Grant Khomo Week 2014

At TUT in Pretoria

DAY DATE TIME TEAM TEAM
1 07/07/2014 10h00 Western Province 61 0 Border
1 07/07/2014 10h00 Griffons 19 6 Valke
1 07/07/2014 11h15 Golden Lions 22 17 KwaZulu-Natal
1 07/07/2014 11h15 Blue Bulls “B” 62 3 Border CD
1 07/07/2014 12h30 Free State 48 12 Eastern Province
1 07/07/2014 12h30 Zimbabwe 15 13 Griquas
1 07/07/2014 13h45 Boland 22 19 Pumas
1 07/07/2014 13h45 Griquas CD 14 12 Leopards
1 07/07/2014 16h00 Blue Bulls 40 19 SWD
1 07/07/2014 16h00 Namibia 29 19 Limpopo Blue Bulls
2 08/07/2014 10h30 Eastern Province 28 26 Pumas
2 08/07/2014 10h30 Leopards 46 0 Border CD
2 08/07/2014 11h45 KwaZulu-Natal 45 25 SWD
2 08/07/2014 11h45 Blue Bulls “B” 19 14 Namibia
2 08/07/2014 13h00 Griffons 24 23 Boland
2 08/07/2014 13h00 Zimbabwe 11 10 Griquas CD
2 08/07/2014 14h15 Blue Bulls 23 10 Free State
2 08/07/2014 14h15 Limpopo Blue Bulls 23 14 Griquas
2 08/07/2014 15h30 Western Province 24 10 Golden Lions
2 08/07/2014 15h30 Valke 13 12 Border
3 10/07/2014 08h00 Eastern Province 24 10 Boland
3 10/07/2014 08h00 Namibia 34 22 Zimbabwe
3 10/07/2014 08h00 Griquas 41 0 Border CD
3 10/07/2014 09h15 KwaZulu-Natal 34 24 Griffons
3 10/07/2014 09h15 Blue Bulls “B” 20 15 Valke
3 10/07/2014 09h15 Border 27 22 Leopards
3 10/07/2014 10h30 Free State 27 22 Golden Lions
3 10/07/2014 10h30 SWD 31 14 Pumas
3 10/07/2014 10h30 Limpopo Blue Bulls 21 12 Griquas CD
3 10/07/2014 11h45 Western Province 26 11 Blue Bulls

Leave a Reply

155 Comments

  1. avatar
    #155 MikeSt

    And once again a school does it again by blatantly stealing boys just before important league finals and the Beeld Trophy.

    These national weeks is becoming a blatant POACHING WEEK.

    And once again i must add i have no problem in boys leaving a school. Just do it in a proper way and don’t leave in at the end of a season.

    Finish your commitments cause what is parents teaching kids in life they can just pack their bags whenever they want with no sense of commitment.

    Welldone Glenwood………………………….

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 09:22
  2. avatar
    #154 kosie

    @Babbelas: Ja hy is ‘n sterk derduiwel. Ek weet hy was beseer voor GK en het min speelkans gehad. Die afrigters ken hom goed so daar moes ‘n rede gewees het dat hy nie opgekom het nie

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 08:59
  3. avatar
    #153 Woltrui

    Die GK gee wonderlike blootstelling aan die kinders. As dit vir Unies soos dieBB, GL en die Cheetahs belangrik is om te wen sal hulle moet sorg dat hulle
    “Previously disadvantaged” spelers meer blootstelling op deurlopende basis teen sterk kompetisie kry. Van wat ek gesien het was dit n probleem vir die genoemde spanne. Die PD spelers het die talent maar beskik nie oor die ondervinding van top skole rugby nie.

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 08:56
  4. avatar
    #152 Babbelas

    @kosie: Jy is reg. Ken hom van onder 9 af, hy sukkel nie sommer in die skrum nie….

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 08:49
  5. avatar
    #151 Woltrui

    @Babbelas: Die vaskop is n spelertjie van Cornwall College. Om een of ander rede was hy nie “gesub” nie.

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 08:47
  6. avatar
    #150 kosie

    @Babbelas: Ek dink jy wil weet of dit die Eldo man is wat gesukkel het. Hy sou nie begin het nie. Maar mag dalk later op gekom het

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 08:11
  7. avatar
    #149 Babbelas

    @Rugbyman: Wie het vaskop begin vir die Bulls? Het hulle hom later gesub en indien wel het dit toe beter gegaan?

    ReplyReply
    11 July, 2014 at 08:03
  8. avatar
    #148 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Ons moet seker eers ‘n slag hierdie jaar wen voor ons kan worry oor wat nou al ‘n 5 jaar treurmare teen beide bure is. My lewer slaap die afgelope 2 seisoene Saterdag aande langs my, so ek hoop die Bolanners kan hom volgende jaar ‘n blaaskansie gee!

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 19:45
  9. avatar
    #147 Ploegskaar

    @Tjoppa: Op sy ouderdom spandeer mens maar baie tyd in die rough, bygese, julle manne moes in die 70’s maar altyd in die rough speel in die dae van wall to wall carpets. Moet aaklig wees om die greens te kan lees maar jou setstok is nie meer warm nie

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 19:32
  10. avatar
  11. avatar
    #145 BoishaaiPa

    @Andre T: Aag man..hou op moan…jy raak nou erger as Gav CT….

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 19:27
  12. avatar
    #144 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Nee jong, jy kan maar laat loop die dag as julle weer wen…dit sal nie ver in die toekoms wees nie, dalk al klaar volgende jaar..maar dit gaan nie op n skinkbord aan julle gegee word nie!…Brandewyn het al gevloei in die Suider Paarl ook, maar die doppie was flou!. :mrgreen:

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 19:18
  13. avatar
    #143 Tjoppa

    @kosie: Ja maar sonder die Gazebo’s en drank het julle twee ook mos geen persoonlikheid nie.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 16:13
  14. avatar
    #142 kosie

    @Andre T: Glad to see I am not one of the boring types. Thanks

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 16:11
  15. avatar
    #141 Tjoppa

    @Ploegskaar: As ek die stories kan glo wat ek hoor daar vanuit Die Eden kwekery gee hy deesdae nie meer of dit skoonveld of vuilveld is nie. Hy so desperaat dat hy nie meer worry hoe lyk die veld nie. Harass enigiets op voete wat nog lewe wys.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 16:09
  16. avatar
    #140 Ploegskaar

