TIME/GR | DATE | SCHOOL | SCHOOL | EVENT | ||
---|---|---|---|---|---|---|
Tue 24 Mar | Hans Moore | 0 | 28 | Linden | Puk Vaal | |
Tue 24 Mar | Wonderboom | 58 | 0 | Jeugland | Puk Vaal | |
B | Tue 24 Mar | Marais Viljoen | 33 | 17 | Kempton Park | Tuks-Reeks |
15h55 | Tue 24 Mar | Stellenberg | 15 | 20 | Wynberg | Newlands R/D – Preseason |
16h40 | Tue 24 Mar | SACS | 5 | 10 | Bellville | Newlands R/D – Preseason |
17h25 | Tue 24 Mar | Boland Landbou | 0 | 10 | HJS Paarl BH | Newlands R/D – Preseason |
18h10 | Tue 24 Mar | Paarl Gim | 30 | 5 | Tygerberg | Newlands R/D – Preseason |
18h53 | Tue 24 Mar | Paul Roos | 10 | 15 | Rondebosch | Newlands R/D – Preseason |
D | Wed 25 Mar | Florida | 24 | 55 | Nelspruit | Tuks-Reeks |
Wed 25 Mar | Die Anker | 11 | 17 | Potch Gim | ||
Thu 26 Mar | St Andrew’s | 31 | 33 | Bishops | ||
Thu 26 Mar | Stellenberg | 28 | 0 | Porterville | ||
Sat 28 Mar | DHS | 13 | 5 | Northwood | @ Kings Park | |
Sat 28 Mar | Westville | 0 | 13 | Maritzburg College | ||
Sat 28 Mar | Port Natal | 24 | 17 | George Campbell | ||
08h00 | Sat 28 Mar | Union | 0 | 8 | Cambridge | Graeme Rugby Day |
09h10 | Sat 28 Mar | Muir | 0 | 26 | Hudson Park | Graeme Rugby Day |
10h20 | Sat 28 Mar | Queen’s | 41 | 7 | Pearson | Graeme Rugby Day |
11h30 | Sat 28 Mar | Selborne | 45 | 12 | Brandwag | Graeme Rugby Day |
12h40 | Sat 28 Mar | Kingswood | 28 | 31 | Marlow | Graeme Rugby Day |
13h50 | Sat 28 Mar | St Andrew’s | 33 | 20 | Nico Malan | Graeme Rugby Day |
15h00 | Sat 28 Mar | Graeme | 0 | 27 | Dale | Graeme Rugby Day |
16h10 | Sat 28 Mar | Grey HS | 24 | 15 | Bishops | Graeme Rugby Day |
16h20 | Sat 28 Mar | Framesby | 10 | 36 | Waterkloof | Pukke Skouspel |
13h40 | Sat 28 Mar | Kynoch Noord-Kaap | 42 | 29 | Kearsney | Pukke Skouspel |
Sat 28 Mar | St John’s | 18 | 24 | St Alban’s | ||
Sat 28 Mar | St David’s | 7 | 58 | St Benedict’s | ||
11h00 | Sat 28 Mar | Potch Gim | 28 | 20 | Transvalia | Pukke Skouspel |
12h20 | Sat 28 Mar | Rustenburg | 18 | 10 | Florida | Pukke Skouspel |
15h00 | Sat 28 Mar | Klerksdorp | 10 | 7 | Drostdy | Pukke Skouspel |
Sat 28 Mar | Bellville | 48 | 7 | Piketberg | Brackenfell R/D | |
Sat 28 Mar | Tygerberg | 47 | 7 | Jan van Riebeeck | Brackenfell R/D | |
Sat 28 Mar | Brackenfell | 28 | 7 | Labori | Brackenfell R/D | |
Sat 28 Mar | Strand | 44 | 3 | Namakwaland | Brackenfell R/D | |
08h00 | Sat 28 Mar | Hugenote | 10 | 8 | Hermanus | Paul Roos R/D |
09h10 | Sat 28 Mar | SACS | 18 | 7 | Langenhoven Gim | Paul Roos R/D |
10h20 | Sat 28 Mar | Oakdale | 71 | 0 | Landboudal | Paul Roos R/D |
11h30 | Sat 28 Mar | Boland Landbou | 45 | 5 | Worcester Gim | Paul Roos R/D |
12h40 | Sat 28 Mar | Paarl Gim | 74 | 5 | Pietersburg | Paul Roos R/D |
13h50 | Sat 28 Mar | Rondebosch | 35 | 10 | Outeniqua | Paul Roos R/D |
15h00 | Sat 28 Mar | HJS Paarl BH | 22 | 12 | Diamantveld | Paul Roos R/D |
16h15 | Sat 28 Mar | Paul Roos | 29 | 12 | Affies | Paul Roos R/D |
Sat 28 Mar | Durbanville | 42 | 3 | Swartland | ||
Sat 28 Mar | Stellenberg | 16 | 6 | Vredendal |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Pietretief: I suspected something like this might happen. Drosdy is always fired up against big guns and perform less well against other good schools a notch lower.
