Following on the blog and comments from a few weeks back, which amongst other things mentioned the absence of school rugby in many English medium Pretoria primary schools, here is a breakdown of where this year’s Blue Bulls under-16 provincial players were born and attended primary school, just for interest’s sake.
Name | High School | Place of Birth | Primary School |
---|---|---|---|
Ruan de Swardt | Affies | Kempton Park | Van Riebeeckspark, Kempton Park (Valke) |
Regardt Du Plessis | Affies | Secunda | Goedehoop, Secunda, Mpumalanga |
Kabous Eloff | Affies | Pretoria | Wonderboom, Pretoria |
Schalk Erasmus | Affies | Ellisras | Bosveld, Lephalale, Limpopo |
Jack Hart | Affies | Johannesburg | Anka? |
Phillip Krause | Affies | Kimberley | Middelburg, Mpumalanga |
Henk Pretorius | Affies | Pretoria | Warmbad, Limpopo |
Lauritz vd Schyff | Affies | Middelburg | JJ vd Merwe, Ermelo, Mpumalanga |
William Kumwenda | Cornwall-Hill | Pretoria | Shangri-La Academy, Kempton Park (Valke) |
Mornay Smit | Eldoraigne | Pretoria | Weirda Park, Pretoria |
Emilo Adonis | Garsfontein | Paarl | Magnolia, Paarl, Western Cape (Boland) |
Luke Fortuin | Garsfontein | Pietersburg | Pietersburg North, Limpopo |
Happiness Peterson | Garsfontein | Parys | HF Verwoerd, Parys, Free State |
Abener van Reenen | Garsfontein | Paarl | (Probably Paarl, Western Cape) |
Shawn Williams | Garsfontein | Rustenburg | Elandskraal, near Rustenburg, NW (Leopards) |
Gerald Lowe | Menlopark | Heidelburg | Magalieskruin, Pretoria |
Motheo Moroane | Pretoria BH | Pretoria | Mafikeng, North West Province (Leopards) |
Themba Mandlati | Southdowns | Nelspruit | Sabie, Mpumalanga |
Katlego Mushi | Southdowns | Pretoria | Southdowns, Pretoria |
Junior Nonyukela | Southdowns | Port Elizabeth | Crewe, East London, E/Cape (Border) |
Hluma Zondani | Southdowns | East London | Dale, King Williams Town, E/Cape (Border) |
Kwazi Mafu | Southdowns | King Williams Town | Dale, King Williams Town, E/Cape (Border) |
Rudan de Lange | Zwartkop | Klerksdorp | Zwartkop, Pretoria |
@Tjoppa: Stuur vir my jou e-posadres, dan vertel ek jou!
@Djou: Waar jy weier om jou hart bloot te le dat ons gewone mense jou kan verstaan. ‘n Gesprek wat na niks lei nie.
@Woltrui: As ek ophou praat oor die Bulle, gaan jy ophou praat oor Grey? Indien nie, bly liewer stil.
Snaaks hoe jy telkens probeer om die waarheid te verdraai. Jy praat van die ander hogerige mense – wat mos impliseer jy dink hulle is beter as jy en jouself so minderwaardig maak.
Voorts, bele in ‘n goeie bril. Dit sal jou lees- en begripsvermoe dalk verbeter.
Verder hoef ek niks aan jou te verduidelik nie. Dit is ‘n gesprek tussen my en Tjoppa.
WP verdien om te gewen het. Was by die wedstryd . Al wie vd Bulle vir my goed gedoen het was nom 5 (jis hy prt baie hahaha, was baie goed in lynstane), nom 2 (kaptein dink ek) en nom 12 (hkm hy replace is weet vader alleen). WP het Bulle oorheers, Bulle te veel gespeel vir “me,myseld and I”. Was ook beindruk met Grens nom 10 die laaitie het n bullet v n aangee aan hom, Grens nom 7 was ook n yster. En oulaas Os Du Randt se seun is n reus , fisies en vinnig ook, as hy nou al so lyk kan ek net dink matriek ……
@Djou: Ou “Jannie slimgat in die hoenderhok”, ek laaikit dat jy my “jammer” kry.