    @Andre T: Nee swarie, waar peul jy nou weer uit, join in en skuur skouers. Met die wenners. Van omtrent alles. Of praat sommer gholf, jou stories is lekker, jy slaan mos gereeld die skoongeskeerde fairways met jou lang bal, en jou up and down game is skerp.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 15:52
  17. avatar
    #139 phat55

    well done to the WP u16 boys 8)

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 15:45
  18. avatar
    #138 Andre T

    Beet…..please man…..open a thread where we can talk shit please

    I can’t read rugby things all day long

    Poaching and all these rugby related things can be discussed early morning but I can’t get through the day without stirring or talking crap

    Please man…………even if you give a heading just for me and Spear

    I’m so sick and tired of the same okes saying the same things over and over

    If I see the names Ploegskaar…..Rugbyman…..Tjoppa….Woltril……Boishaaipa…….I can already anticipate the boring irritating comments they deliver

    Give me and Spear and Bog some hardcore discussions please ou Beetjie

    Let these other willies talk about Joko Khomo and other boring thing man

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 15:42
  19. avatar
    #137 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: So waar het Hein sy merk gemaak? Wat ons uitslae betref, 2012 was ok, 2013 moeilik met beserings en 2014 sit ons met ‘n jongspan. Ek weet julle dorpmanne is altyd vol selfvertroue, maar mens moet maar waak teen te veel se wat terugkom kan kom om mens in die gat te byt. Veral vir my, ek is ‘n swak verloorder en nog swakker wenner, jy sal nooit die einde hoor as die wiel die dag draai nie :mrgreen:

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 15:11
  20. avatar
    #136 Rugbyman

    @Woltrui: Debateerbaar… dink nie dit was geelkaart werd nie… Die ou reffie was net so swak tussen die leeus en wp dinsdag…

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 15:10
  21. avatar
    #135 Woltrui

    @Rugbyman: Jou opinie van die geelkaart?

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 15:03
  22. avatar
    #134 BoishaaiPa

    @BoishaaiPa: Wat ek probeer se is dat dit lyk of daar is n redelike verskil is tussen 0/16 en 0/18 coaching…Dieslfde coach het amper met presies dieslfde span nie naastenby dieslfde resultate op 0/18 vlak gekry as op o/16 vlak nie.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:47
  23. avatar
    #133 Rugbyman

    @Woltrui: Moet darem se die 3 van wp was ook goed en ook die 6… hy het dit NAG gemaak vir die bulletjies in die rucks…

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:43
  24. avatar
    #132 Rugbyman

    @Woltrui: @Woltrui: Bliksem! Sorry man! Jys reg… Dit was die loskop! Ek het getik terwyl ek in die verkeer gesit het en nie mooi gedink nie!!! :oops:

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:41
  25. avatar
    #131 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Met so n span kon selfs Rugbyman die Khomo wen! :mrgreen: …Stadig eers oor die klippers…Oloff se o/19 spannetjie moet darem eers meer begin wen!..Theuns van Schoor was 3 of 4 keer in n ry onoorwonne by Khomo..Toe vat hy die CW span oor in 2011 en .. :oops:

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:38
  26. avatar
    #130 Woltrui

    @Rugbyman: Rugbyman moenie dat ek nou begin wonder oor jou afrigtings statuur nie. Dit was die vasskop van die Bulle wat gevou het. Die no 1 van WP het hom totaal oordonder.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:27
  27. avatar
    #129 Ploegskaar

    @Rugbyman: Stefan “Os” Alberts, bly om te hoor die Bolanners het hulle merk gemaak. Geluk aan Oloff ook, 2 jaar onoorwonne, dalk die CW manne volgende :mrgreen:

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:25
  28. avatar
    #128 Woltrui

    Opmerkings tov Bulle WP finaal van GK.
    WP domineer skrums met die no 1 wat die Blou Bulle se 3 van die eerste skrum totaal en al domineer. WP se eerste drie is vanaf n Bulle skrum waar die WP n vaskop hak en na goeie werk deur die WP 8 druk die WP senter onder die pale. Kort hierna begin WP se 15 ‘n beweging in sy eie kwartgebied, die No 8 ontvang die bal langs die kantlyn waarna hy 2 verdedigers pypkan. Hy voer die bal na binne. Die buite senter van WP vang die bal laag op die grond en hardloop deur vir ‘n skitterende drie. Bulle kry ‘n strafskop wat hulle 10 deur die pale jaag.
    In die 2de halfte begin die Bulle sterk en maak die telling 14-6 na n strafskop. Die WP 15 ontvang die bal net buite se kwartlyn en skop ‘n “up en under”. Swak skop maar die opvolgende vleuel van vang die bal maar slaan die bal na ‘n oomblik aan. In die proses duik die stut van die Bulle hom. n Strafskop en geel kaart aan die BB speler. Die WP skop die bal uit en maal oor vir ‘n drie. Met 14 man is die BB se verdediging onder druk en WP druk dadelik nog ‘n drie. 26-6 en wedstryd beslis. Aan die einde van die wedstryd maal die BB oor vir ‘n drie om die eindtelling op 26-11 te bring.
    Die WP het verdien om die wedstryd te wen. Hulle skrums was uitsonderlik en die Bulle se 3 is blootgestel. WP was die beste in die losskrums terwyl die BB die beste in die lynstane was.
    In my opinie was die skeidsregter uiters uiters swak. Van die begin van die wedstryd het dit geblyk of hy onseker met sy besluite was. Fluitjie was sag geblaas-half onseker. Arm word half onseker uitgesteek om belsissings aan te toon. Die geel kaart teen die Bulle se no 1 het die wedstryd beslis(14 punte is in die tyd deur die WP aangeteken). In my opinie was dit nie eers ‘n strafskop werd nie. Goeie wedstryd opgefoeter vir ouens soos ek wat flippin baie moeite moes doen om die wedstryd by te woon. DIe skeidsregter was skynbaar van die SWD. Sterkte aan SWD rugby met sulke kwaliteit skeidsregters.
    In my opinie was die speler van die wedstryd die WP se no 8. Bedrieglike sterk speler met goeie hande en balvaardighede.
    Die wedstyd tussen die Leeus en die Greystaat. Spelers wat vir my uitgestaan het is die Leeus se no 13 (het losskakel gespeel), 8 en 5. Die Vrystaat se 7 is ‘n Yster op die aanval en het telkens 3 of 4 Leeus ingetrek met sterk lopies. Snaakse voorval tydens die wedstryd. Die Vrystaat skop die bal naby die Leeus se doellyn uit. Die Leeus 15 wil die bal vinnig ingooi. Wag toe eers tot die Vrystaat se speler by hom is. Gooi die bal daarna reguit vir die Vrystaat speler wat oordraf vir ‘n drie. Die Leeus spelers was totaal en al oorbluf. As dit krieket was was ‘n “matchfixing” ondersoek dalk aan die orde van die dag :mrgreen:

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:25
  29. avatar
    #127 Rugbyman

    Die bulletjies se grant khomo b-span was darem onoorwonne op die week…

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:20
  30. avatar
    #126 Rugbyman

    @Tjoppa: Nee affies en eldoraigne… Dink nou nie dis hulle skuld nie… WP was maar net eenvoudig beter

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:18
  31. avatar
    #125 Rugbyman

    @Babbelas: Seun van affies was die loskop… Goeie baldraer, maar hy het gebrul in die skrums

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:17
  32. avatar
    #124 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Hy is van Boland ja… Ek dink die man het ‘n groot toekoms voor hom…

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 14:16
  33. avatar
    #123 Babbelas

    @Djou: Dankie

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:26
  34. avatar
    #122 Djou

    @Babbelas: 26-11
    Halftyd 14-3

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:20
  35. avatar
    #121 Babbelas

    @Rugbyman: Wie het Loskop vir Bulle gespeel?

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:13
  36. avatar
    #120 Babbelas

    @BoishaaiPa: telling?

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:12
  37. avatar
    #119 Tjoppa

    @Rugbyman: Die coaches is mos daai mannetjies van Menlo en Affies.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:10
  38. avatar
    #118 BoishaaiPa

    @Rugbyman: Ek sien nou eers hulle het gewen…Daar is darem 6 Boishaai manne in daai spannetjie. Daai no 3 is Alberts van Landbou as ek reg onthou.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:10
  39. avatar
    #117 Djou

    @Rugbyman: Wat was die telling?
    Wat Ploegie betref, hy het gevra waar hy spelers se name genoem het. En ek het sy vraag geantwoord. Maar ter wille van vrede, sal ek dit los.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:06
  40. avatar
    #116 Tjoppa

    @Rugbyman: Trek maar net bietjie been RM. Ou Shirley en die ander meisies is hairdresser toe. Ons manne bietjie verveeld hier op die stoep.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:05
  41. avatar
    #115 Rugbyman

    @Tjoppa: die bulletjies se rucking was in my opinie baie swak… dan het die wp se no.3 baie goed geskrum… in my opinie die beste no.3 hier… nie flashy nie, maar hy KAN skrum!

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:03
  42. avatar
    #114 Rugbyman

    @Tjoppa: nee nee… ek het niks met sy skuif te doen gehad nie… daar was ander magte aan die werk…

    @Djou: los dit nou, ek en ploeg het lekker gechat en verstaan mekaar nou heelwat beter….

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:01
  43. avatar
    #113 Tjoppa

    @Rugbyman: Hoeveel van hulle kom Garsfontein toe. Koop die blerry Kaap leeg tot dat die Bulle darm iets kan wen.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 13:00
  44. avatar
    #112 Rugbyman

    @BoishaaiPa: okay… ek eet humblepie… geluk wp met die wen… julle was heelwat beter as die bulle, veral in die skrums en rucks!!!

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 12:58
  45. avatar
    #111 Tjoppa

    @Djou: O OK die outjie wat RM gepoach het uit die Kaap.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 12:47
  46. avatar
    #110 Djou

    @Tjoppa: Hy speel vir die Bulle se Cravenweekspan.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 12:37
  47. avatar
    #109 Tjoppa

    @Djou: Wie is PJT?

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 12:29
  48. avatar
    #108 Tjoppa

    @kosie: Of anders gestel jou kind in ‘n klein poel die groot vis maar as hy in die groot dam beland is hy koebaai meraai.
    My gevoel teenoor poaching ens is bekend. Maar ek plaas my “talentvolle” kind eerder in ‘n Garsfontein waar hy hom vroeg al teen die bestes kan toets en sy talent na waarde kan skat.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 12:27
  49. avatar
    #107 Djou

    @Ploegskaar: Jy het RM gedreig om een of ander storie oor PJT te openbaar en die naam openlik genoem. Nes jy ‘n rukkie gelede drie ander seuns se name genoem het. En ‘n vorige keer ‘n seun wat vir ‘n bepaalde rugbyweek deur Glenwoord ingespan is en toe terug is Kaap toe. Jammer, wou dit nie so openlik noem nie, maar jy het gevra waar jy dit genoem het.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 12:23
  50. avatar
    #106 OudUppie

    FS 27 vs Lions 22

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 11:56
  51. avatar
    #105 kosie

    @Babbelas: Jy is heeltemal reg. Ek dink daar is so 3/4 skole in die land wat seker meer as ‘n rugbyspan se Cravenweek O/13’s kry.

    Dit sal natuurlik hul kanse minder maak om O/16 span te maak. Iets wat ouers moet oorweeg!

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 11:03
  52. avatar
    #104 BuiteBreek

    @BoishaaiPa: Sommer ‘n stukkie nuttelose inligting. Van hierdie jaar se SWD Cravenweekspan het 14 seuns o/13 Cravenweek gespeel. Dis seker ner knap oor die 60%. ek dink SWD is gelukkig in die sin, dat alhoewel dit ‘n sg klein provinsie is, word die meeste van die seuns (van o/13 af) hier behou, met ‘n handjievol wat uit ander provinsies bykom na die hoër ouderdomsgroepe.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 10:54
  53. avatar
    #103 Babbelas

    @BoishaaiPa: Ek dink die grootste rede dat 70 % van die U13 CW spelers nie weer U 18 CW maak nie is dat tot 45 CW spelers by dieselfde skool land in Gr8.

    n Groot meerderheid van die 45 moet dan in die B en C spanne speel en van hulle hou later op rugby speel.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 10:51
  54. avatar
    #102 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Weet jy wat is die koers vir 0/16 GK na 0/18 CW. Glo dit behoort ook redelik na aan 60% te wees?

