Ben Vorster & Pietersburg’s Virsekerbeker Shield woes in 2018

Along the way to ending up on opposite ends of the Virsekerbeker Shield league in 2018, Ben Vorster (Tzaneen) and Pietersburg (Polokwane) both fell prey to the competition’s strict points system which saw the two Limpopo province schools lose points and with it opportunities.

You’ve heard of “taking one for the team” but for Ben Vorster their suffering was a case of “taking out the team for one”. Their stand out under-16A team was effectively disqualified from the semi-finals and forfeited all points earned from wins because of one of their players. During the second term the player in question was selected for the Limpopo u16 Grant Khomo Week team but through more elaborate tests conducted for the Youth Week, was discovered to be overaged. This in turn prompted the action against the whole Ben Vorster u16A team in the third term. Fortunately for Ben Vorster, in spite of the lost points, they still topped their group and are set for promotion to the Virsekerbeker Plate in 2019.

Not so lucky are the Limpopo province’s biggest school Pietersburg, who’s relegation fate hangs in the balance after they ranked last in the Shield league. Pietersburg’s demise was the direct result of a shortage of player numbers at both under-16 and under-14 levels. They were so thin, they didn’t even have enough rugby boys to make up B-teams in these two age-groups. So when A-team injuries hit during the course of the season, Pieties had to withdraw their u16A and u14A teams, which in terms of the Virsekerbeker rules meant that those two teams lost all points earned. Pietersburg ended the regular season on just 62 points, the lowest score of all 24 schools making up Division 1. For their u16A and u14A, forget winning matches, the default points earned by merely pitching up and playing would have at least secured Pietersburg a finish ahead of next closest rivals Florida (75) and Hugenote (74), before the playoffs started.

Leave a Reply

38 Comments

  1. avatar
    #38 Eg papie

    @vyfster nie lelik nie maar julle was uit gevang in jul onder 16 groep wie se julle nie in ander groepe ook dit gedoen nie. Jy prt julle o/14 so goed gedoen teen ander skole bv hugenote en jeugland.

    Vat Marais Vilnoen se 0/14 nie sterk nie maar het daai spanne bv Jeugland +/- 90 gegee en Hugenote gespeel en in 30 min van die game is die game gestop met 53-0. Dan kry jy Montana en Zwartkop wat Marais 40 gegee het.

    Ek glo moet nooit die wa voor die os span nie. Wag en kyk wat gebeur volgende jaar voor jy dink dat julle dit gaan vat. Eldos, Rustenburg, montana, zwartkop, Kempies, Marais en Nelspruit is nie sleg nie. Enige span daar op die dag is goed

    ReplyReply
    11 October, 2018 at 19:53
  2. avatar
    #37 Vyfster

    @knowthegame: Ons is in skild geplaas deur Noordvaal, ek voel ook hulle moes in plaat geplaas wees…maar ons het mos nou die afdeling gewen en skuif een vlak op, tot net onder julle, waar ons die enigste skool gaan wees wat nie ‘n ou makroskool gaan wees nie….by verre die kleinste skool daar vge jaar..as alles goed gaan, wen ons dalk weer daardie plaat vlge jaar en speel dan saam met julle beker

    Maar dit sal nie maklik wees nie, ons het nie die hele gauteng om top spelers van te werf nie, ons moet maar klaarkom met wat ons het.
    ek het nog nooit blou moord geskree as Helpies goed vaar nie, slegs my opinie gelug dat hulle goed genoeg is om in die ou makro afdeling te kompeteer…wat wel bewys was vanjaar…ongelukkig het die verandering 2 jaar te laat vir julle gekom…2016 en 2017 se span sou beter kans gestaan het vandag.

    Interessant is 3 van die 8 skole in afd 1 beker sge groot skole…Helpies, EG en Transvalia volgens getalle
    al 8 in plaat vanjaar is makroskole Eldo’s, Rustenburg, Marais Viljoen, Noordheuwel, Centurion , Zwartkop, Montana en Kempton..vlge jaar gaan BV die enigste groot skooltussen daardie makros wees, met Nelspruit wat nog bykom
    in die skild was daar 4 van die 8 makro’s…Florida, Jeugland, Middelburg en Oos Moot (vlgs jongste syfers sou hul vanjaar makro moes speel, hul graad 8 inname vanjaar is 355….2en ‘n half keer meer as BV