En daar wen Drosdy vir Waterkloof
HANSWORS, STUDEBAKER EN KOSIE:
Ek weet nie waste werk julle doen nie, maar ek stel voor julle bedank en gaan lewer die lewenslesse wat julle hierbo noem aan skole in die vorm van aanbiedings en motiveringspraatjies. Ek verneem skole betaal geld vir opvoedkundige lesse van die aard.
@Studebaker:
Ek is n skolesport liefhebber met dogters reeds uit die skool uit. Dank die Vader geen seun gehad nie (tong in die kies). Ek het ALLES gesien en beleef langs die sportveld(rugby veld) baie objektief en onpartydig . Ek het gesien hoe ouers perspektief verloor oor keuses wat gemaak is. Kinders/ seuns hoor wat pa en ma gesels en later glo hy alles wat gese word, en anders om. Spelers met mooi kontrakte wat nie nou kan rugga speel nie as gevolg van die feit dat Currie beker vir onder 19 en 21 eers omtrent Julie begin! Geen Varsity beker spel moontlik nie want akademie het agterwee gebly. Hoe hou jy so seun gelukkig wat net oefen en nie speelkans kry nie. Ek praat dan nie eers van die “pecking” orde nie, ‘n wedstryd elke naweek as hulle uiteindelik begin speel, is ook nie ‘n gegewe nie.
Dit het mode geword by skole dat rugby seuns iewers ‘n kontrak moet kry. Ek het seuns met hope talent gesien en seuns wat hope talent in die oe van slegs sy ouers het wat vol verwagting beroepsrugby wil betree. Nege en selfs meer uit tien van daardie seuns wat ek op die naam ken , is na ‘n paar jaar nerens te vinde nie en soos jy se uit voeling uit met die realiteit.
Van die outjies verloor dit ook as drank en dit wat daarmee gepaard gaan nie deur hulself matig gebruik en hanteer word nie……discipline eis ook nog sy tol!
@Hanswors Goeie brokkie advies! Presies die tipe debat wat op SBR moet plaasvind. Ek dink die grootste hindernis in ‘n graad 12 speler se laaste skooljaar rugby is die inmeng van agente.
Agente laat dit so lekker en maklik klink en bederf die seuns met ‘n sponsorship van toks en ander blinkertjies wat eintlik uit hul eie sakke kom, wat ‘n vals persepsie skep by die speler.
Hopelik hersien SARU ssm die rol van agente op skole rugbyvlak. Die seuns “wag” almal vir die groot break om ‘n kontrak te teken. As hierdie kontrakte werklik ontleed word beteken dit in 90% van die gevalle eintlik boggerol. Dit is bloot om n handtekening op papier te kry vir moontlik voordele 3-5 jaar na graad 12.
Elke seun en sy pa en/of ma kan die rol van ‘n “agent” vervul. Goeie spel, met ‘n goeie resume van rugby prestasies en ‘n afspraak by die coaches van unies se o/19 spanne kan die ding deurhaak.
Ons almal weet wat die ratios is van spelers wat dit werklik maak vs die wat probeer. Talent met ‘n redelike hoeveelheid geluk, gemeng met die regte geleentheid by die regte unie bring die Currie Beker, SuperRugby en Springbokke na vore.