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 10:31
  55. avatar
    #101 Tjoppa

    @Andre T: Nie jy nie maar net die vrinne wat jy gemaak het. Dit was nou vir jou ‘n lekker mengemoes van kaksoekers en kakpraters.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 10:26
  56. avatar
    #100 BoishaaiPa

    Here is an extract of a study done in 2011 about conversion rate of u/13 CW players to u/18….

    Background. The South African Rugby Union has adopted the model of competition at a young age (U13 years) to identify talent. There is concern however that bigger players who mature early are selected at this age, and that the majority of these players do not play rugby at a high level after puberty.

    Objectives. The aim of this study was to establish how many players in the 2005 U13 Craven week (n=349) participated in subsequent U16 Grant Khomo and U18 Craven week tournaments.

    Design. Longitudinal.

    Results. 31.5% of the players who played in the U13 Craven week, were again selected to play at U16 Grant Khomo week and 24.1% were selected for the U18 Craven week.

    Conclusion. Seventy-six per cent of the players selected for the U13 tournament do not play at the U18 national Craven week tournament. These data need to be considered when decisions are made about the cost-effectiveness of staging the U13 tournament, particularly if the main goal of this tournament is for talent identification.

    Full report available here

    http://www.sajsm.org.za/index.php/sajsm/article/view/284/236

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 07:56
  57. avatar
    #99 BoishaaiPa

    @Andre T: Ek dink dit was meeste van die tyd om jou te waarsku van sy kant af of van jou kant om te vra om weer “unban” te word!…

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 07:53
  58. avatar
    #98 Andre T

    @BoishaaiPa:

    Waar het ek al ooit moleste gemaak op 365?

    Ek en Oom Paul was dan naderhand in radioverbinding met mekaar so goed was ons verhouding

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 07:36
  59. avatar
    #97 BoishaaiPa

    @Rugbyman: Was dit onder dieselfde naam?..Dan vra ek omverskoning, die geheue nie altyd meer wat dit moet wees nie. ..of jy was redelik bedees daardie tyd! :mrgreen:

    Ons sal maar wag en kyk wat vandag gebeur. Daar is manne wat hierdie WP span baie hoog aanskryf, maar hulle het groot skoene om vol te staan. As ek dit nie mis het nie speel die WP o/16 span al omtrent die 7de of 8ste keer in n ry in die final en het omtrent meeste gewen…Dus sal hierdie spannetjie moet uithaal en wys vandag teen n baie sterk Bulls span lyk dit my! Ek sal bietjie gaan kyk na daai o/16 stats…nie doodseker van my saak nie, maar weet dat ons omtrent 4 uit die laaste 5 of so gewen het.

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 07:32
  60. avatar
    #96 BoishaaiPa

    @Deon: Dis n nice storie…n Gimmie wat die blog volg het my so 2 jaar terug genader om n vriend in Australie te help. Die Aussie maak blykbaar rugbytruie bymekaar van al die top rugbyskole regoor die wereld en het van SA Skole n Paul Roos en n HJS trui benodig. Maroon van PRG het toe gereel dat ek vir die man n PRG trui in die hande kon kry terwyl ekself darem vir hom die No 6 trui van HJS kon kry. Die blog deel baie meer as net ligte kommentaar!…Daar het n hele paar goeie vriendskappe ook onstaan…Mens moet maar net weet hoe om die kaf van die koring te skei!

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 07:26
  61. avatar
    #95 kosie

    @Rugbyman: Thx. Sou so dink. Garsies beslis daar by no 1 dalk 2 in die land. Ek weet van 3 by Eldo. Daar is paar gr11’s wat vlg jaar nog op skool gaan wees. Dan bietjie useless info. Paar gaan ingeneurswese, akturiël, chiropraktyk, regte en sport swot

    ReplyReply
    10 July, 2014 at 06:03
  62. avatar
    #94 Rugbyman

    @kosie: al ons matrieks het kontrakte of beurse vir volgende jaar… bulle, leeus en cheetahs…

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:59
  63. avatar
    #93 kosie

    @Rugbyman: Weet jy dalk hoeveel van Garsies se span gaan vlg jaar na unies toe? Jy hoef nie unies te sê nie net getal

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:37
  64. avatar
    #92 Rugbyman

    @Tjoppa: franco gaan bulle toe… eks oortuig hy sal dit groot maak! Hys baie special in my opinie… hy sal n bok word…

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:16
  65. avatar
    #91 Rugbyman

    @Deon: skiet skiet…? Het gelukkig darem n paar manne raakgeskiet ook… :twisted:

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:14
  66. avatar
    #90 Rugbyman

    @Ploegskaar: 100% ploeg…

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:13
  67. avatar
    #89 Rugbyman

    @BoishaaiPa: nee nee… ek het my debuut alreeds op 365 gemaak in 2012… is van die begin af op die site… dink net nie jyt my raakgesien nie…

    by the way ek dink bulle met 4 punte more…

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:10
  68. avatar
    #88 Ploegskaar

    @Djou: Jy fokken pekel ook net aan op dieselfde trant, ek het jou al by herhaling mooi verduidelik die woord het betrekking op die aksie en die wat dit op ‘n sekere wyse doen, nie die teikens nie, waneer ek dit gebruik in elk geval.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 21:03
  69. avatar
    #87 Ploegskaar

    @Djou: Waar het ek iemand se naam genoem?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 20:54
  70. avatar
    #86 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Nie ‘n skinderstorie nie, eerder ‘n halwe storie, wat nou met al die feite, geheel en al niks met RM of Garsies uit te waai het nie.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 20:16
  71. avatar
    #85 Deon

    @BoishaaiPa: Ek besef dié blog was kragtig nog voor RM se aankoms, maar hy het skiet skiet die “werf” binnegery, en baie opwinding veroorsaak.

    Ek is darem nie so nuut nie. Ek dink ek het hierdie blog vanaf die begin gevolg al het ek nie deelgeneem nie. Ek het lank ook lank R365 gevolg, so ek “ken” baie van julle.

    Die grootste gedeeltes van die afgelope paar SA skole rugbyseisoene was ek egter nie in SA en my gedagtes was nie werklik by rugby nie, die atmosfeer is mos maar anders as jy in ‘n plek is waar baie mense nie werklik weet wat rugby is nie, en dit geen rol speel in die gemiddelde man se lewe nie, en dit net in die Irish Pub gevolg word.