    In ad @ is daar vlgs getalle verskeie makroskole….Wonderboom, Tom Naude, HTS Witbank,HTS John Vorser, Die Anker, Northern Academy, ….te veel om op te noem….hulle kan glad nie in hoer afdeling kompeteer nie, hulle is nie goed genoeg nie…verwag jy dan nou hulle moet hoer speel en elke week 150 teen hulle kry….ek dink die nuwe formaat is korrek…krag teen krag
    Dit gee ook skole in bv afdeling 2 kans om iets te wen….Secunda het in 1stes vir Frikkie Meyer gewen…nie 1 van hulle was al ooit in so’n eindstryd betrokke nie…Secunda het 400 meer leerlinge as BV, maar dit pla my glad nie dat hul nou 2 vlakke laer speel nie….Ellisras se 016s het afd 2 gewen teen Piet Retief, …wat ‘n wonderlike geleentheid is dit nie vir hulle nie….die meeste van die skole wat afd 2 speel is groter as BV, selfs Merensky het meer leerlinge, gen Hertzog waar my dogter is ook, Klerksdorp, Potch Volkies, Potch Gimmies, Benoni High, Witbank tek, Ligbron, Wagpos, Randburg, Linden, Bergsig, Tuine, Overkruin, FH, Pretoria Noord..ek kan bladsy vol skryf….maar hulle kan nie tans, teen BV, Lichtenburg, Transvalia, Helpies en EG kompeteer nie…van hulle sal vermoor word, maar van hulle sal weer oor paar jaar oorheers veral klerksdorp en die Potch skole sal ‘n comeback maak, kyk maar na Klerksdorp se 014s vanjaar
    chill tog nou, ons het ook verloor vandag…inderwarheied het al 3 afd 1 se 1ste span wenners in liga fase verloor teen die span wat hul vandag gewen het..so almal is maar teleurgesteld…maar dis wragtig nie die einde van die wereld nie

    Jy vergeet ook dat julle vanjaar groot pak slae gekry het teen skool met minder seuns as julle…Boland Landbou….so ek verstaan nie jou punt nie. moet BL nou in laer liga gaan speel net omdat hul klein in getalle is, wat van marlow…julle het 2x soveel seuns as hulle, maar hul kompeteer teen die top…mag hulle nie…gelukkig het BV vanjaar vir Marlow gewen, maar vir die eerste keer in geskiedenis teen Jeppe verloor wat 3x meer seuns het….

    so ek verstaan nie jou punt nie…krag moet teen krag speel…dit smaak my jy is bitter oor vandag se groot pak slae, maar sulke dinge gebeur maar, vra vir Oakdale
    Wees eerder trots dat julle top of the log was en in jul eerste jaar in beker afdeling die finaal gehaal het…..julle was 10 sekondes weg om laasweek teen Transvalia te verloor…vlge jaar probeer julle maar weer, BV gaan vlge jaar plaat speel en hul beste doen om die elite 8 te haal…maak nie saak hoe groot hulle is nie, ons sal baie trots wees….dit sal nie maklik gebeur met Nelspruit daar nie en stadskole met digby 2000 leerlinge nie, maar ons gaan wragtig nie moan om teen hulle te speel nie, ons sien baie uit daarna, trouens, het die meeste van daardie spanne al dikwels in die verlede geklop…nes ons julle ook 6 jaar in ‘n ry geklop het….nou het julle ons weer 4 jaar namekaar geklop…thats life.

    ReplyReply
    19 August, 2018 at 03:10
  3. avatar
    #36 tzavosky

    @Djou: Dit gaan nie bloot net om getalle nie, maar die gehalte spelers wat jy na jou skool kan lok. So ver ek weet is Nelspruit wat getalle betref ook ‘n makroskool, maar in ‘n uithoek van die land met ‘n klein hinterland, en volgens hulle standaarde het hulle gesukkel die jaar.

