SchoolboyRugby Blog BHP Top 50 – week ending 06 August 2022

 

click here for the BHP ranking formula explanation

# School Avg CAT P W D L WIN% PD CAT P BP TTL
01 Grey College 4.42 5.0 13 11 1 1 84.62% 300 54.5 3.0 57.5
02 Paarl Gim 4.29 5.0 14 11 0 3 78.57% 292 00.0 9.0 60.0
03 Affies 4.03 5.0 17 15 0 2 88.24% 313 00.0 3.0 68.5
04 HJS Paarl BH 3.94 5.0 17 13 1 3 76.47% 295 00.0 6.0 67.0
05 Garsfontein 3.82 5.0 14 12 1 1 85.71% 306 00.0 0.0 53.5
06 Hilton 3.62 5.0 13 12 0 1 92.31% 352 00.0 0.0 47.0
07 Rondebosch 3.31 4.5 14 10 0 4 71.43% 164 00.0 5.4 46.4
08 Framesby 3.30 4.5 14 10 1 3 71.43% 110 00.0 3.0 46.2
09 Monument 3.19 5.0 16 12 0 4 75.00% 176 00.0 0.0 51.0
10 Paul Roos 3.04 5.0 14 8 1 5 57.14% 110 00.0 3.0 42.5
11 Bishops 2.94 5.0 17 11 1 5 64.71% 120 00.0 3.0 50.0
12 Stellenberg 2.93 4.5 14 10 0 4 71.43% 270 00.0 3.0 41.0
13 KES 2.91 5.0 15 12 0 3 80.00% 176 00.0 2.7 43.7
14 Durban HS 2.84 4.0 13 8 0 5 61.54% 85 00.0 5.4 36.9
15 Outeniqua 2.73 5.0 11 7 0 4 63.64% 134 00.0 0.0 30.0
16 Marlow 2.71 4.0 17 13 1 3 76.47% 280 00.0 5.4 46.1
17 Nelspruit 2.68 4.0 14 10 0 4 71.43% 79 00.0 4.5 37.5
18 Wynberg 2.67 4.0 14 10 0 4 71.43% 257 00.0 2.4 37.4
19 Noordheuwel 2.61 4.0 18 12 2 4 66.67% 256 00.0 2.7 47.0
20 Grey HS 2.60 5.0 16 10 0 6 62.50% 121 00.0 5.1 41.6
21 Selborne 2.57 5.0 20 14 1 5 70.00% 264 00.0 3.0 51.4
22 Glenwood 2.56 5.0 16 10 0 6 62.50% 21 00.0 3.0 41.0
23 EG Jansen 2.48 4.5 14 7 0 7 50.00% 6 00.0 7.2 34.7
24 Oakdale 2.46 5.0 12 6 1 5 50.00% -352 00.0 0.0 29.5
25 Graeme 2.41 3.0 17 10 1 6 58.82% 228 00.0 8.4 40.9
26 Michaelhouse 2.39 4.5 14 9 0 5 64.29% 109 00.0 2.4 33.4
27 Queen’s 2.38 4.0 18 10 0 8 55.56% 153 00.0 12.3 42.8
28 Waterkloof 2.31 4.0 18 10 1 7 55.56% -13 00.0 2.4 41.6
29 Brandwag (Uitenhage) 2.25 4.0 20 16 0 4 80.00% 212 00.0 3.0 45.0
30 Jeppe 2.24 4.0 17 10 0 7 58.82% 96 00.0 6.0 38.0
31 Diamantveld 2.22 3.0 12 7 0 5 58.33% 55 00.0 6.6 26.6
32 Maritzburg College 2.19 4.5 19 10 0 9 52.63% 79 00.0 5.7 41.7
33 Drostdy 2.17 4.0 15 8 0 7 53.33% 6 00.0 8.1 32.6
34 Klerksdorp 2.16 3.0 14 10 0 4 71.43% 50 00.0 1.8 30.3
35 Eldoraigne 2.16 3.0 16 10 0 6 62.50% 113 00.0 6.0 34.5
36 Voortrekker (Beth) 2.15 3.0 14 10 1 3 71.43% 199 00.0 4.2 30.1
37 Rustenburg 2.15 3.0 14 9 0 5 64.29% 72 00.0 3.6 30.1
38 Boland Landbou 2.11 4.5 18 9 1 8 50.00% 168 00.0 8.7 37.9
39 Kingswood 2.07 3.5 14 6 0 8 42.86% 25 00.0 9.0 29.0
40 Westville 2.05 4.0 16 9 0 7 56.25% 35 00.0 1.8 32.8
41 Helpmekaar 2.01 4.5 17 8 0 9 47.06% -80 00.0 2.1 34.1
42 Hudson Park 2.00 2.0 17 11 0 6 64.71% 150 00.0 3.0 34.0
43 Middelburg 1.96 2.0 13 8 0 5 61.54% 112 00.0 0.0 25.5
44 * St Andrew’s 1.91 4.0 18 7 1 10 38.89% -68 00.0 7.2 34.4
45 * Durbanville 1.91 3.5 16 9 0 7 56.25% 17 00.0 3.0 30.5
46 Oos-Moot 1.80 3.0 14 7 2 5 50.00% 57 00.0 4.2 25.2
47 * Kempton Park 1.76 3.0 12 5 2 5 41.67% -97 00.0 0.0 21.1
48 * Strand 1.73 3.0 12 7 0 5 58.33% 159 00.0 4.8 20.8
49 * Lichtenburg 1.73 2.0 17 7 2 8 41.18% -74 00.0 3.6 29.4
50 * Volkskool Heidelberg 1.72 3.0 10 5 1 4 50.00% 41 00.0 1.8 17.2

