The BHP Top 50 Rankings for the week ending 22 July 2023

# TEAM P W L D PF PA PD CAT PTS BP W% TOTAL AVG
1 Grey College 13 13 0 0 525 172 353 59.50 0.000 100.00% 59.500 4.58
2 Paarl Gim 14 12 1 1 507 198 309 58.00 0.000 85.71% 58.000 4.14
3 Garsfontein 11 10 1 0 444 247 197 44.00 0.000 90.91% 44.000 4.00
4 Paul Roos 12 10 2 0 321 213 108 44.00 3.750 83.33% 47.750 3.98
5 Outeniqua 10 7 2 1 297 127 170 33.50 3.750 70.00% 37.250 3.73
6 Hilton 13 11 2 0 386 208 178 40.50 6.375 84.62% 46.875 3.61
7 Boland Landbou 13 10 3 0 310 230 80 43.50 3.375 76.92% 46.875 3.61
8 Michaelhouse 13 11 1 1 380 240 140 42.10 3.375 84.62% 45.475 3.50
9 HJS Paarl 17 12 5 0 450 318 132 49.00 10.125 70.59% 59.125 3.48
10 DHS 16 11 5 0 507 295 212 37.50 16.500 68.75% 54.000 3.38
11 Waterkloof 11 8 2 1 303 258 45 33.60 3.375 72.73% 36.975 3.36
12 Jeppe 16 10 5 1 581 371 210 38.70 13.875 62.50% 52.575 3.29
13 Rondebosch 14 8 5 1 326 220 106 32.50 10.875 57.14% 43.375 3.10
14 Bishops 13 10 3 0 395 235 160 36.00 3.750 76.92% 39.750 3.06
15 Welkom Gim 16 12 4 0 561 361 200 42.00 6.375 75.00% 48.375 3.02
16 Noordheuwel 16 9 6 1 678 359 319 33.60 14.250 56.25% 47.850 2.99
17 Stellenberg 14 5 8 1 328 304 24 23.10 18.750 35.71% 41.850 2.99
18 Affies 12 6 6 0 351 358 -7 24.50 11.250 50.00% 35.750 2.98
19 KES 14 10 4 0 418 249 169 34.50 6.750 71.43% 41.250 2.95
20 Wynberg BHS 14 9 5 0 422 194 228 30.00 10.875 64.29% 40.875 2.92
21 EG Jansen 17 12 4 1 515 282 233 47.20 2.250 70.59% 49.450 2.91
22 Monument 16 9 7 0 490 343 147 35.50 10.125 56.25% 45.625 2.85
23 Maritzburg College 17 12 5 0 557 343 214 40.50 6.750 70.59% 47.250 2.78
24 Durbanville 13 8 4 1 511 255 256 28.80 6.750 61.54% 35.550 2.73
25 Fichardpark 11 10 0 1 354 210 144 29.70 0.000 90.91% 29.700 2.70
26 Helpmekaar 18 7 10 1 535 421 114 29.60 18.000 38.89% 47.600 2.64
27 Queens College 16 12 4 0 428 238 190 35.00 6.750 75.00% 41.750 2.61
28 Rustenburg 12 9 3 0 342 263 79 26.00 4.500 75.00% 30.500 2.54
29 Glenwood 16 10 6 0 412 372 40 31.50 9.000 62.50% 40.500 2.53
30 Kingswood 15 13 2 0 460 180 280 34.50 2.250 86.67% 36.750 2.45
31 Grey PE 15 8 6 1 312 276 36 31.10 5.625 53.33% 36.725 2.45
32 Marlow 15 10 5 0 432 279 153 29.50 7.125 66.67% 36.625 2.44
33 St Andrews 14 7 7 0 282 290 -8 22.50 11.250 50.00% 33.750 2.41
34 Eldoraigne 12 8 3 1 400 251 149 25.20 3.000 66.67% 28.200 2.35
35 Middelburg 12 7 5 0 341 210 131 22.00 6.000 58.33% 28.000 2.33
36 Kearsney 13 4 8 1 262 269 -7 12.90 17.250 30.77% 30.150 2.32
37 Heidelberg Volkskool 14 8 5 1 333 270 63 24.70 7.500 57.14% 32.200 2.30
38 Oakdale 13 4 8 1 218 299 -81 18.60 10.125 30.77% 28.725 2.21
39 Graeme College 16 9 6 1 432 257 175 28.90 5.625 56.25% 34.525 2.16
40 Westville BHS 15 7 8 0 331 338 -7 22.00 10.125 46.67% 32.125 2.14
41 Pietersburg 9 5 4 0 249 140 109 12.50 6.750 55.56% 19.250 2.14
42 Selborne 18 10 7 1 527 350 177 29.70 8.250 55.56% 37.950 2.11
43 Transvalia 12 8 4 0 287 476 -189 24.50 0.000 66.67% 24.500 2.04
44 Jim Fouche 16 10 5 1 514 391 123 27.90 4.500 62.50% 32.400 2.03
45 Pearson 16 12 4 0 378 254 124 27.50 4.875 75.00% 32.375 2.02
46 Kempton Park 13 9 4 0 403 339 64 24.00 2.250 69.23% 26.250 2.02
47 Witteberg 9 5 3 1 200 205 -5 17.80 0.000 55.56% 17.800 1.98
48 Pretoria Boys High 17 10 7 0 452 371 81 30.50 3.000 58.82% 33.500 1.97
49 Marais Viljoen 12 5 7 0 248 292 -44 14.50 9.000 41.67% 23.500 1.96
50 HTS Drostdy 9 3 6 0 234 225 9 7.00 10.500 33.33% 17.500 1.94