    Maar ek het die blog gevolg, en ook geblog, maar bitter min. Laas jaar het ek my geleentheid gewag in Brussels, toe twee seuns, een met ‘n HJS rugbytrui aan, voor my verbyloop en ‘n rugbybal vir mekaar gooi. Toe ek gesels met hulle hoor ek hulle is Franse ondersteuners op pad na die onder 20 IRB toernooi toe. En toe besef ek ek het nie eers geweet daar is so ‘n toernooi nie en het toe onmiddelik ernstig begin volg.

    Die seun se oom was ‘n uitruilstudent in SA en het die HJS trui vir hom gegee.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 19:52
  72. avatar
    #84 BoishaaiPa

    @Deon: RM is nes jy maar nog redelik nuut hier in die buurt…het vanjaar sy debuut gemaak en amper soveel polemiek veroorsaak soos Andre T in sy jeug op R365….Ons “tradisionele” :mrgreen: bloggers het al vele manne sien kom en gaan sedert 2007…Daar is net n paar van ons oor wat destyds R365 verlaat het en “gewerf” is deur Beet na sy nuwe Blog! :mrgreen: My punt is eintlik dat n man darem so paar seisoene moet uithou, deur jou span se ups en downs om te bepaal of jy gebou is vir hierdie forum!

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 18:54
  73. avatar
    #83 Deon

    @Djou: Ek moet erken dat ek voor vandag nog nooit gehoor het van JP nie, my oorsig.

    En nog minder het ek geweet hy is ‘n PRG oudskolier, totdat jy dit genoem het. Ek het net oor middagete gelees dat hy Cheetahs toe kom vanaf Frankryk.

    Ek het ook nie besef Willie is vanaf die Strand nie omdat hy in Stellenbosch gebore is.

    Jou rugbykennis is duidelik meer omvangryk as myne.

    Wat dink jy van JP, en weet jy hoekom Willie vanaf die Strand af geskuif het?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 18:27
  74. avatar
    #82 Djou

    @Deon: Wat dink jy van JP du Plessis? Hy was al oral. Sydney Roosters, Melbourne Rebels, Stormers, Montpellier en nou Cheetahs. Is hy dieselfde tipe speler as Willie wat net gelos moet word om sy stempel af te druk?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 18:08
  75. avatar
    #81 Deon

    @Djou: Geen idee hoekom hy vanaf St. Rand ( Saint Rand) af geskuif het nie. Het die Hi-Ace hom oppad terug vanaf Overstrand Roete 3 opgetel, of het hy vanaf St. Rand die wiel gevat sodat die drywer sy KFC kon eet en bietjie dut na die Noordelike Voorstede Roete 4?

    Miskien agter die Oranje girls aan daardie een naweek wat BOG se manne hier onder speel? Dis die moeite werd. Aan die ander kant, hy is blykbaar ‘n baie gelowige ou, wat ek respekteer.

    So, jy het my vas ek weet nie hoekom hy geskuif het nie maar ek kan aan ‘n legio goeie redes dink.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 17:37
  76. avatar
    #80 Djou

    @Deon: Weet jy hoekom Willie le Roux van Strand af geskuif het Paul Roos toe?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 17:25
  77. avatar
    #79 Deon

    @BOG: Ons seuns hieronder hardloop nie agter broeke, lank of kort, met of sonder das, aan nie. Ons is rokjagters, nie broekjagters nie. Broekjagtery is ‘n Bloem ding. Kyk maar hoe gaan die Oranje meisies tekere as hulle die PRG hunks sien!

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 17:17
  78. avatar
    #78 BOG

    @BoishaaiPa: Amper is nie stamper nie. Daar was al vele groter naelskraap oorlewings, in die dekades wat my maat aktief was. Wat “poach” betref, dink ek dat GCB n voorsprong het oor Affies, Gim en Boishaai (Nie seker of PRG ook nou hierdie mode navolg nie) Al wat hulle hoef te doen, is om n foto vir die “teiken” te wys van daardie lang/kort grysbroeke (met baadjie en das) Dan haas hy hom na Bloem

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 17:08
  79. avatar
    #77 Deon

    @Andre T: Hallo oom André. OB soos in Ossewa Brandwag?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 16:56
  80. avatar
    #76 Deon

    @Djou: Solank hy nie Bulls toe gaan nie. Hulle verander senters in stormramme, en slotte in spelende, beduiende, armswaaiende skeidsregters,kommentators en afrigters.

    Mind you, het jy opgemerk dat Brazilië gisteraand in hul vernederende, geskiedkundige, rekord nederlaag teen die Krauts, een punt meer gekry het as wat die Bulls en die Cheetahs saam die afgelope twee games teen die Stormers gekry het? :lol:

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 16:53
  81. avatar
    #75 Andre T

    @Djou:

    Lyk my daar ry n OB geregistreerde HI Ace in Dorpstraat rond

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 16:46
  82. avatar
    #74 Djou

    @Deon: Lyk my die Cheetahs hou van die Paul Roos-manne.
    Sien JP du Plessis gaan vir Johan Sadie vervang.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 16:18
  83. avatar
    #73 Djou

    @Tjoppa: Vriendelik. Hy is nie vet nie, baie sterk beslis.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 16:07
  84. avatar
    #72 Djou

    @Deon: RM is een van die min werklike filantrope wat ek ken. So, hy sal hom na alle waarskynlikheid ook oor Beet ontferm.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 16:06
  85. avatar
    #71 Deon

    @Djou: Wat sou dié blog gewees het sonder die magiese Rugbyman? Wanneer instansies die dag vir beet nader vir die reg om te adverteer op die SBR blog, moet beet beslis begin tantiéme betaal aan Rugbyman. Rugbyman is mos kommersieël ge-orienteer, of sal hy ook teenoor beet ‘n filantropiese gebaar maak?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:47
  86. avatar
    #70 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Het iemand nou weer n skinderstorie aan jou loop en vertel?…RM weet sy twallas gaan uitgehaal word as hy naby enige Paarl mannetjies kom.. :mrgreen: …My Okapi is nog skerp..Vra vir Bog…hy het amper n stuk voorvel verloor in 2011!

