School Rugby fixtures & results – week ending 09 August 2025

School Rugby fixtures & results – week ending 09 August 2025
Tue.05Aug BOL Swartland vs Schoonspruit BOL
Fri.08Aug BOR Ooskus Gim 00-69 Hudson Park BOR
EASTERN CAPE
Sat.09Aug BOR Dale 19-15 Selborne BOR
Sat.09Aug EP Muir 07-60 Grey HS EP
Sat.09Aug EP Nico Malan 12-19 Brandwag (EP) EP
Sat.09Aug EP Graeme 20-17 Queen’s BOR
Sat.09Aug EP Bergsig 17-14 Marlow EP
Sat.09Aug BOR Stirling 24-19 Cambridge BOR
FREE STATE – GRIQUAS
Sat.09Aug GRQ Upington 12-10 Duineveld GRQ
Sat.09Aug FS Fichardtpark 15-05 Sentraal FS
Sat.09Aug FS Jim Fouche 71-10 Burgersdorp EP
Sat.09Aug GRF Voortrekker (Beth) 13-12 Welkom Gim GRF
KWAZULU-NATAL
Sat.09Aug KZN Glenwood 10-14 Maritzburg College KZN
Sat.09Aug KZN Durban HS 52-19 KES LIO
NOORDVAAL
Sat.09Aug BUL Affies 41-12 Pretoria BH BUL
Sat.09Aug LIO Parktown 13-22 Jeppe LIO
NOORDVAAL CUP
Sat.09Aug BUL Waterkloof 23-12 Transvalia VAL NV Cup
Sat.09Aug LEO Rustenburg 14-24 Monument LIO NV Cup
Sat.09Aug LIO Noordheuwel 20-34 Menlopark BUL NV Cup
Sat.09Aug PUM Nelspruit 27-21 EG Jansen VAL NV Cup
Sat.09Aug BUL Zwartkop 36-30 HTS Middelburg PUM NV Plate
Sat.09Aug LIO Marais Viljoen 12-27 Klerksdorp LEO NV Plate
Sat.09Aug PUM Middelburg 28-29 Oos-Moot BUL NV Plate
Sat.09Aug VAL Kempton Park 44-21 Ligbron PUM NV Plate
Sat.09Aug LEO Lichtenburg 24-27 Pietersburg LIM NV Shield
Sat.09Aug VAL Die Anker 17-31 Montana BUL NV Shield
Sat.09Aug VAL Heidelberg VS 31-24 Secunda PUM NV Shield
Sat.09Aug VAL Hugenote (Springs) 27-39 Piet Retief PUM NV Shield
Sat.09Aug LEO Bergsig Ac 45-24 Randburg LIO NV Bowl
Sat.09Aug LEO Potch Volkskool 54-21 Ermelo PUM NV Bowl
Sat.09Aug LEO Potch Gim 26-13 Eldoraigne BUL NV Bowl
Sat.09Aug VAL Jeugland 39-27 Merensky LIM NV Bowl
WESTERN CAPE
Sat.09Aug BOL Swartland 25-15 Punt SWD
Sat.09Aug SWD Oakdale 27-34 Boland Landbou WP
Sat.09Aug SWD Oudtshoorn vs Daniel Pienaar EP
Sat.09Aug WP Durbanville 05-08 Outeniqua SWD
Sat.09Aug WP Tygerberg 29-12 Strand WP
Sat.09Aug WP Milnerton 14-12 Stellenberg WP
Sat.09Aug WP Parel Vallei 27-06 Melkbosstrand WP

Leave a Reply

44 Comments

  1. avatar
    #44 Skywalker

    Just had to put this here for the blogger who said KES would beat the majority of KZN schools, having already lost to Westville and losing to Northwood when the match was called off due to lightening.
    I actually spoke very positively about KES, but in response I predicted DHS would beat them as well, and they in fact hit 50 points.

