| School Rugby fixtures & results – week ending 23 August 2025 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| EASTERN CAPE | ||||||
| Sat.23Aug | BOR | Queen’s | 31-17 | Dale | BOR | |
| Sat.23Aug | EP | Nico Malan | 17-22 | Framesby | EP | |
| Sat.23Aug | EP | Pearson | 05-26 | Brandwag (EP) | EP | |
| Sat.23Aug | EP | Muir | 17-17 | Daniel Pienaar | EP | |
| Sat.23Aug | BOR | Hudson Park | 45-10 | Cambridge | BOR | |
| FREE STATE – GRIQUAS | ||||||
| Sat.23Aug | GRF | Witteberg | 62-31 | Upington | GRQ | Kovsies Semifinal |
| Sat.23Aug | FS | Fichardtpark | 07-35 | Diamantveld | GRQ | Kovsies Semifinal |
| NOORDVAAL CUP | ||||||
| Sat.23Aug | BUL | Garsfontein | 45-29 | Menlopark | BUL | NV Cup SF |
| Sat.23Aug | LIO | Helpmekaar | 39-36 | Noordheuwel | LIO | NV Cup SF |
| Sat.23Aug | LEO | Klerksdorp | 10-23 | HTS Middelburg | PUM | NV Plate SF |
| Sat.23Aug | BUL | Zwartkop | 19-22 | Middelburg | PUM | NV Plate SF |
| Sat.23Aug | BUL | Montana | 19-18 | Secunda | PUM | NV Shield SF |
| Sat.23Aug | LIM | Pietersburg | 36-28 | Lichtenburg | LEO | NV Shield SF |
| Sat.23Aug | LEO | Potch Gim | 22-18 | Jeugland | VAL | NV Bowl SF |
| Sat.23Aug | LEO | Potch Volkskool | 26-24 | Bergsig Ac | LEO | NV Bowl SF |
| WESTERN CAPE | ||||||
| Sat.23Aug | WP | SACS | 18-18 | Bishops | WP | |
| Sat.23Aug | WP | Wynberg | 43-00 | Rondebosch | WP | |
| Sat.23Aug | BOL | Charlie Hofmeyr | 00-20 | Robertson | BOL | |
Bitter pil vir Zwartkop, eerste en enigste verloor in ‘n ongelooflike seisoen. Menlo moedig geveg maar Garsfontein se spoed is net te veel, nie die eerste span wat onder dit knak laat in die wedstryd wanneer die bene moeg raak nie. Nietemin glo ek Menlo sal steeds baie tevrede wees met 2025. Goeie wen vir Helpmekaar, Noordheuwel kan koppe hoog hou na een van die taaiste seisoene in terme van wedstryde en kwaliteit van opponente.
PLAAT FINAAL
Die myners het diep gedelf vir hierdie twee wenne. Sterkte vir die finaal, altwee spanne. Ons weet ten minste dat die titel Middelburg toe kom.
@Wonder (Comment #5)
@Grizzly (Comment #6) Baie geluk Bere … sterkte vir die finaal!
Well done MenloBoys! Halftyd voor en tot die einde alles gegee. MenloTrots!!
Baie geluk Menlo 0/16 en sterkte vir die finaal!! 🏉
Well done Bere! Geluk ook aan Menlo wat top 20 met 2 plekke mis na laas seisoen. Gee die mense wat nou in beheer is n regverdige kans en teken 5 jaar. Wie ookal hulle is hulle doen goeie werk deur die bank en sal Menlo weer n krag maak.
Fantasties Garsies, volgende week gaan groot wees. GO BERE!!!!
Noordvaal semifinals weekend … AbsolutMenlo 0/16 en 1ste!!
Sterkte aan al die spanne … beker rugby 🏉
Noordvaal Group 5A Finals
U15
Vryburger 22-12 AH Germiston (new Germiston derby, there will be tears of joy and tears of dejection)
U17
Vryburger 26 – 17 Roodepoort (hope to meet brave R’p principal)
1st
Vryburger 30 – 25 Maragon (tears of joy and dejection, hope it’s not other way around)
Queens 36 – 30 Dale (An epic for the ages)
Hudson 20 – 18 Cambridge
SACS v Bishops (one of them will win, unless it’s a draw, gut says Bishops)
Wynberg v Rondebosch (either Rondebosch wins, or they believed their overrated hype this year or it’s a draw, gut says Wynberg upset)
Predictions
Noordvaal Cup Semi’s
Garsies 34 – 22 Menlo (Parkies pride restored)
Helpmekaar 27 – 29 Noordheuwel (this would not be a surprise)
Plate
Klerksdorp 25 – 18 HTS M’burg
Zwartkop 30 – 24 Middelburg (no Middelburg derby final)
Shield
Montana 36 – 16 Secunda (secure win)
Pietersburg 26 – 19 Lichtenburg (Pieties put the lights out)
Bowl
Potch Gim 44 – 10 Jeugland
Potch Volkies 24 – 22 Bergsig (Potch derby final?)