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:47
  87. avatar
    #69 Tjoppa

    @Djou: Hulle se mos vet mense is vriendelike mense. Weet nie watter een van die twee sal RM van hou nie.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:40
  88. avatar
    #68 Djou

    @Tjoppa: Sien jy, daar is altyd 2 kante aan ‘n saak. Ons ken mos vir Rugbyman. Maar nou ja, soos jy se, nou kan ons nie kekkel en kraai nie. 8-O

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:37
  89. avatar
    #67 Tjoppa

    @Ploegskaar: Hierdie bellery is nie goed nie. Expose hom dan kan ons almal lekker kekkel en kraai.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:35
  90. avatar
    #66 Tjoppa

    @Djou: Nie so naby nie. Maar ja ek glo nie dit is vir enige talentvolle seun goed om Bulle toe te gaan nie. Maar dit is net ‘n ou man se mening.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:33
  91. avatar
    #65 Ploegskaar

    @Rugbyman: Ek is gladnie meer telleurgesteld nie, baie dankie vir die oproep en lekker chat, die lug is gesuiwer.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:31
  92. avatar
    #64 Djou

    @Tjoppa: Kan jy hom nie oorreed om ‘n ander provinsie te kies nie? Hy sal Bulle o.19 maak, maar weet nie van daarna nie.
    Dankie vir die duidelikheid oor RM. My vraag was omdat Ploeg sy ergernis op RM gemik het.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:30
  93. avatar
    #63 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Daar was al wat daardie tyd gekort het was rekenaars en blogs soos hierdie. Dan sou ons al in die 70’s & 80’s hiervan tehore gekom het.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:25
  94. avatar
    #62 BoishaaiPa

    Jong, die werwing by Khomo is mos maar ou nuus..Dit gebeur al jaaaare lank…Daar het al menigte manne in Bloem, Pretoria en Paarl van elders opgedaag na n Khomo week…Daar was net nie beurse en sakgeld ter sprake nie, slegs n nuwe blazer en trui…As n goeie werwer iemand kan oorreed om sy skool te verlaat of te veruil vir n ander was daar seker van die begin nie baie lojaliteit gewees nie, dan kan hulle maar in my opinie gaan.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:19
  95. avatar
    #61 Tjoppa

    @Djou: Ek dink ek het slegte nuus vir jou. Die laaste keer wat ek gepraat het met hom was hy op pad soontoe. En die meerderheid agente praat ook so.
    Nogal opgewonde oor Keyter se besluit. Blykbaar was daar ook sprake van ‘n kontrak met sewes. Probeer uitvind.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:19
  96. avatar
    #60 Tjoppa

    @Djou: Lees my lippe “MISKIEN IS DIE MEERDERHEID. Nie 100% nie en beslis kan ek vir RM vouch, al het hy dit nie nodig nie, dat die aandag wat hy aan die kinders gee nie net rugby verband is nie. Weet van gevalle waar van ander tekortkominge deur RM aangespreek is en met die nodige empatie behandel is. Hy is beslis nie een van die genoemdes nie. Maar jy moet erken meeste “poachers” behandel kinders soos diere.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:16
  97. avatar
    #59 Deon

    @Djou: Soos ek gesê het, ek sal maar wag om te hoor wat Rugbyman sê.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:12
  98. avatar
    #58 Djou

    @Tjoppa: Hoop nie Franco gaan Bulle toe nie. Reeds te veel goeie senters by die Bulle.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:11
  99. avatar
    #57 Djou

    @Tjoppa: Meen jy Rugbyman behandel die kinders soos diere?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 15:10
  100. avatar
    #56 Tjoppa

    @Djou: Nou moet ek Ploeg se kant kies ,miskien is die meerderheid, die skole wat koop wat die kinders dieselfde as diere behandel?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 14:59
  101. avatar
    #55 Djou

    @Rugbyman: Ja, ek ken jou, en weet jy is opreg in wat jy doen.
    Maar ek het ook al geleer Ploeg raak net baie opgewonde as dit by werwing kom – hy noem dit “poaching” want hy stel mense en diere gelyk.
    En die keer luister hy na een kant van die saak en het toe reeds BITTER teleurgesteld in jou geraak.
    Maar Deon, wat ook ‘n “legal eagle” is, se raad in so situasie behoort te wees – hoor die ander kant – voor jy BITTER teleurgesteld raak.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 14:56
  102. avatar
    #54 Tjoppa

    @Rugbyman: Flippie hou baie van jou. Hy se hy hou daarvan as hy nie met jou hoef te kompeteer nie. Jy shop in die Kaap en hy in die Transvaal. Weet jy waar Franco gaan nesskop volgende jaar. Hoor mr Keyter gaan Gauteng Lions toe. Maar Flippie wil nie praat nie.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 14:45
  103. avatar
    #53 Rugbyman

    @Djou: ek het niemand probeer werf nie… enigste ouer met wie ek gepraat het is n ou wat met my kom praat het en hy is baie ver vd kaap af….

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 14:40
  104. avatar
    #52 Rugbyman

    @Ploegskaar: waarvan praat jy??? Eks ook altyd in die k@k…

    Grey se manne staan openlik en praat met mense maar nou is jy in my teleurgesteld… of het jou vriend flippie weer strooi gepraat…?

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 14:37
  105. avatar
    #51 Deon

    @Djou: Boonop op Grant Khomo! Hoop jou raaiskoot is verkeerd. Sal maar wag op RM om te vra waaroor alles dan nou gaan.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 13:02
  106. avatar
    #50 Djou

    @Ploegskaar: Ek vermoed die enigste ding wat jou teleurgesteld kan maak is indien hy ‘n speler gewerf, of prober werf het. Maar vertel asb. Soos BoishaaiPa meld, ons wag in spanning.
    En vertel sommer ook oor PJT. O ja, en probeer bietjie sensitief wees deur te poog om nie spelers se name te noem nie.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 11:30
  107. avatar
    #49 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Ek wag in spanning….