Ek het al geleer dat outjies wat heeldag so aan ander te vertelle het hoe goed hulle is eintlik maar ‘n minderwaardigheids kompleks het. Sterkte. Terwyl ek daarmee besig is. Terwyl jy daardie Vrystaat avatar aan het hou tog asb op om te probeer slim wees rakende Pretoria skole rugby.
@Babbelas: WP 26-11 Bulle.
@Tjoppa: Ek help ander mense en probeer tussenin ‘n bestaan maak.
@Rugbyman: Het jy ‘n score vir ons WP vs Bulle??
@Djou: Nou ja as jy my nie wil vertel nie vlieg.
@Tjoppa: Hoe lekker lag ek nou! Jy sit die pot baie ver mis.
Jy in regs span van AfriForum of Solidariteit.
@Tjoppa: Nee, ek is uit die skolerugby so sewe jaar gelede – en ek ken nie rerig die drie here nie. Ek fokus nou net op my werk.
Roem en status was nog nooit hoog op my lys nie – ander mense kan dit kry.
@Djou: Komaan jy en Bog is van dieselfde provinsie en skool. Breg is hoe julle is. Gee my nog ‘n paar leidrade. Klink vir my jy en ou Stevie, Flip en ou Kalle is dik pelle.
@Tjoppa: Ek is nie die spogtipe nie!
Maar weet verseker, mense betaal baie minder vir elektrisiteit as wat hulle andersins sou betaal het as Eskom sy sin gekry het.
En so bietjie meer as ‘n miljoen kinders in SA baat by sekere projekte.
@Djou: Vertel vir ons. Dalk is jy beter as Bog. Die outjie het al orals spore gelos by al die hogere plekke.
@Woltrui: Siestog! Kry jou so jammer. Lees weer. Die verwysing was dat Grey nie die kundiges is nie, maar dr. Edwards. Dus, Grey is soos almal om ander redes daar as om konsentrasiekampe na te vors. Dit was ‘n tong in die kies opmerking in reaksie op ‘n ander post. ‘n Goeie begrip het ‘n halwe woord nodig, maar dit lyk of sommige mense ‘n paragraaf nodig het.
En vir jou informasie, ek beskou alle mense gelyk. Die dok is nie beter as enige ander persoon nie. Ons is almal as gelykes geskape, maar het die samelewing self ongelyk gemaak. Ouens soos jy wat ‘n ophef oor ander mense maak (soos die media doen) dra daartoe by en maak van jouself ‘n volgeling en nie ‘n leier nie – en laat jou soos ‘n kruiper lyk.
En jy het geen benul wat ek al vermag het nie.
@Tjoppa: Hulle se dat waarheid sal aangesien word as leuens en andersom. Verstommend hoe sensitiewe en rou senuwees so kwesbaar kan wees vir die waarheid. Maar haal jou kop (die een tussen jou ore) vir n slaggie uit die sand sodat hy bietjie suurstof kan kry. Net miskien, kan jy nog n paar breinselle red.
@Andre T: of kortweg BOG. Kakprater en moangat supreme.
@Andre T: @kosie:
@kosie:
Dan kan ons n geheime ondergrondse beweging skep wat die manne op onverwagse oomblikke besoek.
Ons noem dit B.O.K.S
( Beweging vir Ondergrondse Kakpraters Sekuriteit )
@Rugbyman: RM. Ek kon nie hierdie laat verby gaan. Hulle kan hulself die Klagatte Aksie Kongres of K.A.K. noem
@4×4: stem met jou saam… ek gee ook rerig nie om of al die seuns in die grant khomo in die laerskool in pofadder was nie! Wat maak dit enigsins saak? Ek dink dis n k@k onderwerp! Die geklaery oor werwing en waar kinders vandaan kom… dit raak nou afgesaag! Bliksem dis ouers se keuse waar hulle hul kinders wil heenstuur in die hoerskool… weet nie eers hoekom beet dit opgesit het nie…
Dalk moet daar n nuwe blog begin word genaamd “Klagatte oor als…”
Nuwe onderwerp….selfde stront storie van werf, koop, huursoldate, kinderhoererdery ens…..boring….of wil julle nou regtig weer ‘n 1000 plus opinies hier ook bewerkstellig oor ‘n onderwerp wat reeds beredeneer is en geen oplossing sal bied nie…..wat wel algemene kennis is is dat die kwaliteit onderrig op die platteland nie noodwendig dieselfde is as in stede nie dus dal ouers hulle kinders na stedelike skole stuur. Bela Bela is 1 1/2 ure se ry van Pretoria af, en nie ‘n 2 ure vlug van die Kaap af nie….mens noem dit common sense….of dalk ‘n lack of it?
