positiewe rugby gespeel.
In Beeldtrofee n paar lelike scores. Ek hoor by n vriend dat Nories vir Garsies pap geduik het en die game moes wen ? (Djoe, wonder, rugbyman) help my ek kon nie kyk nie.
Helpies wat laasweek amper amper die knoop deurgehaak het en die week die witkalfies gewen het ? Wat beteken dit nou vir die log ? Kan Helpies nog semi maak, indien wel gaan ek my geld op hulle sit, lyk of hulle al die atlete nou terug het.
Marais wat vir Die Menlo wen, ver wen was n skok. Wat is die kans vir Die Menlo om dit te maak vir semi, indien 6 ander spanne dalk onttrek uit die liga ?
Secunda het weer hulle klas gewys en n sterk Oos Moot span gewen. Hulle het regtig n goeie seisoen.
Affies my verras om Kloof te wen. Well done. Ek hoor by n vriend dat Kloof n paar seuns laat rus het vir volgende naweek se decider ? (Bloulou ?)
Eks bly Grey het gewen, Grey het goed attack maar as Grey bietjie beter verdedig het en hulle kanse benut het kon hulle vir Grey wen.🤣🙈
EGJansen gesukkel om aan die gang te kom maar goeie tweede helfte teen Nelspruit. Well done Die Anker. Goeie wen oor Eldoraigne ook
Oos Moot / Secunda Wow…
@Skywalker: good call Luke
Selborne 14a 26-19 Queens 14a
Selborne 15a 26-5 Queens 15a
Selborne 16a 27-10 Queens 17a
Selborne 2nd 22-10 Queens 2nd
Selborne 1st 17-21 Queens 1st
Well done to Queens 1st team. Deservedly the best Border team this year.
@Jan Kriel: Dankie
Afrikaanse Hoër Seunskool teen Hoërskool Waterkloof
14A: AHS WEN 43-11
14B: AHS WEN 57-3
14C: AHS WEN 101-7
15A: AHS WEN 27-26
15B: AHS WEN 51-5
15E teen 15C: AHS WEN 39-6
16A: AHS WEN 53-19
16B: AHS WEN 26-5
4DES: AHS WEN 45-0
3DES: AHS WEN 50-3
2DES: AHS WEN 35-14
1STES: WITBULLE WEN 57-31
GESPEEL: 12
GEWEN: 12
GELYKOP: 0
VERLOOR: 0
@Carpe diem: Gim wen 41-7.
@Wonder: Jip, hoop net meeste beseerde manne is terug oor 2 weke!
@Djou: Great uitslae
Helpmekaar 38-31 Monnas. Wow Helpies wen wegwedstryd!
Garsfontein 30 – 28 Noordheuwel
Mooi Rugbyman.
Met ‘n halwe span beseer, ‘n wegwedstryd met vreemde beslissings en geen klagtes voor die game om beserings as verskoning te gebruik nie. Respek!
@Jan Kriel: Outeniqua 10 – Stellenberg 8
14a,14d,3rds & 2rds….. above average results…….. the firsts havea good chance
@Carpe diem: Ek soek ook al heel oggend, as iemand tellings het, gee dit asb deur.
Wynberg vs Paul Roos afgelas omdat Wynberg se velde “water-logged” is. Dis ‘n eerste vir my, maar heeltemal te verstane met al die reën in die Kaap.
lyk my Gim vs Rondebosch word nie gewys op Supersport Schools nie?
@Kaya 85: I wish I had that confidence in the score lol. Very excited though, this is the biggest derby vs Queens in recent memory.
@OUD ANKER: yeah..:)
Anker 33 – 23 Eldoraigne
If Jeppe played rugby like we do hockey I would not be worried about tomorrow…. 6 nil in the hockey today thanks for coming better luck next ….. if not mistaken that is 10 in row on the ASTRO now:-)
Helpmekaar vs Monument probably the game of the weekend. If Helpmekaar loose this one, they will probably not make it to the semi finals. If Monnas loose this one, they put themselves under much pressure for the cup semis.Waterkloof will give Affies a very tough game this year and it will be my second biggest match of the weekend
@Kaya 85: While i like the close estimate of your prediction, that DHS team is just hot to handle this year for NW. On a different day, DHS could have beaten both Hilton and Mhouse, and probably claimed top spot in KZN themselves. They are playing the match this evening actually under lights, so will be something different either way! Hope the Knights can put some more tries on the board and make them work for it!
@Kaya 85: Die Anker vs Eldoraigne??? Or is it a no-brainer!
@Palma:
Kingswood 17 – 25 Graeme (why isn’t it Graham?)
And in case anyone thinks I’ve got insomnia, have a great FriYay, I’m a going home, night shift almost over. Zzzz
@Kantman: about 68%…sometimes up to 78%
Yikes, almost forgot…this one has been eagerly anticipated
Oos Moot 36 – 30 Secunda (both rugby programs rising, jersey colours might clash)
And in the SA Jewel Derby
Goudveld 29 – 21 Diamantveld
@Kaya 85: Altyd lekker om jou weeklikse konteks te lees! Ek dink jy is spot-on. Wat was jou % sukses verlede week?
@Palma:
Selborne 28 – 25 Queens (Whippets win it)
Welkom Gim 40 – 20 Noordkaap (N-kaap not used to the soft surface of northern Freestate)
Affies 44 – Waterkloof 17 (AHS will restore “context” as Rugbyman says)
Northwood 26 – 31 DHS (fresh sea air & high octane performance in Durbs)
Maritzburg College 35 – 20 PBHS (Boys High will do OK, but College gets the Pretoria double)
Boishaai 24 – 19 Biskoppe (close ..but “konteks”)
Gim 35 – 20 Bosch (more context)
SACS 25 – 27 Landbou (nice game with bite, no menace)
Wynberg 18 – 19 P Roos (could be even closer)
Grey Gceberha 20 – 58 Grey Mangaung (rotate, sunblock, and enjoy the beach guys)
Outeniqua 26 – 25 Stellenberg (Game of the day …Jade Brigade impressive but home advantage wins it)
Rustenburg 30 – 21 Valia (too far for a day trip)
Monnas 32 – 35 Helpies (yissie mama, stof, ysters, klippe kou, katswink…en dis net die eerste helfte)
Menlo 20 – 22 Marais (is Menlo on the way back, or is it wishful thinking?)
N-heuwel 18 – 33 Garsie Bere (Heuwel has punch without the knockout)
Nellies 20 – 38 Jansen
Jeppe 28 – 18 KES (turnaround at home)
Voortrekker 40 – 9 Tralies (te veel skietgoed)
@Smallies: kuikenmoord
I heard Glenwood might play St Albans from the UK next week, Beet might know more. Seems quite a few UK teams are out, playing SA teams Grade 11 or 2nd/3rd teams for better matches.
Lots of big EC games this weekend. Selborne vs Queens in EL should be very close. Kingswood vs Graeme is my pick of the weekend, Graeme have a big chance to pick up a victory. Grey Bloem vs Grey PE is always massive, even if PE are a little shaky.
Battle of the Grey’s….
Several season “make-or-break” games this weekend. Tuisveld en weer kan groot gelykmakers wees.