Paul Roos vs Paarl Boys High

Paul Roos hosts Paarl Boys High at Markotter in Stellenbosch on Saturday, 07 June 2014 at 12h00. The match which will be broadcast live on Supersport channel 210, is arguably the biggest game of the Western Cape season to date and might go a long way to determining who finishes the year as the top team in what is traditionally the most competitive school rugby region in South Africa.

At the start of the season, many Western Cape school rugby pundits would have backed Paul Roos to be somewhere near the top of the pile in their region. As it turns out the Stellenbosch school has overcome their Markotter hoodoo which hadn’t seen them win a home game in over a season prior to them beating high flyers Wynberg. As a result of this victory and others including the prized scalp of Paarl Gim, Paul Roos is currently unbeaten in the WPPL in 2014 and are now the favourites to finish the season in first place.

Not too many of the same gurus who were saying Paul Roos for top spot at the start of 2014 would have been mentioning Boishaai in the same breath, particularly after Bishops beat HJS in a preseason 20-minutes per half game on Newlands. The start of their campaign also brought bad news in that Boishaai had lost their SA Schools candidate hooker and inspirational team captain. The first indication that this 2014 team from Paarl is made up of sterner stuff came when they beat Outeniqua in George, a difficult to win at venue if ever there was one. Later they returned home from a compressed fixtures tour of Japan with numerous injuries and jet-lagged, yet still managed to beat Wynberg at Wynberg a few days later, further displaying character of the highest order.

No doubt about it, Paul Roos versus HJS Paarl is a must watch game and will be one of the key games of the 2014 schoolboy rugby season.

WESTERN CAPE MATCHES PLAYED

DATE HOME VISITORS
10/05/2014 Paarl Gim 10 16 Paul Roos
17/05/2014 Paul Roos 24 22 Wynberg
24/05/2014 Paul Roos 31 21 Rondebosch
31/05/2014 Paul Roos 78 7 SACS
DATE HOME VISITORS
12/04/2014 Outeniqua 13 18 HJS Paarl BH
10/05/2014 Wynberg 22 24 HJS Paarl BH
17/05/2014 Boland Landbou 14 18 HJS Paarl BH
31/05/2014 HJS Paarl BH 25 10 Rondebosch

 TEAMS

PAUL ROOS HJS PAARL
1 M. Salie 1 QuintinVortster
2 J. van Zyl 2 Carel van Zyl
3 J. Korf 3 Derrick Marais
4 J. Swart 4 WianBotes
5 E. Cloete 5 Ruben de Villiers
6 J. Oosthuizen 6 Andreas van Wyk
7 D. van Tonder 7 Christo Mostert
8 M. Meyer 8 CF du Toit
9 H. Jantjies 9 Paul de Wet
10 R. Fortuin 10 Stefan Gouws
11 E. van der Merwe 11 Wian Gouws
12 E. Venter 12 Heinrich Mӧller
13 M. Gallow 13 Curtley Grain
14 N. Leonard 14 Tyreeq Cassiem-February
15 A. Cupido 15 Rayhaan Lombaard
16 C. Prinsloo
17 S. Hauptfleisch
18 C. Hamman
19 L. Conradie
20 M. Carstens
21 C. Nel
22 M. Taljaard
23 J. Vermeulen

WESTERN CAPE REGIONAL TABLE

# SCHOOL P W D L PF PA PD MP BP Pts Avg
1 Paul Roos 4 4 0 0 149 60 89 16 2 18.0 4.50
2 HJS Paarl BH 4 4 0 0 85 59 26 16 1 17.0 4.25
3 Paarl Gim 5 3 0 2 135 64 71 12 5 17.0 3.40
4 Outeniqua 5 3 0 2 135 79 56 12 4 16.0 3.20
5 Wynberg 4 2 0 2 123 88 35 8 3 11.0 2.75
6 Oakdale 3 2 0 1 64 70 -6 8 0 8.0 2.67
7 Bishops 4 2 0 2 140 84 56 8 2 10.0 2.50
8 Stellenberg 4 2 0 2 74 88 -14 8 2 10.0 2.50
9 Boland Landbou 3 1 0 2 66 60 6 4 3 7.0 2.33
10 Tygerberg 2 1 0 1 26 69 -43 4 0 4.0 2.00
11 SACS 4 1 0 3 38 197 -159 4 0 4.0 1.00
12 Drostdy 3 0 0 3 43 82 -39 0 2 2.0 0.67
13 Rondebosch 5 0 0 5 77 155 -78 0 1 1.0 0.20