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

Leave a Reply

105 Comments

  1. avatar
    #105 FCB

    @Deon: 😊 ek is nie betrokke by die skool nie. Maar is ook beïndruk met wat hulle doen.

    ReplyReply
    28 August, 2022 at 21:16
  2. avatar
    #104 Rainier

    @Deon: Grapgat

    ReplyReply
    28 August, 2022 at 13:59
  3. avatar
    #103 Deon

    @FCB: Ek het bietjie navorsing gedoen oor Trio, en is werklik be-indruk. Wat ‘n wonderlike instelling. Baie geluk ook met die uitslag. Om te dink, tot ‘n halfuur gelede het ek gedink Sentraal in Bloem is die enigste goeie skool in die Vrystaat waar seuns kan skoolgaan.

    ReplyReply
    28 August, 2022 at 12:01
  4. avatar
    #102 FCB

    @Djou: natuurlik ja.

    ReplyReply
    27 August, 2022 at 23:33
  5. avatar
    #101 Djou

    @FCB: Dink nie hulle sal hoog op wees nie. Daarvoor sal hulle eers teen die kategorie 5 skole moet speel. Dalk in top 40!

    ReplyReply
    27 August, 2022 at 21:00
  6. avatar
    #100 FCB

    Fantastiese begin vir hulle. Wonder waar hulle nou op ranglys sou wees. Waar kan mens kyk?

    ReplyReply
    27 August, 2022 at 19:35
  7. avatar
    #99 Djou

    @FCB: Geluk aan Trio! Eerste jaar en kampioene!

    ReplyReply
    27 August, 2022 at 17:56
  8. avatar
    #98 FCB

    Trio wen Kovsie Liga Finaal teen Jim Fouché 21-19.

    ReplyReply
    27 August, 2022 at 16:06
  9. avatar
    #97 JongMatie

    @OomPB: Dit is waar PRG MOET wees gegee hul fasiliteite, finansies en poel van laerskole in hul opvangsgebied.

    ReplyReply
    24 August, 2022 at 12:42
  10. avatar
    #96 OomPB

    @JongMatie: ons kan dit sien. Voor Covid sou PRG dalk een of twee teen Grey, Gim of HJS wen. Die jaar het als verander en is ek seker PRG gaan vanaf volgende jaar in die top 5 wees. Julle manne doen goeie werk.

    ReplyReply
    24 August, 2022 at 12:33
  11. avatar
    #95 JongMatie

    @OomPB: Paul Roos is tans besig om hul rugby mooi op te tel, wel nog baie ver agter itv wenne teen die Paarl skole.

    ReplyReply
    24 August, 2022 at 10:24
  12. avatar
    #94 JongMatie

    Klink of julle manne omtrent n probleem met die ‘Blou skool’ in die Perel het?
    Wat het hulle gesondig?