Enige agent wat sy geld werd is sal eerder fokus op advies met ‘n massiewe fokus op na-skool studies as hoof prioriteit ipv teken om by ‘n unie te plaas.
Die twee unies met die beste benadering tot hierdie is natuurlik die Vrystaat en Leeus. Altwee bied intensiewe aan vir spelers wat op beide vlakke moet perform.
Ons weet wat gebeur by ander unies. 2-3 jaar in sisteem as rugbyspeler met die groot hoop en dan n skop onder die gat of besering en skielik sit jy met ‘n 22-23 jarige wat net kan rugby praat vs sy matriek chommie wat al sy eerste graad agter die naam het.
@Hanswors: Gee vir die harlekyn (hanswors) nog wyn!
Jy is so reg. Ouers moet iewers die naakte waarheid erken dat nie alle skole spelers Springbokke gaan wees nie en die opsies na skool baie deeglik oordra aan die leerders dat die ontnugtering na skool nie onverwags kom nie.
Die akademie en vaardighede speel ‘n baie groter rol as sport om die naskoolse beroeps wêreld oop te sluit en te betree.
@Hanswors: Baie waar woorde !
Goeie more aan al die ouers , kinders, afrigters en fanatiese skole rugby ondersteuners en ek sluit myself by laasgenoemde in.
Dit is nog redelik vroeg aan die begin van die seisoen maar daar is iets wat swaar op my hart le en ek het die afgelope paar jaar dit prakties sien gebeur!
Ek weet elkeen van julle dink julle kinders gaan Springbok word maar glo my dit is nie so nie. Ek het gesien hoe neem ouers kinders uit skole uit sodat hulle 1 span rugby kan speel elders……….kinders wat die potensiaal gehad het om leiers in hulle skole te word wat in hulle graad 11 of 12 jaar geskuif word vir sport.
Die ergste van alles dat sodra die spelertjies iewers n afgewaterde kontrak gekry het vir n jaar of 2 dan dink hulle en die ouers hulle is nou daar.
Geen akademie of beroepsrigting word oorweeg nie…… So n speler word met die werklikheid getref as hy na n jaar of 2 nie meer n kontrak kry nie , of as die poel van spelers net te groot raak.
Daar is hope , en ek hoef nie name te noem nie, wat net verdwyn en elders rondval om iets te probeer om n ander loopbaan te vestig.
My punt is ……. Ouers, spelers en afrigters laat die graad 12 hulle rugby geniet maar dwing hulle om meer aandag aan n loopbaan te wy met die rugby as n 2 de prioriteit.
Hoed af aan Frik Kirsten wat laasweek die feit beklemtoon het.
Werk is n harde realiteit wat jou klein “springbok” een of ander tyd sal moet “face” en help hom die realiteit van die lewe sien!
@Westers: Was it not the #9 that was knocked out?
If he was, then the sensible thing is 3 weeks off. It’s tough, but necessary – the boy was unconcious for at least 20 – 30 seconds – that is a significant time.
@Amalekite: The Westville coaches seem to do this every year. The side only gets settled over Easter, but more by accident than design. And most times the changes happen around the 9, 10 and 12 positions.
It doesn’t help that the 2nds no 9 will not be considered for the 1sts from what I hear on the grapevine.
But what worries me is that there have not been many changes to the pack, yet the 2nd team pack played with real purpose and structure on Saturday and the much vaunted 1st pack looked clueless as a unit. Could it be the coaching?
Well done Paul Roos!!! Great comeback.
@beet: I have to agree with you Beet. However, I’m not surprised as they just keep on chopping and changing the entire backline. It boggles the mind that after 7 or 8 games, they still have not settled on a combination. This does nothing to help build the boys confidence. You also cannot expect any fluidity. It’s really a pity, as they have some decent players, who could develop into a decent team, if they were given the opportunity to play with each other more often…..
@BOG: Pappa se geld
@Djou: Lance Sherrell, a billionaire businessman? So, for which government department does he work? Or a coal supplier for Eskom?
@h2o: How many changes to the College team that played against Voortrekker in Bethlehem recently?
@Rugbyman: Sjoe, if they have their best side in years, I don’t want to know about the Paarl Gim team after demolishing PHS 72-3.