Leave a Reply

54 Comments

  1. avatar
    #54 PaarlBok

    wat die rugby aan betref het ek die baie geniet. Ek moet darem bieg dat ek baie simpatie met HJS het. Ek het gedink hulle het verdien om te wen.

    PRG moet egter nederig bly en ook bly hard werk/ Die Craven Week verander gewoonlik die spel patrone maar daar lê nog harde werk voor.

    Vergeet eers van Bog en sy Grey manne, Landbou en Bishops gaan kwaai genoeg wees.

    ReplyReply
    9 June, 2014 at 10:03
  2. avatar
    #53 PaarlBok

    @BOG: Julle hokkie uitslae was goed teen HJS.

    ReplyReply
    9 June, 2014 at 09:59
  3. avatar
    #52 PaarlBok

    @Deon Pitzer: Dankie Deon. Wil darem byvoeg dat HJS se hokkie spanne baie goed gespeel het, kan sien daar gebeur iets goed met hul hokkie. Wat ek die meeste geniet van PRG is juis die ondersteuning wat hokkie kry vanaf die rugby en die skool. Vrydag aand toe die first team gespeel het was dit ooglopend hoe die ondersteuning tussen die twee skole verskil. PRG het een van sy beste hokkie jare ooit. Nie net het hul die jaar twee ekstra spanne U16H en u14E maar doen al die spanne uitstekend. Bishops moet nog kom maar op die oomblik is PRG voor in die WesKaap in beide sporte. In totaal het PRG n wen % van 70% en verloor van 9% (dis voor HJS se wedstryde). 67 wedstryde, 47 gewen, 6 verloor en geen wedstryde verloor @ Paarl Gim, Wynberg en Sacs.

    ReplyReply
    9 June, 2014 at 09:57
  4. avatar
    #51 Bere73

    @Rugbyman: Baie geluk !!Die BLou Bulle Makro skole Provinsiale wenner!!!

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 20:02
  5. avatar
    #50 BOG

    @Deon Pitzer: Natuurlik is my respek ook vir oa PRG, eweneens bekend. En dit word geillustreer deur my huiwering om daardie skole selfs by name te noem. En ek het vir Woltrui geantwoord, spesifiek OMDAT die wedstryd tussen GCB en sy span, nog so vars in die geheue is. Ek was tjoepstil na die wedstryd tsv die feit dat GCB gewen het. Ek sou geswyg het as ek hy was. Wanneer n telling 41-29 is, het ek n probleem as daar gese word dat die span met 29, so dominant was. Ongelukkig? Miskien, maar dominant? Soos n groot gees uit julle geweste, Boy Louw gese het “Looks at the scoreboard” (of so iets) Deel van rugby is maar dat strafskoppe en doelskoppe punte tel en dit was en sal nie die laaste keer wees dat n span met minder driee, die wedstryd wen nie. Soos ek vroeer gese het, was die beslissings in die 3-9 wedstryd maar net so kontensieus, en wat dit erger gemaak het, was dat hulle onoorwonne rekord daar ten einde geloop het. Daar was dus meer as net n wedstryd op die spel. Maar ek het regtig nie n probleem met verloor nie. Aan die einde vd dag is dit maar net n speletjie waar 30 mannetjies n ovaalbal rondjaag.