    ReplyReply
    24 August, 2022 at 10:21
  13. avatar
    #93 PRondersteuner

    @Ploegskaar: Sterkte daar vir Saterdag. As ek ‘n voorspelling kan waag, dink ek BL het ‘n goeie kans. Is julle senter al reg?

    ReplyReply
    24 August, 2022 at 09:45
  14. avatar
    #92 Ploegskaar

    @OomPB: My drie dogters was/is onderskeidelik in Girl’s High/Stellenberg, La Rochelle/Gim en Gim. As ek dit kan oor hê, was al drie in Gim. As hulle laaties was, was hulle natuurlik in Boland, maar duidelik kan ek nie swys nie 🤷🏼‍♂️

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 22:14
  15. avatar
    #91 Ploegskaar

    @Deon: 😉 loop gelyk of maak gelyk. Hoop dit gaan goed met jou! Bly in kontak

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 22:09
  16. avatar
    #90 OomPB

    Ons is n paar bloggers wat al n lang pad stap vanaf R365 op oom Paul Dobson se forum. PRG Pa het ons verlaat, BoishaaiPa is skaars soos hoender tande, hy het seker Oupa geword intussen. Die pkek benodig bloggers soos Deon en Boela (mis hom ook deesdae) Boela het seker n tweede jong vrou gevat wat hom nou besig hou.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 19:28
  17. avatar
    #89 OomPB

    @Ploegskaar: ek kan seker die beste oordeel oor die twee dorpe want ek het gewoon in albei. Ek sal ver eerder in die Paarl woon maar by skole sal ek PRG kies.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 19:22
  18. avatar
    #88 Deon

    @Ploegskaar: :lol: Tollenaars, lanklaas daardie woord gehoor. Vermoed in laerskool Sondagskool. Hoop jou paaie loop nog gelyk.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 19:08
  19. avatar
    #87 Deon

    @Smallies: Ja Smallies, definitief. Net goed om met iemand soos ek te gesels voor jy begin soek. Moenie bekommer nie, ek verkoop nie huise nie.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 19:04
  20. avatar
    #86 Deon

    @Strepie: Sal daardie opmerking maar afskryf aan Hanlon’s Razor lol

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 19:03
  21. avatar
    #85 Ploegskaar

    @Strepie: As ‘n ou wat self in die Paarl woon, klink Deon se opinie oor die dorp maar wild, maar moet byvoeg dat dit min verskil van my opinie van Stellenbosch, wat mildelik besaai is met die BB, byl moordenaars, huigelaars en verskeie bekende tollenaars. Ondanks ons opinies oor dorpe, ken ek vir Deon self ook en kan net bevestig dat hy ‘n man van inbors is en sy woord gestand doen

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 18:09
  22. avatar
    #84 Strepie

    @Deon: Jy klink nou soos iemand wat vakansie hou op Fishershaven en dan vir sy poeierhol pelle vertel hy het n paleis in Hermanus..

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 14:52
  23. avatar
    #83 OomPB

    @PRondersteuner: daar moes iets gebeur het. Ek hoop nie dit beinvloed Beet se forum nie. Dis ons tuiste die van alle skole rugby.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 11:36
  24. avatar
    #82 PRondersteuner

    @OomPB: Iewers het iets verkeerd geloop, want die uitslae word nooit opdateer nie, geen fixtures vir verlede naweek nie. Hier was nie eens ‘n topic oor die Paarl interskole nie. Ek weet nie of Beet dalk probleme opgetel het na sy post tov die St Johns/Michaelhouse storie nie. Ek geniet die banter tussen die manne baie, maar nuwe topics sal waardeer word.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 09:52
  25. avatar
    #81 OomPB

    Ek geniet die forum en wil beskeie vra of ons bloggers kan topics oopmaak soos op ander forums nie? Die SA skole spanne speel vandag en geen topic?

    Het iemand in die verlede dalk sy hand oorspeel want ek mis baie bloggers.

    Vra maar net.

