16 Comments

  1. Baie geluk aan Heidelberg Volkskool wat al hulle wedstryde gewen het, die eerste keer wat hulle in die Virsekerbeker deelneem!

    ReplyReply
  2. @CharlesZA: Ek verstaan hulle het 40-17 gewen.

    Weet iemand dalk wat die tellings tussen Hugenote (Springs) en Lichtenburg was?

    ReplyReply
  3. @oppimoot:
    o14 Lichtenburg 33-8 Hugenote
    o15 Lichtenburg 47-5 Hugenote
    o16 Lichtenburg 31-20 Hugenote
    1st Lichtenburg 44-31 Hugenote

    ReplyReply
  4. Volkskool se o16 span het laasjaar ook die Virsekerbeker (2de divisie) gewen, hulle graad 11’s was ook in die semi-finaal, ons hoop maar volgende jaar as daardie 2 groepe saam speel kan ons vir paar groot verassings sorg. Dalk promosie na die Skild!

    ReplyReply
  5. @oppimoot:
    Eerlikwaar is ek bietjie bekommerr oor Middelburg die jaar en ook Lichtenburg… het al 2 keer die jaar teen hulle verloor in Puk Prestige!

    ReplyReply
  6. spesiaal vir die ouer geslag oos randers hier,ek was st 7 gewees in 1987en Stoffberg het in die kwart eind van die Oos -Transvaal liga teen Hugenote verloor as ek reg kan onthou, die wat vir oom Skip Henderson kan onthou kyk aan die einde ban die video
    https://youtu.be/p-SUtXNNWBY

    ReplyReply
  7. @Smallies: Jis, ek het dit nou baie geniet, dankie. Interessant hoe die onderste deel van hierdie log uit eks Makro skole bestaan, en die boonste deel nie….

    ReplyReply
  8. @Die Ken: @Ricardo12Volkies2012: Heidelberg doen baie goed
    Soos die ken terug opmerk, op hierdie log is 4 van die top 5 groot skole, en laaste 3 macro skole.
    In die plaat afdeling is Ben Vorster ( die enigste groot skool) tans 1ste op log, gevolg deur 7 makros
    In beker afdeling loop Helpmekaar voor, nog ‘n groot skool wat bo makros le
    Nog vroeg sal verander in plaat en beker, nogtans interessant dat al drie groepe in afd 1 groot skole tans botoon voer oor makros

    ReplyReply
  9. @Vyfster:
    Stem 100% saam, het dieselfde laasjaarjaar gese toe Valia en HMK in semis was van VirsekerBeker… Volkies het maar seker die moeilikste pad semis toe, gaan 1 van die 2 moet wen om deur te gaan! Hulle het hulseld geen guns gedoen teen Hugenote, baie teleurgesteld aangesien ons hulle vroeer die jaar gemaklik gewen het!! :)

    ReplyReply
  10. @Ricardo12Volkies2012: julle sal semis haal….selfs al verloor julle laaste 2, ….1 of 2 bonuspunte sal genoeg wees
    Sal egter beter wees om 1 te wen, want dan het jul tuissemifinaal vir al jul spanne wat semis haal

    ReplyReply

Leave a Reply