    ReplyReply
    17 August, 2025 at 19:39
  2. avatar
    #43 Maroon machine supporter

    @Strepie (Comment #41)
    Dit was soos verwag ‘n epic Paarl interskole. Baie geluk met jou span…hulle het nooit gaan lê nie en wou nie verloor nie. Dit is 2 baie spesiale spanne en dis jammer daar moes ‘n verloorder wees.

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 21:27
  3. avatar
    #42 Maroon machine supporter

    @OomPB (Comment #40)
    Ja, dit het my ook opgeval…maar dit is wat dit is. Die uitslag staan. Ek voel net jammer vir die span want baie van die groot/close calls vanjaar was nie in hulle guns nie. Selfs die bounce van die bal was soms teen hulle. Hopenlik draai die wiel volgende jaar.

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 21:17
  4. avatar
    #41 Strepie

    Ek het nou eers ordentlik herstel na ons Interskole.
    Baie trots op die Blou Trein.

    PRG – sjoe dit was naby – julle het hom amper gehad en in my opinie verdien om te wen.

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 21:14
  5. avatar
    #40 OomPB

    @Maroon machine supporter (Comment #39)
    Hulle het nooit gewys of die haker uitgetrap het nie.

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 20:51
  6. avatar
    #39 Maroon machine supporter

    @buitestaander (Comment #38)
    Moeilik om te sien op my kykweer. Kom ons sê maar net daai vleuel is so vinnig soos die blits…en al was hy voor Erwee gaan dit nou niks aan die uitslag verander nie. Vir PRG was dit net nog ‘n geval van “close but no cigar”. Vandag was egter besonder bitter want ek het gedink PRG het genoeg gedoen om te wen. Maar dit was not meant to be…so baie geluk aan Grey. Onthou net Markötter se velde sal volgende jaar ekstra swaar en nat wees…

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 20:38
  7. avatar
    #38 buitestaander

    Kyk miskien net weer. Maak net eers jou bril skoon.

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 19:50
  8. avatar
    #37 Smallies

    En daar gryp die wallabies die bokke en ruk hulle met n bang terug aarde toe ,well done aan hulle…

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 19:06
  9. avatar
    #36 Smallies

    @Wonder (Comment #35)
    Te veel gebraai en nie sy brille skoon gemaak nie

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 18:51
  10. avatar
    #35 Wonder

    @buitestaander (Comment #34)
    Bysiende? Miskien is jou bril vuil?

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 18:30
  11. avatar
    #34 buitestaander

    WENDRIE

    Hoekom dink ek dan dat die driedrukker van die wendrie voor die skopper (Erwee) was?
    ReplyReply
    16 August, 2025 at 17:15
  12. avatar
    #33 Grizzly

    JongMatie, hoe het die water geproe vandag?

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 16:51
  13. avatar
    #32 OomPB

    PRG het verbasend goed gevaar. Geluk aan Smallies se span.

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 16:34
  14. avatar
    #31 Smallies

    Fokkit Darius Erwee staan op en take a bow …..

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 15:46
  15. avatar
    #30 OomPB

    Ja wag al heel week vir die groot interskole wat vandag plaasvind. Miskien het Jong Matie hom te veel Wynland water gegee?

    ReplyReply
    16 August, 2025 at 07:41
  16. avatar
    #29 BoishaaiPa

    @tzavosky (Comment #28)
    Ek worry ook…kry geen comms van hom af nie.

    ReplyReply
    15 August, 2025 at 19:06
  17. avatar
    #28 tzavosky

    @Kantman (Comment #26)
    Té stil na my sin!
    @Beet has gone underground, no results published this week, nor new articles. I’m worried, sent him a WA message this morning, no blue ticks.
    Does anyone know anything about him?