    Dis aansienlik makliker om in ‘n metropolitaanse gebied ‘n relatief klein groep gehalte spelers net agter die bult te gaan haal en vandaar ‘n redelik kompeterende span te bou. Bygesê, die kompetisie om daai gehalte spelers bymekaar te kry vir verdere ontwikkeling is aansienlik groter, maar dis meer haalbaar.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 22:47
  4. avatar
    #35 Djou

    @tzavosky: Ja dit is die tipe rugby wat mense se harte warm laat klop.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 22:17
  5. avatar
    #34 Djou

    @knowthegame: Ek dink Virseker het teruggegaan na die ou bedeling voor mskroskole ens. Toe het almal mekaar gespeel.
    Daar is 3 grootskole in die bekerafdeling nl EG, Helpies en Transvalia en talle makroskole in die ander afdelings.
    As Helpies afskuif gaan dit waarskynlik eenrigtingverkeer wees.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 22:15
  6. avatar
    #33 knowthegame

    @Vyfster: Ongeveer Helpies se totaal?Wat maak hulle in Virseker afdeling waar hulle tans kompeteer?Helpies se totale intake in graad 8, onder korreksie, 130-150.Dan skreeu julle blou moord as hulle redelik vaar.Mens kan positief ,of negatief wees, of realisties.Helpies is nie n makro skool nie

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 20:59
  7. avatar
    #32 knowthegame

    @Vyfster: Julle speel een vlak te laag en Helpies speel een vlak te hoog as jy na leerders gaan kyk.Maar geniet jou statistiek @blindes

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 20:54
  8. avatar
    #31 tzavosky

    @Vyfster: Wat jou drieë statistiek nie sê nie, is dat daai vier die L vleuel, buitesenter, heelagter en R vleuel is (in daai volgorde) – ek dink dit weerspieël die “brand”.

    Smith is terug volgende jaar, maar ek sal veral Mulder mis – ‘n baie talentvolle speler.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 20:32
  9. avatar
    #30 Vyfster

    Interessante stukkie statistiek oor BV
    Die week groot gewag gemsaak van eie Helpies vleuel wat 18 dried die seisoen gedruk get, on hul all time record te breek.

    BV die seisoen
    Elke liewe speller in span het ‘n drie gedruk.
    Die top 4 driedrukkers in span vir seisoen is:
    1.Shima Malepo 24 driee
    1, Christiaan Smith 24
    3. Jason Mulder 14
    4. Melvin Maake 10

    Top 4 het 72 driee saam gedruk!span 123
    Ek wonder of daar nog ‘n span in die land was vanjaar waar elke speler gedruk het….en of iemand meer as 24 gedruk het soos BV se 2 spelers? Sal interessant wees as iemand dalk weet?

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 18:34
  10. avatar
    #29 Vyfster

    @Tiny: ja, dit is impressive…geluk met baie goeie oorwinning vandag@Grizzly: oos moot se graad 8 intake was vanjaar 355…grootste ooit…word ‘n massiewe skool….dink hulle gaan van krag tot krag gaan in toekoms@tzavosky: jawat, dis maar al wat ons vra…asook om nie teen P/Burg of Merensky te verloor nie….dan is ek happy…lol

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 17:15
  11. avatar
    #28 tzavosky

    @Djou: Ja, kyk, ‘n ou hoop vir die coaches en spelers se part hulle wen, maar om eerlik te wees, ek het om verskeie redes aan die begin van die seisoen nie baie hoop vir BV gehad nie. Die hoofafrigter het my verseker hulle gaan beter doen as wat ek verwag, en hy was reg, daarvoor gee ek hulle krediet.

    Maar bo alles, hulle het entertain met die “brand” van rugby wat ons verwag, en dis eintlik al wat ons vra.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 12:45
  12. avatar
    #27 Tiny

    @Vyfster: Kuddos to the coaches, under Johan du Toit. Spoke to him the morning after loss against Hudson Park, where he fielded his second stringers. He was down in the dumps, but after long talk to the guys they won against Westville and Marais Viljoen at Kes tournament. Except for slip up against Norries in round robin with their star player Shane Bolton injured they never looked back, going from strength to strength.
    Remember the name Shane Bolton, already signed up with Free state for next year. He will be seen in the future at higher levels

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 12:05
  13. avatar
    #26 Grizzly

    @Vyfster: Jammer,ek kan jou pyn tot hier voel…onthou 1982 as tienjarige soos gister…OM beslis n Skool wat sonder n koshuis onder die radar vorentoe gaan…watch this space…hulle sal nog beter doen as hulle minder seuns aan die Ooste af staan…congrats Oosies!!

