Noord-Suid 2021 Team of the Day 1 + 2 28 Apr, 2021 beet Squads 4 Just for a bit of fun: I kept the Day 1 team intact and selected a Day 1+2 team to oppose them.
Kerels, is al die Oakdale manne nog o/18-0/19?
Wat voer hulle die kinders op Riversdal?
@Strepie: Hulle het op die stoep geboer vir n jaar.
@Strepie: Hulle is meeste 0/18…paar o/17s by…. LOL
Nathen Mong van Menlo het my baie beindruk gister aand