    ReplyReply
    15 August, 2025 at 16:46
  18. avatar
    #27 Ystervark

    Screenshot from the East London Barbarians ref society WhatsApp group shows a comment implying that there will be blatant cheating in the Selborne vs Grey fixtures this weekend. The person involved is one of the match officials who will be involved in the 1st team game this weekend. Grey have lodged a complaint to have him removed but it seems to have been ignored. The person in question is a local primary school headmaster in East London. The same man who tried his hardest to cheat Queens out of a win 2 weeks ago.

    ReplyReply
    15 August, 2025 at 09:50
  19. avatar
    #26 Kantman

    @agter_die_pale_pa (Comment #25)
    Dit is baie stil. PRG sien nie uit na daai revenge-veld nie, dit is groter gelykmaker as SA u18 spelers.

    ReplyReply
    15 August, 2025 at 06:25
  20. avatar
    #25 agter_die_pale_pa

    @HSBR (Comment #23)
    So gepraat van Grey en PR, dis baie stil hier.. Saterdag nog aan? Hoe lyk die spanne itv beserings en o18 diens?

    ReplyReply
    14 August, 2025 at 17:18
  21. avatar
    #24 boerboel

    @Bungee (Comment #22)
    ag neewat die gapswannabees nie in PRG se liga- kannie elke jaar n nuwe span koop nie

    ReplyReply
    14 August, 2025 at 16:04
  22. avatar
    #23 HSBR

    @Bungee (Comment #22)
    Dink jy dit sal dan dalk n jaarlikse ding wees wat hulle Paul Roos by Noord/Suid kry en dan vir Grey by die Wildeklawer?

    ReplyReply
    14 August, 2025 at 08:10
  23. avatar
    #22 Bungee

    @HSBR (Comment #21)
    Die Paul Roos Garsfontein rivalry is aan!

    ReplyReply
    13 August, 2025 at 22:53
  24. avatar
    #21 HSBR

    @4×4 (Comment #20)
    Daai is n goeie vraag maar dis duidelik met die besluit dat Affies jaarliks teen die res van die top 5 wil speel. Die sal ook die vraag meer akkuraat kan beantwoord oor wie die beste in die land is. Ek dink Outeniqua, Oakdale, Rondebosch, DHS, selfs Westville sal goeie opsies wees om vir Paul Roos te vervang en dan kan Paul Roos weer teen Menlo, Garsies of Kloof speel

    ReplyReply
    13 August, 2025 at 21:21
  25. avatar
    #20 4×4

    @HSBR (Comment #19)
    Vraag is wie gaan Affies dan op Wildeklawer speel? Gewoonlik is die Boishaai ‘n vaste reeling, en nog ‘n ander span. En noord suid want hulle speel reeds dan teen Boishaai, PRG en Paarl Gim…

    ReplyReply
    13 August, 2025 at 20:22
  26. avatar
    #19 HSBR

    @4×4 (Comment #18)
    Twyfel dat hulle mekaar op enige toernooi sal speel. Die resulate oor die algemeen vandat hulle die derby hervat het in 2014 was maar baie eensydig gewees en ek sien Paul Roos het hulle Drostdy derby gelos vir die. Dink ons gaan meer gereeld sien dat die top 10, as logistiek dit toelaat, mekaar gaan speel vir meer kompeterende derbies

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 20:41
  27. avatar
    #18 4×4

    @agter_die_pale_pa (Comment #16)
    28 rugbyspanne en 16 hokkiespanne. En ja, dit was een van die oudste derbies, jammer dat die skole nie ‘n alternatiewe datum kom reel ten spyte van samesprekings nie. Dalk kan die organiseerders van Wildklawer reel dat hulle daar teen memaar sal speel, immers al die A-spanne

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 20:14
  28. avatar
    #17 Asterix

    @agter_die_pale_pa (Comment #16)
    Dink nie logistiek en kostes sal dit toelaat dat al die spanne kan gaan nie, soos ek verstaan kyk hulle net na 28 rugby spanne en 16 hokkie spanne met seker ‘n paar ander kleiner sport spanne ook. In die ou dae van trein kon hulle dalk meer spanne laat gaan het maar met vlieg en die kostes raak dit moeilik. Dink daar is paar ander baie groter derbies maar dink by krag op krag by al die spanne gaan dit seker die mees gebalanseerde wedstryde teen mekaar wees vir diepte.

