News circulating in the Noordvaal region is that plans are underway to establish a new inter-schools format for the macro schools of the region. Currently an organising committee of sorts is busy working behind the scenes and are at the formulating stage. They will be inviting schools early in the third term for a proposal on this idea.
Rugby in the Noordvaal been described as a major problem. Currently only the Blue Bulls have a proper league going with the Leopards, Valke, Pumas and Lions not having the same sort of structure to fall back on even though they push out top performing teams and produce high quality players.
The list of schools that could well be approached includes:
1 Affies
2 EG Jansen
3 Garsfontein
4 Helpmekaar
5 HTS Middelburg
6 Jeppe
7 Kempton Park
8 Menlopark
9 Monument
10 Waterkloof
@MikeSt: I like the concept… we would most certainly be interested….
Has some chats around this over the weekend with some role players and the feeling of most was great for a competition like this.
The general feeling was there should be a addition to the existing Makro Schools Structure at the top naming a super-schools division with no provincial leagues but rather play one another every Saturday with a semi final and final.
The group will consist of maximum 9 schools i believe so you will be paying 8 games prior to semi and finals.
@ rugbyman…..Datums mos daar om gekanselleer te word. Hoofde van Affies en Kloof mos soos boude? Wanneer speel garsies weer en teen wie? Sal graag die game wil gaan kyk…. Dink dit sal ‘n lekker atmosfeer wees…. Goeie rugby en as ek Moet ag neem van dit wat al voorheen gese is van die ouers se gedrag langs die rugbyveld…. Dalk ‘n rooi kaart of twee vir die ouers!
@4×4: nee vriend, ons en kloof het in die week reeds n datum vir volgende jaar vasgemaak… jou mos gese ons twee skole se hoofde het n hele rukkie terug n ooreenkoms bereik… jammer vir die slegte nuus, maar garsies en kloof speel steeds teen mekaar! En gaan huursoldaat liefs by dok edwards…
@rugbyman… Was dit jy of Djou wat gese het ek stir toe ek die opmerking gemaak het dat ek gehoor het dat kloof, affies gaan volg en weier om volgende jaaf teen die huursoldaat skole te speel…..aangesien ek Mnr aannames is, hoe lyk dit vir my as ek na die vorige opmerkings kyk of dit dalk meer as net ‘n moontlikheid is?
@Rugbyman: Ek sal met HQ moet praat oor hierdie situasie. Dalk is hy besig om ernstig te ontwerp aan die goue kepsie. Jy moet darem weet dit kan nie enige kepsie wees nie
@kosie: beet antwoord my nie eers nie…
@kosie:
@Rugbyman: Are you going to strike if you don’t get a golden cap?
@beet: I see these clever guys here with the caps…. I DEMAND a golden cap or something due to my invaluable contribution to this blog!!!!!!!
@all – ek dink dis die beste ding wat kan gebeur met sekere van die moontlike skole…vir die ander nie so great nie…affies in my opinie sal n probleem he met die feit dat nie al hulle spanne sal kan deelneem nie want meeste van die skole genome hierin kan nie 30 rugby spanne in die veld steek nie…die onder 19 issue dink ek nie is hulle groot rede vir ontevredenheid nie want hulle interskole en prmier skole wedstryde het nog altyd op o/19 basis plaas gevind
AAN ALMAL WAT SO BESPIEGEL OF AFFIES GAAN DEEL NEEM OF NIE.
Kry net so n kompetisie in werking, ek dink ons almal noord van die Vaal sal so n kompetisie verwelkom.
Ons mag dalk die eerste jaar nie daar wees nie omrede 2015 se bepalings en reelings met opponent spanne reeds ver gevorder is en al vasgemaak is.
Dit nou uit die mond van slegs n AHS ondersteuner.
Ek moet bieg ek mis daai Beeld Trofee en Admin Trofee wedstryde wat ons die ou Transvaal provinsie plat gery het. Vanaf Lichtenburg, Klerksdorp, Pietersburg, Nelspruit, Ermelo, Vereeniging, Springs tot Middelburg.
Dit was goeie tye en mooi herinneringe. En laaste maar nie die minste natuurlik na die skool by Rigel Laan langs N1.
Waterkloof. Harde wedstryd soos dit hoort.
Dit was lekker nie dat die huidige format nie nice is nie.
Maar mis dit net.
