DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.13Aug | Voortrekker (Beth) | 15 | 21 | Trio | Griffons Final | |
Sat.13Aug | Jim Fouche | 19 | 14 | Sentraal | Bloem City Liga Final | |
Sat.13Aug | Diamantveld | 74 | 00 | Kalahari (Kuruman) | ||
Sat.13Aug | Paul Roos | 12 | 12 | Boland Landbou | ||
Sat.13Aug | SACS | 12 | 24 | Rondebosch | ||
Sat.13Aug | Wynberg | 44 | 12 | Bishops | ||
Sat.13Aug | Stellenberg | 43 | 11 | Strand | ||
Sat.13Aug | Outeniqua | 72 | 05 | Framesby | ||
Sat.13Aug | Brackenfell | – | – | Fairmont | ||
Sat.13Aug | Durbanville | 22 | 03 | Tygerberg | ||
Sat.13Aug | Drostdy | – | – | Bellville | ||
Sat.13Aug | Parel Vallei | – | – | Pearson | ||
Sat.13Aug | Maritzburg College | 22 | 28 | Glenwood | ||
Sat.13Aug | Cambridge | 10 | 99 | Queen’s | ||
Sat.13Aug | Hudson Park | 20 | 17 | Dale | ||
Sat.13Aug | Brandwag (Uitenhage) | 19 | 12 | Bergsig | ||
Sat.13Aug | Grey HS | 32 | 26 | Selborne | ||
Sat.13Aug | Nico Malan | – | – | Humansdorp | ||
Sat.13Aug | Daniel Pienaar | 14 | 12 | Ithembelihle | ||
Sat.13Aug | Muir | – | – | Graeme | ||
Sat.13Aug | Monument | 33 | 29 | Noordheuwel | ||
Sat.13Aug | HTS Middelburg | 38 | 38 | Marais Viljoen | ||
Sat.13Aug | Zwartkop | 31 | 42 | Middelburg | ||
Sat.13Aug | Montana | 44 | 34 | Ben Vorster | ||
Sat.13Aug | Kempton Park | 32 | 17 | Rustenburg | ||
Sat.13Aug | Nelspruit | 29 | 17 | Transvalia | ||
Sat.13Aug | Oos-Moot | 29 | 00 | Jeugland | ||
Sat.13Aug | Eldoraigne | 23 | 24 | Heidelberg VS | ||
Sat.13Aug | Ligbron | 50 | 45 | Hugenote (Springs) | ||
Sat.13Aug | Alberton | 00 | 33 | Secunda | ||
Sat.13Aug | Pietersburg | 61 | 15 | Centurion | ||
Sat.13Aug | Die Anker | 22 | 20 | Potch Volkskool | ||
Sat.13Aug | Dr Malan | 00 | 40 | Wesvalia |
@OUD ANKER: toe verloor hulle
WP vs Bulls u21 om 11h00 ook by Gim
WESTERN PROVINCE U21 vs BLUE BULLS U21 DHL – WESTERN PROVINCE RUGBY rugby https://live.supersportschools.com/event/6308cf58b4ea71ac673af50e available to watch now on SuperSport Schools website and mobile application
@OomPB: Ek gaan beslis die senterkombinasie van die SA A span dophou. Hulle behoort mekaar goed aan te vul op die aanval. Ook opgemerk dat Losper vir SA A begin en vir SA op die bank is.
Die SAA span is gepak met WP spelers maar speel swak as n eenheid.
The first match at Paarl Gimnasium kicks off at 1:30pm between the SA U18 A team and France, followed by the the SA U18s against England at 3:30pm.
