New National Championship Match 2023 – Garsfontein vs Grey College

Grey College warded off a tough challenge against 100 year old Outeniqua (19-17) in an away game in George a few weeks back to stay on track to an umpteenth unbeaten season. Now at the ABSA Wildeklawer 2023, Les Bleus will meet another top contender in the form of Pretoria’s Garsfontein.

Garsfontein who are one amongst a handful of undefeated 1st XV’s left in the Top 50, are currently ranked no.3 in the nation.

On this websites rankings the Bere’s best ranking finish has been fourth, achieved in 2014 and 2019. So although they kick-off on this Saturday as very much the underdogs, they still stand a realistic chance of making 2023 one to remember.

It will be no mean feat though. Heading to Kimberley, Garsfontein has the hardest two match schedule in the history of Wildeklawer, as they play the top two ranked 1st XV’s in South Africa: Grey (no.1) and Outeniqua (no.2). It is impossible to outdo that in terms of difficulty.

Leave a Reply

36 Comments

  1. avatar
    #36 OUD ANKER

    @Djou: Klink goed! Die biertjie en die onthullings.

    ReplyReply
    27 April, 2023 at 18:40
  2. avatar
    #35 Djou

    @OUD ANKER: Aikona, gaan nie skole se name noem nie, dis bietjie onrespekvol op ‘n openbare forum. Maar as ons eendag ‘n biertjie saam geniet sal ek jou my opinie gee.

    ReplyReply
    27 April, 2023 at 17:09
  3. avatar
    #34 OUD ANKER

    @Djou: Educate my dan, wie by WK is nie top 20 materiaal nie?.. maar amper vergeet ek, jy glo mos nie in rankings nie.

    ReplyReply
    27 April, 2023 at 13:31
  4. avatar
    #33 Djou

    @OUD ANKER: As jy dink dis die 20 topspanne, good for you!
    Jy kan mos nie net na Monnas se verlore kyk nie, ook na hul wenne en teen wie hulle speel/gespeel het.

    ReplyReply
    27 April, 2023 at 12:31
  5. avatar
    #32 kantako

    @OUD ANKER: jys reg. Ek stem saam.

    Monnas hoort nie by WK nie 🤣🤣

    ReplyReply
    27 April, 2023 at 09:11
  6. avatar
    #31 OUD ANKER

    @Djou: Ek dink jy moet versigtig wees om WK uitslae as maatstaf te gebruik oor wie daar hoort en wie nie daar hoort nie. Ek is nie spesifiek ‘n Monnas ondersteuner nie, maar hulle is nou 1 span wat baie warm of baie koud kan blaas. Op dag 1 stamp Boland Landbou hulle omdat hulle koud blaas, maar op dag 2 poks Monnas en stamp vir Paar Gim, wie hoort dan nie by WK volgens uitslae nie….Paarl Gim??

    ReplyReply
    27 April, 2023 at 08:04
  7. avatar
    #30 Djou

    @Deon: Ek is gewoond daaraan jy check die facts voor jy antwoord. As ek reg verstaan, jy wil sien hoeveel skuif uit die Kaap uit vir akademiese redes.
    Teenvraag, hoeveel skuif uit die Vrystaat en Gauteng na die Kaap vir akademiese redes?
    Jy moet een byvoeg – hoeveel skuif vir beter loopbaangeleenthede?

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 16:08
  8. avatar
    #29 Djou

    @OUD ANKER: Kyk na die tellings na die toernooi. Sal jou vraag antwoord.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 16:02
  9. avatar
    #28 Smallies

    @Deon: jip mens hoef nie n sport ster te wees om n sukses in Grey te wees nie,inteendeel soos ek al genoem het is die grootste Grey old boy na my mening glad nie n sport ster gewees nie,Steve Hofmeyr ook nie for that matter…

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 15:22
  10. avatar
    #27 Deon