Leave a Reply

25 Comments

  1. avatar
    #25 Grizzly

    @Wonder: Kyk hys uit!

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 19:47
  2. avatar
    #24 Wonder

    @Jan Kriel: Ek stem,dit sal gaaf wees om ‘n finale ranking te kry.

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 18:45
  3. avatar
    #23 Jan Kriel

    Boishaai Pa, Wanneer kry ons ‘n slag jou nuutste rankings.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:50
  4. avatar
    #22 Kantman

    Early Feb I took a stab at a top spot prediction for the year, based on historic performance and the strength of competitors scheduled to play. Disclaimer – this was Just for Fun, and I was not running any experiment at the expense of other bloggers.
    Because I have a bit of time on hand and can reflect on the almost completed season, this is where I stand currently.
    In my top 5, in no particular order, was:
    Affies, Garsfontein, Grey, HJS, Outeniqua.
    Rest of top 10:
    Glenwood, Grey HS, Monnas, Paarl Gim, PRG, Wynberg (I know I picked 11).
    On 22 July there was still 6/10 there, 3/5 for Top5, 1/5 in Top10 and 2 more in the Top20. Reflecting back, it is interesting (to me at least) how the season did not go well for some teams in terms of results (Glenwood, Grey HS, Monnas, HJS). And how planning the season went well for others (Hilton, DHS).
    Paarl Gim was exceptional after the early loss to Grey. But the biggest surprise to me by far was Boland Landbou’s performance against really strong opposition.
    Two teams that stand out, but where rankings do not do justice to, is Maritzburg College and Oakdale. Cudos to them for taking on most of the big boys and coming back with really impressive results.
    And the reward for most games lost by the closest margin for the last 120 years (what is the oldest derby again?) must go to Stellenberg, who put in an enormous effort right through the season.

    ReplyReply
    8 August, 2023 at 19:24
  5. avatar
    #21 Djou

    @Kantman: Nee, jy het nie geweet ek weet dat jy nie weet nie. Maar nou weet jy ek weet dat jy nie weet nie! En so kan ons aangaan.

    ReplyReply
    31 July, 2023 at 20:52
  6. avatar
    #20 Smallies

    @Kantman: dit is maar wat dit is…hopelik is die ouens wat inkom in hulle plekke goed genoeg in geoefen….ek is meer bekommerd oor daai twee weke af as die replacements.

    ReplyReply
    31 July, 2023 at 19:49
  7. avatar
    #19 Kantman

    @Smallies: Ek verstaan dat Grey reg is vir die een. Maar met 6 spelers in SA U18 span gaan dit groot uitdaging wees. Baie jammer, want ek het uitgesien na die game met beide op volle sterkte.

    ReplyReply
    31 July, 2023 at 18:40
  8. avatar
    #18 Kantman

    @Djou: Jy weet dat ek weet dat jy weet dit is nie waar nie.

    ReplyReply
    31 July, 2023 at 18:34
  9. avatar
    #17 Smallies

    @Kantman: @Djou: @Grizzly:
    Grey se hardste games sover die jaar was
    1 Kwaggas
    2 Bere
    3 Maritzparra
    4 Gim
    Ek dink PRG gaan ook n riller wees …..soos gewoonlik

    ReplyReply
    30 July, 2023 at 19:40
  10. avatar
    #16 Djou

    @Kantman: En daar maak jy my punt – dis vir fun en behoort nie te ernstig opgeneem te word nie. Afgesien nou vir ouens met groot egos, vir hulle is dit baklei- en hofsake.