How the teams line up:
SA U18 to face England in Paarl:
15 Joel Leotlela (Lions)
14 Alfondso Isaacs (Cheetahs)
13 Sha-Jehaan de Jongh (Western Province)
12 Joshua Boulle (Lions)
11 Litelihle Bester (Sharks)
10 Thurlon Williams (Western Province)
9 Caleb Abrahams (Cheetahs)
8 Sibabalwe Mahashe (captain – Border)
7 Lukas Meyer (Cheetahs)
6 Matthew Fick (Western Province)
5 Thabang Mpafi (Lions)
4 Thomas Dyer (Sharks)
3 Casper Badenhorst (Cheetahs)
2 Ethan Bester (Sharks)
1 Ruan Swart (SWD)
Replacements:
16 Luca Bakkes (Western Province)
17 Liyema Ntshanga (Sharks)
18 Nic Snyman (Sharks)
19 Jack Waterhouse (Sharks)
20 Lilitha Matziliza (Bulls)
21 Steven Nel (Bulls)
22 Stehan Heymans (Bulls)
23 Bruce Sherwood (Western Province)
24 Jeneil Losper (Western Province)
Referee: Paul Mente
SA U18 A to face France in Paarl:
15 Jayden Bantom (Valke)
14 Sesethu Mpaka (Border)
13 Jurenzo Julies (Western Province)
12 Philip-Albert van Niekerk (Western Province)
11 Jeneil Losper (Western Province)
10 Liam Koen (Western Province)
9 Asad Moos (Western Province)
8 Zukisane Tom (Sharks)
7 Sandile Nzuza (Sharks)
6 Max du Pisani (Eastern Province)
5 Keanu Coetzee (captain – Western Province)
4 Sampie Joubert (Western Province)
3 Marco Conradie (SWD)
2 Juan Smal (Western Province)
1 Liyema Ntshanga (Sharks)
Replacements:
16 Christian Everitt (Sharks)
17 Willem Loubser (Western Province)
18 Siyabonga Dube (Sharks)
19 Danio Botha (Western Province)
20 Yabo Ndzamela (Sharks)
21 Aiden Muller (Western Province)
22 Bradley Giddy (Cheetahs)
23 Antonio Bruiners (Western Province)
24 Jameel de Jongh (Western Province)
25 Gino Cupido (Western Province)
Referee: Christopher Allison
@JongMatie: Ek praat net van 2022. Ek is 100% bewus dat PRG se geskiedenis teen Grey, Gim en Boishaai nie goed is nie.
@JongMatie: Sê jy dus PRG en Gim is die no. 1 en 2. 1e skoolspanne vir 2022 omdat hulle vir Grey geklop het? Beteken dit dan Oakdale is no. 3 in die land omdat hulle gelykop gespeel het teen Grey?
@OomPB: JY KAN NET DIE BESTE WEES AS JY TEEN GREY GESPEEL HET, EN GEWEN HET.
FINISH EN KLAAR.
@PRondersteuner: PRG het nog baie werk om te doen.
Gaan kyk na die laaste 30 jaar.
@JongMatie: stem. Hulle was die beste
@OUD ANKER: Jou stelling was dat Affies tov al hul spanne se uitslae hierdie jaar, die top rugby skool in die land is. Dan noem jy die uitslae teen Grey en Gim. Albei is gespeel by Affies? Wel, PRG se uitslae teen beide skole was beter en teen Gim was dit in Paarl, maar PRG se 1ste span het teen Affies verloor. Dit bly maar moelik.
Die rede hoekom ek vra van Affies se o19b en c spanne is omdat dit seker volgende jaar se 1ste span spelers sal wees saam met ‘n paar o16’s van vanjaar.
@OUD ANKER: Ons het geen probleem hiermee nie, indien dit die geval is, well done!
@JongMatie: Netso gaan julle Kaapse jodel, Affie, Monnas, Grey en baie ander manne heel waarskynlik ook nie van my stelling hou dat indien Garsfontein se 1e span Saterdag teen Monnas wen hulle heel waarskynlik dan statisties die beste 1e span skole span in die land sal wees vir 2022.
@JongMatie: Daai is ‘n GROOT blik wurms waaraan jy nou karring…die nie-Affie manne hier bo wil glad nie hoor dat ‘n skool se rugby prestasie gekoppel word aan die hoeveelheid spanne wat in die veld gestoot kan word nie.
@PRondersteuner: Affies moet maar teen PRG en HJS interskoles hou want daar is nie genoeg skole in die Noordvaal wat al hul spanne kan akkommodeer nie.
Kostes is wel n helse kopseer.
@PRondersteuner: Miskien kan Oud Affie met sy statistiek en gemiddeldes vorendag kom (om ook vir @Djou te irriteer), ek loop nie met daardie statistiek rond nie en is my opmerking gegrond op die feit dat Affies die meeste van hulle laer ouderdom en oop spanne wedstryde gewen het in 2022. 18 uit 26 teen Grey en 14 uit 18 teen Gim. Teen die ander skole wat Affies gespeel het is dit moeilik omte oordeel. Bv. het Affies se 0/19 C span baie keer teen skole se A spanne gespeel net om game time te kry, so bv het Affies se 0/19 F span teen Garsies se C span verloor en die 0/19 H span teen Garsies se D span verloor tydens daardie PTA derby, maar hoe judge mens daardie resultate? Teen skole soos PBHS, KES, Jeppe, Maritzburg, Waterkloof, Menlo was dit baie naby aan 100% wenne vir al die Affie spanne waar A teen A, B teen B ens. spanne teen mekaar gespeel het.
@OomPB: Eks seker 2023 mag dalk anders daarna uitsien vir ander spanne ook wat dan weg van die huis af moet speel, my punt van Affies was gebasseer op 2022…by the way ek geniet die Kaapse jodel selfs @Boerboel en @Deon se weergawes daarvan.