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 20:14
  29. avatar
    #16 agter_die_pale_pa

    @Asterix (Comment #14)
    Gaan ‘n titaniese stryd wees tussen Affies en PRG se totale programme. Hoeveel spanne sal dit wees wat krag-teen-krag sal speel, moet dan sekerlik die grootste rugby interskole in die land wees? Baie interessant dat die Helpmekaar-wedstryd in die slag bly, is dit nie een van Affies se oudste derbies nie?

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 19:47
  30. avatar
    #15 4×4

    AFFIES - PAUL ROOS INTERSKOLE

    Affies wil net hulle werwing gebied uitbrei met interskole teen PRG en Paarl Gim 😆
    ReplyReply
    12 August, 2025 at 16:21
  31. avatar
    #14 Asterix

    Interesting week, on Friday PBHS confirmed on the youtube channel that they do give bursaries to try and be more competitive against Affies in the derby, and today Affies confirmed there will be a interschools with Paul Roos from next year, but Affies had to give up the game against Helpmekaar.
    Menlo will definitely be in the semis, but it is going to be difficult to win against Garsfontein in the semis, and this year all the SA school players are also back for the final games. Well done to Menlo for coming back as they were really down for a while with their rugby. Just making an assumption I think the new Head master made a huge difference with his History.

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 14:46
  32. avatar
    #13 PietPompies

    @Djou (Comment #12)
    Soos jy sê, Menlo sal nie afskuif (selfs sonder dat hulle die punte bymekaarmaak in die playoffs – alhoewel jy reg is, dit sal nog help). Menlo speel die laaste rondte teen Rustenburg wat ook onder aan die logs is, maar soos wat die ouderdomsgroepe nou lyk, gaan albei skole so helfte van die games wen. En dit sal genoeg wees om albei uit die relegasie uit te hou. Die rede daarvoor is dat nie een van EG, Kloof of Transvalia baie punte gaan optel hierdie rondte nie – want hulle speel Garsies, Monnas en Nories onderskeidelik. So Rustenburg en Menlo sal verby daardie spanne skuif. Van die ander drie skole is Transvalia die mees kwesbaarste, want hulle is 6 punte agter Kloof, wat beteken hulle moet 2 tot 3 games meer as Kloof wen om verby hulle te skuif. Ek glo Kloof kan miskien 2 games teen Monnas wen, wat beteken Transvalia moet 4-5 games teen Nories wen. Gaan nie gebeur nie. Enigste hoop wat Valia het is dat hulle eerstes Nories verras en hulle die playoffs maak, dan kan hulle dalk genoeg punte bymekaarmaak. Dan sal Kloof en EG dalk in gedrang kom. My call is Valia sal saam met Nelspruit afskuif.

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 14:08
  33. avatar
    #12 Djou

    @4×4 (Comment #11)
    Menlo sal nie afskuif nie. Hul o.16s en 1e span gaan beide in die semi- en moontlik finaal speel. En daar gaan hulle bykomende punte kry wat die ander spanne nie gaan kry nie.
    Bygesê, Menlo hoort nie in ‘n laer liga nie en het reeds vanjaar begin wys dat hulle ernstig is om hul rugby te verbeter.
    Soos jy sê, hulle doen goeie werwing. En hul verdediging teen Noordheuwel was puik. Nooit gelyk of hulle sou verloor nie ondanks ‘n paar vreemde beslissings teen hulle.