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 10:51
  14. avatar
    #25 knowthegame

    Geluk aan al die spanne.As iemand tellings het van ouderdomsgroepe in Cup afdeling,sit asb op chat.Enige idee hoe laat speel Monnas @Helpmekaar in cup final.Gaan n riller wees met Monnas die groot gunsteling.Well done aan Helpies,julle boks way above your weight as jy kyk na getalle,go Helpies

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 10:34
  15. avatar
    #24 Djou

    @tzavosky: @Vyfster: @Grizzly: Baie geluk aan Oos-Moot. Darem een span van Pretoria wat kampioen is!
    Jammer vir BV wat oor die laaste hekkie gestruikel het.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 10:17
  16. avatar
    #23 Djou

    @sewes: Jy moet kom kyk by oefening, daar is baie hokkiespelers. En dis goed want almal kan of wil nie rugby speel nie.
    Ja jong, as al die stories oor die imports maar net waar was – dan het ons great spanne gehad – van A tot C – en was ons in al die finale.
    Maar wanneer ons na al die uitslae kyk dan behoort dit nou duidelik te wees – en ook ‘n bewys te wees – dat al die imports waarvan almal praat heeltemal oordrewe is. Dit is gewoonlik maar so dat iemand hoor van ‘n kind dan word dit opgeblaas en dink mens daar is honderde. Tog, as jy na die geldsake kyk – en in ag neem Garsies is middelklas, dan is daar net nie geld vir honderde nie.
    Dalk moet Garsies en Kloof saamkom en saam ‘n fonds stig en daaruit tekorte aanvul – dalk kan ons saam ‘n match wees vir Menlo! :lol:

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 10:16
  17. avatar
    #22 tzavosky

    Oos-Moot 29-20 Ben Vorster.

    Baie geluk aan die Moot manne. Klink my dit was ‘n naelbyter tot op die einde – met O-M 22-20 voor en BV op die aanval het, OM ‘n onderskepdrie gaan druk om die wedstryd te beklink.

    Ek dink nog steeds die Cup, Plaat en Shield moet vergroot word na 10 spanne elk, en O-M wat saam met BV opskuif na die Plaat.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 09:46
  18. avatar
    #21 Vyfster

    @Djou: Oos Moot 29=20 Ben Vorster ?
    Geluk Oosies, waardige kampioene.
    Ironies was telling 22-20 met minuut of 3 oor
    Hoop toe maar Vossies wen weer met strafskop in laaste minuut, maar toe druk OM ondeskepdrie!
    Welgedaan Vossies, bly trots op julle en julle bly darem algehele skild wenners.
    Boontoe sal hul wel sien ek het uitslae gecall toe ek weervoorspelling sien..
    Maar will nils weg vat ban OM nie.
    1ste keer sedert 1982..
    Julle mag maar fees vier?

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 09:42
  19. avatar
    #20 sewes

    @Djou: Met al die imports het ek gewonder hoekom julle B spanne nie almal oordonder nie.Nou vestaan ek almal het gaan hokkie speel :lol: Net n grap.

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 09:39
  20. avatar
    #19 Djou

    @Vyfster: Ek wonder of julle in reen gaan speel. Die weer lyk goor vir goeie rugby!

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 08:08
  21. avatar
    #18 Djou

    @Grizzly: @Vyfster: Mens moet jouself presies uitdruk anders is daar misverstande. Kyk bv. ek praat oor Affies meisies en @Grizzly: dink dis Menlo. Ek verwys eerder na seunshokkie en julle na meisieshokkie.
    Nou, ek herhaal gou – Garsies se seunshokkie het Noordvaal gewen en moes toe teen Affies seuns uitspeel om die ligawenners te bepaal en toe wen Garsies die een ook – o.14, o.16 en 1ste is gesamentlik beste seunshokkieskool in Noordvaal.
    Die dat ek verwys het dat hoewel ons nie die rugby gewen het nie, ons hokkie darem ‘n troosprys is. :lol:

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 08:07
  22. avatar
    #17 tzavosky

    @Grizzly: @Vyfster is besonder entoesiasties oor sy ou alma mater, maar hy het ook een van daai goor jobs waar ‘n ou soms in die middernagtelike ure werk. Of dalk is Rand Carbide weer besig met ‘n nagtelike vergassing daar op sy dorp!

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 07:26
  23. avatar
    #16 Grizzly

    @Vyfster: Sien jys so opgewonde oor vandag jy Jan nie slaap nie :lol: Geen hokkie game kan my bubble bars nie,onkykbaar vir my..Ek het 2 rammetjies so nooit daar gegaan nie. .my bubble is laasweek gebars,sterkte vandag teen my Alma..