@OUD ANKER: Die kompetisie by o14, o15 en o16 was baie kwaai vanjaar. Dis jammer Affies konnie teen Boishaai en PRG in daardie ouderdomsgroepe speel nie. Hopelik gebeur dit volgende jaar, maar Affies het ‘n baie goeie jaar agter die rug. Hoe het hulle o19b en c spanne gedoen?
@OUD ANKER: ek sal maar jodel want die ander is op awol. Laat ons sien hoe vaar Affies volgende jaar as hulle weg speel teen Gim en Grey.
@Rainier: Ons mag jodel, want ons het berge!!
@Rainier: Ek hoor jou, kom ons kyk wie gaan nog jodel…
@OUD ANKER: Ek dink jy verwar ons met die Wes Kaap se jodelbende.
@OUD ANKER: Ek stem 100% saam met jou oor Affies en is hierdie nie ‘n ja maar nie, wat ek wel glo is dat hierdie jare die skole met diepte beter gevaar het na die Covid, baie skole het gesukkel met beserings en dan nie die diepte gehad om dit te kon beveg nie, Affies het selfs ook ‘n paar beserings gehad maar kon dit makliker vervang en hanteer, Affies defnitief hierdie jaar die beste, ek hoop van volgende jaar af sal die beserings ook minder word na die Covid, volgens gesprekke met afrigters was hierdie jaar se beserings veel meer as vorige jare by meeste skole, sal interessant wees om te sien of dit weer gaan afneem. Dink baie van die gemengde skole het maar gesukkel as daar beserings gekom het, daar is wel ander wat natuurlik nogsteeds goed gebly het.
@Rainier: Melodramaties…ek hoor jou, jy en @Grizzly het my reeds verras deur saam te stem oor Affies sonder die “ja maar” of die “is jy heeltemal gerook” comments…
@OUD ANKER: Hou op so melodramaties wees, min mense sal nie met jou saamstem oor Affies nie.
@OUD ANKER: Stem saam oor Affies.
@4×4: Ek stem met jou oor Affies. Ek gaan heel waarskynlik hate comments ontvang dat dit die blog gaan flood met my volgende comment….Affies is heel waarskynlik span vir span in onder ouderdomsgroepe tot oop spanne die top rugby skool in die land vir 2022 deur net na hulle uitslae as ‘n geheel te kyk.
@4×4: Ek stem 100% saam met jou. Covid het ‘n skool soos HTS Middelburg veral baie hard getref. Hulle het feitlik heeltemal ophou recruit agv finansies en kyk waar is hulle hierdie jaar. Baie hartseer omte sien dat hulle gaan afskuif.
@4×4: Kyk bietjie na Nico Malan se /15 span die jaar. Het al die sterk seuns uit die Kouga behou agv covid en het ‘n skitterende seisoen gehad. Interessante case study van die impak op kleiner skole as hulle nie die seuns in hulle voedingsarea behou nie.
@Rainier: Ryno se strukture is blerrie goed!
Die 2023 seisoen gaan baie insiggewend wees veral ten aansien van werwing. Die Covid jare het die werwers dink ek so bietjie ontkant betray so sal insiggewend wees om te sien hoe sekere skole dit gaan remedieer.
Ek dink die Affies manne het afgelope jaar blerrie goed gewerf as daar gelet word op die sukses van die onderouderdom groepe en die 1stes, en verstaan ek vgl jaar se inname baie sterk gaan wees, te danke aan die sukses deur die bank.
Ouers hou nou maar daarvan om hulle kinders te plaas by skole wat wen ruggas speel.
@OUD ANKER: dis hoe ons vir Smallie ken. Ek wil net byvoeg dat die Grey skoliere en ondersteuners dit met dignity gevat het. Ek het n Grey seun gesien al hul blikkies en papiere optel op hul paviljoen en sy hand geskud. Respek.
Geluk aan PRG.
Kan nie onthou wanneer laas al die A spanne en die 1ste span van GCB verloor het op een dag nie.
Die opmerkings oor die 6 seuns wat uit is op FB is ‘n verleentheid – die scoreboard het nie ‘n comments seksie nie.
Die 2 Suidkaap spanne wat albei verloor het is ‘n groot verrassing.
Lekker rugby gekyk by Garsies gister, hulle het mooi rugby gespeel die tweede helfte. Die lynstane was bitter swak.
Miskien het Ryno toe nie so ‘n slegte job gedoen nie…
@Smallies: Respek vir jou Smallies wat die Grey verloor teen PRG met dignity op die ken vat..!
@PRondersteuner: Baie geluk aan PRG en al julle ondersteuners. Gister was PRG ‘n hokkie EN rugbyskool. Die skool wat die jaar die naaste aan PRG gekom het wat betref span oorwinnings teen Grey was Affies met 18, dit plaas die 23 oorwinnings van PRG in perspektief.
