CRAVEN WEEK u18 | ACADEMY WEEK u18 | ||||
---|---|---|---|---|---|
1 | Stefan de Jager | Nelspruit | 1 | Nkosianthi Mtetwa | Piet Retief |
2 | Marnus van der Merwe | Nelspruit | 2 | JJ Beeby | Nelspruit |
3 | Dewald Maritz | Nelspruit | 3 | Sicelo Zulu | Piet Retief |
4 | Coenie Kruger | Nelspruit | 4 | Melo Nhlabati | Piet Retief |
5 | Marius Verwey | Middelburg | 5 | Jandré Coetzee | Nelspruit |
6 | JC Pretorius | HTS Middelburg | 6 | Neft du Toit | Middelburg |
7 | Chrisjan Steynberg | HTS Middelburg | 7 | Johathan Kayembe | HTS Witbank |
8 | Pieter Bekker | Ermelo | 8 | Eric Basson | HTS Middelburg |
9 | Ruben Roodt | Middelburg | 9 | Francois de Villiers | HTS Middelburg |
10 | Wessel Muller | Nelspruit | 10 | Marius de Villiers | HTS Witbank |
11 | Mfundo Ndlovu | Standerton | 11 | Wandile Shabangu | Middelburg |
12 | Cyprian Nkomo | Middelburg | 12 | Ryan Phiri | Middelburg |
13 | Siyabonga Khaliswayo | Middelburg | 13 | Jacques du Toit | HTS Middelburg |
14 | Fana Ngwenya | Middelburg | 14 | Adolph Masuma | Generaal Hertzog |
15 | Telvin Mhlongo | Middelburg | 15 | Julian Claassen | Generaal Hertzog |
16 | Hloni Mphuti | Standerton | 16 | Jaci Ntombeni | Middelburg |
17 | Armand Adlem | Generaal Hertzog | 17 | Gerik Mynhardt | HTS Middelburg |
18 | Steven Pieterse | Middelburg | 18 | Donell Griffiths | Volksrust |
19 | Mpumelelo | Middelburg | 19 | Tiaan Botha | HTS Middelburg |
20 | Vusi Mkhonza | Ermelo | 20 | Jaco Joubert | Nelspruit |
21 | Deon van der Merwe | Nelspruit | 21 | Brandon Par Bailey | HTS Middelburg |
22 | Mlondi Mnisi | Patriot | 22 | Andiswa Mndawe | Middelburg |
Pumas | GRANT KHOMO u16 | Pumas | PUMAS COUNTRY D | ||
1 | Ndumiso Ntobeng | Middelburg | 1 | Declan Zita | Barberton |
2 | Steyn Grobler | Hoogenhout | 2 | Labogang Mondlane | Barberton |
3 | Duart Willemse | HTS Middelburg | 3 | Zanuxolo Makhanya | Lowveld High |
4 | Carlo Nortje | HTS Middelburg | 4 | Igie Vermeulen | Hendrina |
5 | Sibusiso Madonsela | Piet Retief | 5 | JJ Pieters | Bergvlam |
6 | Lindelani Makhanya | Piet Retief | 6 | Juan Pretorius | Bergvlam |
7 | Xolani Mavundla | Piet Retief | 7 | Keenan Maans | Barberton |
8 | Gerbrand Hurter | Nelspruit | 8 | Tristan Louw | Bergvlam |
9 | Uys De Preez | HTS Middelburg | 9 | Lifa Zulu | Barberton |
10 | Riekert Barnard | HTS Middelburg | 10 | Wikus Lombaard | Carolina |
11 | Bongumenzi Dlamini | Piet Retief | 11 | Martin Slabbert | Oosterland |
12 | Stephan Van Der Bank | Nelspruit | 12 | Ruan van Niekerk | Belfast |
13 | Prince Nkabinde | Hoogenhout | 13 | Dirk Coetzer | Oosterland |
14 | Manga Ntimba | Middelburg | 14 | Henning van Aswegen | Morgenson |
15 | Sizwe Maseko | Ligbron | 15 | Ernest Mthethwa | Penryn College |
16 | SP Muller | Nelspruit | 16 | Bonga Khoza | Penryn College |
17 | AJ Lotter | Hoogenhout | 17 | Petrus Ramolotsi | Oosterland |
18 | Mbali Sambo | Middelburg | 18 | Thato Mashete | Penryn College |
19 | Cornel Els | Middelburg | 19 | Lunga Ngcobo | Evander |
20 | Shane Botha | Middelburg | 20 | Wakhe Shongwe | Penryn College |
21 | Zama Mhlongo | Middelburg | 21 | André Visser | Barberton |
22 | Message Nkosi | Ligbron | 22 | John Robert Smith | Sabie |
@ROOIBUL: Dit is presies my punt. MHS het pak gekry by meer as een span maar verskaf die meeste spelers naamlik 6.
Piet Retief gee vier spelers. Ek het glad nie hulle rugby gevolg nie en weet dus nie hoe hulle hierdie jaar sover gevaar het nie. Ek kan my dus nie my mening oor die seuns uitspreek nie.