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 19:28
  6. avatar
    #49 Deon Pitzer

    @BOG: Jy weet hoe baie respek het ek vir jou en jou skool het, dis nie ‘n geheim nie. Maar dit gaan nie die feite verander nie. Die telling op die spesifieke dag was wel 41-29 soos jy noem, maar ons het vier drieë gedruk en julle twee, waarvan die laaste een in die doodsnikke van die game was, en teen die algemene spel in was. Dus, dié telling en die samestelling daarvan maak my en baie neutrales se punt sterker, juis omdat bisar is dat julle soveel strafskoppe moes kry vir redes wat werklik onbekend is, en vir ewig onbekend sal wees. Die wedstryd se opname is mos beskikbaar, en die ref kan my mos maar aanvat sou hy wou. Hy was doodgewoon power en eensydig. Ons het beide besit en gebiedsvoordeel geniet, gate gehardloop bo-oor Grey en deur Grey. Ons het die game geheel en al oorheers, vandaar die oorweldigende drieë verskil. Dis ongelukkig net soos Woltrui noem, en jy kan maar verwys na GCB se oorheersing en dominansie, dit verander nie die statistiese feite van dié betrokke game nie, en dis jammer dat jy dit nie sien nie. Ek sou dit raaksien sou ek aan die wenkant wees. Soms dink ek dis beter as mens weet hoe om te verloor.

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 18:25
  7. avatar
    #48 BOG

    @slinger: Nee, VS het uitstel gevra tot eerskomende week. Lyk of ons interessante keuses gaan he in die middeveld.@Woltrui: Jaco Peyper IS n OG. Hoekom moet hy vir hulle bang wees? En as jy nog nie die WK se geheime wapen, QI gesien het nie, dan het jy nog nie iets “skokkend” gesien nie. Enige persoon, wie respek verloor vir n span omdat daar swak beslissings was, moet sy kop laat lees. En dan het jy hierdie jaar seker alle respek vir JOU span verloor, want hy (Ref) het nie n idee gehad van enige reels by die afbreekpunt nie. (Net terloops en omdat jy dit goed ag om nou partydigheid van skeidsregters te bespreek) 41-29 as ek reg onthou? Oorheers? As jy wil weet wat “oorheers” is, gaan kyk terug na die rekord tussen GCB en jou span. Dit is OORHEERS in groot letters en oor dekades.

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 13:31
  8. avatar
    #47 Woltrui

    Moet se ek het die wedstryd baie geniet. Punte wat uitgestaan het.
    -Die eerste drie van Boishaai het meer balvaardigheid ten toon gestel van seker 4 of 5 spelers as wat ek die afgelope 5 seisoene in enige Stromers wedstryd gesien het.
    -Soos die wedstryd gevorder het en die bal nat en swaar geraak het op die veld het goeie balhantering moeilik geraak. Boishaai was vir my, soos teen Grey Bloem, takties naief. Om aan die einde n strafskop te tik en hardloop terwyl hulle “mall” vanaf die lynstaan so indrukwekkend was was moeilik te verstaan.
    -Beide die skrummies is flippin goed.
    -Ons in die noorde gaan kners in die CW teen die groot vaste 5 van die strepies.
    -Die spannende einde van die wedstryd en die gees van die kinders is seker die rede hoekom die meeste van ons so versot is op skole rugby.
    -Die Premier skole is in n klas van hulle eie wanneer dit by die aanbied van skole rugby kom (die wedstryde tussen Menlopark en Garsies asook die wedstryd tussen Wynberg en Paul Roos was werklik ‘n teleurstelling tov kwaliteit TV dekking. ‘n Persoon kon feitlik niks sien nie)
    @Deon Pitzer: @BOG: Die wedstryd tussen Paul Roos en Grey Bloem waarna julle verwys was een van die skokkendste vertoning van n skeidsregter wat ek gesien het. Paul Roos moes die wedstryd ver gewen het (ek het nogals vir Grey Bloem gesteun tydens die wedstryd). PR het Grey heeltemal oorheers. Grey Bloem het ongelukkig die dag baie respek by die neutrales wat die wedstryd gevolg het, verloor weens die swak skeidsregter.
    @Rugbyman: Deon as Jaco Peyper die Paul Roos/Grey wedstryd blaas moet julle maar punte stuur. Nog nie ‘n skeidsregter gesien wat so bang is vir Oud Grey spelers as Peyper nie :wink:

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 12:04
  9. avatar
    #46 slinger

    Baie geluk Paul Roos. Anders as ander jare het hierdie first team fight en never say die houding! In my opinie n paar fighters in span saam met die usual flair van Paul Roos. 2,5,6,8,12 regte harde fighters wat toelaat dat die Cupido’s en Leonard’s van n span kan druk en in games soos hierdie is hul waarde ongelooflik baie werd. Egter baie geluk aan die hele span en almal hul deel gedoen, was nie great nie, maar die telbord werk vir Paul Roos die jaar.

    Dit lyk my die battle tussen Grey en Paul Roos het reeds op blog begin! Albei spanne egter nog n moeilike game of twee nog tot dan!
    Is die VS Cravenweek span al uit?

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 11:22
  10. avatar
    #45 BOG

    @Deon Pitzer: Rules are Rules. Jy moes gesien hoe “weird” daai rules was met die 9-3 telling n jaar of drie vantevore, waar QI betrokke was. ( Dit is waar 6 van Grey se SA skolespelers afwesig was)

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 10:57
  11. avatar
    #44 Deon Pitzer

    @BOG: Kitshoff foute gemaak? Goosen het briljant geskop, dis waar, maar Kitshoff het bloot sy opponent totaal en al oordonder daardie dag, dit was nie nodig vir hom enige “foute” te begaan nie. ‘n Groot gros van daardie dag se strafskoppe was plain damn weird.

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 09:18
  12. avatar
    #43 Rugbyman

    @BOG: nee wat… kassie was goed genoeg… ons het darem ook gespeel so ek het verpligtinge in die dorp gehad…

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 07:06
  13. avatar
    #42 BOG

    @Rugbyman: Was jy darem in die Kaap gewees die naweek, net om te sien wat in die mark beskikbaar is? Gerieflikheidshalwe, sommer twee disse op een bord, “so to speak” :lol:

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 07:04
  14. avatar
    #41 Rugbyman

    @Deon Pitzer: mmmmm met so bietjie geluk blaas pyper julle game…. :mrgreen:

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 07:02
  15. avatar
    #40 BOG

    @Maroon: 3-4 jaar is maar n siklus. En die vorige 20 jaar het julle seker nie een gewen nie, of hoe?@Deon Pitzer: Jy weet dat ek nie graag hierdie gesiggies gebruik nie, maar wanneer ek dit wel doen, moet julle my nie TE ernstig opneem nie. Nee, so arrogant is ek darem nie. Jy se die uitslag van “daardie” wedstryd was vooraf bepaal? Was dit vooraf bepaal dat Johan Goosen skoppe van 60 meter + sou oorklits? Of het Kitshoff doelbewus foute in die skrum begaan uit bewondering vir Goosen se skopvertoning? Hy het in ieder geval n waardevolle les geleer daardie dag en vandag is hy n bruikbare speler vir die Stormers. Nee wat, moet jou nie bekommer oor die refs in die VS nie. Min, indien enige, het die “Quinton Immelman School for Refereeing” bygewoon

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 07:00
  16. avatar
    #39 Rugbyman

    @tzavosky: nee jy is heeltemal reg… hy moet tussen die slotte sak… ek vermoed die ref het dit gemis

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 06:41
  17. avatar
    #38 Deon Pitzer

    @BOG: Jislike BOG, dit bekommer my as jy sê dat, in ‘n jaar soos hierdie waar die spanne regoor SA so naby aan mekaar is dat enige uitslag nie in die weegskaal is nie, maw reeds ‘n uitgemaakte saak is wanneer die spanne opdraf. Al wat ek kan aflei is dat julle weer gaan maak soos die jaar (???) wat Johan Goosen ons so gestraf het nadat ons 4 drieë teen 2 gedruk het. Daardie wedstryd se uitslag was vooraf bepaal en die uitkoms was nooit in die wegskaal. Nou sê jy dis weer die jaar so? Selfde ref en/of “modified” reëlboek as in daardie jaar?