@OomPB: Gister was vir my ‘n groot verrassing. Ek dink nie Grey het al ooit so baie verloor teen enige skool nie. Almal weet hulle sal opstaan en hard terugkom volgende jaar.
@OomPB:
Net 4 u19 soanne het gewen van Grey
@OomPB: sorry die rugby is verkeerd.
@Kantman: Ek praat onder korreksie maar PRG het 23 van 26 rugby gewen en net 1 uit 11 hokkie spanne het verloor.
@OomPB: Bly jyt dit geniet. Was n goeie game.
@Kantman: Ek smile breed vanaand. Hierdie gebeur nie baie nie. Well done Paul Roos!!
Grey se groot fout vandag was hul gameplan om te hou by lang passes. Dit werk net nie op so ‘n nat veld nie. Om nie te praat van die gevaar vir onderskep nie. Die kere wat hulle die bal voor gehou het, was hulle baie goed.
@Wonder: paar mooi karps ,maar die wind en kouefront het maar geneuk ,ons maksimum was maar 9 vandag
@Smallies: Iets gevang?
@Kantman: ek kon ongelukkig nie die games kyk nie,ek het langs die Gariep gesit en vrek van die koue …..maar ja dit sal n les vir hulle wees .weereens well done aan julle
@Smallies: Ek het al die A spanne gekyk, geen wedstryde was eensydig nie. My gevoel is dat die Grey spanne almal gesukkel het om aan te pas by die swaar velde. Opmerklik dat die skoppers gesukkel het met vastrap. Agterlangs het verskeie aangeë waar hulle op aanval was verlore gegaan. Tuisveld voordeel was definitief by PRG. Ek is seker hierdie groep spelers van Grey gaan baie leer uit die speel in sulke toestande. Veilige terugreis vir die Bloemfonteiners, lekker gesels langs die veld.
@OomPB: Baie geluk met n welverdiende wen ,PRG is maar net n spesiale game vir Grey…well done weereens
@Gimnasias: bly ek het die movie gedoen. PRG se hokkie was uitstekend gisteraand en lyk my die ander spanne het ook hoed gevaar teen Grey Kollege. Grey is gedugte teenstanders. Het lekker saam met van hul ouers gekuier soos gewwonlik
Baie geluk aan Paul Roos! Stellenbosch kook weer vanaand. Laaang pad vir Grey huistoe.
Well done Drostdy! Die Kwaggas se verloor het maar net my punt bewys dat as hul teen Boishaai gespeel het voor Interskole was dit n ander storie. Ek weet Kwaggas het n paar manne gemis wat by SA Skole spanne is maar so het Paarl Gim n groot gedeelte van die seisoen sonder heelwat 1ste span spelers gespeel wat beseer was maar hul het nogsteeds gewen. Sou verwag het dat Kwaggas die een moes wen maar toe nie. En die 2de span het ook verloor. Ek hoop vir Kwaggas se part dat daar tans heelwat Gr.11’s in die twee spanne is anders gaan volgende jaar se feesjaar wat rugby aanbetref n antiklimaks wees.
Markotter is n lekker plek
@Kantman: Cherries verloor 10-5
@OomPB: Al die A-span resultate sover wenne vir PRG, eerstes gaan groot wees.
@OomPB: Dalk die gelykmaker vir PRG, daai swaar veld gaan moeilik wees.
Lyk my ek sal moet gum boots inpak vir die naweek se lynloop.
@Prins Valiant: ek het die telling as 38 – 36 vir MV…
Goeie wen vir Kempton Park teen Rustenburg ook. 32-17
@Prins Valiant: oh wow…ek sal moet hoor. Ek was nie self daar nie
@Jakkals: Woord uit Middelburg is dit was gelykop.. 38 elk? Bietjie omstredenheid oor die resultaat tussen die beamptes/skole?
Great wen vir Marais Viljoen teen HTS Middelburg. Die Rooi bulle beleef n swak seisoen maar dit is great dat MV die geleentheid aangryp en n groot skool omrol.
@OomPB: Dis meer as net hy.
@PRondersteuner: daai skrumskakel.
Selborne 26-32 Grey Pe.
After a very rocky start to the season the boys can be proud of the character they have shown. Congrats to Grey on a deserved victory.
@OomPB: Eindtelling 12-12. As PRG se agterlyn net soos hulle voorspelers kan speel, het PRG ‘n kans volgende week. Maar ai!!
Gaan volgende week bietjie lynloop na jare by Markotter As PRG so gaan speel gaan dit n moerse stryd wees. Landbou die beter span.
Big Premier Interschools ( DSTV broadcast) game in Natal today. Glenwood vs. Maritzburg.
Sterkte aan almal. Dit gaan ‘n baie nat Saterdag in die Kaap wees.