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 09:07
  26. avatar
    #80 Smallies

    @Deon: kan mens daar aftree sonder om jou vrek te betaal aan n plek

    ReplyReply
    23 August, 2022 at 05:40
  27. avatar
    #79 OomPB

    @Deon: het hoeka vandag na die lekker naweek via Hermanus by BBos by Marietjies van daai vlooi henne se eiers gekoop.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 23:40
  28. avatar
    #78 Deon

    @OomPB: Oom ek het 6 jaar in Ocean View Drive gewoon , weggeloop by een van die Groot 4 in die stad, NET om gereeld te kan duik op hoofsaaklik die 5 en 12 Myl banke en geelstert te skiet. Fantastiese plek.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 22:16
  29. avatar
    #77 Deon

    @JongMatie: Slapruggie wangdraers is ‘n verleentheid vir almal. Nooit gedink mens kry ape in ‘n aapkas en slange in ‘n slangvel nie lol

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 22:12
  30. avatar
    #76 Deon

    @Smallies: Natuurlik Smallies, great plek. Ek het so 15 jaar ‘n naweekplaas op BBos gehad waar ek met verliese en hoenders vol vlooie geboer het.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 22:10
  31. avatar
    #75 SACS BEAT BISHOPS

    SACS’s season made in one win.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 20:43
  32. avatar
    #74 PRondersteuner

    @Smallies: Jip. Baie waar. Dis die groot rede hoekom o16a en Cherries verloor het. Voorspelers doen baie goed, dan wil backs die bal so gou moontlik by vleuel kry, maar die pass is nie goed nie.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 19:52
  33. avatar
    #73 Smallies

    @OomPB: so 5 ure se ry omtrent….

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 17:31
  34. avatar
    #72 Smallies

    @PRondersteuner: as jy hulle wil gooi MOET jy baie akuraat in die uitvoering van dit wees…

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 16:56
  35. avatar
    #71 OomPB

    :-D @Smallies: so 1000km

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 16:45
  36. avatar
    #70 PRondersteuner

    @Cappie: Daardie lang passes van Grey was darem net te aanloklik om nie te onderskep nie!! :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 16:30
  37. avatar
    #69 Smallies

    @Cappie: 🤣🤣🤣

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 14:46
  38. avatar
    #68 Sakkie

    @Jakkals:

    Framesby 11 – Oakdale 7 – enough said ;-) (tongue in cheek)

    , but yes realistically – not that high up.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 14:39
  39. avatar
    #67 Cappie

    @Smallies: Jou weggames is nader Smallies

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 14:04
  40. avatar
    #66 Smallies

    @OomPB: Hoe ver is Struisbaai van Grey af weg,wil nie te ver ry vir tuis games nie🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 13:45
  41. avatar
    #65 Cappie

    @JongMatie: Daar was 3 onderskeppe wat uitgeloop het op driee.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 13:26
  42. avatar
    #64 JongMatie

    @Strepie: As ek die 2 x onderskeppe aftrek was jy uit met 1 punt in jou voorspelling!
    Well done!

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 10:55
  43. avatar
    #63 OomPB

    @JongMatie: nee man, Deon is nie n verleentheid nie. Ek waardeer sy bydraes.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 10:40
  44. avatar
    #62 OomPB

    @Smallies: ek ken nie Pearly se omgewing nie. Struisbaai is lekker veral as jy lyn wil natmaak of n rustige dorp verkies waar dit veilig is Hier is nie hoee mure nie. Als is oop.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 10:38
  45. avatar
    #61 JongMatie

    @Smallies: Deon is n verleentheid vir Paul Roos en gun die Paarl skole niks.
    Hy moet in die bek geruk word asap.

    Ek en ander ou Paul Rosers skaam ons dood vir hom!

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 09:15
  46. avatar
    #60 Smallies

    @JongMatie: mense wat so se is mos maar meestal beperk tot die Paarl vallei ,hulle werld begin by Val de Vie en einding by die Hugenote tonnel

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 09:12
  47. avatar
    #59 Smallies

    @OomPB: wat se wereld is dit ? Kan n ou daar rond aftree sonder om jou waardes prys te gee

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 09:10
  48. avatar
    #58 JongMatie

    @Kantman: Dankie.
    Manne het uit hulle bootste gespeel.
    As ek so na die tellings kyk lyk dit of ons wel n rugbyskool is. :mrgreen:

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 09:05
  49. avatar
    #57 OomPB

    @Smallies: pearly is meer my kant.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 08:53
  50. avatar
    #56 Smallies

    @Deon: ken jy Pearly Beach se wereld?