@Woltrui: Ons weet Dok Edwards is ‘n kundige op die gebied van die Boere oorlog ens. Daarvoor het ek groot respek.
Ek het nie na die goeie dok verwys hierbo nie. Dit was gesê as antwoord waarom die manne van Bloem toevallig in Pretoria was. Ek besef nou dat hulle hier aangedoen het op pad Middelburg toe
@Djou: Lekker Djou. Jou opmerking tov Dr Edwards het betrekking. Lyk my jy ly aan klein mannetjie sindroom. Probeer groot manne op die blog afkraak en afbreek. Verasing. As ek na jou opmerkings kyk is hy 10 keer die man wat jy ooit sal wees .
Ai, wat se hulle van hoe bome?
@Tjoppa:
Daai swartjasbende met hul Ray Bans agter op daai swart Mafia hoede en die bruin Grasshoppers………is dit die Grey manne?
@Tjoppa: Ek en jy weet dit. Dit was reeds in my tyd so. Een van ons topspelers is graad 11 soontoe. Het die skoolklere gekry en sy losies is betaal. Een game A-span gespeel, maar die res B-span en hy is graad 12 terug by ons gewees en het NOVS Cravenweek gespeel. Almal werf maar op sy eie manier.
@Djou: Grey weet klaar waar sy tekortkominge le en is reeds vanaf 0/16 besig om dit reg te stel.
@Kosie: Daardie navorsing is dr. Edwards van Affies se spesialiteit. Grey is net nuuskierig om te sien hoe hul kompetisie uit ander skole aanstaande jaar lyk. M.a.w. of Grey 50-0 gaan wen of 50-10.
@Woltrui: Jy is reg en verkeerd. My oorlede skoonpa was ‘n oud-Affie en het loopafstand van die skool gebly. En ja, van toe af al het hulle van oor die hele Noordvaalstreek gekom, maar ook uit ander streke van die land.
@CHS08: Strange I do not have a problem understanding the Taal. But we will translate if you have any difficulties. Just ask.
Woltrui, gaan goed met Eldo rugby – ons eie seuns staan hulle man. Eerste Bok opgelewer 2 weke terug!
@Babbelas: Ag Jirre Babelas. Affies se laaities kom nog oor al die jare vanoor die hele Noord Vaal streek. Om nou te skimp dat die laaities “gekoop” word is slegte smaak. Hoe gaan dit daar met Eldo’s se rugby?
@CHS08: Your not missing out CHS08. The bunch of common Dutchies is just talking a lot of cr#p above! 8)
@Woltrui: Woltrui, mens noem dit commen sense, nie jaloesie nie! Sal darem nice gewees het as 1 van die Affie seuns van Anton von Wouw af gekom het ne……..
English gentlemen geez! Afrikaans is not an easy language to understand! Border is really depressing me at these youth weeks:-(
@Rugbyman: Die weer het hulle gelok. Lekker lang swart jas met groot hoed op. En ons dog die manne het net goeie beplanning gedoen tov die weer.
@Cappie: Jy vergeet van Rustenburg. Die manne werk hard om die seuns daar te hou en om hul fasiliteite te verbeter. Maar ja die “eer” om vir Monnas te speel is op die stadium net te groot. Maar die manne werk hard en hul finansies is besig om goed te lyk. Hou hulle maar dop.