    ReplyReply
    8 June, 2014 at 02:35
  18. avatar
    #37 tzavosky

    Ek het opgelet dat by meer as een geleentheid het die PRG se no8 met sy kop tussen die flank en slot aan die losskopkant gesak, waarop ‘n 8-9 beweging uitgevoer is, duidelik om hom daai bietjie meer tyd en spasie te gee vir die optel van die bal.

    Een van hierdie bewegings het op ‘n drie uitgeloop, maar so ver my kennis van die o.19 reëlvariasie strek, moet die no8 teen albei die slotte druk. Is my interpretasie verkeerd, het die reël verander, of het die skeidsregter dit net nie raakgesien nie?

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 21:14
  19. avatar
    #36 Losbal

    O ja voor ek vergeet; tx vir my 3 PR pelle wat na 4 jaar weer kontak gemaak het. Waar was julle die afgelope 3 jaar? Bad form boys!

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 20:54
  20. avatar
    #35 Losbal

    Nie n goeie wedstryd vir beide spanne nie, maar PR het vasgebyt om die 1 te wen. Well done. Om enige wedstryd in die doodsnikke te wen is great vir enige span en die skool se moraal.
    Wat het met beide spanne se skoppers aangegaan? Op die vlak verwag mens so bietjie meer, maar nou ja die goed gebeur seker maar as die druk groot is.

    BH sal hulleself skop om die 1 te verloor het. Swak besluitneming was op die einde hul grootste vyand. Daai tikskoppie van n strafskop af in 2de helfte met wind van agter was fataal nadat PR van omgekeerde besit gaan score het. Eina!
    Kom ons vat die een maar op die ken….net onsself te blameer.
    BH se voorspelers was puik al was hul man vir man kleiner in statuur. Well done boys.

    Wat die res van die uitslae betref, het die skaal weer in PR se guns geswaai die jaar. Dit kan net die gevolg wees van goeie strukture, afrigitng en spelers wat inkoop met toewyding. Well done en geluk. BH het n rugbyles of twee geleer in 2014. Om nie eers van die hokkie te praat nie. Poles apart.

    No moans, no ifs and buts. We live to fight another day.

    Sterkte vir jul seisoen albei.

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 20:48
  21. avatar
    #34 Maroon

    @BOG: bog ons het 3 jaar laas hokkie teen Grey verloor. Lankal nie meer op dieselfde vlak nie. Rugby is ‘n ander storie. Gaan taai wees.

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 20:40
  22. avatar
    #33 Deon Pitzer

    @PaarlBok: Baie geluk met jou seun se hokkie uitslae!!!!!! Mooi man. Hokkie, im die 80’s het begin momentum optel as PRG se gunsteling sport. Tennis het intussen prominent geword, maar nou is hokkie terug! Is dit nie spesiaal dat PRG, ten spyte van rugby sukses, so groot is by PRG nie?

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 17:57
  23. avatar
    #32 BOG

    @PaarlBok: Nee, ongelukkig het ek meer as buskaartjies nodig om daar te kom en dan gaan kyk ek slegs na wedstryde waar die uitslag in die weegskaal is. :mrgreen: Hokkiegewys, klink dit vir my dat nou die tyd sal wees om GCB te wen- hulle gaan deur n paar maer jare, maar ek verneem, dit word aangespreek.

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 13:57
  24. avatar
    #31 PROB

    BH baie goeie game gehad met giftige agterlyn, maar aan PRG, Well Done, nie die beste game gehad nie maar julle het geveg tot die bitter einde en is vergoed daarvoor. Baie trots op julle!