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 08:16
  51. avatar
  52. avatar
    #54 Smallies

    @Djou: Was n bietjie van n slagting ,die seuns sal maar hulle koppe moet af hou en net aanhou hardloop…hulle sal hard terug kom volgende jaar

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 07:04
  53. avatar
    #53 Djou

    Ek het geweet dit gaan gebeur maar tog gehoop ons kon ‘n haas uit ‘n hoed trek. Maar helaas, Paul Roos het skitterend gespeel en verdien die wen.
    Grey is ‘n rugbyles geleer van o.14 tot o.19 – dit spreek boekdele vir die Paul Roos afrigters.
    Baie geluk met die wen.
    Grey sal opstaan en terug wees volgende jaar! Dit is dan weer in Bloem en dan sal ons ‘n idee kry van hoe die reisfaktor spanne beinvloed.

    ReplyReply
    22 August, 2022 at 05:43
  54. avatar
  55. avatar
    #51 OomPB

    @Cappie: daars n Blou Bul afrigter. Wonder hoekom hy nie die Bulle kies nie.

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 18:27
  56. avatar
    #50 CharlesZA

    @Deon: Onrus! Dis nou n heerlike plek. Hou self al jare daar vakansie. Eendag as ek groot is sal ek n huisie daar besit.

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 17:58
  57. avatar
    #49 Wonder

    @OomPB: Dit blyk dat Monnas se 3 spelers nie meer deel van die groep is nie,hulle mag dan seker Saterdag teen Garsies speel. @ Murryfield kan jy bevestig?

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 17:16
  58. avatar
    #48 Cappie

    @OomPB: Nasionale spanne sonder Blou Bulle in het geneigdheid om nie die pyp te rook nie. Lol! Sterkte aan beide die SA en SA-A spanne vir Dinsdag.

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 17:15
  59. avatar
    #47 OomPB

    @JongMatie:
    Speel dinsdag teen Engeland
    SA Under-18 to face France in Paarl:

    15 Joel Leotlela (Lions)
    14 Alfondso Isaacs (Cheetahs)
    13 Litelihle Bester (Sharks)
    12 Bruce Sherwood (Western Province)
    11 Sha-Jehaan de Jongh (Western Province)
    10 Thurlon Williams (Western Province)
    9 Steven Nel (Bulls)
    8 Sibabalwe Mahashe (captain – Border)
    7 Lilitha Matziliza (Bulls)
    6 Matthew Fick (Western Province)
    5 JF van Heerden (Cheetahs)
    4 Jack Waterhouse (Sharks)
    3 Reno Hirst (Western Province)
    2 Luca Bakkes (Western Province)
    1 Ruan Swart (SWD)

    Replacements:
    16 Ethan Bester (Sharks)
    17 Liyema Ntshanga (Sharks)
    18 Nic Snyman (Sharks)
    19 Thabang Mpafi (Sharks)
    20 Lukas Meyer (Cheetahs)
    21 Caleb Abrahams (Cheetahs)
    22 Stehan Heymans (Bulls)
    23 Joshua Boulle (Lions)
    24 Thomas Dyer (Sharks)

    SA Under-18 ‘A’ to face England in Paarl:

    15 Jeneil Losper (Western Province)
    14 Gino Cupido (Western Province)
    13 Jurenzo Julies (Western Province)
    12 Sesethu Mpaka (Border)
    11 Jameel de Jongh (Western Province)
    10 Bradley Giddy (Cheetahs)
    9 Asad Moos (Western Province)
    8 Camden Schoeman (captain – SWD)
    7 Divan Fuller (Western Province)
    6 Max du Pisani (Eastern Province)
    5 Keanu Coetzee (Western Province)
    4 Sandile Nzuza (Sharks)
    3 Bernard Bladergroen (Western Province)
    2 Christian Everitt (Sharks)
    1 Willem Loubser (Western Province)

    Replacements:
    16 Juan Smal (Western Province)
    17 Liyema Ntshanga (Sharks)
    18 Marco Conradie (SWD)
    19 Sampie Joubert (Western Province)
    20 Danio Botha (Western Province)
    21 Zukisane Tom (Sharks)
    22 Aiden Muller (Western Province)
    23 Liam Koen (Western Province)
    24 Antonio Bruiners (Western Province)
    25 Jayden Bantom (Valke)

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 16:59
  60. avatar
    #46 OomPB

    Geluk ook aan Blackies wat hul interskole teen Swartland gewen het gister. Het altyd gewonder waar Hugenote Wellington se naam Blackies vandaan kom? n Verslagewer het destyds toe die interskole tussen die twee skole begin het die naam per ongeluk vir die verkeerde skool gegee het en vandaar is Hugenote Blackies.