@Oakdale supporter: Yea, I felt for him. It was a game changer.
@Djou: You can put a x2 behind the name of Sias Ebersohn
I agree Beet one could see their game plan …pod middle and then quick ball wide they had 2 forward passes which would have been another 14 points. One can see F Lubbe input in this College side. Westville just need to play in the right part of the park …. they cannot keep running from their own try line…. built phases with a dominating pack…. be patient and then unleash the speedsters… earn the right to go wide
@h2o: College surprised me today but also one of the most disappointing Westville performances I’ve seen. 13-0 was a bit of a let off for Westville.
College had Westville in every department today….. the breakdown was easily won by College with very few College players committing to the breakdown. The gamble with the 3rd team 9 did not work. To move your best backline player Ball into centre does not make sense. A big pack but no gameplan. Difficult to identify a game plan in the 3 games for Ville in the last 3 weeks.
@Rugbyman: Famous kickers that missed in front of the poles (from close range) include Dan Carter, Aron Cruden, Sias Ebersohn etc. I will never forget the now billionaire businessman Lance Sherrel’s missed kick that contributed to the Fee State beating Province. So nothing is guaranteed indeed.
However, probabilities suggest a larger chance of making a kick compared to scoring a try.
Oakdale se tweede span wen Vereniging Gym se eerste span vandag op Riversdal 43-0
@Rugbyman:
Ja hul is n goeie team.. bly ons het hul klaar gespeel. Hul een senter so groot soos Butch James…en hul tackel soos Lem kon.. lynstane en vaste fasette ook baie solid.
@LAEVELDER: PHS het hulle beste span in jare… so dit gaan tough wees veral daar in Pieties
@ rugbyman
Sien PHS word ook bietjie ge-botter daar ne
@Rugbyman:
Ag net so n ou bietjie ek darm nie een van die afrigters of ouers nie) …maar wat ek geskryf het is waar en geld vir EG ,Kempton en ander ook. Sterkte vir jul vorentoe!
@Buffel: For me the spine of the team are the key decision makers at 8,9 and 10. They really need to settle there. Also while the no 8 has been very good on defence and on go forward ball , I would like to see more linking moves from the base eg bringing the wings in on the blind side or inside channel.
I also agree with Beet that we should play more traditional rugby through the strength of the tight 5 and release the backs once the recycle phase has got the SABS stamp of approval.
@LAEVELDER: botter jy ons nou op voor st. Johns…??
@danie: Good to hear that and as I have said: good luck !!
@beet:
I really dont think Garsfontein is scared of playing any team.. not even Monnas or Grey! They are a quality side..on the contrary I think other teams playing them should be watchful … a wounded bear is dangerous! Same goes for EG Jansen and Kempton who will no doubt lie back and wish for the season to end. Just looked what Kempton did after they lost to Jeppe ,what Grey did after their draw , even MV after a not so good start. Two things can happen after an unexpected loss .. one is the team can learn from it and use the nightmare to bounce back or they can lose confidence in their ability… Sure Garsies, EG and Kempton will bounce back with great vigor..
Something I need to clarify… I said in one of my posts that in our game against Kempies on Saturday that we didnt go for poles to draw and that the boys wanted to win… I then said the kick wasnt a guaranteed 3 points… some people read the comment and thought that we didnt have the confidence in our flyhalf and goal kicker. This wasnt the case! We have confidence in him and he probably would have kicked it over had we asked him to kick… All I meant was, that no kick is 100% guaranteed, no matter who kicks…. I certainly was not trying to say that we didnt believe in our kicker…
If my post led anyone to believe that we didn’t back our goal kicker, I apologise!
Garsies finished number 1 in the group as a result of the Marais Viljoen win… Again just proof that anyone can win on the day… we will play Pietersburg in the quarters on their home field, and that will be as tough as nails…
@star: Going to be interesting. I hope the staff come to their senses and play Kitchin at Scrumhalf and move Schlemmer back to flyhalf. It was a stuttering performance last week with the Westville backline stuck in first gear. No flow at all and not one of the backline running onto the ball with a majority of the passes being straight at the man or behind. If they perform on Saturday like they did against Northwood then they are in for a long afternoon.