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 13:53
  25. avatar
    #30 PRondersteuner

    Wow!! Well done Paul Roos!! Nie die beste wedstryd nie, maar ‘n wen is ‘n wen. Die Maroon manne hou daarvan om my senuwees klaar te maak!!

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 13:53
  26. avatar
    #29 Deon Pitzer

    Pragtig PRG. Baie geluk aan die Bituas en derdes ook met julle oorwinnings. Baie mooi HJS, puik gespeel, ook julle seconds en derdes!

    ReplyReply
    7 June, 2014 at 13:45
  27. avatar
    #28 Deon Pitzer

    @prg 2018: Voorspoed. Geniet dit.

    ReplyReply
    6 June, 2014 at 21:47
  28. avatar
    #27 boishigh13

    stem saam, sien baie uit na die o/14 wedstryd – as die velde droog is gaan BH voordeel geniet maar as velde nat is gaan die wedstryd meer gelyk wees. sterkte!

    ReplyReply
    6 June, 2014 at 09:14
  29. avatar
    #26 prg 2018

    more is groot dag vir prg 0/14a. bh oorweldige gunsteling, maar mens weet nooit…..

    ReplyReply
    6 June, 2014 at 07:59
  30. avatar
    #25 PRondersteuner

    @Djou: Nee, geensins familie van mekaar nie.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 10:39
  31. avatar
    #24 PaarlBok

    @BOG: my buskaartjies ens is bespreek vir Augustus. Sien baie uit na die trippie. Gaan jy daar wees?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 09:59
  32. avatar
    #23 PaarlBok

    @BoishaaiPa: Ek is op duty saterdag, Kom skud blad en koop n burger of tien. Sien ook baie uit na vrydag se hokkie.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 09:57
  33. avatar
    #22 phat55

    @PaulRoosPa: nail on the head moment :mrgreen:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 09:45
  34. avatar
    #21 PRondersteuner

    @dan PRG: Hy het 2 baie goeie wedstryde op senter gehad, maar ek dink Venter en Galow kombineer beter. Nico het tot dusver uitstekend op vleuel gedoen. As PR se voorspelers genoeg goeie bal vir die agterlyn gee, kan daar groot dinge gebeur. Ek’s bly die weervoorspelling lyk goed. Ons kan mooi rugby sien.

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 23:36
  35. avatar
    #20 dan PRG

    @PaulRoosPa: stem saam, ek was nie eers gerus gewees teen KES game vroeer vanjaar nie lol, maar dis lekker, kannie wag vir die game!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 20:52
  36. avatar
    #19 Losbal

    Geniet dit Boys
    Respekteer die opponent, respekteer die game
    Gee alles en berus by die uitslag.
    Win or lose with gace.
    Show pride and passion and we will support you in unity.
    You are oneof ours,

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 20:42
  37. avatar
    #18 PaulRoosPa

    Al wat ek weet is dat dit naby gaan wees en daai laaste 2 min gaan of voel soos ‘n uur of soos 2 sekondes!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 20:06
  38. avatar
    #17 slinger

    Bois High lyk of al hul spelers terug is van beserings, ook Paul Roos sonder beserings. Vol sterkte spanne en krag teen krag. Ref is dieselfde as tussen PGim en Paul Roos vroeer, goeie ref so alles gedek vir n great game. My geld op Paul Roos!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 19:44
  39. avatar
    #16 Pinotage

    @tandemfitarborsurculus: As ek n paar rand kon opsit, sou dit op die manne van Paarl wees. Daar is beslis iets aan die gebeur. Maar taai gaan dit wees.
    Geniet dit. Ons sal kyk in die sitkamer. Verwarmer aan.

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 18:16
  40. avatar
    #15 BoishaaiPa

    @Andre T: Ag ou T..wat ek jou aan laat dink skeel my maar bitter min…Ek het niks om te bewys nie!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 17:13
  41. avatar
    #14 Andre T

    @BoishaaiPa: Ag erken tog nou net jy is een van daai ouens wat maak of julle erg kuier. Dis nie n skande om nie n groot kuiergat te wees………eerder n voordeel. Ek gril vir dronkaards daarom het ek sekere ouens in 2011 by Paarl Gim gedodge.