@BoishaaiPa: Maar jy KAN drink… so dis ‘n pluspunt!
@Rugbyman: Dit sal baie bottels moet verg want volgens T het ek mos geen persoonlikheid of sin vir humor nie!..
@BoishaaiPa: Ek het geen probleem met hom nie… hy is net nie familie nie…
Moet se, meeste mense raak aangenaam na paar bottels wyn, dalk sal ek jou ook baie like dan…
@Rugbyman: Nou hoekom so defnitief ontkennend oor die moontlike familie verband?… Ek het verlede jaar Oktober in Sandton oor n hele paar bottels rooiwyn die man leer ken en hy is heel aangenaam!..
@Rugbyman: Beslis!.. tensy julle vir n beker gaan speel…dan kan Spear of MrT die ding herdoop!..
@beet: That name could also be homonym and be misintepreted ..
@BoishaaiPa: Nee beslis nie familie nie…
Gaan jy royalties eis op die naam…?
@MikeSt: Die Kaap speel nog altyd so… dis nou net hier by ons waar die vrees kop uitsteek… na ons nou vir die 1ste keer goed gedoen het teen ‘n sekere skool… snaaks dat toe ons 103 – 0 verloor het, het ons ook 2 o19s in die span gehad… niemand het toe met ‘n mosie tafel toe gehardloop nie…
@Tjoppa: Ek weet hulle sal nie in so reeks speel solank die dok daar is nie…
Die o19s sal hulle nie pla nie, want volgende jaar speel hulle nie weer in die liga nie… So hulle val nie onder die reels van die Beeld se kompetisie nie… nie dat affies hulle enigsins aan kompetisie reels steur nie…
@Rugbyman: Ek glo nie Affies sal eerstens in so reeks betrokke raak nie en tweedens ook nie die 0/19 reels steun nie aangesien hulle reeds volgende jaar twee 0/19’s in hul spanne gaan he met Pieter wat seker 1stes sal speel.
@BoishaaiPa: Maybe. It’s a good name. Even if a new tourny does not come about the locals should think about rebranding themselves as SuperVaal
@Rugbyman: baie snaaks. Is ek reg as ek se die Kaapse skole speel nou nog n’ o/19 reeks en nie o/18 nie.
As dit so is waar kom SARU in is dit nie logies om op Nasionale vlak n stel reels te he nie.
Ek dink die Tuks reeks is besig om sy kleur te verloor en raak elke jaar al meer en meer afgewater.
@BoishaaiPa: Had to take some Cape Town / Matie Creativity to come up with a name
@Rugbyman: Is jy famielie van Affies se coach?…
@Rugbyman: baie snaaks. Is ek reg as ek se die Kaapse skole speel nou nog n’ o/19 reeks en nie o/18 nie.
As dit so is waar kom SARU in is dit nie logies om op Nasionale vlak n stel reels te he nie.
Ek dink die Tuks reeks is besig om sy kleur te verloor en raak elke jaar al meer en meer afgewater.
@beet: Did I start another trendy name here?…
@MikeSt: Ja en dan is daar ‘n mosie op die tafel dat o/19s mag tuks reeks speel…
Snaaks ne…?
@Rugbyman: Het gewonder wie het dit op die tafel gesit?
Ek verstaan daar is ook n ding by die Tuks reeks waar hulle nou n A en B afdeling wil he en nie meer wil he almal moet teen almal speel nie.
@MikeSt: affies sal nie deelneem nie… nie solank dok edwards daar is nie… en ek vermoed kloof se hoof (oud-affie vir baie jare) staan saam met sy vorige hoof… daarom dan dat die o19 ding uitgespring het…
A SuperVaal Reeks is very interesting. I believe that more interschools type games also improves school spirit. I don’t think it’s necessary to compete for a prize or a trophy either. The schools could use the 2nd term to concentrate on the Supervaal and play a Beeldtrofee knockout in the 3rd term. Within the framework a couple of weekends should also be set aside to play local opponents not in the SuperVaal.
Die denke van skole om te nader sover is / was
Waterkloof
Garsfontein
Menlo
Kempton Park
EG Jansen
Monument
Helpmekaar
Jeppe
HTS Middelburg
Affies (if they interested)
@Rugbyman: Nou dat die hele ding in die ope is die volgende:
1. Ek is van mening dat dit nie deurgevoer sal word nie. O/19 sal steeds toegelaat word om te speel. Vanaf Eldo se kant is dit die gevoel.