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 16:01
  61. avatar
    #45 Cappie

    Garsfontein en Affies kan 1 en 2 eindig sodra die 80% wen bonus toegepas word, na Grey se slip van Saterdag teen PRG.

    ReplyReply
    21 August, 2022 at 15:04
  62. avatar
    #44 Deon

    @apple: No not Strand, Hermanus, Onrus. Real balance sheets? Balance sheets are about positive equity and finding the best way to grow equity, via revenue or reserves, such as revaluation, and Strepie’s obsession with us and his inferiority complex devaluates HJS’s equity all the time. Thanks , not that I have the faintest idea what your reference to 15 man game means.

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 18:15
  63. avatar
    #43 Deon

    @Smallies: Dankie Smallies. Ek het nie die wedstryd gekyk nie maar een van die Gim manne het my laat weet. Waardeer dit. Dit gebeur nie baie nie.

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 18:04
  64. avatar
    #42 apple

    @Deon: I thought you are from the Strand? At least in the Paarl we build our businesses on real balance sheets. Appreciate that rugby is not really your sport, but well done today. Grey missed a trick by playing with 15 men.

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 17:15
  65. avatar
    #41 FCB

    Trio wen Diamantveld 21-17!

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 17:08
  66. avatar
    #40 Kantman

    @JongMatie: Geluk vir PRG met die wenne, was welverdiend. Duidelik vir my dat al die ouderdomme met goeie wedstrydplanne gespeel het en dit mooi uitgevoer het. Julle afrigters verdien ‘n pluimpie.

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 16:57
  67. avatar
    #39 Smallies

    @Deon: Baie geluk mater dit was welverdiend PRG is maar altyd die span in die Kaap om te klop…

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 15:55
  68. avatar
    #38 Deon

    @Strepie: Platvloerse grappie wat slegs in ‘n platvloerse plek met die Pêggil se intellek vertel sal word ??????Gebore uit die eeue lange jaloesie op Stellenbosch wat ons vandag nog so laat giggel het vir julle klomp. Asof die omvang van jou interskole vir ander relevant is of saak maak. Ek sou eerder introspeksie doen oor hoekom dit so groot is, siende dat die twee skole op een dorp is, en tweedens , hoekom nie groter nie. Derdens hoekom dit vir julle so belangrik is, dis nou bo en behalwe die kleingeestigheid agter dit.

    ReplyReply
    20 August, 2022 at 15:01
  69. avatar
    #37 kantako

    @Wonder: hahahaha ag ok ek probeer ook maar net. Sterkte vir julle game more

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 19:28
  70. avatar
    #36 Smallies

    @kantako: ek verstaan hy post daar volgende jaar

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 18:59
  71. avatar
    #35 Smallies

    @JongMatie: gaan epic wees more ….soos altyd ,Grey vs PRG bly maar die benchmark….

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 18:57
  72. avatar
    #34 Wonder

    @kantako: Ons tweede span speel nie die naweek nie.

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 18:52
  73. avatar
    #33 kantako

    @JongMatie: hy speel die naweek vir Garsies

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 14:55
  74. avatar
    #32 JongMatie

    @Strepie: Jy lewe duidelik in n droomwereld.
    30 000 kaartjies verkoop vir more se stryd.

    Ek weet nou nog nie waar Jorenzo is nie, nie gekies vir SAS spanne, ook nie vir PrG, ek ruik n rot.

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 11:33
  75. avatar
    #31 Strepie

    @Cappie: Ek sien daar n grappie wat die rondte doen in die Paarl.
    Grey/PrG interskole is nou amptelik die 3de grootste na Boishaai/Gim, en dan Boishaai en Gim old boys :)

    Paul Roos met 2.

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 11:30
  76. avatar
    #30 Cappie

    @JongMatie: Nextgen se program ranking is insiggewend aangesien dit alle ouderdomsgroepe in ag neem.

    ReplyReply
    19 August, 2022 at 10:13
  77. avatar
    #29 JongMatie

    @OuWoerie: NextGen se ranglyste baie meer akkuraat en strate beter.