School Rugby
55 mins ·
Fixtures for the final day (Thursday) of the Under 16 Coca-Cola Grant Khomo Week at TUT in Pretoria:
TUT A-Field:
08:00 Boland vs. Eastern Province
09:15 KwaZulu-Natal vs. Griffons
10:30 Golden Lions vs. Free State
11:45 Western Province vs. Blue Bulls
TUT B-Field:
08:00 Zimbabwe vs. Namibia
09:15 Blue Bulls XV vs. Valke
10:30 Pumas vs. South Western Districts
TUT C Field:
08:00 Griqualand West vs. Border Country Districts
09:15 Border vs. Leopards
10:30 Griqualand West Country Districts vs. Limpopo Blue Bulls
@Rugbyman: Daar word navorsing gedoen oor die 2 boere republieke en die konsentrasie kampe. Die ou garnisoen is net toevallig straataf van GK.
@BOG: dink jy so??? Good news travels fast…
@Deon: dink en drink.@Rugbyman: Ja, ek ken hulle nie. Wonder wat hulle in Pretoria maak? Gewoonlik werf hulle op 6-jarige vlak. Miskien gehoor van jou strategie?
@BOG: terloops… was interessant om in die grey werwingsbende vas te loop die laaste 2 dae… ken hulle gelukkig goed! Aangename mense…
Hulle was seker terloops in pretoria…
Very interesting looking at the official grant khomo programme it shows which players played u13 CW… I would say roughly only 30% of grant khomo players across all the provinces played u13 CW…
By the way WP beat the lions… province only got their noses in front in the last 10 mins though…
so should be a bulls WP final… bulls have a better team this year than the last two yeara… so it should be a good match…
@BOG: Stellenbosch trek al lank intellektueles uit Bloem. Glo my, daar is nogal ‘n paar outjies wat kan dink daar.
@Deon: GCB trek al vir lank, skoliere uit die platteland- Kaapstad, JHB, PTA, Dbn, OL, PE—
@Deon: Ek is bly jy noem dit ontstedeliking, migrasie sou gely het tot migrasie arbeid, en dan was jy in Djou moer!
@Djou: @Cappie: As Nelspruit, Potchefstroom ens platteland is, is Stellenbosch en George ook platteland. Dan is die neiging by ons omgekeerd, en kinders gaan uit die stede platteland toe. (BL, HJS, GIM,PRG,Oakdale,Outeniqua ens)
Die Suidelike voorstede skole trek hoofsaaklik skoliere uit die Kaapse Metropool.
Streng gesproke dus, vind verstedeliking uit die Wes-Kaapse platteland hoofsaaklik plaas na Pretoria-Oos en Durban, nie na Kaapstad.
Baie interesante info, dankie Beet. Affies spelers maak die groot gros op van die Bulle se GK span. Bogenoemde inligting tov die spelers van Affies is nie n uitsondering op die norm nie. Sedert toeka se jare trek Affies skoliere van die platteland. Ongellukig sal jaloerse outjies soos Babbelas en Kosie maar altyd, soos wulpse foksterriertjies maar altyd om die groot hond kef. Was altyd so en sal altyd so wees.
@Cappie: Ongelukkig vir die platteland en gelukkig vir Pretoria. Ek vermoed egter dieselfde tipe patroon kan ook in sekere ander provinsies voorkom.
Al supperskole wat oorbly in die platteland is Nelspruit en Middelburg. Die volgende groep, Pietersburg, Lichtenburg, Klerksdorp Hoër, Potchefstroom Gimnasium en Volkies is die ‘second tiers”, en as jy na die ranglys kyk nie eers onder die top 75 nie.
@Djou: Ek begin al meer dink die Bulle se voedersbron is maar niks anders as die platteland nie. Die boerseuns, wat Pretoria toe kom omdat die plaaslike skole nie meer dit wat hulle kompeterend maak kan bied nie. Kyk na die lys, Warmbad, Ellisras, Secunda, Ermelo, Pietersburg, Middelburg, Sabie, Mafikeng, ens. Jy kan nie meer op Ventersdorp of Zeerust, wat beide drie jaar in ‘n ry op ‘n stadium die Direkteurstrofee gewen het terwyl hulle teen skole soos Affies en Waterkloof deelgeneem het skool gaan as jy teen die bestes wil kompeteer nie. Die platteland se dood is die Pretoriaskole se brood. Ongelukkig!
@Cappie: Ja Bulle klop Cheetahs 23-10. Eish, eina, ek vat hom op die ken. Baie geluk!
