Rank | Team | Avg |
---|---|---|
1 | HJS Paarl | 4.71 |
2 | Paul Roos | 4.54 |
3 | Paarl Gim | 4.53 |
4 | Monument | 4.05 |
5 | Affies | 4.03 |
6 | Grey PE | 3.81 |
7 | Grey College | 3.81 |
8 | Oakdale | 3.79 |
9 | Bishops | 3.66 |
10 | Nelspruit | 3.64 |
11 | Michaelhouse | 3.55 |
12 | EG Jansen | 3.46 |
13 | Boland Landbou | 3.35 |
14 | Outeniqua | 3.27 |
15 | Selborne | 3.26 |
16 | Maritzburg College | 3.25 |
17 | Noord-Kaap | 3.18 |
18 | Eldoraigne | 3.13 |
19 | SACS | 3.07 |
20 | HTS Middelburg | 3.04 |
21-30 | Bellville | |
Diamantveld | ||
Glenwood | ||
Jeppe | ||
KES | ||
Marais Viljoen | ||
Marlow | ||
Potchefstroom Gimnasium | ||
Waterkloof | ||
Westville BHS | ||
31 – 40 | AHS Kroonstad (Rooiskool) | |
Dale College | ||
Helpmekaar | ||
HTS Drostdy | ||
Oos-Moot | ||
Rondebosch | ||
Stellenberg | ||
Welkom Gim | ||
Wonderboom | ||
Worcester Gim | ||
41-50 | Brackenfell | |
Garsfontein | ||
Heidelberg Volkskool | ||
HTS Louis Botha | ||
Hugenote (Well) | ||
Kearsney | ||
Kempton Park | ||
Queens College | ||
Sentraal | ||
St Andrews |
Stellenberg nog net teen Outeniqua verloor. Die game teen Wynberg was n verkorte wedstryd. Bellville groot span die jaar en favourites teen Stellenberg. Op o16 vlak het hulle maklik gewen teen ons.
@beet: thanks ans shot BHP
Okay Top 50 is back compliments of BHP
@beet: thank you. Yes agreed a top 50 would be nice
@QBE: dankie ja ek stem , gaan n groot derby wees . Alhoewel dit nie n amptelike interskole is nie weet ek dat die game soos een hanteer gaan word . Defnetief die grootse derby die jaar in noordelike voorstede. Alhoewel stellenberg goed is back ek vir bellville , het gehoor dis hul sogenaamde dream team . Onoorwonne in hulle liga van onder 14 tot onder 16. Alhoewel mena nie net op dit kan gaan nie.darm ook die eerste keer in baie langtyd dat hulle 2 cravenweek spelers het. En volgens my moes die loskopstut ook na geweees het aan n akekedemie span.. maar ja gaan n goeie game wees ons kyk maar wat gebeur…
@oldboy1: The rankings are compiled by BoishaaiPa, so the decision rests with him.
A Top 50 is nice tho. I can see that since reverting to a Top 20, the interest in terms of readers has dropped significantly possibly because people would rather follow the rankings on other sites that do cover their schools and rivals when fall outside the Top 20.
@oldboy1: Bellville het blykbaar op die Oakdale toer al 23 spelers gebruik en in al die wedstryde die “subs” ook baie laat speel. Ek sou nie te veel inlees in die twee verlore nie. Dit lei ek verder af uit die wen teen W/Gim weg en D/Ville tuis. Stellenberg het teen die sterk span van Outenikwa verloor wat te verstane is. Ek dink nog steeds dat Stellenberg die span is om te klop die jaar. Tuisveld gaan nie vir Bellville voordeel he nie.Rugby bly ‘n snaakse game,as jy sien dat Bellville die hoogsaangeskrewe SACS in ‘n 1 uur wedstryd geklop het.Sien beslis uit na die derby. Jammer dit kan nie Interskole wedstryd vir die twee spanne wees nie.
@CharlesZA: ek sien Stellenberg het ook slegs 2 wedstryde verloor. Gaan n baie goeie wedstryd wees om te bepaaal wie beste rugbyspan die jaar het in die Noordelike voorstede. Bellville was in 2012 vir die erstekeer onoorwonne in hul liga (2006 of 2007 was hulle ook onoorwonne maar met n draw ) 2012 was bellville en stellenberg ook die voorste spanne in noordelike voorstede.
@CharlesZA: ek sien Stellenberg het ook slegs 2 wedstryde verloor. Gaan n baie goeie wedstryd wees om te bepaaal wie beste rugbyspan die jaar het in die Noordelike voorstede. Bellville 2012 vir die erstekeer onoorwonne in hul liga. Nadat dit ook tussen hulle en stellenberg was as ek reg onthou.
@kosie: my fout ek sien hulle het op die oakdaletoer pre season al verloor.
@CharlesZA: jammer praat van die liga ek sien hulle het op die oakdale toer verloor. My fout
@oldboy1: Onoorwonne?
@oldboy1: Bellville het al teen Marlow en Diamantveld verloor.
@beet Jis wanneer sal daar weer n top 50 rankings uit wees sal graag wil sien waar die onoorwonne bellville span le op die rankings.
@Cappie: Ek het nogal so gedink toe ek na die datums kyk.
Ja, Nellies gly nou so bietjie, maar daar is darem nog ‘n wedstryd of twee oor vir die manne op weer te kan opskuif.
Dit is vir my altyd verblywend om te sien hoe hard die jong manne werk. Daar is nie egos nie, almal werk lekker saam en doen wat gedoen moet word met ‘n glimlag (al lyk dit soos hongerpyne). Trots op die manne.
@Cappie: Jammer. Verbetering gedoen.
Dit moet seker lees 6 Junie 2015