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 07:09
  24. avatar
    #15 Vyfster

    @Tiny: yes I got confused because Eldos started their season against middies who play pukke..
    But you will agree,the next 4 games were horrible for Eldos losing al 4, conceding 70 against Menlo, 60 against helpies 50 against rustenburg an even 47 against Hudson park!….how on earth you turn season around from there to make final I will never know but well done?

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 01:05
  25. avatar
    #14 Vyfster

    Another way of looking at it is as follows.
    In the latest BHP top 30 there are 6 teams there that is in division 1 of Virseker.
    5 from the cup , none from the plate and 1 from the shield
    Interestingly 3 of the 6 played big schools last year, other 3 make
    The 2 leading teams and only ones under the top 10 are both ex big schools namely Helpies an Transvalia..
    Then follow the 3 macros in Monnad, Garsies and Menlo between 10 and 20. Lastly another big school in Ben Vorster at 22
    BV didn’t have easier fixture list than any plate school, their only 2 losses came again teams that were top 10 at that time, Helpies with fairly similar scoreline as they had against Monnas, and a last second penalty loss against Jeppe, same Jeppe who smashed Kloof and lost In
    last second against Affies
    Good wins against Marlow, Northwood, lichtenburg, Middelburg and centuries or near centuries against Florida an Hugenote made for a successful season
    And they deserve their ranking.
    I also believe Oos moot deserve a place in top 30, they might show why tomorrow..lol.
    .go and look at their results for the year
    I know BV is such smaller than the macros in plate division and might struggle next year in the junior category
    I am just pointing out the so called big schools can compete with the macros
    This year has proven me right with zHelpies topping log, Transvalia doing very well, lichies Bv and OM dominating the macros like Middelburg, Florida and Jeugland in the shield

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 00:42
  26. avatar
    #13 Vyfster

    @Tiny: my apologies…my memory seems to worsen every year. It remains a fact that a lot of the plate teams played in the Pukke prestige reels, but it was 2 shield teams that made the finals. One of the plate teams Centurion played in Puk reeks..but BV easily won that series ..and beat Centurion in 8 of 9 games.

    This is not to denigrate anyone. And Kudos to Eldo s and Nories overcoming a bad start to finish strongly

    ReplyReply
    18 August, 2018 at 00:12
  27. avatar
    #12 Tiny

    @Vyfster: Your facts are not that correct, Eldos played in the Tuks reeks, not Pukke

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 22:15
  28. avatar
    #11 Vyfster

    @Grizzly: Sorry om jou bubble te bars, maar menlo het as top noordvaal skool aan SA kampioenskap deelgeneem selfde naweek as wat Noordvaal kampioenskappe plaasgevind het….vreemd dat hul dit so hou,maar menlo is nr 1 in SA en het hul titel gaan verdedig in Bloem, kon dus nie aan vanjaar se Noordvaal finale deelneem nie
    Steeds goed om wenner van die res te wees, maar die beste span in SA was nie daar nie

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 22:08
  29. avatar
    #10 Grizzly

    @knowthegame: Nog hier maar nie veel on te se nie….good luck more.@Djou: Ek dog @Menlo se hulle het Oranje onttroon as nr1?

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 18:24
  30. avatar
    #9 Djou

    @Valkie: Ja jong! Jy weet mos, ons is ‘n veelsydige skool. As die rugby nie wen nie, dan doen ons maar die hokkieding. :lol:
    Maar ek moet se die hokkie was ‘n totale verrassing – veral vir die seuns! Eerste keer in die skool se geskiedenis dat hulle Noordvaalkampioene is! So ek is bly vir hulle!

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 15:30
  31. avatar
    #8 Valkie

    @Djou: Hokkie sê jy!!!? :lol:

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 15:17
  32. avatar
    #7 Djou

    @knowthegame: Jy sou gemerk het dat ons lankal begin het om minder aktief te wees weens al die nonsense wat hier versprei word.
    Maar ons het ook geen spanne in die finaal nie – dit is soos dit is en ons is maar net dankbaar dat ons 2 spanne in die semis gehad het. Die beter spanne speel in die finaal.
    En ons is mos nou ‘n hokkieskool ook. Albei die seuns en dogters eerste hokkiespanne is Noordvaalkampioene, so ons het die meisieskool minstens vir die jaar onttroon! :mrgreen:
    Sterkte vir Saterdag!