    @Smallies: Dis vir my mooi dat die “nie-akademiese skole “darem nou as ‘n “it is what it is” aanvaar word en meer bekommer word oor die hoeveelheid ingevoerde spelers. Eendag sal ons uitkom by die hoeveelheid leerlinge in Grey uit die Kaap en Gauteng wat glad nie aan sport deelneem nie,alternatiewelik in Grashoek uit die Kaap, wat daar skoolgaan vir ander, meer edele (Joe se woord) redes as sport. Baie sulke nie sport spelende “immigrante” wat in die Kaap skoolgaan vir edele redes.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 14:50
  11. avatar
    #26 OUD ANKER

    @Djou: Ek kan eerlikwaar nie sien wie nie by WK hoort nie? Dit is proper krag teen krag. Diamantveld with all due respect dalk die uitsondering, maar hulle is die gasheer.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 12:36
  12. avatar
    #25 Smallies

    @Djou: en as hulle van die Kaap af kom ….so what….

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 12:27
  13. avatar
    #24 Djou

    @Deon: Hoeveel Kaapse spelers is in daardie spanne van jou?

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 12:01
  14. avatar
    #23 Djou

    @OUD ANKER: As jy werklik krag teen krag wil hê is dit maklik om te sien wie nie daar hoort nie. Dink die organiseerders het elke streek verteenwoordiging probeer gee die jaar.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 11:59
  15. avatar
    #22 Deon

    Ek hou hiervan. Nie akademiese skole, maar nietemin noemenswaardig. ‘n Gewoonlik primêr Wes-Kaapse span, gesetel in Snor City, teen ‘n Vrystaatse span. Go GreyGlenFontein, hou die saak suiwer en edel.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 10:04
  16. avatar
    #21 Rainier

    @Grizzly: Ek sien baie uit na die game Saterdag – ek dink met beide spanne se benadering en talent kan dit ‘n wonderlike wedstryd wees om te kyk.

    En dis hoekom die kans baie goed is dat ek langs die veld gaan wees Saterdag.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 09:52
  17. avatar
    #20 OUD ANKER

    @Djou: Is daar enige span wat gunste gekry het by WK? Daar is GEEN maklike game vir enige span nie.

    ReplyReply
    26 April, 2023 at 09:15
  18. avatar
    #19 Grizzly

    @Smallies: Ons het nog nooit gesukkel om te praat nie…speak jou mind.Ek glo Grey sal 1 eindig,maar ons almal mag maar droom…😁😁Dit is en bly n vooreg,sien uit na die game en ek wens ek was Djou of Rainer…kan nie verloor nie🤣🤣

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 23:39
  19. avatar
    #18 Grizzly

    @OomPB: Ek dink ook so.Glo hulle sal.Sal graag na die game wil praat.Sien uit na n rugby objektiewe gesprek.Wen of verloor eks net n supporter.@Kantman: Lekker 6 of 7…Daars n nul % kans baie real.Al wat die Bere moet doen is om teen 1 en 2 te verloor….

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 23:31
  20. avatar
    #17 Grizzly

    @OomPB: Ek dink ook so.Glo hulle sal.Sal graag na die game wil praat.Sien uit na n rugby objektiewe gesprek.Wen of verloor eks net n supporter.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 23:29
  21. avatar
    #16 Kantman

    @Grizzly: Julle het 100% kans om 50% van julle WK wedstryde te wen.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 21:53
  22. avatar
    #15 OomPB

    Die Bere het n baie goeie span. Gaan n baie goeie wedstryd wees. Hoop hulle stream dit

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 20:00
  23. avatar
    #14 Smallies

    @Grizzly: ek try reply maar my woorde wil nie reg uitkom nie….

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 17:38
  24. avatar
    #13 Grizzly

    @Smallies: Soos dit hoort.Natuurlik sal 90% saam jou stem,en met goeie rede.Alhoewel Grey na n gerrieflike 1 lyk sal ek hulle nie in dieselfde asem as die 19 span noem nie.