    ReplyReply
    30 July, 2023 at 17:40
  11. avatar
    #15 Kantman

    @Djou: En 18 vir 23 ook natuurlik.

    ReplyReply
    30 July, 2023 at 16:08
  12. avatar
    #14 Djou

    @Kantman: Ha ha, jy grap al weer.
    Waarom dan rankings hê as dit nie aandui wat die relatiewe sterkte is nie?
    11 behoort mos vir 18 te wen, redelik maklik ook.

    ReplyReply
    30 July, 2023 at 10:25
  13. avatar
    #13 Kantman

    @Djou: En op daai trant, Grey sal sukkel om Wynberg te wen as hulle tellings teen Grey High op hulle tuisveld vergelyk word.

    ReplyReply
    29 July, 2023 at 20:57
  14. avatar
    #12 Kantman

    @Djou: Nonsens. Rankings sê nie wie gaan wen nie, slegs hoe het hulle gedoen in die seisoen sover. Hulle verskil was .38. En dan kom tyd van die seisoen, tuisveld, beserings in to play.

    ReplyReply
    29 July, 2023 at 20:48
  15. avatar
    #11 Djou

    @Kantman: En daar wen Affies wat 18 gerank is die magtige 11e gerankte Kloof.
    So, nie so fair as wat jy dink nie! Dankie tog!

    ReplyReply
    29 July, 2023 at 20:01
  16. avatar
    #10 Djou

    @Snelvuur: Daai was een van Grey se swakker games die seisoen. Maar krediet aan Outeniqua. Het Grey op agtervoet gehad.
    Ek glo die top 4 is in die kol soos dit nou is.

    ReplyReply
    29 July, 2023 at 10:33
  17. avatar
    #9 Grizzly

    @Snelvuur: Beide daai games van Garsies was op neutral velde.Grey was gelukkig met daai telling.Die beter span maar die driee was sag,foute deur Garsfontein.Die Bere het hul pap gescrum.Was dit nie vir die 1.5 reel nie was dit penalty op penalty.

    Imo die enigste span wat Grey kon match by die kontak situasies.Dis op die blog beskryf as test match,mees fisieke game wat ek gesien het die jaar.Die 2 beste beskikbare spanne van die Bere vs Gim,neutrale veld,die Bere met 7.

    Gim sal interskole wen wat hulle 2 de plek sal solidify.

    ReplyReply
    29 July, 2023 at 07:56
  18. avatar
    #8 Snelvuur

    @Grizzly: om Outeniqua in George te speel is ‘n hele ander ballgame as om hulle by ‘n festival te speel – kyk hoe het Grey daar gesukkel.

    ReplyReply
    29 July, 2023 at 07:11
  19. avatar
    #7 Kantman

    @Grizzly: Ek twyfel, gebruik eerder Helpmekaar en Monnas as maatstaf

    ReplyReply
    28 July, 2023 at 20:16
  20. avatar
    #6 Grizzly

    GIM 3 Garsfontein 2,gebruik Grey en Kwaggas as maatstaf.

    ReplyReply
    28 July, 2023 at 11:17
  21. avatar
    #5 Grasshopper

    @Kaya 85: Actually you are probably right, Hilton and Michaelhouse pad their season to get high win ratios. Probably more in the mid teens.

    ReplyReply
    28 July, 2023 at 08:28
  22. avatar
    #4 Kaya 85

    Hilton v lucky to be in top 6, they are no better than Rbosch or Bishops, top 15 at best..Affies better than at least 6-7 teams supposedly above them. They will beat Wkloof this weekend, hopefully next week’s rankings will be clearer.

    ReplyReply
    28 July, 2023 at 03:20
  23. avatar
    #3 Djou

    Waterkloof 11 teen Affies 18. Saterdag sal ‘n goeie idee gee. As Kloof wen is die ranking reg!

    ReplyReply
    27 July, 2023 at 20:18
  24. avatar
    #2 Grasshopper

    Pretty fair and pretty accurate

    ReplyReply
    27 July, 2023 at 19:19
  25. avatar
    #1 Kantman

    Pretty fair ranking as always

    ReplyReply
    27 July, 2023 at 18:21