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 13:12
  33. avatar
    #6 knowthegame

    @Rainier: waar is die Garsies manne?

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 11:23
  34. avatar
    #5 Vyfster

    Lol
    No,just stating facts..
    Still hope like hell for Vossie win.
    Question sera, sera.
    Don’t think there is 1 person here who can confidently predict the 3 first team stadium finals!

    Interestingly the 2 plate finalist, really started their season slow, the picked up magnificently, while Rusten burg started like a house on fire then fizzled out.
    Helpies/ Monnas also impossible to call…so let’s call all 3 50:50! Drama there will be a plenty before 5he last whistle of last match

    That’s no maybe?

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 09:52
  35. avatar
    #4 Valkie

    @Vyfster: I am spotting similarities…..

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 08:20
  36. avatar
    #3 Rainier

    @Vyfster: Trying to steal the underdog tag from Rugbyman now that he is not using it this week?

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 06:54
  37. avatar
    #2 Vyfster

    lol…also interesting to note…BV beat Middelburg easily 39-21 away in Middelburg in leaugue game, 3 weeks later beat Middelburg 34-25 in Tzaneen in semis….which included a last minute try.
    Shows you that the knockout phase are always tighter affairs…and that refs are not as partial as some would have it.
    Exactly the same happened with Oos moot against Lichtenburg…won by 30 in leaugue, and by 20 odd in semis…..lichtenburg and middelburg played each other twice this year, one home game and one neutral venue…both cases Liggies won by 3
    OM and BV scores against L/burg and M/burg also show remarkable correlation…irrespective of homeor away game…..so lets rather applaud the referee’s statistically the margins was exactly what a bookie would have predicted…and those guys know their stuff for the most part!

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 02:29
  38. avatar
    #1 Vyfster

    Ja, this is sad for Pietersburg to be demoted to division 2
    I am very proud of Ben Vorster, who in spite of forfeiting all their u16A points…where they easily topped the log, still managed to be the overall winner of the division 1 shield..and rightfully earned their promotion
    i need to stress that the school is entirely innocent in this affair, 1 new child was written in this year with a forged copy of an birth certificate…certified by the SAPD….child make it trough to gran t Khomo, and only after that the forgery was discovered….Northvaal had now choice but to take away the points of team, a decision that was appealed…..BV was ready to take the case to the highest court in the country, but legal opinion was that appeal will be overturned on procedure, but that Northvaal will have now choice to take it again to court in order not to create a presedent or loophole that can be used by the less scrupulous.
    Luckily, the school amassed enough points to win the overall shield and get promoted to Plate….where they anyway should have been from beginning
    I just feel for the u16A team, definitely the strongest team currently who had the best change of winning the shield of all our teams.
    Ist team is still unbeaten in leugue, in fact lost only to Jeppe, with penalty after hooter, and Helpmekaar…both at that time in the top 10 in rankings

    But they play Oos Moot in final tomorrow….problem is , that it is effectively a home game for Oosies in Pretoria, even though BV 1sts topped the log
    Of more concern, they play already 08hoo in the stadium…ridicilous in my opinion
    The weather forecast predict a cold drizzly day, temp at that time about 8 degrees….no Tzaneener can play rugby under 20 degrees, let alone 10…lol…so Oosies must be favourites
    they met once this year BV winning 52-50 with last gasp penalty on Oos_Moot home ground , so they are any way very close….OM only lost 1 more game this year, very beginning to FM…and have something like 13 easy wins in a row after lost to BV

    Also worth noting that OM beat Lichtenburg in shield with 30 points, and then again again in emis with 20

    The same Lichtenburg won the puk prestige series 3rd time in a row this year, beating Nories by 30 ( Nories plays plate final tomorrow)…..in fact most plate schools played in the Pukke prestige series, including Eldo’s, Nories, Zwartkop, Maraisviljoen etc…but it was 2 shield teams that contested the final…liggies and Middelburg…who finished 3rd and 4rth overall in shield

    I am not taking anything away, but there is 1 or 2 teams that should have been from beginning in plate and some plate teams in shield

    Any way, it was mostly correct…good luck to all the finalist in all divisions tomorrow…..go Vossies!

    ReplyReply
    17 August, 2018 at 02:08