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 11:10
  108. avatar
    #48 Ploegskaar

    @Rugbyman: Ek is bitter bitter telleurgesteld in jou, na aanleiding van inligting en terugvoer wat ek die afgelope paar dae uit Pretoria ontvang het.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 10:43
  109. avatar
    #47 star

    @ OudUppie- I presume you are talking about the KZN GK players. I agree with you about the No 2 as he does have the tendency to die with the ball. Something to work on as he has the size and a surprizing amount of pace. Definitely a good prospect. Out of interest I think the No4 and 13 you referred to are still U15.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 10:42
  110. avatar
    #46 OudUppie

    @seabass: Unfortunately did not watch the whole game yesterday, but nr 2 was my man of the match for the portion I did saw. Just need to learn to offload at some stages. Also like the 4,7 & 13

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 10:11
  111. avatar
    #45 seabass

    @OudUppie: any Sharks players impress? I rate their hooker, big kid with good skill set and great taking the ball over the gainline.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 08:56
  112. avatar
    #44 Rugbyman

    @BoishaaiPa: I wouldn’t dare… :mrgreen:

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 05:59
  113. avatar
    #43 Tjoppa

    @Rugbyman: Jy moet bietjie kom inloer as jy more daar is. Ons stop die Kombi maar agter noordelike pale daar ver bo en loer met verkykers. Die wind was regtig onplesierig gister.

    ReplyReply
    9 July, 2014 at 05:46
  114. avatar
    #42 BoishaaiPa

    @Rugbyman: Hands off WP 15, 8 and 5…You have been warned! :mrgreen:

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 21:14
  115. avatar
    #41 Rugbyman

    School Rugby

    55 mins · 

    Fixtures for the final day (Thursday) of the Under 16 Coca-Cola Grant Khomo Week at TUT in Pretoria:

    TUT A-Field:

    08:00 Boland vs. Eastern Province
    09:15 KwaZulu-Natal vs. Griffons
    10:30 Golden Lions vs. Free State
    11:45 Western Province vs. Blue Bulls

    TUT B-Field:

    08:00 Zimbabwe vs. Namibia
    09:15 Blue Bulls XV vs. Valke
    10:30 Pumas vs. South Western Districts

    TUT C Field:

    08:00 Griqualand West vs. Border Country Districts
    09:15 Border vs. Leopards
    10:30 Griqualand West Country Districts vs. Limpopo Blue Bulls

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 19:33
  116. avatar
    #40 Rugbyman

    @OudUppie: would like to add bulls 6 (played 8thman and made a number of turnovers at rucktime) and bulls 15 to your list… griffons 15 also good… pumas 8 brilliant so too freestate 8 and I rated pumas 5 highly as well… excellent workrate…

    Freestate 7 is the son of Os du Randt…

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 19:20
  117. avatar
    #39 Deon

    @BuffelsCM: Best known for their exceptional humility despite achieving so much on the sportsfield, the wine industry, academically and as leaders, hence the “Stil” in Stiljan. A great example for all.

    I saw Oom Stiljan at the PRG vs Rondebosch game, he seems exactly like I remember him from the first time I saw him in 1977 when Tinkie and I went to the same grade 1 class at Eikestad Primary, the boys in PRG uniforms, and the girls in Bloemhof uniforms, the first year of the almalgamation of Paul Roos Primary and Laer Meisieskool Bloemhof. Eikestad only got its own uniform later.

    Oom Stiljan and Hempies du Toit were among the many PRG OB “founders ” and pillars of PRG’s own commercial winery, Welgevallen Wyne, which is of great assistance wrt funds for the school, and ascertained that we were the first school in SA to produce its own commercial wine brand.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 19:00
  118. avatar
    #38 BuffelsCM

    @OudUppie: Thanks!

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 18:28
  119. avatar
    #37 BuffelsCM

    @Deon: Yes I know a few of the “Stiljan” family – good people!

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 18:26
  120. avatar
    #36 OudUppie

    @BuffelsCM: WP 9 had a good game – good pass and had one great break. The best 9 I have seen so far is the one from the Griffons.-

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 18:24
  121. avatar
    #35 Deon

    @BuffelsCM: His father, also Benjamin ( of Middelvlei Wines/ Stiljan’s son) , PRG circa 1984 , was also a SA schoolboy sprinting phenomenon, and brilliant wing.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 18:07
  122. avatar
    #34 BuffelsCM

    @OudUppie: Thanks for that!
    5 is Slamaan Moerat (nickname “Moon”) of Boishaai – sometimes he can be a gentle giant but wow I have seen some big hits by him; 10 Damian Willemse of Paul Roos – he has pace, a big boot and good skills; 11 Benje Momberg of Paul R as well – he broke the SA U/15 400m record last year. He has a lot of pace as you’ve said.

    Any views on the WP no 9 ? He has always impressed me.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 17:58
  123. avatar
    #33 OudUppie

    @Vleis: Lions 10 is a good player – very fast of the mark and strong considering his size. However he did not play at fly half yesterday or today. Nr 13 played fly half most of the time. He slotted in at centre.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 17:42
  124. avatar
    #32 OudUppie

    WP 24 vs 11 Lions. Lions led by 11-0 at the break. At the end WP convincing winners. Again Ploeg se man – WP nr 6 was outstanding scoring two tries. So far he is my man of the tournament. Should be interesting final game on Thursday between WP and Bulls. Bulls are a well drilled team and plays to a set game plan. WP good pack of forwards and a lot of flair at the back.
    Players that stood out for me today – FS 8 & 7 – Bulls 1, 2, 9 & 10 – Lions 10, 13, 11 & 5 – WP 5, 6, 10, 11 (lots of speed) & 15

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 17:38
  125. avatar
    #31 Bulle

    Blou Bulle 23-10 Cheetahs

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 15:53
  126. avatar
    #30 Tjoppa

    Te koud vir rugby vandag. Wind waai regtig onplesierig. Gaan eers Mitchelle Str toe en weer 14h00 uur terug vir die opwinding.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 11:14
  127. avatar
    #29 BuffelsCM

    @Ploegskaar: Beslis !!

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 09:34
  128. avatar
    #28 Playa

    @spilly: :lol: :lol: :lol: mind your head there Spilly

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 08:34
  129. avatar
    #27 Ploegskaar

    @BuffelsCM: Lyk my so, goeie begin, maar vandag behoort taaier te wees.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 08:19
  130. avatar
    #26 BuffelsCM

    @slinger: Ek sien in die koerant dit was toe die Boishaai heelagter. Hy het 21 punte aangeteken: 1 drie gedruk en 8 doelskoppe oorgesit (slegs 1 skop gemis).

