Dawie Snyman Sr is the new Paul Roos Gymnasium assistant coach. Snyman coached Western Province to five consecutive Currie Cup final victories between 1982 and 1986. He’ll now be applying his wisdom and vast experience as the backline coach, a support role to newly promoted head coach Hein Kriek. Kriek achieved huge success with the Paul Roos under-15A team in 2012. He also coached the WP Academy Week team and has been the forwards coach at Hamiltons Club for a number of years. Thys Scholtz was the former man in charge of rugby and head coach at the school. He left after just one season. As a result Frans van Niekerk moves back into the position of head of rugby. Although Snyman is an external appointment, there are clear indications that Paul Roos now intends keeping an in-house control over rugby with both van Niekerk and Kriek being staff members. According to a Beeld newspaper report van Niekerk remarked that Snyman “… het ook ’n gevoel vir die skool se etos en kultuur van ons spel” (has an understanding of the ethos of our school and culture of our style of play).
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
Sterkte aan die nuwe manne by PRG
waar is Thysie Scholtz heen ?
@Ploegskaar: Ploegskaar wil net noem dat Gim vir julle ‘n uitstekende sportman gestuur het. Slabbert le Grange is die jaar soontoe, Gim se u15A rugby kaptein in 2012 en ook 1ste span krieket speler. Mooi kyk na Slabbie, pragtige seun.
@Ploegskaar: Plesier my mater, ons stuur die akademie gestremdes om koeie te gaan melk daai kant toe.
@BOG: Nee wat Bog, waar het jy al ooit gehoor van geslypte diamante in ‘n Landbouskool? Tog is hierdie twee Paarl laerskole ‘n goeie voedingsbron waarvoor ons bitter dankbaar is.
Wat die GCB/Landbou bepaling betref, is daar geen onrealistiese verwagtinge van beide spelers of ondersteuners nie, net ‘n wonderlike drukvrye geleentheid om mee te ding met die top skool in Suid-Afrika.
@PaarlBok: If you snooze you loose!…
@BOG: Ag new wat ou Bog, jy weet mos daardie was ‘n grappie, waar het jy al ooit gehoor van ‘n geslypte diamant in ‘n landbouskool? Wat die GCB wedstryd betref, het ons nie verwagtinge nie, net ‘n wonderlike drukvry geleentheid om teen die topskool in SA Te speel.
@Ploegskaar: Ek wil nie woorde in jou mond plaas nie, maar dit klink of jy te kenne gee dat Landbou dien as “finishing school” vir die rowwe diamante. Wel, nie meer lank nie, dan sal ons sien hoe skerp en hoe blink daardie stene is .
@PaarlBok@BoishaaiPa, op die onderwerp wil ek net graag weereens dankie sê aan beide Klein Gim en Klein Bois, as vername Landbou primêre voerderskole, vir die jaarlikse influks van julle talentvolle laerskool leerders. Ons moet hulle wel eers ‘n bietjie slyp in die eerste jaar of twee, maar julle ruim jaarlikse bydraes word hoog op prys gestel!
@BOG: So Bog jy reken Gim het ‘n voordeel met interskole omdat ons by Faure speel? Boishaai is gewoond aan die nou veld?
@PaarlBok: Dit lyk my jy moet maar vir n ruk ballingskap in die noorde oorweeg- jou lewe is in gevaar op die ooblik.@Ploegskaar: Kan jy jou indink wat n aanpassing dit was- vd “tennisbane” in die States na die modderbaddens onder die Berg.
@BoishaaiPa: Daai oud studente van die GalPille is baie baie besig.
@PaarlBok: Miskien moet jy jou maar bepaal by die Noorder Paarl se geskinder want van wat in die Suide aangaan weet jy bitter min..Jy weet dan nie eers dat julle eie laerskool kinders na ander skole toe gaan nie, wat nog te se wie Boishaai toe kom.
@BOG: Ek is mooi laat verstaan tydens ‘n gesprek oor Belville se twee fris 0/15 stutte van verlede jaar dat Jy net Landbou toe kom as jy wil, hulle nooi/werf glo niemand nie (Bellville se blitsvinnige 0/15 vleuel het hom wel intussen daar aangesluit). Wat Brug betref, is die dreinering nie te waffers nie, maar komende van ‘n man wat sy rugby bes moontlik op die beton landingstroke van die sentrale streek gespeel het, sou selfs net die nuutjie van gras julle spelpatroon opfoeter, wat nog te sê van water! Moet bysê, Brug is egter niks in vergelyking met die modderbaddens teen die Berg nie!
@Ploegskaar: Ja, miskien is daar nog n paar Etsebethies daar by Tygerberg wie nog nie aangetree is nie. Ek merk dit gaan voortaan 15-man rugby wees op Brugstraat. Tot nou toe, was daar n paar “local rules”- geen vleuels (veld was te nou) en die losskakel was nie toegelaat om na buite te breek nie. Die stutte moes ook skuins agter die haker gesak het.. Ek wens net hulle kan die probleem van n oormaat van water oplos. Die uit die lug, kan nog gaan,maar die van kniehoogte, is n probleem.
Verstaan Boishaai gaan nou erg aan met die kopery. Hul 150ste jaar is om die draai en dan moet hul vol sterkte wees. Muller was hoog op die lys.
@BoishaaiPa: Dink Bishops en Drostdy sou graag verlede jaar daardie veld nog so 10m smaller wou hê…. Hoe vorder die ontwikkeling van die nuwe sport fasiliteite en is daar al ‘n amptelike datum vir die skuif?