    ReplyReply
    17 August, 2022 at 11:42
  78. avatar
    #28 Jakkals

    @OUD ANKER: en ja hulle is die duurste skool in die land…terwyl hulle bure (Michaelhouse) tweede duurste is. Maar baie van die beurs gelde kom van old boy donasies af en hulle het ekstra gehoes vir die 150 jaar. Maar anyway dalk hoes hulle weer…

    ReplyReply
    17 August, 2022 at 05:33
  79. avatar
    #27 Jakkals

    @OUD ANKER: Yes daai twee is baie goed en doen uitstekende werk. Hulle sal kompeterend wees maar hulle junior spanne het reeds die jaar begin sukkel. Hulle het groot gegaan met die jaar se 1e span vir die 150e vieringe. Meeste van hulle beweeg nou aan. Maar ja kom ons sien, dalk bewys hulle my verkeerd.

    ReplyReply
    17 August, 2022 at 05:26
  80. avatar
    #26 kantako

    @OUD ANKER: hulle moet vir Brad en Greg Miller betaal, dit los nie veel geld oor nie, hulle is beperk tot n aantal rugby beurse, en dis baie min. Onthou 1 beurs by Hilton, betaal 5 beurse by Garsies/Monnas/HJS/Gim ens. As jy met 5 rugby beurse sit in n ouderdomsgroep dan is daar nie te veel goeie rugby seuns in die land oor wat die koste kan dra om die spannetjie vol te maak nie. Steeds n baie baie mooi skool TBH

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 23:28
  81. avatar
    #25 OUD ANKER

    @Jakkals: Eks nie so seker dat Hilton gemiddeld gaan wees volgende jaar nie. As waarskynlik die rykste skool in die land en met Brad Mcleod Henderson as afrigter gaan hulle altyd goeie spelers kan recruit.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 21:53
  82. avatar
    #24 OuWoerie

    Kyk ne, ek weet hierdie rankings werk weens n punte stelsel maar my goeie hemel. Eldoraigne bo Boland landbou? Hahaa geen disrespek teenoor Eldoraigne nie maar as die 2 spanne huidiglik teen mekaar sou speel sal dit uit en uit kuiken moord wees.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 21:22
  83. avatar
    #23 Jakkals

    @OUD ANKER: Hilton se 150 jaar herdenking is nou verby….hulle gaan van volgende jaar heel gemiddeld presteer…hulle gaan sukkel om hulle kzn derbies te wen…

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 20:57
  84. avatar
    #22 OUD ANKER

    Noord/Suid 2023 weer by Affies. AL die groot kanonne weer daar. Eks baie bly omte sien DHS, KES, Jeppe en Maritzburg ook daar. Ek sou persoonlik Hilton en een van die Southern Suburb skole, i.e. Rondebosch, Bishops of Wynburg daar wou sien, maar geen klagtes t.o.v die skole wat daar gaan wees nie.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 20:32
  85. avatar
    #21 Smallies

    @Grizzly: 🤣🤣🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 19:38
  86. avatar
    #20 Arend

    @Jakkals: ek stem saam met jou.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 18:20
  87. avatar
    #19 Arend

    @Smallies: welkom terug Smallies

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 18:19
  88. avatar
    #18 Arend

    @Jakkals: paar dinge wat vir my ook nie sin maak. Ek sal dit graag beter wil verstaan.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 18:18
  89. avatar
    #17 Grizzly

    @OUD ANKER: Exactly,klein dammetjie met groot visse.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 13:06
  90. avatar
    #16 OUD ANKER

    @Grizzly: En ek wil ook tot jou stelling byvoeg dat ek ook nie hou van die “Broederbond” houding nie, want beide PRG en HJS het of gelykop gespeel of verloor teen Rondebosch en Bishops. Waarom word daardie 2 skole nie genoem nie….

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 10:44
  91. avatar
    #15 Grizzly

    @JongMatie: @Strepie: Wil julle 2 nie n kamer kry nie?Goeie genade!Bly om te sien jy beskou Garsies as n vriend…Seker daaroor dat julle net gedraw het en ons nie gewen het nie…Dankie!

    Net n tip…Gaan kyk by die Gim bloggers wat is opregte nederigheid.