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 07:23
  131. avatar
    #25 spilly

    The Selborne u 16 team as a Unit, have put 30 to 50 points passed all teams on the Border, break that Unit bring in players ,from those teams, hoping, for this team to gel. Maybe, the Selborne, u16 team , should have been the GK team.

    ReplyReply
    8 July, 2014 at 00:01
  132. avatar
    #24 Vleis

    @OudUppie: @Bateleur: How did the Lions flyhalf play? Thanks.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 23:24
  133. avatar
    #23 Bateleur

    @Slinger: Bulls het hulle volle bench gespeel vandag. Ek dink nie Limpopo Bulle het tot hulle volle potensiaal gespeel teen Namibië nie en sal graag wil sien wat Namibië more teen BullsXV maak. WP vs GL gaan ook groot wees want WP is ‘n afgeronde span en op die dag se uitslae die span om te wen.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 23:02
  134. avatar
    #22 slinger

    @BuffelsCM: WP al hul reserwes gespeel vandag, Leeus blykbaar hul sterkste span gespeel. Weet nie van Bulls ens nie.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 22:09
  135. avatar
    #21 slinger

    @OudUppie: Thanks, het gehoor leeus wp en bulls cheetahs more. Sien uit om uitslae te kry, dankie vir terugvoer oor spelers ook. Athi yster, ou ploegie se blue eye man!

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 22:04
  136. avatar
    #20 BuffelsCM

    @OudUppie: Athi is ook die kaptein….hy praat 3 tale vlot (‘n bietjie nuttelose inligting).

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 20:53
  137. avatar
    #19 BuffelsCM

    @Ploegskaar: Ek verneem die meeste manne op die bank het vandag gespeel. (Ek is onseker wie van die eerste keuse-spelers het uitgesit). Ek aanvaar die 15 is Giani Lombaard van Boishaai…….hy is die eerste keuse op 15. Die man het baie spoed en “skills”.
    Die 8 is mos Khanya Ncusane – as mens na die telling kyk het hy seker gekook – sy tipe game !

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 20:44
  138. avatar
    #18 OudUppie

    @Ploegskaar: Baie impress met hom – soos jy se kliphard. Kan nie sien wie die WP gaan klop nie.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 20:38
  139. avatar
    #17 Ploegskaar

    @OudUppie: Die 6 is Athi Magwala van Boland Landbou. Lekker fris en kliphard.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 19:53
  140. avatar
    #16 OudUppie

    @slinger: I watched all the games on the main field except for the Bulls vs SWD game – only watched the first 15 minutes. I will rate the top four teams as follows:
    1) WP
    2) Bulls
    3) Free State
    4) Lions
    Players that stood out was WP 8; 6 & 15; Lions 13, Pumas 8 & 5, FS 7; 8 & 13. Some interesting match up’s tomorrow with FS vs Bulls and WP vs Lions.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 19:43
  141. avatar
    #15 slinger

    Wie is na dag 1 die sterkste spanne op GK week? Enige een bereid om rankings te verskaf?

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 17:04
  142. avatar
    #14 Cappie

    Blou Bulle 27 – 7 SWD Halftyd.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 16:33
  143. avatar
    #13 Cappie

    @Vleis: Nice up to date site, thank you!

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 15:53
  144. avatar
    #12 Vleis

    @CRC: The link below provides a regular, but skeletal, commentary on the game (no flesh on dem bones I’m afraid).

    http://www.mycomlink.co.za/fixture_commentary.php?i=2396

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 15:46
  145. avatar
    #11 CRC

    It is interesting you mention primary school and knowing each other well. Three years ago at the U13 Craven week they beat the Lions. A lot of the personnel has changed, but there certainly is a core of boys who played back then.

    It will be interesting to hear from anybody who is there about the game that they played, but I anticipate that it was a very high paced intensive game.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 15:41
  146. avatar
    #10 Gungets Tuft

    @Redblack White: The KZN boys all get on very well with each other, play each other often, and are not too long out of primary school where many of they played with and against each other. Putting together a side that gels quickly not too hard?

    I remember chatting to the one College GK boy last year, he was full of talk about how he and Staples hunted together at GK, no school rivalry evident.

    Perhaps an example of good selection, once we all hang up our old school blazers??

    @Vleis – ditto :-)

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 14:43
  147. avatar
    #9 Vleis

    @Redblack White: Monnas u16A beat College u16A by 54 to 21…so Monnas achieved 40 and 33 point wins over the two teams that provide 16 of the 22 KZN u16A squad members.

    Then, when you consider that the Lions u16A team is bolstered by 5 players from the top ranked school in the country (Jeppe), it makes me scratch my head re the narrow victory margin. Hats off to Natal u16A squad, selectors and coaches for the job that they have done.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 14:41
  148. avatar
    #8 Beeg1

    @Vleis: Correct Vleis ! Only 3 Grey PE boys in this team and it shows. Fortunately U15 & u14 very strong at Grey but U16 having a difficult year.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 14:39
  149. avatar
    #7 Redblack White

    @Vleis: @Grasshopper: Quite a few College boys in the team too, and I think they lost to Monnas by around 20 when they played at Wildeklawer – so a rather surprising result indeed.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 14:12
  150. avatar
    #6 Vleis

    Eastern Province 16A 12 – 48 Free State 16A (if I remember correctly, Grey are struggling in this age group, which may be the reason for the EP 16 team’s problems)

    Blue Bulls XV 16B 64 – 3 Border CD 16A

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 13:41
  151. avatar
    #5 Grasshopper

    @Vleis: Yep, agree with that…

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 13:35
  152. avatar
    #4 Vleis

    @Grasshopper: Maybe, maybe not. Point is that they clearly have enough talent spread out at the various schools to make a competitive provincial team, or good provincial coaches…or both. Bear in mind that the two key feeders into the Lions u16 team are Jeppe and Monnas, who are both ranked in the top two or three schools in the country.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 13:04
  153. avatar
    #3 Grasshopper

    @Vleis: KZN’s weakest age-group by far though

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 12:42
  154. avatar
    #2 Vleis

    Lions 22 – KZN 17

    Surprising score given that Jeppe hammered Kearsney by 60 and Monnas hammered Glenwood by 40. Just goes to show how things can change with different coaches, combinations, etc, etc.

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 12:30
  155. avatar
    #1 BoishaaiPa

    WP 61-Border 0

    ReplyReply
    7 July, 2014 at 11:22