    ReplyReply
    12 August, 2025 at 08:15
  34. avatar
    #11 4×4

    @Wonder (Comment #10)
    Menlo het ongelooflik baie gewerf by Onder 14’s veral vir 2026 en hulle Onder 16 doen ook nie sleg nie. En dan behoort hulle goeie XV te hê volgende jaar. Dit gaan vir hulle so parkie rugby wees as hulle afgeskuif word

    ReplyReply
    11 August, 2025 at 20:23
  35. avatar
    #10 Wonder

    @4×4 (Comment #7)
    EG in 5de plek met 182.5 punte, Menlo in 9de plek op 172.5 punte. Mens kan net spekuleer,enige van die 5 skole kan afskuif. Kloof teen Monnas,baie moeiliker as Menlo vs Rustenburg.Eg vs Garsies…

    ReplyReply
    11 August, 2025 at 18:27
  36. avatar
    #9 HSBR

    @Loubser (Comment #8)
    Dink dis moeilik vir Menlo. Hulle kom dalk nie die mas op in die liga nie maar glo ook dat sou hulle na n laer liga toe skuif hulle nou weer te goed daar gaan wees en dan in 2027 weer in die Cup divisie gaan speel. Alhoewel ek gelees het die aantal spanne in die divisies gaan verander vanaf 2027

    ReplyReply
    11 August, 2025 at 10:05
  37. avatar
    #8 Loubser

    @4X4 (COMMENT #7)

    Op die stadium word Menlo en nelspruit gedrop, al Het Menlo se 1stes gewen het die res van die spanne verloor wat nie goed was vir punte nie, ek dink, en praat onder korreksie al wat Menlo gaan red op die staium is as hulle meeste games wen teen Rustenburg(wat nie n maklike taak gaan wees nie), en transvalia moet omtrent als verloor teen Noordheuwel, dan kan menlo nnog n kans staan on in die beker afdeling te bly 2026, maar Rustenburg is nie n walkover nie(gelukkig speel menlo tuis) as dit vir enige iets gaan tel, en Gunner van Valia gaan weet hoe belangrik hulle laaste game is en dit nie maklik maak vir Noordheuel nie so ek hou maar duimvas en hard bid die week.
    ReplyReply
    10 August, 2025 at 19:20
  38. avatar
    #7 4×4

    @Wonder (Comment #6)
    Ek lees vroeër die week dat hulle in promosie relegasie is, wat is die permutasies vir hulle om dit te vermy….neem aan wen teen Norries is stap in regte rigting

    ReplyReply
    10 August, 2025 at 17:45
  39. avatar
    #6 Wonder

    @AbsolutMenlo (Comment #4)
    Dit lyk asof Menlo op die regte tyd begin spoed vang, beslis die gunstellinge vir die laaste plek in die semi

    ReplyReply
    10 August, 2025 at 11:43
  40. avatar
    #5 Kaya 85

    Milnerton !!! Wow guys. Was expecting last week to be your day but that was an impressive statement.

    ReplyReply
    10 August, 2025 at 09:24
  41. avatar
    #4 AbsolutMenlo

    Baie geluk MenloBoys! Twee naweke twee groot wenne!!

    ReplyReply
    9 August, 2025 at 18:21
  42. avatar
    #3 Grasshopper

    PLAYED 15 WON 6

    40% win ratio, not really acceptable for Glenwood who were top 20 for 20 years & top 10 for a few too…..
    ReplyReply
    9 August, 2025 at 17:15
  43. avatar
    #2 Grasshopper

    END OF A NIGHTMARE SEASON

    Glenwood ended with another loss, 10-14 to College. A season that promised so much whimpered into nothing. One shining star, Lizwe Mtetwa, SA u18A and deserved. Losing the coach pre KERF obviously affected the team badly. Our age groups didn’t fair that well either. Basically years of mediocrity ahead! Really disappointed Old Boy but the boys who did play, gave of their best. Feels the the nightmare 90s all over again.
    ReplyReply
    9 August, 2025 at 17:12
  44. avatar
    #1 Kantman

    Baie geluk aan Milnerton, Boland Landbou, Menlo, Affies en Monnas met julle wenne!

    ReplyReply
    9 August, 2025 at 16:35