    Jy laat my aan n ou dink toe ek op Kollegehuis was een Jool. So klein sluipertjie kom die Vrydagmiddag by die koshuis in met n 6 pack wat hy daar by Johnny’s Discount Liqours gekoop het en haal die Lion Lagers so uit en se met so haaslip ………….Boyths, die naweek gaan ek pushdronk word.

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 16:51
  42. avatar
    #13 dan PRG

    Sou graag vir Nico op senter gesien het, maar daar is seker n rede vir die besluit wees. As ons agterlyn genoeg bal kry dan staan PRG n goeie kans. Ek sal die bokke game mis maar nie die een nie!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 16:44
  43. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @BOG: Glad nie…ek rig maar net kompliment aan PR se pragtige fasiliteite. Daar word nie drank bedien tydens wedstryde nie ou Bog…en ek is hopeloos te fyn geteel om my hipflask by Markotter Suite in te smokkel!…

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 15:52
  44. avatar
    #11 BOG

    @BoishaaiPa: Is jy nou windgat of wat? En wil jy nou regtig he dat ons jou moet glo dat jy gaan koffie drink tydens die wedstryde? Mag die veld so nat wees dat beide spanne tot by hulle kniee in die modder moet speel en dat die dak reg bokant jou lek. Nee, grappies opsy, ek kan met n skoon gewete se dat ek heeltemal onpartydig is. Of moet ek vir PRG steun omdat Dawie Snyman hulle afrig?

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 15:37
  45. avatar
    #10 BoishaaiPa

    Ek sal my maar weer tuismaak daar in die Markotter Suite…daar is darem lekker eetgoedjies en koffie as dit koud raak en lekker drinkgoed na die tyd!…En jy het n pragtige uitsig op die game!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 14:19
  46. avatar
    #9 Dagghaboy

    Die wat regstreeks gaan kyk, geniet die game. Dink aan die minder bevoorregtes wat in die bos sonder n sein sit. Ek hoop Maroon stel my nie teleur nie.

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 14:13
  47. avatar
    #8 Djou

    @tandemfitarborsurculus: Ek het na albei spanlyste gekyk – is jou verwysing na broer teen broer die twee hakers.

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 14:07
  48. avatar
    #7 PRondersteuner

    Sjoe, dit gaan ‘n grote wees die. PBH het nooit ‘n swak span nie, maar sterkte aan PR. Dis tyd om die bordjies te verhang!!!!!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 13:58
  49. avatar
    #6 phat55

    Too tight to call…..come on boys! :lol:

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 13:53
  50. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @slinger: As dinge mooi verloop gaan ek soos jou bynaam daar by Markotter se hekke uitbeweeg Saterdagaand!…lol

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 13:41
  51. avatar
    #4 tandemfitarborsurculus

    Broer teen Broer, Vriend teen Vriend,Tradisie teen Tradisie, Eer teen Eer …

    Watter invloed gaan die ovaalbal, weer,ref, tyd en die rugbygode, komende saterdag he ?

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 13:07
  52. avatar
    #3 slinger

    Volgens weer voorspelling is Saterdag n mooi dag na die week se koue fronte. Indien droe veld glo ek PRG gaan seevier. Dit glo ek egter gaan close wees met die gutsy Bois High span. Great game en stem saam met Beet, nie een om te mis nie!

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 11:47
  53. avatar
    #2 boishigh13

    Stem, gaan ‘n grote wees en die weer kan ‘n GROOT faktor speel indien die velde nat gaan wees.

    Sien ook uit na ander wedstryde, u14 to u16!

    RPG se u14 het ‘n baie sterk Monument span gedurende die Kwaggas week op George geklop, gaan ‘n opwindende wedstryd wees

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 11:21
  54. avatar
    #1 PaarlBok

    Gaan PRG se grootste toets wees. Sien uit na die ene in n maroen trui.

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 10:13