    ReplyReply
    16 August, 2022 at 06:43
  92. avatar
    #14 Strepie

    @JongMatie: Ons bly baie dankbaar en nederig oor die volgehoue prestasie.

    Ons aardsvyande hou ons heeltyd op ons tone:

    Paul Roos
    Boland Landbou
    Affies
    Grey
    Monnas
    Kwaggas
    Oakdale

    ReplyReply
    15 August, 2022 at 21:13
  93. avatar
    #13 JongMatie

    @Gimnasias: Ek het tot die slotsom gekom dat daar beslis iets in die drinkwater van die Paarl is.

    Taks om taks jaarliks onder die top 5, indien nie top3!!

    2 skole, kilometer of twee uit mekaar, vanjaar seker n stuk of 15 SA skole en SA uitsoek span spelers.

    Ek voorspel Grey gaan die naweek met ten minste 20 punte wen.

    Dit het nie goed gelyk teen Boland die naweek nie, die veld self ook nie, wat gaan daar aan?

    ReplyReply
    15 August, 2022 at 09:17
  94. avatar
    #12 Gimnasias

    @Kantman: Go Paul Roos! Hoop hul.kan dir seisoen hoog afsluit.

    ReplyReply
    14 August, 2022 at 21:43
  95. avatar
    #11 Jakkals

    @Jakkals: Outeniqua 72 – 5 Framesby…..enough said

    ReplyReply
    14 August, 2022 at 09:23
  96. avatar
    #10 Smallies

    Daar is heeltemal te min old Greys in die bok span🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    13 August, 2022 at 21:01
  97. avatar
    #9 FCB

    Trio. Eerste seisoen in liga en wen dit. Goeie Werk.

    ReplyReply
    13 August, 2022 at 20:12
  98. avatar
    #8 OUD ANKER

    Big Premier Interschools (DSTV broadcast) game in Natal today. Glenwood vs Maritzburg. Should be a good one…

    ReplyReply
    13 August, 2022 at 09:08
  99. avatar
    #7 Kantman

    Very little movement possible in Top 5 it seems, with the exception of Grey and Garsfontein. All should be clear by 20 August with a couple of nailbiters. PRG vs Grey definitely the game to watch that day.

    ReplyReply
    12 August, 2022 at 15:56
  100. avatar
    #6 Jakkals

    Hilton, Rondebosch & Framesby are quite lucky to be ranked that high….Monnas, Paul Roos, Outeniqua and Oakdale are stronger than them this year. I think you have to have played at least 6 of the top 10 schools to qualify to make the top 10…if that can be figured in somehow…Framesby only played Garsies and Outeniqua(this Saturday)…and a few losses to teams ranked quite low….Hilton only played HJS…Bosch at least played all the big guns from the Cape but lost with a big score to Gim…and never played against the stronger schools from the North. Just a thought

    ReplyReply
    12 August, 2022 at 15:49
  101. avatar
    #5 Smallies

    @OUD ANKER: jy ken mos Brakpanners ,ons bewe soms maar is notadonner bang nie…

    ReplyReply
    12 August, 2022 at 10:11
  102. avatar
    #4 OUD ANKER

    @Smallies: Welkom terug Mnr Smallies, brawe prediction, ek kan persoonlik nie sien dat Monnas gaan gly nie, MAAR ek glimlag altyd breed as die underdog die proverbial been steel..

    ReplyReply
    12 August, 2022 at 09:59
  103. avatar
    #3 Smallies

    Goeie dag mnre ….ek het so n bietjie n break gevat van alle goed sosiale media ,moet se dit was nogals lekker ,maar het besluit om gou gou bietjie n terugkeur te maak ,Ek sien Norries en Monnas pak mekaar die naweek ,my geld is op Norries om so n bietjie van n upset te veroorsaak en n paar Krugersorpers,Floridiane,Carltonvillers,Albertonners,Germistonners,Edenvalers….ag sommer die hele Gauteng se melk suur te maak ,ek sal vir Norries n wen voorspel met 7 tot 10 punte…

    ReplyReply
    12 August, 2022 at 09:09
  104. avatar
    #2 Wondermaar

    Ek moet sê , jou rankings maak sin.

    ReplyReply
    11 August, 2022 at 16:45
  105. avatar
    #1 Rainier

    Oakdale must have some heavy losses.

    ReplyReply
    11 August, 2022 at 08:45