2. Die skool wat die voorlegging doen mag dalk heeltemal uit die kompetisie ontrek en meer derby wedstryde speel.
3. Die voorstel skool sal vir ‘n paar jaar (lees tenminste 1) nog in Beeld speel waarna hulle die Affies roete sal volg en slegs teen Pretoria skole speel as hulle deur die Bulle gedwing sal word.
4. ‘n Nuwe uitspeel kompetisie sal ontstaan waar daar ‘n vlak 1 en vlak 2 skole kompetisie sal wees waar skole op en af sal kan beweeg na uitspele.
5. Beeld sal probeer om die huidige kompetisie te laat oorleef omdat daar baie nostalgie en tradisie ter sprake is.
6. Daar mag dalk ‘n aftyd, soos in super rugby wees, waar daar tyd is vir so ‘n kompetisie waar die makro skole sal kan speel voordat die Beeld weer aangaan. Daar is ‘n venster periode tans beskikbaar.
Dit sal egter jammer wees vanuit ‘n persoonlike oogpunt as die Beeld kompetisie afgewater word. Dit sal Beeld se aansien laat afneem. Die enigste ander uitweg is om die Tuks Reeks te wysig.
Wonder of Affies sal deelneem aan so n reeks?
@BoishaaiPa: Goeie plan! Nee wat die ouens praat maar nog net daaroor in donker hoekies… jy weet mos hoe begin so ding… op hierdie stadium nog net praat… tyd sal leer
@Rugbyman: Natuurlik sal dit nice wees. In ons streek is dit ‘n groot eer om teen die groot spanne uit die noorde te speel.
Dink maar net dieselfde moeilikheid sal in so toernooi ook ontstaan. As hulle, of enige ander span, verloor is dit die o/19 spelers se skuld.
@BoishaaiPa: “Krantkoppie” is ‘n goeie naam.
@valke: Hulle kan nee se as hulle wil… Sal nice wees as hulle deel is, dink jy nie?
@Rugbyman: Wat gaan julle die reeks noem?..die Supervaal reeks?..
@Rugbyman: Eg dag dan Waterkloof is die klakous hier ?
Nou stel jy ‘n nuwe reeks voor saam met die klakouse ?
@MikeSt: Ons sal ja… Bel vir Francois… jy het mos sy nommer… of jy kan my bel, jy het my nommer ook…
@kosie: @Rugbyman:
Nee dis feite Kosie hulle het dit blykbaar op die tafel gesit.
Rugbyman. Ek stem saam met alles wat jy se.
Sal julle in so n reeks speel. Ons is besig met so n konsep op die oomblik?
@MikeSt: Ek weet presies hoekom jy worry mike…
Daar is sulke rumours, maar ek glo nie dit sal deurgaan nie… Die hele Noordvaal moet daaroor saamstem en die direkteurstrofee is al van 1920 af vir o/19s… Waterkloof sit agter die plan… Hulle bloei nog na ons hulle gewen het, en ons 2 o19s is die rede volgens hulle… Ek kan nie sien dat Garsfontein, EG, Kempton, Monnas, Nelspruit en HTS Middelburg gaan saamstem met die plan nie… Ons moet dit maar net fight en ons sal… Ek se geen post matrieks, maar o19s is aanvaarbaar… Wat gaan daai kinders vir ‘n jaar lank doen? Verder dink ek as mens na SARU toe gaan sal hulle dit ook afskiet… die hele land speel met o19s… Net oor waterkloof se hoof nou anders voel moet dit verander?
Dalk het die tyd gekom vir ‘n Super reeks wat ons voor TV regte sal kry… Dalk moet daar weggebreek word van al die klakouse…
Reeks waarin Garsies, EG, Kempton, Monnas, HTS Middelburg, Nelspruit, Menlopark en Waterkloof speel… Dalk so een of 2 ander… Almal speel teen almal en no 1 en 2 speel in ‘n finaal… Ek dink daai tyd is naby…
@MikeSt: Hoe groot is jou lepel want jy “stir” darem nou lekker!
More more aan almal.
Ek verstaan deur die pyplyn dat die Beeld kompetise van 2015 af n o/18 reeks gaan word en geen o/19’s daarin mag speel nie.
Dit sal baie moeilikheid veroorsaak en ook gaan dit kinders exclude van deelname.