HTS Middelburg gee ook vier spelers. ‘n Goeie span. Ek sal graag wil sien dat Piet Retief teen HTS Middelburg ‘n wedstryd speel of teen Nellies for that matter.
Kom ons los dit maar daar.
@Barry: Ja wel oor die Gant Khomo span se ek ook niks nie, dan weet ek ook nie hoe het MHS 5 seuns in die span nie. HTSM het MHS 64-14 en Nellies 30-3 gewen en HTSM het net 4 seuns in die span. ?????
Ek moet eerder my mond snoer oor sekere keuses wat gemaak is vir beide die ‘Grant Khomo’ en die ‘Craven Week span’.
Nelies se o/16 het MHS se o/16 span die pas afgelope naweek ‘n tweede week in so veel weke ‘n pakslae gegee. Dit het nie net oor die voorspelers gegaan nie. Meer hoef ek nie te së nie, en meer wil ek ook nie sê nie.
Dieselfde geld dan natuurlik ook vir ons eerste span wat dieselfde gedoen het.
Any Puma bloggers going to Vryheid next week to watch the games vs KZN?
@AffiePa:
Akademie span;
15. Julian Claasen(HGH)
14. Adolp Masuma(HGH)
13. Jacques du Toit(HTSM)
12.Ryan Phiri(MHS)
11. Wandile Shabangu(MHS)
10. Marius Viviers(HTSW)
9.Francois de Villiers(HTSW)
8.Eric Basson(HTSM)
7. Jonathan Kayembe(HTSW)
6. Nefdt Du Toit(MHS)
5.Jandre Coetzee(NHS)
4.Malo Nhalabti(Patriot)
3.Sicelo Zulu(Patriot)
2.JJ Beeby(NHS)
1.Nkosianthi Mtetwa(Patriot).
Plaasvervangers; Jaci Ntombeni(MHS) Gerik Mynhardt(HTSM) Donell Griffiths(Volksrust) Tiaan Botha(HTSM) Jaco Joubert(NHS) Brandon Par-Bailey(HTSM) Andiswa Mndawe(MHS).
Grant Khomo span;
15. Sizwe Maseko (Ligbron)
14. Manga Ntimba (MHS)
13. Prince Nkabinde (Hoohenhout)
12. Stephan van der Bank (Nelspruit)
11. Bongumenzi Dlamini (Patriot)
10 Riekert Barnard (HTSM)
9. Uys du Preez (HTSM)
8. Gerbrand Hurter (Nelspruit)
7. Xolani Mavumdla (Patriot)
6. Lindelani Makhanya (Patriot)
5. Sibusiso Madonsela (Patriot)
4. Carlo Nortje (HTSM)
3. Duart Willemse (HTSM)
2. Steyn Grobler (Hoogenhout)
1. Ndumiso Ntobeng (MHS)
Plaasvervangers; Message Nkosi (Ligbron), Zama Mhlongo (MHS), Shane Botha (MHS), Cornel Els (MHS), Mbali Sambo (MHS), AJ Lotter (Hoogenhout),
SP Muller (Nelspruit).
Jammer ek het nog nie die 0/19’s nie.
Waar kan ek die Puma spanne kry – 0/16 GK, O18 Akademie en 0/19 Noordvaal – kan iemand my dalk laat weet asb.
@ROOIBUL: Baie insiggewend. Sterkte vir die Pumas.
Manne daai span het amper net so teen die Bulle gespeel, dink dit is net die 7 flank wat vervang is. Gert weet wat hy doen, daai backs het net n sterk pak voor nodig om hulle balle te gee om mee te hol, dis net die verdedeging wat my bekommer.
Ja HTSM het MHS 41-26 gewen en Nellies het MHS 31-10, ma ek glo MHS sou baie better gedoen het met n sterker pak voor. Kom ons kyk wat doen hulle die jaar daar in die Kaap, dalk supprice Gert ons.
@Rugbymal: As ek so na die span kyk, moet ek seker nie vra vrae nie. @Bere73: Ek is oortuig dis die beste span wat hulle kon kies. Sterkte daar vir die Puma manne. Puma rugby is in ‘n oplewingstadium, veral met die Vodacom beker ook nou in hulle kassie!
@Cappie: Dit klink nie reg nie,moet by se daai twee senters van Middelburg is baie goed..en skakelpaar!
Klink vir my of daar iets sinisters aan die gang is.
Onmoontlik dat HTS net 2 manne in die span het.
Is dit n geval van hoe swakker n span presteer hoe meer erkenning kry jy.
@ROOIBUL: Maar het Middelburg dan nie ver verloor teen Nelspruit en HTS nie? Ek het Middelburg gesien teen die Cherries, en alhoewel hulle heel goed vertoon het om gelykop te speel, kan ek nie dink hulle kan agt verteenwoordigers in die span hê nie. Hoeveel was daar in die Puma span wat die Bulle in die opwarming gewen het?
Cappie, regtig dis net JC Pretorius en Chrisjan Steynberg die twee flanke van HTS Middelburg wat in die Puma span is.
Is daar werklik 8 van Middelburg in die span en net 2 van HTS Middelburg? Is die twee nie dalk omgeruil nie?