@knowthegame: Babbelas mentions a fair point that latches on to the point made by the article. Shocking that just 5 boys are from Pretoria. It does not say much for the strength of rugby in Bulls country if so many had to be recruited from elsewhere. And the PDI issue forms a minor part of the problem.
That said, we however need to treat this cautiously as it may be an outlier year. We need to analyse whether this is a trend or one year phenomenon.
Klink my die Bulle O’16 het Cheetahs O’16 gewen?
@knowthegame: Wat jy sê van plattelandse skole is ongelukkig hartseer maar waar. Ek dink Babbelas probeer net daarop wys dat skole met ‘n koshuis wel kinders van die platteland kan akkommodeer. Met die verandering by van die plattelandse dorpe het die sulke skole ook nou ‘n ander bedingingsangel!
Dis maar hoe die tye verander!
@Babbelas: lanklaas so k-k afleiding of aanname gesien.Weet jy wat aangaan op meeste van die platteland skole?
Omstandighede het baie verander en so ook die skole-so plaaslike skole nie n opsie in meeste gevalle-daarom koshuis toe.GB-Affies,PGym ,Boishaai ens.Ek sien die Luiperds 0/13 CW het goed gedoen-ek waarborg jou dat 85% van daai kinders in “bekende” skole gaan eindig-omdat hulle wil en hulle ouers glo dit in hulle beste belang-kinders wil in groot “Derbys” wildeklawer ens speel.Kontraktering van spelers in gr11/12 vind meeste gevalle plaas voor CW.
@Cappie: Oh! I hear you now. I’m having a bit of a dof day today.
@Playa: I mean the u’13 players of three years back. Hopefully they are not in KZN and the Free State teams that are playing in the u’16 competition right now.
@Cappie: I am pretty sure you understood my question there. But to entertain you…yes, hopefully they are back home resting and enjoying their holidays after the CW last week…
@Playa: Hopefully the Pretoria Primary school CW boys are not there.
@beet: I do not know where you got his info from, but it is very interesting stats. It would be very informative to see where the Free State and KZN boys originated from.
@beet: It would be interesting to see which of these players, at this stage already were in their particular high schools since the beginning of grade 8, and then who will remain in their school up to matric, and lastly who will repeat matric again to play rugby for another year.
@Babbelas: But it still confirms if you want to be selected go to Affies.
@beet: Hi Beet, Elandskraal primary school is not in Pretoria. It is actually in Mooinooi, a small miners town about 35 km from Rustenburg in North West.
This school is 15 km from Marikana where the 34 striking miners were killed in 2012.
@Babbelas: Just for the record. Affies do not buy players, they convince them to join. We are not sure what form the convincing takes on but they are good at convincing!
My o my, and only 1 of the Affie boys coming from a Pta school……and they do no buy players!!! The only 1 coming from PTA is from Wonderboom, at least 15 km away from Affies.
None of their feeder primary schools boys made it….
Proud to see the Eldo boy from Wierdapark in the team.
And who says the unions have no say in selections?
@beet: I thought that was a mistake, hence I didn’t even notice the Mafikeng error
Katlego is a Sotho name, so he is quite possibly a Pretorian. As for being at Southdowns in primary school…well…I cant prove otherwise, so will have to accept.
@beet: Dont take me too seriously, but sometimes the fellow on my left shoulder, is victorious, thankfully with less important matters
@Playa: I was actually really surprised that one Southdowns player is listed as having attended their primary school as well. The school is known to harbour imported rugby players.
@beet: Quite a shocking conversion rate I’d say. Where are the boys that played CW in under 13?
We definitely know how the Border boys got there…we can safely assume the WP…ok, wait…I had promised myself that I will stay away from controversy this week.
@BOG: @Knight_CHS07: Sorry I didn’t know the names of the schools in and round Pretoria so made the assumption that born in Pretoria and attending high school in Pretoria meant probably at a PS in Pretoria
Still 6/23 boys from Pretoria primary schools 3 years later.
@BOG: @Knight_CHS07:
@BOG: I thought i was the only who noticed that lol.
Yho! 3 Border boys…
Unless we have had a mother of earth quakes, Mafikeng and Pretoria are a few hundred kms apart