@BOG: Watwou, jy weet mos niemand werf nie . Miskien moet ons ‘n paar “huurlinge” inkry vir die 28ste Maart, dink dit mag dalk ‘n lang 70 minute vir ons manne wees.
@Ploegskaar: Ja, Brugstraat was laaste tyd vir julle n goeie veld…die posseel is egter verbreed en nou kan ander spanne dit nie meer as verskoning gebruik nie!
@Ploegskaar: Nee, hulle sal net “aanvul” uit die Boland- hulle “poach” mos nie!
@BoishaaiPa: Met julle gebruiklike diepte behoort dit darem nie ‘n probleem te wees nie! Sien ons het ‘n “tuiswedstryd” by Brug op die 8ste Junie, hopelik kan ons verbeter op die uitslag van die “wegwedstryd” op die Plaas verlede jaar Alles van die beste vir julle manne en mag een van die Paarl spanne weer die vaandel vir die W-Kaap hierdie jaar dra, alhoewel ek dink daardie eer kan dalk ‘n sekere span van George in 2013 te beurt val…
@PaarlBok: Baie waar, maar ek sien almal bied deesdae Landbou Tegnologie aan!
@Maroon: I do hear that a few imports are arriving there so it will be interesting last year they were shocking have not ever seen them that bad
@rugbyfan: Think Wynberg will be the pick of the s-subs teams again this year, they were certainle the most competitive of the lot last year and also have a strong crop of u/16’s available this year. Landbou thumped them all last year and hopefully they can repeat this in 2013, with home games against Wynberg (20/04) and Bishops (01/06) and away games against SACS (13/04) and Rondebosch (20/07). Apart from the usual suspect from Paarl and Stellenbosch we will also be playing away at Hugenote, Oakdale and Trappespark (why again?). No easy games in the WC league!
Ek hoor die Noordelike skole koop al weer links en regs. Talentvolle bruin speler van Boishaai met CW beloftes na Florida gelok!…So ook een van Noord-Kaap na Garsfontein.
@Ploegskaar: Daar is te veel boere by Paarl Gim.
@Maroon: Ja, verlede jaar op die Markotter was ‘n taaie, maar vermoed PRG kan dalk hierdie jaar ‘n perd van ‘n ander kleur wees. Met wat julle oorhet van 2012 en ‘n poel van talenvolle o/16’s wat ook beskikbaar is sal ons moet uithaal!
Is die Post Matrix ding met Bishops nou uitgesorteer? weet daar was probleme in die verlede van skole wat nie teen hulle wou speel nie.
@PaarlBok: Te oordeel aan verlede jaar se uitslag dink ek (sedert 2009) weer dis nooit ‘n goeie tyd vir Landbou om deesdae teen Gim te speel nie Hopelik kan ons hierdie jaar darem bietjie meer kompiterend wees, want hel, Gim het ons manne darem verlede jaar goed gestamp!
@rugbyfan:
Bishops had a very tough season last year and it will be interesting to see what they bring to the party this year. They also did not have a strong u/16A side.
@rugbyfan: Wynberg seems to be the best last year. Paarl Gim have three tough away games after another, Kwaggas/Paul Roos/Bishops. This three matches will set us up for the season.
Die jaar het ons somme vir Gim en Landbou op opeenvolgende naweke. Laat niemand jou vertel dat die WP skoleliga maklik is nie!
@PaarlBok: Be carefull of Bishops this year
Hokkie sal deur die bank sterk wees Ja. Gim op Markotter is altyd ‘n groot wedstryd en om weg te speel op die plaas altyd baie taai. Gewoonlik speel die weer saam vir die plaas wedstryd en kry ons ‘n modderbad :). Swart en maroon truie lyk dan presies dieselfde na 5 min se spel.
Kyk ons kan dalk ‘n wedstryd verloor teen Paul Roos/Landbou/Boishaai maar onvergeetlik om teen die souties een te drop. Daai mag nie gebeur nie.
@Ploegskaar: Ja Nee sterkte op die Plaas. Gaan beslis een van Gim se moeilikste wedstryde wees, Paul Roos en Boland weg. Boland se game ‘n week voor interskole en nie ‘n goeie tyd om Gim te speel nie.
@Maroon: Ja sien die manne is al sedert eind Okt laasjaar besig met fiksheid. Sal seker nou optel met die gebruiklike Paal PT, ens. Ons reel is dat geen wintersport voor 6 geoefen mag word nie.
Paul Roos se hokkie gaan soos gewoonlik baie sterk wees, veral by die u14/16 ouderdoms groepe.
Alles van die beste aan PRG en ons Paarl bure met die seisoen wat voorlê. @Maroon, ons verwelkom julle graag hierdie jaar op die Plaas, sien julle die 18de Mei. @PaarlBok, so sien ons ook uit om julle met ons kenmerkende gasvryheid op die 27de Julie te onthaal.
@rugbyfan:
Absolutely agree. Hopefully Daniel du Plessis is fit, as he is extremely talented.
Dawie is a plus were ever he goes
@PaarlBok:
Dankie PaarlBok. Ek dink jy gaan weer tradisionele PRG rugby sien vanjaar. Lekker pak en agterspelers wat die bal dra. Ek verneem Gim gaan ‘n lekker span hE. Daai losvoorspelers van julle is kookwater!
Sterkte aan Dawie en Paul Roos se rugby. Sien uit na 11 Mei 2013.