    Daai jaar was daar baie goeie spanne en Grey was nog steeds kop en skouere bo alles.Die jaar baie nader.Ek dink net daar kom nie baie kanse nie,n geleentheid met alles wat reg loop op die dag,buite jouself speel(verdedig soos trojane),en daar is n buite kans…hoe skraal ook al.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 16:47
  25. avatar
    #12 Djou

    @JongMatie: Jy weet seker nie, Rainier was in Grey. So geen gekerm uit Pretoria nie, dit kom van ‘n Grey old boy wat net realisties is. Jou battery raak gewoonlik nat as jy nie ingelig is nie.
    En in die Kaap is die “ligawedstryde” nie 2 dae uitmekaar nie, maar gewoonlik 7 dae.
    Nietemin, ek sien Monnas het self nie gunste van die organiseerders gekry nie.
    As Paul Roos se beseerdes reg is behoort hulle goed te vertoon.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 16:46
  26. avatar
    #11 Smallies

    @Grizzly: ek sal maar my ou spannetjie back met n 10 punt wen….

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 16:28
  27. avatar
    #10 Grizzly

    @Rainier: Ek se as hulle die Bere se 1ste helfte span teen Affies die hele game speel gaan dit close wees maar ek gee dit vir die Bere 27-17.

    Die probleem is jou hele sqaud moet in die 2 dae speel.So dit los jou met die Kwaggas….Nog steeds die Bere span speel vir mekaar en kom baie jare saam.So Bere met 5 teen Kwaggas hoer telling,altwee hou daarvan om die bal lug te gee…Bere 37-32

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 13:35
  28. avatar
    #9 JongMatie

    @Rainier: Ek hoor die kerm en gekla al van ver af aankom.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 12:54
  29. avatar
    #8 Rainier

    @JongMatie: Are you being deliberately obtuse?

    The challenge is playing the two top teams in 3 days, not playing top teams.

    Must I type slower?

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 12:48
  30. avatar
    #7 JongMatie

    @Rainier: Nothing compares to the Western Cape league. Sorry sir..

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 10:49
  31. avatar
    #6 Rainier

    @JongMatie: I have checked, no consecutive fixtures against the “big guns” in a 3 day period for any team.

    So no, not comparable.

    And there are always easier matches in between like PRG etc..

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 10:31
  32. avatar
    #5 JongMatie

    @Rainier: Garsfontein, welcome to the big league.
    No excuses.

    In the Cape you play strength against strength – week in and week out. no rest bite.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 09:37
  33. avatar
    #4 Rainier

    It is almost Mission Impossible for Garsies – win or lose against GCB the ability maintain intensity and physicality to play the Kwaggas two days later is going to be a huge challenge. The 2nd team win against AHS shows there is some depth but playing the two top ranked teams in the country in 3 days is, imho, a bridge too far.

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 08:04
  34. avatar
    #3 SB Rugby

    Sterkte Garsfontein !!!

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 07:59
  35. avatar
    #2 Kaya 85

    This is a watershed moment for the Bere and their passionate, partisan supporters, who will really have something worth talking about to boost their claims about Garsfontein’s rugby credentials. Last year’s WK win over Paul Roos in the final play of the game was one of the highlights of the WK, on par with Gim’s showing against GCB. Exceptional! If they play to their strengths like they did in the first half against Affies, Garsies could cause Grey some headaches….but Grey is Grey and they have the ability to find another gear and Up a game’s tempo even more…remember Grey v Stellenberg last year? Stellenberg competed furiously, scoring a couple of stunning tries, smashing tackles, and loosies dominating….only for Grey to crank up the heat and score 3 more late tries themselves. So, in short…a great opportunity for Garsfontein to prove themselves against the Top Dog of SA schools rugby….this game alone worth the admission price and a trip to Kimberley!

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 06:51
  36. avatar
    #1 Wonder

    Go Bere!!!

    ReplyReply
    25 April, 2023 at 06:28