Front foot ball is what you need and with Kitchin you get a good boot off the base and speed around the fringes. His pass is strong and accurate so he needs to be on the field not sitting on the bench and unfortunately there has to be a casualty . Let us see who is selected come game day.
@BuffelsCM: i’m not that worried about PRG ‘s performance at Newlands, you will see a different team on saturday, there is a lot of talent in that team and they will rise to the occasion, cant wait its gonna be big!
@star: It’s going to be an interesting match. Westville are expected to once again come with a big forward surge but have they figured out a viable attacking game plan yet??? Westville would do well to watch how Michaelhouse recylce the ball. Take the ball through a few phases with the help of good support players and then let the backs play basic old fashioned rugby.
I don’t know much about College this year but on paper it looks like their strength might be their backline. Last year College struggled to get their backline going in the earlier part of the season and the solution seemed to be Mac vd Linde at 10. So thinking along those lines maybe College should consider taking a page out of Kwaggas coach Piet Cloete’s strategy book and play van Blerk at 10 on attack and 15 on defence, alternating with Kriel.
Well I thought Garsies would be smiling at Kempies result coz it means Garsies no longer play Nellies in the QF and I thought that game would be in Nelspruit but as it turns out all the games are in Pietersburg and guess what that’s who Garsies now have to play, the home team. Should be fun.
Nellies and Garsies play on Saturday 04 April at the St Johns Festival
Yes the Kempies lost against Marais Viljoen was indeed unexpected. AS far as I can recall Kempies played 03 tough matches within a week, Jeppe and Garsfontein. That is a lot to ask for so early in the season. Wonder how this will affect that group now??On the other hand, EG Jansen is licking their wounds after their tough encounter against Monument and reflecting where they could improve..And preparing well for their first game at Kearsney..guess who that is??
@Gungets Tuft: Looking forward to the clash with College on Saturday. It seems that both teams have a few outstanding issues and positions to sort out which will make the game all the more unpredictable and interesting.
@Playa: I am sure they will Playa.
The scrummaging of Rondebosch impressed me. They put Paul Roos under a lot of pressure and their 3rd try was after a tighthead close to the goal line of Paul Roos. It seems that Zain Davids is going to stay at 12. IMO he needs to be closer to the action and should be among the loosies.
I have to admit I expected more from the boys in Maroon. Nico Leonard hardly ever touched the ball at outside centre. His 2nd touch of the ball was after about 30 minutes and he scored. He almost scored the equalizer right at the end as well.
@PRondersteuner: It seems that Hein and the boys have some work to do. The scrums and lineouts were not good at all.
Good luck against Affies !!
Sjoe ja die Kempie / MV is a shocker result… maar well done aan MV! Maak mens net bewus van dat elke game n nuwe 70 minute is,, hoop maar die Rhino’s onderskat nie vir Florida vanmiddag nie… hul het ook baie verbeter van hul verloor teen Pietersburg na n gemaklike wen teen Vereniging Gim (omtrent presies dieselde margin as wat Nelspruit vir Vereneging Gim gewen het).. interresante seisoen inderdaad!
@Gungets Tuft: Bishops beat Paarl BH last year at this rugbyday, but were disappointing for the rest of the season. I am sure Hein and his boys will be very disappointed at this result. Good luck for Saturday Maroon boys!!!!!
@Kempie Pa: How did the age levels do?
@Kempie Pa: Geez that will go down as a shock result for sure.
Kempies seem to have congested their fixtures – Jeppe, Garsies and Marais Viljoen all within a week
@Gungets Tuft: Nah…don’t read much into it.Though I’m sure Rondebosch will treasure the result.
Ongelukkig het Kempies gister aand teen Marais Viljoen vasgeval 33-17.
Geluk aan Marais Viljoen, julle was die beter span op die aand. Die Garsie ouers het na hulle wedstryd gese dat julle baie verbeter het en julle het gister aand gewys dat dit wel so is.
Kempies wees sterk julle is ‘n kwaliteit span en moet leer uit die wedstryd en dan daarop verbeter vorentoe.
20 minute a side game with no kicking to post, dont think you have to read much into it.
Paul Roos – 10 : 15 – Rondebosch
Is that as big a result as I think it is?